Roodepark Skool – COVID-19 Werkkaart – DCAPSAfrikaans Huistaal W 6 en 7 Termyn 3: Pre-Prep
Naam en Van: ____________________________ Datum: _______________
Welkom deur COVID – 19 TuisonderrigHoop is gesond en gesond. Is jy reg om HARD te werk??
Liewe Leerders die werkkaart bevat die volgende leerinhoud.
1. Vraag 1: Verbind die woord met die regte prent.2. Vraag 2: Voltooi die blokkiesraaisel.3. Vraag 3: Beskryf in jou eie woorde wat die mense doen wat hierdie beroepe volg.4. Vraag 4: Lees die gedig en beantwoorde die vrae.5. Vraag 5: Lees die storie oor Daan Haan en antwoord die begripstoets.6. Vraag 6: Werkwoorde.7. Vraag 7: Homofone.8. Vraag 8: Samestellings: Bou nuwe woorde.9. Vraag 9: Woorde wat met ‘n -d en met ‘n -t eindig.10. Vraag10: Spel die getalname.
INSTRUKSIES:
Voltooi al die aktiwiteite op hierdie werkboek. Skryf die datum, en jou naam bo-aan hierdie bladsy. Jou ouers/ voog mag jou help wanneer jy sukkel, maar jy moet die werk self voltooi. Bring asseblief alle voltooide werkkaarte saam wanneer die skool weer heropen. STERKTE en geniet dit!!!
Groete
Mev. M Jones
1
Vraag 1: Verbind die woord met die regte prent.
Gebruik elke keer ‘n ander kleur.
Groente verkoper
Vullis verwyderaar
Tellfoon Bemarker
Pastoor
Verpleegster
Polisie
Veearts
Onderwyser
2
Vraag 2: Voltooi die blokkiesraaisel
3
Die Afrikaanse woord vir “Emergency” is _______________________
Vraag 3. Beskryf in jou eie woorde wat die mense doen wat hierdie beroepe volg.
1. Telefooniste:_____________________________________________________________
_______________________________________________________________________
2. Verpleegster: ____________________________________________________________
_______________________________________________________________________
3. Kassier:________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
4. Apteker: ________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
5. Meubelmaker:____________________________________________________________
_______________________________________________________________________
6. Sweiser:_______________________________________________________________
_______________________________________________________________________
7. Motorwerktuigkundige:_____________________________________________________
_______________________________________________________________________
8. Skoonheidsterapeut:______________________________________________________
_______________________________________________________________________
9. Ontvangsdame: __________________________________________________________
_______________________________________________________________________
10.Huishoudster:____________________________________________________________
_______________________________________________________________________
11.Klerk: _________________________________________________________________
______________________________________________________________________
12.Bouer: _________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
4
Vraag 4. Lees die gedig oor die Juffrou.
4.1 Skryf al die rymwoorde neer wat aan die einde van die reëltjies voorkom
Reël 1, 2 en 3 _____________ en ____________ en ____________
Reël 4 en 5 _____________ en ___________
Reël 7 en 8 _____________ en ___________
Reël 9 en 11 _____________ en ___________
4.2 Skryf ‘n paragraaf oor die ervarings van jou eerste dag by Roodepark skool.
__________________________________________________________________________

5
__________________________________________________________________________
__________________________________________________________________________
Vraag 5 Lees die storie
Daan Haan gaan reisDaan Haan wou die wêreld sien. Hy het sy rugsak gepak en vertrek.
Hy het deur die veld tot by die dorp gestap. Daan Haan was nou al ‘n bietjie moeg. Hy het stadiger gestap. Posbode Freek het verbygekom en geskree: ” Spring gou agterop my fiets, Daan. Jy kan ‘n entjie saamry.”
Daan was baie bly. Hy was al moeg van stap. Freek en Daan het ‘n entjie op die fiets gery.
Toe kom Busbestuurder Jaap verbygery. “ Kan ek saamry?” het Daan geskree. Hy was nou al moeg van fietsry.
Ja, klim maar op my bus,” het Busbestuurder Jaap geskree.Na ‘n rukkie was Daan baie moeg van busry.
Toe sien hy vir Stoker At op die trein verby ry. “ Wag, ek wil saam ry!” het Daan geskree. Die trein was darem ‘n bietjie vinniger. Die trein het gery en gery en Daan het baie moeg geword. By die stasie het hy afgeklim.
“Kan ek nie saam ry nie?” het hy vir ‘n motoris gevra. “ Ja, klim maar in,” het die man gesê. Die motor het vining gery en Daan Haan het dit baie geniet. Maar toe word Daan Haan baie moeg van motor ry.Daan sien toe ‘n groot skip in die hawe.
“Laai my hier af,” het hy vir die man gesê en na die groot skip gestap. Die kaptein het gesê hy kan maar saam ry. Daan het dit baie geniet op die skip. Die kelners het vir hom kos gebring. Daar was baie om te doen op die dek van die skip. Maar toe word Daan seesiek. Nou was hy nie meer lus om op die skip te ry nie. By die volgende hawe het hy afgeklim.
Daan het dadelik na lughawe toe gegaan. Hy het op ‘n vliegtuig geklim en terug gevlieg. Al het die vliegtuig vinnig gevlieg het Daan gou moeg geword. Hy was baie bly toe die vliegtuig op die lughawe neerstryk. Hy was nou baie haastig om by die huis te kom.
Langs die pad het Stoker At en Busbestuurder Jaap en die Posbode Freek almal vir Daan Haan gevra : “Hoe was jou reis?” Daan Haan het net gesê: Ai, ek is so moeg.”5.1 Volg die stippellyne van Daan Haan se motorfiets.
6
5.2 Beantwoord die begripstoets
1. Lees die storie twee keer aandagtig deur.
2. Lees nou die vrae hieronder en soek die antwoorde van die vrae in die teks.
3. Onderstreep met ‘n potlood die moontlike antwoorde van die vrae.
4. Beantwoord die vrae deur volsinne te skryf.
4.1Wat is die naam van die haan in die storie?
____________________________________________________________________
4.2Wat is die hoofgedagte van die storie?
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
4.3Watter soort dier is ‘n haan?
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
4.4Met hoeveel voertuie het Daan gereis?
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
4.5Met watter soort voertuig het Daan nie gery nie?
_____________________________________________________________________
________________________________________________________________
4.6Noem die voertuie waarmee Daan gery het in volgorde.
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
4.7Hoe weet jy dat hy op ‘n ver reis wou gaan?
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
4.8Dink jy Haan het sy lang reis geniet?7
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
Vraag 6 Werkwoorde
6.1 Lees die storie van Daan Haan weer. Soek al die werkwoorde uit die leesstuk.
Skryf die werkwoorde in die blokkies.
8
Vraag 7 Homofone
Teken in die blokkie langsaan ‘n prent wat by die woord pas
rys reisdokter doktorbrei bryfiets vietsreik ryknood nootbout boud
9
+
steil stylby buivee fee
Vraag 8 Bou nuwe woorde
Wanneer ons twee woorde soos ‘n plus som bymekaar sit kry ons ‘n nuwe woord wat iets anders beskryf. Kyk na die prente.
+ = Motor + fiets = ________________
+ =
Vrag + Motor = ____________________
=
Flikker + lig = ___________________
Stuur + = _______________
10
+ = ______________
_______________ + ________________ = _________________
7.1 Samestellings
Vorm Samestellings met die onderstaande woorde:
Tenk + wa = ____________________________________
Wiel + dop = ____________________________________
Hand + rem = _____________________________________
Petrol + pedaal = __________________________________
Rat + hefboom = __________________________________
11
Kop + stut = ______________________________________
Sit + plek = ______________________________________
Sitplek + gordel = _________________________________
Vraag 9 Spelwoorde wat op -d en -t eindig. Oefen die spelling van die woorde in die Spasies langsaan
-d woorde -t woordebaard kant
band lint
bord hart
brood boot
draad skoot
hand kat
hoed mat
hond kort
kind hout
raad fout
rand voet
saad poot
swaard spat
tand vreet
wind kort
word stort
woord tert
perd beurt
hard kwart
moord straat
hart hardloop iemand werk hard
12
Die klippe is hard
Vraag 9.1. Sig woorde.
Leer hierdie woorde baie goed. wou
deur
maar
doen
baie
wil
gou
tot
Vraag 10 Spel die getalname.
21
22
23
24
25
26
27
28
13
29
30
14
Recommended