12
24 S.A Jagters- en Wildbewaringsvereniging “Bewaring deur Volhoubare Benutting” S.A. Hunters and Game Conservation Association “Conservation through Sustainable Utilization” Tak Kantoor / Branch Office: 2 Powerstraat h/v Powerstraat & Germainsstraat Brakpan Tel.: 011 – 744 1525 Kontak Persoon: Ronel Enslin Epos / Email: [email protected] Web Site: www.springboktak.co.za 1

Web Site: Gazella - Herfs... · 2017. 1. 27. · So kom ons weer aan die einde van die somer, maar ons as jagters het weereens daardie warm gevoel binne in ons. Ons jagters is baie

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Web Site: Gazella - Herfs... · 2017. 1. 27. · So kom ons weer aan die einde van die somer, maar ons as jagters het weereens daardie warm gevoel binne in ons. Ons jagters is baie

24

S.A Jagters- en Wildbewaringsvereniging “Bewaring deur Volhoubare Benutting”

S.A. Hunters and Game Conservation Association “Conservation through Sustainable Utilization”

Tak Kantoor / Branch Office:

2 Powerstraat

h/v Powerstraat & Germainsstraat

Brakpan

Tel.: 011 – 744 1525

Kontak Persoon: Ronel Enslin

Epos / Email: [email protected]

Web Site: www.springboktak.co.za

1

Page 2: Web Site: Gazella - Herfs... · 2017. 1. 27. · So kom ons weer aan die einde van die somer, maar ons as jagters het weereens daardie warm gevoel binne in ons. Ons jagters is baie

Komitee - Kontak Besonderhede / Committee - Contact Details

Portefeulje Naam Kontak No. Epos / Email

Voorsitter Peter de Beer 083 627 5749 [email protected]

Ondervoorsitter Danie Momberg 082 901 2067 [email protected]

Sekretaris Jakes van der Merwe 082 494 8596 [email protected]

Tesourier Deon Neu 082 560 7080 [email protected]

Senior Opleier Theo Boonzaaier 083 412 4007 [email protected]

Junior Opleier Maccie Coleman 082 780 0615 [email protected]

Kommunikasiebeampte Gert Cassell 083 752 8210 [email protected]

Skietkoördineerder - 1 Lukas du Preez 082 218 5185 [email protected]

Skietkoördineerder - 2 Francios Boonzaaier 082 304 7580 [email protected]

Finansiele Beampte Eldie Schoeman 082 568 0503 [email protected]

Skietbaan Offisiers Koördineerder

Danie Koch 082 906 6464 [email protected]

Bewarings Koördineerder - 1

Ben van Vuuren 083 784 1436 [email protected]

Bewarings Koördineerder - 2

Eric Enslin 082 564 4536 [email protected]

Skakelbeampte - 1 Deon Dry 076 789 1243 [email protected]

Skakelbeampte - 2 Jan Schoeman 082 708 0278 [email protected]

Promosiebeampte Ronel Enslin 011 744 1525 [email protected]

Takkantoor / Branch Office: Octavo Office Building

2 Power street (h/v Power street & Germains street)

Brakpan

Web site: www.springboktak.co.za

Tel.: 011 744 1525 Email: [email protected]

2

23

Komitee “2014” Committee Ken jou Wild “Skootplasing”

Page 3: Web Site: Gazella - Herfs... · 2017. 1. 27. · So kom ons weer aan die einde van die somer, maar ons as jagters het weereens daardie warm gevoel binne in ons. Ons jagters is baie

22

Die volgende kursusse word deur die tak aangebied: Toegewydejagter:

Kort teoretiese kursus gedurende ‘n Vrydag middag / aand en daarna ‘n praktiese skiettoets op die baan. 3 Skote vanaf 100 meter op die Rooibok teiken. Uitslag word aangeteken net as bevoeg / onbevoeg. Geen balkie en punte word gegee nie. Teoreties aangebied: Octavo Sentrum - Brakpan Prakties aangebied: Blue Gum Valley Skietbaan

Toegewydesportskiet: Kort kursus word aangebied, wat gevolg word deur ‘n oopboek eksamen. Lid moet daarna op drie verskillende dae gedurende die jaar die SAJWV tabelle skiet om status te behou. Teoreties & Prakties aangebied: Blue Gum Valley Skietbaan

Bekwaamheid: Intense teoretiese kursus wat ook bestaan uit modules wat voltooi word wat gevolg word met ‘n eksamen (nie oop boek nie) Prakties vind die heledag op die skietbaan plaas, waar verskillende oefeninge geskiet moet word. Hiervoor word die Rooibok table gebruik en die punte word aangeteken waar daarna ‘n sertifikaat uitgereik word asook ‘n balkie. Teoreties aangebied: Octavo Sentrum - Brakpan Prakties aangebied: Blue Gum Valley Skietbaan

Baanoffisier: Teoretiese kursus word gedurende ‘n weeks aand aangebied, wat gevolg word met ‘n oopboek eksamen. Baanoffsiers sertifikaat word uitgereik. Elke lid moet daarna ‘n minimum van 3 keer per jaar diens doen as ‘n baanoffisier. Teoreties aangebied: Moth Club – Cosey Corner - Brakpan

Herlaai: Kursus word prakties aangebied en neem gemiddeld 4 ure. Springboktak Herlaai sertifikaat sal uitgereik word as die person wat kursus aanbied evalueer dat die person genoegsame kennis opgedoen het. Aangebied: Blue Gum Valley Skietbaan - Lapa

Lede wat belangstel moet hulle name by die takkantoor opgee en die kursus sal alleenlik aangebied word as daar genoeg lede is om die kursus aan te bied.

3

Opleiding Ken jou Wild “Skootplasing”

Page 4: Web Site: Gazella - Herfs... · 2017. 1. 27. · So kom ons weer aan die einde van die somer, maar ons as jagters het weereens daardie warm gevoel binne in ons. Ons jagters is baie

4

21

Ken jou Wild “Skootplasing” Opleding – “Kursus”

Baanoffisiers Kursus

Herlaai Kursus

Toegewyde Sportsiet

Kursus

Page 5: Web Site: Gazella - Herfs... · 2017. 1. 27. · So kom ons weer aan die einde van die somer, maar ons as jagters het weereens daardie warm gevoel binne in ons. Ons jagters is baie

20

Skietdag – “Blue Gum Valley Skietbaan” Enige lid wat ‘n spesifieke tabel of skietoefening wil skiet, moet asb. vir Lukas du Preez of

Francios Boonzaaier kontak.

Volgende Skietdae: 5 April 2014 3 Mei 2014

24 Mei 2014 (ProAmm Kompetisie)

7 Junie 2014 5 Julie 2014 2 Augustus 2014

6 September 2014 (“Super Skins” kompetisie) 4 Oktober 2014 1 November 2014 6 Desember 2014

500 meter baan: (Die volgende nuwe skietoefening is nou beskikbaar)

Skut moet eers 5 skote op die 300 meter baan ‘n groepering van 65 mm

behaal, voor die skut toegelaat sal word om op die 500 meter baan te skiet.

Skietspanne:

Gee asb. julle name op sodat ons twee spanne kan stuur na elke

skietkompetisie in SAJWV.

5

Jacques Oosthuizen - Ellisras 30-06 PMP 180 gr

Trevor van Vuuren – Hazyview 416 Rigby – 410 gr Dzombo Solid

Skietbaan – Blue Gum Vallaey Ons Lede – “Jag 2014”

Page 6: Web Site: Gazella - Herfs... · 2017. 1. 27. · So kom ons weer aan die einde van die somer, maar ons as jagters het weereens daardie warm gevoel binne in ons. Ons jagters is baie

Baanoffisierkoördineerders: Danie Koch & Eldie Schoeman

2014 Apr Mei Jun Jul Aug Sept Okt Nov Dec

Groep - 1

Jan Schoeman X X

Steven Dyke X X

Johnny Calivitis X X

Wille Klopper X X

Jahan van der Merwe X X

Jaco Wessels X X

Rian Stander X X

Shawn de Beer X X

Lucas Olivier X X

Raymond Breetzke X X

Jacques Oosthuizen X X

Groep - 2

Pieter Cloete X X

Jacques Arnold X X

Francois Boonzaaier X X

Konstant Boonzaaier X X

Christo de Beer X X

Danie de Beer X X

Len Fritz X X

Trienie Holloway X X

Trevor van Vuuren X X

Ben Dicks X X

Charl Matthysen X X

Milne Kite X X

Groep - 3

Olof Voster X X X

Tiaan van Zyl X X X

Chris van Zyl X X X

Hannes Kruger X X X

Org Landsberg X X X

Ernie Marais X X X

Charl Matthysen X X X

Andre Furstenburg X X X

Clint Spamers X X X

Nico du Plessis X X X

Groep - 4

Jan Smuts X X

Okkie van der Nest X X

Ethene van der Nest X X

Magdelena Kleyn X X

Dirk van Eeden X X

Jaco Davel X X

Barry Nel X X

Jacques Nel X X

Dirk Kotze X X

Hennie de Beer X X

6

Die massa in kg hier is net ‘n aanduiding en die volgende moet in gedagte gehou word:

Gebied waar die dier gejag is.

Die maand van die jaar wanneer die dier gejag is, dier massa verskil dramaties in die begin van die seisoen teenoor die gewig aan die einde van die seisoen.

Was die voorafgaande reënseisoen: droog of nat. Hierdie tabel is net daar om die jagter te help met sy besluit watter dier hy moet jag nadat die prys van die dier vergelyk is met die hoeveelheid vleis wat hy kan kry. Baie belangrik is dat ingedagte gehou moet word ook van die tipe skoot wat op die dier geskiet is, dit kan van die vleis onbruikbaar maak.

Spesie Massa - kg Slag Massa - kg

Lewend % Geslag

Rooibok 39-80 58 22-46

Springbok 18-36 51 9-21

Blesbok 60-82 53 32-44

Rooihartebees 160-182 55 88-100

Eland 460-910 51 235-464

Gemsbok 180-216 55 99-118

Koedoe 150-300 57 86-172

Bosbok 63-73 55 35-40

Njala 90-136 55 50-75

Waterbok 204-270 55 112-149

Blouwildebees 215-250 58 125-145

Swartwildebees 90-160 55 50-88

19

“Liggaamsmassa & Karkasbesonderhede” Baanoffisiere – Diens Rooster

Page 7: Web Site: Gazella - Herfs... · 2017. 1. 27. · So kom ons weer aan die einde van die somer, maar ons as jagters het weereens daardie warm gevoel binne in ons. Ons jagters is baie

Dagbreek van die jagseisoen

So kom ons weer aan die einde van die somer, maar ons as jagters het weereens daardie warm gevoel binne in ons. Ons jagters is baie lief vir die winter, want dan gaan ons weer bos toe. Daar waar ons boeke vat oor ons lewe en saam met ons families / vriende weer gaan kyk na die bosveld TV elke aand. Dit is nou die tyd om alle reëlings goed deur te gaan en seker te maak dat dinge in plek is. Mees belangrikste is om op die skietbaan te kom en seker te maak dat die ammunisie en wapen reg is vir die jagtog. Om soveel skote as moontlik op die baan te skiet, net om die oog weer in te kry.

18

Die volgende tabelle kan geskiet word vir erkenning deur SAJWV

No. Skietoefening Dokument Uitgereik

1 Vlakvark J006.30.01A Junie 2011

2 Bosveld J006.05.07A Januarie 2010

3 Bosveld - Oopvisier J006.27.01A Januarie 2010

4 Vlakte J006.04.08A Maart 2011

5 Rooijakkals J006.06.02A Januarie 2010

6 Swaarkaliber J006.07.04A Januarie 2010

7 Jaghandwapen J006.09.03A Januarie 2010

8 Rooibok - Sonder Rus J006.28.01A Januarie 2010

9 Randslag J006.08.04A Januarie 2010

10 Voorlaaiers J006.26.01A Februarie 2010

11 Jagboog J006.29.01A Februarie 2010

12 Bekwame Jagter J006.03.04A Januarie 2010

13 Toegewyde Jagter J006.12.02A Januarie 2010

14 Toegewyde - Jaghandwapen J006.16.01A Februarie 2010

15 Luggeweer - Juniors onder 13 jaar J006.30.01A Maart 2011

16 22 Randslag - Juniors onder 18 jaar J006.31.01A Maart 2011

17 Haelgeweer - 50 Kleie J006.V02.1 Januarie 2010

18 Haelgeweer - Kransduif - 10 Kleie J006.V02.1 Januarie 2010

19 Haelgeweer - Tarentaal - 20 Kleie J006.V02.1 Januarie 2010

7

Skiet – “Tabelle” “Jag – 2014”

Page 8: Web Site: Gazella - Herfs... · 2017. 1. 27. · So kom ons weer aan die einde van die somer, maar ons as jagters het weereens daardie warm gevoel binne in ons. Ons jagters is baie

Bywoning statistieke vir skietbaan gedurende 2013 Hierdie totale sluit nie die bywoning getalle van die ProAmm & “Skins” kompetisies in nie.

8 .

“Eagle Owl” te “Hanroux” – Devon op Saterdag die 22 Februarie 2014

17

Uile “Eagle Owl” Skietbaan “Statistieke vir 2013”

Skietbaan Bywoning

Besoekers

SAJWV Lede

Springboktak Lede

Skietbaan Bywoning

Besoeker/SAJWV

Springboktak Lede

Page 9: Web Site: Gazella - Herfs... · 2017. 1. 27. · So kom ons weer aan die einde van die somer, maar ons as jagters het weereens daardie warm gevoel binne in ons. Ons jagters is baie

Springboktak kan met trots aankondig dat ons lede betrokke was by “Wildlife in Crisis” met die loslaat van gerehabiliteerde “Eagle Owl” te “Hanroux” – Devon op Saterdag die 22 Februarie 2014 Hiermee wil ons vir Ben & Eric bedank vir al die werk wat hulle insit met die bewaring van Uile.

16

9

Skietbaan “Statistieke vir 2013”

Uile “Eagle Owl”

Skietbaan Bywoning

Manlik

Vroulik

Skietbaan Bywoning

Juniors

Seniors

Page 10: Web Site: Gazella - Herfs... · 2017. 1. 27. · So kom ons weer aan die einde van die somer, maar ons as jagters het weereens daardie warm gevoel binne in ons. Ons jagters is baie

Ons is trots dat ons lede die Spirngboktak weereens gaan verteenwwoordig het

op die Veelsydige Skut Kompetisie die 1 Maart 2014

.

10

Ons vra dat ons lede hulle name opgee by Ben & Eric om te help met die maak van Uilkaste. Springboktak benodig Skroewe en “Wood Sealer” met die maak van die Uilkaste en sal enige donasies waardeer.

Springboktak se eerste Uilkaste

15

Skietkompetisies Uile “Kaste”

Page 11: Web Site: Gazella - Herfs... · 2017. 1. 27. · So kom ons weer aan die einde van die somer, maar ons as jagters het weereens daardie warm gevoel binne in ons. Ons jagters is baie

» Die gedagte het toe

ontstaan, om voerplekke, met graan en ander lekkernye, vir die knaagdierbevolking daar te stel wat hulle dan in die lande hou om aan die voorgesitte maal te smeul en wat die uile dan weer op hulle beurt die geleentheid gee om op die muise jag te maak sonder om dit na die doodsgevaarlike deurpad te moet waag.

Sommige mense het die konsep dat ‘n uilrestaurant ‘n plek is waar uile opgedien word. Hier is die verduideliking van die algehele waarheid, dus nou uiteengesit.

Die Springboktak het selfvoerders ontwerp (plastiese dreineeringspype met opening onder in) wat vol afval graan gegooi word. Die pype is ongeveer 2 meter lank en bied aan die uile gerieflike sitplek, waarvandaan hulle die ander selfvoerders kan bespied en hulle noenmaal op ‘n baie veiliger manier te kan vang en nuttig.

Vandat ons op die proefstukpad met die uilerestaurante begin het, het die mortaliteite drasties afgeneem en somtyds is minder as 2 dooie uile per veertien dae waargeneem.

So ook dan ‘n woordjie van hartlike dank en waardering aan ons UILESPAN vir hulle onbaatsigtige aandeel in die bewaring van ons uilpopulasie.

14

Die Springboktak gaan weer die ProAmm – Skietdag aanbied.

Ons vra dat enige lid wat belangstel om te help gedurende die dag asb. hulle name so gou as moontlik opgee.

Die Springboktak wil die dag ‘n groter sukses maak as die vorige jare: 2011, 2012 & 2013.

11

ProAmm “Skietkompetisie” Senior – “Skietkompetisie” “Uile” Restaurante

Springboktak “ProAmm”

24 Mei 2014

Page 12: Web Site: Gazella - Herfs... · 2017. 1. 27. · So kom ons weer aan die einde van die somer, maar ons as jagters het weereens daardie warm gevoel binne in ons. Ons jagters is baie

Ons vra ons lede om Ben & Eric te help dat al die “Uil Pale” en “Voerpype” in ‘n goei toestand is. So gaan ons die Uile van die paaie afhou en daardeur verhoed dat die Uile wat die peste beheer op ‘n omgewings vriendelike manier help om te oorleef.

Springboktak wil Pioneer Seeds bedank vir die skenking van die saad vir die voerpype.

Dankie aan Marley Pipesystems vir al die pype wat aan Springboktak geskenk is om die voerpype te maak.

1 Bickley Road

Pretoriusstad

Nigel

1491

011-739-8600

Sponsor deur Peter Marks.

12

Uile Restaurante:

Somtyds so met die skemer saam, wanneer mens met die langpad, terugkeer vir ‘n lafenisie by die huis, sien mens van ons gevlekte grootoog gevleulde vriende waar hulle in die lug hang, soekende na ‘n maaltyd vir hulself en die kinders in die nes.

Met die behulp van die Springboktak is die lewe vir die onmisbare muisvangers makliker gemaak want helaas, wanneer mens op ons paaie ry merk mens kort kort ‘n bondel platgetrapte vere op die padoppervlak waar ‘n motor een van ons muisjagters platgetrap het.

Hierdie slagting onder die uilepopulasie (gevlekte vleiuil, grasuil en nonnetjiesuil) het sulke afmetings aangeneem dat daar ’n oplossing gevind moes word.

So is die gedagte van uile restaurant dus gebore.

Met die oesseisoen vernaamlik, stort die oorvol waens, oppad na die kooperasies, graan op die kante van die pad uit en lok dit die muise en ander knaagdiere pad toe.

Die uile op hulle beurt vang die muise en sodoende word hulle maklike teikens vir die oorhaastige motoris. Partykeer word die uile, daar waar hulle sit, deur die sleurstromings van die vragmotors opgetel en hard op die pad

neergegooi met gepaardgaande verliese. »

13

“Uile” Restaurante Bewaring – “Uile” Projek