5
NUWE LIDMATE: Vul asb. vir ons die Lidmaatskapvorm by die Inligtingstoonbank of op ons webwerf in sodat ons `n besoek aan u kan reël Die Sekretaresse sal u skakel en `n afspraak maak. Dis makliker om u bydrae per debietorder of elektronies te betaal. Naam en wyk No. as verwysing BANKBESONDERHEDE NG Kerk Horison Nedbank: 191905 (Norwood) Rek no: 1007528052 Tjek Rekening U kan ook koevertjies by die Inligtingstoonbank kry en u bydrae op Sondae in die Kollektesakkie plaas GEMEENTE SE LIDMAAT BESONDERHEDE: Indien jou selnommer of jou adres of jou epos adres verander laat weet asb. die Kerkkantoor daarvan. Dit help nie as die Leraar gekontak word en die kantoor weet nie daarvan nie. TUISGEBAK Indien jy allerlei tuisgebakte pasteie of “Platters” wil bestel, kontak vir Karin Smit by 084 273 0517 TUISVERSORGING Mev Bettie Marais 082 681 7304. Sy bied haar dienste aan om mense, wat tuis siek is of verswak is , te versorg.

NUWE LIDMATE: Vul asb. vir ons die Lidmaatskapvorm by die … · 2020. 9. 12. · VERJAARSDAG Veels geluk aan die lidmate wat hierdie week verjaar. Mag die nuwe jaar gevul wees met

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NUWE LIDMATE: Vul asb. vir ons die Lidmaatskapvorm by die … · 2020. 9. 12. · VERJAARSDAG Veels geluk aan die lidmate wat hierdie week verjaar. Mag die nuwe jaar gevul wees met

NUWE LIDMATE:

Vul asb. vir ons die Lidmaatskapvorm by die Inligtingstoonbank of op ons webwerf in sodat ons `n besoek aan u kan reël Die Sekretaresse sal u skakel en `n afspraak maak. Dis makliker om u bydrae per debietorder of elektronies te betaal. Naam en wyk No. as verwysing BANKBESONDERHEDE NG Kerk Horison Nedbank: 191905 (Norwood) Rek no: 1007528052 Tjek Rekening U kan ook koevertjies by die Inligtingstoonbank kry en u bydrae op Sondae in die Kollektesakkie plaas

GEMEENTE SE LIDMAAT BESONDERHEDE: Indien jou selnommer of jou adres of jou epos adres verander laat weet asb. die Kerkkantoor daarvan. Dit help nie as die Leraar gekontak word en die kantoor weet nie daarvan nie. TUISGEBAK Indien jy allerlei tuisgebakte pasteie of “Platters” wil bestel, kontak vir Karin Smit by 084 273 0517 TUISVERSORGING Mev Bettie Marais 082 681 7304. Sy bied haar dienste aan om mense, wat tuis siek is of verswak is , te versorg.

Page 2: NUWE LIDMATE: Vul asb. vir ons die Lidmaatskapvorm by die … · 2020. 9. 12. · VERJAARSDAG Veels geluk aan die lidmate wat hierdie week verjaar. Mag die nuwe jaar gevul wees met

NG GEMEENTE HORISON

13 SEPTEMBER 2020 Kerkkantoor: 072 836 2209

Kantoorure: Dins.- Vry 08:00-13:00 Leraar: Ds Gerrit Visser Selno:061 987 9035 Epos: [email protected] Web: www.nghorison.com

VANDAG Oggenddiens: 09:00 Skriflesing: Joh.11:25-28 Jesaja 57:14-21 Tema: Geloofsekerheid gee genesing ( Vind God in jou eie liggaam en menswees) BAIE WELKOM BY DIE EREDIENS VANOGGEND

Vanaf 28 September 2020 is die weeklikse aktiwiteite:

Dins: 09:00 Biduur Woens: 10:00 Bybelstudie

VOLGENDE SONDAG Oggenddiens: 09:00 Skriflesing: Fil.1:21-30 Tema: Is jou lewenspad in ooreenstemming met Jesus Christus? ( 2 weke reeks)

ONS BID VIR: Eddie Williams Heinrich Martins Annatjie Kriel Hans Lourens Chris Smit

Verlof: Ds Visser is met verlof vanaf 6- 20 September. Kontak asb. die kerk-kantoor indien daar enige probleem is. 011 760 2623 of 072 836 2209

Page 3: NUWE LIDMATE: Vul asb. vir ons die Lidmaatskapvorm by die … · 2020. 9. 12. · VERJAARSDAG Veels geluk aan die lidmate wat hierdie week verjaar. Mag die nuwe jaar gevul wees met

VERJAARSDAG Veels geluk aan die lidmate wat hierdie week verjaar. Mag die nuwe jaar gevul wees met vreugde, vrede, voorspoed, geluk en wonderlike gesondheid. SEPTEMBER: 13 Helena Engelbrecht 083 601 2930 Pieter Strauss 082 695 6796 14 Lettie Hamman 072 482 5332 Johan Steyn (Snr) 065 846 3750 15 Gideon Diedericks ---------------- Danie Nel 011 766 4332 16 Jani Erasmus 082 386 9196 Stephan Otto 082 888 0130 Eurika Rudd 082 978 4562 17 Wanroux Pienaar 18 Mieke Haarhoff ---------------- Pieter Shields 082 462 6293 Erna Venter 084 840 1457

19 Alet Joubert 078 303 7798 Louis Smit 072 403 8116 BARMHARTIGHEIDS BEDIENING. Nie bederfbare voedsel kan na die eredienste wat op 27 September 2020 weer begin agter op die trollie gelaat word of by die kerk afgelewer word enige tyd Dinsdae tot Vrydae tussen 08:00-13:00 Indien dit vir u makliker is om `n kontant bydrae te maak is u ook welkom om dit by die kantoor te doen of per EFT. BENODIGHEDE VIR WEGNEEM ETES/BASAAR Ons benodig bestandele vir die wegneemetes op 2 Oktober. Meel, Olie, Kaneel, Eiers, Bakpoeier, suiker, Gevulde 9kg gas bottels. Kontant bydraes is ook welkom. Net wat die maklikste is. Ons moet die bestandele

Page 4: NUWE LIDMATE: Vul asb. vir ons die Lidmaatskapvorm by die … · 2020. 9. 12. · VERJAARSDAG Veels geluk aan die lidmate wat hierdie week verjaar. Mag die nuwe jaar gevul wees met

egter op die laatste teen 28 September hê. By voorbaat BAIE DANKIE

BASAAR: Ons het a.g.v. die Covid 19 afstand beheer nie hierdie jaar `n gewone basaar nie. Ons gaan egter op `n paar Vrydagaande wegneem etes aanbied en u moet die Kerkkantoor skakel om te bestel, maar u kan dit ook aanlyn doen. Vry. 2 Okt. Combo: 1 Burger & 3 Pannekoeke R40 Slegs Burger R30. Pannekoek: 5 Vir R20 of R5. elk. TIENDEMAAND DANKOFFERS 1 Okt. Tot 31 Des.2020 Okobermaand is ons Tiendemaand dankoffermaand en dan nooi ons die Gemeente uit om, afgesien van hulle maandelikse bydrae, `n dankbaarheids offer te maak. U kan dit per EFT doen en merk Tiende

dankoffer of in `n gewone koevert by die Kerkkantoor inbetaal. U kan ook `n gewone koevert by die Kerkkantoor afhaal indien u nie koeverte het nie. SPESIALE PROJEK Ons Finansiëlekommissie kondig aan dat daar `n spesiale projek geloods word vanaf 1 Jan tot 30 Junie 2021 vir die opknapping van die Pastorie. Ons benodig ongeveer R130,000. U kan bydraes in die kerk se rekening maak of by die Kerkkantoor. Merk asb. dat dit vir die spesiale projek is.

Page 5: NUWE LIDMATE: Vul asb. vir ons die Lidmaatskapvorm by die … · 2020. 9. 12. · VERJAARSDAG Veels geluk aan die lidmate wat hierdie week verjaar. Mag die nuwe jaar gevul wees met