Upload
others
View
4
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE
BREINKAARTEDie inligting in hierdie breinkaarte is veronderstel om ’n aanvulling tot die handboeke te wees, nie om dit te vervang nie.Alhoewel die outeur elke poging aangewend het om te verseker dat die inligting korrek is, moet die KABV dokument nogsteeds as die primêre riglyn geraadpleeg word. Meld asseblief enige weglatings of foute aan by [email protected]
Saamgestel deur: Claire Smuts
Gekontroleer deur: Fotiene Avrakotos
1
2
Inligtings-verwerking-siklus
Toevoer ('Input')om toevoer aan die rekenaar te gee. Sonder dit weet die rekenaar nie wat om te doen nie
Verwerking ('Processing')die interne proses waar die rekenaar data verwerk sodat wat jy versoek het kan gebeur (bv. sortering, soek iets op rekenaar)
Afvoer ('Output')wat die rekenaar vir jou teruggee na die verwerking. Gewoonlik 'sagte' afvoer op skerm of 'harde' afvoer op printout
Stoor ('Storage')om die afvoer permanent te bêre stoor jy dit op 'n toestel soos hardeskyf of flashstick
Kommunikasie ('Communication')baie keer word die afvoer wat jy gestoor het met ander mense gedeel deur e-pos ens.
IKT: Inligting- en Kommunikasie Tegnologieë
IKT verwys na tegnologieë wat toegang tot inligting verskaf deur telekommunikasies (soos die internet, kabellose netwerke, selfone en ander kommunikasie mediums)
3
Toev
oerto
este
lle
Keyboard (wired & wireless/ bluetooth)
Fisiese keyboard
Touch screen se pop-up keyboard
Gestremdhede:
Vir blinde mense - braille keyboards, mikrofoon
Vir swaksiende / motories - keyboard met
groot knoppies
Pointing device / Wysertoestelle
Muis (wired & wireless)
Wireless voordele: Kabels nie in die pad nie,
kan verder van rek. af werk
nadele: diefstal risiko, benodig batterye,
duurder om aan te koop, inmeng van seine, swakker reaksietyd
Touch pad / raakbladPointing stick / wyserstokkieStylus / pen
Touch screen / multi touch screen
Raakskerm / multiraakskerm
Kan meer as een "touch" herken en reageer - soos
pinch / zoom (ook van toepassing op raakblad)
Vir motories gestremdhede - trackball /
voetpedaal / suig-blaas-toestel
Speletjie toestelle
Joystick, Stuurwiel, Controller
(Xbox/Playstation)
Scanners (resolusie
gemeet in dpi)
Barcodes / strepieskode (gebruik ligstrale / optika)
Gebruik in POS stelsel (point of sale) - ken
voordele & vloei
QR codesVinnige skakel na
webskakel - hoef nie 'n URL self in te tik nie
Kaartlesers (bankkaart) - OTM
Biometric - Gesigherkenning,
Vingerafdrukke, Iris/Retina scanner
Vir sekuriteit - baie beter as password, kan dit nie
vergeet nie
Gekoppel aan een persoon se unieke
biometriese eienskappe
Nadeel - mens moet in persoon daar wees, kan
jou in gevaar stelRFID - wireless (gebruik
radiogolwe)
Kantoor Flatbed & Feeder scanners
Karakterherkenning OCR - scan na editable teks
Video & klank
Webcam, Digitale videokamera
Mikrofoon (stemherkenning, musiek
opneem)
HARDEWARE(randtoestel / peripheral)
4
Verw
erki
ng
kom
pone
nte
Motherboard / moederbord
Konnekteer alle komponente en dele van die rekenaar met mekaar
Bevat klomp "slots" vir ekstra kaarte soos klank of "graphics" kaart
*SVE / CPU - doen die verwerking / dinkwerk
Spoed gemeet in = GHz
Quad core = 4 "cores"
Kasgeheue ('cache memory') lêers word solank gehou in super vinnige geheue sodat
toegang vanaf SVE daarheen vinniger is (as na RAM)
Bekende make bv. Intel / AMD
*ETG / RAM(Primêre Memory / Geheue)
Funksie: laai huidige programme & dokumente wanneer dit verwerk word deur
die SVE
Kenmerk: onbestendig: m.a.w.: verloor inhoud sonder krag (tydelik)
Bv. DIMMS, DDR3/DDR4
Gemeet in GB
Goedkoopste manier om rekenaar te opgradeer & werkverrigting te verbeter
LAG / ROM(Lees-alleen geheue)
Klein chip op die motherboard ingebou
Help rekenaar 'boot' - startup process (bv. toets of alle komponente wat nodig is daar is)
Sagteware op RAM wat basiese instruksies bevat:
BTAS - Basiese Toevoer Afvoer StelseBIOS - Basic Input Output System
Graphics card
Onboard = ingebou op rekenaar, Dedicated = aparte kaart (beter graphics)
Het sy eie RAM en GPU (Graphics processing unit) dus beter werkverrigting aangesien die stelsel CPU & RAM nie deur graphics gebruik
word nieKTE/PSU - Power supply unit
HARDEWARE5
* Grootste invloed op werkverrigting / spoed van rekenaar
5
6
Afvo
er to
este
lle
Skerm (sagtekopie - dus elektronies op
skerm)Spesifikasies
Groote gemeet in inch" diagonaal oor skerm
Resolusie/resolution gemeet in beeldpunte/pixelsbv. 1920 x 1080 (ook 720p, 1080p, 2K, 4K)
Aspek verhouding/aspect ratio bv. 4:3, 16:9 verhouding van lengte teenoor breedte
Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes)hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering na
'n ander
Kontrasverhouding/contrast ratio bv 1:1000000, aantal variasies tussen lig en donker
Kleurdiepte/colour depth bv. 8-bit, 32-bit (afr = bis)Aantal kleure wat 'n monitor kan vertoon
bv. 24-bit=16.7 miljoen kleure
Gebruik VGA (oud) of HDMI (nuut) kabels
HDMI vir hoë resolusie & kan klank ook oordra
Projektor Meet helderheid in lumens
Speakers & headphones
Luidsprekers & oorfone
Belangrik vir mense wat blind is
Printer / drukker (hardekopie -
uitgedrukte bladsy)
Spesifikasies
spoed (bpm - bladsye per minuut), resolusie (dpi), werkslading (hoeveel papiere hy in 'n maand/leeftyd
kan druk), aantal ink kleure
Verstekdrukker ('default printer') - print outomaties daarheen
Drukkertou ('printing queue') - waar die print jobs wag in 'n ry
Spooling - die proses van die stuur van print jobs na die queue & die printer
Laser
Printer self is duurder
"Toner" duur maar koste per bladsy werk goedkoper uit
Vinnige drukspoed
Multifunction (print, scan, copy, fax,
email)
Voordeel: bespaar koste & spasie omdat al die toestelle in een is. Nadeel: as 1 breek en ingestuur
word om reg te maak, is alle ander funksies onbeskikbaar
Inkjet / inkspuit
Printer self is goedkoop
Ink relatief goedkoop maar koste per bladsy is duur
Stadige drukspoed
Dotmatrix (bv. apteke)
Druk duplikate
Lae resolusie gehalte - lae koste
3D drukker Druk 3 dimensionele items deur lae materiaal bo-op mekaar te plaas
Braille printer (vir blinde mense)
Faksmasjien
Vir dowe mense - toestelle wat vibreer
HARDEWARE(randtoestel / peripheral)
7
Stoo
rtoes
tell
eMemory cards (benodig card
reader)Micro SD, Mini SD, SD
Optiese (optical) media CD, DVD, Blu-Ray
Voordele: goedkoop stoormedia (ideaal
vir argivering)
Nadele: Beskadig maklik, stadige lees/skryf
spoed, kan nie soveel data stoor nie
USB Hub vir ekstra USB poorte
Flashdrive (elektronies - flash
memory)
Ideaal vir draagbare stoor - groter kapasiteit as
CD/DVD, vinnige lees/skryf spoed, beskadig nie so maklik nie, fisies
klein
Harddrives(sekondêre
geheue)
Tipes
SSD (Solid state drive)
(Flash memory)
Voordele: Vinniger data toegang,
beskadig nie so maklik nie (geen bewegende dele), fisies kleiner. Word gereeld gebruik om bedryfstelsel op te laai om rekenaar se
werkverrigting te verbeter.
Nadele: Baie duurder as HDD, kapasiteit
nie so groot nie
HDD (Hard disk drive)
Soorte
Portable (USB powered)
External (gewone krag inplug)
Internal (connect gewoonlik met SATA kabels)
Kenmerke
Permanente stoor vir programme & data
Bestendig: behou inhoud sonder krag
Stadiger lees/skryf spoed as RAM
Kan veelvoudige HDD's connect deur
'n RAID stelsel
Dien as virtuele geheue
Area op hardeskyf wat dien as RAM (vir
wanneer RAM vol raak). Ruillêers/Swop files is die lêers wat tussen die
HDD & RAM ruil. Sparteling /
Thrashing is wanneer die HDD ooreis word
deur die vinnige uitruil van lêers tussen die
stelselgeheue (RAM) en die virtuele geheue (op
die HDD)
Meeteenhede van stoortoestelle
1KB = 1024 bytes
1MB = 1024 KB
1GB = 1024MB
1TB = 1024GB
HARDEWARE
8
Soor
te V
eeld
oelig
e to
este
lle
Draagbaar(BJET beleid)(bring jou eie
toestel)
Ultrabook
Bevat gewoonlik SSD
Baie hoë resolusie skerm
Geen optiese (DVD) skyf
Dun & lig = duur!Laptop/Notebook
Tablet-PCLaptop en tablet in een
(skerm kan afgehaal word)
Netbook (goedkoopste tipe
'laptop')
Klein skerm (<13")
Minimum specs (stadig)
Geen optiese skyfTablet
Phablet Skermgrootte tussen Tablet & Smartphone
Smartphone / slimfoon
Bevat GPS, Kamera, Gyroscope,
accelerometer
Nie-draagbaar
Desktop PC / tafelbladrekenaar
Intreevlak / Entry level - basiese rekenaar met
laagste specsHigh-end - top specs
Server / bediener (in netwerk)
Werkstasie (baie sterk rekenaar)
Word gebruik bv. scientists / argitekte /
video editors
Mainframe rekenaarSuper size server - kamers vol - HOOF rekenaar in groot
organisasie
Toeg
ewyd
e to
este
lle
Net 1 doel
GPS (kan ook in 'n slimfoon / kar ingebou wees)
Meet fisiese ligging met geografiese koordinate
m.b.v. satelliete
GPS word gereeld opgedateer
Kan roetes outomaties beplan
Kan jou oë meer op die pad hou teenoor 'n
gedrukte kaart
OTM ('ATM') (hanteer finansiële
take)
Digitale kameras
Resolusie gemeet in Megapixels (MP)
Hoe hoër, hoe beter, maar vat dan meer
spasie
Zoom
Optical - beter gehalte - word met lense gedoen
Digital - word met sagteware gedoen
Geotagging Plaas GPS koordinate in foto se metadata
HARDEWARE
Hou rekenaars veilig:• Sluit kamer / kantoor• Gebruik kabelslot• Aktiveer alarm /
bewegingsensors
Beskerm tafelrekenaars teen kragonderbrekings en kragpieke met ‘n UPS – uninterruptable power supply
9
Kons
epte
ErgonomieDie ontwerp van
toestelle / items om by die mens se natuurlike
vorm aan te pasBv. Stoel met goeie ruglening / tafel
met regte hoogte
RSI - repetitive strain injury
Kry verskillende tipes bv. Carpal Tunnel Syndrome
(gewrigte) of Gamers thumb
Voorstelle om te voorkom:
Gebruik ergonomies ontwerpte TOEVOER toestelle
Vat gereeld ruskanse
Green computing / groen rekenarisering
Definisie: Omgewingsvriendelike gebruik van rekenaars
Maak enige toestelle eerder reg / hergebruik
Skakel af as nie in gebruik
Gooi verantwoordelik weg - soos by verskaffer
Spaar papier Print 2 per bladsy, back to front, check print preview
Spaar ink Draft mode (ligter), minder prente
KonvergensieSamevoeging van verskeie toestelle / tegnologiee in een
toestelBv. Slimfoon / Tablet /
Smart TV
Etiese kwessies (reg & verkeerd)
Geen piracy, respekteer privaatheid, geen
malware
Digitale skeiding ('digital divide') is wanneer mense nie toegang het tot tegnologie nie a.g.v. 'n tekort aan
kennis of finansies
Tipes gebruikers
Persoonlike gebruikerIemand wat rekenaars net vir
persoonlike redes gebruik (minimaal vir werk)
KKTK - Klein Kantoor Tuis Kantoor ('SOHO - Small
Office Home Office')Besigheid wat vanuit 'n huis bestuur
word
Mobiele gebruikerEnigiemand wat rekenaartoestelle
"on-the-go" gebruik dus almal met 'n slimfoon
Onderneming gebruiker'n Onderneming ('Enterprise') is 'n
maatskappy wat honderde of duisende werknemers het - elke gebruiker in so maatskappy is 'n
ondernemingsgebruiker
Redes vir gebruik van IKT
Meer Effektief, Akkuraat & Betroubaar as mense
Meer werk in minder tyd, maak nie foute nie, raak nie moeg nie, "strike"
nie
Kommunikasie is soveel makliker & vinniger
Gee altyd voorbeelde in vergelyking met pos / briewe
Ekonomies Bespaar papier, arbeid, kommunikasiekostes ens.
HARDEWARE
10
Stel
selsa
gtew
are
Bedryfstelsel / operating system
Graphic user interface (grafiese manier vir mense om met die
rekenaar te interact)Menus, Icons, drop down lists
Bv. Windows 10 (paid) Bv. Linux (OSS)
Bv. Android (smartphone)
Funksies
Beheer basiese sekuriteit (logins)
File management (folders, file extensions ens)
Bestuur integrasie tussen sagteware & hardeware
Drywers vir toestelle (beheer kommunikasie tussen toestel & OS - laat toestel beheer word)
Wanneer toestelle outomaties geinstalleer word is dit "Plug-and-Play"
Nutsprogramme('Utilities')
wanneer dit nie saam met die
bedryfstelsel kom nie, is dit 'n derde-party nutsprogram ('third-party utility')
Backup / rugsteun Goeie gewoontes - nie op selfde plek, veilige plek ens.
Uninstaller Word gebruik om programme veilig van rekenaar te verwyder
Compression / Saampersprogramme
(.zip / .rar)Soos Winzip - maak kleiner & kan dan folder email. Kan iets zip of unzip om dit weer te
gebruik (aan te verander)
Defragmenter
Voeg stukkies van lêers wat oor die hele HDD versprei is weer bymekaar om SPOED te verbeter
Kan spoed van rekenaar (werkverrigting) stadig maak terwyl scan besig is
Disc Cleanup WizardSearch jou rekenaar vir cached / temporary files
of programme wat jy nie meer gebruik nie / recycle bin wat vol is en gee opsie wat jy wil
uitvee/afhaal om plek te maak.
Disc Scanner Scan & fix flash- en Harddrives
Antivirus
Update , update , update! - Virus
definitions sodat hy dit kan recognise!
Voorbeelde: Kaspersky, McAfee, Norton EsetNOD32.
Free: Windows Defender, AVG Free Edition
Scan internal / external harddrives / flashsticks
vir virusseKan spoed van rekenaar (werkverrigting) stadig
maak terwyl scan besig is
Sit moontlike skadelike /
kwaadwillige sagteware in kwarantyn
Kwarantyn: Veilige area op hardeskyf waar virus geen skade kan aanrig nie - gee jou geleentheid
om te kies of iets verwyder moet word
SAGTEWARE
Stelselsagteware beheer hulpbronne op rekenaar / laat toe dat ‘n rekenaar gebruik kan word
Toepassingsagteware is programme vir persoonlike gebruik / take
11
Toep
assin
gsag
tew
are
Grafika & ontwerp Photoshop, Paint .jpeg, .bmp, .png
Office Suite
Word, Excel, Access, Powerpoint
.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing).rtf, .txt
.PDF (Bv. Adobe Reader - free)
Ander mense kan nie maklik inhoud verander nie
Kan oopmaak al het jy nie die oorspronklike sagteware
nie (behou formatting)Kommunikasie Outlook, Skype, WhatsApp
Games
Entertainment Windows Media player, VLC
Klank (.mp3, .flac, .wav)
Videos (.mpg, .mp4, .avi, .wmv, .mo
v)
Webbrowser (files .html)
Chrome, Firefox, Internet Explorer, Microsoft Edge,
Safari
Plug-in! (benodig vir multimedia) Flash, Quicktime, Java
Tipe
s
Freeware Gratis, mag vrylik deel & gebruik bv. Adobe Reader
SharewareKan gratis gebruik word vir
'n ruk (toetstydperk), daarna betaal of verloor (sommige
of alle) funksionaliteit
Free & Open Source Software (FOSS)
Soos freeware, maar kan aan source code verander en verder programmeer
Bv. Linux, Android, Open Office
Voordeel: Baie mense kan werk aan kode.
Proprietary (paid)Eiendomsregtelik
Lisensie ooreenkoms (ELO/EULA) (ook by free,
share & OSS)
ELO: Eindgebruiker-lisensie-ooreenkoms / EULA: End-user license agreement
Enkelgebruiker
Terreinlisensie (klomp rekenaars op 1 terrein - vir
een maatskappy)
Piracy (sagteware roof)Wanneer sagteware /
enigiets onwetlik gedeel word. Beveg deur: Online
register / key
SAGTEWARE
Voorbeelde van lêeruitbreidings (file extensions)
12
Kons
epte
Updates
Nodig agv. sagtewarefout / bug
Spesifieke probleem in sagteware gemaak toe
geskryf is
Patch / Regstelling Sagteware oplossing vir een spesifieke probleem
Service Pack / Dienspakket Versameling van alle vorige patches & nuwe eienskappe
As 'n program nie reageer nie / hang
Druk CTRL+ALT+DEL / Maak Task Manager oop
"End task" - Beëindig die program
Versoenbaarheid ('compatibility')
'n Probleem tussen verskillende weergawes van
dieselfde sagteware
'Backwards compatibility' - Nuwe program kan als
oopmaak, ou program kan nie nuwe files oopmaak nie
Stelselversoenbaarheid - is die rekenaar se hardeware
voldoende vir die sagteware
Minimum spesifikasies Net genoeg sodat program kan installeer en werk
Aanbevole (recommended) spesifikasies
Genoeg sodat program ten volle (uitstekend) werk, glad
uitvoer
Accessibility / Toeganklikheid opsies (vir
mense met gebrekke/gestremd)
Text-to-speechRekenaar lees vir jou wat op
die skerm staan (benodig speakers - afvoer)
Speech-to-textRekenaar kan op jou stem
instruksies reageer / tik (benodig mikrofoon -
toevoer)Magnification / vergroot
Hoë kontras temaSwart agtergrond met wit teks vir mense wat sukkel
om te sien
Sticky KeysHelp mense om shortcuts
ens. te druk 1 knoppie op 'n slag
Lêerorganisasie
Folders binne folders in logiese volgorde
Lêerpad ('file path') bv. C:\My Documents
Stap-vir-stap aanduiding in watter folders 'n lêer gestoor
is
13
Kenm
erke
Voordele
Kan hulpbronne soos drukkers en internettoegang deel
Data word op 1 sentrale plek gehou / sentrale stoorplek
Maklike kommunikasie tussen gebruikers
Deel van sagteware en / of opdaterings
Kan rugsteune / backups van 1 sentrale plek doen
Nadele
Virusse versprei maklik
Moet baie kennis hê om op te stel
Vereis goeie sekuriteit (sodat ongemagtigde gebruikers nie toegang kry tot konfidensiële inligting nie)
Kons
epte In skool/werkomgewing
word 'n AGB/AUP geteken
Aanvaarbare gebruiksbeleid ('acceptable use policy')
Definisie: kontrak / ooreenkoms tussen gebruiker en instansie
Sluit in wat op die netwerk gedoen mag word en nie mag word nie
Virtuele Privaat Netwerk (VPN)
Tegnologie wat 'n veilige, geënkripeerde konneksie oor 'n minder veilige netwerk (soos die internet) skep
Die voordeel daarvan om 'n VPN te gebruik, is dat dit die toepaslike vlak van sekuriteit aan die gekonnekteerde stelsels
verskaf wanneer die onderliggende infrastruktuur alleen, dit nie kan verskaf nie.
Tipe
s
PAN - Persoonlike area netwerk - kan op 1 tafel
pas
HAN - Huis area netwerk - 2 of meer vertrekke
LAN - Lokale area netwerk - meer rekenaars in 1
lokaalWLAN - Wireless LAN
WAN - Wye area netwerk - Bv. Gauteng
GAN - Globale area netwerk - bv. Internet
wêreldwyd
NETWERKE
14
Nodi
ge
Hard
ewar
eBediener: Verskaf dienste /
hulpbronne aan rekenaars in die netwerk soos drukkers &
internet. Spesiale bedryfstelsel vir bediener (bv. Windows
Server 2016)
Lêer bediener
Proxy bediener (internet bediener)
Beheer watter webwerwe besoek mag wordKan gebruik van
individuele mense monitor
Doen sentrale webkasberging ('web
caching') en spaar dus data
E-posbediener
Drukker bediener Beheer al die drukkers in die organisasie
Kliënt: Gebruik die dienste/hulpbronne wat die
bediener verskaf
DunkliëntMoet aan netwerk koppel om te kan werk - basies
net 'n skerm, keyboard & muis
Vet kliënt Kan as alleenstaande rekenaar funksioneer
Moet 'n NKK/ NIC in rekenaar hê om aan netwerk te connect
Netwerkkoppelvlakkaart / Network Interface Card
Om 1 toestel aan netwerk te konnekteer
*Switch: 'n Toestel wat toestelle op die netwerk aan mekaar verbind (intern - baie
toestelle aan mekaar)
*Modem: Skakel digitale seine van jou toestelle om na seine wat oor jou internetkonneksie
gestuur kan word en vice versa
Kabels - UTP (gewone netwerk kabel - goedkoper) - gebruik
RJ45 port of VESEL OPTIES / FIBRE OPTIC (gebruik ligstrale = vinnige
dataoordrag)
Algemene voordele v Kabels bo WiFi
Beter want dis meer stabiele & vinniger sein
Minder kennis om op te stel as koordlose netwerk
Beter sekuriteit (mense "hack" nie so maklik in
nie)
Veselopties/Fibre word gewoonlik gebruik as rugraag ('backbone')
Rugraat = konnekteer twee LAN's aan mekaar
*Router: Konnekteer een netwerk aan 'n ander een - bv. jou huis aan die internet (van interne na eksterne netwerk)
3G Dongle: Lyk soos 'n flash disk waarin 'n simkaart gesit
kan word om sellulêre internet op 'n rekenaar / laptop te kan
gebruik
Kan jou selfoon ook "tether" en soos 'n USB
Dongle gebruik
Kry ook nou 'n Wifi-Dongle - hoef nie deur
USB te connect nie (net vir charging). Ook bekend as pocket-Wifi*Draadlose toegangspunt - DTP
('Wireless access point' - WAP): 'n Netwerk toestel wat 'n WiFi
toestel toelaat om aan 'n gekabelde netwerk te
konnekteer.
WiFi Repeater: Word gebruik om die dekking van jou WiFi
netwerk uit te brei. Dit ontvang jou bestaande WiFi sein,
versterk dit en saai dan die versterkte sein uit.
NETWERKE
* In ’n standaard ‘Modem/Router’ wat in ’n huis gebruik word, is hierdie vier toestelle saamgevoeg
15
Inte
rnet Dienste:
VoIP = Voice over Internet Protocol bv. Skype
Goedkoper as gewone oproepe (gebruik net data)
Kan video & klank stuur
Kan oproepe maak oral waar internettoegang is
Beskikbaar op verskillende toestelle soos rekenaars & slimfone
Video gebruik kan baie data gebruik (veral met hoë resolusie
webcam)
Instant messaging (WhatsApp, Google Chat,
Skype chat)
Fax to email
Grid computing / Ruitnetwerkrekenarisering: Gebruik van baie rekenaars
se verwerkingskrag vir oplos van 1 probleem (asof
dit 1 is)
FTP = File transfer protocol - deel van groot lêers oor 'n
vêr afstand deur die internet
Cloud computing (web applications / web toepassings)
Gebruik van programme deur 'n webblaaier - voer uit en is dus op internet bedieners geinstalleer ipv
op eie rekenaar
Geen installasie / opdatering nodig Betaal 'n jaarlikse/maandelikse
lisensiefooi
Jou eie rekenaar hoef nie so sterk te wees nie want dit word verwerk
op die internet se bediener
Klomp mense kan maklik saam aan 'n dokument werk
Nadele: Internnettoegang benodig, beperkte funksies teenoor geinstaleerde sagteware
Programme bevat gewoonlik minder eienskappe (features)
teenoor "desktop version"
Cloud storage
Stoor van inligting / lêers op internet bedieners
Kan inligting enige plek kry indien jy internetnetoegang het
Kan dien as 'n "Backup" vir jou data
Sinkroniseer toestelle met dieselfde inhoud
Netiket = Goeie maniere op internet
Moenie in hoofletters tik nie (skree)
Goeie spellingMoenie groot e-pos
aanhegsels stuur nie
Die INTERNET is ’n wêreldwye netwerk van rekenaars
Die WWW is slegs een van die dienste op die internet wat webbladsye vertoon
INTERNET is ‘n globale netwerk wat publiek beskikbaar is
INTRANET is gedeelde inhoud wat slegs toeganklik is aan lede van 'n enkel organisasie.
EKSTRANET is ‘n privaatnetwerk wat internettegnologieë en die publieke telekommunikasie-stelsel gebruik om op ‘n veilige manier die besigheid se inligting of bedrywighede te deel met verskaffers, verkopers, vennote, kliënte of ander besighede. ‘n Ekstranet kan gesien word as deel van ’n maatskappy se intranet wat uitgebrei word aan gebruikers buite die maatskappy.
16
Inte
rnet
Di
enst
e
E-pos
To: aan wie die e-pos gerig is
CC: ander mense wat in gekopieer word sodat hulle kennis neem - almal kan mekaar se e-posadresse sien
BCC: mense wat ingekopieer word maar nie mekaar se adresse kan sien nie (Netiket - BCC mense wanneer dit aan 'n groep
gaan)
RE: 'n antwoord op'n e-pos kry outomaties hierdie voorvoegsel vooraan die onderwerp
FW: 'n e-pos wat aangestuur word vir iemand anders kry outomaties hierdie voor die onderwerp
Subject line: die onderwerp van die e-pos
Reply to all: wanneer daar meer as 1 persoon in die To of CC veld was kan jy "reply to all" en sodoende aan dieselfde groot
gehoor 'n boodskap stuur (gebruik met oordeel!)
Aanhegsel ('attachment'): heg lêer aan e-pos (grootte beperk na 'n paar MB)
Posreël ('mail rule') - outomatiese aksies in 'n e-pos program wat
volgens reëls geskied wat 'n gebruiker kan opstel
Sosiale Netwerke
Definisie: aanlyndiens of tegnologie wat dit moontlik maak vir mense met soortgelyke belangstellings om met mekaar te
kommunikeer ongeag van tyd of afstand
Bv. Facebook, Twitter, Instagram
Voordele: Laat mense toe op groepe te skep vir virtuele gemeenskappe of 'pages' vir besighede / beroemde mense ens.
Groot gehoor om jou lewe mee te deelKan baie familielede / vriende gelyk ingelig hou oor jou lewe
Besighede kan goedkoop en geteikende advertensies plaas en met hulle kliënte interaksie hê.
Nadele: Dink dat vriende op Sosiale Media regte vriende isKuberagtervolging ('cyber stalking') / Kuberboelie ('cyber
bullying')Gevaar van aanlyn 'predator'/pedofiele
Iemand wat jou nie ken nie, mag jou aanlyngewoontes monitor om voordeel daaruit te trek (tot jou nadeel)
Kan verslaaf raak aan sosiale netwerke
Beskerm jouself / jou besigheid:Moenie beledigende inhoud publiseer nie
Moenie vriendskap versoeke aanvaar as jy nie die persoon ken nie
Potgooi ('podcast'
)klanklêer wat van die internet afgelaai word wat op rekenaars of
toestelle soos slimfone gespeel kan word bv met radio programme / opleiding ens. (Vodcast - wanneer dit video insluit)
Webgooi('webcast'
)
Eenrigting vloei van inligting wat oor die internet uitgesaai word na 'n groot gehoor wat kan bestaan uit klank, video en/of
aanbieding skyfies. Gehoor dra nie gewoonlik by tot inhoud nie.
WebinaarInteraktiewe vergadering of seminaar. Die inhoud is gewoonlik opleiding gebasseer. Die gehoor is gewoonlik kleiner en neem
meer deel aan die gesprek deur opnames, Q&A ens.
INTERNET
17
Wor
ld W
ide
Web
Webadresse = URLwww.[websitenaam].[organisasie].[ligging]
BV www.hsrandburg.co.za
Soorte
Portaal - toegangspunt tot baie ander inhoud op
www
Wiki - website waar mense dit SAAM opgestel
het
Inhoudversamelaar / content aggregator:
Versamel inligting van klomp websites - soos
RSS feedDienste bv. e-bankdienste,
e-handel
Blog (soos 'n online diary, kronologies)
(Vlog=video blog)
Goeie blog gewoontes: Dateer gereeld op, gebruik prentjies /
videos, reageer op lesers se kommentaar
Program = webbrowser /
webblaaier Bv. Chrome, Firefox. Die program/toepassing wat gebruik word om
webblaaie mee te besoek/besigtig
Kenmerke:
Home button (bladsy waarop jou browser altyd oopmaak of na toe kan
teruggaan)
Back / Forward
Favourite / Bookmark - bêre die link na die
website vir toekomstige gebruik
History - gaan terug na kronologiese geskiedenis van voorheen besoekte
adresse
Address bar - waar die URL van die website wys (ook deesdae search bar)
Tabbed browsing - sodat klomp webblaaie
gelyktydig kan oop wees
Browser plug ins: Om multimedia te kan sien
bv. Flash Player, Quicktime.
Gebruik Search Engine soos Google om inligting te soek (soos biblioteek
tannie)
Webberging / webcaching =
Webblaaie wat voorheen besoek is word op die
"local pc" gestoor (vinniger toegang in
toekoms & bespaar data)
Soekenjin = bv. Google, Bing, Yahoo!
'n Program of webblad wat inligting op die www soek m.b.v. sleutelwoorde
INTERNET
18
Tegn
olog
iëe
Sellulêr (enige konneksie waar
'n simkaart gebruik word)
Kan dit enige plek gebruik
3G (ouer)
4G / LTE (nuwer - vinniger)
ADSL
Vaste konneksie in huis
Goedkoper as sellulêr indien datagebruik hoog is
Meer stabiele konneksie as sellulêr (gebruik koper
telefoonlyn)
Assimetries = aflaaispoed hoog, oplaaispoed stadiger
Fibre
Hoogste dataoordrag spoed
Sterkste sein (min steuring)
Word nie sommer deur weerligstrale beskadig nie
Spes
ifika
sies
ISP - internet service provicer = connect jou
aan internet (bv. Mweb / Vodacom)
Elke ISP het 'n AUP (Acceptable Usage Policy)
Hoeveel data jy mag gebruik (al het jy
uncapped) sonder dat hulle jou sal "Throttle"
BandwidthBandwydte
Die hoeveelheid data wat in 'n sekere tyd
gestuur/ontvang kan word. Oplaai (data word gestuur)
vs Aflaai (data word ontvang) spoed verskil
meestal.Capped / uncapped data
Beperkte / onbeperkte databondel
Hoeveelheid data wat jy in 'n spesifieke tydperk mag op
en aflaai
Shaped / unshapedGevormde / ongevormde
Volle spoed heeldag: (lae datagebruik dienste) Epos, gewone browsing
Swak spoed deur dag (dienste wat hoë
datagebruik het), gewoonlik vol spoed nag ure:
"Streaming" video (video wat nooit op jou rekenaar
gestoor word nie)
Gaming / Torrents / VoIP
Throttling / SmoorGebruik soveel data dat hulle jou algehele spoed
drasties minder maak (straf)
Tipe konneksie
Gekabeld (ADSL/Fibre)
Wifi (802.11) - koordlose tegnologie
Kan gebruik maak van enige van die tegnologieë
hier bo
Word beinvloed deur mure / blokkasies
WiFi hotspot - area met WiFi dekking
WiMAX - toring wat WiFi aan groot area (paar km)
uitsaai
Bluetooth - kort afstande - pair devices
NFC - near field communication soos vir file
transfer tusen selfone / betalings met NFC
bankkaarte - tap net
BROADBAND / BREËBAND = Hoë spoed dataoordrag
INTERNET
19
Veilig
e ge
brui
k
Kenmerke v veilige webtuistes
URL begin met https
Adresbalkie word groen
Slot ikoon wysAntivirus & operating system
updatesMoenie op pop-
ups kliek nie
Moenie vreemde attachments / programme
oopmaak nie
Goeie wagwoordHoof- & kleinletters, nommers,
simbole, geen patrone (passphrase - langer frase is heelwat veiliger)
Firewall / Netskans
Hardeware/stelselsagteware wat toegang monitor/beheer vanaf die
netwerk/toestelle na en van 'n ander netwerk (soos die Internet)
Krim
inee
l
Piracy
Hacker Identifiseer sekuriteitsgapings (security gaps) in 'n IKT stelsel
Cracker Identifiseer sekuriteitsgapings en gebruik dit vir kriminele doeleindes
Botnets
Klomp gekonnekteerde "bots" wat worms, trojans, spam ens. versprei met ander mense se rekenaars via die internet sonder dat hulle bewus
is hulle rekenaars word daarvoor gebruik
Word algemeen gebruik vir 'n DDoS aanval waar daar massas nuttelose data of versoeke na 'n netwerk of
rekenaar gestuur word. Dit kan die spoed drasties verlaag of die hele
netwerk laat "crash".
Identiteitsdiefstal
Mal
ware
(alle
mal
iciou
s so
ftwar
e)
Versprei deur emails, internet,
flashsticks, pirated software
ens.Voorkom met
antivirus software
Tipes
Worms (versprei maklik sonder aksie - soos veldbrand)
Trojan (lyk goed maar is sleg - moet geaktiveer word)
Spam - elektroniese gemorspos
Hoax / bedrogskema
Spyware bv. Keylogger
Uitvissingsbedrog / phishing
Pharming - gebruiker word geredirect na fake website al tik hy
regte URL in
Spoofing - email header vervals
Sniffer attack - klein program wat data pakkies oor 'n netwerk kan
lees
NETWERKE / INTERNET
20
Data
in
vord
er
Navorsing (gepubliseerde inligting op internet &
boeke / koerante, onderhoude)
Evalueer betroubaarheid
Is die skrywer / organisasie betroubaar
Datum van skep / opdateer v inligting (NB want dit kon
intussen verander)
Stem ooreen met ander bronne?
Is dit objektief?
Goeie taalgebruik / geen spelfoute
Gedrukte media bv. boeke
Elektroniese bronne bv. Internet artikels, e-
encyclopedias
Klaar elektronies / minder oortikwerk
Meer opdatum
Kopiereg 'n Wetlike reg /eienaarskap op jou eie intellektuele materiaal
PlagiaatOm iemand se werk/
intellektuele materiaal as jou eie aan te bied (copy 'n bron se inligting net so) sonder hul
toestemming
Meningsopnames (om mense se opinies te kry)
Bv. Vraelyste, opnames, onderhoude, stem
Geslote vrae: beperkte moontlike antw
Vinniger om in te vul
Minder foute wanneer data ge"capture" word
Makliker om inligting te ontleed / vergelykOop vrae
Voordele van Elektroniese / aanlyn vraelys (vs gedrukte
vraelys)
Aanlyn - groter gehoor / meer verskeidenheid mense
Versprei makliker / maklier om terug te kry
Data validasie kan gedoen word
Klaar elektronies - hoef nie oor te tik nie
INLIGTINGSBESTUUR
Data verwys na rou feite wat nie opsigself bruikbaar is nie
Inligting is data wat bruikbaar is/verwerk is
21
Navo
rsin
g / D
ata
aanb
iedi
ng /
ontle
ding
Excel
Grafieke Tipes: Sirkel, kolom, lyn
Pivot Tables
Gemaak / fokus op berekeninge / funksies /
numeriese data
Access
Tegnieke soos
Data validasie
Input masks
Default values
Primary key
Lookup wizard / dropdown list
Het opjekte soos Queries, Forms en Reports
Navraag/Query om spesifieke inligting te
onttrek
Verslag/Report - om netjiese verslae met groepering te skep
Vorm/Form - maklike formaat vir mense om
data in te leesAanbieding van data beter as Excel: veral
Report
Word
Style - kan dan outomatiese
inhoudsopgawe maak
Footnote / Voetnota1 - om meer inligting oor iets te
gee
Bronne / References:
Citations / Aanhalings bv (Wikipedia, 2015) -
verkorte weergawe van bron
Outomatiese bronnelys / bibliografie - volle lys van
bronne en al hulle inligtingKan saam werk aan
dokumente met Track Changes
INLIGTINGSBESTUUR