Upload
others
View
3
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Graad 3
Inhoudsopgawe
Laerskool Mikro Kopiereg ©
Inhoudsopgawe• ‘n Inhoudsopgawe is altyd heel voor in ‘n boek.
• ‘n Inhoudsopgawe vertel vir ons wat alles in die boek staan.
• Dit vertel ons ook op watter bladsye ons watter inligting kankry.
• Kom ons gaan kyk na verskillende boeke se inhoudsopgawe.
Kyk na hierdie inhoudsopgawe en beantwoord die volgende vrae.
• Waaroor dink jy gaan hierdie boek?
• Op watter bladsy kan ons meer lees oor die Vrugtevlermuis?
• Oor wat lees ons op bl. 44?
• Dink jy, jy sal daarvan hou om hierdieboek te lees? Hoekom/Hoekom nie?