Upload
others
View
1
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
PUNTE: 100 TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.
GRAAD 12
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November 2013 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A:
AFDELING B: AFDELING C:
Opstel (50) Langer transaksionele teks (30) Korter teks: Naslaan-, informatiewe en transaksionele tekste (20)
2. 3. 4.
Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling. Skryf in die taal wat geassesseer word. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy.
5. 6.
Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ʼn kopkaart, ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen die beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elkeen van die afdelings skryf. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur die beplanning nadat jy die finale produk geskryf het.
7. Beplan jou tyd só: AFDELING A:
AFDELING B: AFDELING C:
80 minute 40 minute 30 minute
8. 9.
Nommer elke teks soos dit op die vraestel genommer is. Skryf die titel/opskrif van elke teks boaan jou skryfstuk neer.
10. LET WEL: Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel
word NIE.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 3 DBE/November 2013 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1
• Kies EEN onderwerp en skryf 250–300 woorde daaroor. • Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk
neer.
1
1.1
Julle bure het julle gehelp toe julle ʼn probleem gehad het. Skryf ʼn opstel hieroor.
[50]
1.2 Jongmense het hulle eie kultuur
[Uit: http://www.google.com]
Jongmense het hulle eie idees oor byvoorbeeld:
• Kleredrag • Musiek • Kos • Vriendskap Skryf ʼn opstel hieroor.
[50]
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 4 DBE/November 2013 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.4
Geweld in skole is wêreldwyd in die nuus. Ons hoor van: • Dwelmgebruik • Bendes • Vuurwapens • Boelies Kan leerders in Suid-Afrikaanse skole veilig voel? Skryf ʼn opstel hieroor.
[50]
1.3 ʼn NAWEEK SONDER MY SELFOON
[Uit: http://www.google.com]
Skryf ʼn opstel hieroor.
[50]
VOEL LEERDERS VEILIG IN SUID-AFRIKAANSE
SKOLE?
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 5 DBE/November 2013 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.5
[Uit: http://www.google.com]
Baie leerders sê dat hulle te veel huiswerk kry. Stem jy saam met hierdie stelling? Skryf ʼn opstel hieroor.
[50]
1.6 Kies EEN van die volgende visuele tekste en skryf ʼn opstel daaroor. Gee jou
skryfstuk ʼn titel. Jou opstel moet direk by die kern van die prent aansluit.
1.6.1
[Uit: http://www.google.com]
[50]
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 6 DBE/November 2013 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.6.2
[Uit: http://www.google.com]
[50]
1.6.3
[Uit: http://www.google.com]
[50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 7 DBE/November 2013 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 2
• Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor. • Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan die skryfstuk
neer.
2.1 VRIENDSKAPLIKE BRIEF
[Uit: http://www.google.com]
Jou maat in graad 10 moet tussen Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid kies en hy/sy vra jou raad. Skryf ʼn brief aan jou maat waarin jy vir hom/haar hieroor raad gee.
[30]
2.2 VERSLAG
Jy het gesien hoe een van die graad 12-leerders oneerlik in die eksamen-lokaal was. Skryf ʼn verslag aan die skoolhoof waarin jy verduidelik wat jy gesien het.
[30]
2.3 HULDEBLYK
Een van jou klasmaats is oorlede. Skryf die huldeblyk wat jy by sy/haar begrafnis gaan voorlees, volledig uit.
[30]
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 8 DBE/November 2013 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
2.4 PAMFLET
Só lyk die voorblad van ʼn pamflet wat julle skool saamgestel het om ʼn Idolskompetisie wat julle gaan aanbied, bekend te stel.
[Foto uit: http://www.google.com]
Jy moet die pamflet voltooi deur meer inligting oor die kompetisie te gee. Skryf ook die reëls van die kompetisie neer. Gebruik die formaat hieronder om jou pamflet saam te stel.
ALGEMENE INLIGTING REËLS
[30]
TOTAAL AFDELING B: 30
ONS EIE IDOLSKOMPETISIE
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 9 DBE/November 2013 NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING C: KORTER TEKS: NASLAAN-, INFORMATIEWE EN TRANSAKSIONELE
TEKSTE VRAAG 3
• Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor. • Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan die skryfstuk
neer.
3.1 DAGBOEKINSKRYWING
Jou ouers wou nie toelaat dat jy ná die eindeksamen saam met jou matriek-maats gaan vakansie hou nie. Skryf in jou dagboek hoe jy oor jou ouers se besluit gevoel het.
[20]
3.2 ADVERTENSIE
[Uit: http://www.google.com] ʼn Tienertydskrif het jou gevra om ʼn advertensie vir hierdie tekkies te ontwerp. Ontwerp hierdie advertensie.
[20]
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 10 DBE/November 2013 NSS
Kopiereg voorbehou
3.3 INSTRUKSIES
[Uit: http://www.google.com]
Jou broer gaan vir die eerste keer sy meisie se ouers ontmoet. Skryf 8–10 wenke in die vorm van instruksies neer om jou broer te help sodat hy ʼn goeie indruk by sy meisie se ouers skep.
[20]
TOTAAL AFDELING C:
GROOTTOTAAL: 20
100