NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
“LOCKDOWN” BEPLANNING
Graad 6A en Graad 6B
DINSDAG, 19 MEI 2020
TEMA BOEK BLADSY INSTRUKSIES EN AKTIWITEITE HULPBRONNE
Oplossings Platinum
Boek Bladsy
90
INSTRUKSIES - Werk uit julle Platinum boeke.
✓ Platinum Boek
Oplossings Platinum
Boek Bladsy
90
AKTIWITEIT – SLEUTELWOORDE - Doen die hersieningsaktiwiteit op bladsy 90 in jou werkboek. - Blaai terug in jou handboek om die antwoorde te soek.
✓ Platinum Boek ✓ Potlood ✓ Werkboek
MAANDAG, 18 MEI 2020
TEMA BOEK BLADSY INSTRUKSIES EN AKTIWITEITE HULPBRONNE
Wetenskaplike Ondersoek
Platinum Boek
Bladsy 84 – 85
INSTRUKSIES - Werk uit julle Platinum boeke.
✓ Platinum Boek
Wetenskaplike Ondersoek
Platinum Boek
Bladsy 84 – 85
AKTIWITEIT - HERSIENING - Lees die sleutelwoorde ‘n paar keer deur. - Skryf die betekenisse van die sleutelwoorde in jou werkboek neer. - Bestudeer die 9 stappe van die wetenskaplike ondersoek. - Skryf die onderstreepte gedeeltes in jou werkboek neer.
✓ Platinum Boek ✓ Potlood ✓ Werkboek
WOENSDAG, 20 MEI 2020
TEMA BOEK BLADSY INSTRUKSIES EN AKTIWITEITE HULPBRONNE
Mengsel van water -
hulpbronne
Platinum Boek
Bladsy 91 – 92
INSTRUKSIES - Werk uit julle Platinum boeke.
✓ Platinum Boek
Mengsel van water -
hulpbronne
Platinum Boek
Bladsy 91 – 92
AKTIWITEIT - ONDERSTREEP - Doen Aktiwiteit 1 in jou werkboek. - Lees die sleutelwoorde ‘n paar keer deur. - Skryf die betekenisse van die sleutelwoorde in jou werkboek neer. - Gebruik die bladsy van die juffrou as ‘n riglyn om jou werk te onderstreep.
✓ Platinum Boek ✓ Potlood ✓ Werkboek
DONDERDAG, 21 MEI 2020
TEMA BOEK BLADSY INSTRUKSIES EN AKTIWITEITE HULPBRONNE
Mengsel van water -
hulpbronne
Platinum Boek
Bladsy 93 – 95
INSTRUKSIES - Werk uit julle Platinum boeke.
✓ Platinum Boek
Mengsel van water -
hulpbronne
Platinum Boek
Bladsy 93 – 95
AKTIWITEIT - ONDERSTREEP - Gebruik die bladsy van die juffrou as ‘n riglyn om jou werk te onderstreep. - Doen Aktiwiteit 2 in jou werkboek.
✓ Platinum Boek ✓ Potlood ✓ Werkboek
VRYDAG, 22 MEI 2020
TEMA BOEK BLADSY INSTRUKSIES EN AKTIWITEITE HULPBRONNE
Vleilande Platinum
Boek Bladsy
96
INSTRUKSIES - Werk uit julle Platinum boeke.
✓ Platinum Boek
Vleilande Platinum
Boek Bladsy
96
AKTIWITEIT - HERSIENING - Lees die sleutelwoorde ‘n paar keer deur. - Skryf die betekenisse van die sleutelwoorde in jou werkboek neer. - Gebruik die bladsy van die juffrou as ‘n riglyn om jou werk te onderstreep. - Leer die langvraag oor die belangrikheid van vleilande.
✓ Platinum Boek ✓ Potlood ✓ Werkboek