14
1 WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 1 11 Januarie 2019 NB! OUER-INLIGTINGSAANDE Ons nooi graag alle ouers uit na die betrokke Ouer-inligtingsaande: Gr. RRRR-R Maandag, 14 Januarie om 18:00 Gr. 1-3 en alle nuwe ouers Dinsdag, 15 Januarie om 18:00 (Skoolsaal) 18:00 Ouers van Gr. 1, 2 en 3, sowel as alle nuwe ouers, kom in die skoolsaal bymekaar. 18:45 Ouers beweeg na registerklasse. Gr. 5-6 Woensdag, 16 Januarie om 18:30 (Skoolsaal). Algemene inligtingsessie in die saal. Daarna verdaag Gr. 5-ouers na die registerklasse vir detail inligting. Gr. 6-ouers én kinders bly in die saal vir n inligtingsessie rakende leierskapontwikkeling en sake rakende die Gr. 6-jaar. Gr. 7 Maandag, 21 Januarie om 18:30 (Skoolsaal) Inligtingsessie. Kinders moet dit asb. bywoon saam met hul ouers. Die kenmekaar-braai vind daarna om die swembad plaas. Klasverteenwoordigers sal u kontak met meer inligting. Welkom, Wouwtjies! Baie welkom terug aan al die ouers, leerders en personeel. Mag 2019 vir u almal net voorspoed en geluk inhou. Ons sien uit na n jaar waarin daar heelwat opwindende en nuwe dinge beplan word. Baie welkom aan die volgende personeellede wat by ons aangesluit het: Me. Adele Naudé (Engels Gr. 6) Me. Marise Pollard (Gr. RRR - aflos vir me. Taljaard wat met kraamverlof is) Me. Leané Vermeulen (Gr. RRR) Dis vir ons n voorreg om hierdie bekwame leerkragte by ons skool te verwelkom en vertrou dat hulle baie gelukkig sal wees by Laerskool Anton van Wouw. Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

WOUWTJIENUUS › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Nuusbrief … · Dirkie Uys PD Offisiere Enige navrae: Kontak gerus vir Pieter van der Zwaard (082 556 3596) Wouwtjienuus:

  • Upload
    others

  • View
    11

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: WOUWTJIENUUS › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Nuusbrief … · Dirkie Uys PD Offisiere Enige navrae: Kontak gerus vir Pieter van der Zwaard (082 556 3596) Wouwtjienuus:

1

WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 1 11 Januarie 2019

NB! OUER-INLIGTINGSAANDE Ons nooi graag alle ouers uit na die betrokke Ouer-inligtingsaande:

Gr. RRRR-R

Maandag, 14 Januarie om 18:00

Gr. 1-3 en alle nuwe ouers

Dinsdag, 15 Januarie om 18:00 (Skoolsaal)

18:00 Ouers van Gr. 1, 2 en 3, sowel as alle nuwe ouers, kom in die skoolsaal bymekaar.

18:45 Ouers beweeg na registerklasse.

Gr. 5-6

Woensdag, 16 Januarie om 18:30 (Skoolsaal).

Algemene inligtingsessie in die saal. Daarna verdaag Gr. 5-ouers na die registerklasse vir detail inligting.

Gr. 6-ouers én kinders bly in die saal vir ‘n inligtingsessie rakende leierskapontwikkeling en sake rakende die

Gr. 6-jaar.

Gr. 7

Maandag, 21 Januarie om 18:30 (Skoolsaal)

Inligtingsessie. Kinders moet dit asb. bywoon saam met hul ouers. Die kenmekaar-braai vind daarna om die

swembad plaas. Klasverteenwoordigers sal u kontak met meer inligting.

Welkom, Wouwtjies! Baie welkom terug aan al die ouers, leerders en personeel. Mag 2019 vir u almal net voorspoed en geluk

inhou. Ons sien uit na ’n jaar waarin daar heelwat opwindende en nuwe dinge beplan word.

Baie welkom aan die volgende personeellede wat by ons aangesluit het:

Me. Adele Naudé (Engels Gr. 6)

Me. Marise Pollard (Gr. RRR - aflos vir me. Taljaard wat met kraamverlof is)

Me. Leané Vermeulen (Gr. RRR)

Dis vir ons ’n voorreg om hierdie bekwame leerkragte by ons skool te verwelkom en vertrou dat hulle baie

gelukkig sal wees by Laerskool Anton van Wouw.

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 2: WOUWTJIENUUS › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Nuusbrief … · Dirkie Uys PD Offisiere Enige navrae: Kontak gerus vir Pieter van der Zwaard (082 556 3596) Wouwtjienuus:

2

Die D6-Kommunikeerder word vervang met die nuwe

D6 Connect toep

D6 Connect

Bied meer as die kommunikeerder, u kan die volgende op dié toep sien.

Inligting en briewe soos op kommunikeerder.

Finansies

Rapport

Inligting self verander soos bv. epos ens.

Elektroniese betaalbeursie (kom binnekort)

U het reeds n epos verlede jaar ontvang om u uit te nooi om die toep af te laai met die

nodige stappe.

Indien u nie regkom nie kan u na die help opsie gaan op die

toep en D6 sal u help, of u kan my epos by

[email protected] en ek sal u weer uitnooi.

Wouwtjiegroete

Marica Botha

Bemarkingsbestuurder

D6 Skoolkommunikeerder

gaan verval!

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Page 3: WOUWTJIENUUS › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Nuusbrief … · Dirkie Uys PD Offisiere Enige navrae: Kontak gerus vir Pieter van der Zwaard (082 556 3596) Wouwtjienuus:

3

ENVIROUW & HERWINNING Laerskool Anton van Wouw is bekend vir sy “Groen Status” wanneer dit by herwinning kom! Ons is

trots op ons ywerige ouers en leerders wat só getrou herwin.

Hoe werk herwinning by Laerskool Anton van Wouw?

Ons verduidelik graag hoe ons herwinningstelsel werk:

Ons maak van die herwinningsmaatskappy Wastegroup gebruik. U kan enige oggend op weeksdae

u herwinbare items (soos hieronder uiteengesit ) in die groensakke wat ons verskaf, by die herwin-

ningsterrein aflaai. Die herwinningsterrein is in Langestraat geleë. Slegs glas, broodknippies, karton

en papier word apart herwin. Alle ander herwinbare items kan deurmekaar in ‘n groen herwinning-

sak geplaas word. Ons Gr. 7-herwinnings-leiers is soggens aan diens om hand by te sit met aflaai;

uitdeel van muntstukke (tokens) en om nuwe groensakke te verskaf. Kinders handig die muntstukke

by hul registerklasse in. Aan die einde van elke kwartaal is daar ‘n beloning vir die leerders wat die

meeste herwin het. Die muntstukke word NIE MEER OMGERUIL NIE, maar wel elke Vrydag

ingehandig!!

Glas

Die kompetisie tussen skole om te kyk wie die meeste glas herwin, skop weer hierdie jaar af. Herwin

asb. alle glas in die groot glasbanke op die herwinningsterrein. Onthou asseblief om nie enige glas

met plastiek en papier te meng nie. Indien daar ouers met besighede is wat bereid is om hul glas by

ons te herwin, kontak asseblief vir juffrou Anè Friedrich.

Karton en papier

Alle wit papier, koerante en platgedrukte karton word in die blou houers by die herwinningsterrein

geplaas.

Blikke en plastiek

Alle uitgespoelde plastiekhouers, sakke en bottels, asook uitgespoelde blikke en enige Tetra Pak

(bv. sap- en melkbokse wat met foelie uitgevoer is) word ook in die groensakke geplaas. Draai

asseblief alle bottels se proppe af en gooi dit los in die sak.

Batterye en inkkassette

Bring gerus leë inkkassette skool toe en plaas dit in die houer in Juf. Anè se klas (K.2). Kom kry

daar jou “token” indien jy van kassette herwin! Batterye word nie meer by die skool herwin nie - u is

egter welkom om dit by Pick n Pay te herwin.

Elektroniese herwinning (e-waste)

Elektroniese toerusting word op ‘n spesifieke datum herwin - datum sal bevestig word.

Envirouwgroete

Juf. Anè Friedrich

[email protected] (082 561 9389)

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Page 4: WOUWTJIENUUS › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Nuusbrief … · Dirkie Uys PD Offisiere Enige navrae: Kontak gerus vir Pieter van der Zwaard (082 556 3596) Wouwtjienuus:

4

‘n NUWE JAAR - ’n NUWE DAG WOENSDAG, 16 JANUARIE 2019

Afskop van die nuwe jaar vir Dirkie Uys se Penkoppe en Drawewertjies:

Waar: Laerskool Anton van Wouw (skoolsaal)

Wanneer: WOENSDAG, 16 Januarie 2019

Tyd: 16:30 tot 17:30

Ouervergadering in die saal. Kinders verdaag ná opening vir Boeresport wat deur die Gr. 7-span met

die hulp van ons Verkenners aangebied word.

Nuwe Voortrekkermaats is welkom om te kom deel in die middag se pret. Ons wil graag al ons ouers

ook teenwoordig hê, aangesien daar baie belangrike inligting en reëlings deurgegee sal word.

Al ons beplande aktiwiteite vir die jaar sal die middag met u bespreek word en ons hanteer dan ook

die inskrywings vir die jaar. Ons ledegeld beloop steeds slegs R700 per kind vir die jaar.

Ons hoop om u almal daar te sien!

Voriegroete

Dirkie Uys PD Offisiere

Enige navrae: Kontak gerus vir Pieter van der Zwaard (082 556 3596)

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Page 5: WOUWTJIENUUS › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Nuusbrief … · Dirkie Uys PD Offisiere Enige navrae: Kontak gerus vir Pieter van der Zwaard (082 556 3596) Wouwtjienuus:

5

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Page 6: WOUWTJIENUUS › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Nuusbrief … · Dirkie Uys PD Offisiere Enige navrae: Kontak gerus vir Pieter van der Zwaard (082 556 3596) Wouwtjienuus:

6

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Page 7: WOUWTJIENUUS › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Nuusbrief … · Dirkie Uys PD Offisiere Enige navrae: Kontak gerus vir Pieter van der Zwaard (082 556 3596) Wouwtjienuus:

7

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Kommunikasie

Redenaars afrigting, Onvoorbereid, PowerPointpraatjies,

Interpersoonlike kommunikasie

Drama

Kunswedstryd afrigting, mimiek, videovaardigheid, improvisasie

DRAMA- EN KOMMUNIKASIEVAARDIGHEDE VERBETER ...

Selfvertroue, kreatiewe denke, konsentrasie, ruimtelike vaardighede,

taalvaardighede, emosionele intelligensie, spanwerk.

Fasiliteerders: Celia vd Berg, Temcke Zwiegelaar, Louis Fourie

Kontak: Celia vd Berg (D Phil in Neuro-Opvoedkundige Drama) 082 5655 082

[email protected] http://sweefdrama.co.za

WOUWTJIE-ORKES Nuwe belangstellendes; laaste kans vir oudisies:

Datum : Woensdag, 16 Januarie 2019

Tyd : 13:45-14:00

Plek : Juf. Anè Friedrich se klas (K.2)

Indien u kind belangstel, stuur asb. ‘n e-pos na: [email protected]

Kinders moet reeds oor een jaar ondervinding in musiek beskik of reeds ‘n instrument kan

bespeel.Hulle kan enige liedjie speel.

Orkesgroete

Juffrou Anè Friedrich (0825619389)[email protected]

Page 8: WOUWTJIENUUS › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Nuusbrief … · Dirkie Uys PD Offisiere Enige navrae: Kontak gerus vir Pieter van der Zwaard (082 556 3596) Wouwtjienuus:

8

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

MUSIEKSENTRUM

Daar is nog plek vir klavier-, kitaar-, viool-,

blokfluit, dwarsfluit- en sanglesse by Anton

van Wouw se MUSIEKSENTRUM.

Kontak gerus die volgende onderwysers

indien u belangstel:

Klavier : Mariana (082 570 5411)

Kitaar : Ben (083 501 4393)

Viool : Aimee (072 678 9454)

Sang : Alta (082 577 4991)

Blokfluit : Nico (079 889 5774)

Dwarsfluit : Elma (082 267 7258)

SPORT

ATLETIEK

Hartlik geluk aan Mikaela

Boshoff wat Gauteng-Noord

kleure in die 80m verwerf het.

Mikaela het 16de geëindig

tydens die byeenkoms wat in

Potchefstroom gehou is.

Baie geluk met hierdie pragtige

prestasie!

Links: Mikaela wys haar staal op die atletiekbaan.

Page 9: WOUWTJIENUUS › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Nuusbrief … · Dirkie Uys PD Offisiere Enige navrae: Kontak gerus vir Pieter van der Zwaard (082 556 3596) Wouwtjienuus:

9

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Dit is lekker om ‘n

Wouwtjie te wees!

Page 10: WOUWTJIENUUS › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Nuusbrief … · Dirkie Uys PD Offisiere Enige navrae: Kontak gerus vir Pieter van der Zwaard (082 556 3596) Wouwtjienuus:

10

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Page 11: WOUWTJIENUUS › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Nuusbrief … · Dirkie Uys PD Offisiere Enige navrae: Kontak gerus vir Pieter van der Zwaard (082 556 3596) Wouwtjienuus:

11

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

RESCUED KITTENS IN NEED OF A FOREVER HOME

Top and left: Rescued, currently being fostered.

Bottle-fed, hand raised. Ready for their forever home by

end January.

Left: Rescued, currently being fostered.

Lovely personality, very playful and alert!

± 2 months old

Contact: 072 355 6811

SKOOLKATTE

Laerskool Anton van Wouw se skoolterrein is die tuiste van ±13 katte. Hulle het jare gelede besluit om

die skool hul tuiste te maak. ‘n Weldoener het die katte destyds laat steriliseer. Hierdie katte is baie

skugter en verkies om hulself eenkant te hou. Ons gee die katte op ‘n daaglikse basis kos.

Ons is opreg dankbaar vir enige katkos wat geskenk word. Dit kan by die

skoolkantoor of by die Naskoolsentrum (me. Hester van Sittert)

ingehandig word. Baie dankie vir elkeen se hulp!

Page 12: WOUWTJIENUUS › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Nuusbrief … · Dirkie Uys PD Offisiere Enige navrae: Kontak gerus vir Pieter van der Zwaard (082 556 3596) Wouwtjienuus:

12

Ons maak tyd vir jou kind

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 13: WOUWTJIENUUS › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Nuusbrief … · Dirkie Uys PD Offisiere Enige navrae: Kontak gerus vir Pieter van der Zwaard (082 556 3596) Wouwtjienuus:

13

at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected]

LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

CUPCAKES &

KOEK

Mooiste cupcakes/koek

op bestelling gebak.

Enige ontwerp/styl

Kontak: 082 442 8099

Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geïsoleerde

ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pta.

Tel (012) 541 1797/8

WISKUNDE IS

LEKKER! Ekstra Wiskunde-

klasse (Gr. 3-7) op

die skoolterrein.

Daleen Jv Vuuren

083 380 6317

School has begun! And so has

homework, transport, extra-mural

activities, projects, tests, exams!

www.localaupairlink.co.za

The most COST EFFECTIVE way to

find Au Pairs in your

area, matching your unique

requirements.

AUPAIR

BESKIKBAAR Weeksdae in

AvW-omgewing.

Kontak:

Loraine van Zyl

071 869 5975

AUPAIR GESOEK Ma.-Do. 13:00-17:00 (Vervoer Gr. 3 dogter) Di. oggend 08:00-12:30 (help met versorging van 4 mnde. oue baba) Eie vervoer en geldige lisensie ‘n vereiste. Kontak: Yolandie Hayden Whatsapp 0828060161 [email protected]

Don Pedro ysies vir die warm

dae

Heerlike 100ml ysies te koop!

☆Whisky ☆Kahlua

☆Strawberry Lips

☆Amarula

☆Peppermint

☆Frangelico

Tussen R110.00 – R120.00 per boks (10 ysies)

Kontak: 082 441 6397

Ultimate Upholstery Meubels herstoffering

Maak van kussings

Ottomans/headboards

Pelmits

Gordyne en blindings

Binnehuisversiering

CHRISTA: 082 376 7605

Ultimate Kitchens Kombuise

Ingeboude kaste

Studeerkamers

Dry-walling en Plafonne

Teëlwerk en Verfwerk

3D-program.

GRATIS KWOTASIES

Glen Lord: 0827882772

Page 14: WOUWTJIENUUS › wp-content › uploads › 2019 › 01 › Nuusbrief … · Dirkie Uys PD Offisiere Enige navrae: Kontak gerus vir Pieter van der Zwaard (082 556 3596) Wouwtjienuus:

Kontak ons L/s Anton van Wouw

Deystraat

Nieuw Muckleneuk Pta.

Tel: 012 460 6181/3024

Bemarking:

Marica Botha

[email protected]

Wouwtjienuus:

Uitleg, Navrae & Advertensies:

Lisa Potgieter

[email protected]

Verhuring van fasiliteite:

Simone Wallace

[email protected]

Sportbestuurders:

Yolanda

076 960 6390 [email protected]

Armandt

082 410 9070 [email protected]

Volg ons op:

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

2018 REVUE-DVD’S

Daar is nog heelwat Revue-DVD’s wat bestel is,

maar nooit afgehaal is nie. Indien u ‘n DVD bestel

het, kom haal dit asb. so gou moontlik by die

Finansiële Kantoor af.

SLUITKASSIES “Lockers” te huur teen R200 (vir boeke ens.) en

R400 (sportkassie) per jaar. Bestaande “lockers”

moes reeds einde 2018 ontruim gewees het.

Hernu of bespreek gerus by die Finansiële

Kantoor.

Ons maak tyd vir jou kind

WOUWTJIEGROETE

MNR. CR HENNING

HOOF