10
Faculty Name Education Student Name Maronic Cornelius Student Number 213294931 Course B.Ed-FET 4 Module Name Education Practice Module Code POHO 440 Task Lesson Plan Date 4 June 2022

ruaanoersen.weebly.com€¦  · Web viewvak spesifieke inhoud . in alledaagse lewe. Uitkoms van leer. D. ie student moet in staat wees om: (1) D. efinieer die term. e kosprys,verkoopsprys

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: ruaanoersen.weebly.com€¦  · Web viewvak spesifieke inhoud . in alledaagse lewe. Uitkoms van leer. D. ie student moet in staat wees om: (1) D. efinieer die term. e kosprys,verkoopsprys

Faculty Name Education

Student Name Maronic Cornelius

Student Number 213294931

Course B.Ed-FET 4

Module Name Education Practice

Module Code POHO 440

Task Lesson Plan

Date 14 September 2023

Page 2: ruaanoersen.weebly.com€¦  · Web viewvak spesifieke inhoud . in alledaagse lewe. Uitkoms van leer. D. ie student moet in staat wees om: (1) D. efinieer die term. e kosprys,verkoopsprys

Bertram Sekondêre Skool

VAK :Wiskundige Geletterdheid

ONDERWERP :Enkelvoudige-en saamgestelde rente

GRAAD :11

TYD :35 Minute

Vakspesifieke doelwitte

Die student moet in staat wees om:

(1) Ken die vak spesifieke inhoud.

(2) Toepassing van vak spesifieke inhoud in alledaagse lewe.

Uitkoms van leer

Die student moet in staat wees om:

(1)Definieer die terme kosprys,verkoopsprys en wins

(2)Kosprys en verkoopsprys te verstaan

(3)Die belangrikheid van verkoopsprys te verstaan.

Page 3: ruaanoersen.weebly.com€¦  · Web viewvak spesifieke inhoud . in alledaagse lewe. Uitkoms van leer. D. ie student moet in staat wees om: (1) D. efinieer die term. e kosprys,verkoopsprys

InleidingOnderwyser se

aksieLeerders se aktiwiteite

Sleutelbegrip / inhoud

Onderrigstrategieë

Assesseringstrategieë

Hulpbronne Tyd

Verduidelik die

terme

kosprys,verkoops

prys en winsWaarneem,

luister en vra

vrae

Sien bylae AVrae en

antwoordeInformel

Assessering:

mondelinge

terugvoer

Handbook

bladsy 64

Via Afrika

Wiskundige

geletterdheid

gr 11

leerderboek

10 min

Gebruik resep om

kosprys te

verstaan

Vrae Sien bylae ADirekte

instruksies

2 min

OpenbaarmakingOnderwyser se

aksieLeerders se aktiwiteite

Sleutelbegrip / inhoud

Onderrigstrategieë

Assesseringstrategieë

Hulpbronne Tyd

Bepaal die

kosprys en

verkoopsprys vir

elke oliebol

Waarneem,

luister en vra

vrae

Sien bylae B Direkte

instruksies

Informel

Assessering:

mondelinge

terugvoer

Handbook

bladsy 64-66

Via Afrika

Wiskundige

geletterdheid

gr 11

leerderboek

10 min

Bepaal die wins

en die

persentasie wins

10 min

SlotOnderwyser se

aksieLeerders se aktiwiteite

Sleutelbegrip / inhoud

Onderrigstrategieë

Assesseringstrategieë

Hulpbronne Tyd

Tuiswerk Sien bylae C Informel

Assessering:

mondelinge

terugvoer

Handbook

bladsy 67

Via Afrika

Wiskundige

geletterdheid

gr 11

leerderboek

3 min

Page 4: ruaanoersen.weebly.com€¦  · Web viewvak spesifieke inhoud . in alledaagse lewe. Uitkoms van leer. D. ie student moet in staat wees om: (1) D. efinieer die term. e kosprys,verkoopsprys

InleidingBylae A

Kosprys

Kosprys van ‘n item of diens verwys na di totale bedrag wat dit kos om ‘n item te maak of ‘n diens te verskaf. Die kosprys sluit slegs die koste in wat by die spesifieke item of diens betrokke is.

Verkoopsprys

Die verkoopsprys van ‘n item of ‘n diens verwys na die prys waarvoor die item/diens verkkop of verskaf word.

Wins

Wanneer jou inkomste meer is as jou uitgawe

Die verkoopsprys is gewoonlik meer as die kosprys, sodat koste gedek kan word en ‘n wins gemaak kan word.

Die besigheid moet versigtig wees om die verkoopsprys nie te hoog te maak nie.

Gebruik ‘n resep om kosprys en verkoopsprys te verstaan

Page 5: ruaanoersen.weebly.com€¦  · Web viewvak spesifieke inhoud . in alledaagse lewe. Uitkoms van leer. D. ie student moet in staat wees om: (1) D. efinieer die term. e kosprys,verkoopsprys

Vrae

Wat is 'n rente?

Beskryf wat saamgestelde rente is?

Wat is die verskil tussen die enkelvoudige en saamgestelde rente?

Page 6: ruaanoersen.weebly.com€¦  · Web viewvak spesifieke inhoud . in alledaagse lewe. Uitkoms van leer. D. ie student moet in staat wees om: (1) D. efinieer die term. e kosprys,verkoopsprys

Openbaarmaking

Bylae B

Bepaal die kosprys van elke oliebol

Page 7: ruaanoersen.weebly.com€¦  · Web viewvak spesifieke inhoud . in alledaagse lewe. Uitkoms van leer. D. ie student moet in staat wees om: (1) D. efinieer die term. e kosprys,verkoopsprys
Page 8: ruaanoersen.weebly.com€¦  · Web viewvak spesifieke inhoud . in alledaagse lewe. Uitkoms van leer. D. ie student moet in staat wees om: (1) D. efinieer die term. e kosprys,verkoopsprys

SlotBylae C

Tuiswerk