12
Tel (053) 831 2331 Woensdag 3 Julie 2013 www.noordkaap.co.za GRATIS Die Diamantstad se koerant Sterf lees uit? bl. 3 Netbalspanne gekies bl. 12 Es ist in Südafrika nett bl. 8 ’n PALET van oranje. Die pragtige rankplant blom in ’n besonderse skakering van oranje teen ’n tuinmuur in Milnerstraat – en dit in die hartjie van die winter. Foto: Ruan Bruwer Kleur die winter oranje Ruan Bruwer DIE tweede week van Julie beteken al- tyd twee dinge – Cravenweekrugby en die Vryfees in Bloemfontein. ’n Mens hoef nie ’n groot belangstel- ling in die uitvoerende kunste te hê om dié feestelikheid te geniet nie, on- danks die koue. Die fees se hartklop bly egter dít wat in sy teaters aangaan. Jaarliks slaag die feeskomitee daarin om puik pro- duksies, asook van die land se beste akteurs, Bloemfontein toe te lok. Diegene wat nie vertroud is met verhoogakteurs nie, kan ontspan. Daar is vele bekende name wat net so bekend aan televisiekykers is. So is daar vyf akteurs op die fees wat 21 jaar gelede in die TV-reeks Konings ge- speel het wat nou weer op SABC2 uit- gesaai word. Verder is daar produksies soos Spectacular Spectacular, ’n mengsel van dans en musiek, met bekendes soos Shaleen Surtie-Richards, Neels van Jaarsveld en Valiant Swart. Daar is klassieke produksies, kaba- rette en die geleentheid om Chris Cha- meleon saam met die Bloemfonteinse Kinderkoor te hoor sing. Van die grootste name in die Afri- kaanse musiekbedryf, soos Koos Kombuis, Kurt Darren, Laurika Rauch, Mathys Roets, Steve Hofmeyr, Romanz en Nianell, is op die fees. Die musiekopvoering Volume 2 met musiek uit die nuwe FAK-sangbundel (musiek van David Kramer tot Koos Kombuis) is met sorg uit dié bundel saamgestel. Dis nie verniet een van die fees se topverkopers nie. Amanda Strydom, Jak de Priester, Anna Da- vel, Jannie du Toit en Danie Niehaus is van die sangers wat hierin optree. As name soos Elsabé Daneel, San- dra Prinsloo, Tobie Cronjé, Erica Wessels, Antoinette Kellermann, Zane Meas, Chris van Niekerk, Jo- hann Nel, Hennie Jacobs, Wilson Dunster, Elize Cawood, Waldemar Schultz, Stian Bam en Gys de Villiers jou nie teaters toe lok nie, behoort min. Benewens toneel- en musiekpro- duksies is daar ook boekbesprekings soos Deon Meyer wat oor sy nuwe fliek, Die laaste tango, kom gesels. Die feesprogram is by www.vry- fees.co.za beskikbaar. ) ’n Avontuur wag op elkeen wat lief is vir kosmaak op vanjaar se fees. ’n Potjiekoskompetisie in samewerking met Kloppers, kykNET en Weber word aangebied. Dié potjie-opskop vind Saterdag op die Vodacom-kunstemarkterrein se manne-gebied plaas en deelnemers kan om 10:00 begin kole stook. Spanne sal op dekor, spangees en stemming, smaak van die potjie en voorlegging aan die beoordelaars beoordeel word. Inskrywings is R350 per span wat ’n Weber-voorskoot vir elke deelnemer, asook ’n resepteboekie, insluit. We- ber sal die ketels verskaf, asook die houtskool-brikette. Deelnemers moet hul eie platboompot, tafel, stoele, ta- feldoek, braaigereedskap, bestandde- le en speserye, asook die bykos, voor- sien. Rig navrae aan Atie Kamper by 082-859-2392. Fees der Vryfeeste THE provincial government invites all the people of Kimberley to join them and attend a prayer service for the health of Nelson Mandela that will be held tomorrow at 12:00 at the Mayibuye Hall in Galeshewe. The government further made a special request that women join the prayer service in their full regalia (uniform) as this is the day on which prayer women in churches have their weekly prayer meetings.

Noordkaap 3 julie 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Noordkaap 3 julie 2013

Citation preview

Page 1: Noordkaap 3 julie 2013

Tel (053) 831 2331 Woensdag 3 Julie 2013 www.noordkaap.co.za GRATIS

Die Diamantstad se koerant

Sterf leesuit?

bl. 3

Netbalspannegekies

bl. 12

Es ist inSüdafrikanett bl. 8

’n PALET van oranje. Die pragtige rankplantblom in ’n besonderse skakering van oranjeteen ’n tuinmuur in Milnerstraat – en dit in diehartjie van die winter. Foto: Ruan Bruwer

Kleur die winter oranje

Ruan Bruwer

DIEtweedeweekvanJuliebetekenal-tyd tweedinge–Cravenweekrugbyendie Vryfees in Bloemfontein.’nMenshoefnie ’n groot belangstel-

ling in die uitvoerende kunste te hêom dié feestelikheid te geniet nie, on-danks die koue.Die feessehartklopblyegterdítwat

in sy teaters aangaan. Jaarliks slaagdie feeskomitee daarin om puik pro-duksies, asook van die land se besteakteurs, Bloemfontein toe te lok.Diegene wat nie vertroud is met

verhoogakteurs nie, kan ontspan.Daar is vele bekende name wat net sobekend aan televisiekykers is. So isdaarvyfakteursopdie feeswat21 jaargelede in die TV-reeks Konings ge-speel het wat nou weer op SABC2 uit-gesaai word.

Verder is daar produksies soosSpectacular Spectacular, ’n mengselvan dans en musiek, met bekendessoos Shaleen Surtie-Richards, Neelsvan Jaarsveld en Valiant Swart.Daar is klassieke produksies, kaba-

rette endiegeleentheidomChrisCha-meleon saammet die BloemfonteinseKinderkoor te hoor sing.Van die grootste name in die Afri-

kaanse musiekbedryf, soos KoosKombuis, Kurt Darren, LaurikaRauch,MathysRoets, SteveHofmeyr,Romanz en Nianell, is op die fees.DiemusiekopvoeringVolume 2met

musiekuit die nuweFAK-sangbundel

(musiek van David Kramer tot KoosKombuis) is met sorg uit dié bundelsaamgestel. Dis nie verniet een vandie fees se topverkopers nie. AmandaStrydom, Jak de Priester, Anna Da-vel, Jannie du Toit en Danie Niehausis van die sangers wat hierin optree.As name soos Elsabé Daneel, San-

dra Prinsloo, Tobie Cronjé, EricaWessels, Antoinette Kellermann,Zane Meas, Chris van Niekerk, Jo-hann Nel, Hennie Jacobs, WilsonDunster, Elize Cawood, WaldemarSchultz, Stian Bam en Gys de Villiersjou nie teaters toe lok nie, behoortmin.Benewens toneel- en musiekpro-

duksies is daar ook boekbesprekingssoos Deon Meyer wat oor sy nuwefliek, Die laaste tango, kom gesels.Die feesprogram is by www.vry-

fees.co.za beskikbaar.

) ’n Avontuur wag op elkeen wat liefis vir kosmaak op vanjaar se fees. ’nPotjiekoskompetisie in samewerkingmet Kloppers, kykNET en Weberword aangebied.Dié potjie-opskop vind Saterdag op

die Vodacom-kunstemarkterrein semanne-gebied plaas en deelnemerskanom10:00 beginkole stook. Spannesal op dekor, spangees en stemming,smaak van die potjie en voorleggingaan die beoordelaars beoordeel word.Inskrywings is R350 per span wat ’nWeber-voorskoot vir elke deelnemer,asook ’n resepteboekie, insluit. We-ber sal die ketels verskaf, asook diehoutskool-brikette. Deelnemers moethul eie platboompot, tafel, stoele, ta-feldoek, braaigereedskap, bestandde-le en speserye, asook die bykos, voor-sien. Rig navrae aan Atie Kamper by082-859-2392.

Fees der Vryfeeste

THE provincial government invites all the people of Kimberley to jointhem and attend a prayer service for the health of Nelson Mandelathatwill be held tomorrow at 12:00 at theMayibuyeHall inGaleshewe.

The government further made a special request that women jointhe prayer service in their full regalia (uniform) as this is the day onwhich prayer women in churches have their weekly prayer meetings.

Page 2: Noordkaap 3 julie 2013

2 NOORDKAAP, WOENSDAG 3 JULIE 2013

Ruan Bruwer

FOR Jean Robey and her husband it was a ca-se of déjà vuwhen she recently received a pho-ne call to informher that her namewas drawnand that she has won a five-day boat trip onthe MSC Opera.The Diamond Pavilion Shopping Mall held

a Mother’s Day competition where anyonewho bought something worth R200 or more inthe mall could enter their slip.Interestingly enough it has been exactly six

years since they won a similar competition inthe same mall – also a boat trip to the Portu-guese Islands. Theywill be leaving for theMo-zambiquan Islands in November.In between the two competitions Jean also

walked away with a brand-new Chevy Sparkvehicle which she won at the same mall. Andno, they are not related to or friends of themall owners.According to her, they didn’t spend money

excessively to enter as many times as possi-ble.“Weonly entered a couple of times. It is pure

luck,” her husband, Jock, said.Luck it certainly was, because two names

were actually drawn before Jean’s were pic-ked from a lucky draw, but they were both in-valid entries.Jean, a former teacher, says she likes to par-

ticipate in local competitions. She hopes theboat trip will be a more pleasant one than theprevious trip on the MSC Crociere in 2007.Her husband explains: “There was a huge

cyclone shortly afterwe had left Durban. Jeanwas as sick as a dog and spentmost of the dayslying down,” he said.“Ja, there was a time during that voyage I

thought ‘why did I ever enter?’ I told myselfeven if I get a boat trip ticket for free again,I wouldn’t go . . .” she said.

Lucky secondtime round

JEANROBEYandher husband, Jock, duringthe previous trip they won to the Portugue-se Islands six years ago. They will again beheading off on a boat trip in November afterbeing lucky oncemore in a lucky draw com-petition. Photo: Supplied

NOLUTHANDO LA-VEN se tegniek lykperfek, oë gefokus opdie bal, liggaamshou-ding in die regte posi-sie, alles soos haar af-rigter, Lawrence Ma-gugwana, oftewelCoach Papi, haar ge-leer het. Hy sou veraltrots op dié poging ge-wees het terwyl hymeestal net sy kop ge-skud het oor die resvan die meisies se po-gings om ’n bal te keer.Bottervingers was opdie dag oral te sien.

HELAAS . . . Dinge het nie heeltemal volgens plan verloopnie.Maar die bal is gekeeren Coach Papi kon Laven nie skel weens ’n gebrek aan toewyding nie. Al moessy gras vir haar toewyding eet.

KRIEKETSPELERS word ge-leer omaltyd eers die balmethul hande te kry en indien an-dersinsmoontlik hul liggamein te span. Meisies wat verle-de week die Griekwaland-Wesse Krieketunie se winter-oefenprogram bygewoonhet, hetmet die veldwerkses-sie groot opwinding verskaf.By tye was hulle net nie be-reid om moontlik ’n nael tebreek deur ’n bal te probeervang of stop nie. Bekruip diebal, word hulle geleer. Amo-gelang Mohale lyk asof symooi geluister het.

Foto’s: Ruan Bruwer

TOG het Amogelang gereken dit is voordeliger omeerder voor die bal in te duik.

HOEWEL haar tegniek presies is hoe dit níé gedoenmoet word nie, is die bal gekeer, meer as wat diemeeste van haar mede-veldwerkers kon sê. Al moet’n man (meisie) somsmaar pyn vir die saak verduur,sou Amogelang aanvoer.

EetEet grasgras vir pogingvir poging

‘We only entered a couple oftimes. It is pure luck.’– Jock Robey

Page 3: Noordkaap 3 julie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 3 JULIE 2013 3

WAT het geword van . . ? is dievraag wat ons die volgendepaar weke gaan vra en ant-woorde voor gaan probeervind. Noordkaap beplan allank aan dié reeks en ons isverheug om dit vandeesweek

tot uitvoering te bring.Boeke word deur Blackber-

ries en lees deur Vampire Dia-ries en CSI vervang. Reg? Onsstel ondersoek in.Eerste aan die beurt is Wat

het geword van boek lees?

LeesLeesmensemensenog?nog?

Zanri Kotzé

HOE WAS DIT VROËERJARE? WAT SÊ DIE OUERGESLAG?

Kokkie Duminy (69), wat by diedigitalisering van ou boeke betrokkeis en ’n skofwerker aan dieAfricana-biblioteek is, het inNederland grootgeword. “Ons hetstapels boeke tuis gehad. Boeke wasin oorvloed. Daar is as kleuters aanons voorgelees en toe ons ouer word,het ons self begin lees,” vertel sy.Twee van haar kleinkinders het ’n

voorliefde vir lees, maar die anderglad nie. Sy gee moderne tegnologiedie skuld en sê dat haar eie kinderselke week die biblioteek besoek het.Shirley Theron (64), ’n geleent-

heidsbeplanner, sê sy lees taamlikbaie. Sy meen kinders van vandagweet nie meer wat om met hulselfaan te vang nie.“Hulle het half niks wat hulle

bind nie. Vandag se jong menseword nie meer soos ons met leesgrootgemaak nie. As kinders het onsweekliks biblioteek toe gegaan enboeke uitgeneem, gewoonlik op ’nSondag. Dit was baie lekker.”

WAT SÊ DIE INGELIGTESEN STATISTIEKE?

Fritz van Dyk, Kimberley sestadsbibliotekaris, sê besoeke deurkinders het drasties afgeneem endaar word selde ’n hele familieopgemerk wat boeke kom uitneemom die lekker lees-aksie, soos hy ditnoem, voort te sit. Hy noem ’n redevir die afname in jong besoekersaan die biblioteek is dat kinders niemeer fietsry nie en hul ouersheeltyd by die werk is en saansmoeg is.“TV, selfone en die internet se

invloed kan nie onderskat word nie.Daar is oral internetpunte, selfs inhotelle kry mense nou toegang totdie internet.“Inligting raak algaande vrylik

beskikbaar en die biblioteek wordnie meer deur almal as die sentraleinligtingspunt beskou nie. Die e-boekmaak ook opgang en dié wat dit kanbekostig, kom nie meer biblioteektoe nie,” sê hy en vertel daar is selfse-biblioteke aanlyn beskikbaar.“Dis jammer daar word ál minder

boeke gelees, want dit verarm diemens geestelik en die jeug van

vandag se algemene kennis is maarswak,” sê Van Dyk en voeg byselfoonkommunikasie is die nuweding en jong mense word seldegesien waar hulle net sit en gesels oflees sonder hul selfone.Van Dyk sê egter die getal

biblioteke in die Kimberley-omge-wing het sedert 1992 met viertoegeneem.Amptelike statistieke uitgereik

deur die Sol Plaatje-biblioteekdienstetoon boeksirkulasiesyfers het tussen1991 en 2011 van 825 000 na 424 000afgeneem. Dus is daar in twee jaar401 000 boeke minder as in 1991uitgeneem.Lidmaatskapsyfers het egter sedert

1991 tot 2011 van 25 600 na 52 000toegeneem.Howard May, bestuurder van

Exclusive Books in die DiamondPavilion Shopping Mall, vertelhartseer die Kimberley-tak gaanbinnekort sluit weens ’n skerpafname in boekverkope en winsge-wendheid in die Noord-Kaap.Shirley James, hoofbibliotekaris

van die Africana-biblioteek, vertel ’ngesin van die Wes-Kaap het onlangsdie biblioteek besoek en die kindershet nie ’n saak met die boeke gehadnie.“Hulle het binne te kere gegaan en

teen die traprelings afgegly. Ek hetnaderhand met hulle geraas en hullena buite gestuur.“Die ouers het hulle ook nie juis

aan die kinders gesteur nie. Pleks

daarvan dat hulle die kindersopvoed en leer van boeke.”

WAT SÊ KIMBERLEY SEPUBLIEK, LEES HULLENOG BOEKE?

Angelique van der Linde (39)werk al 11 jaar in ’n biblioteek en sêsy maak haar kinders in dieleeskultuur groot. Sy voer tegnologieas rede aan vir die afname in leesonder die jong geslag.Heimah de la Querra (38), ’n

deeltydse fotograaf, vertel sy hethaar vakansies om gelees. “Mybroers het gaan jag en rugbygespeel, maar ek het my dae binnedeurgebring en gelees.”Heimah het op laerskool gereeld

biblioteek toe gegaan, maar het ophoërskool haar eie boeke by gebruik-teboek-winkels begin koop.Xanya Theron, ’n 19-jarige

LLB-student, lees ook graag. “Ekmaak tyd daarvoor ongeag al dieander dinge wat ’n mens kan doen.Ek is so grootgemaak. Dat ek LLBstudeer, dra ook daartoe by dat ekbaie lees.”Johan Bekker (41), wat trouvi-

deo’s neem, erken hy hou glad nievan lees nie. “Ek het kleintyd ’nbietjie gelees. Ek het al baie ’n boekbegin, maar nooit klaargemaak nie.Lees is eenvoudig nie vir my ’nvoorkeur nie.”Melitza de Kock (35), een van

Kimberley se gewilde fotograwe,dink lees is belangrik. “Ek wileintlik my seuns na die biblioteekneem sodat hulle ook die vreugdevan ’n boek uitneem, kan ervaar. Ekwil graag ’n liefde vir lees by hullekweek.”Melitza vertel sy lees steeds vir

haar kinders en bestel gereeld virhulle boeke. “Ek haat ’n TV. Mykinders moet maar sterk staan, wantek gaan nie vir hulle videospeletjieskoop nie. Ouers besef nie wat hulledaardeur aan hul kinders doen nie.Kinders moet lees.”As kind het Melitza se ma haar

gereeld na die biblioteek geneem.Siwoné Nunan (15) lees bitter

graag en het haar eie mini-biblioteektuis. Sy sê sy probeer om een maal’n maand die biblioteek te besoek,maar erken sy het nie altyd tydnie. Die tydfaktor is volgens haarwaarom haar vriende nie werkliklees nie. “Ons het nie eintlik tyd nieomdat ons so besig gehou word metander aktiwiteite soos skoolwerk ensport.”

NK-lesers sê oor lees

ONS het op ’n boek in die Kimber-ley-stadsbiblioteek afgekom wat in1987 laas uitgeneem is.

Foto: Ruan Bruwer

Page 4: Noordkaap 3 julie 2013

4 NOORDKAAP, WOENSDAG 3 JULIE 2013

Tel. 053 831 2331Faks 053 831 2330

Johan Rossouw

Ruan Bruwer

Verkoopsbestuurder

Redakteur

Posbus 1583Kimberley 8300

Die Diamantstad se koerant

Positiewe rolvan pa kritiekTERWYL gesinne onlangsVadersdag gevier het, is diewerklikheid in Suid-Afrika egterdat meer as die helfte vankinders sonder ’n pa grootword.’n Verslag van die Instituut

vir Rasseverhoudinge wys 63%van Suid-Afrikaanse kindersword sonder ’n pa groot. Dieverslag gee ’n toenemendekultuur van afwesigheid deurpa’s en vigsverwante sterftes dieskuld vir die gebrek aan ’nvaderfiguur.Volgens maatskaplike werkers

blyk dit duidelik uit kinders segedrag daar is nie ’n vader inhul lewe nie. So ’n kind isgeneigder tot seksuele dade en

aanvaar moeiliker aanspreeklik-heid.Die verslag wys ook daarop

min van die 63% is gevalle waardie pa gesterf het, eerder dathulle afwesig in die kind selewe is.Hoekom het hulle dan ’n kind

help skep as hulle nie seker washulle sou die rol van pasuksesvol vertolk, of ten minsteprobeer om dit te doen nie?Sulke kinders word ’n onregaangedoen.Sonder ’n positiewe manlike

rolmodel om van ’n kind ’ngebalanseerde volwassene temaak gaan sulke kinders dielewe met ’n agterstand in.

GEBEURTENISSE op 3 Julie in die geskie-denis:1899 – Pres. M.T. Steyn van die Vrystaat

probeer die leier van die Afrikanerbond, JanH. Hofmeyr, oorreed om dit duidelik aan dieKaapse goewerneur Alfred Milner te stel dathulle geen Britse oorlog op Suid-Afrikaansegrondgebied sal duld nie.1992 – Suid-Afrikaword hertoegelaat tot die

Internasionale Sokkerfederasie (Fifa) waaruithy in 1976 geskors is.1993 – Die datum van die eerste nie-rassige

verkiesing in Suid-Afrika word vir 27 April1994 bepaal.1998 – Gene Rockwell (54), Suid-Afrikaanse

rocksanger, bekend om sy liedjie Heart, sterfop aan kanker.Geboortes op die dag:1897 – Dr. L.W. Hiemstra, Afrikaanse taal-

kundige en woordeboekmaker (sterf in 1978).1951 – Sir Richard Hadlee, Nieu-Seeland se

beste naatbouler nog met 431 toetspaaltjies.1961 – Vince Clarke, Britse popster en leier

van die groep Erasure.

1962 – Tom Cruise, Amerikaanse rolprent-ster.1970 – Deon Kayser, oud-Bok-vleuel.1976 – HenryOlonga, eerste swart speler om

virZimbabwe toetskrieket (1995 teenPakistan)te speel.1976 – Bobby Skinstad, 50ste Springbok-kap-

tein.1980 – Roland Schoeman, Suid-Afrikaanse

swemkampioen.1980 – Harbhajan Singh, draaibalbouler van

Indië.1986 – Duane Vermeulen, Springbok-agtste-

man.

Leef strewend na tevrede tevredeHannes Noëth

DIE kuns, so vertel die oom, isnie om tevrede te wees nie. Almalkan tevrede wees. Die kuns, diegroot uitdaging, is om tevredetevrede te wees.Ek moet nou mooi probeer

verstaan wat hy vertel. Baiemense is tevrede. Min is tevredetevrede.Sjoe. Ek is ’n bietjie stadig,

Oom. Ek sukkel om die een teverstaan. Nee, sê hy, dit het niksmet stadig te doen dié nie. Ekmoet mooi dink oor wat hy sê. Ekmoet daaraan kou. Dit mooideurdink. Tevrede wees, is goed.Tevrede tevrede wees, is beter, ditis anders. Nou verduidelik hy: Jykan vandag tevrede wees met ’nstukkie brood wat jy eet. Dit

maak jou maag vol en dit voedjou. Of jy kan vandag tevredetevrede wees met jou stukkiebrood. Dan maak daardie stukkiebrood nie net jou maag vol nie,maar ook jou hart dankbaar virdit wat jy het. Nog ’n voorbeeld,vertel hy: Jy kan tevrede weesmet wat jy het, en meer bekom-merd wees oor wat jy nie het nie.Wat is jy dan? Dan is jy ontevre-de met wat jy nie het nie entevrede met wat jy het. Maar jykan tevrede tevrede wees met watjy het. Nou is die betekenisanders. Nou soek jy nie voortdu-rend dit wat jy nie het nie. Nou

kyk jy na wat jy het en jy sugdankbaar oor wat jy het, en nieontevrede oor wat jy nie het nie.So, nou probeer ek in my eie

taal dit deurgee: Tevrede tevredeis vergenoeg wees. Rustig wees.Nie voortdurend op soek nie. Ja,net so, sê hy en glimlag. Wat hetons gesprek voorafgegaan? Ditwas my laaste besoek aan hom.Kort hierna sou hy sterf.Dit was op sy sterfbed, die

wonderlike verduideliking. Hywou seker maak ek troos symense met ’n groot groot waar-heid: Hy gaan nie tevrede doodnie. Hy sterf tevrede tevrede. Alwat ek van hulle moet vra, isleef asseblief tevrede tevrede.Wees versigtig dat tevrede weesgenoeg word. Tevrede tevrede hetons hom begrawe.

BERIGTE oor Kimberley wat dieafgelope week nuus gemaak het:) Die Mokala- Nasionale Park het drieeerbewyse ontvang, terwyl SANParke seariede streek ook personeellede metoorkondes vir puik prestasies beloon het.Mokala is aangewys as die Park van dieJaar, sy ruskamp Mosu as die besteruskamp en Deon Joubert, Mokala-park-hoof, as die beste parkhoof.) Vandalisme, aangevuur deur armoede endie hoë prys van skrootmetaal bedreigKimberley se geskiedkundige monumente.Die McGregor-museum se senior argeoloog,dr. David Morris, het die Sol Plaatje-raadgenader en gevra of hy ’n plan sal steunom die artifakte eerder in ’n museum tebewaar. “Ons het voorgestel om replikasvan ander materiaal soos harpuis enveselglas te maak en dan in die plek vandie oorspronklike artifakte te plaas,” hetMorris gesê.) ’n Dag nadat drie mans by ’n bekendeysterwarewinkel in die stad ingebreek het,is ook by ’n supermark ingebreek en ’nonbekende bedrag geld is gesteel. Dieveiligheidswag by Pick n Pay in dieRhodesdene-winkelsentrum is aangerandnadat hy probeer het om een van dieinbrekers by dié winkel in hegtenis teneem. Soortgelyke werkmetodes is in albeiinbrake gevolg. In albei gevalle was driemans betrokke en het hulle in ’n bakkiemet ’n Gautengse registrasienommergevlug.) ’n Rolex-horlosie van meer as R1 miljoenis gebuit toe gewapende rowers onder die

voorwendsel dat hulle diamante wouverkoop op ’n huis in Monumenthoogtetoegeslaan het. Antonaella Florio, ’ngelisensieerde diamanthandelaar, sê sy enhaar gesin was op pad om na Johannes-burg te vertrek toe twee mans haar bel omhaar te kom spreek oor diamante wathulle wou verkoop. Florio bestuur haaronderneming van die huis af en die manshet haar daar ontmoet.) Die Sol Plaatje-munisipaliteit en sykontrakteurs het drie nuwe isolasiekleppesuksesvol by die wateraanleg se opgaar-damme aangebring. Die laaste klep van diemultimiljoenrand-projek sal in Julieaangebring word. Die twee jaar langeprojek om tien nuwe kleppe te heg sal teenJulie afgehandel wees.) ’n DA-raadslid in die Sol Plaatje-munisi-paliteit is op slag dood en sy broer ernstigbeseer nadat hul motor op die Roodepanomgeslaan en gerol het. William Tarentaalwas sedert 2011 raadslid en was voorheenook ’n tussentydse voorsitter van dieDA-jeug. Hy het Wyk 1 in die raad ver-teenwoordig. Sy broer, Desmond Tarentaal,is steeds in ’n kritieke toestand in diehospitaal.

SKETS: Danie Cronjé

SO MAAK DIE WEER Minimum MaksimumVandag 1°C 21°CDonderdag 2°C 18°CVrydag 2°C 18°C

Page 5: Noordkaap 3 julie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 3 JULIE 2013 5

Page 6: Noordkaap 3 julie 2013

6 NOORDKAAP, WOENSDAG 3 JULIE 2013

I MISS school.And I never

thought I would eversay that. I missthinking that 50pages are a lot ofwork to study.One of the things

that they do notteach you at school is how to cope with theamount of studying at university level.Regardless of the course you plan to enrol

yourself in, be prepared for an explosion ofnotes on your desk, sleepless nights andsaving extra cash to buy those energydrinks.Adapting and learning to cope with the

amount of work at university is undoubtedlyone of the biggest transitions required formaking a success of your student life.However, the South African school systemdoes little to soften the blow for potentialstudents.Little is done during a child’s high school

career to prepare them for their futurestudies. This is not because the teachers areunwilling, but because the education systemdoes not make provision for this.The Finnish school system includes an

upper secondary education which starts atage 16 or 17 and lasts 4 years. Studentsenrolled on this voluntary level of educationmay have the option of undergoing occupat-ional training to develop vocational compe-tence or to enter them in an upper academicschool which focuses on preparing them foruniversity studies and post-graduate degrees.The Finnish school system is currently

number one globally.In England, children have the option of

enrolling for the so-called Sixth Form whichlasts two years and is a preparation coursefor university. Students can study andspecialise in up to five subjects in their firstyear of Sixth Form and specialise in afurther three during their final year. If theychoose to study further, they are able tomake a more informed decision, be accusto-

med to more workand have a broaderknowledge of aspecific field. TheUnited Kingdomeducation system isnumber six globally.South African

students are requi-red to take the National Benchmark Tests inorder to continue their studies on a tertiarylevel as the school system is not up tostandard and does not meet universityrequirements.Beside the lack of academic preparation

for the future, our schools also fail to teachstudents life skills.Some might argue that Life Orientation

serves that purpose, but really the LO periodhas become known as an “off” period. Howmany teachers rush through the prescribedwork which, by the way, does little tonothing to help students with anything, andgive them the rest of the year off? LO was agreat initiative, but it is being handledincorrectly.German schools often have partnerships

with large manufacturing companies thatallow high school students to spend time ontheir shop floors learning real-world skills.The German school system is currentlynumber 15 in the world.The South African school system at

present holds the 140th position in the worldout of 144.Perhaps so many students are failing,

having nervous breakdowns or dropping outbecause they do not know how to handle themassive workloads collapsing onto them.One might argue that it is called tougheningup or becoming an adult, but everything inlife requires preparation. So, are studentsreally the only ones to blame for not makingthe grade?) Zanri is currently a first-year student atthe University of the Free State, studyingMedia Studies. She matriculated in Kimber-ley in 2012.

SA school systemfails students

Page 7: Noordkaap 3 julie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 3 JULIE 2013 7

Ons verkenverken’n bietjie

“HIER is niks in en om Kimber-ley te doen nie,” word gereeldgesê.Noordkaap het besluit om vas

te stel of dit werklik die geval isen het in die motor gespring enop die N12 (pad na Kaapstad)gery.

Dit is die eerste van ’n reeksvan sewe dele waarin ons die se-we paaie wat uit Kimberleyloop, gaan verken. Ons gaanspesifiek na plekke langs die

paaie soek waarvan ’n mens ’nuitstappie kan maak. In elke ge-val gaan ons by die 80 km-merkomdraai.

Volgende keer ry ons die R357(pad na Douglas). As jy van inte-ressante plekke op pad daar-heen weet, laat weet ons gerusdeur ’n SMS of e-pos te stuur.

SMS na die nommer 45533.Begin die SMS met die letters“NK” of e-pos dit na [email protected].

800 M: PROPLANTS. Skaars 300 m uit op die pad draai jylinks af en ry 500 m grondpad tot by die ingang. ProPlantsis ’n paradys. Die kwekery is ’n besoek werd, want hier isnie net plante nie. Hier is ’n teetuin met speelgoed vir kin-ders en dit is ideaal vir kinderpartytjies. In die troeteldier-winkel is voëls en visse en langsaan is byna al wat ’n voël-spesie is in hokke. Dit is ’n voëlparadys met ’n indrukwek-kende lys voëlspesies. Hier is ’n ProBeaty-skoonheidsalonwat van Maandae tot Sondae oop is. Foto’s: Ruan Bruwer

1,3 KM: GWK LANDMARK. Diewinkelmet iets van alles blysoms vergete, aangesien dit buite die stad geleë is. As jynie iets wil koop nie, kan jy hier een van ons min celebste siene kry – OomBushywerk hier as ’n sekuriteitsbeamp-te.

2,4 KM: GERMARMECCA. Net ’n biltongwinkel? Dinkweer.Hier is meer én een versteekte skat – die Feëtjieland. Leesgerus in volgendeweek se koerant hieroor. By GermarMec-ca kan jy rugby kyk,want hier is ’n kroeg, lapa en braaigerie-we. Kinderpartytjies kan ook hier gehouword en hier is lek-ker speelapparate vir die kleingoed. Dan is hier ook diertjiessoos hasies, poue en hoenderhane. In die winkel kan bene-wens biltong geskenke, handwerk en kunswerke gekoopword. Dit is van Maandae tot Sondae oop.

2,6 KM: K9 KENNELS & POODLE PARLOUR.Heeltemal versteek en ’n plek waarvan jynie maklik sal weet nie. Dit is 2,3 km totwaar jy links draai en dan ’n verdere 300 m.Honde kan hier versorg word as ’n mensmetvakansiewil gaanen jy iemandbenodigomnadiehondomte sien.Opdieselfdeper-seel is Doggy Heaven, ’n begraafplaas virbrakkies, waar vele al ter ruste gelê is.

2,8 KM: KALAHARI LODGE. Hier kan ’nmens lekker etes in ’n mooi restaurant nut-tig.

3,5 KM: YESTERDAY’S ANTIQUES. Antieke ware wat jy nie maklik in gewone winkels krynie, kan jy moontlik hier vind. Hier is ook ’n teetuin wat ligte etes bied. Dit is van Maandaetot Saterdae oop.

35,5 KM: RIVERSIDE. Dit bied ’n lekker uitstappie na die oe-wer van die Modderrivier by Riverside (geleë aan die oe-wer). Dagbesoekers kan die teetuin, biertuin, restaurant enkampeerplek sewe dae ’n week besoek. Dit is 32,5 km totby die aanwysing waar jy regs moet draai en nog 3 km ry.

35,1 KM: MAGERSFONTEIN-GHOLFLANDGOED. Dit is32,5 km tot by die aanwysing waarna jy links draai en ’nverdere 2,6 km tot by die landgoed ry. Buiten gholf bieddie landgoed kajakroei op die Modderrivier aan, asook ge-riewe soos ’n konferensielokaal, swembaden ’n restaurant.

42,9 KM: MAGERSFONTEIN-SLAGVELD. Dit is 32,5 km totby die aanwysing waarna jy links draai en ’n verdere10,4 km per grondpad tot by die ingang van die slagveldry. Ons sal met ’n volgende rit op die Bloemfontein-padmeer hieroor vertel.

51,4 KM: LILYDALE-RUSKAMP. Lilydale isdeel van die Mokala- Nasionale Park. Dit is35,4 km tot by die aanwysingsbord waarnajy regs draai en ’n verdere 16 km grondpadtot by die ingang van die ruskamp ry.

41,8 KM: DEBONAIRE LAWNS & NURSERY.Die kwekery is eintlik net in die somer vanMaandae tot Vrydae oop.

75,6 KM: MOSU-RUSKAMP. Mosu is deelvan die Mokala- Nasionale Park. Dit is54,6 kmtot bydie aanwysingwaarna jy regsdraai en ’n verdere 21 km per grondpad totby die ingang ry.

55,8 KM: WILD HEARTS. ’n Rehabilitering-en-opvoedingsentrum waar wilde diereaangehou en versorg word. Dit het verledeweek sy permit van wildbewaring ontvangen kan nou deur groepe besoek word. Be-soektye is Woensdae van 15:00 tot 17:00 enSaterdae van 07:00 tot 12:00. Hier sal jy ’napie en bobbejaan aantref wat groot maatsis. ) Gaan na www.noordkaap.co.za om ’nvideogreep van dié twee te sien en ook hoe’n skaaphond renosters aanjaag.

NoordkaapNoordkaap van die pad:Op die N12Op die N12

Page 8: Noordkaap 3 julie 2013

8 NOORDKAAP, WOENSDAG 3 JULIE 2013

Zanri Kotzé

WHEN entering a restaurant one has littledoubt in your mind that a waiter will be wai-ting on your hand and foot.Dave Hall (27) thinks that this is why wai-

ters are often underappreciated.“People come in and they pay a lot. They

expect anddemand service,”Hall explains.Hehas been a waiter at the Halfway House fortwo years. According to him customers oftenforget that they are dependent on the waiter.Despite what people might think, being a wai-ter is not an easy job, Hall believes. “Peoplethink that anyone can do it.”He says that he is often looked down upon

when revealing what he does. “I’ve heard thatit’s a waste of time and that I should ratherstudy to better myself.”What makes the job so demanding is most

probably the hours on your feet, especiallywhenworking the night shift. “The night shiftstarts at about 16:00. During the week, you gohome around midnight, but over weekendsyou don’t leave before at least 02:00.”He prefers working the day shift. “The

worst thing about nightshift is the routine.You sleep during the day and work at night.Day shift is less demanding, less stressful andyou live more like a normal person.”Hall is of the opinion that another common

mistake people make, is that waiters earn lit-tle money. “We get a salary and commission.We also get to keep our tips,” he explains andsays that he once made a staggering R1 500 intips in one night. The biggest tip he has everreceived was R800. However, he does admitthat some people don’t even leave their chan-ge and that the biggest tips often come fromunlikely sources.“You get rich businessmen who come in he-

re and then they don’t tip you. I once serveda man who wasn’t even dressed properly, buthe left me a proper tip,” says Dave and stres-ses that customer service is key.“You should treat everyone the same. In the

end you get out what you put in.”A goodwaiter requires certain skills, accor-

ding to him. “You need to be quick-thinking,thorough, have patience and be able to up-saleall while giving them a good experience of theestablishment.”

DAVE HALL ready to serve his clients at theHalf. According to him it is not necessarilythe rich who tip well. Photo: Ruan Bruwer

Zanri Kotzé

SY hou van hokkie, long board, vleisen Suid-Afrikaanse mense, sê Carlot-ta von Wiechs, ’n Duitse uitruilstu-dent wat by ’n Suid-Afrikaanse gesinin Kimberley tuisgaan.Carlotta (15) is van Hamburg,

Duitsland, en kuier drie maande inSuid-Afrika as deel van ’n internasio-nale uitruilprogram vir leerlinge.Sy vertel in perfekte Engels dat sy

al in ’n paar landewas en deesdae nieeens meer in Duits dink nie, maareerder in Engels, omdat dit al is watsy om haar hoor.Carlotta verstaan ook ’n bietjie

Afrikaans en voeg vinnig by sy kandie gesprek net volg as dit stadig ge-praat word. Van die woorde wat sykan sê, is “ja”, “nee”, “dankie”, “asse-blief”, “kom hier” en “goeiedag”.Sy erken daar is baie groot verskil-

le tussen Suid-Afrika en Duitsland.“InDuitsland lykdie strateheeltemalanders. In Suid-Afrikahet almal hier-die hoë heinings. Daar is heinings inDuitsland, maar dit is meestal om de-koratiewe doeleindes.”

Die Duitse skoolkinders dra nieuniforms skool toe nie en sy sê haarskoolmaats het ’n ander ingesteld-heid as hul Suid-Afrikaanse ewe-knieë.“Hier is almal gefokus ophul skool-

werk. By die huis (Duitsland) gee diemense meer om oor hul beeld – by-voorbeeld wat jy aantrek,” vertel sy.Vir haar is dit vreemd dat Suid-

Afrikaners net een vleissoort op ’nslag eet.“Ons eet ook vleis, maar meer as

een soort per geleentheid.”Sy ervaar Suid-Afrikaanse seuns

nie veel anders as in Duitsland nie,maar die ou wat daar as cool beskouword, is die nerd in Suid-Afrika.“By ons is die skaatsplankryers die

cool ouens. In Suid-Afrika gaan ditmeer oor die ouens wat rugby speel.”Sy meen Kimberley is ’n baie mooi

stad, maar dit ontstel haar om dieplakkersgebiede te sien.“Nou die dag het ons na ’n fabrieks-

winkel aan die ander kant van diestad gegaan en deur die plakkers-kamp gery. Dit het my hartseer ge-maak om daardie kindertjies te sien.

“Hulle was so ondervoed en hetskaars klere aangehad en het in daar-die klein huisies gewoon.”Sy is ook bewus van diemisdaad in

Suid-Afrika en vertel hoe ’n mensmet ’n geruste hart in die strate vanHamburg kan rondloop.“Ons kanhuis toe loop, niks gebeur

met ons nie. Ek sal dit nie hier doennie,” sê sy.Carlotta,wat kaalarm indiehartjie

van die winter op haar long board ry,sê dit is nie werklik vir haar winternie, aangesien temperature in Duits-land ver onder vriespunt kan daal.Sy gee glad nie om as mense haar

bestorm enmet vra oor haar tuislandpeper nie.“Ek geniet dit om oor my land en

kultuur te vertel. Ek is trots daaropen glad nie skaam nie.”Sy is mal oor Suid-Afrikaners en

vertel van ’n aangename ervaringwat sy op een van die Suid-Afrikaan-se lughawens gehad het.“Mense het na my gekom en gevra

of hulle mymet my bagasie kan help.Ek sal enige tyd weer Suid-Afrika toekom.”) Gaan na ons webwerf,www.noordkaap.co.za, vir ’n vi-deogreep waarin Carlotta ’n paarvrae in Duits beantwoord.

Duitser tuis in SA

CARLOTTA VON WIECHS, ’n Duitse uitruilstudent wat by ’n Suid-Afri-kaanse gesin in die stad tuisgaan, op haar long board, een van haargunsteling-tydverdrywe. Foto: Ruan Bruwer

‘By ons is dieskaatsplankry-ers die cool ou-ens. In Suid-Afrika gaan ditmeer oor dieouens wat rug-by speel.’– Carlotta vonWiechs, Duitseuitruilstudent

WaitersWaitershavehave

no easyno easyjobjob

Page 9: Noordkaap 3 julie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 3 JULIE 2013 9

DIE ACVV Ons Huis benodig mans- en vroue-klere, nuut of gebruik, vir sy kleretrommel.Die kleretrommel is weekdae van 13:00 tot

15:30 oop.

Die geld wat ingesamel word, word in OnsHuis teruggeploeg. Die publiek kan ook die kle-re koop. Klere as skenkings kan ook by dieACVV-sentrum in die middestad afgegee word.

ACVV benodig klere

THE annual regional meeting ofWessaNorthernCapewill take pla-ce on Saturday, 20 July, at 18:30 inthe Lady Oppenheimer Hall of theMcGregor Museum.The formal meeting will be very

short, after which Dr Ian McCal-lum will speak on tracks of giants.McCallum, a former Springbok

rugby player, is a medical doctor,psychiatrist, writer, specialist wil-

derness guide and photographer.He has written two anthologies

of wilderness poems, a novel andtheawardwinningEcological Intel-ligence –RediscoveringOurselves inNature.A social evening will follow and

homemade soups and breads willbe served with sherry and wine.Wessa members pay R30 and

non-members R50.

Delightful eveningwithWessa

Zanri Kotzé

AN extraordinary series of artworks dealingwith various mood disorders, entitledTranscendence, is on exhibition at the WilliamHumphreys Art Gallery.Initially painting to express herself due to be-

ing illiterate, the artist Leila Boshoff is now amainstream painter.“In gr. 1 Iwasunable to readorwrite, so I star-

ted painting to express my feelings and emoti-ons,” Boshoff explains in an interview.Boshoff, who resides in Bloemfontein, fin-

ished the series of artworks in a mere ninemonths.“I would paint when I get home from work,

over weekends and often during the night whensleep wouldn’t come.”The central theme of the exhibition is Biopo-

larMoodDisorder, ormanic depression, amooddisorder causing radical andoften rapid emotio-nal changes andmood swings varying fromma-nic, restless highs to depressive, listless lows.Boshoff, who suffers from bipolarity, admits

that it inspired her to paint.“Barriers, restrain and calculation need to be

questioned in order to find purified transparentrealities of self-acceptance as an artist withintheartistic domainand through the transforma-tion of art. People suffering from this disorderneed to know that they do have a future. Theyare creative; they do not have to feel inferior,”she summarises themainmessage she wants toconvey through her paintings.She strongly believes that one can achieve

great healing through art. During the day sheworkswithorphansbetween theages of twoandten. She teaches them to pebble paint, to do mo-saic work and to draw.“I teach them to be creative. One can honestly

see their pain and feelings within their work.They achieve healing and express their deepestemotions.”In the near future, Boshoff is planning to do

her master’s degree in art with her thesis fo-cusing on the effects of bipolar disorder on theartistic mind.) Transcendence is on exhibition for anothertwo weeks.

Art full of emotion

ONE of Leila Boshoff’s paintings entitledWhere is the clown? Photo: Ruan Bruwer

RENTIA MULLER en Shereen Booysen is diewenners van die R500-koopbewys byGame ter-wyl Chris Gordon die SuperSport-geskenkpakgewen het wat verlede week in die koerantweggegee is.

Wenners aangewys

Page 10: Noordkaap 3 julie 2013

10 NOORDKAAP, WOENSDAG 3 JULIE 2013

XOLANI WILLIAMMAYA, tans woonagtig indie Wes-Kaap, oorspronklikvan die Oos-Kaap, is tans opsoek na die Teledimo- fami-lie wat woonagtig was by147 Belastraat 147,Galeshewe, Kimberley.Enige persone met inligtingkan my asb. skakel by076 885 6129. 041 977 4276(Uitenhage).

PLAFONISOLERING:THERMGUARD LITE NKKoel in somer, warm in win-ter. SABS. Gratis kwotasies.082 388 0307 of 053 832 9194.

HARTENBOS: Netjiese ak-kommodasie. Heeljaar be-skikbaar. Lae tariewe buiteseisoen. Ook eiendom tekoop. Skakel 083 236 1294 of044 695 0682

KONTANT VIR MOTORS,bakkies, 4x4's, lorries, kom-bi's, busse, trekkers enkaravane. 072 472 8686/053 963 1409.

If you want to sell TableCharm SMS your addressor Call 073 701 5214

COMPUTER SALES: R3 500plus commission.Send CV and copy of ID [email protected]

EJ VILJOENIN DIE INSOLVENTEBOEDEL VAN EMMA-RENTIA JACOBAVILJOEN,MEESTER SEVERWYSING:K53/2011.Ingevolge Artikel 108 (2) vandie Insolvensiewet, Wet No.24 van 1936, soos gewysig,word hierby kennis gegeedat die eerste en finale likwi-dasie- endistribusierekening in boge-melde boedel ter insae sal lêvir 14 (veertien) dae vanaf 5Julie 2013 by die kantorevan die Meester van dieHooggeregshof, Kimberley.HPA VENTERKuratorDuncan & RothmanDuncan & Rothman GebouChapelstraat 39 - 43KIMBERLEY8300HV/jm/VIL31/0001.

PC VILJOENIN DIE INSOLVENTEBOEDEL VAN PIETERCORNELIUS VIL-JOEN,MEESTER SEVERWYSING:K54/2011Ingevolge Artikel 108 (2) vandie Insolvensiewet, Wet No.24 van 1936, soos gewysig,word hierby kennis gegeedat die eerste en finale likwi-dasie- endistribusierekening in boge-melde boedel ter insae sal lêvir 14 (veertien) dae vanaf 5Julie 2013 by die kantorevan die Meester van dieHooggeregshof, Kimberley.HPA VENTERKuratorDuncan & RothmanDuncan & Rothman GebouChapelstraat 39 - 43KIMBERLEY8300HV/jm/VIL31/0002

BRIDGING CASHwhile waiting for

PENSION/PACKAGE

payout(lump sum only)

086 1101 388083 6700 788

Cash same day

SOEK, KOOP, VERKOOP

DIENSGIDSA - Z

Page 11: Noordkaap 3 julie 2013

NOORDKAAP, WOENSDAG 3 JULIE 2013 11

Ruan Bruwer

MATTHEW GRAY-SON DOBSON (26)often has to playsecond fiddle to thecaptain, RynoBarnes, yet he has amajor role to fulfilwhen Barnes isaway for SuperRugby duty duringthe Vodacom Cupseries.

Since joining theunion at the begin-ning of 2011, Dobsonhas establishedhimself as thesecond-choice hookerin the squad.

He was part of theMaties team whowon the inauguralVarsity Cup tourna-ment and went todefend its title thefollowing two years(2009 and 2010).

Dobson has 31Griquas caps behindhis name (22Vodacom Cup and 9Currie Cup) and hasscored 2 tries.Where did you

grow up and whathigh school did youattend? In Pieterma-ritzburg where Iattended St CharlesCollege.Can you remem-

ber the very firsttry you everscored? Yes, Iremember it. It wasfor MerchistonPreparatory u.9Aagainst PelhamPrimary.

Who was yourrugby hero whenyou were young?James Dalton andKeith Wood (interest-ingly both hookerswho had no hair).What is your

biggest rugbymoment or achieve-ment? Winning theVarsity Cup with theMaties three timesin a row.What does it take

to be a goodprovincial rugbyplayer? Commit-ment and determina-tion.When did you

first see yourselfplaying on televi-sion? In 2002 when Iplayed for myschool’s first team.What is the

funniest thing thatever happened toyou or a team mateon the rugby field?A head-on collisionwith a team mateattempting to tacklethe same player.What is the

question peoplemost often ask youwhen they hearyou play for theGriquas and live inKimberley? “Howbig is the Big Holein Kimberley?”What is the most

enjoyable and leastenjoyable aspect ofplaying for theGriquas and livingin Kimberley? Mostenjoyable is beating

the big unions onour turf. Leastenjoyable is the coldwinters.Halfway House

or Springbok Pub?Halfway.What is the

single biggestadvantage of being

a professionalrugby player?Vacations and doingwhat you love.Do you have any

nicknames or howdoes your teammates refer to you?Dobbo.

Can you remem-ber the very firstyellow and/or redcard you received

and what it wasfor? It was forpunching at u.15level.

Dobbo playsmajor role in team

MATT DOBSON

Page 12: Noordkaap 3 julie 2013

12 NOORDKAAP, WOENSDAG 3 JULIE 2013

SportSportDie Diamantstad se koerant

IN ’n poging om jong krieketspelers se talente in die af sei-soen verder te ontwikkel het die Griekwaland-Wesse Krieket-raad (GWKR) verlede week sy jaarlikse Winterweek gehouwat deur sowat 140 leerlinge bygewoon is. Hulle het spesia-lis-afrigting ontvang en afrigters kon oor ’n week se tyd metdie spelerswerk en hul vaardighede slyp. Dit is volgens Euge-ne Jacobs, direkteur van amateurkrieket van die GWKR, ’nseldsame geleentheid om spelers almal op dieselfde plek by-een te kry. “Hierdie week was in die verlede baie voordeligvir ons o.19-span. Ons is baie tevrede met die talent was onsgesien het, veral die spelers wat van die platteland gekomhet. Die spelers is ook aan fiksheidstoetse onderwerp,” hethy gesê. Hier is DamianWillemse (14) van die Hoërskool Carl-ton van Heerden op Upington. Foto: Ruan Bruwer

Sportredaksie

DIEonderskeieNoord-KaapseDiamantespannewat gekies is omvandeesweekaandienasionaleAlle Ouderdomme-toernooi op Margate deel teneem is:) o.19-span: Courtney Stamboel (Colesberg),Bernadesch Olyn (De Aar, kaptein), Jo-mareePemberton (De Aar), Siyamthanda Thomas (DeAar), Adré Badenhorst (DHS), Jana Kirsten(DHS), Marli Vos (HNK), Natasha Sauerman(Hartswater), Anchen Strauss (DHS) en LeoniTrantaal (De Aar).) o.17-span: Simuney Muller (HNK), JomariMyburgh (HNK, kaptein), Corlia van Zyl (DHS),Liandri Jacobs (Hartswater), Lindie Muller(Hartswater), Rheelene Cloete (Hartswater),Wilmarie Derks (Hartswater), Mapule Thipe(KGH), Jo-Mar Venter (DHS), Joy Morkel(HNK).) o.16-span:AnzelleLoftus (DHS),KaylieSchee-pers (Hopetown),LeatitiaHuman(HNK),MinkeHelena (HNK), Bethenie du Raan (DHS), CecileFiedler (HNK), Catharina van Heerden (HNK),Carlene Johnson (De Aar), Jessica du Plessis(HNK, kaptein), Yasmin van Staden (Gariep).) o.15-span: Cherné Siljeur (De Aar), NatashaTheron (Hartswater),Marike Sauerman (Harts-water), Ezara vanRooi (DeAar), YasmineKoop-man (HNK, kaptein), Michelle Rademeyer(Hartswater), Candice Plaatjies (HNK), Suritavan Heerden (DHS), June van der Merwe(HNK), Leigh-Vern Lamberts (De Aar).) o.14-span: Madri van der Ryst (Hartswater),Jeanne Smith (Diamantveld), Anja Lubbe(DHS), Robin-Lee Adonis (Hopetown), LizelDerks (Hartswater), Chriselle Smit (DHS),Shouneez Clouts (HNK), Myra Wessels (DHS,kaptein), Jade Lemmetjies (HNK), GabrielleHe-raud (Victoria-Wes).) o.13-span: Ankia Helena (Newton), Illise Cil-liers (Prieska),Helé de Jager (Douglas), Ilke vander Linde (Andalusia), Salmoné Benade (Eure-ka, kaptein), Deidre Botes (Andalusia), Simonele Roux (Hopetown), Liz-mari Steenkamp(Staats), GlenodeneMakaleni (DeAar) enLuthoAlbanie (De Aar).) o.12-span: Cindy de Jongh (Newton), Phelole-thu Lesia (DeAar), SimangeHila (DeAar), Cha-naazinHugo (Staats), Elbé Oosthuizen (Andalu-sia), Danelle Jacobs (Eureka), Clarissa Swane-poel (Newton), Tasha Muller (Hartswater,kaptein), Louren van Heerden (Diamantveld),Surené Fourie (Diamantveld).

Spannevir NKbekendgestel

Leer opweek

Sportredaksie

JY kan in Noordkaapen SuperSport sesporttrivia-kompeti-sie jou reputasie assportkenner ’n hup-stoot gee. Ons deelweekliks ’n paarsportfeite en statistie-ke en in die laaste uit-gawe van elke maandword twee vrae gevra.Die antwoorde kan

uit die vorige weke seinligting kom of nie.Die leser met die kor-rekte antwoorde sal ’ngeskenkpak van R250van SuperSport wen.Die 50ste Cravenweekword volgende weekin Polokwane aange-bied. Ons kyk na ’npaar interessanthede:) Sean Plaatjies hetin 1996 die eersteswart speler gewordom as kaptein van dieSuid-Afrikaanse Sko-

lespan gekies te word.) Die voormaligeSpringbok NcobaniBobohetvirGrens, so-welasdieWP,Craven-week gespeel.) Derick Hougaardhet ook vir twee span-ne opCravenweekuit-gedraf. Anders as Bo-bohethynievanskoleverwissel nie. Voor2001 het Hougaard seskool, Boland Land-bou, onder die WP ge-val. Hy het in 2000 virWPuitgedraf, maar in2001 is besluit die sko-le in die Paarl-omge-wing moet onder die

Boland val en het hyvirdieBolandgespeel.) Paul Roos het in2007 die derde skoolgeword om die Cra-venweek aan te bied.) Die kaptein van dieProteas se eendag-span, AB de Villiers,het in 2002vir dieBlouBulle uitgedraf.

Ken sport enwen