70
Die Koninkryk van God WAARHEID – LIG - LEWE

Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

  • Upload
    others

  • View
    7

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Die Koninkryk van God

WAARHEID – LIG - LEWE

Page 2: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

dja hwhy Wnyhla hwhy lar`y [m`

Sh'ma Yisra'el Yahuah eloheinu

Yahuah egad.

Luister, hoor en doen Yisra'el,hwhy is ons God; hwhy is een

Page 3: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Luk 16:16 Die wet en die profete is tot by

Yoganan; van toe af word die goeieboodskap van die Koninkryk van

God aangekondig en elkeen druk om in te gaan,

Page 4: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Ons kan verklaar dat die som van Yeshua se leringe handel oor die Koninkryk. Dit is die hoof, bepalende onderwerp van al Sy leringe. Sy etiek en lewenswyse was die etiek van die Koninkryk; Sy lering was lering aangaandedie Koninkryk; geen een van Sy leringe kanafsonderlik van die begrip van die Koninkryk verstaan word nie.

Page 5: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Hy het nooit oor Homselfgepraat of net oor God nie,

maar oor alles in konteks van die Koninkryk van God

Page 6: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Luk 4:43 maar Yeshua het vir hulle gesê: “Dit

is op My gelê om ook aan die ander stede die goeie boodskapvan die Koninkryk van God tebring, want dit is waarom Ek

gestuur is.”

Page 7: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Nie iets in die toekoms nie.

Luk 1720 Toe sommige Fariseërs hom vra wanneer die

Koninkryk van God kom, het Hy hullegeantwoord en gesê: “Die Koninkryk van God

kom nie sigbaar nie21 en hulle sal ook nie sê: ‘Let op, hier!’ of: ‘Let

op, daar!’ nie, want let op, die Koninkryk van God is in sommige van julle.”

Page 8: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 16:28 Dit is waar, Ek sê vir julle, daar is

sommige van die wat hier staan, watdie dood nie sal smaak voordat hulledie Seun van die mens sien kom met

Sy Koninkryk nie.”

Page 9: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mark 1:14 Nadat Yoganan gevang is, het Yeshua na die Galil gekom en die goeie boodskap van die Koninkryk van God verkondig15 en gesê dat die tyd tot volheid gekom het en dat die Koninkryk van God naby gekomhet; draai om na God toe en vertrou in die goeie boodskap.

Page 10: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 5:17Moenie dink dat Ek gekom het om die Wet of die

Profete te ontrafel nie. Ek het nie gekom om teontrafel nie, maar om volledig uit te lê, 18 want dit is waar wat Ek vir julle sê: ‘Totdat die hemelen die aarde verby sal gaan, sal nie een ‘yud’ of een ‘strepie’ van die wet verbygaan, voordat ditalles klaar gebeur het nie.’

Page 11: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

19 Enige een, wat daarom aan een van die minste van hierdie opdragte ongehoorsaam is en ander só leer, sal die minste genoem word in die Koninkryk van die hemel, maar elkeenwat dit doen en leer, hy sal groot genoem word in die Koninkryk van die hemel, 20 want Eksê vir julle dat, as julle onpartydigheid enopregtheid nie baie meer is as dié van die leraars van die wet en die Fariseërs nie, jullesekerlik nie in die Koninkryk van die hemelsal ingaan nie!

Page 12: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Skepping

Koninkryk op aarde

Vader is Koning

Mens aangestel met outoriteit

Page 13: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Skepping

Mens aangestel met outoriteit - Dan 7:27 Die

heerskappye en die grootheid van die koninkryk onder

die ganse hemel sal gegee word aan die afgesonderde

volk van die Allerhoogste, wie se Koninkryk ’n ewige

koninkryk is en al die heerskappye sal Hom dien en

gehoorsaam.”

God se beeld

Heers oor skepping

Vermenigvuldig

Page 14: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

SkeppingGod se Koninkryk op aarde

Vader is Koning

Mens aangestel met

outoriteit

God se beeld

Heers oor skepping

Vermenigvuldig

Page 15: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

BloudrukplanWet = Vader se wil en standaard

ModelYeshua = Standaard in praktyk

Voltooide produkEendag in volheid in Vader se

teenwoordigheid

Page 16: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Na Yeshua se voorbeeld en die herstel van die Koninkryk van God is daar ’n keuse.

Koninkryk Koninkrykvan vanGod satan

Page 17: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

KeuseDie mens maak ’n keuse:

- Glo die misleiding

- Misplaas die outoriteit

- Kies ’n ander koning

- Word deel van daardie koning se koninkryk

- Word ’n slaaf in daardie koninkryk

- Deel van die duisternis

Page 18: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Keuse

God se Koninkryk op

aarde

Vader is Koning

Mens met outoriteit

Lig en Lewe

Satan se koninkryk

Satan is koning

Mens ‘n slaaf

Duisternis en dood

Page 19: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Hoe kom ons terugDaardie ou mens moet eers sterf

Alles van hom moet sterf

Ontvang ’n nuwe Gees deur geboorte vanuit die Gees.

Nuwe bloedlyn van Yeshua - nuwe saad – onbesoedeld

Nuwe optrede

Nuwe Verstand

Nuwe Wil

Nuwe Emosie

Page 20: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Dit het ook ‘n toekomstige oordeelen uitsifting

Dit is die lewe onder heerskappyvan die Koning – nou en in volheidwanneer Yeshua weer kom.

Page 21: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Yog 3:3 Yeshua antwoord en sê vir hom: “Dit is ’n tydlosewaarheid wat Ek vir jou sê: as iemand nie van bo afgebore word nie, is dit onmoontlik vir hom om die Koninkryk van God te sien.” 4 Nakdimon vra vir Hom: “Hoe is dit moontlik vir ’n mens, as hy oud is, om geborete word? Is dit nie onmoontlik vir ’n man om ’n tweedekeer in sy moeder se baarmoeder in te gaan en gebore teword nie?” 5 Yeshua antwoord en sê vir hom: “Dit is ’n tydlose waarheid wat Ek vir jou sê: as iemand nie geboreword uit water en Gees nie, is dit onmoontlik dat hy in die Koninkryk van God kan ingaan.

Page 22: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Hoe?Aflê van die ou Natuur – verlang of begeer nooit terug nie

Opneem van hierdie Nuwe Natuur, karakter en lewenswyse

Leef in die Nuwe Natuur

Beeld van Vader = leef soos Yeshua Sy beeld kom wys het -

1 Yog 2:6,

Outoriteit soos aan Yeshua gegee – Mat 28:18,

Heers

Dit is wat jou doop moet beteken.

Page 23: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Rom 6:3 Of weet julle nie dat díe van ons wat

in Die Gesalfde Een, Yeshua, gedoop is, in Sy

dood gedoop is nie? 4 Ons is saam met Hom

begrawe in die doop tot die dood sodat net

soos Die Gesalfde Een uit die dood uit

opgestaan het deur die Gemanifesteerde

Teenwoordigheid van Sy Vader, ons ook net

so in ’n nuwe lewe kan leef, 5 want as ons een

geword het met Hom deur dieselfde dood as

Hy, sal ons ook een wees met Hom in

dieselfde opstanding as Hy.

Page 24: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Rom 6:6 Ons weet dat ons ou mens

saam met Hom gekruisig is sodat die

liggaam van sonde vernietig sou word

sodat ons nie langer ’n slaaf van die

sonde sal wees nie, 7 want hy wat dood

is, het homself van die sonde bevry. 8 As

ons daarom saam met Die Gesalfde Een

dood is, laat ons vertrou dat ons saam

met Die Gesalfde Een sal lewe

Page 25: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

9 omdat ons weet dat Die Gesalfde Een

opgestaan het uit die dood en nie weer sal

sterf nie en die dood geen outoriteit oor

Hom het nie. 10 Hy wat dood is vir die

sonde, het een maal gesterf en omdat Hy

leef, leef Hy vir God. 11 Net so moet julle

ook julleself beskou as dood vir die sonde en

dat julle leef vir God in eenheid met ons

Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een.

Page 26: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

12 Die sonde sal daarom nie in julle

dooie liggame heers, asof julle aan sy

begeertes gehoorsaam sou wees nie. 13

Moet ook nie julle lede aanbied as

wapens vir boosheid tot sonde nie,

maar bied julleself aan vir God as

mense wat uit die dood uit lewend is en

julle lede sal wapens wees vir die

onpartydige opregtheid van God.

Page 27: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Koninkryk van God = Koninkryk van die hemel

Ek glo dit is die leer aangaande onslewenswyse soos Yeshua dit aan ons kom

demonstreer het sodat Sy wil op die aarde kan geskied soos dit in die hemel

reeds bepaal is.

Page 28: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 6:10laat U Koninkryk kom, laat U wil gedoen

word, op die aarde soos in die hemel.Luk 11:3

U Karakter en Outoriteit bly afgesonderd; laat U Koninkryk kom; laat U besluite

uitgevoer word, net soos in die hemel, so ook op die aarde; gee vir ons dié brood wat

ons nodig het elke dag

Page 29: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Nou moet jy volkome wees en leef soos Hy wil:

Gees – 2 Kor 7:1 Julle vir wie ons lief is omdat

daar vir ons hierdie beloftes is, laat ons onsself

daarom reinig van alle vuilheid van die vlees en

die gees en laat ons groei in afgesonderdheid uit

respekvolle vrees vir God.

Verstand - Rom 16:19 Julle gehoorsaamheid het

oral bekend geword; daarom verbly ek my oor

julle en ek wens dat julle wys mag wees oor wat

goed is, maar onskuldig oor wat boos is.

Page 30: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Wil - Spr 11:23 Die begeerte van die regverdiges

is net goed, maar die verwagting van die bose is

toorn.

Emosie - 1Tim 2:8 Ek wil daarom hê dat die mans

op elke plek moet bid en afgesonderde, rein

hande oplig sonder woede en komplotte.

Dade - Efe 6:6 nie wat nodig het om dopgehou te

word soos mensebehaers nie, maar soos slawe

van Die Gesalfde Een wat die wil van God doen

Page 31: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Nuut in Sy Koninkryk Yeshua is nou Koning

Vader maak die reëls – Jy tree op volgens die vb.

Van die Koning vd koninkryk waaraan jy behoort.

Sy Koninkryk is Afgesonderd – nie half / half

Sonde besoedel jou en die Koninkryk

Voor reiniging – maak wat jy doen nie saak nie,

nou is dit onreinheid in die Koninkryk

Satan het outoriteit in die Koninkryk van satan en sal probeer

om jou volgens sy koninkryk te laat optree en lewe.

Page 32: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 6:10laat U Koninkryk kom, laat U wil gedoen word, op die aarde

soos in die hemel.Luk 11:3

U Karakter en Outoriteit bly afgesonderd; laat U Koninkryk kom; laat U besluite

uitgevoer word, net soos in die hemel, so ook op die aarde; gee vir ons dié brood wat

ons nodig het elke dag

Page 33: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Koninkryk is waar die Koning heers, regeeren dissiplineer

Heb 12:5,65 en julle het weggedwaal van die lering wat tot julleas seuns praat: “My seun, moenie wegdraai van die vasgestelde pad van hwhy of verslap in jou lewe as jydeur Hom gedissiplineer word nie, 6 want hwhydissiplineer hom wat Hy liefhet en Hy ontvang hulle met wie Hy tevrede is.”

Page 34: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Die Koninkryk van God is: - waar Sy opdragte uitgevoer word- volgens Sy gedagtes gedink word -

Koninkryk eerste- volgens Sy omgee opgetree word- soos Hy liefhet- soos Hy gee- waar niks anders belangrik is nie- waar ten volle op Hom vertrou word

Page 35: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Ons het dus ‘n stryd tussen die 2 koninkryke.

Daar is geen ander nie.

Jou lewe en dade wys aan watter koninkryk jy

behoort.

Yeshua het kom wys wat reg is en ons het geen

verskoning nie.

Kom ons kyk hoe lyk en tree elkeen

van die koninkryke op.

Page 36: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Yog 3:19

Dit is die veroordeling: die Lig het in die

wêreld gekom en die mense het die duisternis

eerder liefgehad as die Lig, want hulle dade

was boos,

Yog 3:20

want elkeen wat doen wat haatlik is, haat die

Lig en kom nie na die Lig nie sodat sy dade

nie veroordeel kan word nie,

Page 37: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

AanvalleGen 3:15 Ek sal vyandskap stel tussen jou en die

vrou en tussen jou saad en haar Saad. Hy sal jou

kop vertrap en jy sal Sy hakskeen byt.”

Satan sal alles probeer om die Liggaam van

Yeshua, die Koninkryk, in die hakskeen te byt –

stadig te maak – seer te maak – te mislei – te

verwar – besig te hou met onnodige goed.

Yeshua het kom wys wat is belangrik!!

Page 38: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Aanvalle - Haksteenbyt stadig te maak – Twyfel, Verdeeldheid,

seer te maak – Afguns, Skinder, Praatjies

te mislei – Rom 16:18 want sulke mense dien nie ons

Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een nie, maar hulle eie

maag en hulle mislei die verstand, wil en emosie van die

reines deur hulle soet woorde en seëninge. Mooi

klinkende leringe, Emosionele lering

te verwar – Gebrek aan kennis, Wolwe in skaapklere

besig te hou met onnodige goed – Eindtydleer, tempel,

Joodse gebruike, Kerk leringe en feeste

Dit wat nie die Koninkryk van God behels en bevorder nie.

Page 39: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 6:31 Julle moet daarom nie bekommerd wees

en vra: ‘Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat

sal ons aantrek nie,’

32 want dit is die ander nasies wat konsentreer op

al hierdie dinge. Julle hemelse Vader weet dat julle

ook al hierdie dinge nodig het,

33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy

onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook

vir julle bygesit word.

34 Bekommer julle dus nie oor môre nie, want

môre sal hom oor sy eie dinge bekommer. Elke dag

het genoeg aan sy eie booshede.”

Page 40: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Die koninkryk van Satan.

Gal 5:19 maar julle ken die dade van die menslike

natuur; dit is: seksuele oortredings, onreinheid,

wellustigheid,

20 aanbidding van afgode, towery, vyandskap, tweedrag,

jaloesie, woede, hardkoppigheid, misleiding, valse

leringe,

21 afguns, moord, dronkenskap, orgies en soortgelyke

dinge en dat die wat hierdie dinge doen, soos ek vroeër

gesê het en nou weer sê, nie die Koninkryk van God sal

erf nie.”

Page 41: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Die koninkryk van Satan.

Rom 8:6 want die gedagtes van die vlees is dood,

maar die gedagtes van die Gees is lewe, vrede,

gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid

7 omdat die gedagtes van die vlees vyandskap teen

God is, want dit is nie gehoorsaam aan die wet van

God nie, want dit is ook nie moontlik nie.

8 Hulle wat in die vlees is, kan God nie tevrede

stel nie,

Page 42: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Na die storie van die saaier

Mat 13:11 Hy antwoord en sê vir hulle: “Aanjulle is gegee om die geheime van die Koninkryk van die hemel te ken, maar dit is nie aan hulle gegee nie,

Page 43: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 13:19 Elkeen wat die boodskap van die Koninkryk hoor en nie verstaan nie, in hom kom die Bose een en grypweg wat in sy verstand, wil enemosie gesaai is; dit is wat langs die pad gesaai is.

Page 44: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

As ons ons skuldig maak hieraan – val ons dus

vir die lokval van Satan en help ons hom in sy

koninkryk.

Vermy dit – weier dit – neem nie deel nie.

Lees niks wat nie kom van betroubare bronne

nie.

Jy sal weet as Vader jou kan gebruik om leuens

te weerlê – anders, bly weg.

Page 45: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Die Koninkryk van God is:

Mat 3:2“Draai weg van julle sondes na God toe, want

die Koninkryk van die hemel is naby!”

Mat 4:17 Van daardie tyd af aan het Yeshua begin om te

verklaar: “Draai weg van julle sondes af naGod toe, want die Koninkryk van die hemele is

naby!”

Page 46: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Die Koninkryk van God.

Gal 5:16 Ek sê: “Leef deur die Gees, dan sal julle nooit deur die

begeertes van die menslike natuur gevang word nie,

17 want die menslike natuur begeer die teenoorgestelde as die Gees

en die Gees die teenoorgestelde as die menslike natuur. Hulle staan

teenoor mekaar sodat julle nie kan doen wat julle wil doen nie,

22 Die vrugte van die Gees is liefde, blydskap, vrede, geduld, sagte

omgee, goedheid, vertroue,

23 nederigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge is geen wet in

plek nie,

24 maar dié wat aan Die Gesalfde Een behoort, het die menslike

natuur met al sy passies en begeertes gekruisig.

25 Ons moet daarom in die Gees leef en aan die Gees oorgee

26 en laat ons nie sonder lof en eer wees nie; mekaar slegmaak en

jaloers wees op mekaar nie.

Page 47: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 13:24 ’n Ander vergelykende storie het Hy aan hulle

vertel en gesê: “Die Koninkryk van die hemelis soos ’n man wat goeie saad in sy land gesaai

het, 25 maar terwyl die mense slaap, het syvyand gekom en darrel (vals koring) tussendie koring gesaai en weggegaan. 26 Toe die blare opgroei en die spruitjies vrugte vorm,

toe verskyn die darrel ook.

Page 48: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 13:28 Hy antwoord hulle: ‘’n Vyandige persoon het dit

gedoen.’ Die diensknegte sê vir hom: ‘Wil u hê datons moet gaan en dit uitsoek?’ 29 Hy antwoordhulle: ‘Is dit nie dat as julle die darrelbymekaarmaak, julle ook saam met hulle die graansal ontwortel nie?’ 30 Laat altwee saam groei tot die oestyd toe en in die oestyd sal ek vir die maaiers sê: Maak eers die darrel bymekaar en bind dit in bondels om dit te verbrand, maar maak die graanbymekaar in my skuur.”

Page 49: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Luk 9:62 Yeshua antwoord hom: “Niemandwat sy hand aan die ploeg of juk

slaan en agtertoe kyk, is waardig virdie Koninkryk van God nie.”

Page 50: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Die Koninkryk van God.

1Thess 5:22 Vlug weg van elke ding wat boos is

1Thess 5:23 en Hy, die God van vrede,

gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid, sal

julle almal volkome afsonder en julle volkome,

(gees, verstand, wil, emosie en liggaam) geheel en

al foutloos beskerm tot by die koms van ons

Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een!

Page 51: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 13:31 ’n Ander vergelykende storie het Hy vir hullevertel en gesê: “Die Koninkryk van die hemelis soos ’n mosterdsaad wat ’n man vat en in syland saai. 32 Hierdie is die kleinste van allesade, maar as dit gegroei het, is dit die grootstevan alle kruie en word dit ’n boom sodat die voëls van die hemel kom en nes maak in sytakke.”

Page 52: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

33 ’n Ander vergelykende storie het Hyhulle vertel: “Die Koninkryk van die hemel is soos suurdeeg wat ’n vrou neemen in drie mate meel inwerk totdat dit allesingesuur is.”

Page 53: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

44 Weer: die Koninkryk van die hemel is soos ’n skat wat weggesteek is in ’n stukgrond, wat ’n man kry en geheim hou enuit blydskap daaroor gaan hy en verkoopalles wat hy het en koop daardie grond.

Page 54: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

45 Weer: die Koninkryk van die hemel is soos ’n handelaar wat mooi pêrels soek46 en toe hy ’n sekere pêrel vind wat voordie hand liggend baie kosbaar is, gaan hyweg en verkoop alles wat hy het en koopdit.

Page 55: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

47 Weer: die Koninkryk van die hemel is soos ’n net wat in die see gegooi word en van alle soortebymekaarmaak 48 en toe dit vol was, het hulle dit op die strand uitgebring en gaan sit en dit uitgesoek. Die goeies het hulle in houers gesit en die slegtesuitgegooi. 49 So sal dit wees aan die einde van die wêreld: die engele sal uitgaan en die slegte mensevan die onskuldiges afskei 50 en hulle in die intensiteit van vuur gooi. Daar sal gehuil wees engekners van tande.”

Page 56: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 18:1 In daardie tyd het die studentevolgelingena Yeshua gekom en gesê: “Wie is regtig die grootstein die Koninkryk van die hemel?” 2 Yeshua roep ’n seun en laat hom tussen hulle staan 3 en Hy sê: “Waarlik, Ek sê vir julle, as julle nie verander ensoos kinders word nie, sal julle nie in die Koninkrykvan die hemel ingaan nie! 4 Elkeen dan wat hom verneder om te wees sooshierdie seun, hy is die grootste in die Koninkryk van die hemel

Page 57: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 5:3 “Hoe uitermate gelukkig is dié wat arm van gees

is, want aan hulle behoort die Koninkryk van die hemel.

10Hoe uitermate gelukkig is dié wat vervolg word

omdat hulle onpartydigheid en opregtheidnajaag, want aan hulle behoort die Koninkryk

van die hemel.

Page 58: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 25:34 Dan sal die Koning vir dié aan Syregterhand sê: ‘Kom, julle geseëndes van My Vader, kom erf die Koninkryk wat vir julle voorberei is vanaf die ontstaan van die heelal af, 35 want Ek het honger gehad en julle het vir My kos gegee; Ek het dors gehad en julle het vir My te drinke gegee; Ekwas ’n vreemdeling en julle het My ontvang; 36 Ekwas kaal en julle het My aangetrek; Ek was siek enjulle het My versorg; Ek was in die tronk en jullehet My besoek.’

Page 59: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

45 Dan sal Hy hulle antwoord en virhulle sê: ‘Dit is waar, Ek sê vir julle, in die mate waarin julle dit nie gedoenhet vir een van hierdie onbelangrikesnie, het julle dit ook nie vir My gedoennie’

Page 60: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 20:1 want die Koninkryk van die hemel is soos ’n huiseienaar wat vroeg in die oggend uitgegaan het om werkers virsy wingerd te huur

Page 61: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 25:1 “Dan sal die Koninkryk van die hemel weessoos tien maagde wat hulle lampe gevat enuitgegaan het om die bruidegom en bruid teontmoet, 2 maar vyf van hulle was wys en vyfwas dwaas. 3 Die wat dwaas was, het hullelampe gevat en nie olie saamgevat nie, 4 maar die wyses het olie in hulle houers saam met hulle lampe gevat.

Page 62: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 21:43 Deur dit sê Ek vir julle: ‘Die Koninkryk van God sal van julleweggevat word en aan ’n volk gegeeword wat vrugte sal dra

Page 63: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 7:21 Nie elkeen wat vir My sê: ‘My Meester, my Meester,’ sal

ingaan in die Koninkryk van die hemel nie, maar hy watdie wil van My Vader, wat in die hemel is, doen.

22 Op daardie dag sal baie vir My sê: ‘My Meester, my Meester, het ons nie in U Outoriteit en Karaktergeprofeteer en in U Outoriteit en Karakter demoneuitgedryf en in U Outoriteit en Karakter baie kragtigedade gedoen nie?’

23 Dan sal Ek vir hulle sê: ‘Ek het van die begin van tyd afnie met julle ’n verbondsooreenkoms gehad nie. Gaanver weg van My af, julle wat teen die wet werk!’

Page 64: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

11 Agterna kom ook die ander maagde ensê: ‘Ons meester, ons meester, maak vir onsoop,’ 12 maar hy antwoord en sê vir hulle: ‘Dit is waar, ek sê vir julle, ek het nie ’n verbondsverhouding met julle nie.’ 13 Word dan wakker omdat julle die dag endie uur nie weet nie.

Page 65: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Die Koninkryk van God.

Efe 1:22 Hy het alles in gehoorsaamheid

onder Sy voete gesit en Hom wat hoër as

alles is as Hoof oor die gemeente,

Efe 1:23 wat Sy liggaam is, gegee; die

volledigheid van Hom wat alles in almal

volledig maak;

Page 66: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 4:23 Yeshua het oor die hele Galil gegaan en

in hulle byeenkomste geleer, die goeieboodskap van die Koninkryk

verkondig en mense van elke siekte enkwaal genees

Page 67: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Mat 10:7 en wanneer julle gaan, kondig aan ensê: ‘Die Koninkryk van die hemel het nabygekom.’ 8 Genees siekes, reinig melaatses, dryfdemone uit. Sonder betaling is dit ontvang, sonder betaling moet dit gegee word. 9 Moeniegoud of silwer of koper in julle beurse hou nie, 10 geen sak vir die pad of twee kledingstukkeof sandale of ’n wandelstok nie, want die arbeider is sy versorging waardig,

Page 68: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Rom 14:17 want die Koninkryk van God is nie eeten drink nie, maar onpartydigheid, opregtheid, vrede, gesondheid, voorspoed, vergenoegdheid en vreugdein die Gees van Afsondering,

Page 69: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Maak seker jy ken die wet van

God sodat jy nie die vyand kan

help om chaos te bring en die

Koninkryk skade aan te doen

en sy groei te vertraag nie.

Page 70: Die Koninkryk van God...33 maar soek eerste die Koninkryk van God en Sy onpartydige opregtheid en al hierdie dinge sal ook vir julle bygesit word. 34 Bekommer julle dus nie oor môre

Jy is die soldaat op die grond

wat die verskil kan maak.

8