12
Tel (053) 831 2331 Woensdag 30 Oktober 2013 www.noordkaap.co.za GRATIS Die Diamantstad se koerant ’n Wonderwerk op twee bene bl. 2 Slaan 44 in net een boulbeurt bl. 12 Vergroot Premierliga - Markgraaff bl. 8 Lerato Sebe LOCAL residents will be glad to know that Kimberley will be gaining extra flight services from SA Express and Airlink during November. SA Express announced an extra after- noon flight to and from Cape Town, starting 1 November. Shortly after their competitors, Airlink, also launched their extra flight service between Kimberley and Johannesburg as from 18 Novem- ber. There will be two new flights a day to and from Cape Town on Mondays to Fridays with SA Express and two new flights a day to and from Johan- nesburg on Airlink. Previously SA Express only offered one return- flight in the evening to Cape Town. “We’ve been asking for a long time for extra flights, especially for busi- ness purposes, and we are very grate- ful,” said Sharon Steyn, CEO of the Northern Cape Chamber of Commer- ce and Industry (Nocci). According to Steyn, SA Express’s response was due to a high demand for flights to Cape Town and that led to the decision to introduce an extra flight during the afternoon. “It also reduces costs in accommo- dation for those that want to travel within a day between the two places without having to stay over and tra- vel back the next day.” Airlink, which has been flying to Cape Town only, will be flying to Jo- hannesburg and to Richards Bay via Johannesburg from Kimberley. Karin Murray, manager of marke- ting and sales at Airlink, said the ser- vices are in response to popular de- mand. “The flights will be at ideal times in order to satisfy the requirements of same-day returning travellers in both directions. “Airlink’s new services will be of- fered at most attractive pricing and will enable customers to earn voya- ger miles,” she said. Sharron Lewis, CEO of the North- ern Cape Tourism Authority, expres- sed her joy at having the extra flights. “This will increase access to the destinations and encourage more tourists and travellers to our provin- ce. “We are constantly in discussions with different partners to have chea- per flights.” Steyn said it would be nice if flights could be arranged to places like Upington, Springbok and Carnar- von. Lewis added that there was a need for access to other destinations, espe- cially Durban and Port Elizabeth. “Currently, travelling to these des- tinations is expensive due to re-rou- ting. “Direct flights will definitely en- courage more visitors to the provin- ce.” Flights increase Opgelei vir spesiale taak PETRA DIAMONDS het verlede week buite die stad een van sy taktiesevuurwapen-opleidingsoefeninge gehad wat deur Legio Specialized Tactical Solutions aangebied is. Die span is vir die vervoer van diamante van die myne af verantwoordelik. ’n Toename in aanvalle op diamanthandelaars is vanjaar in die provinsie ervaar en dié manne wil verseker hulle is voortdurend bedag en op hul tone. Foto:LouisBotha-fotografie

Noordkaap 20131030

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Noordkaap 20131030

Citation preview

Tel (053) 831 2331 Woensdag 30 Oktober 2013 www.noordkaap.co.za GRATIS

Die Diamantstad se koerant

’n Wonderwerkop twee bene

bl. 2

Slaan 44 innet eenboulbeurt

bl. 12

VergrootPremierliga ­Markgraaff

bl. 8

Lerato Sebe

LOCAL residents will be glad toknow that Kimberley will be gainingextra flight services fromSAExpressand Airlink during November. SAExpress announced an extra after-noon flight to and from Cape Town,starting 1 November.Shortly after their competitors,

Airlink, also launched their extraflight service between KimberleyandJohannesburgas from18Novem-ber.There will be two new flights a day

to and from Cape Town on Mondaysto Fridays with SA Express and twonew flights a day to and from Johan-nesburg on Airlink. Previously SA

Express only offered one return-flight in the evening to Cape Town.“We’ve been asking for a long time

for extra flights, especially for busi-ness purposes, andwe are very grate-ful,” said Sharon Steyn, CEO of theNorthern Cape Chamber of Commer-ce and Industry (Nocci).According to Steyn, SA Express’s

response was due to a high demandfor flights to Cape Town and that ledto the decision to introduce an extraflight during the afternoon.“It also reduces costs in accommo-

dation for those that want to travelwithin a day between the two placeswithout having to stay over and tra-vel back the next day.”Airlink, which has been flying to

Cape Town only, will be flying to Jo-hannesburg and to Richards Bay viaJohannesburg from Kimberley.Karin Murray, manager of marke-

ting and sales at Airlink, said the ser-vices are in response to popular de-mand.“The flights will be at ideal times

in order to satisfy the requirementsof same-day returning travellers inboth directions.“Airlink’s new services will be of-

fered at most attractive pricing andwill enable customers to earn voya-ger miles,” she said.Sharron Lewis, CEO of the North-

ern Cape TourismAuthority, expres-sedher joyathaving the extra flights.“This will increase access to the

destinations and encourage moretourists and travellers to our provin-ce.“We are constantly in discussions

with different partners to have chea-per flights.”Steyn said itwouldbenice if flights

could be arranged to places likeUpington, Springbok and Carnar-von.Lewis added that there was a need

for access to other destinations, espe-cially Durban and Port Elizabeth.“Currently, travelling to these des-

tinations is expensive due to re-rou-ting.“Direct flights will definitely en-

courage more visitors to the provin-ce.”

Flights increase

Opgelei virspesiale taak

PETRA DIAMONDS het verlede week buite die stad een van sy taktiesevuurwapen­opleidingsoefeninge gehad wat deur Legio SpecializedTactical Solutions aangebied is. Die span is vir die vervoer van diamante van die myne af verantwoordelik. ’n Toename in aanvalle opdiamanthandelaars is vanjaar in die provinsie ervaar endiémannewil verseker hulle is voortdurendbedagenophul tone.Foto:LouisBotha­fotografie

2 NOORDKAAP, WOENSDAG 30 OKTOBER 2013

Ruan Bruwer

HY onthou diedatum nog goed – 13Mei 1985. Dit was ’nMaandag kort voor14:00.Hy was ná sy

middagete op padterug werk toe. Hyonthou hy het nogal

vinnig in Longstraatgery, teen ’n spoedvan sowat 120 km/htoe ’n motor voorhom indraai.Wat hy daarna

onthou, is hoe hysewe weke later uit’n koma wakkerword en aan dieregterkant van syliggaam verlam is.Verlede Vrydag

het George dosSantos sy 54steverjaardag gevier.Baie mense rekenhy is ’n wonderwerkop twee bene. Syherstel was merk-waardig, tot so ’nmate dat hy vyfmoordende Comra-des-ultramarathonsvoltooi het en steedselke dag draf en metsy twee honde gaanstap.In 1985 was hy ’n

sersant by dieKorrektiewe Dienstein Kimberley. Hykan niks van dieongeluk – waarin symotorfiets afgeskryfis – onthou nie. Hyhet dit maar slegs ’nmaand lank besit.Hy is ná die tyd

vertel sy kop het diemotor getref, syliggaam het bo-oordie voertuig gevliegen sy linkerbeen isin die prosesgebreek. Hy was

bewusteloos en hetbloeding op diebrein opgedoen.Dokters het volgenshom nie veel hoopgehad nie. DosSantos is in dieUniversitas-hospi-taal in Bloemfonteinse neuro-chirurgiesesaal behandel waarhy ná 50 dae weerbygekom het.Hy was toe net

mooi die helfte vandie mens van voordie ongeluk – 43 kgteenoor die 88 kgwat hy voor dieongeluk geweeg het.Hy is op 6 Julie

ontslaan. Dos Santosvertel sy oorlede pamoes hom versorgaangesien hy tenvolle afhanklik was.Hy het vir

terapieklasse gegaanen stadigaan weerself begin looptotdat hy die gevoelin sy regterkantherwin het. Hy isook kort voor lankterug werk toe.George wou weerbegin klubrugbyspeel, maar isafgeraai, wat homop draf laat besluithet.“Die dokters het

gesê ek moet aktiefbly om my bloed- enstresvlak in toom tehou. Nou kan ek nie

sonder oefeningklaarkom nie.”Hy het vyf

Comrades-mara-thons gehardloop. In1999 is hy mediesongeskik verklaar.Hy bieg hy was

nog effe hardkoppigná die ongeluk enhet sy motorfietsself herstel en kortvoor lank weerdaarop gery, maaris weer omgery (diekeer nie te ernstignie). Dít het homfinaal laat besluitom die motorfiets teverkoop (tot sy mase verligting).Hy sê motorfiets-

ryers moet nie tegemaklik op hulysterperde raak enteen ’n hoë spoedjaag nie.“Motoriste besef

nie altyd hoe vinnigmotorfietse aangerykom nie en dit leitot vele ongelukke.”Dos Santos deel

gereeld sy lewens-verhaal.“Ek doen hospi-

taalbediening engetuig van my lewe.Kyk dis ’n wonder-werk, maar dis niedeur my toedoennie.“God lê ons pad

uit en Hy hetbesluit dis nog niemy tyd nie.”

George se herstelmerkwaardig

GEORGE DOS SANTOS wys ’n foto wat van hom geneem is toe hy sy derde (van vyf)Comrades­ultramarathons gehardloop het. Hy hou ook een van sy medaljes vas wat hydaar verower het. Dos Santos,wat Vrydag sy 54ste lewensjaar gevier het, hetwonderbaar­lik van ’n ernstige motorfietsongeluk herstel. Foto: Ruan Bruwer

Ruan Bruwer

WITH drugs being anongoing problem in theRoodepan area, it was anideal place to launch a drugawareness programme.The gr. 8 learners at the

Lucretia Intermediate Schoolwere taught about thedangers of drug abuse. TheSouth African Police Servi-ce’s Business in Crime Unitwas present to show thelearners the different kindsof drugs used in the area.They also did a presentationon the effects of drugs onone’s body.Shayne Williams, a former

drug user in Roodepan, gavea motivational speech andshared his experience withdrugs and how it affected hislife.ER24 did a demonstration

on how to help a person whohas overdosed on drugs.Shanaaz Paulsen, a

fourth-year social workstudent at the University ofthe Free State (UFS),initiated this project as partof her community workpractical with the Depart-ment of Social Development.This project is said to

continue into the learners’syllabus next year as part ofLife Orientation.

Say no to drugs

NOORDKAAP, WOENSDAG 30 OKTOBER 2013 3

Ruan Bruwer

OFSKOON hy nie oor baie erva-ring as afrigter beskik nie, hetdie Hoërskool Diamantveld ge-noeg vertroue in Jean Stemmetse vermoë en het hom as nuwehoofafrigter aangestel.Stemmet, wat vanjaar nog vir

die Griekwas op buitesenteruitgedraf het, het net toe dieprovinsiale span se seisoenklaar is, met sy werk by dieskool begin.Hy volg MJ Smith op wat on-

langs verhuis het.Sommige mense meen Smith

het nie aan die verwagtings vol-doen nie. Die eerste span hetnogal ’n teleurstellende seisoenagter die rug.Die skool het met Stemmet se

aanstelling ’n professionele erabetree.Dit is ’n heeltydse aanstelling

en Stemmet fokus nou net op diespel van al die Diamantveld-rug-byspelers.“Ek sal vir al die spanne en

spelers verantwoordelik wees.Dit sal soos die taak van ’n direk-teur van rugby wees (’n afrigter

wat aan hoof van die voorstespan staan,maar ook vir die voe-dingstelsel verantwoordelik is).“Ek het nie weer ’n kontrak

met die Griekwas gesluit nie,maar gaan nie my tokse ophangnie,” het hy gesê.Volgens Stemmet het wyle

Basjan Reinhardt, wat tot eindeverlede jaar Diamantveld se be-dryfsbestuurder waswat totmetsy afsterwe passievol oor dieskool was, hom genader.“Hy het my geïdentifiseer vir

dié pos. Ons kom ’n lang pad. Ekwas hoofseun van Paarl-Gimna-sium toe hy die skoolhoof daarwas. Hy was my mentor.”Die 27-jarige Stemmet, wat

provinsiale rugby vir die WP,Boland en die Haaie ook gespeelhet, sê die afrigting-gogga hethomgebyt toehyhierbydiePou-bloues kom speel het.Hy het by die Gemsbok Kidz

begin waarby hy sy Griekwas-spanmaats betrek het om hommet die afrigting van die jongrugbyspelers te help.Hy sal in sy eie tyd daarmee

voortgaan.“As ek ’n seun uit ’n laer span

kanhelp ontwikkel tot ’n volgen-de vlak, dan het ek waarlik ietsbeteken.”Stemmet sê wen is belangrik,

maar nie alles nie. Hywil eerder’n mededingende kultuur skep,strukture ontwikkel en klem opdie speler en individu lê.Stemmet het nie gras onder sy

voete laat groei nie en het reeds’n span spesialiste op verskeiegebiede wat die span sal by-staan.Bok Markram, ook ’n oud-

Griekwaspeler, sal as voorspe-ler-afrigter help.Stemmet sê hy wil graag hê

wedstryde tussen buurskolemoet in ’n gesonde gees gespeelword en wil help om oudleerlin-ge van die skool by sportdae tebetrek.Vir hom tel Alan Zondagh

(oudbreier van die WP), Chris-toff Lötter (oud-Griekwaspeleren die breier van Paarl-Gim-nasium) en Chean Roux (voor-malige Maties-afrigter en noutegniese raadgewer van dieSpringbokke) as mentors opwie se kennis hy as breier salkan staatmaak.

Senter Stemmet nouSenter Stemmet nouDiamantveld-breierDiamantveld-breier

’n NUWE uitdaging. Jean Stemmet is pas as die nuwe hoofafrigter vandie Hoërskool Diamantveld aangewys. Foto: Ruan Bruwer

CUSTOMERS ENTERED BYMAKINGA CALL FOR 1 MINUTEA DAY FORAWEEK. CAMPAIGN RUNS FROM 1 OCTOBERTO 31 JANUARY 2014. *RICA IN-STORE.Offers valid from 1 October – 31 October 2013.All prices are inclusive ofVAT.Terms and Conditions apply. Once-off SIM & connection fee of R114applies to contracts only. Limitations apply to these products and promotions. For these limitations and full terms and conditions, please visit www.cellc.co.za or ask in-store. E&OE.

CHANGE TO THE CELL C FAMILY TO ENTER.

cellc.co.za

JHB44

037 LOWEST

CALL RATEGUARANTEED FLAT

INCLUDESEXTRA

300MBDATA PM

FREESMARTCASEWORTHR399

INCLUDESBLACKBERRY®

INTERNET SERVICEVALUED ATR57 PM

UNBELIEVABLE

DEAL

WORLD’STHINNESTPHONE

WORLD’SWORLD’STHINNESTTHINNEST

YOUR SHARE OFYOUR SHARE OFYOUR SHARE OF

R2 MILLIONALL OUR CUSTOMERS ARE AUTOMATICALLYENTERED. ONE R100 000 WINNER DRAWN

EVERY WEEK.

LG Optimus G Pro Smartphone

R369 PMx24

ON STRAIGHT UP 100*

FEATURES: 5.5” dazzling full HD display, 1GHzQuadCore, 13MP Dual recording/Dual camerapicture-in-picture technology.

99c PER MIN. ON PER SECOND BILLING

100SMS/MMS

100MINUTES

100MB DATA

BlackBerry® Curve™ 9360Smartphone

R159PMx24

ON STRAIGHT UP 50TOPUP*

FEATURES: Lightweight with 3.2” HVGA+display, BlackBerry®7.1 OS, 5MP camerawith flash and video recording.

99c PER MIN. ON PER SECOND BILLING

50SMS/MMS

50MINUTES

50MB DATA

WAS R179 Huawei Ascend P6 Smartphone

R219 PMx24

ON STRAIGHT UP 100*

FEATURES: 4.7” HD In Cell LCD, Jelly Bean4.2 Operating System, 6.18mm Sleek metallicbody, 5MP Front camera with Auto Faceenhancement, 8MP Rear-facing camerawith 4cm macro view.

99c PER MIN. ON PER SECOND BILLING

100SMS/MMS

100MINUTES

100MB DATA

Available at the following Cell C stores:New Park 084 828 0319 • Northern Cape Mall 084 828 0353 • Maxcell-Kimberley 074 809 2444

4 NOORDKAAP, WOENSDAG 30 OKTOBER 2013

Tel. 053 831 2331Faks 053 831 2330

Johan Rossouw

Ruan Bruwer

Verkoopsbestuurder

Redakteur

Posbus 1583Kimberley 8300

Die Diamantstad se koerant

Troef statuswelstand?VOLGENS navorsing deur ’nraadgewende maatskappy wat inverbruikersgewoontes spesialiseer,bestee huishoudings vier keermeer geld aan alkohol en tabak asaan mediese uitgawes.Daarvolgens word ook meer geld

aan DStv-intekening as aanaftree-annuïteite bestee.Dit is ook so dat die meeste

Suid-Afrikaners eerder ’n motorsal koop as om ’n huis te besit.Dit kan daaraan toegeskryf

word dat dit deesdae moeilik isom ’n huislening te kry, maar hetook met status te doen.Baie mense leen geld vir

noodsaaklikhede soos kos en

onderwys.Baie ander mense staan weer

voor die keuse om óf brandarm tebly, óf om skuld aan te gaan. Hoearmer mense is, hoe groter is diedeel van hul inkomste wat aanklere bestee word – meer as wathulle aan onderwys en gesondheidsaam bestee – is verder bevind.Dit is jammer. Dit is asof mense

net vir vandag voorsiening maaken nie vir die dag van môrevoorsorg tref nie nie. Wat is dienut daarvan om ’n duur motor ofklere aan te skaf, maar joukinders ly honger of kan nie skooltoe gaan nie, omdat Pa of Mameer besorg oor hul status is?

GEBEURTENISSE op 30 Oktober indie verlede:

1854 – Goud word in die Soutpans-berg ontdek.

1928 – Die eksperimentele uitsaaivan stil-foto’s oor televisie in Brittanjebegin.

1949 – Ben Schoeman verklaar inJohannesburg die Nasionale Party salmet sy beleid van apartheid voortgaan“ongeag die ekonomiese probleme’’.

1994 – Welkom word deur ’n aardbe-wing van 5,1 op die Richterskaal geruk.

1996 – Twee lewenslange vonnisse en212 jaar gevangenisstraf word aan dievoormalige Vlakplaas-bevelvoerderEugene de Kock opgelê nadat hy op 89aanklagte skuldig bevind is.

2002 – Agt bomme ontplof op en nabySoweto se treinstelsel en een bomontplof by ’n Boeddhistiese tempel inBronkhorstspruit. Dié aanval deur dieverregse Boeremag eis een lewe.

Geboortes op die dag:1878 – Paul Roos, Springbokkaptein

wat vir die naam Springbokke verant-

woordelik was (sterf in 1948).1935 – Gary Player, Suid-Afrikaanse

gholfspeler.1956 – Nick Mallet, gewese Spring-

bokrugbyspeler en -afrigter.1958 – Brümilda van Rensburg,

Suid-Afrikaanse aktrise.1960 – Diego Maradona, Argentinië

se grootste sokkerlegende.1962– Courtney Walsh, gewese

Wes-Indiese snelbouler en eerste boulerom 500 toetspaaltjies te neem.

1980 – Robbie Wessels, Suid-Afri-kaanse akteur en sanger.

1982 – Wian du Preez, Springbok-stut.

Om soos ’n kind te lagHannes Noëth

EK staan derde van voor in die ryom my daaglikse brood te koop enwag vir die kassier. Voor in die ryis ’n pa en ma met twee jong spruitewat hul daaglikse brood betaal. Hul-le hou eintlik die ry so ’n bietjie op.Maar dit pla niemand nie.Terwyl Pa enMa hul brood betaal,

begin die kleinsus en ousus vir me-kaar gesigte trek. Hulle lag so virmekaar dat hulle vergeet hulle iseintlik in die winkel en dat daarmense agter in die ry is. Hulle ska-ter van die lag.In Afrikaans sê ons so mooi hulle

lag uit hul mae. Wel, daardie tweelag uit hul mae. Hulle lag só vir me-kaar se verspotte gesigsuitdruk-kings dat Ma en Pa begin saamlag.

En die kassier. Ook die sakpakker.Ook die kassier langsaan. Ook onsander mense in die ry. Hoe mooi isdie spontane lag van ’n kind.Ek het nie ’n idee hoe almal daar

se dag verloop nie, ek weet glad niewat in almal van hulle se lewe aan-gaan nie, maar daar in die winkel,daar deel ons die lag van twee kin-ders wat so vrolik is.Natuurlik is hulle ’n bietjie verleë

toe hulle sien hoe ons almal vir hul-le kyk. Net ’n oomblik. Toe gaan hul-le weer voort. ’n Paar sekondes toelê hulle weer soos hulle lag. En onslag saam.Nie vir die gesigtewat hul-

le trek nie, maar vir die lag van ’nkind.Maak dit saak dat ek ’n bietjie lan-

ger in die ry moes staan? Maak ditsaak dat ons almal ’n bietjie opge-hou is? Glad nie. Die lag van ’n kindis net diewonderlikste, aansteeklik-ste medisyne vir enige kwaal. Hoejammer as grootmense die lag van’n kind laat verdwyn.As ons ons kinders kan leer om

hul lag te behou het ons ’n samele-wing gewen. Elke kind wat van syof haar lag ontneem word, word ar-mer.Daardie twee kinders se skaterlag

in die winkel het soveelmense opge-beur. Ek het ’n brood gaan koop,maar met die lag van ’n kind in myhart huis toe gegaan. Ek hoop jy kanvandag ’n kind hoor lag.

KIMBERLEY-NUUSFLITSE van die afge-lope week:) Sowat 887 inwoners van Diamond Parkgaan binnekort elektrisiteitstoevoer tot hulhuise kry. Nadat die inwoners van dié plak-kersgemeenskap bykans twee dekades virdienste gesoebat het, is die buurt verlede jaardeur stadsbeplanners opgemeet en uitgelê.) ’n Munisipale ontwikkelingsbeampte wataangestel is, “waarskynlik omdat iemand vanhomhou”,moet uit sy pos verwyderword, hetAlvin Botes, LUR vir samewerkende rege-ring, gesê. Hy het die provinsiale byeenkomsvan die Vereniging van Plaaslike Owerhede(Salga) toegespreek.) Die Noord-Kaapse regering se “rapporte”lyk tot dusver baie swak, sê Pakes Dikgetsi,Noord-Kaapse wetgewerlid.Dikgetsi sê dit is die tyd van die jaar wanneerdie uitvoerende raad aan die wetgewer moetverduidelik wat hulle met die publiek se geldgedoen het.“Sedert 2009 het ons in dié provinsie gesiendat daar rigtinglose administrasie is wat on-der die onbekwame, korrupte en lui politicirondval.”) ’n Polisiebeampte, konst. Kabelo Setlohlo,is skuldig bevind op aanklagte van bedrog na-dat hy geld aanvaar het om ’n dossier te laatverdwyn.Setlohlo het Marthinus Bredenkamp op 28 Fe-bruarie 2007 in Kimberley in hegtenis ge-neem, omdat Bredenkampvermoedelik by dieonwettige handel van ongeslypte diamante

betrokke was. Daar is ooreengekom dat Bre-denkampR50 000moet betaal en dannie toege-sluit sal word nie.) ’n Man wat daarvan aangekla is dat hy dia-mante van R1,2 miljoen uit die Diamond Tra-ding Centre (DTC) in dieHarryOppenheimer-huis gesteel het, is in die hooggeregshof skul-dig bevind. Michael van Rensburg is daarvanaangekla dat hy 525 ongeslypte diamante vansowat R1,2 miljoen tussen 3 en 12 Mei 2010 ge-steel het.Hy is skuldig bevind aan diefstal van 525 onge-slypte diamante en die besit van 525 ongeslyp-te diamante.Van Rensburg is op borgtog van R5 000 vryge-laat.) Bridget Oppenheimer se dood beteken virdie stad die einde van ’n era van 111 jaar –die tydperkwaarin die Oppenheimersmet diestad verbind is vanwaar sir Ernest Oppenhei-mer dié familie se eindelik enorme sakerykbegin en uitgebou het. Bridget Oppenheimerwas nog tot haar dood regstreeksmet Kimber-ley verbind.

SKETS: Danie Cronjé

So maak die weer Minimum MaksimumDonderdag 9 °C 21 °CVrydag 6 °C 21 °CSaterdag 7 °C 22 °C

NOORDKAAP, WOENSDAG 30 OKTOBER 2013 5

AUTO

MAR

K/NK

/30/10

/13/ZA

NE

Oranje Toyota Kimberley89 Memorial RoadKimberleyTel: 053 836 4700

SYDNEY McPHERSONTIAAN VAN VUURENJOHAN REYNDERSMARIËTTE CLOETESUZETTE GALLOWAY

- 083 533 7215- 084 214 9645- 082 686 6873- 079 523 5717- 079 362 7788

Sales Team:

Sales Manager:Jacques CloeteCell: 083 966 0006Fax: 086 680 8661E-mail: [email protected]

DEMO SPECIAL

2009 M/Benz C180K BEA/T, SilverMilage: 131 000 km

2011 BMW 320D A/T,Grey.Milage: 68 000 km

2011 Toyota Hilux 3.0 D4DD/C 4x4, WhiteMilage: 85 000 km

2010 Mazda 2 1.3Active, GreenMilage: 78 000 km

2013 Chev Spark 1.2 Ls5dr, RedMilage: 7 500 km

2011 Hyundai I10 1.25GLS, SilverMilage: 18 000 km

2012 Toyota Hilux 3.0D4D D/C HeritageEdition, SilverMilage: 54 000 km

2011 Toyota Fortuner3.0 D4D 4x4, White,Milage: 58 000 Km

2012 Toyota Hilux 3.0D4D D/C, RedMilage: 37 000 Km

2009 Toyota Fortuner3.0 D4D 4x4, WhiteMilage: 95 000 km

2013 Toyota Fortuner3.0 D4D A/T, WhiteMilage: 22 000 km

2009 Chev Aveo 1.6 LS5-DR, SilverMilage: 49 000 km

2009 Toyota Fortuner3.0 D4D A/T, GoldMilage: 95 000 km

2010 Toyota Yaris T3A/C Sedan, BlueMilage: 99 000 km

R239 900

R269 900 R319 900

R109 900

R109 900 R99 900

R339 900

R359 900

R339 900 R299 900 R389 900 R99 900

R279 900R109 900

IN HOUSE FINANCE BY ALL MAJOR BANKS:TOYOTA FINANCIAL SERVICES, ABSA, MFC AND STANNIC

2013 TOYOTA HILUX 2.7 VVTi D/C WHITE 16 000 KM R309 900

2013 TOYOTA HILUX 2.5S RX 4X4 D/C WHITE 20 000 KM R329 900

2012 TOYOTA ETIOS 1.5 XS H/B SILVER 25 000 KM R115 900

2012 TOYOTA YARIS 1.3 XS 5-DR SILVER 28 000 KM R149 900

2012 TOYOTA YARIS 1.3 XI 5-DR BLUE 18 000 KM R149 900

2012 TOYOTA YARIS 1.3 XS 3-DR RED 25 000 KM R149 900

2013 TOYOTA YARIS 1.3 XI 3-DR WHITE 12 000 KM R139 900

2013 TOYOTA YARIS 1.3 XI 3-DR WHITE 6 000 KM R139 900

DEMOS

BONANG VOSS of the Slip ’n Slide Pre­School was amongst the hundreds of kids (boys and girls between the ages of 3 and 13) whoparticipated in the KFC Mini­Cricket Festival at the Diamond Oval on Friday. He got some assistance from Prudence Rosier, motherof the Knights player Diego Rosier. The aim of the daywas to encouragemore kids to get activewith an emphasis on hand­eye coordinati­on, ball­catching skills and the basics of the game of cricket. Photo: Supplied

That’sthe wayto do it

6 NOORDKAAP, WOENSDAG 30 OKTOBER 2013

Lerabo Sebe

THE population numbers are expec-ted to increase immensely in Kim-berley next year with the officialopening of the university in Janua-ry.This is according to Deon Klein-

smith of Stats South Africa.He spoke at a symposium held in

Kimberley last week.He compared the upcoming uni-

versity to that of the Rhodes Univer-sity in Grahamstown saying thatthe Sol Plaatje University shares al-most the same amount of expectednumbers tomigrate into the city dueto the existence of the university.“The university will have prima-

ry demographic impacts on the po-

pulation increase, age specifics andthe inward migration of the city,”Kleinsmith said.The city is said to have many peo-

ple coming to either study or workin Kimberley.“The secondary impacts that will

be faced in the city would be thedisturbance in the safety and se-

curity of the environment as wellas difficulty in identifying local re-sidents.”He also indicated the effect the

university will have on the econo-my of the city.Students will be spending their

money on accommodation rentals,transportation, books, retail, enter-

tainment and recreational andmaintenance.“This will create direct and indi-

rect employment for the NorthernCape and also increase the propertymarket.”Kleinsmith assures that these fac-

tors will have a positive impact onthe city.Prof. Yunus Ballim, interim head

of the National Institution for Hig-her Education (NIHE), added thatthe decision to have the universityin Kimberley was also due to the ci-ty’s cultural diversity.The Sol Plaatje Universitywill en-

roll 150 students in 2014, with stu-dents registering for either a Ba-chelor degree in Education, I.T. andEconomics.

Kby population to increase‘This will create direct and indirect employ­ment for the Northern Cape and also increasethe property market.’– Deon Kleinsmith of Stats South Africa

INTERESTINGstatistics fromthe Census in 2011 in the Nor-thern Cape:According to Stats SA, the

population of the NorthernCape is estimated at 1 162 900people in 301 405 households.Of those 49% are male and

51% female. The age ratios are30,1% for the ages 0 to 14 years,64,2% for the ages 15 to 64years and 65 years and oldercomprises 5,7% of the provin-ce’s residents. In 2010 therewere 1 768 TB-related deaths.During the second quarter

of 2013, the unemployment ra-te was 29%. In 2013 45,8% ofhouseholds had access to pi-ped water, 85,4% to electricityand 60,1% to sanitation.

Stats says

NOORDKAAP, WOENSDAG 30 OKTOBER 2013 7

Carine Beylefeld

HAAR naam beteken heel gepasbattle made in Engels, want Brun-hilde, oftewel Brunie, Botha kenvan veg.Sy is immers een van diegene

wat borskanker oorkom het.Botha, ’n gemeenskapsmobili-

seerder in die Kimberley-kantoorvan Kansa, het vandeesmaand inBorskankerbewustheidsmaandweer haar regstreekse ervaringingespan om soveel moontlikvroue te help om voorkomend opte tree.“Ek kon net nie daaraan dink

dat my kinders, Jacques (Tros) enBrunhilde, in daardie stadiumon-derskeidelik tien en agt jaar oud,sonder ’nmamma soumoes groot-word nie,” roep sy haar herinne-ringe op toe sy destyds die skok-nuus gekry het sy het kanker.Tydens ’n vakansie in 1994 het

Brunie gevoel daar is ’n knop ophaar bors. Terug inKimberley hetsy dadelik die dokter gaan spreek,waarna dit verwyder is. Twee we-ke later met haar opvolgonder-soek het die dokter aan haar gesêdaar is kanker in die weefsels op-gespoor.

“Dit was asof die mat onder jouuitgerukword. Eers het ek ’nmas-tektomie ondergaan en daarna ge-reeld na Bloemfontein vir chemo-terapie en bestraling gereis.“Met die ondersteuning vanmy

man en familie kon ek deurdruken met die Here se krag vasbyt,hoewel dit ’n baie emosionele enuitputtende tyd was,” het sy ver-tel.In haar krisistyd destyds het sy

besluit om by Kansa betrokke teraak en het tien jaar as vrywilli-ger gewerk, waarna sy in 2004heeltyds by Kansa aangestel is.Volgens haar het sy ’n baie besi-

ge program om kankerpasiënte tebesoek en te ondersteun, vrywilli-gers op te lei en inligting oor hoeom kanker vroegtydig op te spoorte versprei.Omdat Brunie self ’n kanker-

oorwinnaar is, wil sy ander men-se wat deur die siekte geraakword, bystaan, omdat sy weet watdit aan families doen om te aan-skou hoe die siekte die slagoffersaftakel.Die opwindendste vir haar is

om geld in te samel, aangesienhulle geen geldelike steun van diestaat kry nie.

Brunie veg nousaammet ander

VIR Brunie Botha, ’n Kansa­gemeenskapsmobiliseerder in die Kim­berley­kantoor, sal dit vroeg volgende jaar 20 jaar wees sedert syhaar stryd teen borskanker begin het wat sy oorwin het. Sy is eenvan min kankeroorwinnaars wat nou vir die instansie werk.

Foto: Carine Beylefeld

8 NOORDKAAP, WOENSDAG 30 OKTOBER 2013

Ruan Bruwer

DIE lot vandieGriekwaland-WesseRugbyunieop kort termyn gaan van ’n raadsbesluit vroegin Desember afhang.Daar gaan opnuut besinword oor die onlang-

se besluit deur die Suid-Afrikaanse Rugbyunie(Saru) om die huidige Curriebeker-formaat –ses spanne in die premierliga en agt in die eer-ste liga – net so vir die 2014-seisoen te hou.Die saak is glo ’n belangrike agendapunt op

Saru se raadsvergadering.Volgens inligting het enkele van die kleiner

rugbyunies intussen besluit hulle is wel te vin-de vir die voorstel om die premierliga na agtspanne te vergroot.Dit kom nadat die Griekwas in Vrydagaand

sepromosie-relegasiewedstryd lelikuit diebusgeval het en deur ’nmeer aangevuurde Pumas-span verslaan is.As die status quo egter op die vergadering

gehandhaaf word, sal die Poubloues die eerstekeer in die professionele era in die eerste ligaspeel.Volgens André Markgraaff, ’n voormalige

president en afrigter van die Griekwas, moetdie premierliga na agt spanne vergroot wordsoos ditwas voordat dit vir 2012 en 2013 se reek-se na ses spanne verminder is.“Ek kan net nie verstaan hoe ons in Novem-

ber is en party mense stry nog of dit ses of agtspanne (in die premierliga) moet wees nie.“Dit sal ’n hartseerdag wees as hulle (die

Griekwas) gerelegeer word. Daar is fout metdie stelsel as die Griekwas moet uitval, wanthulle speel sedert 1996 elke jaar in die premier-liga van die Curriebekerreeks en het nog nooitswakker as sesde geëindig nie.“Die Curriebeker moet na agt spanne uitge-

brei word. Frankryk het ’n top14-reeks enNieu-Seeland en Engeland het albei 12 spannein hul reekse, maar ons wil so min moontlikspanne hê.“Vergroot die stelsel, maak die ouers ster-

ker, gee meer geld aan die unies,” was sy plei-dooi.Markgraaff het daarop gewys dat tot 250

Suid-Afrikaners op die oomblik oorsee speel,aangesien hier nie genoeg geleenthede enspanne is nie.“Suid-Afrikaanse rugby se inkomste was

verlede jaar R732 miljoen, maar slegs 94 mil-joen het by die unies uitgekom deur aan elkeunie R6 miljoen te gee. Die uitsaairegte-oor-eenkoms met Rupert Murdoch het destyds be-paal die geld moet net na die spelers se sakkegaan. Die soustrein raak net al hoe groter endie uitgawes deur administrateurs al hoeduurder. Meer geld moet eerder aan die uniesgaan.”Hy is ’n voorstander dat die OP-Kings in die

premierligamoet speel. “Hullemoes al lank ge-lede in die Curriebekerreeks ingebring word.Dit het niks met politiek te doen nie. Dit is ’nlogiese besluit en ’n ongelooflike geleentheidom rugby uit te brei (omhulle in die premierli-ga te laat speel en dus dié liga te vergroot).”Markgraaff het gesê rugbybase sal uit die

boks moet begin dink.Hy het na die Vodacombekerreeks verwys

wat min toeskouers lok.“Iets moet met rugby gebeur. Wat gaan jy

doen:Gaan jy ’nkragspel inbring of ’n verkorteweergawe van 20 minute aan ’n kant speel?Dinge gaan anders gedoen moet word om diejong outjies hier hou.”

Markgraaff oor rugbystelsel-fouteDIE voormalige af­rigter en presidentvan die Griekwas,André Markgraaff,was die geleent­heidspreker op dieHoërskool Diamant­veld se manneaand.Hy het vier spelersraakgeloop wat indie era toehyhier af­gerig het vir die Pou­bloues gespeel het.Van links is BokMarkram, DaggaBosman, Mark­graaff, Edrick Lubbeen Kobus du Plooy.

Foto: Ruan Bruwer

GRIEKWAS-ONDERSTEUNERS hetop Facebook hul misnoeë te kennegegee met die Griekwas se Curriebe-ker-seisoen waarin hulle net 2 uit12 wedstryde gewen het en na dieeerste liga gerelegeer is ná ’nnederlaag van 15-33 teen die PumasVrydagaand.Morné Johnson het geskryf die

Curriebekerreeks sonder dieGriekwas is soos “brandy sonderCoke”.Volgens Calvin Westcott kan hy

nie in woorde beskryf hoe teleurge-steld hy is nie: “Ek is nie ’n draad-sitter nie en almal weet hoe lief ekdie Griekwas het. Ek sal net graagwil weet wat die week van 24September gebeur het. Pote hetbedank (op ’n vakansiedag nogal)en die Griekwas gaan die Saterdagop die veld met lyftaal wat boekdelespreek en speel seker hul swakstegame in 20 jaar.“Om volgende jaar ’n span in die

eerste liga te ondersteun is ondenk-baar.”Willie van der Ryst het geskryf hy

hou duimvas vir die rugbyraad severgadering vroeg in Desember.

Lesers sêop FB

NOORDKAAP, WOENSDAG 30 OKTOBER 2013 9

ACCELERATE YOURDRIVING EXPERIENCE.

DRIVE A NEW BMW 316i AUTOMATIC FROMONLY R4 999 PER MONTH WITH NO DEPOSIT.

Experience the true driving pleasure of the BMW 316i sooner than you think.

The smooth 8-speed automatic transmission delivers all the performance of the

powerful four-cylinder BMW TwinPower Turbo engine, effortlessly. Step into a

world of exhilaration and efficiency today. For more information go to

www.bmw.co.za/316i or contact your BMW dealership.

This offer is available through BMW Financial Services South Africa (Pty) Ltd, an authorised financialservices and registered credit provider NCRCP2341. Valid until 30 November 2013, subject to availability.59 installments and a balloon payment linked to the prime rate of 8.5% at a total cost of R442 515.Excludes initiation fee and monthly service fee. Rate may vary if price differs from example shown in thetable. Terms and conditions apply.

Monthly payment R4 999

No. of installments 59

Total cost to customer (Excl. all fees) R442 515

Interest rate 5.60%

Customer deposit R0

Balloon payment (40%) R147 574

5.8 l/100 km 100 kW

BMW 3 Series with optional Sport Line shown.

BMW 316i Automatic

IRELAND/DAVENPORT

73946

BMW 3 Series316i

www.bmw.co.za/316i

Saterdag 2November:’n Tradisio-

nele basaarword op dieoop terreinoorkant Gamein Memorial-

weg gehou.Lekkernye soos sosaties, jaffels, pan-

nekoeke, poeding, lekkergoed, naald-werkstukke, koeke en ander sal ver-koop word.Vir kinders sal daar nie ’n tekort aan

pret wees nie. Die inkomste sal aan diebehoeftige Belgrave Lodge gaan.Saterdag 2 November:Die Laerskool Eureka bied ’n gholf-

dag by die Kimberley-gholfklub aan.Besighede kan op verskillende ma-

niere as borge optree.Bel vir Herman Posthumus by 071-

603-7757 vir meer inligting.Vrydag 8 November:’n Uitstalling vanMaretha Champion

se werk word om 16:00 by The Cygnatu-re-restaurant op die Magersfontein Me-morial-gholflandgoed gehou.Friday, 15 November:The Northern Cape Chamber of Com-

merce and Industry (Nocci) is holdinga gala dinner in honour of the legenda-ry Kimberley resident and former may-or, Lawrie Shuttleworth, who turns 99years on 18 November.The event at the Kimberley Club

starts at 18:30. Tickets are R190 per per-son or R1 900 per table. RSVP before 12November to [email protected] orper phone on 053-831-1081.) Indien jy ’n gebeurtenis in Kimber-ley aanbied, stuur gerus die inligtingaan Noordkaap, ons plaas dit gratis.Indien dit die Woensdag wanneer diekoerant beskikbaar is, moet verskyn,moet dit ons voor Vrydag om 10:00 dievorige week bereik.Jy kan die inligting e-pos na [email protected], dit faks na 086-214-7986 of per SMS stuur na 45533.Die SMSmoet met die lettersNKbegin.

DIE gewilde Afrikaanse sanger David Fourietree dieVrydag om19:30 bydieFlamingo-casinoop.KaartjieskosR80.Elkekaartjiehouer sal ooksy nuutste CD, ’n Stukkie Hemel wat die trefferDie Stem bevat, ontvang.Een konsertganger sal ook die kans staan om

’n geskenkpak te wen bestaande uit al vier Da-vid se albums geteken deur hom.Jymoet ’n SMSna 45527 stuur. Begin die SMS

met die sleutelwoord David gevolg deur jounaam en van. Byvoorbeeld: David Jan Alle-man.Jy kan soveel keer SMS as wat jy wil. ’n SMS

kosR1,50. Die SMS-lyn sluit Vrydag om15:00. Jymoet teenwoordigwees om jou prys op te eis. In-dien nie sal ’n volgende naam getrek word.

David kom vermaakKby

DAVID FOURIE is Vrydagaand in Kimberley.

10 NOORDKAAP, WOENSDAG 30 OKTOBER 2013

BRIDGING CASHwhile waiting for

PENSION/PACKAGE

payout(lump sum only)

086 1101 388083 6700 788

Cash same day

DIE SLAAPKAMERSTELis van swarthout en sowat40 jaar oud. Dit is in 'n goeietoestand. Die stel bestaanuit 'n kopstuk, 2 bedkassies,spieëlkas en 'n stoel by diespieëlkas.Skakel asb. vir mnr.Parsons. 071 233 7800.

PLAFONISOLERING:THERMGUARD LITE NKKoel in somer, warm in win-ter. SABS. Gratis kwotasies.082 388 0307 of 053 832 9194.

UTILITY RUBBERSTAMPS: SAME-DAYSERVICE. TEL./FAKS

053 832 1951

HARTENBOS: Netjiese ak-kommodasie. Heeljaar be-skikbaar. Lae tariewe buiteseisoen. Ook eiendom tekoop. Skakel 083 236 1294 of044 695 0682

1996 HI-LUX 2.4D, tralies,R39 500. 1996 LandroverDiscovery: R39 500.071 967 0285.

KARRE, BAKKIES,LORRIES en karavane ge-soek. R20 000 - R40 000 kon-tant. 071 967 0285.072 472 8686.

CHOCOLATES/SWEETS/BISCUITS/CHIPS/SWEET

TOYS.Start a wholesale

distribution bussiness.Affordable cost.

Myer 012 547 [email protected].

ADMIN DATA WORKERSn e e d e d . F o r i n f o sm sn a m e / a d d r e s s t o 0 7 49 2 7 5 1 2 4 o r e m a i l t [email protected]

APTEEKASSISTENT BE-NODIG by Libra Apteek.Graad 12 is 'n vereiste.Vorige ondervinding sal asaanbeveling dien.Bereid om Saterdae te werk.Indien u ernstig is om 'nloopbaan in 'n apteek tevolg, graag in 'n professione-le omgewing wil werk en be-reid is om nlangtermynverbintenis tevorm, handig asb u volledigeen opgedateerde CV in byLongstraat 108, TowersKompleks, Kimberley.Sluitingsdatum:15 November 2013.

DE BEERS TRUST(B7932).In die boedel van wylePIETER JOHANNESVERMEULEN, gebore18 Januarie 1947,identiteitsnommer:470118 5031 084 vanJooste Eiland, Perseel 719,Upington, boedelnr:2237/2013.Datum van afsterwe:17 Julie 2013.Krediteure en debiteure inbogenoemde boedel wordhiermee versoek om hulvorderings in te lewer enhul skulde te betaal by dieondervermelde adres binne30 dae vanaf 30 Oktober2013.Naam en adres van ekseku-teur of gemagtige agent:JACQUI DU PLOOY.De Beers TrustP/a DE BEER & CLAASSENNJ VAN DERMERWESINGEL 15, SASOL-BURG 1947.Tel. 016 976 0800Faks 016 976 0816Verw: B7932

GELUKWENSING

DIENSGIDSA - Z

V

E

I

L

I

N

G

S

V

E

I

L

I

N

G

S

NOORDKAAP, WOENSDAG 30 OKTOBER 2013 11

Kimberley Underground Mines JV is situated in the town of Kimberley in the Northern Cape.The Mine consists of 3 conventional slushier drift block cave mines.

2014 ScholarshipsKimberley Underground Mine is offering Scholarships to selected learners in Grade 10,Grade 11 and Grade 12. The Scholarship includes partial sponsorship for school fees, textbooks,uniform, stationery and sporting/cultural activities up to a specified allocated amount.

Who can apply?

Scholars who:• Reside in the local community and attend a local school• Have attained an average mark of 70% in previous exams, with at least 60% in Mathematicsand Science

• Have the consent of their parents to participate in the scheme• Display a good balance between academic performance and sport/cultural performance• Are recommended by their school principal• Are South African citizensApplications must be made in writing on the official application form with the followingsupporting documents: • Copy of ID or birth certificate • Copy of most recent results• Parents’ income statement/affidavit of unemployment.

Please note: • Incomplete forms, false information and late applications will not beconsidered • A limited number of scholarships are available. The Company’s decision isfinal and no correspondence will be entered into regarding decisions taken.

Application forms can be obtained from the HR Helpdesk, Joint Shaft and Wesselton.Please send your résumé, the official application form and supporting documents [email protected] or fax: 086 528 1527 before 8 November 2013.

Kimberley Underground Mines JV is an equal opportunity employer and reserves the right toappoint. Preference will be given to suitable candidates from the designated groups in linewith the Company’s Employment Equity Policy and Plan.

If you have not heard from us within 30 days of the closing date, please regard yourapplication as unsuccessful.

http://www.petradiamonds.com/careers/current-vacancies

Building a world-classdiamond group

Kimberley UndergroundMines JV

www.humanjobs.co.za Human Communications 103842

Ruan Bruwer

DIT is moeilik om te glo die lenige LigtoringLandman is nou eers 27 jaar oud.Hy speel sedert 2008 senior provinsiale

rugby en sy yl hare wek maklik die indrukdat hy veel meer somers agter die rug het.Rynard, soos hy gebore is, is een van die

spel se groot karakters en ’n groot gunste-ling onder symedespelers en ondersteuners.Hy is ná skool na die Puk-kampus waar

hy tot halfpad deur 2011 sy rugby vir diePukke en Luiperds gespeel het.Hy het in 2011 ook Curriebekerrugby vir

die Boland gespeel voordat hy later daardiejaar ’n tweede skuif, dié keer na Kimberley,gemaak het. Hy het sy toetrede tot Super-rugby in 2009 vir die Leeus gemaak.

Waar het jy grootgeword enwaar wasjy op hoërskool?Ek het op Despatch grootgeword en aan

die Hoërskool Despatch gematrikuleer.

Kan jy jou heel eerste drie onthou?Nee, dit is te lank gelede.

Wie was jou rugbyheld toe jy ’n tjok-kertjie was?Geen rugbyspeler nie.HansieCronjéwas

my held.

Wat was jou grootste rugby-oomblikof -prestasie?Omvir die Royal-vyftiental teen die Brit-

se en Ierse Leeus te speel, sowel as om Su-perrugby te speel.

En jou grootste teleurstelling?Omverlede jaar diep in beseringstyd van

die Vodacombeker-eindstryd te verloor.

Wat verg dit om ’n goeie provinsialerugbyspeler te wees?Harde werk, passie en dissipline.

Wanneer het jy jouself die eerste keerop televisie gesien speel?

In 2004 toe ek vir die Oostelike Provinsieop die Cravenweek rugby gespeel het.

Wat is die snaaksste ding wat al metjou of ’n spanmaat op die rugbyveld ge-beur het?’nGlipsie (nommer twee) gehadmet ’n af-

skopsessie . . .

Watter vraag vra mense buite Kim-berley jou die meeste wanneer jy sê jyspeel vir die Griekwas?“Is Oom Bushy nog daar?”

Wat is die lekkerste en slegste dingdaarvan omvir dieGriekwas te speel enhier te woon?Die lekkerste is dat ons graag braai en

die spangees. Die slegste is die veld en diekoue.

Halfway House of Springbok Pub?Halfway House.

Wat is die een groot voordeel daarvanom ’n professionele rugbyspeler tewees?Om betaal te word vir iets wat jy geniet

om te doen.

Het jy enige byname enhoe spreek jouspanmaats jou aan?Ligtoring, Toring, Lampies, Lights en

Lightning.

Kan jy jou eerste geel of rooi kaartonthou?Ja, dit was in 2007 toe ek vir die Pukke

in ’n klubwedstryd gespeel het.

Toring ’n grootrugbykarakter

LIGTORING, Toring, Lampies, Lights ofLightning Landman beskik oor vele by­name. Hy is een van die spel se groot ka­rakters.

INTERESSANTEstatistieke ná die na-week se Curriebeker-eindstryd:) Dit was die Weste-like Provinsie se eer-ste nederlaag op Nu-weland sedert dieeerste Curriebeker-eindstryd in 1939 toehy teen Transvaalverloor het.) Die blaser Jona-than Kaplan het sysesde eindstryd ge-hanteer, een minderas die rekord watdeur André Watsongehou word.Kaplan het sy rekordná 161 Curriebeker-wedstryde vermeer-der.) Dit was die 8stekeer sedert 2000 datdie Haaie die eind-stryd gehaal het,teenoor die Blou Bul-le (7), Cheetahs (5),WP (5) en die GoueLeeus (3).) Net Burger Gel-denhuys, Naas Bo-tha (albei 11) enLouis Moolman (9)het al in meereindstryde as Jan-nie du Plessis (8) ge-speel.

Weet jydit?

12 NOORDKAAP, WOENSDAG 30 OKTOBER 2013

SportSportDie Diamantstad se koerant

Ruan Bruwer

WIANVANNIEKERKbou ’nreputasieas ’nkol-wer na wie geen bouler wil boul nie.

Die kans dat hy hul boulsyfers met sy kolfgaanbederf, is redelikgoed, soos ’ndraaibalbou-ler van Queenstown voorverlede naweek uitge-vind het.

Die draaibalbouler van die Queens-kollegehet die volle mag van Van Niekerk se Newbery-krieketkolf gevoel. Die 15-jarige Van Niekerkhet in die kleure van die Hoërskool Noord-Kaapse o.15A-span verwoesting gesaai deur 127 on-oorwonne lopies in ’n T20-wedstryd te moker.Maar die getal lopies was amper ’n bysaak, aan-gesien die groter mylpaal die 44 lopies daarvanwas wat hy in ’n enkele boulbeurt geslaan het.

Die boulbeurt het vier foutballe ingesluit (al-mal vir oortrap) wat vier ekstra lopies betekenhet en dié aflewerings moes oorgeboul word.

Die eerstebal vandieboulbeurthet ’n enkello-pie opgelewer waarna Van Niekerk die res vandie boulbeurt die slag gebied het.

Hy het ses sesse en twee viere vir sy 44 lopiesgemoker. Die beurt het 49 lopies opgelewer.

En dit was nie dat die bouler swakmet die balwas nie. Hy het immers in sy vorige boulbeurtnet twee lopies afgestaan én twee paaltjies ge-neem.

VanNiekerk, wat op nommer vier in die tien-de boulbeurt ingestap het, het sy vennootskapmet Bernu Engelbrecht heeltemal oorheersdeur die meeste van die lopies aan te teken.

Noord-Kaap het 205/4 aangeteken en Queens-kollege vir 79 lopies uitgehaal.

Van Niekerk erken die veld was aan die kleinkant en dat van die sesse dalk op ’n ander veld

nie oor die grens sou gevlieg het nie.Volgens sy afrigter, Duane Bredenkamp, was

dit nie alles net sloegwerk nie enwas diemeestevan syhouespel in daardie boulbeurt goeie krie-kethoue.

Van Niekerk is in die begin van die jaar virsy skool se eerste span in die blitsweergawe in-

gespan, hoofsaaklik vanweë sy vermoë om diebal ver te slaan.

Groot kolfbeurte is nie heeltemal ’n nuutjievir homnie.Hyhet vir syvorige skool, dieHoër-skool Kalahari, verlede jaar 205 lopies geslaanen vir sy nuwe skool ook ’n beurt van 147 aange-teken.

Ruan Bruwer

DIE 12-jarige Rudolf Lubbe van Kimberley heteinde verlede maand ’n puik prestasie op dietennisbaan behaal toe hy die Key Health- na-sionale kampioenskap vir juniors in Bloem-fontein gewen het. Dit maak hom Oktober seLet’s Play-sportster van die maand.

Dié gr. 6-leerling aan die Laerskool Eurekase titel het bygedra dat hy onder die topses insy ouderdomsgroep ná die verskeie landwyeKey Health-kampioenskappe gekeur is.

Al daardie kampioenskappe dra tot jouranglysplek bywat deurlopende goeie spel dus’n vereiste maak. Ofskoon hy in heelwat vandie ander toernooie goed gevaar het, was dieeen inBloemfontein verreweg sy beste poging.

Sy top-ses ranglysplek het aan hom ’n uitno-diging na die Meesterstoernooi in Potchef-stroom besorg. Die voorste ses spelers in Suid-Afrika plus twee promotorskeuses op o.12- eno.14-vlakkwalifiseer vir die toernooi. Diewen-ner in albei ouderdomsgroepe speel dan teenhul eweknieë van ander lande. Hy het vierdegeëindig.

Rudolf, seun van die gewese Springboksen-ter Edrich Lubbe, was verlede jaar al die voor-ste speler in die o.12- en o.13-groep van dieNoord-Kaap, hoewel hy toe nog in die o.11-groep was.

Tennis is beslis in die Lubbe-gesin se are.Rudolf se ma, Miemie, rig hom af en sy ouersuster, Anja, is vanjaar vir die Suid-Afrikaan-se o.15-tennisspan gekies.) Die Let’s Play-sportster van die maand wen’n geskenkpak van Let’s Play.Volgendemaand sal ’n algehelewenner uit diemaandelikse wenners gekies word.

Wian kolf dat dit klap

WIAN VAN NIEKERK in aksie vir sy skool se eerste krieketspan verlede week. Hy het voor­verlede naweek 44 lopies in ’n enkele boulbeurt gemoker. Hy rekenheelwat vandie cherriesop sy nuwe kolf het ontstaan in Queenstown waar hy die boulers van die Queens­kollegeverinneweer het. Foto: Ruan Bruwer

Tennis speelis in sy gene

RUDOLF LUBBE, Oktober se Let’s Play­sportster van die maand.Hy tel onder die voorste ses tennisspelers in sy ouderdomsgroep(o.12) in die land. Foto: Ruan Bruwer

IN the September holidays level 4 to 10 and high­performance rhythmic gymnasts of the RhythmiaGymnastics Club, Kimberley, participated in theSouthAfricanNational Championships inDurban.Between the club’s 16 gymnasts theywon28med­als and 3 are South African champions – DaynahCalvert, Ntokhozo Matebula and Laezi­Rae Rob­ertson. The gymnasts (who all finished in the top10) are from the left, front: Nicole Starr, ChereezePienaar, Lecheye Brown, Lucy Sebesho, NthokosoMatebula, Daynah Calvert, Rinske­Mari du Plooyand Kaylee Pegram; back: Lebone Sebolai, Laezi­Rae Robertson, Mandisa Mpotsang, Karlin vanTonder, Niztarchia Starr, Millicent Mangate, Gim­mel Isaks and Michaela Olivier. Photo: Supplied