4
1 012 661 2341 012 661 2340 [email protected] Skoolsake VANUIT DIE HOOF SE KANTOOR Calm mind brings inner strength and self-confidence, so that’s very important for good health. Dalai Lama Onder normale omstandighede sou ek al ons toerspanne sterkte en u almal ‘n welverdiende vakansie toegewens het. As gevolg van die coronavirus moet ons almal ons planne effe wysig. In hierdie onseker tye is my pleidooi dat u asseblief u nie aan gerugte sal steur en/of dit sal versprei nie. Ons sal van College kant af alles in ons vermoë doen om die huidige uitdagings met so min as moontlik ontwrigting te hanteer. In ooreenstemming met die president, mnr Cyril Ramaphosa, se mediaverklaring Sondag wys ons u graag op die volgende belangrike besluite rakende die College: Die College sluit vandag Woensdag 18 Maart (twee dae vroeër as beplan) en open op Dinsdag, 14 April soos beplan. Die verlore akademiese tyd sal op ‘n latere stadium ingehaal word, indien nodig. Let daarop dat toetse wat vir Donderdag, 19 Maart beplan was, uitgestel word tot voor die Junie- eksamen. Die toetse van Woensdag, 15 April en Vrydag, 17 April gaan steeds voort soos beplan. Alle buitemuurse aktiwiteite is ook met onmiddellike ingang tot na die vakansie gekanselleer, dit sluit sport- en kultuuroefeninge, toere asook die Belgiese uitruilprogram in. Rapporte sal steeds op 22 April op Ed-Admin se ouerportaal beskikbaar wees. Bogenoemde besluite sal herbesoek word indien die landswye situasie sou verander en ons sal u op hoogte hou van enige veranderinge. Kommunikeer asseblief alle relevante inligting rakende die virus en u familie met die College. Wees gerus dat ons ‘n hoë premie plaas op ons leerders se gesondheid en akademie. Indien die situasie verdere uitdagings na die vakansie bied, sal ons alles in ons vermoë doen om die College-program so seepglad moontlik te laat verloop. Ek vertrou u gaan ‘n kalm en geseënde paastyd beleef. Geniet die vakansie! KLEREWINKEL (UNIFORM SHOP) Die besigheidsure gedurende die vakansie is soos volg: Vrydag 20 Maart (07:00 - 16:00); 21 Maart tot 6 April (Gesluit); 7, 8, 9 April (08:00 - 17:00); Vanaf 14 April (07:00 - 17:00). Omsendskrywe 05/2020 • 18 Maart 2020 MIDSTREAM COLLEGE

Skoolsake - Midstream College...VANUIT DIE HOOF SE KANTOOR Calm mind brings inner strength and self-confidence, so that’s very important for good health. ... o. 15A 2-0 0-2 o. 15B

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Skoolsake - Midstream College...VANUIT DIE HOOF SE KANTOOR Calm mind brings inner strength and self-confidence, so that’s very important for good health. ... o. 15A 2-0 0-2 o. 15B

1

012 661 2341 012 661 2340 [email protected]

Skoolsake VANUIT DIE HOOF SE KANTOOR

Calm mind brings inner strength and self-confidence, so that’s very important for good health.

Dalai Lama

Onder normale omstandighede sou ek al ons toerspanne sterkte en u almal ‘n welverdiende vakansie toegewens het. As gevolg van die coronavirus moet ons almal ons planne effe wysig. In hierdie onseker tye is my pleidooi dat u asseblief u nie aan gerugte sal steur en/of dit sal versprei nie. Ons sal van College kant af alles in ons vermoë doen om die huidige uitdagings met so min as moontlik ontwrigting te hanteer. In ooreenstemming met die president, mnr Cyril Ramaphosa, se mediaverklaring Sondag wys ons u graag op die volgende belangrike besluite rakende die College:

Die College sluit vandag Woensdag 18 Maart (twee dae vroeër as beplan) en open op Dinsdag, 14 April soos beplan. Die verlore akademiese tyd sal op ‘n latere stadium ingehaal word, indien nodig.

Let daarop dat toetse wat vir Donderdag, 19 Maart beplan was, uitgestel word tot voor die Junie-eksamen. Die toetse van Woensdag, 15 April en Vrydag, 17 April gaan steeds voort soos beplan.

Alle buitemuurse aktiwiteite is ook met onmiddellike ingang tot na die vakansie gekanselleer, dit sluit sport- en kultuuroefeninge, toere asook die Belgiese uitruilprogram in.

Rapporte sal steeds op 22 April op Ed-Admin se ouerportaal beskikbaar wees.

Bogenoemde besluite sal herbesoek word indien die landswye situasie sou verander en ons sal u op hoogte hou van enige veranderinge.

Kommunikeer asseblief alle relevante inligting rakende die virus en u familie met die College.

Wees gerus dat ons ‘n hoë premie plaas op ons leerders se gesondheid en akademie. Indien die situasie verdere uitdagings na die vakansie bied, sal ons alles in ons vermoë doen om die College-program so seepglad moontlik te laat verloop. Ek vertrou u gaan ‘n kalm en geseënde paastyd beleef. Geniet die vakansie!

KLEREWINKEL (UNIFORM SHOP) Die besigheidsure gedurende die vakansie is soos volg:

Vrydag 20 Maart (07:00 - 16:00);

21 Maart tot 6 April (Gesluit);

7, 8, 9 April (08:00 - 17:00);

Vanaf 14 April (07:00 - 17:00).

Omsendskrywe 05/2020 • 18 Maart 2020

MIDSTREAM COLLEGE

Page 2: Skoolsake - Midstream College...VANUIT DIE HOOF SE KANTOOR Calm mind brings inner strength and self-confidence, so that’s very important for good health. ... o. 15A 2-0 0-2 o. 15B

2

012 661 2341 012 661 2340 [email protected]

Akademie RAPPORTE: EERSTE KWARTAAL Dié rapporte sal op Woensdag 22 April op die ouerportaal beskikbaar wees.

OUERAAND Op hierdie stadium vind die eerste oueraand steeds op Dinsdag 28 April vanaf 16:00 tot 19:00 plaas.

Kultuur REDENAARS Welgedaan aan al ons leerders wat aan die Van Huyssteens-redenaarskompetisie deelgeneem het. Baie geluk aan die volgende spanne en individue wat na die finaal deurgedring het:

Gr. 8- Afrikaansspan Isabelle Dekker, Karla Alberts, Zané Boonzaaier & Hanna de Kock

Gr 10 English team Reneev Govender, Drew Goatley, Dalitso Malunga, Emma Judelsohn

Gr. 9- Beste spreker Leané Claasen

Gr. 12- Beste spreker Ruelé van Zyl

Gr. 12- Beste Tweetaligheid Lené Koch

Die finaal van die Van Huyssteenskompetisie is uitgestel en ons sal u in kennis stel sodra ons verdere inligting ontvang. Die ATKV-redenaarskompetisie asook die Pretoria Public Speaking Festival is weens die Covid-19-virus gekanselleer.

Sport Ouers moet kennis neem dat alle sportaktiwiteite tot 14 April opgeskort is en dat die stand van die corona-epidemie sal bepaal wat die volgende besluit in hierdie verband sal wees.

ATLETIEK Gautengkampioenskappe Die volgende atlete is in die Gautengspan ingesluit en sal later die jaar aan die SA-kampioenskappe deelneem:

Atleet Ouderdom Item

Hilton Thomas S 15 400 m

Chanelle Kruger M 17 2 000 m-hindernis

Cara Venter M 17 Driesprong

Mishke Jooste M 19 400 m

Steyl Erasmus S 19 400 m-hekkies

Die volgende atlete is in die AGN-span ingesluit en sal later die jaar aan die SA-kampioenskappe deelneem:

Atleet Ouderdom Item

Hanru Koch S 15 1500 m-hindernis

Hilton Thomas S 15 400m

Endurance Mahlangu S 15 100m

Chanelle Kruger M 17 2000 m-hindernis

Cara Venter M 17 400 m-hekkies

Page 3: Skoolsake - Midstream College...VANUIT DIE HOOF SE KANTOOR Calm mind brings inner strength and self-confidence, so that’s very important for good health. ... o. 15A 2-0 0-2 o. 15B

3

012 661 2341 012 661 2340 [email protected]

RUGBY Span Cornwal l Hi l l Ermelo EG Jansen

Eerstespan 21-14 25-22

Tweede span 24-0 24-0

Derde span 5-28

o. 16A 10-5 3-26

o. 15A 14-10 19-14

o. 15B 14-19 5-14

o. 14A 31-10 0-34

o. 14B 10-32 0-36

NETBAL Span Cornwal l H i l l Ermelo

Eerstespan 24-22 26-12

Tweede span 7-28

o. 17A 24-8

o. 16A 13-26 21-16

o. 16B 11-9 22-9

o. 15A 11-13 16-17

o. 15B 24-6 17-12

o. 15C 11-14

o. 14A 6-18 10-25

o. 14B 12-17 13-15

o. 14C 3-9

DOGTERSHOKKIE Span Cornwal l H i l l Ermelo Zwartkop B

Eerstespan 2-3 2-3

Tweede span 1-1

Derde span 1-0

o. 16A 7-0 1-4

o. 16B 2-2

o. 15A 2-0 0-2

o. 15B 6-0

o. 15C 7-0 4-0

o. 14A 2-1 3-2

o. 14B 3-0

o. 14C 0-1

SEUNSHOKKIE

Span Cornwal l

Hi l l Ermelo

Water-

k loof

Suther-

land

St

Albans

South

downs

Menlo

park

Eerstespan 0-3 1-10 / 1-2 4-1 0-8 1-3

Tweede span

2-4 1-2 (1e-

span)

o. 16A 2-4 0-0 4-1 1-2 13-1 0-4

o. 16B 1-1

o 16C 4-1

Page 4: Skoolsake - Midstream College...VANUIT DIE HOOF SE KANTOOR Calm mind brings inner strength and self-confidence, so that’s very important for good health. ... o. 15A 2-0 0-2 o. 15B

4

012 661 2341 012 661 2340 [email protected]

Span Cornwal l

Hi l l Ermelo

Water-

k loof

Suther-

land

St

Albans

South

downs

Menlo

park

o. 14A 1-1 2-1

o. 14B 2-0

TENNIS

Span Ermelo Pretoria-

Noord Cornwal l Hi l l Wonderboom Garsfonte in

o. 19A Dogters 46-2 32-25

o. 19B Dogters 20-47

o. 15A Dogters 36-10

o. 19A Seuns 7-0(PBHS) 5-2

o. 19B Seuns 43-23 25-42

o. 19C Seuns 40-26 39-28

o. 15B Seuns 30-16

RUITERSPORT Kwal if iseerder

Ruiter Dissipl ine Vlak Plek

Brynne van Zyl Dressering Toets 1 5 1ste

Dressering Toets 2 5 1ste

Kompetisie skouspring 4 4de

Shonah Stanley Skouspring akkumuleerder 3 6de

Tyla Parmenter-Bridger Equitation 3 3de

Skouspring 2 2de

Skouspring 3 5de

Working Riding 1 4de

Jaiden Booth Skouspring 1 1ste

Baie geluk aan Brynne van Zyl met haar eersteplek in Vaulting op vlak 5.

Gholf Baie geluk aan die eerstespan wat hul wedstryd teen Hartbeespoort met 4-0 gewen het.

BUITE-SKOOLAKTIWITEITE Karate Dihan de Bod het 7-8 Maart aan die Senior Karatekampioenskappe in Stellenbosch deelgeneem. As jongste deelnemer in sy gewigskategorie het hy ‘n derde plek in die o.21-kumite divisie behaal.

Algemeen

SPRINGFEST Ons jaarlikse fees vind op Saterdag, 12 September plaas. Ons het reeds ‘n sterbelaaide program bespreek. Hou hierdie dag oop op u kalender aangesien u beslis gaan uitmis indien u nie die dag saam met ons spandeer nie.

KOMMUNIKEER MET ONS U kan met ons kommunikeer of alle omsendskrywes, sowel as ander belangrike inligting, vind by

www.midstreamcollege.co.za

Facebook (soek Midstream College)

Instagram (midstream_college)

VOLGENDE NUUSBRIEF Donderdag, 23 April 2020