17
1. Padverkeersteken F5 wys vir u dat ….. A. geen motorvoertuie daar mag ry nie. B. geen taxi’s daar mag ry nie. C. u nie u voertuig daar mag parkeer nie. 2. Padverkeersteken G9 wys vir u dat ….. A. u daardie gedeelte van die pad kan gebruik as u wil. B. u daardie gedeelte van die pad moet gebruik. C. daar ‘n parkeerruimte is vir motorvoertuie. 3. Padverkeersteken K3 wys vir u dat ….. A. u nie daar mag ry tussen 06h00 en 09h00 nie. B. u slegs daar mag ry tussen 06h00 en 09h00. C. u nie vir langer as drie ure daar mag parkeer nie. 4. Padverkeersteken F6 verbied ….. A. minibusse om passasiers daar op te laai. B. minibusse om verby daardie teken te ry. C. alle motorvoertuie om verby daardie teken te ry. 5. Padverkeersteken A2 wys vir u dat u moet ….. A. links draai by die stopteken. B. stop en links draai of reguit aan moet ry. C. stop, maar indien u links wil draai u dit as ‘n toegeeteken mag gebruik. 6. Padverkeersteken T2 wys vir u dat daar ‘n ….. A. skerp draai na regs vorentoe is. B. tydelike versperring langs die kant van die ryvlak is. C. tydelike ompad na regs is. 7. Padverkeersteken DD7 wys vir u dat ….. A. die pad wat regs draai vorentoe eindig. B. u nie daar regs mag draai nie. C. daar ‘n T-aansluiting na regs is. Module B Padverkeerstekens F5 G9 K3 F6 A2 T2 D D 7 Module B - Bladsy 1

Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

1. Padverkeersteken F5 wys vir u dat …..

A. geen motorvoertuie daar mag ry nie. B. geen taxi’s daar mag ry nie. C. u nie u voertuig daar mag parkeer nie.

2. Padverkeersteken G9 wys vir u dat …..

A. u daardie gedeelte van die pad kan gebruik as u wil. B. u daardie gedeelte van die pad moet gebruik. C. daar ‘n parkeerruimte is vir motorvoertuie.

3. Padverkeersteken K3 wys vir u dat …..

A. u nie daar mag ry tussen 06h00 en 09h00 nie. B. u slegs daar mag ry tussen 06h00 en 09h00. C. u nie vir langer as drie ure daar mag parkeer nie.

4. Padverkeersteken F6 verbied …..

A. minibusse om passasiers daar op te laai. B. minibusse om verby daardie teken te ry. C. alle motorvoertuie om verby daardie teken te ry.

5. Padverkeersteken A2 wys vir u dat u moet …..

A. links draai by die stopteken. B. stop en links draai of reguit aan moet ry. C. stop, maar indien u links wil draai u dit as ‘n toegeeteken mag gebruik.

6. Padverkeersteken T2 wys vir u dat daar ‘n …..

A. skerp draai na regs vorentoe is. B. tydelike versperring langs die kant van die ryvlak is. C. tydelike ompad na regs is.

7. Padverkeersteken DD7 wys vir u dat …..

A. die pad wat regs draai vorentoe eindig. B. u nie daar regs mag draai nie. C. daar ‘n T-aansluiting na regs is.

Module B Padverkeerstekens

F5

G9

K3

F6

A2

T2

D D 7

Module B - Bladsy 1

Page 2: Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

8. Padverkeersmerk Y1 wys vir u dat u moet …..

A. op die uitkyk wees vir skoolkinders. B. stop. C. toegee aan alle padgebruikers en moontlik ook vir treine.

9. Padverkeersteken N3 wys vir u dat daar ‘n …..

A. versperring aan die linkerkant van die padoppervlak is. B. ompad na links is. C. skerp draai na links vorentoe is.

10. Bestudeer skets 5 in die sketsboekie. Rigtingpyl A wys vir u dat …..

A. u reguit aan mag ry, of links mag draai solank dit veilig is. B. u nogsteeds van baan mag verwissel indien u reguit aan wil ry. C. u links moet draaI vanuit daardie verkeersbaan.

11. Indien u padverkeersteken B2 op die pad teëkom beteken dit dat …..

A. voertuie met ‘n massa van 10 ton en minder nie daar mag ry nie. B. voertuie met ‘n massa van meer as 10 ton nie daar mag ry nie. C. daardie gedeelte van die pad slegs gebruik mag word deur voertuie wat tot en

met 10 ton weeg.

12. Bestudeer skets 6 in die sketsboekie. Wanneer u pasverkeersmerk (a) teëkom beteken dit dat …..

A. die baan slegs gereserveer word vir noodvoertuie. B. u onder geen omstandighede daar mag parkeer nie. C. u nie daar mag parkeer nie omdat dit gereserveer word vir ambulanse.

Y1

N3

SKETS 5

B2

SKETS 6

Module B - Bladsy 2

Page 3: Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

13. Bestudeer skets 8 in die sketsboekie. Padverkeersmerk RTM 3 …..

A. dui verkeersbane aan. B. voorsien voetgangers van ‘n plek om die pad oor te steek. C. wys vir u dat u nie oor die voorste lyn van die twee mag stop nie.

14. Padverkeersteken J8 wys vir u dat …..

A. u gevaarlike toestande kan verwag vir die volgende 100km. B. u nie vinniger as 100km/h in die nag mag ry nie. C. u die voertuig se ligte moet aanskakel indien u nie vir meer as 100m voor u kan

sien nie.

15. Waarskuwingsteken Q4 wys vir u dat …..

A. die pad waarop u ry vorentoe doodloop. B. u slaggate op die pad vorentoe kan verwag. C. die pad waarop u bestuur vorentoe in ‘n grondpad gaan verander.

16. Waarskuwingsteken S7 wys vir u dat …..

A. u op die uitkyk moet wees vir padwerke waar hulle met trekkers werk. B. slegs landbouvoertuie daardie gedeelte van die pad mag gebruik. C. u op die uitkyk moet wees vir landbouvoertuie wat moontlik op daardie pad mag

wees.

17. Bestudeer grafiese sein X5. Indien die robot rooi is en die groen pyl flikker na regs, beteken dit dat …..

A. slegs voetgangers die pad mag oorsteek. B. u mag ry as u regs wil draai. C. alle verkeer op die pad daar moet regs draai.

SKETS 8

J8

Q4

S7

X5

Module B - Bladsy 3

Page 4: Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

18. Padverkeersmerk BB4 wys vir u dat …..

A. slegs konstruksievoertuie daar mag parkeer. B. slegs motorvoertuie wat goedere op of aflaai daar mag parkeer. C. slegs goederevoertuie wat goedere op en aflaai daar mag parkeer.

19. Waarskuwingsteken O3 wys vir u dat …..

A. die pad waarop u bestuur ‘n versteekte ingang van links en dan van regs het. B. die pad vol skerp draaie vorentoe is. C. die pad vorentoe kronkel.

20. Waarskuwingsteken O4 wys vir u dat…..

A. daar ‘n robot vorentoe is. B. daar ‘n verpligte polisie stop voor is. C. u nou ‘n woongebied binnery.

21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …..

A. baie kronkels het. B. glad is tydens nat toestande. C. se oppervlak beskadig is.

22. Wanneer u teken A6 op die pad teëkom moet u …..

A. weet dat daardie gedeelte van die pad vir voetgangers gereserveer is. B. reg van weg aan voetgangers verleen wat die pad wil oorsteek. C. stop, omdat skoolkinders die pad mag oorsteek.

23. Padverkeersmerk Z5 waarsku u dat …..

A. die deurpad vorentoe eindig. B. paaie vorentoe kruis. C. daar ‘n spooroorweg met een spoorlyn vorentoe is.

24. Padverkeersmerk Y3 wys vir u dat …..

A. die padoppervlak ongelyk is. B. verkeer aan beide kante nie mag verbysteek nie. C. dit ‘n verkeersbaan slegs vir busse is.

B B 4

O3

Q4

R1

A6

Z5

Y3

Module B - Bladsy 4

Page 5: Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

25. Waarskuwingsteken S3 wys vir u dat …..

A. oorstromings van tyd tot tyd daar voorkom. B. die pad eindig as gevolg van water. C. daar ‘n laagwaterbrug vorentoe is.

26. Waarskuwingsteken Q7 wys vir u dat …..

A. die deurpad eindig. B. die pad van albei kante vernou. C. daar ‘n baie nou brug vorentoe is.

27. Padverkeersteken B8 wys vir u dat …..

A. u by die volgende straat regs moet draai. B. daar ‘n eenrigtingpad na regs is. C. u ‘n skerp draai na regs op die pad kan verwag.

28. Waarskuwingsteken O9 wys vir u dat …..

A. daar ‘n blokvoetoorgang vorentoe is. B. daar moontlik skoolkinders vorentoe mag wees. C. daar moontlik voetgangers vorentoe mag wees.

29. Padverkeersteken C3 wys vir u dat …..

A. u daar moet ry. B. u daar kan ry as u wil. C. daardie gedeelte van die pad slegs vir motorvoertuig taxi’s is.

30. Padverkeersteken L4 verbied u om …..

A. daardie gedeelte van die pad te gebruik gedurende sekere tye. B. daar te parkeer tussen 09h00 en 16h00. C. daar stil te hou tussen sekere tydperke.

31. Padverkeersmerk AA4 wys vir u dat …..

A. u nie ‘n ander voertuig daar mag verbysteek nie. B. die baan waarin u bestuur verdeel vorentoe in meer bane in die rigting van die

pyl. C. ‘n lyn vorentoe gaan begin wat u sal verbied om verby te steek.

S3

Q7

B8

O9

C3

L4

A A 4

Module B - Bladsy 5

Page 6: Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

32. Wanneer verkeersein X8 verlig is, betekn dit dat …..

A. daar ‘n onbewaakte spooroorweg vorentoe is. B. u nie daardeur mag ry nie. C. dit ‘n verkeersbaan is wat bedoel is vir verkeer van voor af.

33. Padverkeersteken A8 wys vir u dat …..

A. die pad doodloop. B. u nie daardie pad mag binnery nie. C. slags ambulanse daar mag inry.

34. Padverkeersmerk BB3 wys vir u dat …..

A. slegs busse daar mag r.y B. slegs busse daar mag parkeer. C. slegs minibusse daar mag parkeer.

35. Alle padverkeerstekens met ‘n geel agtergrond soos byvoorbeeld in R10, is ….. tekens.

A. tydelike B. toeriste C. waarskuwings

36. Wat is die verskil tussen padverkeersmerk AA6 en padverkeersmerk Y3 ?

A. Daar is geen verskil nie, want alby padverkeersmerke wys dat u nie ander voertuie daar mag verbysteek nie.

B. AA6 wys vir u dat u nie ander voertuie daar mag verbysteek nie, terwyl Y3 vir u wys dat u nie daaroor mag ry nie – selfs nie om by ‘n erf of iets anders in te draai nie.

C. Albei wys vir u dat u nie ander voertuie daar mag verby steek nie, maar AA6 word gevind op alle paaie terwyl Y3 slegs op deurpaaie gevind word.

X8

A8

B B 3

R10

A A 6Y3

Module B - Bladsy 6

Page 7: Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

37. Bestudeer skets 9 in die sketsboekie. Padverkeersmerk GM1 …..

A. dui die verkeersbane vir padgebruikers aan. B. verdeel die pad in twee dele. C. word slegs in ‘n parkeerarea gevind.

38. Padverkeersmerk E9 wys vir u dat …..

A. slegs motorvoertuie mekaar nie mag verbysteek nie. B. geen motorvoertuie mekaar mag verbysteek nie. C. daar ‘n nou brug vorentoe is waarop slegs een voertuig op ‘n keer kan ry.

39. Padverkeersteken J8 wys vir u die …..

A. maksimum spoed wat u in die nag mag ry. B. aanbevole spoed wat u moet ry met die ligte aan. C. afstand na die volgende dorp.

40. Padverkeersteken B1 wys vir u dat …..

A. u nie stadiger as 50km/h mag ry nie. B. u nie vinniger as 50km/h mag ry nie. C. daar ‘n dorp 50km vorentoe is.

41. Wat is die betekenis van waarskuwingsteken S1 indien dit flikker?

A. Daar is ‘n padblokkade vorentoe. B. Daar is ‘n gevaar in die pad vorentoe. C. Daar is ‘n robot vorentoe.

42. Padverkeersteken E3 wys vir u dat …..

A. daar is ‘n pad vorentoe met twee verkeersbane. B. u nie daar mag ry sonder spesiale toestemming nie. C. ‘n deurpad gaan begin.

Skets 9

E9

J8

B1

S1

E3

Module B - Bladsy 7

Page 8: Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

43. Padverkeersteken U1 wys vir u dat die pad vorentoe …..

A. kronkel vir 12km. B. kronkel vir 12km van daardie punt af. C. glad is vir 12km.

44. Padverkeersteken A3 wys vir u …..

A. om u voertuig tot stilstand te bring en dan te ry wanneer dit veilig is, in die volgorde waarin die voertuie voor die stoplyne gestop het.

B. om u voertuig tot stilstand te bring, te wag totdat alle voertuie vertrek het, en dan te ry.

C. u dit dieselfde as ‘n toegeeteken kan beskou sonder om u voertuig tot stilstand te bring.

45. Padverkeersteken E4 wys vir u dat …..

(i) u nie daar mag links draai nie. (ii) u nie vorentoe mag links draai nie. (iii) daar ‘n eenrigtingpad na links is.

A. Slegs (i) is korrek B. Slegs (i) en (ii) is korrek C. Slegs (ii) en (iii) is korrek

46. Waarskuwingsteken P2 wys vir u dat …..

A. u op die uitkyk moet wees vir fietsryers. B. dit ‘n spesiale baan is vir fietsryers. C. geen fietsryers op daardie gedeelte van die pad mag ry nie.

47. Padverkeersteken E1 …..

A. wys vir u dat daar ‘n hospitaal vorentoe is waar u nie ‘n toeter mag gebruik nie. B. wys vir u dat u nie ander persone daar mag oplaai nie. C. verbied u om ‘n toeter te gebruik.

48. Padverkeersteken B6 wys vir u dat …..

A. u slegs reguit aan moet ry. B. daar ‘n deurpad vorentoe is. C. daar ‘n eenrigting straat vorentoe is.

U1

A3

E4

P2

E1

B6

Module B - Bladsy 8

Page 9: Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

49. Wat wys waarskuwingsteken L10 vir u?

A. ‘n Spoorlyn kruis die pad waarop u ry. B. ‘n Vierrigting stopstraat sal vorentoe aangetref word waar die twee paaie kruis. C. Paaie kruis vorentoe en ander voertuie van die kant af moet stop of toegee by

die kruising.

50. Padverkeersteken T1 wys u dat daar ‘n …..

A. draai na regs voor in die pad is. B. obstruksie of versperring aan die regterkant van die ryvlak is. C. ompad na regs is.

51. Padverkeersmerk Y8 is ‘n …..

A. blok voetoorgang. B. chevron wat ‘n draai na links aandui. C. geverfde eiland waar u nie toegelaat word om te stop of te parkeer nie.

52. Padverkeersteken T8 wys vir u dat u moet …..

A. kies of u links, regs of reguit aan wil ry nadat u gestop het. B. gereed moet wees om te stop en dan links of regs te draai. C. reguit aanry, want verkeer van alb y kante sal stop.

53. Waarskuwingsteken S5 wys vir u dat …..

A. daar ‘n laagwaterbrug vorentoe is. B. daar van tyd tot tyd oorstromings mag wees. C. die pad eindig as gevolg van water.

54. Padverkeersmerk BB8 wys vir u dat …..

A. slegs munisipale busse daar mag parkeer. B. slegs minibusse daar mag parkeer. C. slegs motorfietse daar mag parkeer.

55. Dui die betekenis van padverkeersteken U3 aan.

A. Die pad waarop u nou bestuur gaan vorentoe ‘n grondpad word. B. Die pad waarop u bestuur loop dood vorentoe. C. Die pad waarop u bestuur is vol slaggate vorentoe.

L10

T1

Y8

T8

S5

B B 8

U3

Module B - Bladsy 9

Page 10: Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

56. Waarskuwingsteken Q6 wys vir u dat …..

A. die pad vorentoe vernou van beide kante. B. die deurpad vorentoe eindig. C. slegs een voertuig kan deur die struktuur ry wat u nou nader.

57. Indien u waarskuwingsteken P6 sien moet u stadiger ry, want …..

A. die padoppervlak is ongelyk aan die linkerkant. B. daar is ‘n bubbele spooroorweg vorentoe. C. daar is ‘n motorhek aan die linkerkant van die pad.

58. Waarskuwingsteken Q10 wys vir u dat …..

A. daar spoedhobbels in die pad vorentoe is. B. die padoppervlak ongelyk is. C. daar slaggate in die pad vorentoe is.

59. Padverkeersteken B7 wys vir u dat …..

A. u ‘n skerp draai na links kan verwag. B. u links moet draai by die volgende straat. C. daar ‘n eenrigting straat na links is.

60. Waarskuwingsteken N8 wys vir u dat …..

A. daar tweerigting verkeer vorentoe is op die eenrigting pad waarop u nou ry. B. daar vorentoe twee verkeersbane in verskillende rigtings is. C. ‘n pad met tweerigting verkeer die pad sal kruis waarop u nou ry.

61. Waarskuwingsteken M1 wys vir u dat …..

A. paaie kruis vorentoe en u sal moontlik moet stop of toegee by die kruising. B. ‘n spooroorweg die pad vorentoe kruis waarop u nou bestuur. C. daar ‘n vierrigting stopstraat voentoe is.

62. Padverkeersteken CC9 kan gevind word by …..

A. enige gevaarlike plek waar padwerkers besig is. B. ‘n verkeersirkel waar ryvoorrang van toepassing is. C. ‘n skerp draai na regs.

O6

P6

B7

N8

M1

C C 9

Q10

Module B - Bladsy 10

Page 11: Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

63. Padverkeersteken L9 wys vir u dat …..

A. daar ‘n kruising vorentoe is. B. daar ‘n spooroorweg vorentoe is. C. daar ‘n eerstehulp pos vorentoe is.

64. Waarskuwingsteken P1 word normaalweg aangetref by …..

A. verkeersirkels in woongebiede. B. skole en parke waar daar moontlik kinders mag wees. C. deurpaaie.

65. Padverkeersteken T4 waarsku u teen …..

A. ‘n skerp draai in die pad na links. B. ‘n skerp draai in die pad na regs. C. ‘n gevaarlike versperring aan die kant van die padoppervlak.

66. Padverkeersteken W10 wys vir u dat …..

A. voertuie in hierdie verkeersbaan nie vinniger as 60km/h mag ry nie. B. voertuie in hierdie verkeersbaan nie stadiger as 60km/h mag ry nie. C. voertuie in hierdie verkeersbaan oor 60m moet stop.

67. Padverkeersteken V4 wys vir u dat …..

A. u selulere telefoon oor 500m ‘n SOS-boodskap sal ontvang. B. daar ‘n SOS-oproepstasie 500m vorentoe is. C. daar 500m vorentoe ‘n telefoon is waar u vriende of familie mag bel.

68. Inligtingsteken V1 …..

A. dui die nommer van ‘n afrit op ‘n deurpad aan. B. dui die hoeveelheid ongelukke aan wat al op daardie afrit plaasgevind het. C. dui die afstand aan na die volgende afrit op daardie deurpad.

69. Padverkeersteken DD2 waarsku dat …..

A. u nie die maksimum spoedgrens van 80km/h mag oorskry indien u voertuig se ryligte (brights) nie aangeskakel is nie.

B. u oor 80km ‘n fotograaf op die pad sal teëkom. C. u voertuig in ‘n spoedlokval gefotograveer kan word indien u die maksimum

spoedgrens van 80km/h oorskry.

L9

P1

T4

W10

V4

V1

D D 2

Module B - Bladsy 11

Page 12: Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

70. Padverkeersein X13 dui aan dat u …..

A. u voertuig tot stilstand moet bring. B. op die uitkyk moet wees vir padwerkers. C. snelheid moet verminder en stadig verbyry.

X13

Module B - Bladsy 12

Page 13: Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

Korrekte antwoorde

Module B Vraag 1 A Voertuie mag nie daar ry nie. As dit geen stilhou of parkeering was, sou dit ‘n “P” of “S” gewees het. Dit het niks met stilhou of parkeer te doen nie. Vraag 2 A Dit is nie ‘n ronde blou teken nie, m.a.w. nie ‘n bevelsteken nie. Jy kan daar ry AS JY WIL. Dit is nie verpligtend nie. Vraag 3 A Dit het niks met stilhou of parkeer te doen nie. U mag nie daar ry tussen 06h00 en 09h00 nie. As dit geen stilhou of parkeering was sou daar ‘n “P” of “S” gewees het. Vraag 4 B Dit is ‘n prentjie van ‘n minibus met ‘n rooi streep deur, so dit verbied minibusse om verby daardie teken te ry. As dit verbode was om passasiers op te laai sou dit ‘n “S” gewees het sodat hulle nie daar ma stilhou nie. Vraag 5 C Dit is ‘n gekombineerde stop en toegee teken. Jy moet stop, maar indien jy links wil draai kan jy dit as ‘n toegee teken beskou. Vraag 6 B Dit is byna dieselfde as T1, maar omdat dit geel is, is dit ‘n tydelike teken. Daar is ‘n tydelike versperring langs die kant van die ryvlak. Gewoonlik ‘n sloot of ‘n drein. Vraag 7 A Moenie dit met ‘n T-aansluiting verwar nie. ‘n T-aansluiting is ‘n driehoekige waarskuwings teken. Die pad wat regs draai eindig vorentoe. Dit beteken ook nie geen ingang nie. Jy mag daar inry. Hulle lig jou net in dat die pad vorentoe doodloop. Vraag 8 C Dit dui op ‘n toegee streep. ‘n Toegee streep en toegee teken word gewoonlik saam gebruik. “moontlik ook vir treine“ is net daar om jou deurmekaar te maak. Daar mag dalk ‘n spoorlyn vorentoe wees, wie weet? Dit bly ‘n toegee teken. Vraag 9 C ‘n Waarskuwingsteken is driehoekig, so, dit waarsku jou teen ‘n skerp draai na links vorentoe. Vraag 10 C U moet links draai vanuit daardie verkeerslaan. Vraag 11 A Die ronde blou massa teken dui ‘n minimum aan. Indien dit ‘n maksimum was, sou dit ‘n rooi sirkel om gehad het. Voertuie met ‘n massa van 10 ton en MINDER mag nie daar ry nie. Vraag 12 B U mag onder geen omstandighede daar parkeer nie. Indien u vir een of ander rede van die pad af wil trek, moet u dit aan die linkerkant doen. Vraag 13 B Dit voorsien voetgangers van ‘n plek om die pad oor te steek.

Module B -Antw- Bladsy 1

Page 14: Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

Vraag 14 B Die maan en sterretjies dui op nagtoestande. Jy mag nie vinniger as 100km/h in die nag ry nie. Vraag 15 C Die pad waarop u bestuur gaan vorentoe in ‘n grondpad verander. Vraag 16 C Driehoekige tekens is waarskuwings tekens, so u moet op die uitkyk wees vir landbouvoertuie wat moontlik op die pad mag wees. Vraag 17 B U mag ry indien u regs wil draai. Vraag 18 C ‘n Laaisone is bedoel vir goedere voertuie. Slegs goederevoertuie wat goedere op en aflaai mag daar parkeer. Vraag 19 A Die pad waarop u bestuur het ‘n versteekte ingang van links en dan van regs. Die pyle dui die ingange aan. Dit is NIE ‘n kronkel pad nie. Vraag 20 A Waarskuwing. Daar is ‘n robot vorentoe. Vraag 21 B Waarskuwing. Die pad is glad tydens nat toestande. Vraag 22 B U moet reg van weg verleen aan voetgangers wat die pad wil oorsteek , m.a.w. u moet toegee vir voetgangers. Vraag 23 C Daar is ‘n spooroorweg vorentoe met een spoorlyn. Vraag 24 B Verkeer aan beide kante mag nie verbysteek nie. Vraag 25 B Waarskuwing. Die pad eindig as gevolg van water. Vraag 26 B Waarskuwing. Die pad vernou van albei kante. Vraag 27 A Onthou dat ronde blou tekens bevelstekens is – jy moet dit doen. U moet by die volgende straat regs draai. Vraag 28 A Daar is ‘n blokvoetoorgang vorentoe op die pad geverf. Vraag 29 A Ronde blou teken – bevelsteken. U moet daar ry. Vraag 30 C “S” U mag nie daar stilhou tussen sekere tydperke nie.

Module B -Antw- Bladsy 2

Page 15: Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

Vraag 31 C Dit is ‘n snaakse skets, maar beteken dat die gebroke lyn in die middel van die pad vorentoe gaan verander in ‘n solide wit lyn in die rigting van die pyl. Die ou terme was sperstreep vorentoe. Vraag 32 C Dit is ‘n verkeersbaan wat bedoel is vir verkeer van voor af. Hierdie grafiese sein word gewoonlik gevind by tolhekke. Vraag 33 B U mag nie daardie pad binnery nie. Moenie hierdie teken verwar met ‘n doodloop straat nie. Vraag 34 B Eksklusiewe parkeering. Slegs busse mag daar parkeer. Vraag 35 A Tydelike tekens. Waarskuwings tekens is driehoekig en kan ‘n wit of geel agtergrond hê. Vraag 36 B AA6 wys vir u dat u nie ander voertuie mag verbysteek nie, terwyl Y3 vir u wys dat u nie daaroor mag ry nie – selfs nie om by ‘n erf of iets anders in te draai nie. Jy mag oor ‘n enkel solide wit lyn ry om by ‘n voertuigingang in te draai. Vraag 37 A Strikvraag. Dit deel nie die pad in die helfte nie. Partykeer is daar drie of vier verkeersbane wat in dieselfde rigting loop. Dit dui die verkeersbane vir padgebruikers aan. Vraag 38 B Alhoewel dit ‘n prentjie van ‘n kar is beteken dit dat geen motorvoertuie mag mekaar daar verbysteek nie. Vraag 39 A Die maksimum spoed wat u in die nag mag ry. Vraag 40 A Ronde blou spoedgrens beteken minimum. As dit ‘n maksi mum was, sou dit ‘n rooi sirkel om gehad het. U mag nie stadiger as 50km/h ry nie. Vraag 41 B Daar is ‘n gevaar op die pad vorentoe. Vraag 42 B Die sleutelwoord is spesiale toestemming. U mag nie daar ry sonder spesiale toestemming nie. Vraag 43 A Die pad kronkel nie vir 12km presies van daardie punt af nie. Dit kronkel net vir 12km (vorentoe). Snaakse strikvraag? Vraag 44 A Die 4 dui op ‘n vierrigting stopstraat. Stop en ry wanneer dit veilig is in die volgorde wat voertuie agter die stoplyne gestop het. Vraag 45 A Die sleutelwoord is “daar”. U mag nie daar links draai nie.

Module B -Antw- Bladsy 3

Page 16: Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

Vraag 46 A ‘n Driehoekige teken is ‘n waarskuwingteken. Hulle waarsku dat jy moet uitkyk vir fietsryers op die pad. Vraag 47 C Jy mag nie die toeter gebruik nie. Vraag 48 A Ronde bou. - bevelsteken. Jy MOET net reguit aanry Vraag 49 C Waarskuwingsteken. Daar is ‘n kruising voor en voertuie van die kant af sal moet stop of toegee. Die dikker streep dui die hoofpad aan. Vraag 50 B Daar is ‘n obstruksie of versperring aan die kant van die ryvlak. Gewoonlik ‘n sloot of drein aan die kant van die pad. Vraag 51 C Dit is ‘n geverfde eiland waar jy nie mag stop of parkeer nie. Jy mag wel daaroor ry. Vraag 52 B Dit is ‘n T-aansluiting chevron. U moet stop en gereed wees om links of regs te draai. Vraag 53 A. Drif. Daar is ‘n laagwaterbrug vorentoe. Vraag 54 B Eksklusiewe parkeering. Slegs busse mag daar parkeer. Vraag 55 C Waarskuwing. Daar is slaggate vorentoe op die pad. Vraag 56 C Slegs een voertuig kan deur die struktuur ry wat u nou nader. Gewoonlik ‘n brug. Vraag 57 C Die pyltjie wys na links. Daar is ‘n motorhek aan die linkerkant van die pad. Vraag 58 A Waarskuwing. Daar is spoedhobbels in die pad vorentoe. Vraag 59 B Ronde blou – bevelsteken. Jy moet links draai by die volgende straat. Vraag 60 A U sal hierdie teken slegs op ‘n eenrigting pad aantref wat u waarsku teen tweerigting verkeer vorentoe. Dit is sinneloos om jou te waarsku teen tweerigting verkeer terwyl jy reeds op ‘n tweerigting pad ry. Vraag 61 A Paaie kruis vorentoe en u sal moet stop of toegee. Die dikker streep dui die hoofpad aan. Vraag 62 B Ryvoorrang. Hierdie teken word gevind by ‘n verkeersirkel waar ryvoorrang van toepassing is. Dit is die enigste geel teken wat nie ‘n tydelike teken is nie, omdat dit nie driehoekig is nie.

Module B -Antw- Bladsy 4

Page 17: Module B Padverkeerstekens - Sober Up Drivingsoberupdriving.co.za/manuals/learners/Dummy_Test_2... · 2019. 3. 1. · 21. Waarskuwingsteken R1 waarsku u dat die pad vorentoe …

Vraag 63 A Daar is ‘n kruising vorentoe. Vraag 64 B Waarskuwing. Kinders. Word aangetref by skole en parke waar daar moontlik kinders mag wees. Vraag 65 B Skerp draai chevron. Daar is ‘n skerp draai na regs vorentoe. Vraag 66 B Ronde blou – minimum. As dit ‘n maksimum was, sou dit ‘n rooi sirkel om gehad het. Verkeer in hierdie baan mag nie stadiger ry as 60km/h nie. Vraag 67 B Daar is 500m vorentoe ‘n SOS-oproepstasie. Vraag 68 A Dit dui die nommer van die afrit aan op ‘n deurpad (snelweg). Vraag 69 C Jou voertuig kan in ‘n spoedlokval gefotograveer word indien jy die spoedgrens oorskry. Vraag 70 A Daar is padwerke aan die gang. Die persoon wys vir jou om te stop.

Module B -Antw- Bladsy 5