20
1 REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE Die inligting in hierdie breinkaarte is veronderstel om ’n aanvulling tot die handboeke te wees, nie om dit te vervang nie. Alhoewel die outeur elke poging aangewend het om te verseker dat die inligting korrek is, moet die KABV dokument nogsteeds as die primêre riglyn geraadpleeg word. Meld asseblief enige weglatings of foute aan by [email protected] Saamgestel deur: Claire Smuts Gekontroleer deur: Fotiene Avrakotos

REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

1

REKENAAR

TOEPASSINGS

TEGNOLOGIE

BREINKAARTE

Die inligting in hierdie breinkaarte is veronderstel om ’n aanvulling tot die handboeke

te wees, nie om dit te vervang nie.

Alhoewel die outeur elke poging aangewend het om te verseker dat die inligting

korrek is, moet die KABV dokument nogsteeds as die primêre riglyn geraadpleeg

word.

Meld asseblief enige weglatings of foute aan by [email protected]

Saamgestel deur: Claire Smuts

Gekontroleer deur: Fotiene Avrakotos

Page 2: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

2

Inligtings-

verwerking-

siklus

Toevoer ('Input')

•om toevoer aan die

rekenaar te gee.

Sonder dit weet die

rekenaar nie wat om

te doen nie

Verwerking

('Processing')

•die interne proses

waar die rekenaar

data verwerk sodat

wat jy versoek het kan

gebeur (bv. sortering,

soek iets op rekenaar)

Afvoer ('Output')

•wat die rekenaar vir

jou teruggee na die

verwerking.

Gewoonlik 'sagte'

afvoer op skerm of

'harde' afvoer op

printout

Stoor ('Storage')

•om die afvoer

permanent te bêre

stoor jy dit op 'n

toestel soos hardeskyf

of flashstick

Kommunikasie

('Communication')

•baie keer word die

afvoer wat jy gestoor

het met ander mense

gedeel deur e-pos

ens.

IKT: Inligting- en Kommunikasie Tegnologieë

IKT verwys na tegnologieë wat toegang tot inligting verskaf deur telekommunikasies (soos die internet,

kabellose netwerke, selfone en ander kommunikasie mediums)

Page 3: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

3

Toevo

ert

oest

elle

Keyboard (wired &

wireless/

bluetooth)

Fisiese keyboard

Touch screen se pop-up

keyboard

Gestremdhede:

Vir blinde mense - braille

keyboards, mikrofoon

Vir swaksiende / motories -

keyboard met groot

knoppies

Pointing device /

Wysertoestelle

Muis (wired & wireless)

Wireless voordele: Kabels

nie in die pad nie, kan

verder van rek. af werk

nadele: diefstal risiko,

benodig batterye, duurder

om aan te koop, inmeng

van seine, swakker

reaksietydTouch pad / raakblad

Pointing stick / wyserstokkie

Stylus / pen

Touch screen / multi touch

screen

Raakskerm / multiraakskerm

Kan meer as een "touch"

herken en reageer - soos

pinch / zoom (ook van

toepassing op raakblad)

Vir motories gestremdhede -

trackball / voetpedaal /

suig-blaas-toestel

Speletjie toestelleJoystick, Stuurwiel, Controller

(Xbox/Playstation)

Scanners

(resolusie

gemeet in dpi)

Barcodes / strepieskode

(gebruik ligstrale / optika)

Gebruik in POS stelsel (point

of sale) - ken voordele &

vloei

QR codes

Vinnige skakel na webskakel

- hoef nie 'n URL self in te

tik nie

Kaartlesers (bankkaart) - OTM

Biometric - Gesigherkenning,

Vingerafdrukke, Iris/Retina

scanner

Vir sekuriteit - baie beter as

password, kan dit nie

vergeet nie

Gekoppel aan een persoon

se unieke biometriese

eienskappe

Nadeel - mens moet in

persoon daar wees, kan jou

in gevaar stel

RFID - wireless (gebruik

radiogolwe)

Kantoor Flatbed & Feeder

scanners

Karakterherkenning OCR - scan na editable teks

Video & klank

Webcam, Digitale

videokamera

Mikrofoon (stemherkenning,

musiek opneem)

HARDEWARE

(randtoestel /

peripheral)

Page 4: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

4

Verw

erk

ing

ko

mp

on

en

teMotherboard / moederbord

Konnekteer alle komponente en dele van die

rekenaar met mekaar

Bevat klomp "slots" vir ekstra kaarte soos klank of

"graphics" kaart

*SVE / CPU - doen die

verwerking / dinkwerk

Spoed gemeet in = GHz

Quad core = 4 "cores"

Kasgeheue ('cache memory') lêers word solank

gehou in super vinnige geheue sodat toegang

vanaf SVE daarheen vinniger is (as na RAM)

Bekende make bv. Intel / AMD

*ETG / RAM

(Primêre Memory / Geheue)

Funksie: laai huidige programme & dokumente

wanneer dit verwerk word deur die SVE

Kenmerk: onbestendig: m.a.w.: verloor inhoud

sonder krag (tydelik)

Bv. DIMMS, DDR3/DDR4

Gemeet in GB

Goedkoopste manier om rekenaar te opgradeer &

werkverrigting te verbeter

LAG / ROM

(Lees-alleen geheue)

Klein chip op die motherboard ingebou

Help rekenaar 'boot' - startup process (bv. toets of

alle komponente wat nodig is daar is)

Sagteware op RAM wat basiese instruksies bevat:

BTAS - Basiese Toevoer Afvoer Stelse

BIOS - Basic Input Output System

Graphics card

Onboard = ingebou op rekenaar,

Dedicated = aparte kaart (beter graphics)

Het sy eie RAM en GPU (Graphics processing unit)

dus beter werkverrigting aangesien die stelsel CPU

& RAM nie deur graphics gebruik word nie

KTE/PSU - Power supply unit

HARDEWARE

5

* Grootste

invloed op

werkverrigting /

spoed van

rekenaar

Page 5: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

5

Afv

oer

toest

elle

Skerm (sagtekopie - dus

elektronies op skerm)Spesifikasies

Groote gemeet in inch" diagonaal oor skerm

Resolusie/resolution gemeet in beeldpunte/pixels

bv. 1920 x 1080 (ook 720p, 1080p, 2K, 4K)

Aspek verhouding/aspect ratio bv. 4:3, 16:9

verhouding van lengte teenoor breedte

Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes)

hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering na 'n ander

Kontrasverhouding/contrast ratio bv 1:1000000,

aantal variasies tussen lig en donker

Kleurdiepte/colour depth bv. 8-bit, 32-bit (afr = bis)

Aantal kleure wat 'n monitor kan vertoon

bv. 24-bit=16.7 miljoen kleure

Gebruik VGA (oud) of HDMI

(nuut) kabels

HDMI vir hoë resolusie &

kan klank ook oordra

Projektor Meet helderheid in lumens

Speakers & headphones

Luidsprekers & oorfone

Belangrik vir mense wat

blind is

Printer / drukker

(hardekopie -

uitgedrukte bladsy)

Spesifikasies

spoed (bpm - bladsye per minuut), resolusie (dpi),

werkslading (hoeveel papiere hy in 'n maand/leeftyd kan

druk), aantal ink kleure

Verstekdrukker ('default printer') - print outomaties daarheen

Drukkertou ('printing queue') - waar die print jobs wag in 'n ry

Spooling - die proses van die stuur van print jobs na die

queue & die printer

Laser

Printer self is duurder

"Toner" duur maar koste per bladsy werk goedkoper uit

Vinnige drukspoed

Multifunction (print,

scan, copy, fax, email)

Voordeel: bespaar koste & spasie omdat al die toestelle in een

is. Nadeel: as 1 breek en ingestuur word om reg te maak, is

alle ander funksies onbeskikbaar

Inkjet / inkspuit

Printer self is goedkoop

Ink relatief goedkoop maar koste per bladsy is duur

Stadige drukspoed

Dotmatrix

(bv. apteke)

Druk duplikate

Lae resolusie gehalte - lae koste

3D drukkerDruk 3 dimensionele items deur lae materiaal bo-op mekaar te

plaas

Braille printer (vir blinde

mense)

Faksmasjien

Vir dowe mense -

toestelle wat vibreer

HARDEWARE

(randtoestel /

peripheral)

Page 6: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

6

Sto

ort

oest

elle

Memory cards

(benodig card reader)Micro SD, Mini SD, SD

Optiese (optical)

mediaCD, DVD, Blu-Ray

Voordele: goedkoop

stoormedia (ideaal vir

argivering)

Nadele:

Beskadig maklik,

stadige lees/skryf

spoed, kan nie soveel

data stoor nie

USB Hub vir ekstra

USB poorte

Flashdrive

(elektronies - flash

memory)

Ideaal vir draagbare

stoor - groter kapasiteit

as CD/DVD, vinnige

lees/skryf spoed,

beskadig nie so maklik

nie, fisies klein

Harddrives

(sekondêre geheue)

Tipes

SSD (Solid state drive)

(Flash memory)

Voordele: Vinniger data

toegang, beskadig nie

so maklik nie (geen

bewegende dele), fisies

kleiner. Word gereeld

gebruik om bedryfstelsel

op te laai om rekenaar

se werkverrigting te

verbeter.

Nadele: Baie duurder as

HDD, kapasiteit nie so

groot nie

HDD (Hard disk drive)

Soorte

Portable (USB powered)

External (gewone krag

inplug)

Internal(connect gewoonlik met

SATA kabels)

Kenmerke

Permanente stoor vir

programme & data

Bestendig: behou

inhoud sonder krag

Stadiger lees/skryf

spoed as RAM

Kan veelvoudige HDD's

connect deur 'n RAID

stelsel

Dien as virtuele geheue

Area op hardeskyf wat dien

as RAM (vir wanneer RAM

vol raak). Ruillêers/Swop

files is die lêers wat tussen

die HDD & RAM ruil.

Sparteling / Thrashing is

wanneer die HDD ooreis

word deur die vinnige

uitruil van lêers tussen die

stelselgeheue (RAM) en die

virtuele geheue (op die

HDD)

Meeteenhede van

stoortoestelle

1KB = 1024 bytes

1MB = 1024 KB

1GB = 1024MB

1TB = 1024GB

HARDEWARE

Page 7: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

7

So

ort

e V

eeld

oelig

e t

oest

elle

Draagbaar

(BJET beleid)(bring jou eie toestel)

Ultrabook

Bevat gewoonlik SSD

Baie hoë resolusie skerm

Geen optiese (DVD) skyf

Dun & lig = duur!Laptop/Notebook

Tablet-PCLaptop en tablet in een

(skerm kan afgehaal word)

Netbook (goedkoopste tipe

'laptop')

Klein skerm (<13")

Minimum specs (stadig)

Geen optiese skyf

Tablet

PhabletSkermgrootte tussen

Tablet & Smartphone

Smartphone / slimfoonBevat GPS, Kamera,

Gyroscope, accelerometer

Nie-draagbaar

Desktop PC /

tafelbladrekenaar

Intreevlak / Entry level -

basiese rekenaar met

laagste specs

High-end - top specs

Server / bediener (in

netwerk)

Werkstasie (baie sterk

rekenaar)

Word gebruik bv. scientists

/ argitekte / video editors

Mainframe rekenaarSuper size server - kamers

vol - HOOF rekenaar in

groot organisasie

Toeg

ew

yd

e t

oest

elle

Net 1 doel

GPS (kan ook in 'n

slimfoon / kar ingebou

wees)

Meet fisiese ligging met

geografiese koordinate

m.b.v. satelliete

GPS word gereeld

opgedateer

Kan roetes outomaties

beplan

Kan jou oë meer op die

pad hou teenoor 'n

gedrukte kaart

OTM ('ATM') (hanteer

finansiële take)

Digitale kameras

Resolusie gemeet in

Megapixels (MP)

Hoe hoër, hoe beter, maar

vat dan meer spasie

Zoom

Optical - beter gehalte -

word met lense gedoen

Digital - word met

sagteware gedoen

GeotaggingPlaas GPS koordinate in

foto se metadata

HARDEWARE

Hou

reken

aars

veilig

:

•Slu

it k

am

er

/ kan

toor

•G

ebru

ik k

abels

lot

•A

kti

veer

ala

rm /

bew

egin

gse

nso

rs

Besk

erm

tafe

lreken

aars

teen

kra

gon

derb

rekin

gs

en

kra

gpie

ke m

et

‘n U

PS –

un

inte

rru

pta

ble

pow

er

supply

Page 8: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

8

Ko

nse

pte

ErgonomieDie ontwerp van toestelle /

items om by die mens se

natuurlike vorm aan te pas

Bv. Stoel met goeie ruglening / tafel met

regte hoogte

RSI - repetitive strain

injury

Kry verskillende tipes bv.

Carpal Tunnel Syndrome

(gewrigte) of Gamers thumb

Voorstelle om te voorkom:

Gebruik ergonomies ontwerpte TOEVOER

toestelle

Vat gereeld ruskanse

Green computing / groen

rekenarisering

Definisie:

Omgewingsvriendelike

gebruik van rekenaars

Maak enige toestelle eerder

reg / hergebruik

Skakel af as nie in gebruik

Gooi verantwoordelik weg -

soos by verskaffer

Spaar papierPrint 2 per bladsy, back to front, check print

preview

Spaar ink Draft mode (ligter), minder prente

KonvergensieSamevoeging van verskeie

toestelle / tegnologiee in

een toestel

Bv. Slimfoon / Tablet /

Smart TV

Etiese kwessies

(reg & verkeerd)

Geen piracy, respekteer

privaatheid, geen malware

Digitale skeiding ('digital divide') is wanneer

mense nie toegang het tot tegnologie nie

a.g.v. 'n tekort aan kennis of finansies

Tipes gebruikers

Persoonlike gebruikerIemand wat rekenaars net vir persoonlike

redes gebruik (minimaal vir werk)

KKTK - Klein Kantoor Tuis

Kantoor ('SOHO - Small

Office Home Office')

Besigheid wat vanuit 'n huis bestuur word

Mobiele gebruikerEnigiemand wat rekenaartoestelle "on-the-

go" gebruik dus almal met 'n slimfoon

Onderneming gebruiker

'n Onderneming ('Enterprise') is 'n

maatskappy wat honderde of duisende

werknemers het - elke gebruiker in so

maatskappy is 'n ondernemingsgebruiker

Redes vir gebruik van IKT

Meer Effektief, Akkuraat &

Betroubaar as mense

Meer werk in minder tyd, maak nie foute

nie, raak nie moeg nie, "strike" nie

Kommunikasie is soveel

makliker & vinniger

Gee altyd voorbeelde in vergelyking met

pos / briewe

Ekonomies Bespaar papier, arbeid,

kommunikasiekostes ens.

HA

RD

EW

AR

E

Page 9: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

9

Ste

lsels

ag

tew

are

Bedryfstelsel / operating

system

Graphic user interface

(grafiese manier vir mense

om met die rekenaar te

interact)

Menus, Icons, drop down lists

Bv. Windows 10 (paid)

Bv. Linux (OSS)

Bv. Android (smartphone)

Funksies

Beheer basiese sekuriteit (logins)

File management (folders, file extensions ens)

Bestuur integrasie tussen sagteware & hardeware

Drywers vir toestelle (beheer kommunikasie tussen

toestel & OS - laat toestel beheer word)

Wanneer toestelle outomaties geinstalleer word is dit

"Plug-and-Play"

Nutsprogramme

('Utilities')

wanneer dit nie saam

met die bedryfstelsel

kom nie, is dit 'n derde-

party nutsprogram

('third-party utility')

Backup / rugsteun Goeie gewoontes - nie op selfde plek, veilige plek ens.

UninstallerWord gebruik om programme veilig van rekenaar te

verwyder

Compression /

Saampersprogramme

(.zip / .rar)

Soos Winzip - maak kleiner & kan dan folder email. Kan

iets zip of unzip om dit weer te gebruik (aan te verander)

Defragmenter

Voeg stukkies van lêers wat oor die hele HDD versprei is

weer bymekaar om SPOED te verbeter

Kan spoed van rekenaar (werkverrigting) stadig maak

terwyl scan besig is

Disc Cleanup Wizard

Search jou rekenaar vir cached / temporary files of

programme wat jy nie meer gebruik nie / recycle bin wat

vol is en gee opsie wat jy wil uitvee/afhaal om plek te

maak.

Disc Scanner Scan & fix flash- en Harddrives

Antivirus

Update , update , update! -

Virus definitions sodat hy

dit kan recognise!

Voorbeelde: Kaspersky, McAfee, Norton EsetNOD32.

Free: Windows Defender, AVG Free Edition

Scan internal / external

harddrives / flashsticks vir

virusse

Kan spoed van rekenaar (werkverrigting) stadig maak

terwyl scan besig is

Sit moontlike skadelike /

kwaadwillige sagteware in

kwarantyn

Kwarantyn: Veilige area op hardeskyf waar virus geen

skade kan aanrig nie - gee jou geleentheid om te kies of

iets verwyder moet word

SAGTEWARE

Stelselsagteware beheer

hulpbronne op rekenaar / laat toe

dat ‘n rekenaar gebruik kan word

Toepassingsagteware is

programme vir persoonlike

gebruik / take

Page 10: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

10

Toep

ass

ing

sag

tew

are

Grafika & ontwerp Photoshop, Paint .jpeg, .bmp, .png

Office Suite

Word, Excel, Access, Powerpoint.docx, .xlsx, .accdx, .pptx,

(sharing).rtf, .txt

.PDF (Bv. Adobe Reader - free)

Ander mense kan nie maklik

inhoud verander nie

Kan oopmaak al het jy nie die

oorspronklike sagteware nie

(behou formatting)Kommunikasie Outlook, Skype, WhatsApp

Games

Entertainment Windows Media player, VLC

Klank (.mp3, .flac, .wav)

Videos (.mpg, .mp4, .avi, .wmv,

.mov)

Webbrowser

(files .html)

Chrome, Firefox, Internet

Explorer, Microsoft Edge, Safari

Plug-in! (benodig vir

multimedia)Flash, Quicktime, Java

Tip

es

FreewareGratis, mag vrylik deel & gebruik

bv. Adobe Reader

Shareware

Kan gratis gebruik word vir 'n

ruk (toetstydperk), daarna betaal

of verloor (sommige of alle)

funksionaliteit

Free & Open Source

Software (FOSS)

Soos freeware, maar kan aan

source code verander en verder

programmeer

Bv. Linux, Android, Open Office

Voordeel: Baie mense kan werk

aan kode.

Proprietary (paid)

Eiendomsregtelik

Lisensie ooreenkoms (ELO/EULA)

(ook by free, share & OSS)

ELO: Eindgebruiker-lisensie-

ooreenkoms / EULA: End-user

license agreement

Enkelgebruiker

Terreinlisensie (klomp rekenaars

op 1 terrein - vir een

maatskappy)

Piracy (sagteware roof)

Wanneer sagteware / enigiets

onwetlik gedeel word. Beveg

deur: Online register / key

SAGTEWARE

Voorbeelde van lêeruitbreidings (file extensions)

Page 11: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

11

Ko

nse

pte

Updates

Nodig agv. sagtewarefout / bugSpesifieke probleem in

sagteware gemaak toe geskryf is

Patch / RegstellingSagteware oplossing vir een

spesifieke probleem

Service Pack / DienspakketVersameling van alle vorige

patches & nuwe eienskappe

As 'n program nie reageer nie /

hang

Druk CTRL+ALT+DEL / Maak

Task Manager oop

"End task" - Beëindig die

program

Versoenbaarheid ('compatibility')

'n Probleem tussen verskillende

weergawes van dieselfde

sagteware

'Backwards compatibility' - Nuwe

program kan als oopmaak, ou

program kan nie nuwe files

oopmaak nie

Stelselversoenbaarheid - is die

rekenaar se hardeware

voldoende vir die sagteware

Minimum spesifikasiesNet genoeg sodat program kan

installeer en werk

Aanbevole (recommended)

spesifikasies

Genoeg sodat program ten volle

(uitstekend) werk, glad uitvoer

Accessibility / Toeganklikheid

opsies (vir mense met

gebrekke/gestremd)

Text-to-speech

Rekenaar lees vir jou wat op die

skerm staan

(benodig speakers - afvoer)

Speech-to-text

Rekenaar kan op jou stem

instruksies reageer / tik (benodig

mikrofoon - toevoer)

Magnification / vergroot

Hoë kontras temaSwart agtergrond met wit teks

vir mense wat sukkel om te sien

Sticky KeysHelp mense om shortcuts ens. te

druk 1 knoppie op 'n slag

Lêerorganisasie

Folders binne folders in logiese

volgorde

Lêerpad ('file path') bv. C:\My

Documents

Stap-vir-stap aanduiding in

watter folders 'n lêer gestoor is

SAGTEWARE

Page 12: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

12

Ken

merk

e

Voordele

Kan hulpbronne soos drukkers en internettoegang deel

Data word op 1 sentrale plek gehou / sentrale stoorplek

Maklike kommunikasie tussen gebruikers

Deel van sagteware en / of opdaterings

Kan rugsteune / backups van 1 sentrale plek doen

Nadele

Virusse versprei maklik

Moet baie kennis hê om op te stel

Vereis goeie sekuriteit (sodat ongemagtigde gebruikers nie toegang kry tot

konfidensiële inligting nie)

Ko

nse

pte

In skool/werkomgewing word

'n AGB/AUP geteken

Aanvaarbare gebruiksbeleid ('acceptable use policy')

Definisie: kontrak / ooreenkoms tussen gebruiker en instansie

Sluit in wat op die netwerk gedoen mag word en nie mag word nie

Virtuele Privaat Netwerk (VPN)

Tegnologie wat 'n veilige, geënkripeerde konneksie oor 'n minder veilige

netwerk (soos die internet) skep

Die voordeel daarvan om 'n VPN te gebruik, is dat dit die toepaslike vlak

van sekuriteit aan die gekonnekteerde stelsels verskaf wanneer die

onderliggende infrastruktuur alleen, dit nie kan verskaf nie.

Tip

es

PAN - Persoonlike area

netwerk - kan op 1 tafel pas

HAN - Huis area netwerk - 2

of meer vertrekke

LAN - Lokale area netwerk -

meer rekenaars in 1 lokaalWLAN - Wireless LAN

WAN - Wye area netwerk - Bv.

Gauteng

GAN - Globale area netwerk -

bv. Internet wêreldwyd

NETWERKE

Page 13: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

13

No

dig

e H

ard

ew

are

Bediener: Verskaf dienste /

hulpbronne aan rekenaars in die

netwerk soos drukkers & internet.

Spesiale bedryfstelsel vir bediener

(bv. Windows Server 2016)

Lêer bediener

Proxy bediener (internet

bediener)

Beheer watter webwerwe

besoek mag word

Kan gebruik van individuele

mense monitor

Doen sentrale webkasberging

('web caching') en spaar dus

dataE-posbediener

Drukker bedienerBeheer al die drukkers in die

organisasie

Kliënt: Gebruik die

dienste/hulpbronne wat die bediener

verskaf

Dunkliënt

Moet aan netwerk koppel om

te kan werk - basies net 'n

skerm, keyboard & muis

Vet kliëntKan as alleenstaande

rekenaar funksioneer

Moet 'n NKK/ NIC in rekenaar

hê om aan netwerk te

connect

Netwerkkoppelvlakkaart /

Network Interface Card

Om 1 toestel aan netwerk te

konnekteer

*Switch: 'n Toestel wat toestelle op

die netwerk aan mekaar verbind

(intern - baie toestelle aan mekaar)

*Modem: Skakel digitale seine van

jou toestelle om na seine wat oor jou

internetkonneksie gestuur kan word

en vice versa

Kabels - UTP (gewone netwerk kabel

- goedkoper) - gebruik RJ45 port of

VESEL OPTIES / FIBRE OPTIC

(gebruik ligstrale = vinnige

dataoordrag)

Algemene voordele v Kabels

bo WiFi

Beter want dis meer stabiele

& vinniger sein

Minder kennis om op te stel

as koordlose netwerk

Beter sekuriteit (mense

"hack" nie so maklik in nie)

Veselopties/Fibre word

gewoonlik gebruik as rugraag

('backbone')

Rugraat = konnekteer twee

LAN's aan mekaar*Router: Konnekteer een netwerk

aan 'n ander een - bv. jou huis aan

die internet (van interne na eksterne

netwerk)

3G Dongle: Lyk soos 'n flash disk

waarin 'n simkaart gesit kan word

om sellulêre internet op 'n rekenaar /

laptop te kan gebruik

Kan jou selfoon ook

"tether" en soos 'n USB

Dongle gebruik

Kry ook nou 'n Wifi-Dongle

- hoef nie deur USB te

connect nie (net vir

charging). Ook bekend as

pocket-Wifi*Draadlose toegangspunt - DTP

('Wireless access point' - WAP):

'n Netwerk toestel wat 'n WiFi toestel

toelaat om aan 'n gekabelde netwerk

te konnekteer.

WiFi Repeater: Word gebruik om die

dekking van jou WiFi netwerk uit te

brei. Dit ontvang jou bestaande WiFi

sein, versterk dit en saai dan die

versterkte sein uit.

NETW

ER

KE

* In ’n standaard ‘Modem/Router’

wat in ’n huis gebruik word, is

hierdie vier toestelle saamgevoeg

Page 14: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

14

Inte

rnet Dienste:

VoIP = Voice over Internet

Protocol bv. Skype

Goedkoper as gewone oproepe

(gebruik net data)

Kan video & klank stuur

Kan oproepe maak oral waar

internettoegang is

Beskikbaar op verskillende toestelle soos

rekenaars & slimfone

Video gebruik kan baie data gebruik

(veral met hoë resolusie webcam)

Instant messaging (WhatsApp,

Google Chat, Skype chat)

Fax to email

Grid computing /

Ruitnetwerkrekenarisering:

Gebruik van baie rekenaars se

verwerkingskrag vir oplos van 1

probleem (asof dit 1 is)

FTP = File transfer protocol -

deel van groot lêers oor 'n vêr

afstand deur die internet

Cloud computing

(web applications /

web toepassings)

Gebruik van programme deur 'n

webblaaier - voer uit en is dus op

internet bedieners geinstalleer ipv op eie

rekenaar

Geen installasie / opdatering nodig

Betaal 'n jaarlikse/maandelikse

lisensiefooi

Jou eie rekenaar hoef nie so sterk te

wees nie want dit word verwerk op die

internet se bediener

Klomp mense kan maklik saam aan 'n

dokument werk

Nadele: Internnettoegang benodig,

beperkte funksies teenoor geinstaleerde

sagteware

Programme bevat gewoonlik minder

eienskappe (features) teenoor "desktop

version"

Cloud storage

Stoor van inligting / lêers op internet

bedieners

Kan inligting enige plek kry indien jy

internetnetoegang het

Kan dien as 'n "Backup" vir jou data

Sinkroniseer toestelle met dieselfde

inhoud

Netiket = Goeie maniere op

internet

Moenie in hoofletters tik nie

(skree)

Goeie spelling

Moenie groot e-pos

aanhegsels stuur nie

Die INTERNET is ’n wêreldwye

netwerk van rekenaars

Die WWW is slegs een van die

dienste op die internet wat

webbladsye vertoon

INTERNET is ‘n globale netwerk wat

publiek beskikbaar is

INTRANET is gedeelde inhoud wat

slegs toeganklik is aan lede van 'n

enkel organisasie.

EKSTRANET is ‘n privaatnetwerk wat

internettegnologieë en die publieke

telekommunikasie-stelsel gebruik om

op ‘n veilige manier die besigheid se

inligting of bedrywighede te deel met

verskaffers, verkopers, vennote, kliënte

of ander besighede. ‘n Ekstranet kan

gesien word as deel van ’n maatskappy

se intranet wat uitgebrei word aan

gebruikers buite die maatskappy.

Page 15: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

15

Inte

rnet

Die

nst

e

E-pos

To: aan wie die e-pos gerig is

CC: ander mense wat in gekopieer word sodat hulle kennis neem - almal

kan mekaar se e-posadresse sien

BCC: mense wat ingekopieer word maar nie mekaar se adresse kan sien

nie (Netiket - BCC mense wanneer dit aan 'n groep gaan)

RE: 'n antwoord op'n e-pos kry outomaties hierdie voorvoegsel vooraan

die onderwerp

FW: 'n e-pos wat aangestuur word vir iemand anders kry outomaties

hierdie voor die onderwerp

Subject line: die onderwerp van die e-pos

Reply to all: wanneer daar meer as 1 persoon in die To of CC veld was kan

jy "reply to all" en sodoende aan dieselfde groot gehoor 'n boodskap

stuur (gebruik met oordeel!)

Aanhegsel ('attachment'): heg lêer aan e-pos

(grootte beperk na 'n paar MB)

Posreël ('mail rule') - outomatiese aksies in 'n e-pos program wat

volgens reëls geskied wat 'n gebruiker kan opstel

Sosiale

Netwerke

Definisie: aanlyndiens of tegnologie wat dit moontlik maak vir mense met

soortgelyke belangstellings om met mekaar te kommunikeer ongeag van

tyd of afstand

Bv. Facebook, Twitter, Instagram

Voordele: Laat mense toe op groepe te skep vir virtuele gemeenskappe

of 'pages' vir besighede / beroemde mense ens.

Groot gehoor om jou lewe mee te deel

Kan baie familielede / vriende gelyk ingelig hou oor jou lewe

Besighede kan goedkoop en geteikende advertensies plaas en met hulle

kliënte interaksie hê.

Nadele: Dink dat vriende op Sosiale Media regte vriende is

Kuberagtervolging ('cyber stalking') / Kuberboelie ('cyber bullying')

Gevaar van aanlyn 'predator'/pedofiele

Iemand wat jou nie ken nie, mag jou aanlyngewoontes monitor om

voordeel daaruit te trek (tot jou nadeel)

Kan verslaaf raak aan sosiale netwerke

Beskerm jouself / jou besigheid:

Moenie beledigende inhoud publiseer nie

Moenie vriendskap versoeke aanvaar as jy nie die persoon ken nie

Potgooi

('podcast')

klanklêer wat van die internet afgelaai word wat op rekenaars of toestelle

soos slimfone gespeel kan word bv met radio programme / opleiding

ens. (Vodcast - wanneer dit video insluit)

Webgooi

('webcast')

Eenrigting vloei van inligting wat oor die internet uitgesaai word na 'n

groot gehoor wat kan bestaan uit klank, video en/of aanbieding skyfies.

Gehoor dra nie gewoonlik by tot inhoud nie.

WebinaarInteraktiewe vergadering of seminaar. Die inhoud is gewoonlik opleiding

gebasseer. Die gehoor is gewoonlik kleiner en neem meer deel aan die

gesprek deur opnames, Q&A ens.

INTERNET

Page 16: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

16

Wo

rld

Wid

e W

eb

Webadresse = URLwww.[websitenaam].

[organisasie].[ligging]

BV www.hsrandburg.co.za

Soorte

Portaal - toegangspunt tot

baie ander inhoud op www

Wiki - website waar mense

dit SAAM opgestel het

Inhoudversamelaar / content

aggregator: Versamel

inligting van klomp websites

- soos RSS feed

Dienste bv. e-bankdienste,

e-handel

Blog (soos 'n online diary,

kronologies)

(Vlog=video blog)

Goeie blog gewoontes:

Dateer gereeld op, gebruik

prentjies / videos, reageer op

lesers se kommentaar

Program = webbrowser /

webblaaier Bv. Chrome,

Firefox. Die

program/toepassing wat

gebruik word om

webblaaie mee te

besoek/besigtig

Kenmerke:

Home button (bladsy waarop

jou browser altyd oopmaak

of na toe kan teruggaan)

Back / Forward

Favourite / Bookmark - bêre

die link na die website vir

toekomstige gebruik

History - gaan terug na

kronologiese geskiedenis

van voorheen besoekte

adresse

Address bar - waar die URL

van die website wys (ook

deesdae search bar)

Tabbed browsing - sodat

klomp webblaaie gelyktydig

kan oop wees

Browser plug ins: Om

multimedia te kan sien bv.

Flash Player, Quicktime.

Gebruik Search Engine soos

Google om inligting te soek

(soos biblioteek tannie)

Webberging / webcaching =

Webblaaie wat voorheen

besoek is word op die "local

pc" gestoor (vinniger

toegang in toekoms &

bespaar data)

Soekenjin = bv. Google,

Bing, Yahoo!

'n Program of webblad wat

inligting op die www soek

m.b.v. sleutelwoorde

INTER

NET

Page 17: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

17

Teg

no

log

iëe

Sellulêr (enige

konneksie waar 'n

simkaart gebruik

word)

Kan dit enige plek gebruik

3G (ouer)

4G / LTE (nuwer - vinniger)

ADSL

Vaste konneksie in huis

Goedkoper as sellulêr indien

datagebruik hoog is

Meer stabiele konneksie as

sellulêr (gebruik koper

telefoonlyn)

Assimetries = aflaaispoed hoog,

oplaaispoed stadiger

Fibre

Hoogste dataoordrag spoed

Sterkste sein (min steuring)

Word nie sommer deur

weerligstrale beskadig nie

Sp

esi

fikasi

es

ISP - internet service

provicer = connect

jou aan internet (bv.

Mweb / Vodacom)

Elke ISP het 'n AUP (Acceptable

Usage Policy)

Hoeveel data jy mag gebruik

(al het jy uncapped) sonder

dat hulle jou sal "Throttle"

BandwidthBandwydte

Die hoeveelheid data wat in 'n

sekere tyd gestuur/ontvang kan

word. Oplaai (data word gestuur)

vs Aflaai (data word ontvang)

spoed verskil meestal.

Capped / uncapped

dataBeperkte / onbeperkte

databondel

Hoeveelheid data wat jy in 'n

spesifieke tydperk mag op en

aflaai

Shaped / unshapedGevormde /

ongevormde

Volle spoed heeldag: (lae

datagebruik dienste)Epos, gewone browsing

Swak spoed deur dag (dienste

wat hoë datagebruik het),

gewoonlik vol spoed nag ure:

"Streaming" video (video wat

nooit op jou rekenaar

gestoor word nie)

Gaming / Torrents / VoIP

Throttling / Smoor

Gebruik soveel data dat hulle jou

algehele spoed drasties minder

maak (straf)

Tipe konneksie

Gekabeld (ADSL/Fibre)

Wifi (802.11) - koordlose

tegnologie

Kan gebruik maak van enige

van die tegnologieë hier bo

Word beinvloed deur mure /

blokkasies

WiFi hotspot - area met WiFi

dekking

WiMAX - toring wat WiFi aan

groot area (paar km) uitsaai

Bluetooth - kort afstande - pair

devices

NFC - near field communication

soos vir file transfer tusen selfone

/ betalings met NFC bankkaarte -

tap net

BROADBAND / BREËBAND =

Hoë spoed dataoordrag

INTERNET

Page 18: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

18

Veilig

e g

eb

ruik

Kenmerke v veilige

webtuistes

URL begin met https

Adresbalkie word groen

Slot ikoon wysAntivirus &

operating system

updates

Moenie op pop-ups

kliek nie

Moenie vreemde

attachments /

programme

oopmaak nie

Goeie wagwoordHoof- & kleinletters, nommers, simbole,

geen patrone (passphrase - langer frase

is heelwat veiliger)

Firewall / Netskans

Hardeware/stelselsagteware wat toegang

monitor/beheer vanaf die

netwerk/toestelle na en van 'n ander

netwerk (soos die Internet)

Kri

min

eel

Piracy

HackerIdentifiseer sekuriteitsgapings (security

gaps) in 'n IKT stelsel

CrackerIdentifiseer sekuriteitsgapings en gebruik

dit vir kriminele doeleindes

Botnets

Klomp gekonnekteerde "bots" wat

worms, trojans, spam ens. versprei met

ander mense se rekenaars via die

internet sonder dat hulle bewus is hulle

rekenaars word daarvoor gebruik

Word algemeen gebruik vir 'n DDoS

aanval waar daar massas nuttelose data

of versoeke na 'n netwerk of rekenaar

gestuur word. Dit kan die spoed drasties

verlaag of die hele netwerk laat "crash".

Identiteitsdiefstal

Malw

are

(alle m

alici

ou

s so

ftw

are

)

Versprei deur emails,

internet, flashsticks,

pirated software ens.

Voorkom met

antivirus software

Tipes

Worms (versprei maklik sonder aksie -

soos veldbrand)

Trojan (lyk goed maar is sleg - moet

geaktiveer word)

Spam - elektroniese gemorspos

Hoax / bedrogskema

Spyware bv. Keylogger

Uitvissingsbedrog / phishing

Pharming - gebruiker word geredirect na

fake website al tik hy regte URL in

Spoofing - email header vervals

Sniffer attack - klein program wat data

pakkies oor 'n netwerk kan lees

NETWERKE /

INTERNET

Page 19: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

19

Data

in

vo

rder

Navorsing (gepubliseerde

inligting op internet & boeke

/ koerante, onderhoude)

Evalueer betroubaarheid

Is die skrywer / organisasie

betroubaar

Datum van skep / opdateer v inligting

(NB want dit kon intussen verander)

Stem ooreen met ander bronne?

Is dit objektief?

Goeie taalgebruik / geen spelfoute

Gedrukte media bv. boeke

Elektroniese bronne bv. Internet

artikels, e-encyclopedias

Klaar elektronies / minder oortikwerk

Meer opdatum

Kopiereg'n Wetlike reg /eienaarskap op jou eie

intellektuele materiaal

Plagiaat

Om iemand se werk/ intellektuele

materiaal as jou eie aan te bied (copy

'n bron se inligting net so) sonder hul

toestemming

Meningsopnames (om mense

se opinies te kry)

Bv. Vraelyste, opnames,

onderhoude, stem

Geslote vrae: beperkte

moontlike antw

Vinniger om in te vul

Minder foute wanneer data

ge"capture" word

Makliker om inligting te ontleed /

vergelykOop vrae

Voordele van Elektroniese /

aanlyn vraelys (vs gedrukte

vraelys)

Aanlyn - groter gehoor / meer

verskeidenheid mense

Versprei makliker / maklier om terug

te kry

Data validasie kan gedoen word

Klaar elektronies - hoef nie oor te tik

nie

INLIGTINGSBESTUUR

Data verwys na rou feite wat

nie opsigself bruikbaar is nie

Inligting is data wat

bruikbaar is/verwerk is

Page 20: REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE · verhouding van lengte teenoor breedte Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes) hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering

20

Navo

rsin

g /

Data

aan

bie

din

g /

on

tled

ing

Excel

Grafieke Tipes: Sirkel, kolom, lyn

Pivot Tables

Gemaak / fokus op

berekeninge / funksies /

numeriese data

Access

Tegnieke soos

Data validasie

Input masks

Default values

Primary key

Lookup wizard / dropdown

list

Het opjekte soos Queries,

Forms en Reports

Navraag/Query om

spesifieke inligting te onttrek

Verslag/Report - om netjiese

verslae met groepering te

skep

Vorm/Form - maklike

formaat vir mense om data

in te lees

Aanbieding van data beter as

Excel: veral Report

Word

Style - kan dan outomatiese

inhoudsopgawe maak

Footnote / Voetnota1 - om

meer inligting oor iets te gee

Bronne / References:

Citations / Aanhalings bv

(Wikipedia, 2015) - verkorte

weergawe van bron

Outomatiese bronnelys /

bibliografie - volle lys van

bronne en al hulle inligtingKan saam werk aan

dokumente met Track

Changes

INLIGTINGSBESTUUR