31
REKENINGKUNDE GRAAD 11 EKSAMEN 2020 KWARTAAL 4 PUNTE: 150 TYD: 2 uur LEERDER: _________________________ Blaai asseblief om

GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

REKENINGKUNDE

GRAAD 11 EKSAMEN

2020 KWARTAAL 4

PUNTE: 150 TYD: 2 uur

LEERDER: _________________________

Blaai asseblief om

Page 2: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig en volg hulle presies.

1.

2.

3.

4.

5.

6.

7.

Hierdie vraestel bestaan uit 4 vrae beantwoord al die vrae

‘n Spesiale ANTWOORDBOEK word voorsien, beantwoord ALLE vrae daarin.

Toon ALLE berekeninge om deelpunte te verwerf.

Jy mag gebruik maak van ‘n nie-programeerbare sakrekenaar.

Jy mag 'n donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.

Waar van toepassing, toon AL die berekeninge tot EEN desimale punt.

Skryf netjies en leesbaar.

Blaai om asseblief

Page 3: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

VRAAG 1: 50 punte; 40 minuteONDERWERP: ONDERWERP/AFDELING GEDEK:

Finansiële state Begrippe Staat van Komprehensiewe Inkomste

(Inkomstestaat) Nota vir Handels- en ander betaalbares

ENVRAAG 2: 40 punte; 30 minute

ONDERWERP: ONDERWERP/AFDELING GEDEK:Verhouding ontleding Begrippe

Verhoudings Ontleding en vertolking

ENVRAAG 3: 30 punte; 25 minute

ONDERWERP: ONDERWERP/AFDELING GEDEKVersoenings Begrippe

Bank- en Krediteureversoening Interne kontrole

ENVRAAG 4: 30 punte; 25 minute

ONDERWERP: ONDERWERP/AFDELING GEDEKVaste bates Waardevermindering

Interne kontrole Bateverkope

VRAAG 1: INKOMSTESTAAT (50 punte; 40 minute)

Blaai om asseblief

Page 4: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

1.1 AARP-BEGINSELS:Voorsien die betrokke AARP-beginsel vir elk van die volgende stellings. Skryf slegs die antwoord langs die nommer (1.1.1 – 1.1.3) in die ANTWOORDBOEK.

1.1.1 Die eienaar en die besigheid se belange moet apart gehou word.

1.1.2 Finansiële resultate moet op ‘n konserwatiewe manier geboekstaaf word.

1.1.3 Inkomstes en uitgawes moet in die korrekte finansiële periode geboekstaaf word. (3)

1.2 DS HANDELAARSInligting uit die rekords van DS Handelaars (met vennote D. Dube en S. Singh) vir die finansiële jaar geëindig 29 Februarie 2020 word voorsien. Die onderneming handhaaf ‘n winsopslagpersentasie van 60% op kosprys.

GEVRA:1.2.1 Stel die volgende op 29 Februarie 2020 op:

Staat van Komprehensiewe Inkomste (Inkomstestaat) (40)

Stel die nota vir Handels- en ander betaalbares op. (Alle korttermynlaste moet in die nota getoon word.) (7)

INLIGTING:Uittreksel uit die Vooraansuiweringsproefbalans soos op 29 Februarie 2020

BALANSSTAATREKENINGE-AFDELING Debiet KredietOnttrekkings: D. Dube 124 600Onttrekkings: S. Singh 76 500Lening: Bulla Bank ?Vaste deposito: Parys Bank (8%) 66 000Handelsvoorraad 187 900Debiteurekontrole 65 500Voorsiening vir oninbare skuld 2 800Bank (kt.) 33 500Krediteure vir lone 14 000Krediteurekontrole 53 300SAID (LBS) 6 600

Blaai om asseblief

Page 5: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

NOMINALE REKENINGE-AFDELINGVerkope 1 800 000Koste van verkope 1 200 000Debiteure afslag 36 300Water en elektrisiteit 54 900Salaris en lone 168 800Werkgewersbydrae 24 300Huur inkomste 130 660Oninbare skuld ingevorder 2 800Oninbare skuld 14 350Rente op vaste deposito 4 800Rente op lopende bankrekening 1 050Skryfbehoeftes 18 600Versekering 55 680Telefoon 36 300Diverse uitgawes 79 400

AANSUIWERINGS EN ADDISIONELE INLIGTING:A. ‘n Debiteur E. Erling stuur R6 000 se goedere terug na die

onderneming. ‘n kredietnota is uitgereik, maar geen inskrywing is gemaak nie.

B. Vennoot D. Dube onttrek R1 800 se handelsvoorraad vir haar eie gebruik. Geen inskrywing is in die onderneming se boeke gemaak nie.

C. Skryfbehoeftes ter waarde van R1 200 is aan die plaaslike kerk geskenk. Geen inskrywing is in die boeke gemaak nie.

D. ‘n Fisiese voorraadopname op 29 Februarie 2020 het die volgende voorhande getoon: Handelsvoorraad R176 400 Skryfbehoeftes R2 050

E. Die telefoonrekening vir Februarie 2020 vir R1 300 is steeds uitstaande.

F. Versekering sluit ‘n bedrag van R1 860 vir die periode 1 Desember 2019 tot 31 Mei 2020 in.

G. Die huur sluit die huur vir Maart 2020 in. Neem in ag dat die huur met 15% vanaf 1 Oktober 2019 verhoog het.

H. ‘n Debiteur, M. Masisi, is insolvent verklaar. Sy boedel betaal R360 as ‘n finale dividend wat 40 sent in die rand is. Skryf die oorblywende skuld as oninbaar af. Geen inskrywing is in die boeke gemaak nie.

I. Suiwer die voorsiening vir oninbare skuld aan tot R2 400.

Blaai om asseblief

Page 6: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

J. Rente op lening moet gekapitaliseer word. Die leningstaat van Bulla Bank toon die volgende op 29 Februarie 2020:

Saldo aan die begin van die finansiële jaar R310 000Rente gekapitaliseer ?Maandelikse terugbetalings volgens lenings-ooreenkoms (12 x R7 500) R 90 000Saldo aan die einde van die finansiële jaar R276 000

K. Rente op vaste deposito is steeds ontvangbaar en rente word nie gekapitaliseer nie. Die geld is gedurende 2017 belê. Die rentekoers het nie gedurende die jaar verander nie.

L. Voorsien vir waardevermindering vir R67 500.

50

Blaai om asseblief

Page 7: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

VRAAG 2: ONTLEDING EN VERTOLKING (40 punte; 30 minute)

2.1 Onderstaande is ‘n lys van begrippe wat vrae beantwoord oor finansiële state. Kies die begrip wat die vraag beantwoord. Skryf slegs die begrip teenoor die vraagnommer neer.

Opbrengs op ekwiteit; Likiditeit; Solvensie; Winsgewendheid

2.1.1 Kan die besigheid gemaklik sy onmiddellike skuld afbetaal?

2.1.2 Is die besigheid in staat om wins te maak en hoe goed word die uitgawes gekontroleer?

2.1.3 Kan die besigheid gemaklik al sy skuld afbetaal? (3)

2.2 TSOGO HANDELAARS

Jy word voorsien van inligting rakende Tsogo Handelaars op 30 April 2020.

GEVRA:

2.2.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 30 April 2020. Alle berekeninge moet afgerond rond tot die eerste desimale syfer.

Netto wins op verkope (3) Bedryfsverhouding (3) Vuurproefverhouding (4) % Opbrengs op gemiddelde eienaarsekwiteit (5) Skuld-Ekwiteitverhouding (3) Gemiddelde voorraadomsetsnelheid (5)

2.2.2 Die eienaar is nie bekommerd oor die likiditeitsposisie van 2020 nie. Verduidelik en haal DRIE relevante finansiële aanwysers aan. (6)

2.2.3 Die eienaar is tevrede met die opbrengs op ekwiteit. Verduidelik deur ‘n finansiële aanwyser aan te haal om jou antwoord te ondersteun. (4)

2.2.4 Was dit 'n wyse besluit van die onderneming om R130 000 van die lening terug te betaal? Haal EEN finansiële aanwyser aan en lewer kommentaar oor die besluit.. (4)

Blaai om asseblief

Page 8: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

INLIGTING:

A. Uittreksel uit die Na-afsluitingsproefbalans op 30 April 2020:

2020 2019Eienaarsekwiteit 2 600 000 1 800 000Handelsvoorraad 220 000 360 000Debiteurekontrole 120 000 80 000Bank 40 000 60 000Krediteurekontrole 160 000 250 000Lening 320 000 450 000

B. Uittreksel uit die Staat van Komprehensiewe Inkomste:

2020 2019Verkope 1 800 000 1 400 000Koste van verkope 720 000 600 000Bruto wins 1 080 000 800 000Bedryfsuitgawes 630 000 600 000Netto wins 450 000 200 000

C. Finansiële aanwysers:

2020 2019Netto wins op verkope ? 14,3%Bedryfsuitgawes op verkope 35% 42,9%Bedryfsverhouding ? 2,0 : 1Vuurproefverhouding ? 1,4 : 1Voorraadomsetsnelheid ? 3,7 keerDebiteure-invorderingstermyn 30 dae 36 daeSkuld-Ekwiteitverhouding ? 0,3:1% Opbrengs op gemiddelde eienaarsekwiteit

? 13,3%

Rentekoers op lening 15% 15%Rentekoers op vaste deposito 6% 7%

40

Blaai om asseblief

Page 9: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

VRAAG 3: VERSOENINGS (30 punte; 25 minute)

3.1 Kies die korrekte woord(e) tussen hakies. Skryf slegs die antwoord langs die nommer (3.1.1 – 3.1.3) in die antwoordboek neer.

3.1.1 ‘n (Debiet/Krediet) saldo op die bankstaat is ‘n ongunstige saldo.

3.1.2 Die brondokument vir beskadigde goedere deur die debiteur teruggestuur word, is ‘n (debietnota/kredietnota).

3.1.3 Diensgeld en kontanthanteringsfooi word as (bankkoste/rente op oortrekking) geboekstaaf. (3)

3.2 BANKVERSOENING

Die inligting hou verband met Faraway Handelaars vir April 2020:

GEVRA:

3.2.1 Toon die addisionele inskrywings wat in die Kontantjoernale vir April 2020 geboekstaaf moet word. (12)

3.2.2 Bereken die Bankrekening se saldo op 30 April 2020. Toon aan of dit gunstig of ongunstig is. (5)

3.2.3 Stel die Bankversoeningstaat op 30 April 2020 op. (7)

3.2.4 Verwys na Inligting A:Die uitstaande deposito van R13 000 (7 Maart 2020) vir kontantverkope was nie gedeponeer nie. Die kassier is aangekla en het bedank. Die bedrag moet afgeskryf word aangesien die geld nie opgespoor kan word.

Watter AARP-beginsel is hier van toepassing? (1)

Stel TWEE interne kontrole maatreëls voor wat die onderneming kan gebruik om so ‘n situasie in die toekoms te voorkom. (2)

Blaai om asseblief

Page 10: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

INLIGTING:

A. Uittreksel uit die Bankversoeningstaat op 31 Maart 2020:

ROngunstige saldo volgens die bankstaat 15 420Uitstaande deposito’s: 7 Maart 2020 13 000

28 Maart 2020 11 900Uitstaande tjeks:

Nr. 672 (gedateer 12 September 2019) 3 600Nr. 777 (gedateer 23 Maart 2020 9 865Nr. 824 (gedateer 28 Maart 2020) 5 430Nr. 863 (gedateer 18 Mei 2020) 6 300

Oortrokke saldo volgens Bankrekening in die grootboek 15 715

Let Wel: Die deposito op die 7de verskyn nie op die April se bankstaat

nie. Tjeknr. 672 is as ‘n donasie uitgereik. Dit was nie gebank nie. Tjeknr. 777 is aan ‘n krediteur uitgereik en is korrek op April-

maand se bankstaat met die bedrag van R5 689 aangetoon.

B. Kontantjoernale se totale voor die ontvang van April se bankstaat:

Kontantontvangstejoernaal R48 500Kontantbetalingsjoernaal R38 950

C. Uittreksel: April Bankstaat (met inligting nie in die kontant-joernale nie):

Besonderhede Krediet (+) Debiet (–) Datum Saldo

Saldo op 1 April 2020 01 April 15 420 Dt.Deposito 11 900 + 01 AprilKontanthanteringsfooi 85 – 03 AprilTjeknr. 777 5 689 – 06 AprilAftrekorder – PP Versekeraars 1 750 – 15 April

Onbetaalde tjek, D. Danie 4 600 – 19AprilTjeknr. 824 5 430 – 06 AprilDeposito M. Morris 7 800 + 25 AprilDiensgeld 245 – 28 AprilRente op oortrekking 140 – 30 AprilSaldo op 30 April 2020 30 April 13 659 Dt.

Blaai om asseblief

Page 11: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

Let Wel: Aftrekorder aan PP Versekeraars is vir die besigheid se bates,

R1 200 en die oorblywende bedrag vir die eienaar se voertuie.

Die onbetaalde tjek was vir ‘n debiteur ter vereffening van sy rekening van R4 900.

Die deposito was van M. Morris vir April se huur.

D. Tjeks in April se KBJ, maar nie op April se Bankstaat nie:Nr. 945 R4 900Nr. 987 R5 501

E. ‘n Deposito van R ? op 29 April 2020 in die KOJ verskyn ook nie op die bankstaat nie.

30

Blaai om asseblief

Page 12: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

VRAAG 4: VASTE BATES (30 punte; 25 minute)

Jy word verskaf van inligting wat geneem is uit die boeke van Tiqua Handelaars vir die jaar geëindig 31 Maart 2020.

GEVRA:

4.1 Bereken die waardevermindering op voertuie vir die jaar. (7)

4.2 Bepaal die datum waarop die Opel-voertuig aangekoop is. (4)

4.3 Bereken die verlies met die verkoop van die skootrekenaar op 30 September 2019. (8)

4.4 Waarom stem jy nie saam met die optrede van vennoot J. Jonny, om die skootrekenaar sonder toestemming van sy medevennoot te koop nie? Gee TWEE redes om jou antwoord te ondersteun. Verwys na A (ii).

(4)

4.5 Grond en geboue is vier jaar terug aangekoop vir R4 000 000. Die pryse

van eiendomme het sedertdien met 25% gestyg. Die direkteure wil die waarde van hierdie bate na R5 000 000 verhoog en as ’n wins van R1 000 000 in die finansiële state aantoon.

4.5.1 Watter AARP-beginsel is van toepassing? (1)

4.5.2 Watter raad sal jy as onafhanklike ouditeur gee? Verskaf TWEE punte. (4)

4.6 Hoe gaan jy verifieer of alle bates in die bateregister aangeteken is? (2)

Blaai om asseblief

Page 13: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

UITTREKSEL UIT DIE BALANSSTAAT OP 30 MAART 2020R

Grond en geboue 4 000 000Voertuie ?Toerusting 660 000Opgehoopte waardevermindering op voertuie (1/4/2019) ?Opgehoopte waardevermindering op toerusting (1/4/2019) 178 000

UITTREKSEL UIT VOERTUIGREGISTERWaardeverminderingsmetode – 20% p.j. op kosprysItem Volkswagen Toyota OpelAankoopprys R120 000 R360 000 R420 000Aankoopdatum 1 Desember

201430 Oktober

2016 ?

Opgehoopte waardever-mindering op 1 April 2019 R104 000 R174 000 R63 000

Waardevermindering vir 2020 ? ? R84 000

UITTREKSEL UIT DIE VASTEBATEREGISTER Item: Kalula Skootrekenaar Datum aangekoop: 1 Julie 2017 Kosprys: R36 000Waardeverminderingmetode: 20 % p.j. op verminderdesaldo-metode

DATUMHUIDIGE

WAARDEVER-MINDERING

OPGEHOOPTE WAARDEVERMINDERING

30 Maart 2018 R5 400 R5 40030 Maart 2019 R6 120 R11 52030 September 2019 ? ?

A Vaste Bates

(i) Geen nuwe voertuie is gedurende die finansiële jaar aangekoop nie. Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf.

(ii) Op 30 September 2019, het J Jonny, een van die vennote, die skootrekenaar vir sy dogter kontant gekoop vir R3 000. Geen toestemming is vanaf die medevennoot verkry nie. Die relevante bladsy uit die Vastebateregister word hierbo verskaf. Geen inskrywings is in terme van die bateverkope gemaak nie.

30

Blaai om asseblief

Page 14: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

TOTALE PUNTE: 150

GRAAD 11 REKENINGKUNDE FINANSIËLE AANWYSERS FORMULEBLAD

Bruto wins x 100 Verkope 1

Bruto wins x 100Koste van verkope 1

Netto wins x 100 Verkope 1

Bedryfsuitgawes x 100 Verkope 1

Bedryfswins x 100 Verkope 1

Totale verdienste per vennoot x 100Vennoot gemiddelde ekwiteit 1

Netto wins x 100 Gemiddelde eienaarsekwiteit 1

Bedryfsbates : Bedryfslaste (Bedryfsbates – Voorraad) : Bedryfslaste

(Handels- en ander ontvangbares + Kontant en Kontantekwivalente) : Bedryfslaste

Gemiddelde debiteure x 365Kredietverkope 1

Gemiddelde krediteure x 365Kredietaankope 1

Gemiddelde voorraad x 365 of 12 Koste van verkope 1 1

Koste van verkope Gemiddelde voorraad

Nie-Bedryfslaste: Eienaarsekwiteit Totale Bates: Totale Laste

Blaai om asseblief

Page 15: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

REKENINGKUNDE

GRAAD 11

KWARTAAL 4

NOVEMBER EKSAMEN 2020

VAN: __________________________________________

NAAM: _________________________________________

VRAAG TOTALE PUNTE LEERDER GEMODEREERDE

PUNTMODERATOR

PARAAF1 50

2 40

3 30

4 30

TOTAAL 150

Blaai om asseblief

Page 16: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

VRAAG 1

1.1 Voorsien die betrokke AARP-beginsel vir elk van die volgende stellings. Skryf slegs die antwoord langs die nommer (1.1.1 – 1.1.3) in die ANTWOORDBOEK.

1.1.11.1.21.1.3 3

1.2.1 DS HANDELAARS STAAT VAN KOMPREHENSIEWE INKOMSTE VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2020

40

Verkope (1 800 000 – 36 300 Koste van verkope (1 200 000 Bruto wins Ander Bedryfsinkomste

Bruto Bedryfsinkomste Bedryfsuitgawes Water en Elektrisiteit 54 900Salaris en Lone 168 800Werkgewersbydrae 24 300Oninbare skuld (14 350 Skryfbehoeftes (18 600 Versekering (55 680

Bedryfswins Rente inkomste (4 800 Wins voor rente uitgawes Rente uitgawe Netto wins vir die jaar

Blaai om asseblief

Page 17: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

1.2.1 HANDELS- EN ANDER BETAALBARES

7

TOTALE PUNTE

50

Blaai om asseblief

Page 18: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

VRAAG 2

2.1 Onderstaande is ‘n lys van begrippe wat vrae beantwoord oor finansiële state. Kies die begrip wat die vraag beantwoord. Skryf slegs die begrip teenoor die vraagnommer neer.

2.1.12.1.22.1.3 3

2.2.1 BEREKEN DIE FINANSIËLE AANWYSERS VIR 2020

Netto wins op verkope

3Bedryfsverhouding

3Vuurproefverhouding

4

% Opbrengs op gemiddelde eienaarsekwiteit

5Skuld-Ekwiteitverhouding

3Gemiddelde voorraadomsetsnelheid

Blaai om asseblief

Page 19: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

52.2.2 Die eienaar is nie bekommerd oor die likiditeitsposisie van 2020.

Verduidelik en haal DRIE relevante finansiële aanwysers aan.

6

2.2.3 Die eienaar is tevrede met die opbrengs op ekwiteit. Verduidelik deur die ‘n finansiële aanwyser aan te haal om jou antwoord te ondersteun.

4

2.2.4 Was dit wys dat die onderneming R130 000 van die lening terugbetaal het? Haal ‘n finansiële aanwyser een en lewer kommentaar oor die besluit.

4

TOTALE PUNTE

40

Blaai om asseblief

Page 20: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

VRAAG 3

3

3.1 Kies die korrekte woord in hakies.

3.1.13.1.23.1.3

3.2.1 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL

12

Diverse rekening Bedrag Diverse rekening BedragTotaal a/b 48 500 Totaal a/b 38 950

3.2.2 Bereken die Bankrekening se saldo op 30 April 2020. Toon aan of dit gunstig of ongunstig is.

5

3.2.3 Stel die Bankversoeningstaat op 30 April 2020 op.

7

Debiet Krediet

Blaai om asseblief

Page 21: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

3.2.4 Watter AARP-beginsel is hier van toepassing?

1Stel TWEE interne kontrole maatreëls voor wat die onderneming kan gebruik om so ‘n situasie in die toekoms te voorkom.

4

TOTALE PUNTE

30

VRAAG 4

4.1 Bereken die waardevermindering op voertuie vir die jaar.

Berekening Antwoord

7

Blaai om asseblief

Page 22: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

4.2 Bereken die aankoopdatum van die Opel-voertuig.

Berekening Antwoord

4

4.3 BATEVERKOPE

8

4.4 Waarom stem jy nie saam met die optrede van J. Jonny, die direkteur, om die skootrekenaar sonder toestemming te koop nie? Gee TWEE redes om jou antwoord te ondersteun.

4

4.5.1 Watter AARP-beginsel is van toepassing?

1

Blaai om asseblief

Page 23: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Graad 11 Rekeningkunde November 2020

4.5.2 Watter raad sal jy as onafhanklike ouditeur gee? Verskaf TWEE punte.

4

4.6 Hoe gaan jy verifieer of alle bates in die bateregister aangeteken is?

2

TOTALE PUNTE

30

Blaai om asseblief

Page 24: GRADE 12 ACCOUNTINGvoortrekkerafstandsleer.co.za/.../Graad-11-Rekeningkund…  · Web view2021. 1. 29. · Waardevermindering op voertuie word teen 20 % p.j. op die kosprys afgeskryf

Blaai asseblief om