Upload
noord-kaap
View
298
Download
11
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Noordkaapnk 20140625
Citation preview
Tel (053) 831 2331 Woensdag 25 Junie 2014 www.noordkaap.co.za GRATIS
Die Diamantstad se koerant
Unique Jacobs
DIE Sol Plaatje-munisipaliteit se
verfraaiingsprogram in die
middestad is daarop gemik om
vir Kimberley n estetiese
voorkoms te gee. Die program is
vir die munisipaliteit n voor-
keursaak omdat die stad se oop
ruimtes met vullis bemors word
en agteruitgaan.
Elders in die stad is daar ook
n inwoner van Lindene wat nie
tevrede is met die feit dat die
munisipaliteit nie sy eie gemors
skoon maak nie.
Einde verlede jaar het n pyp
oorkant Charl du Plessis se huis
in Yvonnestraat gebars. Die
munisipaliteit het die pyp
reggemaak, maar het die rommel
net so gelos, s hy. Du Plessis
het verwag dat die munisipaliteit
die vuilgoed sou opruim, maar
ses maande later is daar steeds
niks aan die rommel gedoen nie.
Du Plessis s daar is n groot
doringboom voor sy huis waar
verbylopers rommel strooi.
Daar sit gereeld mense onder
hierdie boom en hulle laat oral
blikkies, kartonhouers en ander
gemors agter. Omdat die gras so
lank is, word hierdie gebied ook
as n toilet gebruik.
Op n geleentheid waar
besonderhede van die nuwe
verfraaiingsprogram bekend
gemaak is, het David Molusi, die
burgemeester, ges dat daar
reeds n verandering in die
middestad is.
Aan die einde van die dag
trek n skoon stad toeriste na
Kimberley en dis n gebied
waarop ek trots is om in te bly.
Inwoners van Lindene het al
verskeie kere die munisipaliteit
in kennis gestel van hierdie
probleem en elke keer beloof die
munisipaliteit om iets daarom-
trent te doen en dan daag
niemand op nie.
Sello Matsie, kommunikasiebe-
stuurder van die Sol Plaatje-mu-
nisipaliteit, het op aanvraag ges
dat die munisipaliteit die klagtes
in ag neem en aandag daaraan
sal gee.
Hy het ook ges dat die
munisipaliteit nie sy werk deur
die media kan doen nie.
Ons het ten minste iets goeds
gedoen deur die gebarste pype
reg te maak.
Du Plessis het ges dat hy sy
skoonheidsbesigheid van die huis
af bestuur en hy is skaam om
klinte daarheen te neem weens
die gemors wat hulle sal aan-
skou.
Daar is oral borde op wat s
hou Kimberley skoon. Is dit nou
hoe die munisipaliteit Kimberley
skoon hou?
Bo blink, onder stink
Program goed, maar inwoners kla oor halwe herstelwerk
DIE Sol Plaatjemunisipaliteit het n verfraaiingsprogram in die middestad begin om
toeriste in die stad te verwelkom. Hier is van die plantpotte en klippies wat hulle op
eilande in die stad aangebring het. Foto: Emile Hendricks
TERWYL die Sol Plaatjemunisipaliteit in diemiddestad besig ismet sy verfraaiingspro
gram, is inwoners van Lindene moeg vir hul maande lange gewag ommunisipale wer
kers sover te kry om hul omgewing skoon te maak. Foto: Verskaf
En dieEn die
lelike
Die
mooie
2 NOORDKAAP, WOENSDAG 25 JUNIE 2014
Lecrecia Prins
INWONERS van Painstraat in
Weseinde is woedend oor hul
honde wat vergiftig is en booswig-
te wat dan by hul huise inbreek
en steel.
Kurt Passe se televisie, verster-
ker, sy dogter se iPhone en die
afstandbeheerders is gesteel. Sy
vrou, Anita, se handsak met haar
identiteitsdokument, kaarte en
brille is ook gesteel.
Passe s die voorval moes
tussen verlede Dinsdagaand en
Woensdagoggend plaasgevind het.
Ek het wakker geword van n
geluid, maar het nie gedink dit is
by my huis nie, omdat dit so sag
was.
Anita het teen 04:30 opgestaan
en toe sy in die kombuis kom, het
sy gesien dat die venster se
diefwering oopgebreek is.
Passe s Anita het hom onmid-
dellik geroep.
Ek het eers gaan kyk of my
honde oukei is. Toe ek sien daar
is niks fout met hulle nie, het ek
geweet iets is fout.
Volgens Passe is daar die
afgelope 12 jaar wat hy in die
huis woon nog nooit ingebreek
nie.
Hulle (booswigte) moes presies
geweet het hoe die uitleg van die
kombuis na die sitkamer lyk. Die
televisie is beslis by die venster
uitgevat. Die ouens het met n
doel gekom en net gevat wat hulle
wou h.
Sy ketel is ook uit die kombuis
gesteel, maar R700 kontant wat
langs die ketel gel het, is nie
gesteel nie.
Dis nie aangenaam om te weet
iemand was in jou huis en het
gesteel terwyl jy daar is nie.
Jason van der Ross, Passe se
buurman, s twee van sy honde is
gif gegee, maar hulle is nie dood
nie. Van der Ross s Passe het
hom daardie oggend voor 07:00
gebel en van die voorval vertel.
Toe hy by die huis kom, het hy
gesien een van sy honde l op die
stoep en die agterkant van sy lyf
is verlam.
Dit maak n mens seer. Ons is
lief vir diere. Ons hou nie net
honde aan om ons te beskerm nie,
hulle is deel van ons gesin.
Laat die middag was Van der
Ross se honde beter en het op die
erf rondgeloop.
Jol (JJ) Cloete, ng n inwoner,
se hond is ook vergiftig. Cloete s
hy is hartseer, want dit was hul
lieflinghond.
Hulle het nou ons alarm
makers in die straat weggeneem.
Van Passe se bure verder af in
die straat se honde is ook vergif
en word behandel.
Inwoners briesend n vergiftiging
KURT PASSE (middel) se honde is gif gegee toe daar by sy huis ingebreek is en van sy besittings gesteel is. Links van hom is Jason van der
Ross, sy buurman wie se honde ook dieselfde aand vergiftig is, en regs is Jol (JJ) Cloete, Passe se buurman oor die straat, wie se hond ook
vergiftig en dood is. Foto: Emile Hendricks
DIE ATKV hou van-
jaar sy tweede nasio-
nale talentkompeti-
sie vir senior bur-
gers.
Al die land se seni-
or burgers met bewe-
se gehaltesang- en/of
musiektalent word
uitgenooi om aan die
kompetisie deel te
neem.
Anette Jonker van
die Vrystaat is verle-
de jaar se wenner.
Daar is twee kate-
gorie waarvoor jy
jou kan inskryf:
) Sing enige Afri-
kaanse liedjie met
enige musiekinstru-
mentbegeleiding.
) Speel enige Afri-
kaanse nommer met
enige musiekinstru-
mente.
Vra jou kinders,
kleinkinders, vrien-
de, die kerk of die
naaste Afrikaansme-
diumskool om jou te
help om die liedjie-
en/of musiekinstru-
mentspel op n CD te
kry of dit in MP3-for-
maat te e-pos. Jy kan
jou vir een of albei ka-
tegorie inskryf.
Jy kan ook meer as
een liedjie en meer as
een musieknommer
inskryf.
Beoordelaars:
Die span beoorde-
laars bestaan uit van
die bekendste en suk-
sesvolste Afrikaanse
sangers en musikan-
tewat self ook vandag
al senior burgers is,
naamlik Rouel Beu-
kes, Lieb Bester, Mi-
mi Coertse, Theo
Erasmus, Sonja Her-
holdt, Lance James,
Martin Lane, Trevor
Nasser, Min Shaw,
Gert van Tonder
(Groep 2) en Ollie Vil-
joen.
Inskrywings-
vorm:
Stuur n SMS na
082-925-1488 of n e-pos
na iakot-
[email protected] om n
inskrywingsvorm te
kry.
Sluitingsdatum:
30 Augustus
Wenpryse:
Die twee kategorie-
wenners wen Lapa-
boeke en twee dae se
verblyf by n ATKV-
oord.
Vir inligting bel
Sakkie Kotze by 082-
925-1488.
Om na die video
van verlede jaar se
wenner, Anette Jon-
ker te kyk, gaan na
www.noord-
kaap.co.za
ATKV soek senior talent
NOORDKAAP, WOENSDAG 25 JUNIE 2014 3
SATERDAG 5 Julie
Die Nations For Jesus-sending-
organisasie bied om 07:30 vir 08:00
n ontbyt by die Hoffepark-saal by
Birbeckstraat 30 aan. Toegang kos
R60 per persoon en sluit n
geskenk in. Besprekings moet
voor 28 Junie gedoen word.
Kontak Christa Vrey by 082-520-
1172 of Johan Vrey by 082-471-8121.
Donderdag 24 Julie
) Die Volksblad-joernalis Charn
Kemp is die gasspreker op n
byeenkoms van die Volle Evange-
liekerk Kimberley. Sy sal praat
oor haar boek Moord op Griekwa-
stad Die storie van die Steen-
kamp-treurspel. Die boek sal teen
R150 te koop wees en Kemp sal
ook boeke teken.
Ondersteun ook die Christina
Kiddie-kinderhuis deur n blikkie
kos saam te bring. Toegang is
R220 per persoon en sluit n
driegangmaaltyd in. Dit begin om
18:30 vir 19:00 by die kerk op die
hoek van Waterwerke- en Meyer-
straat. Besprekings: 084-242-2220.
Vrydag 1 Augustus
Kansa bied om 18:30 vir 19:00 n
skouspel by die Taberna Dei
Diamantstad aan. Toegang vir
volwassenes is R50 en vir skool-
kinders R30. Rig navrae aan Adri
Basson by 082-305-7878. Kaartjies is
by Kansa-kantore en Dream
Blinds en kunstenaars te koop.
Die projek is ten bate van Kansa
in Kimberley se Tough Living
with Cancer-program.
) Indien jy n geleentheid aan-
bied, stuur die inligting aan
Noordkaap. Die plasing is gratis.
Stuur inligting per e-pos na
[email protected], faks
dit na 053-831-4791 of SMS dit na
45533. Begin die SMS met NK.
en papier kan Maandae tot Vrydae
van 08:00 tot 13:00 afgelewer word.
Skakel 053-861-1849.
) Die Horskool Adamantia,
Blackstraat, New Park, vra vir
Landsdiens. Glas, plastiekbottels,
blikke en wit papier kan van
Maandae tot Vrydae gebring word.
) El Toropark. Bring elke eerste
en derde Saterdag van 09:00 tot
11:00 papier, glas, plastiekware en
skoongewaste blikke na die park
in McDougallstraat.
HERWIN en leef groener.
Herwinbare materiaal kan by
die volgende plekke afgelewer
word.
) Die NG kerk Dutoitspan op die
hoek van Rose- en Dyerstraat,
Beaconsfield. Bottels, blikke,
plastiekbottels en papier kan van
Maandae tot Donderdae van 10:00
tot 14:00 afgelewer word. Skakel
053-842-1100.
) Die NG kerk Vooruitsig,
Croninweg, Hadisonpark. Bottels
Leef groener
)Make sure that the pots and
pans you use have flat bottoms.
This will improve the conductivity
between the hot plate and the pot
or pan.
)Match the size of the pots and
pans with the plates.
) Keep the lids on to avoid
wasting heat.
) Do not use more heat than you
need to cook food.
) Use a kettle instead of a pot to
boil water it is more efficient.
) Use a pressure cooker.
DROOGFONTEIN SOLAR POWER
produces power from the entire
plant, which results in great
energy production.
The plant produces enough
renewable energy to power more
than 27 000 households with
electrical power produced from
the sun.
Electric stoves are heavy users
of electricity, so here are some
things you could do to reduce
your monthly electricity bill with
smart stove usage:
Be stove-top smart
rolmodel, want die sokkerster
gee altyd 120% en is volgens
Jinka die volmaakte atleet.
Een snaaksheid was toe hy n
doelskop van n hoek af gemis
en die skopkegel uit frustrasie
weggegooi het.
Hy het toe nie besef dat die
kegel reg teen een van die
rugbyondersteuners vasgevlieg
het en sy hele drankie op hom
uitgemors het nie.
Een van die Griekwa se
hoogtepunte was sy Curriebeker-
debuut teen die Luiperds.
Iets wat nie so lekker was nie,
was toe hy sy kakebeen gebreek
het terwyl hy net voor Kersfees
in Ierland gespeel het.
Di laagtepunt het hom steeds
nie gekeer om sy Kersete te
geniet nie.
Jinka is tans besig om sy
graad in die regte deur Unisa te
voltooi en die speler is ook
verloof.
Unique Jacobs
HIERDIE week is die Griekwas-
skrumskakel Dustin Jinka
Noordkaap se profielfokus.
Di 27-jarige is in Kaapstad
gebore en het op laerskool begin
rugby speel.
Voordat hy hom by die
Griekwas aangesluit het, het hy
ook al vir spanne soos die
Westelike Provinsie en die Blou
Bulle gespeel.
Hy het al in 19 Vodacombeker-
wedstryde en 12 Curriebekerwed-
stryde gespeel.
Jinka se doel is om elke
wedstryd n opwindende een te
maak en die Griekwas se
opwindende spelstyl is wat hom
na die Diamantstad gelok het.
Die hitte was vir hom n
aanpassing en sy eerste paar
sessies in November was nogal
uitdagend.
Cristiano Ronaldo is sy
Ontmoet vir
Dustin Jinka
DUSTIN JINKA (met die bal) speel skrumskakel vir die Griekwas.
Foto: Emile Hendricks
4 NOORDKAAP, WOENSDAG 25 JUNIE 2014
Free State: Bodi Caf Heilbron (058 853 5800), Bus Stop (051 448 1036),
CHH Knauff (051 541 0052), Clarens (058 256 1957), Colesburg (051 753
1468), Commando (057 352 9041), Douglas (053 298 2281), Fichardt
Park (051 522 9515), Five Star Supermarket (058 303 1360), Flair (057
352 1733), Mini Rama Hartbeesfontein (018 431 0196), Hoopstad (053
444 1938), Kakamas (054 431 0889), Kimberley Pantry (053 832 2732),
Kofefontein (053 205 0761), Mannys Kroonheuwel (056 212 3372),
Mannys Welkom (057 396 5695), Pofadder Vleis (054 933 0062), Protea
Stores (061 088 7855), Riebeeckstad (057 388 1269), Super Spaar (051
522 1971), The Village Shop (054 335 4383), Yiangou Grocers (051 991
0106) Northern Cape: Imperial (053 497 3961), Jacobsdal (053 591 0795),
Keimoes (054 461 1150), Postmasburg (053 313 0554)
Valid From 26 June to 6 July 2014. All prices inclusive of VAT.Valid From 26 June to 6 July 2014. All prices inclusive of VAT.
R
7
.00
Dawn
Hand &
Body Lotion
200ml
R
40
.00
Omo
Washing
Powder
2kg
R
8
.00
Cadbury
Slabs
80g
each
R
16
.00
All Gold
Tomato
Sauce
700ml
R
10
.00
Rama
Spread for
Bread
Brick
500g
R
20
.00
Simba
Lays
125g
BUY 2 FOR
R
62
.00
Ricoffy
750g
R
7
.00
Koo
Baked
Beans
410g
A
S
S
E
E
N
O
N
T
V
A
S
S
E
E
N
O
N
T
V
A
S
S
E
E
N
O
N
T
V
A
S
S
E
E
N
O
N
T
V
Limited
to 6 per
customer
R
12
.99
Coca-Cola
Only
2L
/SaveriteSupermarket
/YourSaverite
www.saverite.co.za
D
a
s
h
s
D
e
a
l
D
a
sh
D
a
s
h
s
D
e
a
l
D
a
sh
D
a
s
h
s
D
e
a
l
D
a
sh
hhhh
h
hhhh
h
h
h
h
h
h
DDDD
D
DDDDDD
D
DDDDDD
D
DDDD
D
DD
D
D
DD
D
D
DD
D
DD
D
D
llll
l
llll
l
l
l
l
l
l
aaaa
a
aaaaaa
a
aaaa
a
aa
a
a
aa
a
a
aa
a
aa
a
a
ssss
s
ssssss
s
ssss
s
ss
s
s
ss
s
s
ss
s
s
aaaa
a
aaaaaa
a
aaaa
a
aa
a
a
aa
a
a
aa
a
aa
a
a
eeee
e
eeee
e
ee
e
e
ee
e
e
ee
e
ee
e
e
hhhhh
h
hhhhhh
h
hhhhhh
h
hhhh
h
h
h
h
h
hh
h
h
DDD
D
DDDDDD
D
DDDDDD
D
DDDD
D
D
D
D
D
DD
D
DD
D
D
ssss
s
ssssss
s
ssssss
s
ssssss
s
ssssss
s
ssssss
s
ssssss
s
ssssss
s
ssssss
s
ssssss
s
ssssss
s
ssss
s
s
s
s
s
s
sss
s
ssssss
s
ssss
s
s
s
s
s
s
aaa
a
aaaaaa
a
aaaaaa
a
aaaa
a
a
a
a
a
aa
a
a
e
DD
D
D
eee
DD
D
D
D
DDD
D
D
D
e
e
ee
e
e
D
D
DD
D
D
D
D
D
DD
D
D
e
e
ee
e
e
D
D
DD
D
DDDD
D
DDDDDD
D
DDDDDD
D
DDDD
D
D
D
D
D
DD
D
D
D
D
D
D
D
D
DD
D
DD
D
D
D
D
D
DD
D
D
D
D
D
DD
D
DDDDD
D
DDDDDD
D
DDDDDD
D
DDDD
D
DD
D
D
D
D
D
DD
D
DD
D
D
D
D
DD
D
DDDD
D
DDDDDD
D
DDDD
D
D
D
D
D
DD
D
D
SMS Dash your name and your
Saverite store to 41729.
(eg: Dash, Vuyo, Springs)
SMS cost R1.00 Ts & Cs apply
3 Trolley Dashes up for grabs!
GOLDGOLDGOLD
2 min2 min2 min
SILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVERSILVER
90 sec90 sec90 sec
BRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZEBRONZE
1 min1 min1 min
Stand a chance
to WIN!
SAV005
DIT is goeie nuus dat die Sol
Plaatje-munisipaliteit n verfraai-
ingsveldtog begin het.
Die stad se voorkoms is reeds
jare lank vir inwoners n groot
bron van ontevredenheid.
Die eerste keer in n lang tyd is
daar tekens dat iets daadwerkliks
gedoen word om Kimberley weer
te laat blink.
n Skoonmaakveldtog is reeds
verlede jaar begin en word nou
met die verfraaiingsveldtog
opgevolg.
Oral in die stad kan die produk-
te van die verfraaiingsveldtog
reeds gesien word.
Ongelukkig, soos wat Noordkaap
vandag berig, verloop di pro-
gramme nie oral in die stad ewe
voorspoedig nie.
Verfraaiing help niks as vullis
in die strate bly l nie.
En al is n mens dankbaar dat
herstelwerk gedoen word, moet n
gemors nie agtergelaat word nie
Daar word egter dikwels hieroor
die vinger net na die munisipali-
teit gewys.
Inwoners moet ook self verant-
woordelikheid neem. As jy self
maklik n papiertjie by die
motorvenster uitgooi, jou koel-
drankblikkie op die sypaadjie gooi
of nie na die naaste vullisdrom
wil stap nie, moet jy nie kla as die
stad vuil is nie.
Dit is n gedeelde verantwoorde-
likheid.
Hopelik het die munisipaliteit
met sy huidige programme n
nuwe kultuur in die stad begin
skep. Een waarin hy sy verant-
woordelikheid nakom, maar ook
een waarin die inwoners hul
verantwoordelikheid nakom.
Dan kan Kimberley n voorbeeld
vir die land word en blink soos
wat dit die Stad van Diamante
betaam.
Onderrig noodsaaklik
Hannes Neth
EK het hard met die pa di dag geraas. Hy
was baie kwaad vir my. Hy ken sy kinders.
Hy is lief vir hulle. Hy kan doen wat hy wil.
Ek weet hy kan. Ek weet hy is lief vir sy
kinders, maar ek dink wat hy doen, is
verkeerd.
Soveel mense, soveel menings, was sy
antwoord. Hy het sy kind uit die skool
gehaal. Hy leef in n delwerygemeenskap. Hy
kan vir sy mense sorg.
Jy was n paar maande terug nog op
universiteit. Hoe kan jy nou vir my vertel
wat ek met my kinders moet doen?
Ek kon dit in sy stem hoor, ek kon dit in
sy o sien. Pas bevestig in n eerste gemeen-
te kies n mens no g jou gesprekke baie fyn
en weet jy soms jy is reg, maar moet jy dit
maar saggies en versigtig oordra.
Ek het gou geleer n sagte antwoord keer
die grimmigheid af. Ek moet saggies wees in
hoe ek raas. Soms hard, soms sag.
Daardie dag het ek hard geraas. Sy kind
was 18 jaar oud in gr. 11. Pa het besluit hy
kry n nuwe motor en hy haal hom uit die
skool. Skool is sommer nonsens. Die plaas
en delwery kan genoeg sekuriteit bied. Skool
mors tyd en sy kind kan op die delwery
help. Bring in elk geval meer in as geleerd-
heid.
Het jy geweet, Dominee, dat een diamant
is meer as jou jaar se salaris?
En die blink motor as present is net om te
wys, sodat die kind nie moet vergeet nie
geleerdheid is nie alles nie. Soms moet n
mens slimmer wees. Di pa het my verlede
week gebel. Met my gepraat oor sy seun.
Ek weet mos die ekonomie het sleg gedraai
en delfgrond raak min. Hulle het sy delwery
en plase uitverkoop. Hy kon net nie meer
hou nie. Hy bel eintlik om jammer te s. Hy
was verkeerd. Ek was reg. Hy moes sy kind
matriek laat skryf het.
Hy vra sal ek vir die mense s hulle moet
hulle kinders onderrig en laat onderrig.
SAAM met die invloei van mense na die Dia
mantveld het ook siektes gekom. Pasinte is in
n tenthospitaal naby die Bultfonteinmyn ver
sorg. Dit is egter in 1871 deur n sterk wind ver
woes. Die Diggers Central Hospital is daarna
gebou. Die Kaapse regering het in 1874 langs
die Diggers Central Hospital n hospitaalgebou
vanhout en yster inDutoitspanwegopgerig. Dit
is eers die Provinsiale Hospitaal genoem, maar
het daarna die naam Carnarvonhospitaal ge
kry. Die gebou is ten tyde van die bouproses ge
deeltelik in n brand verwoes endadelik herbou.
Suster Henritta Stockdale het in 1879matrone
van di hospitaal geword. Die eerste staatsregi
strasie van verpleegsters in die wreld was n
gevolg van haar werk hier om professionele
standaarde te stel. Die twee hospitale het in
1882 saamgesmelt en die Kimberleyhospitaal
geword. In daardie tydwas dit die grootste hos
pitaal in die Kaapkolonie. Teen 1883het die hos
pitaal 160 beddens en 50 personeellede gehad.
Di vinnige uitbreiding het die hospitaal egter
bankrot gemaak, en die Kaapse regering moes
ingryp. n Kapel is in 1887 gebou. Die kapel, wat
Stockdale se naamdra, staan steeds en is n na
sionale gedenkwaardigheid. Verskeie uitbrei
dings het daarna gevolg. Die gebou is in 1912
in n aardbewing beskadig, en n nuwe gebou
(boonste foto) is in 1915 voltooi. Dit is deur D.W.
Greatbatch ontwerp, wat ook verskeie ander
geboue in Kimberley ontwerp het. Die stad se
groeiende mediese behoeftes het n nuwe hos
pitaal vereis, wat langs en agter die bestaande
gebou opgerig is (onderste foto). Dit is op 16
Augustus 1980 betrek, en die oorspronklike ge
bou is inMaart 1982 gesloop om vir verdere uit
breidings ruimte te skep. Die onderste foto wys
die presiese toneel waar die oorspronklike ge
bou gestaan het, met die nuwe gebou aan die
regterkant. Op albei fotos is die ou verpleeg
stertehuis aan die linkerkant sigbaar.
Fotos: Emile Hendricks en Africana-biblioteek
Hospitale trotseer
verskeie rampe
Karin Muller
DIE mense wat weet, s ons het
vier hartkamers.
Wat vriendskap betref, dink
ek ons beskik oor meer. Een
ding wat ek geleer het, is dat
vriende daar is omdat hulle
daar wl wees, nie omdat hulle
daar mt wees nie. Met
familie is dit nie altyd die geval nie.
Familielede wat n mens dus hanteer op
n manier van jy sou steeds vir my
kosbaar gewees het al was ons nie familie
nie, is vir my n kleinood.
Spreuke s: Daar kan ook n vriend
wees wat nader is as n broer. As hierdie
persoon albei is, soveel beter.
n Mens se lewe sou leeg gewees het
sonder vriende, hetsy dit vriende-vriende
of familie-vriende is. Hulle vul leemtes in
jou bestaan waarvan jy voorheen nie eens
bewus was nie.
In die vriendskap het julle iets in
gemeen: dalk so min soos n woord. n
Syfer. n Dier. n Kind. n Humorsin. Soms
is daar baie in gemeen. Dalk is die
vriendskap so nuut soos twee
weke, dalk so oud soos n hele
paar dekades.
Vriende slyp jou tot die
mens wat jy veronderstel is
om te wees. Dit is mense wat
jou regop hou, hetsy daagliks,
weekliks, maandeliks of
jaarliks. Ouderdom, geslag,
ras en agtergrond word
geneutraliseer in vriendskap. Die goue
draadjie wat julle saamvleg, is een van die
sterkste elemente ter wreld.
Dit is die warm gevoel wat in jou
hartkamers kom nesskop wanneer jy met
die persoon kontak gehad het. n Soort
vrede wat n goeie vriendskap nalaat. Niks
kan hierdie gevoel naboots nie; min dinge
kan dit vervang. Daar is min dinge meer
kosbaar as wanneer jy aan die persoon
dink en oorspoel word met dankbaarheid
dat hierdie persoon oor jou pad gekom het.
Of die persoon n kort rukkie of n
geruime tyd in jou lewe gaan wees, is nie
op daardie oomblik ter sprake nie.
Dankie aan vriende wat soveel lewens
verryk.
Vind vrede in n vriend
Almalmoet ons
diamant poets
NOORDKAAP, WOENSDAG 25 JUNIE 2014 5
6 NOORDKAAP, WOENSDAG 25 JUNIE 2014
Karin Muller
OM aan die hoof van n jeugsorgsen-
trum te staan is nie kinderspeletjies
nie, hoewel Freda Meiring, bestuurder
van Christina Kiddie-kinderhuis in
Kimberley, dit so laat lyk.
Dit is my droomwerk, vertel sy
opreg. Dit is nie altyd maklik nie,
maar die Here stuur ongelooflike
mense oor my pad om my hande te
lig sodat ek die lewe hier vir ons
kinders kan beter maak. Sonder
mense se bydraes en mense wat
dieselfde droom deel, kan ek niks
doen nie. Dit is n legkaart wat uit
baie stukkies bestaan.
Meiring is op 12 Junie 1952 in Port
Elizabeth gebore en sy het in Fort
Beaufort gematrikuleer. N agt jaar
in die onderwys het sy haar by die
Jannie Roux-kinderhuis aangesluit. In
Desember 1988 het sy by Christina
Kiddie as bestuurder begin werk. N
meer as 25 jaar is sy nog net so
entoesiasties oor haar werk.
Haar man het afgetree en werk
saam met haar by Christina Kiddie.
Sonder hom en my twee dogters,
Stef en Carla, sou ek nooit die werk
kon doen nie. Hulle is my steunpilare.
Ek geniet dit om die kinders te sien
groei. Jy probeer so lank iets oordra
en op n dag, wanneer jy dit die
minste verwag, kom dit wat hulle
geleer het skielik na vore.
Daar is gereeld oudinwoners wat
skakel en vertel wat die jeugsorgsen-
trum vir hulle beteken het. Soms bel
hulle net om iets in hul lewe met ons
te deel. Dit is vir ons wonderlike
terugvoering.
Maar soos met alles in die lewe is
daar heelwat uitdagings, selfs dalk
meer as op ander gebiede. Om die
deure van die jeugsorgsentrum oop te
hou is hulle afhanklik van skenkings
en is deurentyd op soek na geld.
Saam met die kern van hul werk, die
versorging van die kinders, is dit n
baie tydrowende proses.
Daar is n paar goed wat ek graag
in die rigting van ons werk sou wou
sien verander. Die belangrikste
hiervan is dat ouers van die kinders
in jeugsorgsentrums op n manier
gedwing moet word om meer betrokke
te raak by hul kinders. Dit is onge-
lukkig so dat die meeste van die
kinders nog hul ouers het. Hulle kan
egter nie altyd by die ouers terugge-
plaas word nie, maar hulle het steeds
n sterk behoefte aan hul ouers.
Sy lag en skud haar kop as ek
uitvra oor haar vrye tyd. Daarvan
het ek min. Ek het altyd n boek
byderhand as ek die geleentheid kry
om te lees. Ek speel graag Rummikub
saam met my dogters en drink koffie
saam met vriendinne.
Haar raad aan jong mense is iets
wat n mens maklik wegredeneer.
Die lewe bestaan uit keuses. Dink
goed oor elke keuse wat jy maak,
want met elke keuse kom n verant-
woordelikheid wat net jy kan nakom.
Haar droom is omkinders te laat droom
FREDA MEIRING,
bestuurder van
Christina Kiddie
kinderhuis, bestuur
die plek al jare lank.
Foto: Karin Muller
TERMS AND CONDITIONS APPLY
SUPER
SAVERS
BREAKFAST
2 EGGS, BACON STEAK,
GRILLED TOMATO, SMALL
CHIPS AND TOAST
21
YEARS
C
E
L
E
B
R
A
T
I
N
G
MAXIS KIMBERLY
053 832 7111
R21.90
NOORDKAAP, WOENSDAG 25 JUNIE 2014 7
DIE nagmerrie vir n bruid is dat
iets op haar troudag verkeerd sal
loop. Hier is n n lysie van wat
om wanneer te doen.
Ses maande voor die troue:
) Besluit op n troudatum.
) Besluit op die soort onthaal.
) Bepaal jul begroting.
) Bespreek die onthaallokaal, die
kerk, musiek en n fotograaf.
) Besluit hoe jou rok moet lyk en
begin oplet na jou gewig.
) Stel jou gastelys op.
Vier maande voor die troue:
) Soek n ontwerper.
) Begin soek vir skoene.
) Besluit oor jou gevolg.
) Besluit wie jou seremoniemees-
ter moet wees en wie die heildron-
ke en bedankings gaan doen.
) Bespreek jul predikant.
Drie maande voor die troue:
) Betaal uitstaande depositos.
) Finaliseer jul gastelys.
) Praat met die predikant en
koster en maak seker van die
relings wat in die kerk geld.
) Gesels met die mense wat jou
musiek gaan maak.
) Besluit wie jou hare en grime-
ring gaan doen en gaan vir n
toetslopie. Vind uit wanneer die
beste tyd is om byvoorbeeld jou
hare te kleur of strepies in te sit.
) Laat druk jou uitnodigings.
) Besluit oor jou blomme en
gesels met die bloemis wat dit
gaan doen oor die ruikers en
blomme op jou tafels.
) Besluit op jou konfetti.
) Jou verloofde kan vir hom klere
gaan uitsoek.
) Bespreek jou troumotor en vra
iemand om dit te bestuur.
Twee maande voor die troue:
) Pos jou uitnodigings.
) Stel jul huwelikskontrak op.
) Bespreek jou haarkapper en
grimeerkunstenaar.
) Finaliseer jou spyskaart.
) Finaliseer jou blomme.
) Besluit oor die tafelplasings.
) Hou jou gaste se antwoordlys op
datum. Bel di wat nog nie
geantwoord het nie en gee jou
voorlopige getal aan jou spyse-
niers.
) Gaan koop jul trouringe.
Twee weke voor die troue:
) Gee jou presiese getal gaste aan
die spysenier.
) Bepaal die dag se program. Jou
seremoniemeester moet weet wat
van hom of haar verwag.
Een week voor die troue:
) Kry iemand wat jou rok vir die
ontwerper kan teruggee n die
troue.
) Rel ook dat iemand alle
gehuurde goed terugneem.
) Vra iemand om jul trougesken-
ke na jul huis te neem.
) Kry jou trourok, jou verloofde
en jou gevolg se klere.
) Bevestig almal wat by die troue
betrokke is.
) Hou n repetisie sodat almal
weet wat van hulle verwag word.
) Koop geskenke vir jou gevolg.
Een dag voor die troue:
) Ontspan en rus.
) Versorg jou naels en bederf
jouself.
) Gaan slaap vroeg.
Op jou spesiale dag:
) Slaap lekker laat.
) Eet n ligte ontbyt.
) Besoek jou haarkapper en
skoonheidsalon.
) Trek jou rok versigtig aan sodat
jou grimering nie smeer of jou
hare dalk platdruk nie.
Geniet elke oomblik!
Beplan trouemaand virmaand
JOU TROUDAG
8 NOORDKAAP, WOENSDAG 25 JUNIE 2014
SKOLENUUS
REGS: Di spelers van die
Laerskool Newton se
o.13Arugbyspan hetGrie
kwakleure verwerf. Van
links is, voor: SelloMaket
lo, Romeo van Wyk en Ni
co Pietersen; agter: Stiaan
le Roux, Hein Burger, Ber
nard van Staden en Duvan
van der Merwe.
HIERDIE spelers van die Laerskool Newton se o.13Anetbalspan het die Wildeklawernet
baltoernooi, asook die Kimberleystreekliga, gewen. Hulle is die provinsiale wenners en
gaan die NoordKaap op die nasionale toernooi in Boksburg verteenwoordig. Van links
is, voor: Franli Kriek en Danille Swart; middel: Gerda de Jager, EsmeMerriman en Suren
Fourie; agter: Charissa Swanepoel, Maritza Oosthuizen, Yvelna Viljoen en Cindy de Jong.
Fotos: Verskaf
Verteenwoordig NK in nasionale toernooi
LINKS: Di spelers van die
Laerskool Newton se
o.13Anetbalspan het
Griekwakleure verwerf.
Van links is, voor: Franli
Kriek en Suren Fourie;
agter: Charissa Swane
poel en Cindy de Jongh.
NOORDKAAP, WOENSDAG 25 JUNIE 2014 9
OOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOO
DI leerlinge aan die Horskool Diamantveld is in die provinsiale
o.14hokkiespan ingesluit. Van links is Min Buys, Kiara Wakeford,
Bianca Weideman (reisende reserwe) en Heleen Tredoux (reisende
reserwe). Fotos: Verskaf
VAN links is Adelaide Janse van Rensburg, Helene Snyders,
Carli Groenewald (kaptein), Stephanie Potgieter (reisende
reserwe) en Marizaan Janse van Rensburg van die Horskool
Diamantveld wat in die provinsiale o.19hokkiespan inge
sluit is.
DI leerlinge aan die Horskool Diamantveld is
indieprovinsialeo.16hokkiespan ingesluit. Van
links is Imke van Rooyen (kaptein), Johanic Kuit,
Carmen Haasbroek en JeanMarie Jacobs (rei
sende reserwe).
LADIES AND GENTLEMEN, boys
and girls, and children of all ages,
come join a fine traditional circus
show. This is the Mclaren Circus
roll-call.
The circus will be at the Flamingo
Casino in Kimberley from 26 June to
2 July. Show times are at 15:00 and
19:00 daily.
Duncan Mclaren, the circus
manager, says that this is a show you
can afford to watch but not afford to
miss.
Performances at the circus include
Nikita from Australia on her single
trapeze; To Yong with unicycle
balancing direct from the Chinese
State Circus; acrobatics from Kenya
and Zimbabwe by the Velocity Boys;
Karen from Cape Town on her rope
act; a five-man Chinese poi act by
Chinas Troupe Fie Ling; the juggling
skills of Australias Jansen Grant; a
double silk act; human juggling by
Chee and Chong; the wheel of death
by Australias Jansen; fire and fire
limbo acts; and our resident clowns
little Alick and Mariska will have
you in stitches with laughter.
And dont forget the amazing
performing animals such as a mixed
caged act with Americas Casey
McCoy. The cage consists of rare
white lions, African lionesses, Bengal
tigers and a rare white Bengal tiger.
Other animal acts include our
perky poodles, Burmese pythons,
Arabian camels, Chloe our African
alligator, miniature horses and
ponies.
The circus will present their
biggest and strongest season ever,
says Mclaren. We are the largest
circus in Africa and have the biggest
variety of performing animals in
South Africa. It is affordable fun for
the entire family.
Entrance for side raised seats costs
R80, middle raised seats R100 and
ringside seats R120.
) For bookings or further informati-
on, contact the ticket office on
082-747-5726 or email them at
Mclaren Circus
comes to town
SKOLENUUS/SCHOOLS NEWS
10 NOORDKAAP, WOENSDAG 25 JUNIE 2014
THE Keep Me Warm, Keep Me
Safe Blanket Drive is one of the
biggest charity drives campaig-
ned in the Northern Cape.
The Diamond Pavilion Mall,
in partnership with the South
African Police Service in
Kimberley and Pep, envisages
to collect 34 106 blankets, which,
if converted into m
2,
is the
approximate size of the Dia-
mond Pavilion Mall. This
project is truly a from the
community, to the community
project.
These blankets are also
distributed in disaster situati-
ons, such as the recent flood in
Modderrivier. Blankets have
been distributed as far as the
Free State and Lesotho.
The distributions run concur-
rent with safety campaigns
where the blanket recipients
are informed on how to keep
them and their loved ones
warm and safe during the
winter months.
The blanket drive team uses
sporting events to market their
campaign and collection or
drop-off points are set up at
these events.
Recently, a local school in
Kimberley, the Christian
Brothers College (CBC), donated
368 second-hand blankets.
The Diamond Pavilion Mall
started off the winter with a
contribution of R25 000 towards
the drive. The mall and CBC
challenge all other schools,
religious institutions, govern-
ment departments and busines-
ses in and around Kimberley to
beat their contributions.
The blankets are stored at a
facility at the Diamond Pavilion
Mall and anyone wishing to
donate blankets can contact
Amanda Barra, the Diamond
Pavilion Mall marketing
manager, on 053-832-9200.
The project team extends
their gratitude to all who have
supported this worthy cause by
making a difference in the
community.
Drive sets challenge
LEARNERS of the Diamantveld High School helped out at the Keep
Me Warm, Keep Me Safe Blanket Drive as part of a school project.
From the left are Marno Willemse, WO Micheal Frans and Nardus
Bosman. Photo: Supplied
THE campaignwas started in 2011 and the project team,with
the help of NGOs, schools, government organisations and the
community, has raised 21 961. Pep at the Diamond Pavilion
Mall sells the blankets at R39,95. Over R880 000s worth of
blankets have been collected, which are distributed to the un-
derprivileged, faith-based organisations, orphanages, the
SPCA, the homeless and hospitals.
NOORDKAAP, WOENSDAG 25 JUNIE 2014 11
TM
12 NOORDKAAP, WOENSDAG 25 JUNIE 2014
Unique Jacobs
DIE Noord-Kaapse LUR vir vervoer,
veiligheid en skakeling het eergister 40
jeugdiges van Roodepan in Kimberley
gewerf om deel te wees van die regering se
uitgebreide misdaadvoorkomingsprogram.
Suid-Afrika het reeds Jeugmaand
bekend gestel, maar die regering wil sy
poging om werkloosheid onder jeugdiges te
verminder verder as net hierdie maand
laat strek en voortdurend daaraan werk
om jong mense se lewe te verbeter, het
Martha Bartlett, LUR, ges.
Volgens haar is die projek net een van
die regering se pogings om werkloosheid
uit te roei.
Met hierdie program sal die jeug kan
help in die stryd teen misdaad, werkloos-
heid en die gebrek aan vaardighede, omdat
hulle nie net hul gemeenskappe veilig sal
hou nie, maar ook hul leierskapsvaardig-
hede sal ontwikkel.
Jeugdiges wat gereeld hul tyd vir
vrywillige werk opoffer, is vir die program
gekies.
Die 40 jeugdiges gaan saam met die
gemeenskapspolisiringsforum werk en sal
toelae ontvang.
Bartlett s hierdie toelae is nie n salaris
nie, omdat mense nie n bestaan uit toelae
kan maak nie.
Sy hoop egter dat dit as aansporing vir
jong mense sal dien om harder te werk vir
beter geleenthede.
Anita Fourie is een van die jeugdiges
wat aan hierdie jaar lange program gaan
deelneem.
Sy het n driejarige kind, wat dit moeilik
vir haar maak om terug te gaan skool toe.
Sy s sy het die werk nodig en hoop dat
hierdie program haar sal help om haar
kind te onderhou, terwyl sy vir n beter
werk soek.
Bartlett het ook gevra dat die gemeen-
skap die mans en vroue in blou moet
bystaan in hul poging om die strate
misdaadvry te maak.
Projekwil jeugdigesmotiveer
MARTHA BARTLETT, NoordKaapse LUR vir vervoer, veiligheid en skakeling, en haar departement het 40 jeugdiges van Roodepan in
Kimberley gekies vir die uitgebreide misdaadvoorkomingsprogram van openbare werke. Op die bekendstelling was van links, voor:
Caroline Montewedi (een van die jeugdiges), Bartlett, Edward Maqapi (jeugdige) en Phutuma Mguza (hoof van die ministerie); agter:
Japie Thompson (voorsitter van Roodepan se gemeenskapspolisiringsforum) en Vaughn Settley (lid van die burgemeesterskomitee).
Foto: Emile Hendricks
SUNMOSTER en Emilio Botes is twee van die Skaakmeestersakademie in Kimber
ley se spelers wat aan die individuele skoleskaakkampioenskappe deelgeneem het.
Sun het n silwermedalje vir o.11meisies ontvang en Emilio n goue medalje vir
o.11seuns. Albei kwalifiseer vir die NoordKaapskolespan wat op 10 en 11 Julie aan
die SuidAfrikaanse skoleskaakkampioenskapstoernooi in Bloemfontein gaan deel
neem. Hier is hulle saam met hul afrigter, Pierre de Smidt. Foto: Verskaf
Maak die regte skuiwe
Elsona Steyn
ONS is weer in die alles-word-
opsy-geskuif-want-dis-tyd-vir-
rugbykyk-tyd.
Rugby is die sport wat ons
hart laat klop, ons bloed laat
bruis, ons ore laat suis.
Ons offer ons Saterdagmiddae
vir di genot op en ons hou ons
gunstelinge met belangstelling dop.
Skree jy vir die manne in die Blou
Bul-span of is jy n Haai wat in die tenk
rondhang?
Is jy dalk n Griekwas-, n Leeu-, n WP- of
n Cheetah-man?
Maak nie saak vir wie jy skree, dit is
belangrik dat jy jou beste gee.
Ons hou van hak, skrum, drie druk en
pale toe aantree.
Kook jou bloed ook as die ref kwaad stook
met n geelkaart teen jou span?
Wys dan maar jou blinkkant, man.
Ons kan nie n vreeslike bohaai hieroor
maak, want dit bly die ref se taak.
Ten minste kan jy hom blameer as jou
span nie goed presteer.
My man het my nou die aand laat belowe
dat, terwyl daar n wedstryd aan die gang
is, ek by die volgende huisrels sal hou:
) As ek net mmm hoor wanneer ek hom
n vraag vra, beteken dit: Gaan, my vrou,
geniet dit, moenie my kar stamp nie,
moenie te vinnig ry nie en moet asseblief
nie meer as R100 uitgee nie. Sorg dat jy
teen rustyd terug is met klam biltong (met
n vetjie aan), 12 biere en genoeg
hout vir vanaand se braai.
) Rustyd en tussen wedstryde is
ingestel sodat n man n draai
kan loop moenie dan kom met
onbenullige vrae soos moet
daar vlamme uit die kar se enjin
kom, of weet jy dat daar water
uit die plafon in ons kamer lek,
nie? Di soort vrae word n die
wedstryd gevra en enige krisisse sal later
in die week gehanteer word.
)Moenie tussen wedstryde deur tussen die
rugbykenner en die TV beweeg nie en los al
die opruim vir n die tyd. Die le bierbot-
tels, asook die nartjieskille wat ongesiens
op die mat by my voete beland het, pla jou,
my vrou, meer as vir my.
) Daar word ook nie aan die TV se klank
gekarring nie n man moet kan hr as
daar n drie gedruk word, om van die
doelskop nie eens te praat nie. As die skare
raas, raas jy saam. Dit is n teken dat jy jou
nie vir jou span skaam nie. Dit is dan dat
jy op die Gerhard Viviers-manier saam
drop, place en score en dit als in die
gemak van jou eie woonkamer.
Hy het my ook by voorbaat bedank vir
my samewerking terwyl die rugbyseisoen
aan die gang is, ges hy hou van my nuwe
haarstyl, dat ek pragtig lyk in daai blomme-
tjiesrok en nee, my ma kan nie nou kom
kuier nie.
Hy het ook belowe om my weer in
Oktober raak te sien . . .
Tot dan, is dit: Ol, ol, ol, ooool!
Staan opsy, dit is
weer rugbytyd
DIE NoordKaapse
Rooivleisprodusente
organisasie(NKRPO)
het onlangs n konfe
rensie oor die volhou
baarheid van die rooi
vleisbedryf in die
NoordKaap aange
bied. Max du Preez, be
kende SuidAfrikaanse
skrywer, was een die
sprekers op die ge
leentheid. Van links
het Willem de Klerk,
Ters Boshoff en Nick
Theunissen (almal van
die Vaalhartsgebied)
die konferensie byge
woon. Foto: Emile Hendricks
NOORDKAAP, WOENSDAG 25 JUNIE 2014 13
Jannie Hennop
WIE het ooit gedink
die dag sal aanbreek
dat n mens opge-
wonde kan raak oor
n groterige kar (wel,
relatief) met n
eenliter-enjin met
net drie silinders en
n outomatiese
ratkas.
Om dan te hoor
mense s, sjoe,
maar hy hol, kan
vir sommiges een te
veel wees. As Ford se EcoBoost-enjin ter
sprake is, moenie vrees nie, want dit is nie
oordrewe nie.
Die enjin het darem n turbo en in die
handratmodel pomp hy 92 kW uit en in die
geval van die outomatiese weergawe net
74 kW. In albei gevalle is die wringkrag
170 Nm dieselfde.
Ons praat ook van Ford se PowerShift-kas.
Dit is nie n tradisionele outomatiese ratkas
nie, maar n gewone handratkas met twee
koppelaars wat outomaties werk. Die slim
blikbrein sorg dat die een koppelaar ratte 1,
3 en 5 kies en die ander 2, 4 en 6. Dan wissel
dit outomaties seepglad voordat jy mes kan
s en is dit asof die stelsel jou beter lees as
n gewone outo-kas.
Jy word minder
uitgevang met die
ratkas as met n
gewone outo-kas en
as jy lus voel, wissel
jy self met die kierie
of jy los alles sodat
dit self gebeur.
Hoewel daar twee
koppelaars is, is
daar geen koppelaar-
pedaal nie.
Die enjintjie toer
gemaklik tot by
6 000 r/min. Dit het
n aangename klank en die reaksietyd van
die ratkas is eersteklas. Geen traagheid nie,
jy trap en jy is dadelik uit die blokke.
Ford reken die ratkas se rybevrediging
gekoppel aan die EcoBoost-enjin se suinige
verbruik en lewendige geaardheid, is net die
regte kombinasie.
Wat die Fiesta self betref, raak die outjie
effe lank in die tand. Die uitleg en instru-
mentasie voel nie so op peil nie. Tog is dit in
die geval van die toetsmodel wat net met die
topklas- Titanium-afwerking kom, baie goed
toegerus. Van buite lyk die Fiesta steeds
goed en die nuwe Aston-neus lyk skaflik,
maar die res van die kar se plooie begin
tekens van die tye toon.
Fiesta ratsermet di ratkas
DIE wigvormige bakwerk. Die sig skuins na
agter van binne die Fiesta is nie so goed nie.
Foto: Verskaf
Motorredaksie
NISSAN se klein
halftonbakkie, die
NP200, was bestem as
n werkesel. Darem n
gewilde werkesel,
kan n mens byvoeg,
want reeds meer as
63 000 van di knape
is al hier verkoop.
Vir n sogenoemde
halftonner wat eint-
lik 800 kg se vrag kan
dra,washynooit as n
net-vir-die-mooiheid-
bakkie bedoel nie.
Nou het Nissan eg-
ter besluit om nog
meer in di behoefte
te voorsiendeur nbe-
perkte getal (300)
NP200 Loaded-weer-
gawes van die bakkie
bekend te stel.
Nissan s die waar-
detoevoeging vir die
beperkte weergawe
van die NP200 is
R25 000, maar dat di
model teen R166 500
net sowat R18 000
duurder is as die 1,6i
Pack waarop hy ge-
grond is. Lugsakke,
kragstuur en lugver-
sorging is standaard
op die model.
Die bakkie span n
1,6-liter-petrolenjin
in wat 64 kW en
128 Nm lewer.
Werkesel
ng beter
MOTORS
14 NOORDKAAP, WOENSDAG 25 JUNIE 2014
ALGEMENE
KENNISGEWINGS
GEMEENSKAPS-
KENNISGEWINGS
1210
PLEASE TAKE NOTE
that Charl de Hart
intends to make an
application to the
Companies and Intellec-
tual Property Commission
for the restoration of
DEMAR BOERDERY
CC, REG NO:
1995/053121/23,
previously deregistered.
Any objection to the
application must be
lodged with the
Companies and Intellec-
tual Property Commission
within 21 clear days from
the date of this
advertisement.
PERSOONLIKE
DIENSTE
LENINGS
1445
TE KOOP
SNUFFELS
1630
VYEKONFYT.
Tuisgemaak.
375 ml, R34
Skakel: 053 861 1041.
Sel: 083 407 1183.
ALLERLEI
1655
AANDAG ALLE BOERE:
Ek verkoop immergroen
Russiese gras en is op
soek na skape, bokke en ou
bakkies te koop vir kon-
tant. 072 604 5219
www.russiangrass.co.za
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
PLAFONISOLERING:
THERMGUARD LITE
NK.
Koel in somer, warm in
winter. SABS. Gratis kwo-
tasies.
082 388 0307 of 053 832
9194.
EIENDOMME
WOONSTELLE
TE HUUR
3250
BACHELOR FLAT: R2
400 p.m. Water and lights
included. 084 800 8046.
ROYLDENE.
Ruim eenmanwoonstel op
erf.
Veilige onderdakparkering.
R3 300 p.m. Water en
elektrisiteit ingesluit.
Beskikbaar: 1 Julie 2014.
Skakel 072 865 3442,
tydens kantoorure.
TUINWOONSTELLE
TE HUUR
3265
TUINWOONSTEL VIR
ENKELDAME in Kestell-
hof. Veilig, netjies met
onderdakparkering, R2 800
p.m. W en l ingesl. Depo-
sito: R1 000.
Skakel 083 763 3761.
BETREKKINGS
3600
ADMINISTRATIEF
3605
ROUX WELGEMOED &
DU PLOOY
Ons firma het 'n pos
beskikbaar vir 'n kandi-
daatprokureur vir ons
invorderings-/litigasieaf-
deling. Moet onmiddellik
diens aanvaar. 'n LLB -
graad is nie 'n vereiste
nie en ons is bereid om 'n
5- (vyf-)jaar-kontrak met
die suksesvolle kandidaat
te sluit. Stuur volledige
CV na faks: 086 616
9514. E-pos:
BOEDELKENNIS-
GEWINGS
BOEDELS:
LIKWIDASIE EN
DISTRIBUSIE
4205
JK VAN BLERK
In die boedel van wyle
John Kamp van Blerk,
identiteitsnommer:
300517 5013 081, van Aca-
cia Aftreeoord B104, Kim-
berley.
Meester se verwysing:
1515/2013.
Die eerste en finale
likwidasie- en
distribusierekening in die
bogemelde boedel sal ter
insae l te die kantore van
die Meester van die
Hooggeregshof
KIMBERLEY vir 'n periode
van 21 (een en twintig)
dae vanaf 27 Junie 2014.
HPA VENTER
Eksekuteur
DUNCAN & ROTHMAN
DUNCAN & ROTHMAN
GEBOU
CHAPELSTRAAT 39 - 43
KIMBERLEY
8301
Verw: HV/jm/Van
910/0001
(Een en Twintig)
SOEK, KOOP, VERKOOP
BETREKKINGS
NOORDKAAP, WOENSDAG 25 JUNIE 2014 15
Clubs gymnasts excel
HIGHPERFORMANCE RHYTHMIC GYMNASTS of the Rhythmia Gymnastics Club in Kimberley were tested by
the South African Gymnastics Federation. From the left are, front: Lucy Sebesho (HP3), Daynah Calvert (HP2)
and Theane Willemse (HP2); back: Karlin van Tonder (prejunior Olympics), Carla Whitten (HP1), Keisha Samson
(HP1) and RinkseMarie du Plooy (HP4). Photos: Supplied
SOME of the Rhythmia Gymnastics Clubs gymnasts with their
medals and trophies achievedat theSouthAfricanGymnastics Fed
eration team trophy event in Bloemfontein.
Sports Editor
GRIQUAS two representative
teams at this years Craven
Week for High Schools will
both play in opening games
on the first two days of the
prestigious rugby week for
u.18s.
In the opening game on the
first day, the Griqualand
West Country Districts will
play their match against last
years host, the Limpopo Blue
Bulls.
On the second day the
Griqualand West side will
take on Border Country
Districts in what will be the
first game of the second day.
Western Province, the
unofficial champions of last
years Craven Week in
Polokwane, will play the
hosting Pumas in the main
match of the first day of the
2014 edition of the tourna-
ment in Middelburg.
HTS Middelburg will host
this 51st edition of the
tournament.
South-Western Districts and
KwaZulu-Natal will face each
other in the main curtain-rai-
ser for the main match on
the opening day. The winners
of these two matches will
most likely play each other
on the third day of the
tournament.
The Griffons play Border in
their match on the first day.
The team from the Northern
Free State has been the most
successful team at the
Coca-Cola Craven Week since
2011 in Kimberley. They have
not lost a match since then,
with their only blemish over
the three years a 37-all draw
against the Valke at last
years tournament.
The Lions and Free State
will take each other on in the
main match of day two.
The Lions have played in
the main match of the
tournament for three years in
a row now. The Blue Bulls
and Eastern Province will
meet in the curtain-raiser for
this match.
Western Province and Free
State played each other in
the main match of the Grant
Khomo Week (for u.16
players) in 2012, so the two
teams will be at the top again
this year in Middelburg.
Fixtures:
Day 1: Limpopo Blue Bulls
vs Griqualand-West Country
Districts; Eastern Province
Country Districts vs Zimbab-
we; Griffons vs Border;
South-Western Districts vs
KwaZulu-Natal; opening
ceremony; Western Province
vs Pumas.
Day 2: Griqualand-West vs
Border Country Districts;
Namibia vs Leopards; Valke
vs Boland; Blue Bulls vs
Eastern Province; Lions vs
Free State.
CravenWeek
action on its way
DURING April high-performance rhythmic
gymnasts of the Rhythmia Gymnastics
Club in Kimberley were tested by the
South African Gymnastics Federation to
determine their annual ranking in South
Africa.
No less than 46 gymnasts countrywide
were identified as possible high-perform-
ance gymnasts, which included junior
African champions and gymnasts repre-
senting South Africa at the Commonwealth
Games to be held in Glasgow, Scotland,
soon.
Gymnasts of the club excelled and the
results were as follows:
In the category high performance (1)
Keisha Samson ranked first for HP1
and 19th nationally, while Carla Whitten
ranked second for HP1 and 33rd national-
ly.
In the category high performance (2)
Daynah Calvert ranked third for HP2
and 16th nationally, while Theane Wille-
mse ranked fourth for HP2 and 20th
nationally.
In the category high performance (3)
Lucy Sebesho ranked third for HP3 and
18th nationally, while in high performance
(4) Rinkse-Marie du Plooy ranked second
for HP4 and 13th nationally.
Rhythmias pre-junior Olympic gymnast
Karlin van Tonder ranked first for pre-jun-
ior and second in South Africa.
Level 1 to 3 gymnasts of the Rhythmia
Gymnastics Club recently also participated
in the South African Gymnastics Federa-
tion team trophy event in Bloemfontein.
These gymnasts did exceptionally well
and brought home a total of eight tro-
phies.
16 NOORDKAAP, WOENSDAG 25 JUNIE 2014
Sport
Sport
Die Diamantstad se koerant
Sports Editor
THE Griquas
remain the only
unbeaten team in
the Currie Cup
Premier Division,
after they survived
a strong second-half
fight back from the
Leopards at GWK
Park in Kimberley
and secured a
narrow 33-32 win.
The Griquas failed
to secure a bonus
point, while the
Leopards earned
two bonus points for
scoring four tries
and losing within
seven points.
This means that
the Kimberley side
only boasts a
two-point lead over
the Potchefstroom
team on the log
table, with three
matches remaining
in the race for the
last available spot
in the Premier
Division.
The Griqua team
started their clash
against the Leo-
pards with a bang
in Kimberley and
scored all three of
their tries in the
first-half.
Nico Scheepers
(right wing) kicked
his first penalty in
the sixth minute
and crossed the
tryline four minutes
later and gave his
team an 8-0 lead.
Marnus Schoeman
and Burger Schoe-
man (both loose
forwards) pushed
the team into an
encouraging lead in
the second quarter
as they crashed over
the tryline, while
Scheepers kept the
scoreboard ticking.
Juan Language
(flank) managed to
score one try for the
Leopards and a
penalty was scored
by Adriaan Engel-
brecht (centre),
which left them
trailing 27-11 at the
break.
The Leopards
managed to bounce
back in the second
half and scored
three tries and
limited the Griquas
to two penalties.
Clearly this effort
was not enough to
secure a victory and
the team had to
settle for a disap-
pointing 33-32
defeat.
The Griquas will
travel to Welkom to
take on the Griffons
in what is sure to
be another big
challenge.
The Northern
Free State-based
side is a difficult
contender especially
on their home field
and will be a tough
team to beat.
The scorers were
as follows:
Griquas Tries:
Burger Schoeman,
Marnus Schoeman,
Nico Scheepers.
Conversions: Nico
Scheepers (3).
Penalties: Nico
Scheepers (4).
Leopards Tries:
George Tossel, Juan
Language, Luther
Obi, Sylvian
Mahuza.
Conversions:
Adriaan Engelbrecht
(3). Penalties:
Adriaan Engelbrecht
(2).
Griquas unbeaten
GRIQUAS
eighth man
Burger
Schoeman
tries to fend
off one of the
Leopards de
fenders in the
sides qualify
ing game for
the Currie
Cup Saturday
at GWK Park.
Flanker Jaco
Nepgen
(right) is in
the back
round.
Photo: Emile Hen-
dricks