12
Kroonnuus Kroonnuus TEL (056) 212 3171 DINSDAG 14 MEI 2013 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS Tharine Geldenhuys DIE voortbestaan van die Dierebeskermingsvereni- ging (DBV) op Kroonstad is in die weegskaal. Met net sowat R5 000 in die bank en uitstaande reke- nings wat nog betaal moet word, staan die DBV op Kroonstad vandag bakhand om hulp by die gemeenskap wat hy dien. Die DBV ontvang geen re- geringsubsidie nie. Die enig- ste inkomste wat van die Moqhaka-munisipaliteit ontvang word, dek geensins die koste wat die DBV moet aangaan om soms ingevolge die bywette van Moqhaka rondloperdiere te huisves nie. ’n Wekroep van die DBV- komitee om op inwoners se steun staat te maak kan die DBV se voortbestaan red. Skenkings is altyd wel- kom. ’n Uitnodiging word aan inwoners gerig om lid van die DBV te word. Alle insette om die DBV van ondergang te red kan dan op ’n wetlike wyse be- spreek en deurgevoer word. Die DBV praat namens viervoetige vriende in nood. Mishandeling van diere en wreedheid word hoog op die voorkeurlys van die komitee geplaas. Doep du Plessis, DBV-in- spekteur, is altyd gereed om diere in nood te red en in die goed ingerigte hokke op die Kraalkophoewes by Kroon- stad te versorg. Gister was altesaam 13 honde en vier klein katjies vir aanneming beskikbaar. As die DBV nie genoeg sken- kings kry van kos en veral geld om die bedryfskoste te kan betaal nie, sal die deure vir viervoetige vriende met slot en grendel toe wees. As jy wil help, kan jy die DBV besoek en dan vergewis jy jou sommer self van die nood. Inwoners om hulp gevra om DBV-sluiting te keer DOEP DU PLESSIS, DBV-inspekteur, hou hier ’n opregte pekinees en een van vier worshonde wat vir aanneming beskikbaar is, vas. Foto: Tharine Geldenhuys Red ons diere As die DBV nie ge- noeg skenkings kry van kos en veral geld om die bedryfskostes te kan betaal nie, sal die deure vir viervoe- tige vriende met slot en grendel toe wees.

Kroonnuus 14-05-13

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Kroonnuus 14-05-13

Citation preview

Page 1: Kroonnuus 14-05-13

KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 14 MEI 2013 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS

Tharine Geldenhuys

DIE voortbestaan van dieDierebeskermingsvereni-ging (DBV) op Kroonstad isin die weegskaal.

Met net sowat R5 000 in diebank en uitstaande reke-nings wat nog betaal moetword, staan die DBV opKroonstad vandag bakhandom hulp by die gemeenskapwat hy dien.

Die DBV ontvang geen re-geringsubsidie nie. Die enig-ste inkomste wat van dieMoqhaka-munisipaliteitontvang word, dek geensinsdie koste wat die DBV moetaangaan om soms ingevolgedie bywette van Moqhakarondloperdiere te huisvesnie.

’n Wekroep van die DBV-komitee om op inwoners sesteun staat te maak kan dieDBV se voortbestaan red.

Skenkings is altyd wel-kom. ’n Uitnodiging wordaan inwoners gerig om lidvan die DBV te word.

Alle insette om die DBVvan ondergang te red kandan op ’n wetlike wyse be-spreek en deurgevoer word.

Die DBV praat namensviervoetige vriende in nood.

Mishandeling van diere enwreedheid word hoog op dievoorkeurlys van die komiteegeplaas.

Doep du Plessis, DBV-in-spekteur, is altyd gereed omdiere in nood te red en in diegoed ingerigte hokke op dieKraalkophoewes by Kroon-stad te versorg.

Gister was altesaam 13honde en vier klein katjiesvir aanneming beskikbaar.As die DBV nie genoeg sken-kings kry van kos en veralgeld om die bedryfskoste tekan betaal nie, sal die deurevir viervoetige vriende metslot en grendel toe wees.

As jy wil help, kan jy dieDBV besoek en dan vergewisjy jou sommer self van dienood.

Inwoners om hulp gevra omDBV-sluiting te keer

DOEP DU PLESSIS, DBV­inspekteur, hou hier ’n opregte pekinees en een van vier worshonde wat vir aanneming beskikbaar is, vas. Foto: Tharine Geldenhuys

Red ons diereAs die DBV nie ge­noeg skenkings kryvan kos en veral geldom die bedryfskosteste kan betaal nie, saldie deure vir viervoe­tige vriende met sloten grendel toe wees.

Page 2: Kroonnuus 14-05-13

2 KROONNUUS, DINSDAG 14 MEI 2013

DIEHoërskoolKroonstad semusiekfees vindopVrydag 24 Mei om 19:00 in die Kroonstad-skou-burg plaas. Skoolkore van dieHoërskool Kroon-stad (Bloues), die Afrikaanse Hoërskool (Rooi-es), die Kroonheuwel- Primêre Skool en Wel-kom-Gimnasium sal optree. Die BamcoSpirituals sal ook optree.Kaartjies kos R40 per persoon en is by die

Bloues-kantoor beskikbaar. Skakel 056-212-4551.

Woonmusiekfees by

THEMoqhakaMunicipality parti-cipated in the nationwide healthcampaign spearheaded by theRotary and the Department ofHealth, supported by Coca-Colaand the SABC.The programme, which ran for

three consecutive days, started inand around the Lesedi Clinic onThursday, 9May, and endedonSa-turday.TheRotary inKroonstad,which

has extended thepartnership invi-tation to the municipality, provi-ded transport to and from theKroonstad CBD, Koekoe Village,Maokeng and Brent Park. Fourroutes from each section to thedestination was established.This programme was initially

launched inGhana andKenya andwas launched in South Africa un-der the stewardship of AaronMotsoaledi, theminister of health.Over the three days, attention

was given to TB symptomatic

screening, diabetes, blood pressu-re screening, polio and measlesvaccination of children under theage of five years, deworming andthe dispensing of vitamin A ta-blets.Fezile Dabi also hosted a ga-

zebo for HIV/Aids related inter-ventions.“Health is a basic human right

and as the municipality we aregrateful to the Rotary and SABCfor partnering with us in our ef-forts to deliver optimal healthcareto the people,” Jihad Mohapi, exe-cutive mayor, said.“It was heart-warming to see yo-

ung and old taking charge of theirown health.“Statistics show that early de-

tection of any disease goes a longway in saving lives.“Healthy communities are pro-

ductive communities,” MandisaTiti, communications manager atMoqhaka, said.

Health daysmake impact

ROTARIANS for Family Health and Aids prevention. From left are HazelDell (Rotarian), Monty Dell (Rotarian), Jeminah Kheola, Eliza Mkhawa­nazi and Maria Ramokhoase at the registering point. The drive endedon Saturday. Photo: Tharine Geldenhuys

DIE jaarlikse Nampo­oesdag vind vanjaar van vandag tot Vrydagop Nampopark buite Bothaville plaas. Dié landboutentoonstelling isdie grootste in die Suidelike Halfrond. Foto: Volksblad

Kuier nog tot Vrydag op Nampo

Page 3: Kroonnuus 14-05-13

KROONNUUS, DINSDAG 14 MEI 2013 3

Tharine Geldenhuys

SKOON drinkwater vloei etlikedae en selfs weke lank aanhou-dend uit gebarste pype op Kroon-stadweg. Rioolstortings neemkri-tieke afmetings aan. Sommige in-woners het selfs die hulp vanprivate kontrakteurs ingeroep endaarvoor betaal om rioolverstop-pings te laat oopmaak.

Dít glo omdat munisipale wer-kers van Moqhaka se water-afde-ling die afgelope tyd nie oortydbe-taling gekry het nie.Kroonnuus verneem inwoners

en selfs wyksraadslede wat die af-gelope twee weke foute en lekka-sies wou aanmeld, is glo meege-deel Mncedisi Mqwathi, munisi-pale bestuurder, het glo nieoortydbetaling vir die reeds oor-werkte munisipale werkers in diewaterwerke-afdeling gemagtignie.

Hulle is sedertdien glo op ’nsloerstaking.

Mtwalo Mthunzi, die direkteur:korporatiewe sake van Moqhaka,ontken ’n sloerstaking.

Hy sê ingevolge die arbeidswetis geen amptelike bevestiging vanenige staking ontvang nie.

“Oortydbetalings word ingevol-ge die Wet op Basiese Diens-voorwaardes betaal. Ons hetmaatreëls getref om oortyd vol-gens wet te betaal en om toesig-houding oor werkers te verbeter,”sê Mthunzi.

“Werk wat munisipale werkersinwerkuremoet kanvoltooi, is be-langrik. Werkers mag nie sit enluier in werkure net om oortyd la-ter te kan eis nie. Die toesighouershet die mag om verantwoordelikeen rekenvatbare oortydbetalingste magtig of af te keur,” benadruk

Mthunzi.Hy sê oortyd is binne die riglyne

aan werkers betaal, behalwe asdaar oortyd is wat nie aangetekenof goedgekeur is nie.

Werkers in die water-afdelingkla glo omdat hulle nie besker-mende klere het nie.

“Hulle moet hul eie koop,” sêMariette Pittaway, DA-koukuslei-er.

Sy sukkel al twee weke om metMqwathi oor die vermeende sta-king te praat.

“Hulle antwoord nie hul telefo-ne nie en reageer nie op boodskap-pe nie. Mqwathi het die DA ver-bied om met hom te kommuni-keer,” sê Pittaway.

Intussen het die DA-koukusreeds ’nklagte bydie speakerhier-oor ingedien, maar terugvoeringis teen druktyd nog nie ontvangnie.

Pittaway sê werkers het ver-troulik aanhaar gesêMqwathi hetglo opdrag gegee dat geen oortydbetaal sal word nie.

“Sommige amptenare beweerdaar iswel gesê dat in noodgevalleoortyd betaal sal word. Gebarstewaterpype, wat na my mening ’nnoodgeval is, is ná ure aangemelden die inbeller is meegedeel in op-drag van Mqwathi sal die spannedit nie kan herstel nie weens dienie-betaling van oortyd.”

Pittaway sê haar koukus ver-moed die geldnood is nou so hoogin Moqhaka dat belangrike diens-te in die slag bly. “Dít terwylMqwathi ’n astronomiese salarisvan meer as R1,3 miljoen per jaarverdien,” sê Pittaway.Kroonnuus verneemMqwathi is

meer as twee weke per maand niein Moqhaka nie omdat hy glo ver-der studeer.

Meerwerk, álminderwater

DO not mess with the (traffic) law. Wear your seatbelt and have a valid vehicle license or expect to be fined. Aspecial operation to curb illegal taxi operations and ruthless traffic offences was recently launched. Traffic officialsfrom Moqhaka traffic held a road block in the entrance route from Viljoenskroon to Kroonstad. From the left areAndrew Lesia, Harry Bekker and Seeiso Sefatsa; back: Thozamile Yabo, Boy Mfono (all Moqhaka traffic officials)and Mpho Moeti (provincial traffic). Photo: Tharine Geldenhuys

Keeping roads safe with stern dedication

VRYSTAATKAMPE word op dieAmanzi-wildplaas by Brandfortaangebied.

Die volgende mannekamp is van7 tot 9 Junie, dan van 16 tot 18Augustus en weer van 11 tot 13

Oktober.Vroue het die naweek ’n kamp

bygewoon en kan uitsien na dievolgende kampe tussen 13 en 15September en weer van 8 tot 10November.

Die kampe beloof om ’n Christeli-ke belewenis te wees.

Die koste per kamp is R440 perpersoon.

Bel die Meyers by 082-808-8381(Poela) of 082-800-6266 (Tibbie).

Besonderse Christelike kampe opwildplaas gehou

Page 4: Kroonnuus 14-05-13

4 KROONNUUS, DINSDAG 14 MEI 2013

IT can hit you suddenly. You know the feeling– you get fever, chills, headaches and soremus-cles.You can also get a cough and a sore throat.

If you want to reduce your chances of gettingthe sniffles, you should get your flu vaccina-tion as soon as possible.Anyone can get the flu, but for some it is mo-

re dangerous than others.People older than 65, pregnant women and

people who have a condition like HIV, kidneydisease, diabetes or heart or lung problemsshould be particularly careful.If they do not take extra precautions, they

can end up in hospital.Be virus free. You can go to your doctor or

pharmacy and ask for a flu injection. The besttime for this is in autumn. The injection willprotect you from the flu virus for one year.The flu injection is not 100% effective, but

if you go for the injection, you stand a betterchance of not getting the flu.If you had an injection and you still get the

flu, it should be milder than for those whodidn’t have the injection.Youcanaskyourpharmacist or doctor if you

are unsure about anything.– Source: Discovery Health

Volgens die redaksionele beleid van Kroonnuus verwelkom ons voorstelle en kommentaar oor die koerant se inhoud en stel ons beduidende foute so gou as moontlik reg. Stuur asb. kommentaar en inligting oor die regstelling van foute aan dieombudsman van Media24 se Gemeenskapspers, George Claassen, na [email protected], of bel hom by 021 851 3232 of 083 543 2471.Indien ons nie voldoen aan die vereistes van ons eie en die Suid-Afrikaanse Perskode nie, kan u ook die SA Persombudsman kontak by 011 484 3612/8, faks 011 484 3619 of e-pos aan [email protected].

Help dierevriendemet ’n skenkingWHEN God created all creatures in the world,He also created man’s best friend. He wanted togive our four-legged friends a special name. Hegave it a lot of thought.Man’s best friendwaggedits tail and looked up uponGod. “God,whenwillI also be named?” the best friend of man asked.Godanswered: “Yourname is likemyname, onlythe other way around: Dog”.Vir meer lojaliteit aan die mens sal jy ver

moet gaan soek as jy die viervoetige hondekin-ders of vriende in die lewe miskyk.’nLewesonderdiegetrouehondewat jousog-

gens by die hek afsien en jou smiddae inwag,is moeilik om voor te stel.Al is die komberse, pantoffels of Saterdag-

middag-biltongheeltemal te aanloklik omuit telos, is jou hondevriend altyd bly om jou te sien.Mense wat ’n hart vir troeteldiere het, sal tot

die uiterstes gaan om hul viervoetige vriendete red.Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) het

jou hulp nodig om sy deur oop te hou.Minmen-

Glühweinwinter se tierGLÜHWEIN is daardie warm rooi-wyndrankiemet speserye wat in diewinter enige geleentheid verwarm.

Bestanddele:Sowat 1½ bottel goeie droë rooi

wyn500 ml vars lemoensap125 ml suiker3 groen appels (Granny Smith)’n Kaneelstokkie (heel)twee lourierblaresowat 10 naeltjies

Metode:Skink die lemoensap in ’n groot dikboomka-

strol. Los die suiker in ’n koppie kookwater open voeg by die lemoensap.Voeg die lourierblareen kaneelstokkie by en laat die mengsel kook.Snydie appels inwiggies endrukdienaeltjies

in die skil. Voeg by diewarm lemoensap-en-spe-serymengsel in die pot. Laat die mengsel sowat

30minute lank prut. Dit ruik geurig ensal stroperig lyk.Voegdiewynby.Moeniediemengsel

nou kook nie, maar hou dit net warm.’nSkeutbrandwynmaakdié gewilde

Duitse drankie nog lekkerder.

Wyn a thiesang:1 1/2 bottel wyn egobedi500 ml sapa tsa orange

125 ml tswekere3 diapole tsa italacinnamon2 blare tsa lourieri10 naeltjies (cloves.

Mokgwa:Futumetsa orange sapa. Tshela twekere tsa

kopi tsametsi a belang.Tshelakapitso tsa oran-ge sapa. Beha hodimo diblare tsa louriere, cin-namon. Peha 30 metsotso.Tshela wyn. Tshela brandy kapa glüwein.

Municipal service must speed upTAKE IT SLOW, Kroonstad:

JUST take a drive on anySouth African road. Don’t foolyourself: Speed kills.This is not just applicable to

motorists, but surely on muni-cipal employees of Moqhaka.Last week, I had a sewer problem at my

dwelling in Wespark. I reported the matter tothe call centre. The answer: “We can not goout, because the municipalmanager (MM) re-fuses to pay overtime.”My question is simple:Why have so few working teams and such a

big top management.According to sources, only

one team are available for thesewer repairs in Kroonstad andBrentpark.How many councillors are in

the seat? Just 50 and they do noteven attend all meetings. They furthermorereceive benefits totalling a whopping R15 mil-lion per annum. Surely a ward councillorshould be aware of problems in his/her wardand take serious breakages seriously. They allreceive a cellphone allowance andmust inter-vene to speed up service delivery for all.

KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459

HOOFARTIKEL

Be virus free this winter with flu injection

Tharine Geldenhuys

KROONNUUS het by die oudste klub indie Vrystaat gaan kuier. Die Kroonstad-klub is op die hoek van Residensielaanen Presidentstraat op die dorp geleë.Die klub het in Maart sy 119de

bestaansjaar gevier.Met sowat 90 aktiewe lede is die klub

’n klein juweel met soveel tradisie.“Alle predikante is vanselfsprekend

lede van die klub, en natuurlik dieburgemeester,” vertel Hennie Weideman.Ledegeld is R250 per jaar.Goose Goosen, ’n Engelsman, is

vanjaar president van die klub.Musiekliefde, wat saam met ink in

hierdie joernalis se are vloei, het haarsoos ’n magneet na die Steinway-klavier,wat eenkant staan, getrek. In ’n omme-sientjie het die manne stil geraak enwysies wat vir hulle verlange enherinneringe oproep as versoekeingedien.“Ons klub se alkoholpryse is die

laagste op die dorp,” spog Goosen.Sonder om die karakter van ’n egte

gentleman’s pub in te boet dien vrouedeesdae selfs in die bestuur.Elke lid het ’n ere-plaatjie wat bokant

die kroegmuur aangebring word.Opvallend is die twee buffels, ’n leeu,

’n luislang, springbok, blesbok, ’nbobbejaan met ’n keps en pyp, lechween koedoe wat byna Rowland-trofee-draaie in sy horings het.Hoewel Winburg se klub die oudste in

die Vrystaat was met Bloemfontein ’nkortkop agter in die tweede plek, is nieeen van dié klubs meer in private besitdeur lede nie. Die Kroonstad-klub stapmet trots met die louere weg en roemhom op die beste geriewe op die dorp.Met drie groot Union Billiard-snoeker-

tafels, voldoende veerpyltjieborde en ’npotspeltafel, kan manne (en vroue) náwerk hier ’n drankie in ’n rustigeatmosfeer kom geniet en met van diegrootste sakemanne op die dorp skouersskuur.Die muurbalbaan is van puik gehalte

en die muurbalklub is met die klubgeaffilieer.Die boonste verdieping van die klub is

uiters geskik vir die aanbieding vangesellighede en planne word gemaak omdit te ontwikkel – mits ’n individu ofinstansie met ’n lewensvatbare voorstelvorendag kan kom.Dit sal ’n hartseerdag wees as die

oudste aktiewe klub in die Vrystaatmoet sluit. Met ’n gemeenskap watsaamstaan en op die verlede se fonda-ment bou, kan hierdie tradisie vir dienageslag onderhou word.Die klub is van Maandae tot Sondae

oop en sluit omstreeks 21:00.Belangstellendes kan Weideman by

082-459-6858 bel.

Oudste klubin die VS hier

DIEKroonstad­klub, die oudste aktiewe klubin die Vrystaat, getuig binne van goeiesmaak met onder meer talle opgestopte wil­de diere. Hier is die die vriendelike kroeg­man en bestuurder, BA van Zyl.

Foto: Tharine Geldenhuys

se sien egter kans om teen ’n klein skenking dielot van diegenewat net kan blaf ofmiaau te kanbepaal.Met smekende oë in die hokke van die DBV

op die Kraalkop-hoewes vra die diere aan dievooraand van ’n koue winter jou om jou hartoop te maak.Waarom kanmense nie dalk saamtrek om ’n

verkoping ten bate van die DBV te hou nie?Elke diereliefhebber wat net R10 kan bydra

om die DBV aan die gang te hou sal ’n wêreldse verskil maak.Diegene wat al ’n troeteldier vermis het en

toe wel hul dier by die DBV opgespoor het, oor-weeg dit tog om behoorlik dankie te sê vir dietuistewat jou troeteldier by die DBV gekry het.

Page 5: Kroonnuus 14-05-13

KROONNUUS, DINSDAG 14 MEI 2013 5

Page 6: Kroonnuus 14-05-13

6 KROONNUUS, DINSDAG 14 MEI 2013

WILLIE EN DIE WENSPAN is100% vir Jesus.

Dié groep bied op die NG kerkKroonstad-Noord se gemeenteba-saar die Mighty Kids aan.

Die vertoning is op 1 Junie om11:00 by die kerk. Ouers is net so

welkom soos kinders om die verto-ning by te woon.

Wollie van Schalkwyk reël dieoptrede en kaartjies kos R10 perpersoon.

Bel van Schalkwyk by 076-044-1686.

Willie en die wenspan by kerkEIENDOMME

Page 7: Kroonnuus 14-05-13

KROONNUUS, DINSDAG 14 MEI 2013 7

OFFROAD, UTDOOR, 4x4O226 Jan Hofmeyr, WelkomTel. 057 355 3304 Fax. 057 396 4145www.outdoor4x4.co.zaGASBOTTEL HERVULLINGS NOU BESKIKBAAR

DIESEL LECTRICE AUTOMOTIVEHOLESALERW

XT 75 + TRAILER TENT*FREE NOSE CONE BLANKET

XT75 TRAILER XT140 2007 CONQUEROR CONQUEST(FULL HOUSE) AS NEW!

2012SAFARI XCAPE

R38 400

Was: R 40 900-00

R34 999 R46 500 R95 000 R175 900

Tyre Gauge& Hose

Air Leaf SpringSuspension

Built inCompressorAir Tank

Cab Control

Coil Air SpringSuspension

Built in AirCompressor

Standard Kit from R2400-00 (Prices vary for each model)Advanced Kit from R8900-00(Prices vary for each model)

Terms and Conditions apply*Excluding fitment

Fuel Tanks

from

Roof Racksfrom

Water Tanksfrom

StorageSystemsfrom

All prices is excluding fitment

R4450

Fits all Toyota, Isuzu,Nissan, Ford, Mitsubishi,Amarok models R4500

R995R4500

Full Kit from R18 900 Standard Kit from R9 999

SHOCKS • COILS • LEAF SPRINGS

Luna Fridge from

*Dual Battery Systems

ARB Bumper(For all 4x4 & SUV Vehicles)ARB Bumper(For all 4x4 & SUV Vehicles)

T-MaxWinches

T-Max Compressors

R7950

ARB Bumper(For all 4x4 & SUV Vehicles)

Pull Straps•Kinetic Straps•Shackel

YOUR ONLY 4X4 SPECIALIST IN THE GOLDFIELDS

Sleep jou voertuig se agterstewe op die grond,sit 'n Airmax Suspensie in en los die probleem op!

Page 8: Kroonnuus 14-05-13

8 KROONNUUS, DINSDAG 14 MEI 2013

TE: VAN’S AFSLAERS, 1006 JAN SHOBASTRAAT(VOORHEEN DUNCAN), BROOKLYN, PRETORIA

GROOTTE ± 798 m² (ELK) Erf 356 en Erf 357 in die proses om gekonsolideer

te word met gedeeltelik voltooide strukture en goedkeuring vir 8 deeltitel

eenhede. Afslaersnota: Ideaal vir ontwikkelaars om erwe te bekom met

goedgekeurde planne en sonering vir deeltitel ontwikkeling met baie bouwerk

reeds voltooi.

AANDAG ONTWIKKELAARS!!2 ONVERBETERDE ERWE MET

GEDEELTELIK VOLTOOIDESTRUKTURE EN GOEDKEURINGVIR 8 DEELTITEL EENHEDE -

CLARENS- VRYSTAAT

11:00

WEB8163

®

OptimOptimizing your asizing your assetssets

WOENSDAG 29 MEI 2013

DEPOSITO: 10%+ 7.5% KOPERSKOMMISSIE + BTW - BIEËRS REGISTREER & VOORSIEN BEWYS VAN IDENTITEITWET OP VERBRUIKERSBESKERMING & REGULASIES: WWW.VANSAUCTIONS.CO.ZA

C8720VEILINGREËLS KAN BESIGTIG WORD BY DUNCANSTRAAT 1006, BROOKLYN. PRETORIA

086 111 8267 - AFSLAER: JOHAN VAN EYK

DIE Gereformeerdekerk op Kroonstadhou op Saterdag 1 Ju-nie ’n kerkmark in

die kerksaal op diehoek van Peck- enTurnerstraat, Kroon-heuwel.

Die verskillende ta-fels sal ’n keur vanlekkertes te koop aan-bied. Dit sluit panne-

koek, kerrie-en-rys,poeding, koek, koe-kies, beskuit, hand-werk en die wit-oli-fanttafel in.Diegene wat nie op

die Saterdag lus is virkosmaak nie, kanworsbroodjies en so-saties, tee of koffie, ’nkoeldrank, vars vleisen talle meer koop.Spesiale musiek-

versoeke sal uitge-saai kan word.Vir meer inligting

skakel 082-782-8969.

Gereformeerde kerk hou lekkermark

TharineGeldenhuys

MEIBABAS is nie ge-lukkig in Suid-Afrikain die somerreënval-streke ommetmassastuinblomme op hulverjaardae bederf teword nie.In Mei moet jy bed-

dings nathou, maarnie te nat nie. Metkoue kan té nat bed-dings verwelksiekteaanmoedig.Dit is nog nie te laat

om koolplantjies tesaai nie, hoewel ge-sonde saailinge bykwekerye te koop isvir diegene wat laatslaplê het om te saai.Vermy saailinge watlank en benerig is,omdat dit dui op pot-knelling.Pronkertjies is

maklik om te kweeken moet gereeld voe-ding kry. Kyk uit virgoggaswat lenteblom-me en plante kanvreet.Moenie te vroeg

plante snoei nie.Snoei stimuleer groeien jy kan skade aanjong groei weens rypkry.Bêre jou grassnyer,

maar maak dit eersskoon en waar nodig,vervang die lemmesodat jy in Augustusnie onnodige uitga-wes weens roes enstomp lemme moetaangaannie.Virplan-tewat gevoelig vir rypis, is ’n rypdoek dieoplossing. Die winterhoef nie vaal te weesnie. Plant saailingevir ’n kleureskouspel.

Maaktuin regvir lente

Page 9: Kroonnuus 14-05-13

KROONNUUS, DINSDAG 14 MEI 2013 9

6 DUIM "JOINTER"SKAAF TE KOOPSkakel 056 212 6456

HOT SPOT:(oorkant Clicks)MOOI REEKS

WINTERKLEREINGEKRY!!

Kom loer gerusVir meer inligting skakel

Sylvia 082 908 9555

KLEIBAKSTENE ISBETER -

BERT'S BRICKS(Potchefstroom)KleipleistersteneKleisierstene

KleiplaveiselsteneSement-Maxi-Stene

Sement PlaveiselsteneMinimum vragte in

Kroonstad en omgewing10 000 bakstene.

018 292 1615www.bertsbricks.co.za

SHOETIQUE:(langs ou Cyril Smiedt)

GROOT REEKSWINTERSKOENE

INGEKRY!!Gesondheidskoene &

"Boots" asook "Crocs &Aerosoft" beskikbaar. Virmeer besonderhede skakel

Sylvia 082 908 9555

Ons vervaardig:

Skakel058 303 1680

PophuiseStoor- en

huishulpkamersasook

hondehokke!

Trendy Wendy

WINTERUITVERKOPING:15% afslag op uitgesoekte100% leer en los matte.

Top Carpets056 212 5507.

TE KOOP GEVRA:enige elektriese of

handgereedskap asookhoutwerk gereedskap en

toerusting, meubels,yskaste, antieke goedere enenige ander artikels. Skakel056 212 5418 of 076 168 1921

AFSAAG ENVERWYDERING

van bome en "clean-ups"(huishoudelike/ industriële)

erwe. Skakel 083 465 9018

HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568

Afsaag, 'trim' enverwydering van bomeKaggelhout te koop.

LEKKENDE DAK? Skakeldie spesialiswaterdigter.

Gratis kwotasie. Meer as 21jaar ondervinding. 10 jaar-waarborg. Skakel Luther

Cronje 082 891 4052

LOODGIETERLOODGIETER24-UUR-DIENS24-UUR-DIENS

14 JAAR

ONDERVINDING

GEBARSTE PYPE

GEISERS

VERSTOPTE RIOLE

056 215 1515

078 383 8897

KDP DIENSTE

RCS Kaarte ennuwe rekeninge

ook noubeskikbaar.

056 212 2977056 212 2977Noodnommer:Noodnommer:

StefanStefan082 653 6222082 653 6222

OndergrondseOndergrondseelektrieseelektriesekabelfoutkabelfoutopsporingopsporing

MIGHTY & DRPLUMBING: Building,

welding, plumbing, geysers,gutters, paving, drains,

leaking roof repairs, tiling,painting. Low, low prices.

Managing director:Daniels. 073 361 1552

RE-ENAMEL EXPERTHeremalje van ou

staalbaddens. Ons gebruikegte emalje. Werk

gewaarborg. 071 196 2953.www.jgexpert.co.za

24 HOURSSERVICE

24 HOURSSERVICE

38 President Street, Kroonstad

of056 215 1515078 383 8897

VIR ALLE:

GOEIE VERWYSINGS

BOUWERK, DUIWELSVURK,STAALWERK, AFDAKKE,

TEËLWERK, DREINERING,LOODGIETERSWERK,

VERFWERK

RCS Kaarte ennuwe rekeninge

ook noubeskikbaar.

VIR teëlwerk, staalwerk,verfwerk, bouwerk,

loodgieter- enalgemene herstelwerk en

grasdakke.Skakel gerus 083 255 6773.

WAS VAN VOLVLOER-los matte en

SITKAMERSTELLETop Carpets056 212 5507

DUP'S TRANSPORT:Algemene vervoer en

professionelemeubelvervoer en

verpakking - oral heen.( 082 770 4309

HARNO VERVOER4 & 8-ton-trok beskikbaar vir

die verwydering vanbourommel en algemene

vervoerwerkSkakel 073 157 7248

JEF'S ALGEMENEVERVOER & NUTSMAN

Verwydering vanbourommel, takke en enige

iets uit erwe ens.083 494 5877 Faks 056 212 1322

FME WEDDING &PARTY PLANNER

Onthaal, dekor,spyseniering, kerse,

tafels & stoele, stoelcoverskandelare,"underplates",breekware, tafeldoeke,

Rooimat,ens.Skakel 079 515 8814.

VEILIGE STOORPLEKte huur

SAFE STORAGE for hireR 350 p m

082 826 3323

PALMS TUIS-VERPLEGING SENTRUMbied die volgende: Losies,Dagsorg en naweek ofvakansie fasiliteite

Kontak 082 536 0558 alle ure

ROOMS TO LETContact

082 908 9555

2011 FORD RANGER 3.0TDCI Hi-Trail XLI DubbelCab, 29 000 km, R270 000.

Skakel 072 100 8731.

WINSKOOP!!!!!110 cc BIG BOY

VENTURE MOTORFIETS2013 Model, soos nuut, net120 km gedoen. Padvaardig,gelisensieerd, baie lig op

brandstof - R 5 600.00Tel. 079 503 4895 of

082 784 6458

Ek koop byna alle

tweedehandse

voertuie, bakkies,

kombi’s en Ventures

vir kontant.

Ek is bereid om

voertuie te gaan haal.

Skakel Mohammed

072 178 5409

of 072 203 1614

3 SLAAPKAMER HUISHoutvloere, staal plafonne,

loodglas vensters.Sentraal, Reitzstr.Te huur as huis

of besigheid - R 4 000.Skakel 082 559 7346

SUIDRAND 3 Slaapkamers,badkamer,oopplansitkamer.

Kombuis. MotorhuisSwembad. Veilig omhein.Beskikbaar 1 Junie 2013.R 4 700-00 p m. KontakHerman 082 057 3236

PERSELE TE HUURSkakel

082 908 9555

2 SLAAPKAMERTuinwoonstel beskikbaar1 Julie 2013. Ingeboudekaste. Geen troeteldiere.R 2 500 p m ( 056 212 3576

WOONSTEL TE HUURvir Enkel/ Twee persone @

R 1 700 p m + DepositoGeen troeteldiere.

Kontak Leona 071 114 7171vir besonderhede

HUIS TE KOOP3 Slaapkamer huis.

SuidrandSkakel 082 908 9555

EENMAN (BACHELOR)1) Sit-slaapkamer.

2) Kombuis. 3) Badkamer.Onderdak parkering.Kragmeter - R 215 000

Sel: 081 2707 481

BETROUBAREBEDIENDE

3 dae 'n week beskikbaar.Skakel 071 608 3622

HUISWERKERis opsoek na werk vir 3 dae

'n week. Gewillig &behulpsaam. Beskik oorverwysings - 072 484 2647

HUISWERKER ISOPSOEK NA WERK

Hardwerkend. Kan allesdoen. Maan tot VrySkakel 072 528 8035

Page 10: Kroonnuus 14-05-13

10 KROONNUUS, DINSDAG 14 MEI 2013

HANRIËTTE VANZYL (links) het methaar toespraak virgr. 2’s na die Vry­staatse eindrondevan dieATKVse rede­naarskompetisiedeurgedring. Die te­ma van haar toe­spraak is Eet: Maakseker dat jy jou nieooreet nie. Anronévan Tonder, ’ngr. 6­leerling, het ookmet haar tema, Geld:Geld kan ongelukkig-heid koop, na dieeindronde deurge­dring. Albei sal op 17Mei sake op Bethle­hem gaan uitpraat.

Haal dieeindronde

DAMES WATBELANGSTEL IN DIE

MOTORBEDRYFFaks CV na 056 212 3202

DEELTYDSE/ "CASUAL"Gemiddeld 18 ure per maandOuderdom - 45 jaar en ouer

Skakel 056 213 4371 ofhandig CV in te

h/v Murray & Reitzstraat

Employed and your salarynot enough? Join our fast-growing family of agents by

selling our deliciousproducts to generate thatmuch-needed extra income.Contact Sanet 051 433 4096or SMS name and number to

082 490 6967.

ENGO Family Care -Kroonstad has a vacancy

for a SOCIALAUXILLIARY WORKER

Requirements: Matric, ValidDrivers Licence (Code 08),Registered with SACSSP.

Experience will beadvantegous.

Closing Date: 17 May 2013.Collect an application form

at 43 President Street,Huis Silwerkroon, 1st Flooror contact 056 212 4762 for

more information

HENDE MODESKROONSTAD

Dames Modewinkel. Eerlikehardwerkende, betroubaredame met sterk verkoops enadministratiewe onder-vinding benodig. Skakel

Rosa Jacobs 011 814 3223 of 8076 735 2707

MAKE EXTRAINCOME by selling the

most wanted,fine quality

and affordable perfumes.Delivered to your doorstep.For more information call:

082 704 8636

MECHANIC NEEDED forhighly pressurised shop inKroonstad. Drivers licenceessential. Salary R 5 000 -

R 8 000 commissionincluded. Fax CV to

056 212 2171

MEISIES GESOEKVIR PRIVATEGESELLINKLUB

ASOOK KROEGMEISIESEN DANSERSGratis verblyf.

Salaris tot R 20 000Rene BFN -071 914 4234

OPSOEK NATrekker onderdele

verkoopsman.Moet 'n geldige rybewysen ondervinding hê.

Epos CV [email protected]

POS BESKIKBAAR:Onafhanklike kroegman/-

dame benodig.Tussen 18 en 30. Inwoning

ingesluit. Skakel072 330 3109. Bethlehem.

SECURITY OFFICERSPSIRA Grade "B" & "A"needed in East Rand.

Above PSIRA rates paid.Clean criminal/disciplinaryrecord. Must be prepared todo polygraph test and tore-locate. Fax detailedCV to 011 360 3359

TRACER BENODIGom invorderings te doen.Streng kommissie basis.Eie vervoer en selfoon.Kontak 057 357 3331

VERKOOPSPERSOON/ALGEMENE

WINKELASSISTENTPos u CV na: Posbus 1165,

Kroonstad, 9500

MOQHAKA LANDUSE MANAGEMENTSCHEME

Notice is hereby given to allwhom it may concern thatin terms of clause 7.2.2 of theMoqhaka Land UseManagement SchemeMs MG van Tonder intendsapplying to the Municipalityof Moqhaka for permissionto conduct a boarding houseon erf 69, 4 Botha StreetSteynsrus, situated in asingle residential zone.

Any objection, with thegrounds thereof, must belodged with the MunicipalManager, P.O Box 302,Kroonstad, 9500, and theapplicant at the under-

mentioned address, within14 days of the publication ofthe advertisement in thepress.Particulars and plans (ifany) may be inspectedduring normal office hoursat the address of theapplicant.

APPLICANTMs MG van Tonder4 Botha StreetSteynsrus9515

122. BOEDEL WYLEUMTUKASEBONEALFRED MAGELANEBOEDELNOMMER:7907/2011

Ingevolge artikel 35 (5) vandie Boedelwet, 1965 wordhierby kennis gegee dat dieEerste en Finale Likwidasie-en Distribusierekening indie boedel van wyleUMTUKASEBONE ALFREDMAGELANEIdentiteitsnommer:650506 5389 084Boedelnommer: 7907/2011 ennagelate eggenoteMOSELANTJA SUZANMAGELANEIdentiteitdnommer:651206 0732 086 wat binnegemeenskap van goederemet mekaar getroud was enwoonagtig was te Erf 918,Rammulotsi, Viljoenskroon,Provinsie Vrystaat, in diekantore van die Meester vandie Hooggeregshof,Bloemfontein en Landdros,Viljoenskroon vir 'n tydperkvan 21 (een en twintig) daevanaf 17 Mei 2013 ter insaesal lê vir alle persone watdaarby belang het. Indienbinne genoemde tydperkgeen besware daarteen bydie Meester van dieHoogeregshof, Bloemfonteiningedien word nie, gaan dieEksekuteur oor tot dieuitbetaling ingevolgegemelde rekenings.

BOTHA & SENEKALINGELYFENGELBRECHTSTRAAT 18POSBUS 2VILJOENSKROON9520

Du Randt &

Louw

Ingelyf/Incorporated(Reg No 1997/11218/21)

Boedel wyleDAH WAGENERBOEDELNOMMER:2674/2012

KENNISGEWINGIn die boedel van wyleDIRK ADRIAANHENDRIK WAGENERidentiteitsnommer340604 5066 087,

woonagtig tePeeterstraat 1,KROONSTADBoedelnommer: 2674/2012

Kennis geskied hiermee datdie Eerste en FinaleLikwidasie- enDistribusierekening inbogemelde boedel ter insaesal lê vir 'n periode vaneen-en-twintig dae gerekenvanaf 17 MEI 2013 tenkantore van die Meester vandie Hooggeregshof teBloemfontein en dieLanddros te Kroonstad.

WJ BOTHAProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & LouwPosbus 26Kroonstad

Du Randt &

Louw

Ingelyf/Incorporated(Reg No 1997/11218/21)

Boedel wyleMS MATSELISOBOEDELNOMMER:1355/2012

KENNISGEWINGIn die boedel van wyleMOTLERE SAMUELMATSELISOidentiteitsnommer570410 5317 087,woonagtig te22219 GELUKWAARTS,KROONSTADBoedelnommer: 1355/2012

Kennis geskied hiermee dat

die Eerste en FinaleLikwidasie- enDistribusierekening inbogemelde boedel ter insaesal lê vir 'n periode vaneen-en-twintig dae gerekenvanaf 17 MEI 2013 tenkantore van die Meester vandie Hooggeregshof teBloemfontein en dieLanddros te Kroonstad.

WJ BOTHAProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & LouwPosbus 26Kroonstad

GEKLASSIFISEERD

Page 11: Kroonnuus 14-05-13

KROONNUUS, DINSDAG 14 MEI 2013 11

Danie Swanepoel

DIE Kroonstad-rugbyklub se eerstespan het Vrydagaand op die Griffons-rugbyvelde teen ’n versterkte Wel-kom-rugbyklub met 41-20 vasgeval.Die tuisspan het dadelik aangeval

en in die sewende minuut vir ’n ver-vyfde drie in die besoekers se doelge-bied gaan kuier. Ná 15 minute van

goeie verdediging van die besoekershet die tuisspan die telbord weer laataantik met ’n strafskop.Die besoekers het in die 27ste mi-

nuut met ’n drie geantwoord deur vo-rentoe balbesit deur die voorspelersaan Luan Kleyngeld, kaptein en agt-

steman van Kroonstad. Welkom hettwee drieë aangeteken om die rustyd-telling op 22-5 vir die tuisspan te laat.In die tweede helfte het Kroonstad

in die eerste drie minute met puikkontinuïteit tussen voorspeler en ag-terlynspeler begin sodat die slot van

Kroonstad, CJ Schlebusch, oor konduik vir die besoekers se tweede drie.In die volgende sewe minute het Wel-kom twee vervyfde drieë aangeteken.Met ’n stukkie briljante skrumska-

kelspel deur Corné Cronje is Kroon-stad se derde drie gedruk. Die tuis-span het toe weer agter die pale gaankuier.Met vier minute oor het Kroonstad

met vinnige balbesit na ’n gebroke ag-terlyn Kroonstad se losskakel, TiaanvanWyk, die lynvandie tuisspan laatbreek en hy het Kroonstad se vierdedrie aangeteken. Sodoende is ’n bo-nuspunt uit die wedstryd geneem.Vrydag speel Kroonstad teen Hen-

nenman op Hennenman. Die tweedespan skop om 19:00 af waarna die eer-ste spanne se wedstryd sal volg.

Kroonstad val vas teenWelkom

aucor.com

property|wheels

|movables

Vir Finansiering skakel:Celestè 082 374 5078Jakoef: 082 458 9372 | [email protected] | 051 433 2872

Bank

terugn

ames

aucor.com

VOORWAARDES: ‘n Terugbetaalbare deposito van R10 000 is betaalbaar per bank- of bankgewaarborgde tjek, debiet/ kredietkaart of EFO. GEEN KONTANTWORD AANVAAR NIE. ‘n Dokumentasie-fooi van R2000 (BTW ingesluit) isbetaalbaar op elke lot. Alle aanbiedinge sluit BTW uit. Aucor mag bie namens die verkoper tot die reserweprys. Bewys van adres en ID Dokument vir FICA-registrasie word benodig. Afslaer: Dave Price

Datum:Woensdag , 22 Mei om 10:30Perseel: Krugerlaan 1, Estoire, Bloemfontein

Bakkie- en Voertuigveiling

GPS: S 29°06.767’O 026°16.567’Besigtiging: Dinsdag 21 Mei, 08h30 - 16h00

Behoorlik gelas deur die Terugname- en Vlootbestuurders vanWesbank, MFC (‘n divisie van Nedbank), Nedbank Ltd, Mercedes-Benz Financial Services South Africa (Pty) Ltd., sal Aucor die volgende aanvul en per publieke veiling verkoop:

Dubbel- en Enkelkajuite | Halftonners | Voertuie | Motorfiets | Nie-Lopend

25xBakkies&4x4’s- 2011Chevrolet CorsaUtility 1.4 Club- 2011 Ford Ranger 3.0TDCi HiTrail XLED/Kajuit- 2011MitsubishiTriton 3.2D-ID 4x4D/Kajuit- 2010MitsubishiTriton 2.4MPi D/Kajuit- 2009 Ford Bantam1.3 XL (Lugversorger)- 2009 Isuzu KB300D-Teq LX E/Cab 4x4- 2008 Ford Ranger 2.5TD 4x4- 2008Mitsubishi 2.8TDi RodeoD/Kajuit- 2008Opel CorsaUtility 1.4i Club- 2x 2007 Isuzu KB350iV6 LXD/Kajuit- 2007MitsubishiTriton 2.5DI-D 4x4D/Kajuit

- 2x 2007& 2006Opel CorsaUtility 1.4i- 2007Chana Star 1000- 2007GonowXSpace 2.2i- 2006ToyotaHilux 2.5D-4D- 2006Opel CorsaUtility 1.8i Sport- 2006 Fiat Strada 1.7TD EL- 2005ToyotaHilux 2.5D-4D SRX- 2005 Isuzu KB 300TDi LX- 2001 Isuzu KB 280DT LXD/Kajuit50xVoertuie,SNVs&MiniBusse- 2012Toyota Fortuner 3.0D-4DHeritage R/B- 2012Chevrolet Aveo 1.6 L- 2012Chevrolet Optra 1.6 LS- 2012TATA Indica 1.4 LE LTD- 2011Volkswagen PoloVivo 1.4Trendline

- 2010LexusRX350XE-2x2010AudiA5Sportback2.0TFSIMultitronic- 2010 Ford Everest 3.0TDCi XLT 4x4- 2010VolkswagenT5CrewBus 2.0 BiTDiSWB4motionDSG- 2010Hyundai i20 1.4- 2010Mercedes Benz C180KOutomaties- 2010Mercedes Benz C180K BE- 2010TATA IndicaVista 1.4 IGNIS- 2010Volkswagen PoloVivo 1.4Trendline- 2010CAM Inyathi HoëDak 14 Sitplek- 2009Hyundai i10 1.2 GLS- 2009 Peugeot 407 2.0HDI ST Comfort- 2009VolkswagenCiti Rox 1.6- 2008Toyota Fortuner 3.0D-4D

- 2008Volkswagen Polo 1.4Trendline-2008VolkswagenPoloClassic1.6Comfortline- 2007Mazda 6 2.0 Active- 2007Mercedes BenzGL320CDi- 2x 2007Volkswagen Polo 1.9TDi Highline- 2006Mercedes BenzGL 500A/T- 2006Audi A4 2.0- 2006Chevrolet Optra 1.6 LS- 2006 RenaultTrafic 1.9Dci 100- 2006 Fiat Strada 1.7TD EL- 2006Hyundai Elantra 1.6 GLS- 2006Hyundai Getz 1.6 HS- 2005Mazda 3 1.6Original- 2004Mitsubishi Pajero 3200DI-DGLS SWBOutomaties

Motorfiets- 2011BMWR1200GSAdventureABSH/GripsMotorfiets18xNieLopend/Ongeluksbeskadig- 2009CAM Inyathi HoëDak 14 Sitplek- 2009Volkswagen Polo 1.4Trendline- 2008 Suzuki GrandVitara 2.4Outomaties- 2007VolkswagenVelociti 1.4i- 2007Mercedes Benz Sprinter 416Paneelwa- 2006ToyotaYarisT3- 2006Audi A4 2.0- 2005Mercedes Benz C180KClassic- 2005 BMW523i

Bakkies vir Afrika

Page 12: Kroonnuus 14-05-13

12 KROONNUUS, DINSDAG 14 MEI 2013

Tharine Geldenhuys

SES vroue van Kroonstad het van 19 tot 21April aan die drie dae lange ProNutro-wed-loop in die Boland, Wes-Kaap, deelgeneem.Dr. Leonie Stander, ’n marathon-atleet,

sê die wedloop was ’n ongelooflike erva-ring vir die vroue, dr. Sonja Viljoen, Carol

Jordaan, Lulu Janse van Rensburg, MaritaShone, Ronel van Tonder en CharleneCrous.Al die vroue, uitsluitende Ronel van die

Bethlehem-marathonklub, is lede van dieKroonstad-Tasol-marathonklub.Die vroue het ’n gemiddeld van nagenoeg

30 km per dag in die Boland se Hottentots-

Holland-berge afgelê. Die wedloop is 90 kmoor die drie dae.Die vroue het in drie spanne van twee

elk deelgeneem.“Almal is dit eens: Ons gaan dit weer

doen. Mede-Kroonstadters kan gerusvolgende jaar saam kom hardloop,” sêStander.

Ses Kroonstadters pak Bolandsewedloop

Liz Meets

DIE Players-hokkie-klub se vroue- enmanspanne het naafloop van diebinnenshuisehokkieseisoenalbei eerste indie liga in Welkomgeëindig.Dit is ’n goeie

opvolg van die2012-seisoen toe dievroue die naaswen-ners was en diemans as diewenners in die ligakoning gekraai het.Die vroue was

onoorwonne diéseisoen en diemans het goeieveggees getoon.Die buitenshuise

hokkieseisoen hetreeds Saterdagbegin en oefeningeis op Dinsdae enDonderdae om 17:45op die hokkieveldlangs Kroonpark.Belangstellendes

is welkom omhieraan deel teneem.Bel Liz Meets by

076-071-4833 ofMartin Botha by082-332-0038.

Albei ligas Players s’nDIE Players­vrouehok­kiespelers is, voor: LizMeets; van links, middel:Riane Odendaal, Chris­Marie Viljoen, Zel­marievan der Westhuizen enIvandi Norval; agter:Christina Roux, AnnekeCoetzee en Adri Kruger.Afwesig: Carla Blome­rus. Foto’s: Shaun Schoeman

ONDER: Die manshok­kiespelers is van links,voor: Johan Geldenhuis,Bafana Makwa, MartinBotha en Pieter Rein­hardt du Plessis; agter:John Erasmus, SylvesterCapazorio, Wayne Nor­val, Francois de Jongeen Jan Dyman. Afwesig:Justin Capazorio.

ASjynogaltyddaarvangedroomhetom’ngrootvis van die strand of rotse af aan die kus uit tetrek, kan jy nou reeds begin oefen om die aaslekker diep in te gooi. Kriek van Niekerk is bydieVirginia-rots-en-strandhengelklubbetrokkeen nooi alle belangstellendes uit om op Sondag19Mei van 12:00 af by die Afrikaanse Hoërskool(Rooies) se B-veld met seegerei ver te gooi.Bel hom by 076-757-6771 vir meer inligting.

Leer om te hengel