Upload
ng-kerk-edenvale
View
250
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Shofar - Sunday 16 06 2013
Citation preview
1 Junie Mannebediening
Manne-ontbyt
2 Junie Erediens - Biddag
vir ekologie
4 Junie Senior Lidmateaksie
Kursus - Getroue Getuies
5 Junie Vrouebybelstudie
7 Junie Vroue vir Christus bied aan fliek -en popcorn-
aand in die saal
9 Junie Jeugdiens - Biddag vir Jeug en Katege- se
11 Junie Kursus - Getroue Getuies
12 Junie Vrouebybelstudie
16 Junie Erediens - Nasionale
Biddag vir Blindes
16 Junie Jeugdag
19 Junie Vrouebybelstudie
21 Junie Skole sluit
23 Junie Erediens
26 Junie Seniorgroepleiers
30 Junie Erediens
Program vir die maand
NG KERK EDENVALE
SHOFAR
16 JUNIE
Wat is alpha?
Alpha is ‘n inleidende kursus tot die Christelike geloof. Die kursus loop vir 10 weke met een sessie per week, vanaf
Dinsdag 16 Julie en dan elke Dinsdag tot 17 September.
Brosjure en inskrywingsvorm is by kan-toor beskikbaar.
Verdere navra kan gerig word aan
of SMS 079 431 7945
Wat het alpha vir my beteken … Yvette Bester
Die Alpha kursus gee ‘n mens die geleentheid om antwoorde te kry op al daardie groot vrae wat jy partykeer te bang is om te vra oor geloof.
Saam met die groei in my geloof was dit lekker saamkuier saam met ou en nuwe vriende, gesprekke wat ‘n mens diep laat dink het, lekker lag en par-tykeer sommer ook lekker huil. Daar is geen druk op enige iemand om enige iets te doen of voor ‘n groep te staan en jou storie te vertel nie. Almal van ons loop ‘n pad saam om beter te verstaan wat presies dit beteken om ‘n Christen te wees.
Is dit die moeite werd om ‘n Alpha kursus by te woon?
Verseker!!
BAIE, BAIE DANKIE VIR DIE
KOMBERSE WAT U GESKENK HET!!
VOORBIDDING
VOORBIDDING
Indien u voorbidding verlang vir enige aangeleenteid, e-pos u versoek aan:
[email protected] of SMS aan 081 453 4633
BESPREEK
NOU
vir
die
KAMP!! [email protected]
SMS 079 431 7945
Of
Skakel - Marthi
vir
NAVRAE
Naam Telefoon
Isabella van Gass 011 609 5674
Ettienne Bruyns - Elsie Steyn se seun 083 462 5988
Jack en Poppie Olivier - Hul seun Len is baie siek 083 409 8001
Anne Straussner 011 609 5951
Dora Cockeran 074 354 6429
Jill Vorster - Haar suster Linda is siek 701 085 8808
Jill Vorster - Het haar been gebreek 701 085 8808
Johannes Geyser 011 264 0627
Liz Rautenbach 011 454 1008
Rita van Wyk 072 398 8008
Hendrik en Judy Ludick - Hul seun is baie ernstig siek 083 788 1668
Ruben Mew 073 416 2923
Sooi en Tinkie Lombard - Tinkie se broer gediagnoseer met kanker 076 248 4771
Doreen James 083 239 0006
Lenie Homann 079 895 5303
Kleintjie Pienaar 011 609 5840
Etienne Schoonees 082 659 0533
Daan Ferreira 082 436 0175
Danie du Plessis (Dupie) 072 296 4146
Hannes Annendale 011 974 4342
Ds Gert en Monica Hattingh se dogter Saria 011 453 7665
Poppie Cornelissen 083 487 7082
Rita Marais Johnson se vader oorlede 082 072 2494
BAIE GELUK AAN ALMAL WAT HIERDIE WEEK VERJAAR
ONS WENS JULLE ‘N WONDERLIKE NUWE LEWENSJAAR TOE
Die ondersteuningsgroep vir Alzheimer lyers en familie vergader op
Dinsdag 18 Junie 2013, 17:00 -18:30 en die Borskanker ondersteun-
ingsgroep vergader op Donderdag 20 Junie 2013, 17:00 -18:30. Die
gasspreker oor die invloed en die voordele van Refleksologie vir alle
borskanker lyers op enige stadium is Hanlie 082 783 6970
Vergaderings is by 169 Vierdelaan h/v Elfde Straat Edenvale.
Besonderhede by: Celia 074 104 4343
Ondersteun deur Alzheimers SA
Naam Verjaar Telefoon
Marius Blomerus 06/16 011 974 7681
Petrus Bouwer 06/16
Chris Saaiman 06/16 011 609 1317
Adéle Van Staden 06/16 080 400 2081
Maria Nelson 06/17 082 642 3903
Anneke Van Schalkwyk 06/17 011 609 6204
Andre Barnard 06/18 011 452 7258
Sera Horn 06/18 011 453 2440
Vincent Bellingham 06/19 011 609 5417
Ruan Le Grange 06/19 011 452 9293
Daniela Le Roux 06/19
Deon Olivier 06/19
Louise Van Wyk 06/19 011 609 2555
Rudolph Botes 06/20 011 976 4775
Colleen Brandt 06/20 011 452 7739
Adèlle De Beer 06/20 082 373 8203
Jean-Pierre Knowles 06/20 079 897 7749
Marie Koen 06/20 011 976 5647
Jacqueline Roos 06/20 082 567 7648
Flip Kotze 06/21
Robyn Austin 06/22
Julia Gomes 06/22 011 425 7641
Kerk se besonderhede Vir lidmate wat hulle bydraes direk in die kerk se bankrekening wil inbetaal:
Bank : Absa Bank Bpk., Edenvale, (Takkode 630-642) Rekening naam: Ned Geref Kerk van Tvl Edenvale
Rekening nommer: 650580001 Verwysing: U voorletters en van asseblief.
-----------------------------------------------------------
Besoek deur: Leraar Kerkraadslid
Gemeentelede wat graag besoek wil word en nuwe lidmate wat by die gemeente ingeskakel het en nog nie besoek ontvang het van die Leraar/kerkraadslid nie, word versoek om die vormpie hieronder in te vul en by die deure in die rooi posbusse te plaas.
Naam en Van:
Huisadres:
Telefoonnommer:
Selfoonnommer: