8
OORDELIKE UUS ORTHERN EWS N N Die waarheid sonder voorbehoud! The truth without prejudice! 13 MAY 2016 PRINT RUN: 8 000 www.noordnuus.co.za FREE / GRATIS MOKOPANE: 179 Hooge Street, Mokopane, 0600 Tel: 015 491 3082 / 061 490 0550 Fax: 086 614 6209 Email: [email protected] LEPHALALE: Cnr Dopperkiaat & Walter Sisulu, Onverwacht, Lephalale, 0557 Tel: 014 763 5132 Find us on Facebook & Twitter! Deur Amanda Basson ([email protected]) LEPHALALE – Die liggaam van ‘n vrou is verlede Vrydag, 6 Mei, sowat 20km buite Lephalale naby die Deelkraal afdraai op die R510 gevind. Polisie kon nie bevestig of dit die liggaam van die vermiste Monique Barnard (19) is nie. Monique is sedert 7 April vermis toe sy na bewering ná ‘n argument met haar mansvriend, by wie sy gewoon het, in die vroeë oggendure uit die huis in Kameel- doringstraat in Onverwacht geloop het. Sy is glo daar weg met net haar selfoon en ‘n klein tassie vol klere. Monique het vroeër die aand nog met haar ma, Louise Laubser, kontak gehad maar toe haar ma haar die volgende oggend probeer bel was haar selfoon afgeskakel. Volgens Louise is die foon sedertdien nog nie weer aangeskakel nie. Monique en haar ma was gereeld in kontak met mekaar en Louise het onraad gemerk toe sy nie haar dogter in die hande kon kry nie. Louise het in ‘n telefoniese onderhoud met Noordelike Nuus verlede week gesê dat sy glo sy haar kind sal opspoor aangesien die alternatief "net te verskriklik is om te oorweeg." DNS moet liggaam identifiseer “Die liggaam wat ons gevind het was reeds in ‘n gevorderde stadium van ont- binding en ons sal daarom van DNS toetse gebruik maak om vas te stel of die DNS van die oorledene met dié van Monique se ouers ooreenstem,” het adjudant offisier Frans Mokoena van die Lephalale polisie gesê. ‘n Polisielid het aan Noordelike Nuus gesê dat die toneel deeglik ondersoek is en dat daar bewysstukke en monsters versamel is om die polisie ‘n idee te gee hoe lank die liggaam reeds daar lê. Dit sal help met enige toekomstige ondersoeke oor wanneer ‘n moontlike misdaad plaasgevind het. “Wanneer die patoloog die lykskouing doen sal ons met meer sekerheid kan sê waaraan die persoon oorlede is en of daar enige seksuele misdrywe plaasgevind het. Die nadoodse ondersoek sou Woensdag- oggend plaasgevind het en intussen is die polisie nog besig met hul ondersoek. “Ek weet dit lyk asof ons besig is om voete te sleep, maar die publiek moet onthou dat al hierdie forensiese toetse en deskun- dige verslae tyd neem. Ons moet binne die wet optree en in gedagte hou dat elke persoon (selfs ‘n verdagte persoon) regte het wat hulle beskerm teen onregverdige vervolging.” Intussen het Louise gesê dat sy nie in hierdie stadium enige kommentaar wil lewer oor die moontlikheid dat dit dalk haar dogter kan wees nie. “Ek wil egter net aan almal baie dankie sê vir hulle ondersteuning gedurende hierdie moeilike tyd, ek waardeer regtig elke woord van bemoediging en kan nie aan enigiemand anders beskryf waardeur ek nou gaan nie." Monique Barnard is sedert 7 April vermis. Hoewel die liggaam van 'n vrou verlede Vrydag 20km vanaf Lephalale gevind is, duur die polisiesoektog na Monique voort aan- gesien die identiteit van die iggaam nie seker is nie.

Nn13 5 issuu

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Limpopo-based community newspaper for Lephalale and Mokopane.

Citation preview

Page 1: Nn13 5 issuu

OORDELIKE UUS ORTHERN EWSN NDie waarheid sonder voorbehoud! The truth without prejudice!

13 MAY 2016 PRINT RUN: 8 000 www.noordnuus.co.za FREE / GRATIS

MOKOPANE: 179 Hooge Street, Mokopane, 0600 Tel: 015 491 3082 / 061 490 0550 Fax: 086 614 6209 Email: [email protected] LEPHALALE: Cnr Dopperkiaat & Walter Sisulu, Onverwacht, Lephalale, 0557 Tel: 014 763 5132 Find us on Facebook & Twitter!

Deur Amanda Basson ([email protected])

LEPHALALE – Die liggaam van ‘n vrou is verlede Vrydag, 6 Mei, sowat 20km buite Lephalale naby die Deelkraal afdraai op die R510 gevind. Polisie kon nie bevestig of dit die liggaam van die vermiste Monique Barnard (19) is nie.

Monique is sedert 7 April vermis toe sy na bewering ná ‘n argument met haar mansvriend, by wie sy gewoon het, in die vroeë oggendure uit die huis in Kameel-doringstraat in Onverwacht geloop het. Sy is glo daar weg met net haar selfoon en ‘n klein tassie vol klere.

Monique het vroeër die aand nog met haar ma, Louise Laubser, kontak gehad maar toe haar ma haar die volgende oggend probeer bel was haar selfoon afgeskakel. Volgens Louise is die foon sedertdien nog nie weer aangeskakel nie.

Monique en haar ma was gereeld in kontak met mekaar en Louise het onraad gemerk toe sy nie haar dogter in die hande kon kry nie.

Louise het in ‘n telefoniese onderhoud met Noordelike Nuus verlede week gesê dat sy glo sy haar kind sal opspoor aangesien die alternatief "net te verskriklik is om te oorweeg."

DNS moet liggaam identifiseer“Die liggaam wat ons gevind het was

reeds in ‘n gevorderde stadium van ont-binding en ons sal daarom van DNS toetse gebruik maak om vas te stel of die DNS van die oorledene met dié van Monique se ouers ooreenstem,” het adjudant offisier Frans Mokoena van die Lephalale polisie gesê.

‘n Polisielid het aan Noordelike Nuus gesê dat die toneel deeglik ondersoek is en dat daar bewysstukke en monsters versamel is om die polisie ‘n idee te gee hoe lank die liggaam reeds daar lê. Dit sal help met enige toekomstige ondersoeke oor wanneer ‘n moontlike misdaad plaasgevind het.

“Wanneer die patoloog die lykskouing doen sal ons met meer sekerheid kan sê waaraan die persoon oorlede is en of daar enige seksuele misdrywe plaasgevind het.

Die nadoodse ondersoek sou Woensdag-oggend plaasgevind het en intussen is die polisie nog besig met hul ondersoek.

“Ek weet dit lyk asof ons besig is om voete te sleep, maar die publiek moet onthou dat al hierdie forensiese toetse en deskun-dige verslae tyd neem. Ons moet binne die wet optree en in gedagte hou dat elke persoon (selfs ‘n verdagte persoon) regte het wat hulle beskerm teen onregverdige vervolging.”

Intussen het Louise gesê dat sy nie in

hierdie stadium enige kommentaar wil lewer oor die moontlikheid dat dit dalk haar dogter kan wees nie.

“Ek wil egter net aan almal baie dankie sê vir hulle ondersteuning gedurende hierdie moeilike tyd, ek waardeer regtig elke woord van bemoediging en kan nie aan enigiemand anders beskryf waardeur ek nou gaan nie."

Monique Barnard is sedert 7 April vermis. Hoewel die liggaam van 'n vrou verlede Vrydag 20km vanaf Lephalale gevind is, duur die polisiesoektog na Monique voort aan-gesien die identiteit van die iggaam nie seker is nie.

Page 2: Nn13 5 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 13 MEI 20162

LEPHALALE – Een van die rioolpype in Vaalbosstraat het verlede week weer oorgeloop. Volgens Sybil Nieuwoudt, DA raadslid in Onver-wacht, het sy die probleem by die Lephalale munisipaliteit aangemeld en is dit reggemaak, maar sy wil inwoners aanmoedig om nie ongewenste afvalstowwe in hul dreine te gooi nie. “Die rioolpype in ons dorp is onder geweldige druk en mense moet asseblief nie enigiets in hul dreine afspoel wat dalk die probleem kan vererger nie; selfs vloeistowwe soos ou kookolie kan tot gevolg hê dat die pype geblok-keer word en oorloop.”

LEPHALALE – The Lephalale municipality acknowledged last week that the upgrading of the Lephalale Central Business District (CBD) may be inconvenient to passengers of taxis and the general public, but said that the new developments are aimed at building a vibrant city where trade can flourish.

Parts of the CBD is under construction as co-owners, The Pistorius Group and Resilient Group, started with a project to re-develop the area. The project started in August 2015 and will see buildings in the Shoprite, Fashion Corner and Boxer areas completely revamped. Good news for local shoppers is that the taxi rank will also be upgraded. A steering committee comprising representatives of Taxi associations, Hawk-ers, Siyazi, Resilient group and municipality was established and shop tenants around the area where consulted and briefed about the planned development.

To provide for the upgrade and construc-tion of the Shoprite taxi rank, a temporary taxi rank was established in the parking area in the Fruit and Veg complex. Taxis started operating from this area on 5 May and will continue to do so until the completion of the project in September 2016. Trading within the area earmarked for loading/off-loading by taxis is prohibited as the area is small and heavily congested Hawkers who traded at the Shoprite taxi rank are currently accommo-dated on Hendrik Pistorius Street, which has been closed off for traffic to ensure the safety of hawkers and the public in general. When

Slang se skoollesLEPHALALE - Marius Koekemoer, van Reptile Rescue, kon vir die leerders by Hoërskool Ellisras 'n vinnige les in die anatomie van slange gee toe 'n pofadder ‘n verrassingsbesoek aan die skool gemaak het Maandag-oggend. Die leerders het die slang in die hoek van een van die trappe opgemerk en het vinnig hul selfone uitgepluk om met behulp van Google die spesie te identifiseer waarna Marius gekontak is. Hy vang deesdae baie manlike pofad-ders. Die mannetjies se stert word geleide-lik dunner terwyl die wyfie se stertpunt kortaf eindig. Regs is die pofadder en Marius Koekemoer van Reptile Rescue nadat hy die slang gevang het.

MOKOPANE – The well-known businessman, Haroon Baksa (65), affectionately known as Aron from Arons Sport & Electronics, passed away earlier this week at the Mill Park Hospital in Johannesburg.

Haroon was described by a family member as a generally healthy person.

“It took us all by surprise when he suddenly got sick recently. He was admitted to hospital about two weeks ago where his condition worsened and he died,” said his son in law, Shiraaz Gangat.

Haroon was the owner of Aron Sport & Electronics in Mokopane for some 25 years.

He leaves his wife Rehana, three daughters, Sauda, Yumna, Sumaiya, his son, Bilal, as well as brother, Edries, behind. His son Bilal will fill his father’s shoes at the business.

The funeral was held on Tues-day and was attended by family, friends and business acquittances. Haroon was buried at the Akasia Cemetery in Mokopane. - Martie Le Grange

Martie Le Grange ([email protected])

MOKOPANE - Paul Steyn (29) van die Paul Steyn Stigting in Gordonsbaai loop die land plat met sy kunsbeen sedert Augustus 2015 om geld in te samel vir kunsledemate vir gestremde persone.

Steyn beoog om altesaam 7000km te voet af te lê vir dié doel. Hy het Woensdag in Mokopane aangekom op dag 283 van sy een jaar staptog deur al nege provinsies. Hy het reeds 4 050 km afgelê en ook by Hoërskool Piet Potgieter ingeloer om leerders tydens opening te motiveer met sy lewensverhaal.

Steyn het in 2011 sy eie nie-wins-gewende organisasie gestig om ’n verskil in ander se lewens te maak wat hulself in ’n soortgelyke situasie as hy bevind. Hy het sy regterbeen verloor in ’n ongeluk by die skool toe hy 13 was en het van daar af baie uitdaings in die gesig gestaar. Een van sy projekte om uit te reik na behoeftiges, is die staptog wat hy verlede jaar aangepak het. Hy het in Augustus by die Waterfront in Kaap-stad begin met sy staptog en het sedertdien reeds die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Vrysta-at, Gauteng, en Mpumalanga en ’n groot deel van Limpopo agter die blad. Die Noordwes en Noord-Kaap lê nog voor.

Paul hoop om gedurende sy staptog 2500 getekende debietorders van R50 – R100 te kry om nog behoeftiges te help.

Hy het reeds 12 behoeftiges gehelp pros-tese kry en sê hy voel dat hy die vermoë het om ‘n verskil te maak in ander se lewens.

Man loop land plat vir prostese

Paul Steyn poseer by die Protea Hotel in Mokopane waar hy Dinsdag oornag het.

Sy staptog eindig op 22 Oktober wanneer hy terug behoort te wees in die Kaap.

Lesers wat ’n bydrae wil lewer tot die stigting word versoek om die woord “walk” te SMS na 38021. Die SMS kos R10. Die bankbesonderhede van die stigting indien lesers ’n groter bedrag wil skenk is soos volg: FNB, rekening nommer, 62326196294, tak-kode 250655.

Vir verdere inligting, besoek www.paul-steynfoundation.org.za.

Lephalale CBD gets a faceliftHawker project in full swingLEPHALALE - Lephalale Municipal-ity implemented the next phase of the hawker stall project earlier this month.

A contractor was appointed to pave the area adjacent to Albert Street. This is one of several phases of a project approved by council in 2013.

The new paving will ensure that the area is accessible for local residents and will ensure a cleaner environment in which hawkers can continue to trade. The project should be completed within the next three months and will greatly improve the image of this part of the Lephalale CBD.

The newly-paved area will further ensure that hawkers trade in a safe and clean environment.

completed, taxis will again be able to oper-ate from the same area in front of Boxer with 32 brand new hawker stalls, new paving and new roofing.

The municipality will provide assistance at areas where traffic becomes congested due to the new arrangements and traffic officials will constantly monitor the area to ensure the safety of passengers and other road users. Resilient Group will in the meantime provide mobile toilets and water to the hawkers and public.

Respected businessman passes away

Rioolpype loop weer oor

Page 3: Nn13 5 issuu

13 MAY 2016 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za

Adverteer in Noordelike Nuus. Skakel 015 491 3082 (Mokopane) of 014 763

5132 (Lephalale) vir meer inligting.

3

By Amanda Basson ([email protected])

LEPHALALE – The issue of drinking and driving is a growing concern in Lephalale. In almost every community policing forum (CPF) meeting since 2015 the issue of people driving while intoxicated have been a topic of discussion.

“Until we find a solution for this growing problem, I will not remove it from the agenda of our meetings,” Thys Eloff, chairman of the CPF, said during the last meeting in April.

Residents have raised their concerns and took issue with the local police for allegedly refusing to take blood samples from some of the drivers who were visibly intoxicated. The excuse offered by the police was that they cannot take a blood sample from a person who is injured and needs medical attention. “While saving a person’s life is the most important part of any crash scene, police should remember that they can still take a blood sample that can be admitted as evi-dence in court if they follow the correct pro-cedures,” says Caro Smit, founder and direc-tor of South Africans Against Drunk Driving.

Warrant officer Frans Mokoena from the Lephalale police says a member will only arrest and take a driver for blood tests when there are obvious signs that the person has been drinking. “The public should remember that a police member has the right to decide

By Morakhu Kekae ([email protected])

MAHWELERENG – Newly-elected Mahwelereng Community Policing Forum (CPF) chairperson, Lesiba Matlala, vowed to institute innovative projects to prevent crime in the Mahwelereng policing sectors.

This comes after a wave of gang violence and shootings last weekend in Extension 19.

The aim of the CPF in the prevention of crime is to ensure the safety of the commu-nity, says Matlala. “This area has a history of gang violence and the CPF aims to counter-act these criminal activities.

“We are prepared to eradicate gangster-ism, violence and the circulation of drugs through CPF initiatives,” he says. The first project in place is to organise a drug and al-cohol abuse campaign in schools.

Lesiba says that the elected members of

Community must feel safe again, says CPFthe CPF will work tirelessly to bring about crime prevention projects in the area. “We are ready to take comprehensive approach to deal with gang violence,” he says.

The CPF has also seen to the establish-ment of new sub-forums in Sekgakgapheng, Mosesetjana, Mapela, Rooivaal, Moshate and Ga-Madiba.

Lesiba says that the CPF will work closely with the police to fight crime.

“The projects we are about to establish will enable us to work closely with the community and youth in particular,” he ex-plained.

“I believe next year we will be progressive in preventing criminal activities."

He added that the CPF hopes to involve the youth in its projects and hopes to play an influential role in the lives of the youth to help stay away from crime. Constable Sello Leso and CPF chairperson Lesiba Matlala.

Drinking and driving - police actions questionedwhen a driver seems to be under the influ-ence.”

Red eyes, smelling of liquor, talking loudly and an inability to walk in a normal way are some indications that Mokoena says police members look for when deciding whether a person is inebriated. “If a driver was severely injured and has lost a lot of blood we will not take a blood sample [and rather seek medi-cal attention first], but when they have minor injuries it will be taken.”

Smit is adamant that If a driver was in-jured and needs to be taken to a hospital for medical treatment, the National Road Traffic Act (NRTA) allows that a member of the po-lice accompany him/her to the hospital while another member goes to the police station to lay a charge and open a SAP308 (which requests the doctor or nurse to treat the driver and draw the blood). “No member of the SAPS is allowed to refuse to take a driver suspected of drunk driving to a medical practitioner to draw blood under any circum-stances and if they do they should be report-ed to the Independent Police Directorate.”

Smit says most drips contain only saline water and glucose and blood can still be drawn from the arm that does not have a drip attached. “The doctor or nurse should record what is in the drip to help prove that nothing in the drip could alter the alcohol level and this should especially be kept in mind when

there is alcohol in the drip substance.”An accurate record of how much fluid

was given to the patient should be kept an alcohol swab should not be used at any time with any drunk driving/alcohol query.

The NRTA Section 65(1) states that it is not strictly necessary to rely on a blood test to ensure a conviction when dealing with drunk driving. “If it happens that the two hours in which the driver should have been taken for blood tests have expired a police official of traffic officer can still write a comprehensive statement recording the behaviour and physical appearance of the driver as evidence in court.”

Although this procedure may be open to a lot of legal loopholes, Smit feels that a court trial is a great deterrent and teaches a costly lesson to perpetrators.

For Smit one reason for the low convic-tion rate regarding driving when drinking is a lack of training, knowledge and com-mitment from the police. “Police members often do not know that there are separate Acts under which the perpetrator can be charged and are not properly trained in pre-senting evidence in court. Experienced law-yers can often scare inexperienced cops and this can have a spiral effect by discouraging police members from arresting perpetra-tors because they do not want to testify in court.”

Page 4: Nn13 5 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 13 MEI 20164

LEPHALALE – Hulle is volop te sien in die informele dorpies regoor SA en word dikwels verwar met uitgebasterde honde, maar eint-lik is die Africanis-hond een van die oudste rasse in suidelike Afrika en kan die ras se oorsprong met Lephalale verbind word.

Die Africanis-hond se Swahili naam se ‘umbwa wa KI shenzi’ wat losweg vertaal kan word as alledaagse of basterhond was glo die eerste makgemaakte honde in Suidelike-Afrika gewees.

Interessant genoeg het Dr. Ina Plug,van die Transvaal Museum, ontdek dat van die vroegste rekords van hierdie besonderse hond terugdateer na 570 na Christus nadat fosiele opgegrawe is op die plaas Diamand, naby Lephalale.

“Hierdie honde is spesifiek aangepas vir die klimaat in Afrika, hulle is gehard, lojaal en word bitter min siek,” sê Sonika Oost-huizen van die Lephalale dierebeskermings-vereniging (DBV). Sy sê hierdie hond is vir lank nie as ‘n opregte ras geklassifiseer nie, maar is dit onlangs reggestel en nou spog die Africanis met sy eie ras klassifikasie.

“Ons kry ook van hierdie honde wat wel met ander rasse gekruis is omdat baie van die honde in hierdie informele areas nie gesteriliseer word nie en vrylik rondbeweeg sonder heinings en ander strukture om hulle in te perk.”

‘n Opregte Africanis is medium grootte, skraal en gespierd; hulle is rats en soepel en kan vir lang ente hardloop oor rowwe terrein en in beboste omgewing.

“Hierdie honde is regtig merkwaardig," sê Oosthuizen. “Hulle kom goed met mense oor die weg en hou ook van ander diere, maar het baie oefening nodig en pas beter aan by gesinne wat ‘n aktiewe leefstyl het of op ‘n groot erf of plaas woon.”

Die Lephalale DBV kry elke nou-en-dan een van hierdie honde in en het onlangs weer twee in hul hokke gehad. “Ons kry gewoonlik vinnig huise vir hierdie diere omdat hulle sul-ke oulike persoonlikhede het en so gehard is.

Links: GROBLERSDAL - Laerskool Bosveld Primary het sewe leerders gehad, wat deelgeneem het aan die eerste rondte van die ATKV-Redenaars te Groblersdal op 27 April. Eduan Mostert, Erhard Geyser, Deone Barnard, Wilmi van Rooyen, Brandon Perrier, Divan Gerber en Janco von Rönge het ‘n hond uit ‘n bos gepraat en Wilmi van Rooyen is dan ook gekies om deel te neem aan die tweede rondte wat later die maand in Polokwane sal plaasvind. - Colette du Plessis

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se wintersport spanne het die afgelope naweek kragte ge-meet teen Hoërskool Nylstroom. HPP het hulle taamlik goed van hulle taak ge-kwyt, maar ongeluk-kig was die netbal minder suksesvol.

Die uitslae is soos volg:

Rugby: HPP se o/14 A-span wen met 27-5. Michael Mc Nicol was die speler van die wedstryd. Die o/15 A-span vermorsel hulle teenstanders met ‘n allemintige 52-7 puntetelling. Junior Mnisi was die speler van die wedstryd.

Die o/16 A-span kraai ook koning met ‘n skitterende 52-7 wen. David Human was die speler van die wedstryd.

Hokkie: HPP se o/14 A-span spog met ‘n 2-0 wen. Annika Oosthuizen was die speler van die wedstryd. Die o/15 A-span raap ook ‘n wen op met ‘n puntetelling van 3-0. Lené Kruger was die speler van die wedstryd.

Die o/16 A-span lewer indrukwekkende resultate en wen 6-0. Charlene Botes was die speler van die wedstryd.

Die tweede span nog hulle teenstanders

MOKOPANE - Drie van Laerskool Krugerpark se netbalspelers is onlangs gekies om deel te wees van die Limpopo netbalspan. Hulle is (van links): Natachia Shumba (o/12), Tsidi Ramushu (o/13) en Surike Booysen (o/12).

Elke Africanis-hond kry sy dag

Hulle is nie pieperig nie, het nie duur kos no-dig nie en is ook bestand teen meeste virusse en siektes wat in ons omgewing voorkom.”

Vir meer inligting gaan na www.africanis.co.za of Wikipedia se webwerf.

Sonika Oosthuizen en ‘n Africanis teef by die DBV wat een van die dae na haar nuwe huis sal gaan.

Regs: MOKOPANE - Dié vier leerders van Laerskool Krugerpark is slaggereed vir die semi finale rondte vir redenaars wat op 10 Junie in Polokwane plaasvind. Hulle is van links, Jurinda van Schalkwyk, Anemieke van Niekerk, Zia Boltman en Nicole White. - Martie Le Grange

Jong redenaars is slaggereed

Regs: LEPHALALE - Tydens die eerste ATKV uitdunrondte het vyf redenaars van Ellisras Hoërskool deurgedring na die semi-finaal wat op 10 Junie plaasvind. In die voorbereide afdeling (eerste taal) dring Leandri van Deventer deur met haar toespraak getitel “Die media se beloftes is vals”. Tanya van Zyl gesels lekker oor die pot wat die ketel verwyt en in die tweede taal afdeling voorbereid dring Lerato Ditsela deur met haar toespraak “Verantwoordelikheid is dooie beleid.” Nathalie Perrier en JP van Zyl dring ook deur in die onvoorbereide afdeling. Op die foto is Leandri, Lerato, Tanya, Nathalie en JP. - Fransa de Beer

Limpopo span vir netbal Krugies

het enige punte aangeteken nie en is gelykop. Johané Nel was die speler van die wedstryd. HPP se eerste span wen 1-0 met Gaby Nel as die speler van die wedstryd. Tweedes : HPP 18 - 17 N Werner Esterhui-zen. Eerstes : HPP 40 - 15 N JD VorsterTen-nis.

HPP se eerste seuns span maak skoon-skip met ‘n skitterende 6–0. Die tweede seuns span speel gelykop. Hulle punte was 3-3. Die derde seuns span wen hulle teen-standers 4-2. Die eerste meisies span het egter 0-6 verloor.

HPP en Nylstroom keil mekaar op

Blou versus groen in die onlangse wintersport kragmeting op Hoërskool Nylstroom se rugbyveld.

Page 5: Nn13 5 issuu

13 MAY 2016 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 5

WIMPY delivers in Ellisras and Onverwacht. Call Alma on

082 879 1582 to place your order.

Kolskoot boogskutsLEPHALALE – Twee plaaslike skole het verlede week aan ‘n plaaslike boogskietkompetisie by Laerskool Bosveld Primary deelgeneem. Hoërskool Ellisras en Laerskool Bosveld Primary het goed gevaar in die kompetisie teen Vivo, Waterberg Academy en ‘n paar skuts van Rustenburg skole of 7 April. EHS eindig eerste met ‘n telling van 3016 uit 3600 terwyl Laerskool Bosveld Primary tweede geëindig het. FA Kemp wen die afdeling vir senior seuns en kom ook algeheel eerste vir die dag met ’n telling van 278 uit 300. Ammaarah Pandie eindig tweede van die senior dogters en Petra Grobler is derde van die senior dogters. Onder: Ammaarah Pandie, FA Kemp en Petra Grobler en regs is Hoërskool Ellisras se boogskutspan.

GROBLERSDAL - Hoërskool Ellisras het verlede week vir Hoërskool Ben Viljoen laat les opsê toe hul aan 'n tenniswed-stryd op Groblersdal gaan deelneem het op 6 Mei. Andreas van Zyl het net die seunspan “uitgehelp” en wen toe sommer sy enkelspel wedstryd 6-3! Anje Grobler wen ook haar enkels 5-4 en Bianca Smith het sommer gou met haar opponent afgereken met ‘n telling van 7-2.

EHS se tennistalent

THABAZIMBI – Laerskool Thabazimbi se rugbyspanne het vir Laerskool Bosveld Primary ‘n taai tyd gegee gedurende die ligawedstryde verlede week op Thabazimbi se velde. Vier van die Bosveld bulle het deurgedring na die finale Limpopo proewe vir laerskole volgende naweek in Polok-wane. Bryson Webb, Wessel Pelser (albei o/13), Reinhardt Pretorius en Tebogo M’khomazi sal Bosveld se naam gaan hoog hou by die o/12-proewe. - Jimmy du Plessis

Bossies by finale proewe

MOKOPANE - Inwoners word genooi om ‘n heerlike kuier aand saam met Gisela de Villiers en Robert Brooks ten bate van die Piet Potgieter Ouetehuis te kom geniet. Gisela en Robert bring op 3 Junie 2016 om 18:00 ‘n verrassingspakkie van musiek na Mokopane.

Gisela de Villiers is koordirigent, kom-ponis, sangeres en pianis. Na voltooiing van haar musiekstudies by UP en UNISA, was sy o.a. dirigent van AHMP, Hoërskool Wa-terkloof en die Verre Noord Jeugkoor. Huidi-glik is sy afrigter van die ensemble Musica Vivendi. Haar komposisies is landswyd in aanvraag, en verskyn ook in die nuwe FAK Sangbundel. Haar koorwerke word gereeld gehoor op kompetisies en radioprogramme. Sy bedryf haar eie sangateljee. Gisela het verskeie CD’s van haar eie werke.

Roberts Brooks het SA in 1979 verlaat om verder te studeer in Europa. In 1986 het hy ‘n sang kompetisie gewen wat ge-organiseer was deur die “Gesellschaft der Musikfreunde in Wien” by die musiekvereni-ging in Vienna, Oostenryk.

Dit was die begin van sy internasionale beroep as konsert, ‘lieder’ en opera sanger.

‘n Noepseltjie sop en Je Ne sais quoi met Robert en Gisela

Page 6: Nn13 5 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 13 MEI 20166

Page 7: Nn13 5 issuu

13 MAY 2016 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 7

WATERBERG TVET COLLEGE INVITES QUALIFIED AND EXPERIENCED CANDIDATES TO APPLY FOR THE FOLLOWING POSTS TO BE FILLED

ACCORDING TO THE FET ACT NO.16 OF 2006 (as amended in 2012)

SUBJECTS: Technical Drawing and Motor REF: WTVETC 2016/27 LEVEL 1 Trade TheoryLECTURER - ELECTRICAL

Requirements: INFRASTRUCTURE CONSTRUCTIONMechanical Engineering Degree or Diploma /

ENGINEERING AND SKILLS TRAINING equivalent qualification in the relevant field

CENTRE (Lebowakgomo)* Teachers qualification with minimum two years

COLLEGE PAID: 12 months fixed contractworking experience in Report 191/NATED will be an

SALARY: R173,130.00 pa plus 37% in added advantage * Assessor and Moderator will be

lieu of benefits an added advantage * SACE certificate * Valid PROGRAMME: NCV - Electrical Infrastructure driver's licenseConstructionDuties and Responsibilities: SUBJECTS: Electrical Systems and Teach and manage classroom activities * Conduct Construct ion, Electronics and mark assessment tasks in line with DHET Control and Digital subject guidelines for Report 191/NATED * Assist Electronics (Level 2-4)and support the students on finding placement for Requirements: Work-based experience (WBE) * Assist and support Electrical Engineering Degree or Diploma / the Education Special ist for successful equivalent qualification in the relevant field (Light implementation of academic policies and current) * Teachers qualification with minimum two resolutions.years working experience in NCV will be an added

REF: WTVETC 2016/30-31 advantage * Assessor and Moderator will be an RECEPTIONIST x 2 (INTERNSHIP) added advantage * SACE certificate * Valid driver's

REF: WTVETC 2016/30 IT AND COMPUTER licenseSCIENCE CENTRE (Mokopane) (1 x post)Duties and Responsibilities:

Teach and manage classroom activities * Conduct REF: WTVETC 2016/31 ENGINEERING AND and mark assessment tasks in line with DHET SKILLS TRAINING CENTRE (Lebowakgomo) (1 x

post)subject guidelines for NCV * Assist and support the COLLEGE PAID: 12 months contractstudents on finding placement for Work-based STIPEND: R3,000 per monthexperience (WBE) * Assist and support the Requirements: Education Specialist for successful implementation NCV Level 4 or equivalent qualification in Office of academic policies and resolutions.Administration/Management Assistant * Good REF: WTVETC 2016/28 LEVEL 1 Communication * Good Computer Skills (MS LECTURER - MECHANICAL Office).

ENGINEERINGDuties and Responsibilities:

THABAZIMBI CAMPUS Pomptly answer and re-direct calls to different units (Amandelbult/Thabazimbi) * Manage and control the register of outgoing calls

COLLEGE PAID: 8 months fixed contract and faxes related to official duties of staff * Control SALARY: R173,130.00 pa plus 37% in lieu

support processes for the monthly retrieval of of benefits

telephone data from the telephone management PROGRAMME: Report 191/NATED -

system * Report breakdowns and liaise with Telkom Mechanical Engineering

on related telephone management system issues.

Enquiries: The HR Manager, Tel no: 015 - 492 9000/9021

PLEASE NOTE THE FOLLOWING:Applicants should ensure that they meet the requirements of the post they apply for * The above mentioned applications should be submitted on a Z83 form obtainable from all Public Service Departments, accompanied by a detailed CV and certified copies of all qualifications (academic transcripts) , ID copy and Drivers Licence (where applicable) * Applicants must use the reference number allocated to the post. * Faxed or e-mailed applications will not be considered. * Communication will only be entered into with short-listed candidates and the successful applicant. * If you have not heard from the College within two months of the closing date, you should consider your application as unsuccessful. * The College reserves the right not to make appointment(s) to the advertised post(s). * The College is an affirmative and equal opportunity employer * Late submissions will not be considered.

CLOSING DATE FOR SUBMISSIONS: 26 May 2016 at 16:00

APPLICATIONS SHOULD BE FORWARDED TO:POSTAL ADDRESS: The Principal, Waterberg TVET College, Postnet Suite #59, Private Bag X2449, MOKOPANE, 0600 OR HAND DELIVERY: The Principal, Waterberg TVET College, C/o Totius and Hooge Streets (entrance in Hooge street), MOKOPANE, 0601 (08:00 - 16:00)

Please send all vacancies and notices through to [email protected] or call 015 491 3082 (Mokopane) or 014 763 5132 (Lephalale)

GROBLERSDAL - Hoërskool Ellisras se rugby- en netbalspanne moet dou-voor-dag opstaan om teen Hoërskool Ben Viljoen te gaan deelneem en het met gemengde resultate huis toe gekom verlede Saterdag.

Die o/14 rugbyspan het Ben Viljoen kaf gedraf met ’n telling van 73-0. Hierdie span het ook die Hansieweek gewen in die finaal teen Ben Vorster.

Die Rassies wen twee netbalwedstryde en verloor vier met die eerste netbalspan wat naelskraap verloor met ‘n telling van 19-23. Die skoolhoof, mnr. Louis Campbell, het die Rassies geprys wat net eenvoudig nie moed opgegee het nie.

MOKOPANE – School field trips provid learners with a chance to gain knowledge first hand. The excited learners from Mokopane Destiny Academy (MDA)visited the Makan-pan’s Caves and the Reptile Park in Polokwane on May 6.

A group of 35 MDA learners visited the Makanpan’s Caves just North of Mokopane. “The learners were challenged with evolution theories, which helped them confirm their belief in God’s Creation,” says MDA’s Lily Swart.They also had the opportunity to see exam-ples of limestone, dolomite and sediment.

In a second cave they heard the interesting history of what hap-pened between the Voortrekkers and the Ndebele tribe in 1854.

MDA’s tourism students also gained insight into the tourism value of the caves, as well as what the vocation of a tour guide involves.

On the same day, the junior class visited the Reptile Park in Polokwane. After learning about reptiles and amphibians at school, the teachers of the junior students decided to give the learners a real life learning experience.

They got to see snakes like a puff adder and a snouted cobra as the tour guide gave them a lesson on what to do when bitten by a poisonous snake as well as some interesting facts about these and other species.

The students were challenged to see these creatures as interest-ing animals that should be respected instead of just feared. Some of the students and teachers even got the opportunity to face their fears by posing for a photo with Boa, the boa-constrictor. One of the students announced: “I am afraid of snakes, Ma’am, but I am going to do this!”

Miss Raymandi Goosen, a Grade 3 monitor, said: “To have expe-rienced the attitude and mindset changes that occurred in some of the students towards these creatures, was truly a blessing.”

Exciting field trips for MDA

Moedige Rassies vaar goed

JP van Staden druk vyf drieë!

Page 8: Nn13 5 issuu

oordelike uus orthern ewsN NAitblinkerschievers

U

Deur Amanda Basson ([email protected])

LEPHALALE – Loutjie Steenekamp, ‘n leerder aan Hoërskool Ellisras, is skaars 17-jaar oud maar hy is reeds besig om groot naam te maak in die atletiekwêreld. Hy is onlangs vir die tweede keer genooi om aan ‘n atletiekbyeenkoms in die VSA te gaan deelneem.

“Ek is vroeër die jaar genooi om in Philadelphia te gaan deelneem nadat talentsoekers my by ‘n byeenkoms in Pretoria sien deelneem het aan die 110m hekkies,” vertel ‘n baie opge-wonde Loutjie Woensdagmiddag aan Noordelike Nuus.

Loutjie het in Philadelphia aan die o/19-afdeling deelge-neem en 19de plek behaal. “Daar was bekende atlete by die byeenkoms en ek het geweldig baie by hulle geleer. Toe ons op pad terug was na SA het een van die afrigters my laat weet dat daar ‘n universiteit is wat my wou nooi vir nog ‘n byeenkoms.”

So het Loutjie skouer aan die wiel gesit en begin oefen vir die byeenkoms wat op 17-19 Junie in Noord Carolina sal plaas-vind. “Ek oefen elke aand saam met my afrigter Jan Vos by die Mogol Klub en oefen ook tussen 16:00 en 17:00 elke dag op my eie om gereed te maak vir die byeenkoms.”

Alhoewel Loutjie se groot liefde by sy atletiek lê probeer hy ook aandag aan sy skoolwerk te gee. “Ek het ‘n drukbesige pro-gram maar probeer om ‘n balans tussen my skoolwerk en die atletiek te handhaaf," sê hy. "My groot droom is om eendag aan die Olimpiese Spele deel te neem.”

Vir enige skoolkind is dit ‘n groot eer om twee keer genooi te word om oorsee aan ‘n atletiekbyeenkoms deel te neem, maar die finansiële implikasies daaraan verbonde is ‘n groot kopseer. “Ek het met my vorige besoek omtrent R30 000 nodig gehad.”

“Ons is dankbaar teenoor almal wat met die vorige byeen-koms ‘n bydrae gemaak het en hoop dat ons weer soveel onder-steuning hierdie keer sal ontvang,” het Loutjie se ma, Allen Steenekamp, gesê.

Wie weet dalk finansier jy die volgende Olimpiese Spele kampioen! Donasies kan gemaak word aan: PIL Steenekamp, Absa rekening nommer: 9316484082, takkode: 632005.

Loutjie gaan weer Amerika toe!

Loutjie Steenekamp en Carl Lewis, ‘n atleet van Amerika, toe hy in Philadelphia deelgeneem het vroeër die jaar.

By Morakhu Kekae ([email protected])

MAPELA – Miss Earth 2015 ambassador, Milanie Cilliers, visited the Tjitjila Secondary School in Ga-Matlou village last Wednesday as a Miss Earth ambassador. Cilliers participated in Generation Alive (a Moringa planting project from Destiny Alive under the GOLD (Generations of Leaders Discovered) programme.

Imogen van Wyk, GOLD project manager, says the programme aims to uplift communities and empower the youth to make a difference. The programme sees about 30 peer educators who ac-tively participate in community developmental and educational programmes.

“The main role of the project is to invest in the youth and help them [through peer educators] reach their full potential and train them to make a difference and take this country forward,” says Van Wyk. “The purpose of today was to plant Moringa trees and for the peer educators to fulfil their role

Making a differenceto equip them to be leaders in the community. This was a demonstration to live out change, something as small as planting a tree can make a difference.”

The main duties of peer educators is to act as role models. “This programme is a tool to en-courage a positive mindset and to help the young generation to make informed choices, we educate them [the peer educators] about relationships, self-esteem, self-development, communication and proper values,” adds Van Wyk.

Peer educator Natasha Thobakgale says the programme highlights self-development skills and provides education about environmental issues that affect the community.

Cilliers said that the programme is an advan-tage when it comes to educating young people about environmental issues and the importance of becoming ‘earth warriors’.

The Miss Earth SA competition is a woman leadership programme,” said Cilliers.