23
Bladsy 1 van 23 Graad 9 Heelgetalle DATUM: .................................................. ONDERWERP: HEELGETALLE KONSEPTE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Teen die einde van die les moet leerders die volgende kan bemeester: Die definisie van heelgetalle Hoe om te onderskei tussen verskillende getalle. Breuke en desimale breuke is nie deel van heelgetalle nie. HULPBRONNE: DBE Werkboek, Sasol-Inzaloboek, Handboek AANLYN HULPBRONNE https://www.youtube.com/watch?v=0hEQL3F5mc8 https://www.youtube.com/watch?v=x4rtfD-DZMQ DAG 1: Optel en aftrek van Heelgetalle LESONTWIKKELING Die Weervoorspelling Negatiewe getalle word gebruik om koue temperature, geld verskuldig, meter onder seevlak, en baie ander dinge uit te druk. Wanneer jy positiewe getalle, negatiewe getalle en nul saam plaas, het jy wat wiskundiges noem die heelgetalle. 'n Heelgetal is nie 'n breuk nie. Daarom is getalle soos (...... -5; -4; -3; -2; -1; 0; 1; 2; 3; 4; 5....) voorbeelde van heelgetalle. Een van die belangrikste redes vir die uitvind van negatiewe getalle was om oplossings vir vergelykings soos die volgende te verskaf: WISKUNDE GRAAD 9 Vandag het die temperatuur onder vriespunt gedaal vir die derde dag in 'n ry. Vandag, se minimum temperatuur was vyf grade onder vriespunt. Vanaand sal die temperatuur na verwagting tot negatiewe twaalf grade daal..

WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

  • Upload
    others

  • View
    6

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 1 van 23

Graad 9 Heelgetalle

DATUM: ..................................................

ONDERWERP: HEELGETALLE

KONSEPTE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Teen die einde van die les moet leerders die volgende kan bemeester:

Die definisie van heelgetalle

Hoe om te onderskei tussen verskillende getalle.

Breuke en desimale breuke is nie deel van heelgetalle nie.

HULPBRONNE: DBE Werkboek, Sasol-Inzaloboek, Handboek

AANLYN HULPBRONNE https://www.youtube.com/watch?v=0hEQL3F5mc8 https://www.youtube.com/watch?v=x4rtfD-DZMQ

DAG 1:

Optel en aftrek van Heelgetalle LESONTWIKKELING

Die Weervoorspelling

Negatiewe getalle word gebruik om koue temperature, geld verskuldig, meter onder seevlak,

en baie ander dinge uit te druk.

Wanneer jy positiewe getalle, negatiewe getalle en nul saam plaas, het jy wat wiskundiges

noem die heelgetalle.

'n Heelgetal is nie 'n breuk nie.

Daarom is getalle soos (...... -5; -4; -3; -2; -1; 0; 1; 2; 3; 4; 5....) voorbeelde van heelgetalle.

Een van die belangrikste redes vir die uitvind van negatiewe getalle was om oplossings vir

vergelykings soos die volgende te verskaf:

WISKUNDE

GRAAD 9

Vandag het die temperatuur

onder vriespunt gedaal vir die

derde dag in 'n ry.

Vandag, se minimum

temperatuur was vyf grade

onder vriespunt.

Vanaand sal die temperatuur

na verwagting tot negatiewe

twaalf grade daal..

Page 2: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 2 van 23

Graad 9 Heelgetalle

Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟏𝟕 + 𝒙 = 𝟏𝟎 𝒙 = −𝟕 𝒘𝒂𝒏𝒕

𝟏𝟕 + (−𝟕) = 𝟏𝟕 − 𝟕 = 𝟏𝟎

Om n negatiewe getal by te tel, is dieselfde as

om die ooreenstemmende positiewe getal af

te trek.

𝟓 – 𝒙 = 𝟗 𝒙 = −𝟓 𝒘𝒂𝒏𝒕 𝟓 – (−𝟒) = 𝟓 + 𝟒 = 𝟗

Om ‘n negatiewe getal af te trek, is dieselfde

as om die ooreenstemmende positiewe getal

by te tel.

𝟐𝟎 + 𝟑 𝒙 = 𝟓

𝒙 = −𝟓 𝒘𝒂𝒏𝒕

𝟑 × (−𝟓) = −𝟏𝟓 𝟐𝟎 + (−𝟏𝟓) = 𝟓

Die produk van ‘n positiewe getal en ‘n

negatiewe getal is ‘n negatiewe getal.

Voorbeelde:

1. −𝟑 + 𝟓 = 𝟐 Begin by -3 en voeg 5 'spring' regs

2. 𝟏– 𝟑 = – 𝟐 Begin by 1 en neem weg 3 'spring' na links.

Let wel: Die bewerkingsteken “−” word altyd geskei van getalle deur ‘n

spasie, dus “10 minus 8” word geskryf, 10 − 8.

Wanneer die “–” teken gebruik word om ’n negatiewe getal aan te

dui, is daar nie ’n spasie tussen die teken en die getal nie,

byvoorbeeld, die getal “negatief 8” word as −8 en nie as – 8 nie.

Page 3: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 3 van 23

Graad 9 Heelgetalle

Getallepatrone kan gebruik word om die optelling- en aftrekking reels van heelgetalle te

illustreer.

Patrone P en Q bevestig dat die bytel van ’n negatiewe getal dieselfde effek het as om ’n

natuurlike getal af te trek.

Patrone R en S bevestig dat die aftrek van ’n negatiewe getal dieselfde effek het as om ’n

natuurlike getal by te tel.

Verder:

Optelling en aftrekking van negatiewe getalle word gedoen net soos die optelling en aftrekking

van positiewe getalle.

Voorbeelde:

(– 5) + (– 3) = – 8, net soos 5 + 3 = 8

(– 20) – (– 7) = – 13, net soos 20 – 7 = 13

KLASWERK :

Bereken die volgende deur gebruik te maak van ‘n getallelyn om elke uitdrukking voor te stel.

1.

𝑎) 8 – 10

𝑏) 5 – 12

𝑐) – 8 – 3

2. 𝑎) – 5 – 2

𝑏) − 7 + 3

𝑐) − 8 + 10

Page 4: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 4 van 23

Graad 9 Heelgetalle

KONSOLIDASIE

Om ‘n negatiewe getal by te tel, het dieselfde effek as om ‘n ooreenstemmende natuurlike

getal af te trek.

Voorbeeld: 20 + (−15) = 20 − 15 = 5.

Aftrekking van ’n negatiewe getal het dieselfde effek as om sy optellingsinverse by te tel. Voorbeeld: – 4 − (−10) = −4 + 10

Ons weet dat optelling is kommutatief-(omruiling-). Dit beteken dat die volgorde van die

optelling van twee getalle nie saak maak nie soos: 5 + 7 = 7 + 5.

Dus – 73 + 95 𝒊𝒔 𝒅𝒊𝒆𝒔𝒆𝒍𝒇𝒅𝒆 𝒔𝒐𝒐𝒔 95 + (– 73) = 95 − 73 = 22. Dit maak die berekening

makliker.

HUISWERK:

1. Bereken

𝑎) – 5 – 2 + 7

𝑏) – 23 + 27 – (– 4)

𝑐) 2 + (– 10) – 24

2. Bepaal die getal (𝑥 𝑤𝑎𝑎𝑟𝑑𝑒) wat die vergelyking waar maak.

𝑎) 20 − 𝑥 = 50

𝑏) 50 + 𝑥 = 20

𝑐) 20 − 3𝑥 = 50

𝑑) 50 + 3𝑥 = 20

Page 5: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 5 van 23

Graad 9 Heelgetalle

DAG 2:

Meer aktiwiteite oor optel en aftrek met heelgetalle

Onthou:

Optelling en aftrekking van negatiewe getalle word gedoen net soos die optelling en aftrekking

van positiewe getalle.

Voorbeelde:

(−5) + (−3) = − 8 𝑒𝑛 − 20 − (−7) = −13

Dit is net soos 5 + 3 = 8 en 20 − 7 = 13,

of 𝑅5 + 𝑅3 = 𝑅8 𝑒𝑛 𝑅20 − 𝑅7 = 𝑅13.

KLASWERK:

1. 𝐺𝑒𝑔𝑒𝑤𝑒 𝑝 = −2, 𝑞 = 7 𝑒𝑛 𝑟 = −1.

Vervang die bostaande waardes in elke uitdrukkings en vereenvoudig sonder die gebruik van

‘n sakrekenaar.

a) (𝒒 – 𝒑)

b) (𝒑 + 𝒒) – 𝒑

c) (𝒑 – 𝒒) – 𝒒

d) 𝟑𝒑 + 𝟐𝒑 2. a) Sage het 'n worsbroodjie staander. Verlede week het hy R13 vir worsbroodjies en

voorraad spandeer. Hy het R25 verdien . Wat was sy wins?

b) Hierdie week het Sage R30 vir worsbroodjies en voorraad spandeer. Hy het R18 verdien.

Het hy hierdie week geld verdien of geld verloor? Verduidelik.

c) Clifford beweer dat die optelling van twee getalle hom altyd 'n groter getal as antwoord

sal gee as hy twee getalle aftrek. Is hy korrek? Verduidelik waarom jy so sê.

d) Die plaaslike rolprentteater het drie dae lank elke dag R475 verloor. Wat was die

verlies vir die drie dae?

WISKUNDE

GRAAD 9

Page 6: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 6 van 23

Graad 9 Heelgetalle

KONSOLIDASIE

Onthou dat vir elke“positiewe”getal daar ‘n ooreenstemmende of teenoorgestelde

negatiewe getal is.

‘n Positiewe en n negatiewe getal wat ooreenstem, byvoorbeeld 3 en (−3), word

optellingsinverses genoem.

Trek ‘n positiewe getal van ‘n negatiewe getal af

Voorbeeld: −7 − 4 beteken in werklikheid (−7) − 4.

In plaas daarvan om ‘n positiewe getal af te trek, kan die ooreenstemmende negatiewe

getal bygetel word.

Voorbeeld: −7 − 4 kan beskou word as (−7) + (−4) = −11.

HUISWERK:

1. Wanneer Steve wakker geword het was sy temperatuur 39𝑜𝐶. Twee uur later was dit 3°C laer.

Wat was sy temperatuur dan?

2. As dit 5°C buite is en die temperatuur binne die volgende ses ure daal na 17°C,

hoe koud sal dit word?

3. Dit sal vanaand −12𝑜C wees. Die weerman voorspel dat dit teen more middag 25°C warmer

sal wees. Wat sal die temperatuur teen more middag wees?

4. 'n Duiker het 29 meter onder die oppervlak van die meer geswem. Hy swem dan 15 meter op.

Wat is sy diepte nou?

5. Twee gholfspelers het een ronde gholf voltooi. Die eerste gholfspeler het 'n telling van +6

en die tweede gholfspeler 'n telling van –3. Hoeveel houe het die eerste gholfspeler geneem?

Page 7: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 7 van 23

Graad 9 Heelgetalle

DATUM: ..................................................

ONDERWERP: HEELGETALLE

KONSEPTE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Teen die einde van die les moet leerders die volgende kan bemeester:

Vermenigvuldig met heelgetalle

Hulpbronne: DBE Werkboek, Sasol-Inzaloboek, Handboeke,,

AANLYN

HULPBRONNE

https://www.youtube.com/watch?v=JYIj8XUS_g8

https://www.youtube.com/watch?v=btSPgHxKN4U

DAG 3:

Vermenigvuldiging met heelgetalle LESONTWIKKELING

Getallepatrone kan gebruik word om die vermenigvuldiging reëls met

heelgetalle te ondersoek.

Wat let ons op:

Die produk van twee positiewe getalle is ‘n positiewe getal (sien patroon P).

Die produk van ‘n positiewe getal en ‘n negatiewe getal is ‘n negatiewe getal

(sien patroon P).

Die produk van ‘n negatiewe getal en ‘n positiewe getal is ‘n negatiewe

getal (sien patroon Q).

Die produk van twee negatiewe getalle is ‘n positiewe getal (sien patroon R).

WISKUNDE

GRAAD 9

Page 8: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 8 van 23

Graad 9 Heelgetalle

Vermenigvuldiging en Deling met Heelgetalle

Voorbeelde +

𝑝𝑜𝑠𝑖𝑡𝑖𝑒𝑓 × 𝑜𝑓 ÷ +

𝑝𝑜𝑠𝑖𝑡𝑖𝑒𝑓 = +

𝑝𝑜𝑠𝑖𝑡𝑖𝑒𝑓 3 × 2 = 6 𝐷𝑖𝑡 𝑖𝑠 3 𝑠𝑝𝑟𝑜𝑛𝑔𝑒 𝑜𝑓 2 𝑜𝑝 𝑑𝑖𝑒 𝑔𝑒𝑡𝑎𝑙𝑙𝑒𝑙𝑦𝑛

+ 𝑝𝑜𝑠𝑖𝑡𝑖𝑒𝑓

× 𝑜𝑓 ÷ + 𝑝𝑜𝑠𝑖𝑡𝑖𝑒𝑓

= − 𝑛𝑒𝑔𝑎𝑡𝑖𝑒𝑓

3 × (−2) = −6 𝐷𝑖𝑡 𝑖𝑠 3 𝑠𝑝𝑟𝑜𝑛𝑔𝑒 𝑜𝑓 − 2 𝑜𝑝 𝑑𝑖𝑒 𝑔𝑒𝑡𝑎𝑙𝑙𝑒𝑙𝑦𝑛

− 𝑛𝑒𝑔𝑎𝑡𝑖𝑒𝑓

× 𝑜𝑓 ÷ − 𝑛𝑒𝑔𝑎𝑡𝑖𝑒𝑓

= − 𝑛𝑒𝑔𝑎𝑡𝑖𝑒𝑓

(−2) × 3 = −6 (−2) × 3 𝑖𝑠 𝑑𝑖𝑒𝑠𝑒𝑙𝑓𝑑𝑒 𝑠𝑜𝑜𝑠 3 × (−2)

− 𝑛𝑒𝑔𝑎𝑡𝑖𝑒𝑓

× 𝑜𝑓 ÷ − 𝑛𝑒𝑔𝑎𝑡𝑖𝑒𝑓

= + 𝑝𝑜𝑠𝑖𝑡𝑖𝑒𝑓

𝐷𝑖𝑒 𝑟𝑒𝑑𝑒 𝑣𝑖𝑟 𝑑𝑖𝑡 𝑘𝑎𝑛 𝑤𝑖𝑠𝑘𝑢𝑛𝑑𝑖𝑔 𝑏𝑒𝑤𝑦𝑠 𝑤𝑜𝑟𝑑. 𝑆𝑜 𝑜𝑛𝑠 𝑎𝑎𝑛𝑣𝑎𝑎𝑟 𝑑𝑖𝑡 𝑠𝑜.

KLASWERK:

1. Bereken die volgende:

𝑎) 6 × (– 3)

𝑏) – 7 × 5

𝑐) (– 5) × (−8)

𝑑) 7 × (– 2)

𝑒) (– 8) × (−6)

2. Bereken elk van die volgende:

𝑎) (−20) × (−6)

𝑏) (−20) × 7

𝑐) (−30) × (−10) + (−30) × (−8)

𝑑) (−30) × [(−10) + (− − 8)]

𝑒) (−30) × (−10) − (−30) × (−8)

KONSOLIDASIE

Hier is ’n opsomming van die eienskappe van heelgetalle wat dit moontlik maak om

berekeninge met heelgetalle te doen:

Om ’n heelgetal af te trek het dieselfde effek as om sy optellingsinverse by te tel,

byvoorbeeld 3 − (−10) kan bereken word deur 3 + 10 te bereken as 13.

Die produk van ’n positiewe heelgetal en ’n negatiewe heelgetal is negatief, byvoorbeeld (−15) × 6 = −90.

Die produk van ’n negatiewe heelgetal en ’n negatiewe heelgetal is positief, byvoorbeeld (−15) × (−6) = 90.

Page 9: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 9 van 23

Graad 9 Heelgetalle

HUISWERK

Bereken elk van die volgende:

𝑎) 40 × (−12 + 8) − 10 × [(2 + (−8)] − 3 × (−3 − 8)

𝑏) (9 + 10 − 9) × 40 + (25 − 30 − 5) × 7

𝑐) − 50 (40 − 25 + 20) + 30 (−10 + 7 + 13) − 40 (−16 + 15 − 2)

𝑑) − 4 × (30 − 50) + 7 × (40 − 70) − 10 × (60 − 100)

𝑒) − 3 × (−14 − 6 + 5) × (−13 − 7 + 10) × (20 − 10 − 15)

Page 10: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 10 van 23

Graad 9 Heelgetalle

DATUM: ..................................................

ONDERWERP: HEELGETALLE

KONSEPTE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD:

Teen die einde van die les moet leerdersdie uil knop en kan:

Verdeel met heelgetalle

Hulpbronne: DBE Werkboek, Sasol-Inzaloboek, Handboeke,,

AANLYN

HULPBRONNE

https://www.youtube.com/watch?v=JYIj8XUS_g8

https://www.youtube.com/watch?v=btSPgHxKN4U

DAG 4:

Deel met heelgetalle LESONTWIKKELING

Vermenigvuldiging en deling is inverse bewerkings.

Dit beteken, wanneer twee getalle en die waarde van hulle produk bekend is, is die antwoord

van twee deling somme ook bekend.

Voorbeeld:

(+𝟓) × (+𝟓) = (+𝟐𝟓); (– 𝟓) × (– 𝟓) = (+𝟐𝟓); (– 𝟓) × (+𝟓) = (– 𝟐𝟓); (+𝟐𝟓) ÷ (+𝟓) = (+𝟓); (– 𝟐𝟓) ÷ (– 𝟓) = (+𝟓); (– 𝟐𝟓) ÷ (+𝟓) = (– 𝟓);

Wat anders let ons op van die bostaande voorbeelde:

• ‘n Positiewe getal gedeel deur ‘n positiewe getal is ‘n positiewe getal.

• ‘n Positiewe getal gedeel deur ‘n negatiewe getal is ‘n negatiewe getal.

• ‘n Negatiewe getal gedeel deur ‘n positiewe getal is ‘n negatiewe getal.

• ‘n Negatiewe getal gedeel deur ‘n negatiewe getal is ‘n positiewe getal.

WISKUNDE

GRAAD 9

Vermenigvuldiging Deling

Page 11: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 11 van 23

Graad 9 Heelgetalle

KLASWERK Bereken elk van die volgende.

𝑎) 50 ÷ (−5)

𝑏) 50 ÷ (−10)

𝑐) 60 ÷ (−20)

𝑑) 60 ÷ (−3)

𝑒) (−60) ÷ 20

𝑓) (−60) ÷ (−3)

KONSOLIDASIE

• Die kwosiënt van ’n positiewe getal en ’n negatiewe getal is ’n negatiewe getal.

• Die kwosiënt van twee negatiewe getalle is ’n positiewe getal.

• Nul, staan bekend as 'n neutrale heelgetal omdat dit nie negatief of positief is as 'n

heelgetal daarom is nul 'n heelgetal.

HUISWERK Bereken elkeen van die volgende

1. 𝑎) 18 ÷ (– 3)

𝑏) – 24 ÷ 6

𝑐) (– 49) ÷ (– 7)

𝑑) 28 ÷ 7

𝑒) – 32 ÷ (– 4)

2.

𝑎) 24 ÷ (5– 8) + 3 × (– 2)

𝑏) (23– (– 4)) ÷ 9 – 6

𝑐) – 120 ÷ ☐ = 20

𝑑) ☐ ∙ (– 12) = 84

Page 12: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 12 van 23

Graad 9 Heelgetalle

DATUM: .....................................................

ONDERWERP: HEELGETALLE

KONSEPTE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Teen die einde van die les moet leerdersdie uil knop en kan:

Magte en wortels.

Hulpbronne: DBE Werkboek, Sasol-Inzaloboek, Handboeke,,

AANLYN

HULPBRONNE

https://www.youtube.com/watch?v=JYIj8XUS_g8

https://www.youtube.com/watch?v=btSPgHxKN4U

DAG 5:

Kragte, wortels en woordprobleme LESONTWIKKELING

Kwadraat en derdemag

‘n Kwadraat is enige getal wat ‘n produk is van twee identiese faktore.

Voorbeeld: 25 = 5 × 5 = 52

‘n Derdemag is enige getal wat ‘n produk is van drie identiese faktore.

Voorbeeld: 64 = 4 × 4 × 4 = 43

Die vierkantswortels van ’n getal is ‘n ander getal wat, wanneer dit kwadreer word, gelyk is aan

die eerste getal..

Voorbeeld: √36= 6 want 6 × 6 = 36

Die derdemagswortel van ’n getal is ‘n ander getal wat, wanneer dit tot die mag drie

verhef.word, gelyk is aan die eerste getal.

Voorbeeld: √125 3

= 5 want 5 × 5 × 5 = 53 = 125

KLASWERK Bereken die volgende uitdrukkings:

𝑎) √4 − √9

𝑏) √81 − √4

𝑐) √273

+ (− √64 3

)

𝑑) 42 – 622 + 12

𝑐) 3 3 − 43 − 23 − 13

WISKUNDE

GRAAD 9

Page 13: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 13 van 23

Graad 9 Heelgetalle

HUISWERK Bepaal die antwoord op elk van die volgende:

a) Die oornagtemperatuur in Polokwane daal van 11 °C tot −2 °C.

Met hoeveel grade het die temperatuur gedaal?

b) Die temperatuur in Estcourt daal van 2 °C tot −1 °C in een uur, en dan nog twee

grade in die volgende uur.

Hoeveel grade het die temperatuur in totaal oor die twee uur gedaal?

c)’n Duikboot is 75 m onder die see-oppervlak. Dit kom dan 21 m op.

Hoe ver onder die oppervlak is dit nou?

d)’n Duikboot is 37 m onder die see-oppervlak. Dit duik dan ’n verdere 15 m dieper.

Hoe ver onder die oppervlak is dit nou?

Page 14: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 14 van 23

Graad 9 Heelgetalle

MEMORANDUM: DAG 1

KLASWERK

1(a)

(b)

(c)

15 -14 -13 -12 -11 -10 -9 -8 -7 -6 -5 -4 -3 -2 -1 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15

Antwoord = -2

+8(Begin)

10 (Agtertoe spronge) 8 − 10

15 -14-13 -12-11 -10 -9 -8 -7 -6 5 -4 -3 -2 -1 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15

Antwoord = -7

+5(Begin)

12(Agtertoe spronge) 5 − 12

15 -14-13 -12-11 -10 -9 -8 -7 -6 -5 -4 -3 -2 -1 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15

Antwoord = +1

(Begin) -8

(Voorentoe spronge) 9 −8 + 9

Page 15: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 15 van 23

Graad 9 Heelgetalle

2(a)

2(b)

15 -14-13 -12-11-10-9 -8 -7 -6 -5 -4 -3 -2 -1 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15

Antwoord = 2

(Begin) -8

(Voorentoe spronge) 10

−8 + 10

15 -14-13 -12-11 -10 -9 -8 -7 -6 -5 -4 -3 -2 -1 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15

Antwoord = -11

-5 (Begin)

6 (Agtertoe spronge)

−5 − 6

Page 16: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 16 van 23

Graad 9 Heelgetalle

HUISWERK

1 (a) −5 − 2 + 7

= − 7 + 7

= 0

(b) −23 + 27 – (−4)

= − 23 + 27 + 4

= −23 + 31

= 8

(c) 2 + (−10) – 24

= 2 – 10 – 24

= 2 – 34

= − 32

2 (a) 20 – 𝑥 = 50

𝑥 = − 30 (Om ‘n negatiewe getal af te trek, is dieselfde as

om die ooreenstemmende positiewe getal by te tel.)

(b) 50 + 𝑥 = 20

𝑥 = − 30 (Om ‘n negatiewe getal by te tel, is dieselfde as om

die ooreenstemmende positiewe getal af te trek.)

(c) 20 – 3𝑥 = 50

𝑥 = − 10

o Om ‘n negatiewe getal af te trek, is dieselfde as

om die ooreenstemmende positiewe getal by te tel.

o Die produk van ‘n positiewe getal en ‘n

negatiewe getal is ‘n negatiewe getal..

(d) 50 + 3𝑥 = 20

𝑥 = −10

o Om ‘n negatiewe getal by te tel, is dieselfde as om

die ooreenstemmende positiewe getal af te trek.

o Die produk van ‘n positiewe getal en ‘n

negatiewe getal is ‘n negatiewe getal..

Page 17: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 17 van 23

Graad 9 Heelgetalle

MEMORANDUM: DAG 2 KLASWERK

1 (a) ( 𝑞 – 𝑝)

= 7 − (− 2 )

= 7 + 2

= 9

(b) (𝑝 + 𝑞) – 𝑝

= ( − 2 + 7 ) – (−2)

= ( 5 ) + 2

= 7

(c) ( 𝑝 – 𝑞 ) – 𝑞

= ( −2 – 7 ) – 7

= − 9 − 7

= − 16

(d) 3𝑝 + 2𝑝

= 3( −2) + 2(−2)

= − 6 + (– 4)

= −6 − 4

= − 10

2. (a) 𝑅 25 – 𝑅 13

= 𝑅 12

𝑆𝑦 𝑤𝑖𝑛𝑠 𝑤𝑎𝑠 𝑅 12

(b) − 𝑅 30 + 𝑅 18

= − 12

𝑆𝑎𝑔𝑒 ℎ𝑒𝑡 𝑔𝑒𝑙𝑑 𝑣𝑒𝑟𝑙𝑜𝑜𝑟 𝑜𝑚𝑑𝑎𝑡 ℎ𝑦 𝑚𝑒𝑒𝑟 𝑠𝑝𝑎𝑛𝑑𝑒𝑒𝑟 ℎ𝑒𝑡 𝑎𝑠 𝑤𝑎𝑡 𝑖𝑛𝑔𝑒𝑘𝑟𝑦 ℎ𝑒𝑡.

(c) 𝐽𝑎 ℎ𝑦 𝑖𝑠 𝑘𝑜𝑟𝑟𝑒𝑘, 𝑜𝑚 𝑡𝑤𝑒𝑒 𝑛𝑒𝑔𝑎𝑡𝑖𝑒𝑤𝑒 𝑔𝑟𝑜𝑜𝑡 𝑔𝑒𝑡𝑎𝑙𝑙𝑒 𝑎𝑓 𝑡𝑒 𝑡𝑟𝑒𝑘 𝑔𝑎𝑎𝑛 ′𝑛 𝑛𝑒𝑔𝑎𝑡𝑖𝑒𝑤𝑒 𝑟𝑒𝑠𝑢𝑙𝑡𝑎𝑎𝑡 𝑔𝑒𝑒.

(d) 𝑅 475 × 3 𝑑𝑎𝑦𝑠

= 𝑅 1425

𝐷𝑖𝑒 𝑣𝑒𝑟𝑙𝑖𝑒𝑠 𝑣𝑖𝑟 𝑑𝑖𝑒 3 𝑑𝑎𝑒 𝑅 1425.

Page 18: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 18 van 23

Graad 9 Heelgetalle

HOMEWORK

1. 390𝐶 - 300𝐶

= 360C

𝑆𝑦 𝑡𝑒𝑚𝑝𝑒𝑟𝑎𝑡𝑢𝑢𝑟 𝑤𝑎𝑠 360C

2. 50𝐶 – 170C

= − 120C

𝐷𝑖𝑒 𝑡𝑒𝑚𝑝𝑒𝑟𝑎𝑡𝑢𝑢𝑟 𝑠𝑎𝑙 − 120𝐶 𝑘𝑜𝑢𝑑 𝑤𝑒𝑒𝑠.

3. – 120𝐶 + 250C

= 130C

Die temperatuur sal 130 warmer wees by more middag.

4. 29 𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟 – 15𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟

= 14 𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟

𝑆𝑦 𝑑𝑖𝑒𝑝𝑡𝑒 𝑖𝑠 14 𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟𝑠

5. 6 – 3

= 3

𝐷𝑖𝑒 𝑎𝑛𝑑𝑒𝑟 𝑔ℎ𝑜𝑙𝑓𝑠𝑝𝑒𝑙𝑒𝑟 ℎ𝑒𝑡 3 𝑚𝑒𝑒𝑟 ℎ𝑜𝑢𝑒.

Page 19: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 19 van 23

Graad 9 Heelgetalle

MEMORANDUM: DAG 3 KLASSWERK

1 (a) 6 × (−3)

= − 18

(b) – 7 × 5

= −35

(c) (−5) × (−8)

= + 40

(d) 7 × (−2)

= −14

(e) (−8) × (− 6)

= 56

2 (a) (−20) × (−6)

= +120 (b) (−20 ) × 7

= −140

(c) (−30) × (−10) + (−30) × (−8)

= 300 + 240

= 540

(d) (−30) × [(−10) + (−8)]

= − 30 × (−18)

= 540

(e) (−30) × (−10) − (−30) × (−8)

= 300 − 240

= 60

HUISWERK

1. (a) 40 × (−12 + 8) – 10 × [2 + (−8)] − 3 × (−3 – 8)

= 40 × (−4) – 10 × (−6) – 3 (−11)

= −160 + 60 + 33

= −67

(b) (9 + 10 − 9) × 40 + (25 – 30 − 5) × 7

= 10 × 40 + 7(−10)

Page 20: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 20 van 23

Graad 9 Heelgetalle

= 400 − 70 = 330

(c) −50(40 – 25 + 20) + 30(−10 + 7 + 13) − 40 (−16 + 15 – 2)

= −50(35) + 30(10) – 40(−3)

= −1750 + 300 + 120

= −1330

(d) −4 × (30 – 50) + 7 × (40 – 70 ) – 10 × (60 – 100)

= −4(−20) + 7(−30) – 10 (−40)

= 80 – 210 + 400

= 270

(e) −3 × (−14 – 6 + 5) × (−13 – 7 + 10) × (20 – 10 − 15)

= −3(−15) × −10 × −5

= 45 × 50

= 2250

Page 21: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 21 van 23

Graad 9 Heelgetalle

MEMORANDUM: DAG 4

KLASWERK

1. (a) 50 ÷ (−5)

= −10

(b) 50 ÷ (−10)

= −5

(c) 60 ÷ (−20)

= − 3

(d) 60 ÷ (−3)

= −20

(e) (−60) ÷ 20

= − 3

(f) (−60) ÷ (−3)

= 20

HUISWERK

1 (a) 18 ÷ (−3)

= −6

(b) −24 ÷ 6

= 4

(c) (−49) ÷ (−7)

= 7

(d) 28 ÷ 7

= 4

(e) (−32) ÷ (−4)

= 8

2 (a) 24 ÷ (5 – 8) + 3 × (−2)

= 24 ÷ (−3 ) + (–6)

= −8 + (–6)

= −14

Page 22: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 22 van 23

Graad 9 Heelgetalle

(b) [23 – (−4)] ÷ 9 – 6

= (23 + 4) ÷ 3

= 27 ÷ 3

= 9

(c) −120 ÷ 𝑥 = 20

𝑥 = −6

(d) 𝑥 x (−12) = 84

𝑥 = 84

−12

𝑥 = − 7

Page 23: WISKUNDE GRAAD 9 · 2021. 3. 12. · Bladsy 2 van 23 Graad 9 Heelgetalle Vergelyking Oplossing Verlangde eienskap van negatiewe getalle 𝟕 + = = −𝟕 𝒂 Om n negatiewe getal

Bladsy 23 van 23

Graad 9 Heelgetalle

MEMRANDUM: DAG 5 KLASWERK

1. (a) √4 − √9

= 2 – 3

= −1

(b) √81 − √4

= 9 – 2

= 7

(c) √273

+ ( − √643

)

= 3 + ( −4)

= 3 − 4

= −1

(d) 42 – 62 + 1

= 16 – 36 + 1

= 19

(e) 33 – 43 – 23 – 13

= 27 – 64 – 8 – 1

= −46

HUISWERK

1. (a) 110𝐶 − (−20𝐶 ) = 130𝐶

(b) 30𝐶 + 20𝐶 = 50𝐶

(c)

−75 + 21 = −54𝑚

Dit is 54m onder die oppervlak.

(d) −37 − 15 = −52𝑚

Dit is 52m onder die oppervlak.