1. drawingwolf.tumblr.com Slim vang sy baas: Die voordeel van
breinkaarte in die klaskamer. Lily Kotze t: @LilyKotze
2. (Y)ou and I were taught to use only half, or 50 %, of your
brain's mighty tool-kit. We were, literally, trained to be
half-wits! Tony Buzan, Mind Map Handbook
3. (W)ords, |l|i|n|e|s|, num63r5, logic, and sequence. ... They
represent your brain's 'left-brain' skills and do not include any
of your 'right-brain' skills, which enable us to comprehend r h y t
h m , colour and s p a c e, and to daydream. Tony Buzan, Mind Map
Handbook
24. 1 Pinterest Gewone wit papier, sonder rels. Kleur penne en
potlode. U brein. Gereedskap
25. 1 Pinterest Gewone wit papier, sonder rels. Kleur penne en
potlode. U brein. U verbeelding. gereedskap
26. 2 metode Pinterest Begin in die middel van `n bladsy Dit
laat u toe om u idees te laat vloei en uself natuurlik uit te
druk.
27. 2 metode Pinterest U sentrale gedage: `n Beeld in die
middel van die bladsy. `n Prent is `n duisend woorde werd, en hou u
belangstelling en fokus.
28. 2 metode Pinterest Kleur Opwindend vir die brein, aktiveer
kreatiewe denke en kleur assosiasie.
29. 2 metode Pinterest Verbindingslyne Help met assosiasie.
Gooi weg die liniaal Ons breine is aangetrokke tot kurwes, en fokus
dus meer daarop.
30. 2 Metode Pinterest Een sleutelwoord Om sleutelwoorde te
beperk, vermenigvuldig die bruikbaarheid van die woord in die
breinkaart en tree op as aktiveerders vir nuwe gedagtes en
idees.
31. 2 metode Pinterest Beelde Gebruik beelde deurgaans. As een
prent `n duisend woorde werd is, wat is die krag van 10
prente!
32. 3 Wanneer gebruik mens breinkaarte ? Tumblr
33. 3 Tumblr Kommunikasie en voorleggins Wanneer gebruik mens
breinkaarte ?
34. 3 Tumblr Onderhandeling Wanneer gebruik mens breinkaarte
?
35. 3 Tumblr Beplanning Wanneer gebruik mens breinkaarte ?
36. 3 Tumblr Opsommings... Wanneer gebruik mens breinkaarte
?
37. 4 Voordele van breinkaart e Moeding kreatiwiteit aan
38. 4 Spaar tyd Voordele van breinkaart e
39. 4 Los probleme op Voordele van breinkaart e
40. 4 Konsentrasie Voordele van breinkaart e
41. 4 Organiseer en verhelder gedagtegang Voordele van
breinkaart e
42. 4 Eksamen/toetse: Slaag met `n goeie punt, onthou beter,
leer vinniger en meer effektief. Voordele van breinkaart e
43. 4 Sien die geheelbeeld Voordele van breinkaart e