View
6
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
1
REKENAAR
TOEPASSINGS
TEGNOLOGIE
BREINKAARTE
Die inligting in hierdie breinkaarte is veronderstel om ’n aanvulling tot die handboeke
te wees, nie om dit te vervang nie.
Alhoewel die outeur elke poging aangewend het om te verseker dat die inligting
korrek is, moet die KABV dokument nogsteeds as die primêre riglyn geraadpleeg
word.
Meld asseblief enige weglatings of foute aan by claire.smuts@hsrandburg.co.za
Saamgestel deur: Claire Smuts
Gekontroleer deur: Fotiene Avrakotos
2
Inligtings-
verwerking-
siklus
Toevoer ('Input')
•om toevoer aan die
rekenaar te gee.
Sonder dit weet die
rekenaar nie wat om
te doen nie
Verwerking
('Processing')
•die interne proses
waar die rekenaar
data verwerk sodat
wat jy versoek het kan
gebeur (bv. sortering,
soek iets op rekenaar)
Afvoer ('Output')
•wat die rekenaar vir
jou teruggee na die
verwerking.
Gewoonlik 'sagte'
afvoer op skerm of
'harde' afvoer op
printout
Stoor ('Storage')
•om die afvoer
permanent te bêre
stoor jy dit op 'n
toestel soos hardeskyf
of flashstick
Kommunikasie
('Communication')
•baie keer word die
afvoer wat jy gestoor
het met ander mense
gedeel deur e-pos
ens.
IKT: Inligting- en Kommunikasie Tegnologieë
IKT verwys na tegnologieë wat toegang tot inligting verskaf deur telekommunikasies (soos die internet,
kabellose netwerke, selfone en ander kommunikasie mediums)
3
Toevo
ert
oest
elle
Keyboard (wired &
wireless/
bluetooth)
Fisiese keyboard
Touch screen se pop-up
keyboard
Gestremdhede:
Vir blinde mense - braille
keyboards, mikrofoon
Vir swaksiende / motories -
keyboard met groot
knoppies
Pointing device /
Wysertoestelle
Muis (wired & wireless)
Wireless voordele: Kabels
nie in die pad nie, kan
verder van rek. af werk
nadele: diefstal risiko,
benodig batterye, duurder
om aan te koop, inmeng
van seine, swakker
reaksietydTouch pad / raakblad
Pointing stick / wyserstokkie
Stylus / pen
Touch screen / multi touch
screen
Raakskerm / multiraakskerm
Kan meer as een "touch"
herken en reageer - soos
pinch / zoom (ook van
toepassing op raakblad)
Vir motories gestremdhede -
trackball / voetpedaal /
suig-blaas-toestel
Speletjie toestelleJoystick, Stuurwiel, Controller
(Xbox/Playstation)
Scanners
(resolusie
gemeet in dpi)
Barcodes / strepieskode
(gebruik ligstrale / optika)
Gebruik in POS stelsel (point
of sale) - ken voordele &
vloei
QR codes
Vinnige skakel na webskakel
- hoef nie 'n URL self in te
tik nie
Kaartlesers (bankkaart) - OTM
Biometric - Gesigherkenning,
Vingerafdrukke, Iris/Retina
scanner
Vir sekuriteit - baie beter as
password, kan dit nie
vergeet nie
Gekoppel aan een persoon
se unieke biometriese
eienskappe
Nadeel - mens moet in
persoon daar wees, kan jou
in gevaar stel
RFID - wireless (gebruik
radiogolwe)
Kantoor Flatbed & Feeder
scanners
Karakterherkenning OCR - scan na editable teks
Video & klank
Webcam, Digitale
videokamera
Mikrofoon (stemherkenning,
musiek opneem)
HARDEWARE
(randtoestel /
peripheral)
4
Verw
erk
ing
ko
mp
on
en
teMotherboard / moederbord
Konnekteer alle komponente en dele van die
rekenaar met mekaar
Bevat klomp "slots" vir ekstra kaarte soos klank of
"graphics" kaart
*SVE / CPU - doen die
verwerking / dinkwerk
Spoed gemeet in = GHz
Quad core = 4 "cores"
Kasgeheue ('cache memory') lêers word solank
gehou in super vinnige geheue sodat toegang
vanaf SVE daarheen vinniger is (as na RAM)
Bekende make bv. Intel / AMD
*ETG / RAM
(Primêre Memory / Geheue)
Funksie: laai huidige programme & dokumente
wanneer dit verwerk word deur die SVE
Kenmerk: onbestendig: m.a.w.: verloor inhoud
sonder krag (tydelik)
Bv. DIMMS, DDR3/DDR4
Gemeet in GB
Goedkoopste manier om rekenaar te opgradeer &
werkverrigting te verbeter
LAG / ROM
(Lees-alleen geheue)
Klein chip op die motherboard ingebou
Help rekenaar 'boot' - startup process (bv. toets of
alle komponente wat nodig is daar is)
Sagteware op RAM wat basiese instruksies bevat:
BTAS - Basiese Toevoer Afvoer Stelse
BIOS - Basic Input Output System
Graphics card
Onboard = ingebou op rekenaar,
Dedicated = aparte kaart (beter graphics)
Het sy eie RAM en GPU (Graphics processing unit)
dus beter werkverrigting aangesien die stelsel CPU
& RAM nie deur graphics gebruik word nie
KTE/PSU - Power supply unit
HARDEWARE
5
* Grootste
invloed op
werkverrigting /
spoed van
rekenaar
5
Afv
oer
toest
elle
Skerm (sagtekopie - dus
elektronies op skerm)Spesifikasies
Groote gemeet in inch" diagonaal oor skerm
Resolusie/resolution gemeet in beeldpunte/pixels
bv. 1920 x 1080 (ook 720p, 1080p, 2K, 4K)
Aspek verhouding/aspect ratio bv. 4:3, 16:9
verhouding van lengte teenoor breedte
Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes)
hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering na 'n ander
Kontrasverhouding/contrast ratio bv 1:1000000,
aantal variasies tussen lig en donker
Kleurdiepte/colour depth bv. 8-bit, 32-bit (afr = bis)
Aantal kleure wat 'n monitor kan vertoon
bv. 24-bit=16.7 miljoen kleure
Gebruik VGA (oud) of HDMI
(nuut) kabels
HDMI vir hoë resolusie &
kan klank ook oordra
Projektor Meet helderheid in lumens
Speakers & headphones
Luidsprekers & oorfone
Belangrik vir mense wat
blind is
Printer / drukker
(hardekopie -
uitgedrukte bladsy)
Spesifikasies
spoed (bpm - bladsye per minuut), resolusie (dpi),
werkslading (hoeveel papiere hy in 'n maand/leeftyd kan
druk), aantal ink kleure
Verstekdrukker ('default printer') - print outomaties daarheen
Drukkertou ('printing queue') - waar die print jobs wag in 'n ry
Spooling - die proses van die stuur van print jobs na die
queue & die printer
Laser
Printer self is duurder
"Toner" duur maar koste per bladsy werk goedkoper uit
Vinnige drukspoed
Multifunction (print,
scan, copy, fax, email)
Voordeel: bespaar koste & spasie omdat al die toestelle in een
is. Nadeel: as 1 breek en ingestuur word om reg te maak, is
alle ander funksies onbeskikbaar
Inkjet / inkspuit
Printer self is goedkoop
Ink relatief goedkoop maar koste per bladsy is duur
Stadige drukspoed
Dotmatrix
(bv. apteke)
Druk duplikate
Lae resolusie gehalte - lae koste
3D drukkerDruk 3 dimensionele items deur lae materiaal bo-op mekaar te
plaas
Braille printer (vir blinde
mense)
Faksmasjien
Vir dowe mense -
toestelle wat vibreer
HARDEWARE
(randtoestel /
peripheral)
6
Sto
ort
oest
elle
Memory cards
(benodig card reader)Micro SD, Mini SD, SD
Optiese (optical)
mediaCD, DVD, Blu-Ray
Voordele: goedkoop
stoormedia (ideaal vir
argivering)
Nadele:
Beskadig maklik,
stadige lees/skryf
spoed, kan nie soveel
data stoor nie
USB Hub vir ekstra
USB poorte
Flashdrive
(elektronies - flash
memory)
Ideaal vir draagbare
stoor - groter kapasiteit
as CD/DVD, vinnige
lees/skryf spoed,
beskadig nie so maklik
nie, fisies klein
Harddrives
(sekondêre geheue)
Tipes
SSD (Solid state drive)
(Flash memory)
Voordele: Vinniger data
toegang, beskadig nie
so maklik nie (geen
bewegende dele), fisies
kleiner. Word gereeld
gebruik om bedryfstelsel
op te laai om rekenaar
se werkverrigting te
verbeter.
Nadele: Baie duurder as
HDD, kapasiteit nie so
groot nie
HDD (Hard disk drive)
Soorte
Portable (USB powered)
External (gewone krag
inplug)
Internal(connect gewoonlik met
SATA kabels)
Kenmerke
Permanente stoor vir
programme & data
Bestendig: behou
inhoud sonder krag
Stadiger lees/skryf
spoed as RAM
Kan veelvoudige HDD's
connect deur 'n RAID
stelsel
Dien as virtuele geheue
Area op hardeskyf wat dien
as RAM (vir wanneer RAM
vol raak). Ruillêers/Swop
files is die lêers wat tussen
die HDD & RAM ruil.
Sparteling / Thrashing is
wanneer die HDD ooreis
word deur die vinnige
uitruil van lêers tussen die
stelselgeheue (RAM) en die
virtuele geheue (op die
HDD)
Meeteenhede van
stoortoestelle
1KB = 1024 bytes
1MB = 1024 KB
1GB = 1024MB
1TB = 1024GB
HARDEWARE
7
So
ort
e V
eeld
oelig
e t
oest
elle
Draagbaar
(BJET beleid)(bring jou eie toestel)
Ultrabook
Bevat gewoonlik SSD
Baie hoë resolusie skerm
Geen optiese (DVD) skyf
Dun & lig = duur!Laptop/Notebook
Tablet-PCLaptop en tablet in een
(skerm kan afgehaal word)
Netbook (goedkoopste tipe
'laptop')
Klein skerm (<13")
Minimum specs (stadig)
Geen optiese skyf
Tablet
PhabletSkermgrootte tussen
Tablet & Smartphone
Smartphone / slimfoonBevat GPS, Kamera,
Gyroscope, accelerometer
Nie-draagbaar
Desktop PC /
tafelbladrekenaar
Intreevlak / Entry level -
basiese rekenaar met
laagste specs
High-end - top specs
Server / bediener (in
netwerk)
Werkstasie (baie sterk
rekenaar)
Word gebruik bv. scientists
/ argitekte / video editors
Mainframe rekenaarSuper size server - kamers
vol - HOOF rekenaar in
groot organisasie
Toeg
ew
yd
e t
oest
elle
Net 1 doel
GPS (kan ook in 'n
slimfoon / kar ingebou
wees)
Meet fisiese ligging met
geografiese koordinate
m.b.v. satelliete
GPS word gereeld
opgedateer
Kan roetes outomaties
beplan
Kan jou oë meer op die
pad hou teenoor 'n
gedrukte kaart
OTM ('ATM') (hanteer
finansiële take)
Digitale kameras
Resolusie gemeet in
Megapixels (MP)
Hoe hoër, hoe beter, maar
vat dan meer spasie
Zoom
Optical - beter gehalte -
word met lense gedoen
Digital - word met
sagteware gedoen
GeotaggingPlaas GPS koordinate in
foto se metadata
HARDEWARE
Hou
reken
aars
veilig
:
•Slu
it k
am
er
/ kan
toor
•G
ebru
ik k
abels
lot
•A
kti
veer
ala
rm /
bew
egin
gse
nso
rs
Besk
erm
tafe
lreken
aars
teen
kra
gon
derb
rekin
gs
en
kra
gpie
ke m
et
‘n U
PS –
un
inte
rru
pta
ble
pow
er
supply
8
Ko
nse
pte
ErgonomieDie ontwerp van toestelle /
items om by die mens se
natuurlike vorm aan te pas
Bv. Stoel met goeie ruglening / tafel met
regte hoogte
RSI - repetitive strain
injury
Kry verskillende tipes bv.
Carpal Tunnel Syndrome
(gewrigte) of Gamers thumb
Voorstelle om te voorkom:
Gebruik ergonomies ontwerpte TOEVOER
toestelle
Vat gereeld ruskanse
Green computing / groen
rekenarisering
Definisie:
Omgewingsvriendelike
gebruik van rekenaars
Maak enige toestelle eerder
reg / hergebruik
Skakel af as nie in gebruik
Gooi verantwoordelik weg -
soos by verskaffer
Spaar papierPrint 2 per bladsy, back to front, check print
preview
Spaar ink Draft mode (ligter), minder prente
KonvergensieSamevoeging van verskeie
toestelle / tegnologiee in
een toestel
Bv. Slimfoon / Tablet /
Smart TV
Etiese kwessies
(reg & verkeerd)
Geen piracy, respekteer
privaatheid, geen malware
Digitale skeiding ('digital divide') is wanneer
mense nie toegang het tot tegnologie nie
a.g.v. 'n tekort aan kennis of finansies
Tipes gebruikers
Persoonlike gebruikerIemand wat rekenaars net vir persoonlike
redes gebruik (minimaal vir werk)
KKTK - Klein Kantoor Tuis
Kantoor ('SOHO - Small
Office Home Office')
Besigheid wat vanuit 'n huis bestuur word
Mobiele gebruikerEnigiemand wat rekenaartoestelle "on-the-
go" gebruik dus almal met 'n slimfoon
Onderneming gebruiker
'n Onderneming ('Enterprise') is 'n
maatskappy wat honderde of duisende
werknemers het - elke gebruiker in so
maatskappy is 'n ondernemingsgebruiker
Redes vir gebruik van IKT
Meer Effektief, Akkuraat &
Betroubaar as mense
Meer werk in minder tyd, maak nie foute
nie, raak nie moeg nie, "strike" nie
Kommunikasie is soveel
makliker & vinniger
Gee altyd voorbeelde in vergelyking met
pos / briewe
Ekonomies Bespaar papier, arbeid,
kommunikasiekostes ens.
HA
RD
EW
AR
E
9
Ste
lsels
ag
tew
are
Bedryfstelsel / operating
system
Graphic user interface
(grafiese manier vir mense
om met die rekenaar te
interact)
Menus, Icons, drop down lists
Bv. Windows 10 (paid)
Bv. Linux (OSS)
Bv. Android (smartphone)
Funksies
Beheer basiese sekuriteit (logins)
File management (folders, file extensions ens)
Bestuur integrasie tussen sagteware & hardeware
Drywers vir toestelle (beheer kommunikasie tussen
toestel & OS - laat toestel beheer word)
Wanneer toestelle outomaties geinstalleer word is dit
"Plug-and-Play"
Nutsprogramme
('Utilities')
wanneer dit nie saam
met die bedryfstelsel
kom nie, is dit 'n derde-
party nutsprogram
('third-party utility')
Backup / rugsteun Goeie gewoontes - nie op selfde plek, veilige plek ens.
UninstallerWord gebruik om programme veilig van rekenaar te
verwyder
Compression /
Saampersprogramme
(.zip / .rar)
Soos Winzip - maak kleiner & kan dan folder email. Kan
iets zip of unzip om dit weer te gebruik (aan te verander)
Defragmenter
Voeg stukkies van lêers wat oor die hele HDD versprei is
weer bymekaar om SPOED te verbeter
Kan spoed van rekenaar (werkverrigting) stadig maak
terwyl scan besig is
Disc Cleanup Wizard
Search jou rekenaar vir cached / temporary files of
programme wat jy nie meer gebruik nie / recycle bin wat
vol is en gee opsie wat jy wil uitvee/afhaal om plek te
maak.
Disc Scanner Scan & fix flash- en Harddrives
Antivirus
Update , update , update! -
Virus definitions sodat hy
dit kan recognise!
Voorbeelde: Kaspersky, McAfee, Norton EsetNOD32.
Free: Windows Defender, AVG Free Edition
Scan internal / external
harddrives / flashsticks vir
virusse
Kan spoed van rekenaar (werkverrigting) stadig maak
terwyl scan besig is
Sit moontlike skadelike /
kwaadwillige sagteware in
kwarantyn
Kwarantyn: Veilige area op hardeskyf waar virus geen
skade kan aanrig nie - gee jou geleentheid om te kies of
iets verwyder moet word
SAGTEWARE
Stelselsagteware beheer
hulpbronne op rekenaar / laat toe
dat ‘n rekenaar gebruik kan word
Toepassingsagteware is
programme vir persoonlike
gebruik / take
10
Toep
ass
ing
sag
tew
are
Grafika & ontwerp Photoshop, Paint .jpeg, .bmp, .png
Office Suite
Word, Excel, Access, Powerpoint.docx, .xlsx, .accdx, .pptx,
(sharing).rtf, .txt
.PDF (Bv. Adobe Reader - free)
Ander mense kan nie maklik
inhoud verander nie
Kan oopmaak al het jy nie die
oorspronklike sagteware nie
(behou formatting)Kommunikasie Outlook, Skype, WhatsApp
Games
Entertainment Windows Media player, VLC
Klank (.mp3, .flac, .wav)
Videos (.mpg, .mp4, .avi, .wmv,
.mov)
Webbrowser
(files .html)
Chrome, Firefox, Internet
Explorer, Microsoft Edge, Safari
Plug-in! (benodig vir
multimedia)Flash, Quicktime, Java
Tip
es
FreewareGratis, mag vrylik deel & gebruik
bv. Adobe Reader
Shareware
Kan gratis gebruik word vir 'n
ruk (toetstydperk), daarna betaal
of verloor (sommige of alle)
funksionaliteit
Free & Open Source
Software (FOSS)
Soos freeware, maar kan aan
source code verander en verder
programmeer
Bv. Linux, Android, Open Office
Voordeel: Baie mense kan werk
aan kode.
Proprietary (paid)
Eiendomsregtelik
Lisensie ooreenkoms (ELO/EULA)
(ook by free, share & OSS)
ELO: Eindgebruiker-lisensie-
ooreenkoms / EULA: End-user
license agreement
Enkelgebruiker
Terreinlisensie (klomp rekenaars
op 1 terrein - vir een
maatskappy)
Piracy (sagteware roof)
Wanneer sagteware / enigiets
onwetlik gedeel word. Beveg
deur: Online register / key
SAGTEWARE
Voorbeelde van lêeruitbreidings (file extensions)
11
Ko
nse
pte
Updates
Nodig agv. sagtewarefout / bugSpesifieke probleem in
sagteware gemaak toe geskryf is
Patch / RegstellingSagteware oplossing vir een
spesifieke probleem
Service Pack / DienspakketVersameling van alle vorige
patches & nuwe eienskappe
As 'n program nie reageer nie /
hang
Druk CTRL+ALT+DEL / Maak
Task Manager oop
"End task" - Beëindig die
program
Versoenbaarheid ('compatibility')
'n Probleem tussen verskillende
weergawes van dieselfde
sagteware
'Backwards compatibility' - Nuwe
program kan als oopmaak, ou
program kan nie nuwe files
oopmaak nie
Stelselversoenbaarheid - is die
rekenaar se hardeware
voldoende vir die sagteware
Minimum spesifikasiesNet genoeg sodat program kan
installeer en werk
Aanbevole (recommended)
spesifikasies
Genoeg sodat program ten volle
(uitstekend) werk, glad uitvoer
Accessibility / Toeganklikheid
opsies (vir mense met
gebrekke/gestremd)
Text-to-speech
Rekenaar lees vir jou wat op die
skerm staan
(benodig speakers - afvoer)
Speech-to-text
Rekenaar kan op jou stem
instruksies reageer / tik (benodig
mikrofoon - toevoer)
Magnification / vergroot
Hoë kontras temaSwart agtergrond met wit teks
vir mense wat sukkel om te sien
Sticky KeysHelp mense om shortcuts ens. te
druk 1 knoppie op 'n slag
Lêerorganisasie
Folders binne folders in logiese
volgorde
Lêerpad ('file path') bv. C:\My
Documents
Stap-vir-stap aanduiding in
watter folders 'n lêer gestoor is
SAGTEWARE
12
Ken
merk
e
Voordele
Kan hulpbronne soos drukkers en internettoegang deel
Data word op 1 sentrale plek gehou / sentrale stoorplek
Maklike kommunikasie tussen gebruikers
Deel van sagteware en / of opdaterings
Kan rugsteune / backups van 1 sentrale plek doen
Nadele
Virusse versprei maklik
Moet baie kennis hê om op te stel
Vereis goeie sekuriteit (sodat ongemagtigde gebruikers nie toegang kry tot
konfidensiële inligting nie)
Ko
nse
pte
In skool/werkomgewing word
'n AGB/AUP geteken
Aanvaarbare gebruiksbeleid ('acceptable use policy')
Definisie: kontrak / ooreenkoms tussen gebruiker en instansie
Sluit in wat op die netwerk gedoen mag word en nie mag word nie
Virtuele Privaat Netwerk (VPN)
Tegnologie wat 'n veilige, geënkripeerde konneksie oor 'n minder veilige
netwerk (soos die internet) skep
Die voordeel daarvan om 'n VPN te gebruik, is dat dit die toepaslike vlak
van sekuriteit aan die gekonnekteerde stelsels verskaf wanneer die
onderliggende infrastruktuur alleen, dit nie kan verskaf nie.
Tip
es
PAN - Persoonlike area
netwerk - kan op 1 tafel pas
HAN - Huis area netwerk - 2
of meer vertrekke
LAN - Lokale area netwerk -
meer rekenaars in 1 lokaalWLAN - Wireless LAN
WAN - Wye area netwerk - Bv.
Gauteng
GAN - Globale area netwerk -
bv. Internet wêreldwyd
NETWERKE
13
No
dig
e H
ard
ew
are
Bediener: Verskaf dienste /
hulpbronne aan rekenaars in die
netwerk soos drukkers & internet.
Spesiale bedryfstelsel vir bediener
(bv. Windows Server 2016)
Lêer bediener
Proxy bediener (internet
bediener)
Beheer watter webwerwe
besoek mag word
Kan gebruik van individuele
mense monitor
Doen sentrale webkasberging
('web caching') en spaar dus
dataE-posbediener
Drukker bedienerBeheer al die drukkers in die
organisasie
Kliënt: Gebruik die
dienste/hulpbronne wat die bediener
verskaf
Dunkliënt
Moet aan netwerk koppel om
te kan werk - basies net 'n
skerm, keyboard & muis
Vet kliëntKan as alleenstaande
rekenaar funksioneer
Moet 'n NKK/ NIC in rekenaar
hê om aan netwerk te
connect
Netwerkkoppelvlakkaart /
Network Interface Card
Om 1 toestel aan netwerk te
konnekteer
*Switch: 'n Toestel wat toestelle op
die netwerk aan mekaar verbind
(intern - baie toestelle aan mekaar)
*Modem: Skakel digitale seine van
jou toestelle om na seine wat oor jou
internetkonneksie gestuur kan word
en vice versa
Kabels - UTP (gewone netwerk kabel
- goedkoper) - gebruik RJ45 port of
VESEL OPTIES / FIBRE OPTIC
(gebruik ligstrale = vinnige
dataoordrag)
Algemene voordele v Kabels
bo WiFi
Beter want dis meer stabiele
& vinniger sein
Minder kennis om op te stel
as koordlose netwerk
Beter sekuriteit (mense
"hack" nie so maklik in nie)
Veselopties/Fibre word
gewoonlik gebruik as rugraag
('backbone')
Rugraat = konnekteer twee
LAN's aan mekaar*Router: Konnekteer een netwerk
aan 'n ander een - bv. jou huis aan
die internet (van interne na eksterne
netwerk)
3G Dongle: Lyk soos 'n flash disk
waarin 'n simkaart gesit kan word
om sellulêre internet op 'n rekenaar /
laptop te kan gebruik
Kan jou selfoon ook
"tether" en soos 'n USB
Dongle gebruik
Kry ook nou 'n Wifi-Dongle
- hoef nie deur USB te
connect nie (net vir
charging). Ook bekend as
pocket-Wifi*Draadlose toegangspunt - DTP
('Wireless access point' - WAP):
'n Netwerk toestel wat 'n WiFi toestel
toelaat om aan 'n gekabelde netwerk
te konnekteer.
WiFi Repeater: Word gebruik om die
dekking van jou WiFi netwerk uit te
brei. Dit ontvang jou bestaande WiFi
sein, versterk dit en saai dan die
versterkte sein uit.
NETW
ER
KE
* In ’n standaard ‘Modem/Router’
wat in ’n huis gebruik word, is
hierdie vier toestelle saamgevoeg
14
Inte
rnet Dienste:
VoIP = Voice over Internet
Protocol bv. Skype
Goedkoper as gewone oproepe
(gebruik net data)
Kan video & klank stuur
Kan oproepe maak oral waar
internettoegang is
Beskikbaar op verskillende toestelle soos
rekenaars & slimfone
Video gebruik kan baie data gebruik
(veral met hoë resolusie webcam)
Instant messaging (WhatsApp,
Google Chat, Skype chat)
Fax to email
Grid computing /
Ruitnetwerkrekenarisering:
Gebruik van baie rekenaars se
verwerkingskrag vir oplos van 1
probleem (asof dit 1 is)
FTP = File transfer protocol -
deel van groot lêers oor 'n vêr
afstand deur die internet
Cloud computing
(web applications /
web toepassings)
Gebruik van programme deur 'n
webblaaier - voer uit en is dus op
internet bedieners geinstalleer ipv op eie
rekenaar
Geen installasie / opdatering nodig
Betaal 'n jaarlikse/maandelikse
lisensiefooi
Jou eie rekenaar hoef nie so sterk te
wees nie want dit word verwerk op die
internet se bediener
Klomp mense kan maklik saam aan 'n
dokument werk
Nadele: Internnettoegang benodig,
beperkte funksies teenoor geinstaleerde
sagteware
Programme bevat gewoonlik minder
eienskappe (features) teenoor "desktop
version"
Cloud storage
Stoor van inligting / lêers op internet
bedieners
Kan inligting enige plek kry indien jy
internetnetoegang het
Kan dien as 'n "Backup" vir jou data
Sinkroniseer toestelle met dieselfde
inhoud
Netiket = Goeie maniere op
internet
Moenie in hoofletters tik nie
(skree)
Goeie spelling
Moenie groot e-pos
aanhegsels stuur nie
Die INTERNET is ’n wêreldwye
netwerk van rekenaars
Die WWW is slegs een van die
dienste op die internet wat
webbladsye vertoon
INTERNET is ‘n globale netwerk wat
publiek beskikbaar is
INTRANET is gedeelde inhoud wat
slegs toeganklik is aan lede van 'n
enkel organisasie.
EKSTRANET is ‘n privaatnetwerk wat
internettegnologieë en die publieke
telekommunikasie-stelsel gebruik om
op ‘n veilige manier die besigheid se
inligting of bedrywighede te deel met
verskaffers, verkopers, vennote, kliënte
of ander besighede. ‘n Ekstranet kan
gesien word as deel van ’n maatskappy
se intranet wat uitgebrei word aan
gebruikers buite die maatskappy.
15
Inte
rnet
Die
nst
e
E-pos
To: aan wie die e-pos gerig is
CC: ander mense wat in gekopieer word sodat hulle kennis neem - almal
kan mekaar se e-posadresse sien
BCC: mense wat ingekopieer word maar nie mekaar se adresse kan sien
nie (Netiket - BCC mense wanneer dit aan 'n groep gaan)
RE: 'n antwoord op'n e-pos kry outomaties hierdie voorvoegsel vooraan
die onderwerp
FW: 'n e-pos wat aangestuur word vir iemand anders kry outomaties
hierdie voor die onderwerp
Subject line: die onderwerp van die e-pos
Reply to all: wanneer daar meer as 1 persoon in die To of CC veld was kan
jy "reply to all" en sodoende aan dieselfde groot gehoor 'n boodskap
stuur (gebruik met oordeel!)
Aanhegsel ('attachment'): heg lêer aan e-pos
(grootte beperk na 'n paar MB)
Posreël ('mail rule') - outomatiese aksies in 'n e-pos program wat
volgens reëls geskied wat 'n gebruiker kan opstel
Sosiale
Netwerke
Definisie: aanlyndiens of tegnologie wat dit moontlik maak vir mense met
soortgelyke belangstellings om met mekaar te kommunikeer ongeag van
tyd of afstand
Bv. Facebook, Twitter, Instagram
Voordele: Laat mense toe op groepe te skep vir virtuele gemeenskappe
of 'pages' vir besighede / beroemde mense ens.
Groot gehoor om jou lewe mee te deel
Kan baie familielede / vriende gelyk ingelig hou oor jou lewe
Besighede kan goedkoop en geteikende advertensies plaas en met hulle
kliënte interaksie hê.
Nadele: Dink dat vriende op Sosiale Media regte vriende is
Kuberagtervolging ('cyber stalking') / Kuberboelie ('cyber bullying')
Gevaar van aanlyn 'predator'/pedofiele
Iemand wat jou nie ken nie, mag jou aanlyngewoontes monitor om
voordeel daaruit te trek (tot jou nadeel)
Kan verslaaf raak aan sosiale netwerke
Beskerm jouself / jou besigheid:
Moenie beledigende inhoud publiseer nie
Moenie vriendskap versoeke aanvaar as jy nie die persoon ken nie
Potgooi
('podcast')
klanklêer wat van die internet afgelaai word wat op rekenaars of toestelle
soos slimfone gespeel kan word bv met radio programme / opleiding
ens. (Vodcast - wanneer dit video insluit)
Webgooi
('webcast')
Eenrigting vloei van inligting wat oor die internet uitgesaai word na 'n
groot gehoor wat kan bestaan uit klank, video en/of aanbieding skyfies.
Gehoor dra nie gewoonlik by tot inhoud nie.
WebinaarInteraktiewe vergadering of seminaar. Die inhoud is gewoonlik opleiding
gebasseer. Die gehoor is gewoonlik kleiner en neem meer deel aan die
gesprek deur opnames, Q&A ens.
INTERNET
16
Wo
rld
Wid
e W
eb
Webadresse = URLwww.[websitenaam].
[organisasie].[ligging]
BV www.hsrandburg.co.za
Soorte
Portaal - toegangspunt tot
baie ander inhoud op www
Wiki - website waar mense
dit SAAM opgestel het
Inhoudversamelaar / content
aggregator: Versamel
inligting van klomp websites
- soos RSS feed
Dienste bv. e-bankdienste,
e-handel
Blog (soos 'n online diary,
kronologies)
(Vlog=video blog)
Goeie blog gewoontes:
Dateer gereeld op, gebruik
prentjies / videos, reageer op
lesers se kommentaar
Program = webbrowser /
webblaaier Bv. Chrome,
Firefox. Die
program/toepassing wat
gebruik word om
webblaaie mee te
besoek/besigtig
Kenmerke:
Home button (bladsy waarop
jou browser altyd oopmaak
of na toe kan teruggaan)
Back / Forward
Favourite / Bookmark - bêre
die link na die website vir
toekomstige gebruik
History - gaan terug na
kronologiese geskiedenis
van voorheen besoekte
adresse
Address bar - waar die URL
van die website wys (ook
deesdae search bar)
Tabbed browsing - sodat
klomp webblaaie gelyktydig
kan oop wees
Browser plug ins: Om
multimedia te kan sien bv.
Flash Player, Quicktime.
Gebruik Search Engine soos
Google om inligting te soek
(soos biblioteek tannie)
Webberging / webcaching =
Webblaaie wat voorheen
besoek is word op die "local
pc" gestoor (vinniger
toegang in toekoms &
bespaar data)
Soekenjin = bv. Google,
Bing, Yahoo!
'n Program of webblad wat
inligting op die www soek
m.b.v. sleutelwoorde
INTER
NET
17
Teg
no
log
iëe
Sellulêr (enige
konneksie waar 'n
simkaart gebruik
word)
Kan dit enige plek gebruik
3G (ouer)
4G / LTE (nuwer - vinniger)
ADSL
Vaste konneksie in huis
Goedkoper as sellulêr indien
datagebruik hoog is
Meer stabiele konneksie as
sellulêr (gebruik koper
telefoonlyn)
Assimetries = aflaaispoed hoog,
oplaaispoed stadiger
Fibre
Hoogste dataoordrag spoed
Sterkste sein (min steuring)
Word nie sommer deur
weerligstrale beskadig nie
Sp
esi
fikasi
es
ISP - internet service
provicer = connect
jou aan internet (bv.
Mweb / Vodacom)
Elke ISP het 'n AUP (Acceptable
Usage Policy)
Hoeveel data jy mag gebruik
(al het jy uncapped) sonder
dat hulle jou sal "Throttle"
BandwidthBandwydte
Die hoeveelheid data wat in 'n
sekere tyd gestuur/ontvang kan
word. Oplaai (data word gestuur)
vs Aflaai (data word ontvang)
spoed verskil meestal.
Capped / uncapped
dataBeperkte / onbeperkte
databondel
Hoeveelheid data wat jy in 'n
spesifieke tydperk mag op en
aflaai
Shaped / unshapedGevormde /
ongevormde
Volle spoed heeldag: (lae
datagebruik dienste)Epos, gewone browsing
Swak spoed deur dag (dienste
wat hoë datagebruik het),
gewoonlik vol spoed nag ure:
"Streaming" video (video wat
nooit op jou rekenaar
gestoor word nie)
Gaming / Torrents / VoIP
Throttling / Smoor
Gebruik soveel data dat hulle jou
algehele spoed drasties minder
maak (straf)
Tipe konneksie
Gekabeld (ADSL/Fibre)
Wifi (802.11) - koordlose
tegnologie
Kan gebruik maak van enige
van die tegnologieë hier bo
Word beinvloed deur mure /
blokkasies
WiFi hotspot - area met WiFi
dekking
WiMAX - toring wat WiFi aan
groot area (paar km) uitsaai
Bluetooth - kort afstande - pair
devices
NFC - near field communication
soos vir file transfer tusen selfone
/ betalings met NFC bankkaarte -
tap net
BROADBAND / BREËBAND =
Hoë spoed dataoordrag
INTERNET
18
Veilig
e g
eb
ruik
Kenmerke v veilige
webtuistes
URL begin met https
Adresbalkie word groen
Slot ikoon wysAntivirus &
operating system
updates
Moenie op pop-ups
kliek nie
Moenie vreemde
attachments /
programme
oopmaak nie
Goeie wagwoordHoof- & kleinletters, nommers, simbole,
geen patrone (passphrase - langer frase
is heelwat veiliger)
Firewall / Netskans
Hardeware/stelselsagteware wat toegang
monitor/beheer vanaf die
netwerk/toestelle na en van 'n ander
netwerk (soos die Internet)
Kri
min
eel
Piracy
HackerIdentifiseer sekuriteitsgapings (security
gaps) in 'n IKT stelsel
CrackerIdentifiseer sekuriteitsgapings en gebruik
dit vir kriminele doeleindes
Botnets
Klomp gekonnekteerde "bots" wat
worms, trojans, spam ens. versprei met
ander mense se rekenaars via die
internet sonder dat hulle bewus is hulle
rekenaars word daarvoor gebruik
Word algemeen gebruik vir 'n DDoS
aanval waar daar massas nuttelose data
of versoeke na 'n netwerk of rekenaar
gestuur word. Dit kan die spoed drasties
verlaag of die hele netwerk laat "crash".
Identiteitsdiefstal
Malw
are
(alle m
alici
ou
s so
ftw
are
)
Versprei deur emails,
internet, flashsticks,
pirated software ens.
Voorkom met
antivirus software
Tipes
Worms (versprei maklik sonder aksie -
soos veldbrand)
Trojan (lyk goed maar is sleg - moet
geaktiveer word)
Spam - elektroniese gemorspos
Hoax / bedrogskema
Spyware bv. Keylogger
Uitvissingsbedrog / phishing
Pharming - gebruiker word geredirect na
fake website al tik hy regte URL in
Spoofing - email header vervals
Sniffer attack - klein program wat data
pakkies oor 'n netwerk kan lees
NETWERKE /
INTERNET
19
Data
in
vo
rder
Navorsing (gepubliseerde
inligting op internet & boeke
/ koerante, onderhoude)
Evalueer betroubaarheid
Is die skrywer / organisasie
betroubaar
Datum van skep / opdateer v inligting
(NB want dit kon intussen verander)
Stem ooreen met ander bronne?
Is dit objektief?
Goeie taalgebruik / geen spelfoute
Gedrukte media bv. boeke
Elektroniese bronne bv. Internet
artikels, e-encyclopedias
Klaar elektronies / minder oortikwerk
Meer opdatum
Kopiereg'n Wetlike reg /eienaarskap op jou eie
intellektuele materiaal
Plagiaat
Om iemand se werk/ intellektuele
materiaal as jou eie aan te bied (copy
'n bron se inligting net so) sonder hul
toestemming
Meningsopnames (om mense
se opinies te kry)
Bv. Vraelyste, opnames,
onderhoude, stem
Geslote vrae: beperkte
moontlike antw
Vinniger om in te vul
Minder foute wanneer data
ge"capture" word
Makliker om inligting te ontleed /
vergelykOop vrae
Voordele van Elektroniese /
aanlyn vraelys (vs gedrukte
vraelys)
Aanlyn - groter gehoor / meer
verskeidenheid mense
Versprei makliker / maklier om terug
te kry
Data validasie kan gedoen word
Klaar elektronies - hoef nie oor te tik
nie
INLIGTINGSBESTUUR
Data verwys na rou feite wat
nie opsigself bruikbaar is nie
Inligting is data wat
bruikbaar is/verwerk is
20
Navo
rsin
g /
Data
aan
bie
din
g /
on
tled
ing
Excel
Grafieke Tipes: Sirkel, kolom, lyn
Pivot Tables
Gemaak / fokus op
berekeninge / funksies /
numeriese data
Access
Tegnieke soos
Data validasie
Input masks
Default values
Primary key
Lookup wizard / dropdown
list
Het opjekte soos Queries,
Forms en Reports
Navraag/Query om
spesifieke inligting te onttrek
Verslag/Report - om netjiese
verslae met groepering te
skep
Vorm/Form - maklike
formaat vir mense om data
in te lees
Aanbieding van data beter as
Excel: veral Report
Word
Style - kan dan outomatiese
inhoudsopgawe maak
Footnote / Voetnota1 - om
meer inligting oor iets te gee
Bronne / References:
Citations / Aanhalings bv
(Wikipedia, 2015) - verkorte
weergawe van bron
Outomatiese bronnelys /
bibliografie - volle lys van
bronne en al hulle inligtingKan saam werk aan
dokumente met Track
Changes
INLIGTINGSBESTUUR
Recommended