4
PERSVERKLARING DINSDAG 17 APRIL DIE EERSTE PAN-AFRIKA- KREATIEWE UITRUILING SE UITNODIGING VIR AANSOEKE Die Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein, Suid-Afrika, is trots om die eerste uitnodiging vir deelnemers aan die eerste Pan- Afrika- Kreatiewe Uitruiling (PACE) 2018 te rig. PACE het uit gesprekke om ‘n lang tafel tussen professionele mense van die Afrika-kontinent en internasionale besoekers ontstaan. Dit word aangedryf deur ‘n koalisie van gewillige mense van die Afrika-kontinent, asook professionele mense op kultuurgebied van buite Afrika. PACE 2018 begin vanjaar se Vrystaat Kunstefees met drie dae se fokus op interdissiplinêre kuns in Afrika, met die doel om gesprekke oor kultuurontwikkeling in Afrika te fasiliteer waarby nasionale en internasionale aanbieders, vervaardigers, kopers, kunstenaars en die algemene publiek betrokke sal wees. Nike Jonah, PACE se Uitvoerende-direkteur, sê: ‘Die kreatiewe bedryf in Afrika dra huidiglik minder as 1% tot die wêreld se (toerende) kreatiewe ekonomie by. Die doel met PACE 2018 is om die globale reikwydte van die interdissiplinêre kreatiewe kunsbedryf in Afrika te verhoog, en om by te dra tot die ontwikkeling van toekomstige werk op die kontinent.” Erwin Maas, ‘n Hollander wat in New York woon, stigtersdirekteur van PACE en artistieke direkteur van die International Society of Performing Arts (ISPA), sê: “PACE 2018 sal skakeling tussen die groeiende kreatiewe en kultuurbedryf binne Suid-Afrika, asook met internasionale vennote wêreldwyd, fasiliteer om die wyer, globale kulturele belang van Afrika se kreatiwiteit te versterk en te reflekteer.” Wole Oguntokun, artistieke direkteur van die Renegade-teater in Nigerië, sê: ‘In al my jare in dié bedryf, het ek nog nooit ‘n organisasie gesien wat werklik gehelp het om ‘n Pan-Afrika- uitruilprogram vir die uitvoerende kunste te fasiliteer nie. Baie keer is die enigste kanse vir kruiskulturele uitruiling wanneer ’n mens na Europa of die Amerikas kyk. Daarom vervul die kans om deel te wees van die eerste PACE en die voordele wat daaruit kan voortvloei, my met soveel opgewondenheid.’ Cornelia Faasen, uitvoerende hoof van die Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief (NATi) en stigtersborg van PACE, sê: ‘Ek is ongelooflik trots dat NATi ‘n sleutelvennoot van PACE is. PACE is uitsonderlik belangrik vir Afrika aangesien ons ‘n ongekende tyd van sigbaarheid van ons vele kulture binnegaan. Veral PACE sal bepaal hoe inheemse Afrika-tale, insluitend Afrikaans in al sy uiteenlopende vorme, in ‘n wêreldkonteks ondersteun kan word om die diversiteit van Afrika en sy kulture van uitnemendheid in die kollig te plaas.’ ‘Die aankondiging van die Pan-Afrika- Kreatiewe Uitruiling is ’n opwindende ontwikkeling. Ons ken almal die diepte en omvang van werk wat binne die uitvoerende kunstegemeenskap in Afrika bestaan. Nou sal aanbieders en vervaardigers van oral in die wêreld dit eerstehands kan ervaar.’ Michael Orlove, National Endowment for the Arts (USA) ‘Kreatiwiteit en talent komende van die Afrika-vasteland het groot potensiaal, veral vir die Diasporas. Kurators moet na skeppende uitruiling kyk wat kruisbestuiwing toelaat, veral van die Afrika-vasteland wat die jongste bevolking het – die volgende geslag kreatiewe leiers.’ Mercy Nabirye, hoof van Dance of the African Diaspora (DAD) by One Dance UK Professor Francis Petersen, rektor and vise-kanselier van die Universiteit van die Vrystaat (UV), sê: ‘Die UV is besonder trots om die gasheer te wees vir die eerste Pan-Afrika- Kreatiewe Uitruiling (PACE). Ons pragtige kampus het van die beste teaterinfrastruktuur op die vasteland asook van die beste tegniese kundigheid in Afrika. Ons verwelkom alle gaste met ope arms en sien uit na ’n lang en wedersyds voordelige verhouding met besoekers en kollegas van oor die wêreld.’

DIE EERSTE PAN-AFRIKA- KREATIEWE UITRUILING SE … · Nike Jonah, PACE se Uitvoerende-direkteur, sê: ‘Die kreatiewe bedryf in Afrika dra huidiglik minder as 1% tot die wêreld

  • Upload
    ngodien

  • View
    215

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

PERSVERKLARINGDINSDAG17APRIL

DIEEERSTEPAN-AFRIKA-KREATIEWEUITRUILINGSEUITNODIGINGVIRAANSOEKE

DieVrystaatKunstefeesinBloemfontein,Suid-Afrika,istrotsomdieeersteuitnodigingvirdeelnemersaandieeerstePan-Afrika-KreatieweUitruiling(PACE)2018terig.PACEhetuitgesprekkeom‘nlangtafeltussenprofessionelemensevandieAfrika-kontinenteninternasionalebesoekersontstaan.Ditwordaangedryfdeur‘nkoalisievangewilligemensevandieAfrika-kontinent,asookprofessionelemenseopkultuurgebiedvanbuiteAfrika.PACE2018beginvanjaarseVrystaatKunstefeesmetdriedaesefokusopinterdissiplinêrekunsinAfrika,metdiedoelomgesprekke oor kultuurontwikkeling in Afrika te fasiliteer waarby nasionale en internasionale aanbieders, vervaardigers,kopers,kunstenaarsendiealgemenepubliekbetrokkesalwees.NikeJonah,PACEseUitvoerende-direkteur,sê:‘DiekreatiewebedryfinAfrikadrahuidiglikminderas1%totdiewêreldse(toerende)kreatieweekonomieby.DiedoelmetPACE2018isomdieglobalereikwydtevandieinterdissiplinêrekreatiewekunsbedryfinAfrikateverhoog,enombytedratotdieontwikkelingvantoekomstigewerkopdiekontinent.”ErwinMaas,‘nHollanderwatinNewYorkwoon,stigtersdirekteurvanPACEenartistiekedirekteurvandieInternationalSocietyof PerformingArts (ISPA), sê: “PACE2018 sal skakeling tussendie groeiende kreatieween kultuurbedryf binneSuid-Afrika, asookmet internasionalevennotewêreldwyd, fasiliteeromdiewyer, globalekulturelebelangvanAfrika sekreatiwiteitteversterkentereflekteer.”WoleOguntokun,artistiekedirekteurvandieRenegade-teaterinNigerië,sê:‘Inalmyjareindiébedryf,heteknognooit‘norganisasiegesienwatwerklikgehelphetom‘nPan-Afrika-uitruilprogramvirdieuitvoerendekunstetefasiliteernie.Baiekeerisdieenigstekansevirkruiskultureleuitruilingwanneer’nmensnaEuropaofdieAmerikaskyk.Daaromvervuldie kans om deel te wees van die eerste PACE en die voordele wat daaruit kan voortvloei, my met soveelopgewondenheid.’CorneliaFaasen,uitvoerendehoofvandieNasionaleAfrikaanseTeaterinisiatief(NATi)enstigtersborgvanPACE,sê:‘Ekisongelooflik trots dat NATi ‘n sleutelvennoot van PACE is. PACE is uitsonderlik belangrik vir Afrika aangesien ons ‘nongekendetydvansigbaarheidvanonsvelekulturebinnegaan.VeralPACEsalbepaalhoeinheemseAfrika-tale,insluitendAfrikaans in al sy uiteenlopende vorme, in ‘n wêreldkonteks ondersteun kan word om die diversiteit van Afrika en sykulturevanuitnemendheidindiekolligteplaas.’‘Die aankondiging van die Pan-Afrika- KreatieweUitruiling is ’n opwindende ontwikkeling. Ons ken almal die diepte enomvangvanwerkwatbinnedieuitvoerendekunstegemeenskap inAfrikabestaan.Nou sal aanbiedersenvervaardigersvanoralindiewêreldditeerstehandskanervaar.’MichaelOrlove,NationalEndowmentfortheArts(USA)‘Kreatiwiteiten talentkomendevandieAfrika-vastelandhetgrootpotensiaal,veralvirdieDiasporas.Kuratorsmoetnaskeppendeuitruiling kykwat kruisbestuiwing toelaat, veral vandieAfrika-vastelandwatdie jongstebevolkinghet–dievolgendegeslagkreatieweleiers.’MercyNabirye,hoofvanDanceoftheAfricanDiaspora(DAD)byOneDanceUKProfessorFrancisPetersen,rektorandvise-kanseliervandieUniversiteitvandieVrystaat(UV),sê:‘DieUVisbesondertrotsomdiegasheerteweesvirdieeerstePan-Afrika-KreatieweUitruiling(PACE).OnspragtigekampushetvandiebesteteaterinfrastruktuuropdievastelandasookvandiebestetegniesekundigheidinAfrika.Onsverwelkomallegastemetopearmsensienuitna’nlangenwedersydsvoordeligeverhoudingmetbesoekersenkollegasvanoordiewêreld.’

OpPACE2018verwagonskunstenaarsenkultureleberoepsluivan‘nreeksAfrika-lande,insluitendNamibië,Nigerië,Swaziland,Uganda,ZambiëenZimbabwe.OnsverwelkomookanderinternasionalegastevanAustralië,België,Kanada,Frankryk,Nederland,Romenië,Singapoer,dieVerenigdeKoninkrykenAmerika.PACEhetdrievlakke:

1.Werkwattoergereedis:Tot60minuteseuittrekselsvanwerkdeurprofessionelekunstenaarsenondernemings.(Toergereedbetekenjyas‘nondernemingofkunstenaarhetondervindingvantoerenhet‘nprodukwatartistiekentegniesgereedisommetpromotorstedeelenwatgereedsalweesomdaarmeetetoer.)

2.Werkindieontwikkelingsfase:Tot45minutevirdiedeelvanoorspronklikewerkin‘nkritiekestadiumvandieontwikkelingdaarvan.(Werkindieontwikkelingsfasebetekendatjyas‘nondernemingofkunstenaar‘nprodukhetwatnogontwikkelword,watgoeddeurdagisenartistiekgereedisomtedeel.Hoewelditnogindieaanvanklikefasesisennogverdereontwikkelingkort,isjouwerkietswatjybeslisverdergaanontwikkel.)

3.Voorleggingsessies:Tot10minutevirdiekunstenaaromideesenkonseptein‘nvroeëontwikkelingsfasevoortelê.(Voorleggingbetekendieoorspronklikeideeswatdiekunstenaarofondernemingverderwilontwikkel,maarindiéstadiumisdieideeduidelikgevormenjykanpraatoordieartistiekeideeofinvloedewattotdiefinaleproduksiesallei.)

InvulvandieaansoekvormAllekunstenaarsenondernemingswataandiePACEwildeelneem,moetdieriglyneleesendieaansoekvormvoltooi.DieSPERDATUMvirdieontvangsvandievoltooideaansoekeisVrydag27April2018.AlleaansoekerssalopVrydag25Mei2018oordieuitslagingeligword.**AsjygekiesisomdeelvanPACEtewees,saljyofjouondernemingEENgeleentheidgegeewordomjouwerkineenvanbogenoemdevlakkeaantebied.

DieuitslagsalinMei2018opdiewebtuistebekendgemaakword.Virmeerinligtingenhoeomdieaansoekvormsintevulentestuur,besoek:www.vrystaatartsfestival.co.zaenwww.panafricancreativeexchange.co.za

PACEAFGEVAARDIGDEREGISTRASIESHIERhttp://bit.ly/PACE2018RegistrationViralleaansoeknavraekontak:PACE-koö[email protected]

DIEEINDE Khoekhoegowab: Vrystaati di Dī//khasib !Gâi!gâisens ge #an!gâs tsī !gôasiba Khoe-San Khoena ra mâ.Nē khoen ge //în aboxan !na /gaisa #goms tsī !hû//arede! kho/gara hâ,nâu khoen !hūb din /khas khami Afrikaans: Die Vrystaat Kunstefees erken en respekteer die Khoe-San van die Vrystaat en die diep geestelike verhoudings wat hulle met hul voorouers, hierdie land en sy mense het. English: The Vrystaat Arts Festival acknowledges and respects the Khoe-San of the Free State and the deep spiritual attachment to their ancestors and relationships they have to this country and its people. Sesotho: Mokete wa tsa Bonono Freistata o ananela le ho hlompha morabe wa Khoe-San wa Freistata, le kamano e tebileng ya semoya eo ba nang le yona le badimo ba bona hammoho le dikamano tseo ba nang le tsona le naha ena le baahi ba yona.

ChibokGirls,WoleOguntokun(Nigeria)

CION,VuyaniDanceCompany