P08 24 October 2014, PLATINUM KOSH, Fax: 011 252 6669 ... · PDF fileP08 24 October 2014, PLATINUM KOSH, Fax: ... waarna die beurse en pryse oorhandig word. ... Die Senwes-kinderprojek

  • Upload
    lythuy

  • View
    236

  • Download
    6

Embed Size (px)

Citation preview

  • P08 24 October 2014, PLATINUM KOSH, Fax: 011 252 6669, Alet 081 789 9737 | Susan 081 437 5640

    The suspect is a black male in his twenties. He is wanted by the SAPS in connection with a rape case which occurred on 18 July 2014 in Baillie Park near De Wilge Flats in Potchefstroom. The suspect is tall and slen-der. He has a scar under

    his right eye. His head was shaven and he spoke English. Anyone with information is asked to phone the SAPS Potchefstroom on 073 948 9017.

    William Reinquest (71) was last seen on 16 Aug 2014 at his house, in 26 St. Malvern, Cleveland, Johannesburg. He was wearing a beige jersey and blue jeans. He suf-fers from Alzheimers. If you see him, please

    contact the SAPS Cleveland on 011-677-5783 or the PLLT 072-214-7439.

    SAPS

    SAPS

    MISSING MISSINGWANTEDLe-Jeandre de Bruyn (15) went missing on 7 October 2014 at the Wynberg bus Terminal, between 2pm and 4pm. She is short, has a mohawk hairstyle with one side shaved.

    Anyone with more infor-mation can phone the PSARU at 011-453-2592 or 086-027-7223.

    SIX STATE-OF-THE-ART CINEMASMATLOSANA MALL, KLERKSDORP

    Top-musiek studente sluit

    konsertreeks af

    Kersmark propvol plesier

    KHS DIEN DIE GEMEENSKAP

    Voor vlnr: Elb Kilian en Fanie Mar (Graad 10 VLR Voorsitters), Jaco Bamberger en Le-andri Prinsloo (Graad 11 VLR Voorsitters).Agter vlnr: Mnr. Kobus Garbers (bestuurder van die Evanna-tehuis), Mev. Naomie de Kock (bestuurder van Ottosdal Bejaardesorg Vereniging), mevv. Marn van Aswegen en Char-main van Deventer (Senwes), mev. Petro Kotze van Helpende Hande Orkney en mnr. Japie van Rooyen namens die J9-stigting.

    Klerksdorp South Africas leading cinema chain is set to open another new cinema complex this week, as it continues to cater for the growing cinema-going market around the country. On Friday, 24 October, Ster-Kinekor Theatres will open the doors of its latest state-of-the-art, six-cin-

    ema complex in the new Matlosana Mall in Klerks-dorp. This follows the successful launch of four other new sites in the past year Secunda Mall in Secun-da, Cradlestone Mall near Krugersdorp, The Grove Mall in Pretoria East and Forest Hill City in Centuri-on, with various other sites scheduled to open within

    the next year.The new cinema complex at Matlo-sana Mall ensures that movie-lovers based in and around the Klerksdorp area can experience Great Mo-ments at their Greatest on the big screen. The new Ster-Kinekor cin-emas boast the very latest in digital projector technology, offering crystal clear images and quality surround sound speaker systems. Included in the mix of cinemas are two 3D-ready

    -leases produced in this larger-than-life format.For more information about Ster-Kinekor, or to book your tickets, visit: www.sterkinekor.com

    Potchefstroom Musiek studente aan die Noordwes-Universiteit kry jaarliks die geleen-theid om gedurende die Skool vir Musiek se Beurskompetisie mee te ding vir studiebeurse

    tree dan op tydens die Beurswenners konsert, waarna die beurse en pryse oorhandig word.Vanjaar se Beurswenners konsert vind op Dins-dag 28 Oktober 2014 om 19:30 in die Konserva-torium saal plaas en sal weer n vertoonvenster wees van die beste jong talent wat die Skool vir Musiek oplewer. Hiermee word die jaarlikse konsertreeks by die Konservatorium ook afges-luit, tot Maart 2015.Kaartjies teen R60/R40/R30 is beskikbaar by die Konservatorium in Thabo Mbeki-weg (tel. 018-299-1692), PUK-Kunste in die Hei-matgebou (F9) op die universiteitskampus (tel. 018-299-2844), Protea-Boekwinkel op die Bult (tel. 018-297-1583), aanlyn by www.artema.co.za of 30 minute voor die konsert by die loket.

    Ventersdorp Die NG Kerk Ventersdorp- Oos hou op 1 November Kersmark. Jackie Lourens van die kerkkantoor s die mark beloof om baie pret en plesier te verskaf.Die mark begin om 09:00 wanneer smul-pape aan n tuisgemaakte ontbyt kan wegval. Deur die dag sal pannekoek, poeding, sosaties, worsbroodjies en an-der lekkernye sorg dat die innerlike mens versterk bly.Die groot aantrekkingskrag is die geskenk stalletjie waar iedereen vir daardie spe-siale mens in jou lewe n geskenk sal kan aanskaf.Stalletjies is ook nog beskikbaar teen R250. Die mark vind plaas by die kerk op die hoek van Roth- en Cochrane straat.Navrae kan gerig word aan Jackie Lou-rens by 018 264 2582 of 084 250 7633.

    Wys ons hoe hard -

    ker van John Deere se 8R-reeks in aksie tydens demonstra-sies op NAMPO Park. Di vervaardiger van boerdery-implemente en Senwes Village Meganisasie het on-langs op NAMPO Park inligting oor presisie-boerdery en markte en nuwe produkte aan meer as 500 boere oorgedra.

    Klerksdorp Die KHS se graad 10- en 11-leerlinge

    van Blerk- vertoning te hou. Almal het saamgewerk en Maandag kon verskeie instansies baat by die projek en is tjeks oorhandig aan:

    Die Senwes-kinderprojek wat verskeie kinder-

    spesiale Kersboom.Solidariteit Helpende Hand wat dit gaan aanwend ten bate van de Kleuterskool Renboog-rak-kertjies in die informele nedersetting by Orkney.Die J9-Stigting wat mense met Motor Neuron-siekte ondersteun.Die Evanna-tehuis vir Bejaardes.Die Ottosdal Bejaardesorg-vereniging.

    Oor laasgenoemde twee skenkings het voorsitter Fanie Mar (Graad 10) soos volg ges; Ons bejaardes se wysheid en gebede is van onskatbare waarde vir die

    ouer mense se lewens sodat hulle met waardigheid kan ouer word en hulle versterk en bemoedig met die wil om te lewe.