4
Kamp datums vir 2017 Faan Meintjies ( S ) ............. 27 - 29 Jan Aasvoêlkrans (G) ................ 24 - 26 Febr KDP Wildtuin ……………… 24 - 28 Mrt Presidente (Klipdraai ) ……. 13 17 Apr Buffelspoort ( S ) …………. 19 - 21 Mei Leeudoringstad ( S) ….. 23 - 25 Jun ( S) ………… Jul Klub Louico (AJV) ………. 25 - 27 Aug Wesvalia (S ) …………. 22 - 25 Sept Koppisol (Kongres) ……… 1315 Okt Parys (S) ……..…… 27 - 29 Okt Louico ( G - Afsluiting) …… 24 - 26 Nov VCP (S) ………………… 13 Des Belangrike Verjaarsdae 8 Jan …...Rista Pretorius 16 Jan ….. Mouton Pretorius 31 Jan ….. Liesbet Broodryk 2 Mrt ….. Daan Basson 27 Mrt ….. Daan Jacobs 9 Jun …. Faan j v Rensburg 4 Aug ….. Jan Broodryk 9 Aug Eliza j v Rensburg 6 Sept .. Eurika Gouws 23 Sept .. Laetitia Gouws 27 Sept .. Nita van Heerden 14 Okt …. Jaco Gouws 14 Okt …. Johann Gouws 7 Nov …. Herman van Heerden Publieke Vakansie dae 01 Januarie ….. Nuwejaarsdag 02 Januarie ….. Openbare vakansiedag 20 Maart ….. Skoolvakansiedag 21 Maart ….. Menseregtedag 14 April ….. Goeie Vrydag 17 April ….. Gesinsdag 27 April ….. Vryheidsdag 28 April ….. Skoolvakansiedag Streeks - Dagbestuur Voorsitter : Jaco Gouws - Sel nr. 0833974277 Ondervoorsitter : Herman van Heerden - Sel nr. 0747816412 Penningmeester : Johann Gouws - Sel nr. 0824173583 Redaksie : Herman van Heerden - Sel nr. 0747816412 Sekretaresse : Laetitia Gouws - Sel nr. 0829580860 Snr. Burger Sameroeper: Herman van Heerden - Sel nr. 0747816412 Addisionele lid : Faan Janse van Rensburg - Sel nr. 0833821571 Addisionele lid : Mouton Pretorius - Sel nr. 0832876586 Jaargang 8 Uitgawe 3 April 2017 Presidente Klipdraai kamp - Nasionaal Die jaar stap aan op `n draffie en die volgende Presidente 2017 kamp lê voor ons – wat ñ aangename vooruitsig ! Karavane word binne en buite skoongemaak en gepak vir die groot event”. Donderdagoggend : Vroeg word ons wakker en dit reën saggies in Klerksdorp. Ons kyk gou wat sê die weerburo – reën oor die hele Johannesburg / Vereeniging area – wat ñ Seën van BÔ. Ons vertrek uit ñ reënerige Klerksdorp en arriveer in ñ reënerige Klipdraai kamp. Met reënjasse en sambrele word die tente opgeslaan en koffie so tussen in gedrink – wat ñ voorreg !!!! Soos die middag aankruip word die kampterrein voller by die uur. Jou mond hang oop soos die kampers verskillende karavane / bossleepwa`s en ryhuise van verskillende fabrikante en grotes opslaan. Tyd stap aan en soos die program aandui kan ons heerlike hamburgers gaan koop wat ons wel ook doen want by nou is daar honger pyne in die maag wat knaag. `n Rukkie later is ons eerste Boekevatvir die naweek en word gelei deur Ds. Johan van die Bybelverspreiding. Ons gaan vroeg inkruip – met ons hond plassiewat kort-kort net by ons wil kom inkruip. Vrydag: Ons staan vroeg op om reg te maak vir die kerkdiens – om 0h900. Eerstens die openingsrede van Presidente deur SAWA President gevolg deur ñ aangrypende erediens gelei deur Ds. Johan. Na die diens kon die vrouens nie verby die koektafel loop sonder om ñ paar bordjies koek te koop nie, was dit nie lekker. Teen 11h00 word die jongkinders en so ñ paar baie ouer jongklomp besig gehou in die groot wit tent deur Lolia-Pikke-Bolla en Doffelsodat die grootmense kan kuier. Middag breek aan en ons gaan koop boerewors rolle met baie sous wat teen jou arms afloop en sommige manne sit met rooi snorre van al die tamatiesous. Voor jy mes kan sê toe verdwyn die oues vir ñ middag slapie. Intussen druk ons ñ gebiedsvergadering in om sodoende die nodige informasie oor te dra wat binne kort gaan gebeur rondom kamp binne ons gebied, daar is ook ñ paar los punte wat aangespreek moet word. Nadat die koffie potte weer geprut het, is dit tyd vir 18h00 se boekevat. Nag kom en bring die koue saam – sommige kamp streke het staal boma `s met vlamme wat hoogslaan om die koue te verdryf ons het maar die warm baadjies en komberse styf om lyf gedraai en kuier tot laat nag. Presidente Klipdraai kamp - Nasionaal Die jaar stap aan op `n draffie en die volgende Presidente 2017 kamp lê voor ons – wat ñ aangename vooruitsig ! Karavane word binne en buite skoongemaak en gepak vir die groot event”. Donderdagoggend : Vroeg word ons wakker en dit reën saggies in Klerksdorp. Ons kyk gou wat sê die weerburo – reën oor die hele Johannesburg / Vereeniging area – wat ñ Seën van BÔ. Ons vertrek uit ñ reënerige Klerksdorp en arriveer in ñ reënerige Klipdraai kamp. Met reënjasse en sambrele word die tente opgeslaan en koffie so tussen in gedrink – wat ñ voorreg !!!! Soos die middag aankruip word die kampterrein voller by die uur. Jou mond hang oop soos die kampers verskillende karavane / bossleepwa`s en ryhuise van verskillende fabrikante en grotes opslaan. Tyd stap aan en soos die program aandui kan ons heerlike hamburgers gaan koop wat ons wel ook doen want by nou is daar honger pyne in die maag wat knaag. `n Rukkie later is ons eerste Boekevatvir die naweek en word gelei deur Ds. Johan van die Bybelverspreiding. Ons gaan vroeg inkruip – met ons hond plassiewat kort-kort net by ons wil kom inkruip. Vrydag: Ons staan vroeg op om reg te maak vir die kerkdiens – om 0h900. Eerstens die openingsrede van Presidente deur SAWA President gevolg deur ñ aangrypende erediens gelei deur Ds. Johan. Na die diens kon die vrouens nie verby die koektafel loop sonder om ñ paar bordjies koek te koop nie, was dit nie lekker. Teen 11h00 word die jongkinders en so ñ paar baie ouer jongklomp besig gehou in die groot wit tent deur Lolia-Pikke-Bolla en Doffelsodat die grootmense kan kuier. Middag breek aan en ons gaan koop boerewors rolle met baie sous wat teen jou arms afloop en sommige manne sit met rooi snorre van al die tamatiesous. Voor jy mes kan sê toe verdwyn die oues vir ñ middag slapie. Intussen druk ons ñ gebiedsvergadering in om sodoende die nodige informasie oor te dra wat binne kort gaan gebeur rondom kamp binne ons gebied, daar is ook ñ paar los punte wat aangespreek moet word. Nadat die koffie potte weer geprut het, is dit tyd vir 18h00 se boekevat. Nag kom en bring die koue saam – sommige kamp streke het staal boma `s met vlamme wat hoogslaan om die koue te verdryf ons het maar die warm baadjies en komberse styf om lyf gedraai en kuier tot laat nag.

Presidente Klipdraai kamp · gaan koop wat ons wel ook doen want by nou is daar honger pyne in die maag wat knaag. `n Rukkie later is ons eerste “Boekevat” vir die naweek en word

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Presidente Klipdraai kamp · gaan koop wat ons wel ook doen want by nou is daar honger pyne in die maag wat knaag. `n Rukkie later is ons eerste “Boekevat” vir die naweek en word

Kamp datums vir 2017

Faan Meintjies ( S ) ............. 27 - 29 Jan

Aasvoêlkrans (G) ................ 24 - 26 Febr

KDP Wildtuin ……………… 24 - 28 Mrt

Presidente (Klipdraai ) ……. 13 –17 Apr

Buffelspoort ( S ) …………. 19 - 21 Mei

Leeudoringstad ( S) ….. 23 - 25 Jun

( S) ………… Jul

Klub Louico (AJV) ………. 25 - 27 Aug

Wesvalia (S ) …………. 22 - 25 Sept

Koppisol (Kongres) ……… 13—15 Okt Parys (S) ……..…… 27 - 29 Okt

Louico ( G - Afsluiting) …… 24 - 26 Nov

VCP (S) ………………… 1— 3 Des

Belangrike Verjaarsdae

8 Jan …...Rista Pretorius

16 Jan ….. Mouton Pretorius

31 Jan ….. Liesbet Broodryk

2 Mrt ….. Daan Basson

27 Mrt ….. Daan Jacobs

9 Jun …. Faan j v Rensburg

4 Aug ….. Jan Broodryk

9 Aug … Eliza j v Rensburg

6 Sept .. Eurika Gouws

23 Sept .. Laetitia Gouws

27 Sept .. Nita van Heerden

14 Okt …. Jaco Gouws

14 Okt …. Johann Gouws

7 Nov …. Herman van Heerden

Publieke Vakansie dae

01 Januarie ….. Nuwejaarsdag

02 Januarie ….. Openbare vakansiedag

20 Maart ….. Skoolvakansiedag

21 Maart ….. Menseregtedag

14 April ….. Goeie Vrydag

17 April ….. Gesinsdag 27 April ….. Vryheidsdag 28 April ….. Skoolvakansiedag

Streeks - Dagbestuur Voorsitter : Jaco Gouws - Sel nr. 0833974277

Ondervoorsitter : Herman van Heerden - Sel nr. 0747816412

Penningmeester : Johann Gouws - Sel nr. 0824173583

Redaksie : Herman van Heerden - Sel nr. 0747816412

Sekretaresse : Laetitia Gouws - Sel nr. 0829580860

Snr. Burger Sameroeper: Herman van Heerden - Sel nr. 0747816412

Addisionele lid : Faan Janse van Rensburg - Sel nr. 0833821571

Addisionele lid : Mouton Pretorius - Sel nr. 0832876586

Jaargang 8 Uitgawe 3 April 2017

Presidente Klipdraai kamp - Nasionaal Die jaar stap aan op `n draffie en die volgende Presidente 2017 kamp lê voor ons –

wat ñ aangename vooruitsig !

Karavane word binne en buite skoongemaak en gepak vir die groot “event”.

Donderdagoggend : Vroeg word ons wakker en dit reën saggies in Klerksdorp. Ons

kyk gou wat sê die weerburo – reën oor die hele Johannesburg / Vereeniging area – wat ñ

Seën van BÔ. Ons vertrek uit ñ reënerige Klerksdorp en arriveer in ñ reënerige Klipdraai

kamp. Met reënjasse en sambrele word die tente opgeslaan en koffie so tussen in gedrink –

wat ñ voorreg !!!!

Soos die middag aankruip word die kampterrein voller by die uur. Jou mond hang oop soos

die kampers verskillende karavane / bossleepwa`s en ryhuise van verskillende fabrikante

en grotes opslaan. Tyd stap aan en soos die program aandui kan ons heerlike hamburgers

gaan koop wat ons wel ook doen want by nou is daar honger pyne in die maag wat knaag.

`n Rukkie later is ons eerste “Boekevat” vir die naweek en word gelei deur Ds. Johan van

die Bybelverspreiding. Ons gaan vroeg inkruip – met ons hond “plassie” wat kort-kort net by

ons wil kom inkruip.

Vrydag: Ons staan vroeg op om reg te maak vir die kerkdiens – om 0h900. Eerstens die

openingsrede van Presidente deur SAWA President gevolg deur ñ aangrypende erediens

gelei deur Ds. Johan. Na die diens kon die vrouens nie verby die koektafel loop sonder om

ñ paar bordjies koek te koop nie, was dit nie lekker. Teen 11h00 word die jongkinders en so

ñ paar baie ouer jongklomp besig gehou in die groot wit tent deur “ Lolia-Pikke-Bolla en

Doffel” sodat die grootmense kan kuier.

Middag breek aan en ons gaan koop boerewors rolle met baie sous wat teen jou arms

afloop en sommige manne sit met rooi snorre van al die tamatiesous. Voor jy mes kan sê

toe verdwyn die oues vir ñ middag slapie. Intussen druk ons ñ gebiedsvergadering in om

sodoende die nodige informasie oor te dra wat binne kort gaan gebeur rondom kamp binne

ons gebied, daar is ook ñ paar los punte wat aangespreek moet word. Nadat die koffie

potte weer geprut het, is dit tyd vir 18h00 se boekevat. Nag kom en bring die koue saam –

sommige kamp streke het staal boma `s met vlamme wat hoogslaan om die koue te verdryf

ons het maar die warm baadjies en komberse styf om lyf gedraai en kuier tot laat nag.

Presidente Klipdraai kamp - Nasionaal Die jaar stap aan op `n draffie en die volgende Presidente 2017 kamp lê voor ons –

wat ñ aangename vooruitsig !

Karavane word binne en buite skoongemaak en gepak vir die groot “event”.

Donderdagoggend : Vroeg word ons wakker en dit reën saggies in Klerksdorp. Ons

kyk gou wat sê die weerburo – reën oor die hele Johannesburg / Vereeniging area – wat ñ

Seën van BÔ. Ons vertrek uit ñ reënerige Klerksdorp en arriveer in ñ reënerige Klipdraai

kamp. Met reënjasse en sambrele word die tente opgeslaan en koffie so tussen in gedrink –

wat ñ voorreg !!!!

Soos die middag aankruip word die kampterrein voller by die uur. Jou mond hang oop soos

die kampers verskillende karavane / bossleepwa`s en ryhuise van verskillende fabrikante

en grotes opslaan. Tyd stap aan en soos die program aandui kan ons heerlike hamburgers

gaan koop wat ons wel ook doen want by nou is daar honger pyne in die maag wat knaag.

`n Rukkie later is ons eerste “Boekevat” vir die naweek en word gelei deur Ds. Johan van

die Bybelverspreiding. Ons gaan vroeg inkruip – met ons hond “plassie” wat kort-kort net by

ons wil kom inkruip.

Vrydag: Ons staan vroeg op om reg te maak vir die kerkdiens – om 0h900. Eerstens die

openingsrede van Presidente deur SAWA President gevolg deur ñ aangrypende erediens

gelei deur Ds. Johan. Na die diens kon die vrouens nie verby die koektafel loop sonder om

ñ paar bordjies koek te koop nie, was dit nie lekker. Teen 11h00 word die jongkinders en so

ñ paar baie ouer jongklomp besig gehou in die groot wit tent deur “ Lolia-Pikke-Bolla en

Doffel” sodat die grootmense kan kuier.

Middag breek aan en ons gaan koop boerewors rolle met baie sous wat teen jou arms

afloop en sommige manne sit met rooi snorre van al die tamatiesous. Voor jy mes kan sê

toe verdwyn die oues vir ñ middag slapie. Intussen druk ons ñ gebiedsvergadering in om

sodoende die nodige informasie oor te dra wat binne kort gaan gebeur rondom kamp binne

ons gebied, daar is ook ñ paar los punte wat aangespreek moet word. Nadat die koffie

potte weer geprut het, is dit tyd vir 18h00 se boekevat. Nag kom en bring die koue saam –

sommige kamp streke het staal boma `s met vlamme wat hoogslaan om die koue te verdryf

ons het maar die warm baadjies en komberse styf om lyf gedraai en kuier tot laat nag.

Page 2: Presidente Klipdraai kamp · gaan koop wat ons wel ook doen want by nou is daar honger pyne in die maag wat knaag. `n Rukkie later is ons eerste “Boekevat” vir die naweek en word

KOPPISOL

Situated in a peaceful and tranquil setting, Koppisol Klub Holiday Re-sort offers peace and quiet to the tired city dweller wishing to escape from the hustle and bustle of every-day life.

Koppisol Holiday Resort offers a variety of well-maintained, well-equipped self catering chalets. You can take your pick between the more luxury built chalets and the coach chalets or elect to spend your break in the tree-lined caravan park.

The caravan park offers sites with own facilities and consist of an under roof braai, kitchen, separate toilet and bathroom with shower, bath and basin as well as a DSTV point. Guests need to bring own TV and decoder.

Koppisol offers a wide variety of entertainment for the whole family. If you simply want to relish your freedom as the children enjoy them-selves in the warm pool (heated over weekends and school holidays 1/9 to 31/5) or cold water pool, waterslide and trampolines. Add to this table tennis, volleyball, outdoor chess, childrens play park and baby pool and theres bound to be something to do for everybody. Additional costs for mini golf and outside snooker and pool. Organized entertainment during season

Faciliticies:

Baby Sitting BBQ | Braai Facilities Fully Equipped Kitchen MNet / Satellite TV Powerpoints for caravans Room Cleaning Service Secure Parking Self-catering Swimming Pool

Amenities

Airport Nearby Countryside Near Golf Course

Activities

Bird watching

Information obtained from http://www.proportal.co.za/accommodation/south-africa/gauteng/vereeniging/koppisol-klub-

Saterdag: Die wekker gaan 05h00 af sodat ons kan op staan om te gaan stort, maar

helaas – te laat ! Almal het dieselfde gedagte. Kosmos het al vroeg teen 07h00 ñ paar

pannekoeke gebak en dit is besig om ñ voorraad in die houer te kry want mense koop

al !

`n Rukkie later gons dit in die groot wit tent met mense wat nou in stroom om ñ ietsie te

koop om daardie honger kol vol te maak, hulle word gegroet met musiek kunstenaars

wat vrolike en op en wakker musiek speel so in die agtergrond. Die volgende word te

koop aangebied : sawa artikels, kerrie en rys, lekkernye, pannekoek, panni broodjies

met vulsel, jaffels, snow cone, foto ateljee, wynveiling, biertuin, koffie en tee, draai

aartappels, komberse, poedings, waffels, handewerk en allerlei, bioway insect killer,

koeke en klein koekies, biltong, tv-trays, verf en beeldjies, minion spaar bussies en

kamp toerusting. In die pannekoek kamp word fluks gebak, grappies gemaak en geterg

wat uitloop op lekker lag. Party staan / sit terwyl ander ñ “smoke break” vat – tussen

ons is party wat die kuns bemeester het om papierdun pannekoek te kan bak, ander

soos ek sukkel om dié die lug in te gooi met ñ omdraai beweging.

Gedurende die kermis word ons genooi om buite te gaan en op ñ vooraf afgemerkte

“SAWA” te gaan plek inneem sodat ons deur ñ fotograaf binne in helikopter uit die lug

afgeneem te kan word. Weereens ñ eerste, die “pilot” een van ons SAWA dogters. So

tussen die pannekoek bakkery toets ons die “draft bier” asook die “kwv brandewyn” net

om te wys ons is glad nie kwaad vir die mense wat Lion ondersteuners is nie – Stomers

bly maar bo !!! Later die middag raak die pannekoek deeg op – net betyds, want ons

bene, arms, rug en spoed iets van die verlede – alles het goed afgeloop , “job welldone

“. Baie dankie aan almal wat gehelp het om die kermis pannekoek bakkery ñ reuse

sukses te maak, julle is kampioene !!

Stadige pas beweeg ons karavane toe met ñ ietsie in die hand verby die uitbundige

deelnemers wat aan die “boeresport “ deelneem, hulle is van jonk tot oud, werklik

inspirerend, gelukkig gaan daardie gedagte om ook deel te neem blitsig weg en ons stap

karavaan toe en sit die “voete op “ met so ñ ietsie koud /warm in die hand en ontspan vir

eerste keer dié dag - moet rus en krag opbou vir later die aand se braai. Die nag was

nog jonk toe raak dit al baie stil in die kamp – party ouens het maar vroeg gaan inkruip,

daar was ook die jonges van gees wat gaan Bingo speel het in die tent wat ook gepaard

gegaan het met vrolike musiek tot laat aand !.

Sondag: Om 09h00 is kerkdiens oudergewoonte gelei deur Ds. Johan weereens ñ

wonderlike boodskap “ Jesus het opgestaan, ja HY het werklik Opgestaan” met dié

boodskap terug karavane toe waar daar reggemaak word vir middag ete, kuier heen en

weer met so ñ Sondagmiddag siesta ! Daar was ook dié wat gaan vêr kuier het ander

het ontspanne gesels, stap deur en om kampterrein totdat die luggie koel raak, waarna

ons weereens warm aantrek en onder die “rally tente” verder gekuier het – ons mag

mos. (Volg na bl. 4)

Page 3: Presidente Klipdraai kamp · gaan koop wat ons wel ook doen want by nou is daar honger pyne in die maag wat knaag. `n Rukkie later is ons eerste “Boekevat” vir die naweek en word

Boomslang (Haemotoxic) • An extraordinarily dan-

gerous snake found in sub-Saharan Africa. • Human

fatalities are rare, since this snake is very timid, but

spectacular. • • It's venom is haemotoxic, which means

that it affects the body’s natural blood clotting mecha-

nism resulting in the bleeding of the internal organs. •

Sometimes it can take as long as 24 hours before the

symptoms of the venom can be felt or seen. Once it

gets to work however, a person can bleed to death

from every orifice. • The Boomslang is a tree-dwelling

snake (Boomslang means "tree snake" in Afrikaans). •

Females are brown, and males are light green with

black highlights. • The Boomslang reaches an average

length of 5 feet. Its fangs are at the back of its head.

Twig / Vine Snake (Heamotoxic) Appearance • Col-

ouring is similar to that of a twig; grey-brown with

lighter markings. • Very long and thin averaging 1 me-

tre in length. • Head is elongated, with large eyes and

horizontal pupils. Venom • Haemotoxic – disabling the

clotting process and causing internal and external

bleeding. • No antidote to a bite by this snake is availa-

ble in South Africa. The Bite • Puncture marks at

wound site. • Actual bite not very painful. • Likely to

bleed copiously as blood clotting mechanism becomes

affected.

Rinkhals •(neurotoxic and partially cytotoxic. )

Southern Cape province of South Africa, N.E through

the Free State, Lesotho, Transkei, Kwazulu Na-

tal,South Africa, Western Swaziland and parts of Gaut-

eng, South Africa. • The Rinkhals has eclectic tastes. Its

main prey is toads, but it also eats small mammals,

reptiles and other amphibians. • Like several other

snakes, the Rinkhals is also known for its ability to play

dead. • The Rinkhal only hunts at night because it is

hiding from the sun during the day.

Venom

The venom of the Rinkhals is neurotoxic and partially

cytotoxic. It generally aims its venom at the face. If the

venom enters the eyes it causes great pain. • Symp-

toms of a bite Local symptoms of swelling / bruising is

reported in about 25% of cases. General symptoms of

drowsiness, nausea, vomiting, violent abdominal pain,

cramps and vertigo, or dizziness, often occur, as does a

mild reaction. Vertigo = (refers to the sensation of

spinning (subjective vertigo) or the perception that

surrounding objects are moving or spinning (objective

vertigo).

Defensive behaviour

When distressed the Rinkhals spreads its hood, show-

ing its distinctive striped neck. The Rinkhals is a spit-

ting snake, and can spray its venom (which is neuro-

toxic) up to 2.5m. It is also known to fake death by roll-

ing onto its back with its mouth agape. Types

of Venomous Snake Bites • Cobras and Mambas in-

ject Neurotoxic venom which will affect the nervous

system and cause initial muscle weakness, blurred vi-

sion, difficulty in swallowing and breathing and even-

tually paralysis. Adders inject Cytotoxic venom which

will cause massive swelling and bruising to the area

that was bitten, and could eventually burst the skin

open. Boomslange and Vine Snakes inject Haemotoxic

venom which destroys the platelets in the blood and

causes major internal bleeding in the lungs, liver, kid-

neys, spleen etc., and blood will also leak out of all ori-

fices in your body, including minor wounds and bruis-

es. Berg Adders are highly dangerous as they inject

both Neurotoxic and Cytotoxic venom into you.

Vervolg volgende nuus brief

SNAKES (Vervolg )This article Compiled by: Jeanine Burger (Pri.Sci.Nat.;SIE&ES) Snr Env. Advisor Eskom. [email protected]

Page 4: Presidente Klipdraai kamp · gaan koop wat ons wel ook doen want by nou is daar honger pyne in die maag wat knaag. `n Rukkie later is ons eerste “Boekevat” vir die naweek en word

“To catch the reader's attention, place an interesting sentence or quote from the story here.” “Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word. “ - Lucas 6:38

BYBEL Versie

(Vervolg van bl.2 )

Maandag: Kerkdiens word gehou gevolg deur ons

Nasionale Voorsitter se afsluitingrede – almal word bedank

vir die harde werk, kermis se opbrengs word uitgelees

gevolg deur watter streek volgende jaar die presidente gaan

aanbied. Terug by die karavaan word opgepak, gegroet en

dan vertrek huis toe na ñ wonderlike naweek kamp met die

gedagte dat ons (7 karavane- kosmos en Schoonspruit) deel

was van ñ totale 215 karavane.

Wie gaan saam kamp ?

ATKV Buffelspoort (warmwater swembad). Kamp datum : 19-21 Mei 2017. Koste = R610 vir lede en R700 vir nie lede.

Laat weet asb. vir Jaco of my voor 1 Mei met volle betaling aan myself (Harry) sodat ek dié gelde kan oorbetaal aan Roodekruin streek wat besprekings behartig. – dit gaan lekker wees om weer saam julle te kan kamp -

Kosmos &

Schoon