25
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION DIRECTORATE SENIOR CURRICULUM MANAGEMENT (SEN-FET) TUIS-ONDERIG SELFSTUDIE AKTIWITEITE EN WERKVELLE VAK REKENINGKUNDE GRAAD 11 DATUM ONDERWERP Voorraadstelsels Kwarta al 3 Week 3& 4 TYD TOEKENNING 2 Weke WENKE OM GESOND TE BLY 1 . WAS JOU HANDE deeglik met seep en water vir ten minste 20 sekondes. As alternatief, gebruik die hand ontsmetmiddel met 'n alkoholinhoud van minstens 60%. 2 . PAS SOSIALE DISTANSIERING TOE - hou 'n afstand van 1 m van ander mense af weg. 3 . PAS GOEIE RESPIRATORIESE HIGIËNE TOE: hoes of nies in u elmboog of sneesdoekiel en gooi die sneesdoekie onmiddellik na gebruik weg. 4 . DRA ‘n MASKER EN PROBEER OM NIE AAN JOU GESIG TE RAAK NIE. Die virus kan van jou hande na jou neus, mond en oë oorgedra word. Dit kan dan in jou liggaam gaan en jou siek maak. 5 . BLY TUIS IINSTRUKSIES Sien vereistes per aktiwiteit

eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

Province of the

EASTERN CAPEEDUCATION

DIRECTORATE SENIOR CURRICULUM MANAGEMENT (SEN-FET)

TUIS-ONDERIG SELFSTUDIE

AKTIWITEITE EN WERKVELLE

VAK REKENINGKUNDE GRAAD 11 DATUM

ONDERWERP Voorraadstelsels Kwartaal 3 Week 3&4

TYD TOEKENNING 2 WekeWENKE OM GESOND TE BLY

1. WAS JOU HANDE deeglik met seep en water vir ten minste 20 sekondes. As alternatief, gebruik die hand ontsmetmiddel met 'n alkoholinhoud van minstens 60%.

2. PAS SOSIALE DISTANSIERING TOE - hou 'n afstand van 1 m van ander mense af weg.

3. PAS GOEIE RESPIRATORIESE HIGIËNE TOE: hoes of nies in u elmboog of sneesdoekiel en gooi die sneesdoekie onmiddellik na gebruik weg.

4. DRA ‘n MASKER EN PROBEER OM NIE AAN JOU GESIG TE RAAK NIE. Die virus kan van jou hande na jou neus, mond en oë oorgedra word. Dit kan dan in jou liggaam gaan en jou siek maak.

5. BLY TUIS

IINSTRUKSIES Sien vereistes per aktiwiteit

HULPBRONNE HANDBOEK(E) EN POWERPOINT NOTAS

Page 2: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

PERIODIEKE VOORRAADSTELSEL

VOORBEELD 1Jy is goed bekend met hierdie rekening.

Algemene grootboek van Zachele HandelaarsBalansstaat-rekeninge afdeling

Handelsvoorraad2019Junie 1 Saldo a/b 70 000

2019Junie 30 Koste v.verkope KOJ 180 000

30 Bank KBJ 210 000 Koste v verkope DJ 80 000

Krediteurekontrole KJ 125 000 Krediteurekontrole KAJ 7 000

Saldo a/b 138 000405 000 405 000

Julie 1 Saldo a/b 138 000

LET WEL:: Onthou hierdie is die DEURLOPENDE-VOORRAAD STELSEL om handelsvoorraad aan te teken.

Gebruik dieselfde inligting hierbo om berekeninge te wys volgens die PERIODIEKE STELSEL.

1.

Bereken die Koste van verkope

Beskrywing van items: Rekening BedragVoorraad aan begin van die jaar. Beginvoorraad 70 000Aankope van voorraad vir kontant gedurende die jaar Aankope 210 000Aankope van voorraad op krediet gedurende die jaar Aankope 125 000Teruggsendings aan verskaffers Terugsendings ( 7 000)Kosprys van kontantverkope Koste van verkope (180 000)Kosprys van kredietverkope Koste van verkope (80 000)Voorraad aan einde van die jaar Eindvoorraad 138 000

2

Page 3: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

2.

Bereken koste van verkope

Beginvoorraad 70 000Plus: Aankope (210 000 + 125 000) 335 000Min: Terugsendings (7 000)

398 000Min: Eindvoorraad sien 2 hierbo (138 000)Koste van verkope *260 000

* 180 000 + 80 000 (Koste van kontant en kredietverkope)

VOORBEELD 2

2.1

Stel die Handelsrekening op

2.2

Bereken die Koste van verkope

3

Page 4: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

2.2 KOSTE VAN VERKOPE (Formaat)

Beginvoorraad 135 000Aankope 480 240

4

INLIGTING: Rocco Handelaars:

Uittreksel van rekeningkundige rekords vir die jaar geëindig 30 June 2019.DEBIET KREDIET

Beginvoorraad 135 000Aankope 480 000Verkope 1 425 000Debiteure-afslag 15 000Vraggeld op aankope 42 400Invoerbelasting 29 200

Aansuiwerings en ander inligting:

1. Handelsvoorraad, kosprys R 1 200, aan die Kinderhuis geskenk is nog nie aangeteken nie

2. Geen inskrywing is gemaak vir die faktuur van Gidi Voorsieners. Handelsvoorraad R 4 600, 10% handelskorting en afleweringskoste R 320.

3. Die eienaar het handelsvoorraad teen kosprys R 2 700, vir persoonlike gebruik geneem. Die transaksie is nog nie aangeteken nie.

4. Handelsvoorraad voorhande aan die einde van die jaar beloop, R 142 000.

Oplossing:2.1Dt HANDELSREKENING (bruto wins) KtBeginvoorraad 135 000 Verkope 1 410 000Aankope 480 240 Eindvoorraad 142 000Vraggeld op aankope 42 720Invoerbelasting 29 200Wins en verlies 864 840

1 552 000 1 552 000Bewerkings: (4 600 - 460)

Aankope: (480 000 – 1 200 + 4 140 – 2 700 = 480 240 Verkope: 1 425 000 – 15 000 = 1 410 000Vraggeld op aankope: 42 400 + 320 = 42 720

Page 5: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

Vraggeld op aankope 42 720Invoerbelasting 29 200Eindvoorraad (142 000)Cost of sales 545 160

Bruto Wins = Verkope – Koste van verkope 1 410 000 – 545 160 = 864 840

AKTIWITEIT & WERKVEL 1 Die eienaar van TT- Snoepwinkel is nie gelukkig met die gebruik van die periodieke voorraadstelsel om sy handelsvoorraad in die besigheid te beheer nie, hy wil dit na die deurlopende voorraadstelsel verander.

1.1 Verduidelik aan hom die verskille tussen die twee stelsels.Deurlopende:

Periodieke:

1.2 Verduidelik aan die eienaar van TT-Snoepwinkel waarom jy dink dat die periodieke voorraadstelsel meer gepas sal wees vir sy besigheid.

1.3 Verskaf TWEE voordele en TWEE nadele van elk van die voorraad stelsels.VOORDEEL NADEEL

DEURLOPENDE VOORRAADSTELSEL

PERIODIEKE VOORRAADSTELSEL

AKTIWITEIT 2

5

Page 6: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

Zoot clothing het begin handeldryf op 1 September 2019. Hulle verkoop mans en dames klere en gebruik die periodieke voorraadstelsel. Die volgende inligting is in hulle boeke gevind aan die einde van die eerste maand van hulle handelsbedrywighede.

GEVRA:

Stel die volgende grootboekrekeninge op:

Verkope Koste van verkope Debiteureafslag Krediteureafslag Vraggeld op aankope

INLIGTING:

A Kontantontvangstejoernaal van Zoot Clothing vir September 2019.

Bank Verkope Debteurekontrole

Korting Toegestaan

Diverse Rekeninge

135 000 46 000 25 00 1 000 65 000

B Kontantbetalingsjoernaal van Zoot Clothing vir September 2019.

Bank Aankope Krediteure kontrole

Korting Ontvang

Vraggeld op aankope

Diverse Rekeninge

89 650 40 000 18 000 850 500 32 000

C Kleinkasjoernaal van Zoot Clothing vir September 2019.

Kleinkas Aankope Skryfbehoeftes

Vraggeld op aankope

Diverse Rekeninge

800 480 95 45 180

D Debiteurejoernaal Debiteure-afslagjoernaalVerkope Debiteureafslag60 000 1 500

E Krediteurejoernaal van Zoot Clothing vir September 2019.Krediteure-kontrole Aankope Toerusting Vraggeld

op aankopeDiverse Rekeninge

36 000 24 000 6 000 1 800 4 200

F Krediteure-afslagjoernaal van Zoot Clothing vir September 2019

6

Page 7: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

Krediteure-kontrole

Krediteure-afslag Toerusting Skryfbehoeftes Diverse

Rekeninge5 980 4 000 600 180 1 200

G Algemene joernaal van Zoot Clothing vir September 2019Dag

Besonderhede Debiet Krediet

8 Onttrekkings 320 Aankope 320

22 Donasies 100 Aankope 320

WERKVEL: AKTIWITEIT 2

7

Page 8: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

ALGEMENE GROOTBOEK VAN ZOOT CLOTHING NOMINALE REKENINGE AFDELING

Verkope

Aankope

Debiteureafslag

Krediteureafslag

Vraggeld op aankope

AKTIWITEIT 3

8

Page 9: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

Die volgende inligting is ‘n uitreksel van die boeke van Kings vir die jaar geëindig 30 Junie 2019. Die onderneming gebruik die periodieke-voorraadstelsel.

GEVRA:

Bereken die koste van verkope vir die jaar.

INLIGTING:

Beginvoorraad 275 025Debiteureafslag 35 680Krediteureafslag 38 315Aankope 518 320Verkope 772 500Invoerbelasting 35 150Vraggeld op aankope 18 540Vraggeld op verkope 1 850 Eindvoorraad 170 030

WERVEL: AKTIWITEIT 3

Bereken die koste van verkope vir die jaar.

AKTIWITEIT 4

9

Page 10: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

Andile Makotsi is die eienaar van AM Winkels wat mans klere verkoop. Andile maak gebruik van die periodieke voorraadopname selsel. Hy het ook ‘n kleremaker aangestel om verstellings vir sy klante te doen. Hy gebruik ‘n Lopende inkomste rekening om al die verstellings aan te teken.

GEVRA:

Ontleed die volgende transaksies volgens die voorbeeld gegee in die tabel.

TRANSAKSIES:

1 Aankope van hemde op krediet van Siva Winkels vir R31 500.

2 Kontantverkope van handelsvoorraad, R14 355.

3 Belas Madhav R350 vir verstellings vir ‘n broek. Madhav beloof om sy rekening aan die einde van die maand te vereffen.

4 Die eienaar neem klerasie ter waarde van R5 000, vir persoonlike gebruik.

5 Stuur hempde terug aan Siva Traders – dit is nie volgens die beselling, R4 500.

WERKVEL: AKTIWITEIT 4

ALGEMENE GROOTBOEK BEDRAG REKENINGKUNDIGE

VERGELYKINGRekening te debiiteur

Rekening te krediteur B E L

Vb. Skryfbehoeftes Bank R 800 - - 0

1

2

3

4

5

KLASTOETS 1 20 punteVRAAG 1

10

Page 11: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

Indicate whether the following statements are true or false.

1.1 Handelsvoorraad is ʼn nie-bedryfsbate.1.2 Die periodieke voorraadstelsel gebruik die eindvoorraad om die

koste van verkope te bereken.1.3 Gereelde voorraadaankope is ʼn vorm van interne beheer om

voorraadtekorte te identifiseer.1.4 In die deurlopendevoorraad-stelsel sal die diefstal van

voorraad ʼn verlaging in die bruto wins tot gevolg hê.1.5 In die periodieke-voorraadstelsel sal die diefstal van voorraad ʼn

vermeerdering in die koste van verkope tot gevolg hê. 5 x 1 (5)

VRAAG 2The ondederstaande inligting is geneem uit die boeke van Darries Handelaars vir die jaar geëindig 29 Februarie 2020.

GEVRA:

2.1 Bereken die koste van verkope. (10)

2.2 Bereken die bruto wins. (5)

INFORMATION:

A. Saldo’s op 29 Februarie 2020

Handelsvoorraad (1 Maart 2019) 296 190Aankope 1 595 900Vraggeld op aankope 65 840Verkope 2 278 935

B. ʼn Fisiese voorraadopname is op 28 Februarie 2020 gedoen en die voorraad voorhande was R219 275. Die volgende transaksies is nie opgeteken nie en moet in berekening gebring word:

Feb 21 Handelsvoorraad op krediet aangekoop van June Handelaars vir R47 250.

29 Goedere met ʼn kosprys van R13 800 is vir R15 735 verkoop.Handelsvoorraad (kosprys R3 150; en verkoopsprys R4 410) is aan die ouetehuis geskenk voor die voorraadopname gedoen is. Geen inskrywing is gemaak nie.

WERKVEL: KLASTOETS 1

11

Page 12: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

VRAAG 1

1.1

1.2

1.3

1.4

1.5(5)

VRAAG 2

2.1 Bereken die koste van verkope.

(10)

2.2 Bereken die bruto wins.

(5)

[20]

AKTIWITEIT 5

12

Page 13: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

Die volgende inligting is ‘n uittreksel van die boeke van Queen Winkel vir die jaar geëindig 29 Februarie 2020.

GEVRA:Stel die Handelsrekening op.

INLIGTING:Uittreksel van die Voor-aansuiweringsproefbalans.Balansstaatrekeninge-afdeling Fol Debiet KredietKapitaal 90 000Onttrekkings 45 600Handelsvoorraad (1 Maart 2019) 28 300Debiteurekontrole 26 700Bank 14 600Krediteurekontrole 25 890

Nominalerekeninge-afdelingVerkope 146 000Debiteureafslag 1 500Aankope 72 900Vraggeld op aankope 780Korting ontvang 2 340

Aansuiwerings Volgens ‘n fisiese voorrraadopname was voorraad voorhande aan die einde van

die jaar R 45 600. Die eienaar onttrek handelsware teen kosprys, R 200 vir persoonlike gebruik.

WERKVEL: AKTIWITEIT 5

HANDELSREKENING

ACTIVITY 6

13

Page 14: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

Zykey Winkels maak van die periodieke voorraadstelsel gebruik om hulle voorraad aan te teken. Die inligting voorsien, is geneem uit hulle rekenkundige rekords vir die finansiële jaar eindigende 30 September 2019. Goedere word teen ʼn winsopslag van 50% op kosprys verkoop.

GEVRA:

6.1 Stel die Aankoperekening op.

6.2 Bereken die Brutowins wat deur die besigheid verdien is.(Jy mag ʼn Handelsrekening opstel om die bedrag te bereken)

6.3 Bereken die Brutowins persentasie (winsopslag) behaal.

INLIGTING:

A. Die volgende saldo’s verskyn (onder andere) in die Vooraansuiwerings- Proefbalans op 30 September 2019.

Kapitaal 550 000Onttrekkings 55 140Debiteurekontrole 75 000Handelsvoorraad (1 Oktober 2018) 211 900Verkope 915 000Aankope 684 240Vraggeld op Aankope 9 610Vraggeld op Verkope (Afleweringsuitgawes) 7 455Debiteure-afslag 24 170Krediteure-afslag 10 350

B. Op 29 September 2019 het die besigheid goedere (verkoopprys: R 2 160) aan ‘n primêre skool skool geskenk.

C. Daar is ontdek dat ʼn faktuur wat van Ntili Winkels ontvang is, nog nie aangeteken is nie. Die faktuur het die volgende getoon:

Handelsware gekoop, 9 550 Vervoerkoste, R320

D. Die eienaar neem goedere (kosprys R2 000) vir persoonlike gebruik.

E. ʼn Fisiese voorraadopname op 30 September 2019 toon dat die waarde van voorraad op hande R255 000 is.

F. ʼn Bedrag van R145, vir vervoer op verkope, was nog van ʼn debiteur uitstaande.

14

Page 15: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

WERKVEL: AKTIWITEIT 6

6.1AANKOPE-REKENING

6.2 Bereken die Brutowins deur die onderneming verdien.

6.3 Bereken die Brutowins persentasie (winsopslag) behaal.

AKTIWITEIT 7

15

Page 16: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

Die volgende inligting is geneem uit die rekeningkundige rekords van Bags 4 Afrika op 29 Februarie 2020. Die besigheid verkoop handsakke van eksklusiewe handelsmerke. Die besigheid maak gebruik van die periodieke voorraadstelsel.

GEVRA:

7.1 Bereken die korrekte bedrag vir verkope vir die jaar.

7.2 Bereken die korrekte bedrag vir aankope vir die jaar.

7.3 Bereken die slotvoorraad op 29 Februarie 2020.

7.4 Stel die handelsrekening op 29 Februarie 2020.

INLIGTING:

A. Uittreksel van saldo’s uit die rekords op 29 Februarie 2020Handelsvoorraad (1 Maart 2019) R 341 000Aankope 1 850 000Vraggeld op aankope 27 510Invoerkoste 15 390Verkope 3 190 700Debiteure-afslag 26 620

B. Addisionele inligting wat in ag geneem moet word:

1. Goedere ter waarde van R 8 000 is aan ‘n plaaslike skool geskenk.

2. Handsakke ter waarde van R 4 200, wat deur die eienaar vir persoonlike gebruik geneem is, is teen verkope gekrediteer.

3. Ontvang ‘n faktuur van Xpress Afleweringsdienste vir die vervoer van handelsware aan die besigheid, R 1 290.

4. Geen inskrywing is gemaak vir ‘n debietnota uitgereik aan ‘n krediteur nie,R2 750.

5. Volgens die fisiese voorraadopname op 29 Februarie 2020 is die waarde van die voorraad R 298 000.

6. Die volgende transaksies het plaasgevind op 29 Februarie 2020 nadat die voorraadopname plaasgevind het.

Aankope van handelsvoorraad R23 630

WERKVEL: AKTIWITEIT 7

16

Page 17: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

7.1 Bereken die korrekte bedrag vir verkope vir die jaar.

7.2 Bereken die korrekte bedrag vir aankope vir die jaar.

7.3 Bereken die eindvoorraad op 29 Februarie 2020.

7.4 HANDELSREKENING

KLASTOETS 2 30 punte

17

Page 18: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

VRAAG 1

Provide the missing word in each of the following sentences:

1.1 Koste van verkope word aangeteken met elke verkope in die … voorraadstelsel.

1.2 Fisiese voorraadopname is nodig om voorraad te verifieër in die … voorraadstelsel.

1.3 Voorraad tekorte sal ‘n … brutowins in die periodieke voorraadstelsel toon.

1.4 Voorraad tekorte kan maklik in die … voorraadstelsel ontdek word.4 x 1 (4)

VRAAG 2

Jy word voorsien van inligting met betrekking tot Omega Voorsieners vir die jaar geëindig 29 Februarie 2020. Die besigheid gebruik die periodieke voorraadmetode.

GEVRA:

2.1 Stel die Handelsrekening op. (15)

2.2 Bereken die koste van verkope. (6)

2.3 Bereken die winsopslag-% bereik. (3)

2.4 Die besigheid mik vir 'n winsopslag-% van 65%. Gee TWEE moontlike redes waarom die werklike winsopslag-% van die beoogdewinsopslag-% verskil. (2)

INLIGTING:

A Handelsvoorraad is soos volg gewaardeer:• R245 000 op 1 Maart 2019• R302 000 op 29 Februarie 2020

B Goedere gedurende die jaar op krediet aangekoop, R960 000

C Goedere aan verskaffers teruggestuur, R26 000

D. Vraggeld gedurende die jaar aan ZNK Vervoer betaal:• Op goedere aan Omega Voorsieners, R35 000• Op goedere aan klante gelewer, R22 000

18

Page 19: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

E Een verskaffer, Whale Paper, het erken dat daar 'n fout op 'n faktuur vir goedere gelewer gedurende die jaar was. Die faktuur het getoon dat'n 10%-handelskorting toegeken is. Die bedrag van die faktuur, R37 800, is ingesluit in die bedrag wat in INLIGTING B hierbo genoem is. Whale Paper het ingestem dat 'n 25%-handelskorting toegeken moes gewees het. Hulle het 'n kredietnota vir die toepaslike bedrag uitgereik.

F Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal vir die vervoer van die goedere. Invoerbelasting op die goedere was belas teen 40% en is betaal toe die goedere in die land aangekom het.

G Die eienaar, Owen Omega, het goedere met 'n kosprys van R3 200 vir persoonlike gebruik geneem.

H Goedere is gedurende die jaar vir R1 532 900 verkoop.

WERKVEL: KLASTOETS 2

19

Page 20: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

VRAAG 1

1.11.2.

1.3

1.4 (4)

VRAAG 2

2.1HANDELSREKENING

(15)

2.2 Bereken koste van verkope

(6)

20

Page 21: eccurriculum.co.za vanaf Junie 2020/11/9 Acc...  · Web view2020. 8. 22. · Goedere, kosprys R54 000 is van China ingevoer. Omega Voorsieners het ook R4 800 aan Air Trans betaal

2.3 Bereken die winsopslag % bereik

(3)

2.4 Die besigheid mik vir 'n winsopslag-% van 65%. Gee TWEE moontlike redes waarom die werklike winsopslag-% van die beoogde winsopslag-% verskil.

(2)

[30]

21