Upload
roger-vandewiele
View
226
Download
5
Tags:
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Special Vlakteplaas Christmas edition 2012
Citation preview
n 9°
newsletter from the Vlakteplaas skool De Rust - South Africa
The magic never stops 1Die vreugde van regmaak 2kykNET se FIESTA TV span 3Christmas is a red balloon 4The long-awaited day 5Fiesta sê Dankie 6Vlakteplaas se Eerstespan 7Festive greetings / Contacts 8
Co
nten
t
January 2005 there was but a bare, desolate Karoo mountain slope, and today, eight years later, Vlakte plaas
UCC Primêr school is known, and respected throughout South Africa. What an unbelievable success story…
I salute you all, every single supporter, every individual donor, every corporate embrace, and our enthusiastic
European foundations working tirelessly to provide us the funds that make this school unique.
I especially name: Stichting KarooCare, Nederland - Karoocare Charitable Foundation, London
Stich ting iThemba, België - Anne-Marie van Heeren, Zuid-Afrika - Shoprite Checkers Groep, Suid-Afrika -
Tiger Brands Foundation, South Africa.
Without you there would have been no Christmas Joy this year, no celebration of Life…
Jans Rautenbach December 2012
The magic never stops…
Christmas at Vlakteplaas
2
Elke item handgemaak deur ons kinders
- konsert se kostuums uit gister se lappe
- hoedjies uit kreukelpapier
- vlaggies uit ou koerante
- kersboom behang met papierstringe en kartonsterretjies
- feestafels versieringe uit dennebolle
…en wat ‘n smullekker fees ooit!
Die vreugdevan regmaak vir ‘n grootse fees
Ja, dis waar!‘n Spesiale uurlange Fiesta TV program oor Kersfees
op Vlakteplaas word 24 Desember om 19h30, en
25 Desember om 13h00, op kanaal 144, in Suid-Afrika
gebeeldsend.
Wat ‘n voorreg vir ons…
2 Vlaamse vrijwilligers
Franci Swanepoel, regisseur, Marius vd Walle,
produksieleier, en Piet Snyman, beeldmeester,
het drie dae en nagte onverpoos, sensitief en skep-
pend gewerk aan hierdie besondere produksie.
se FIESTA TV spankykNET
3
Sedert 7 jaar bezoeken we regelmatig de Vlakteplaasschool
en onze 'oude' vrienden Almeri en Jans... we kennen elkaar
ondertussen meer dan 17 jaar !
Op Jans' verzoek om een nieuwsbrief - met veel foto's en
actuele informatie - te maken voor de vrienden van de
school, zijn we met plezier ingegaan.
Ondertussen hebt u nummer 9 voor u, de vorige edities zijn
nog steeds te lezen en te downloaden via www.oulap.com.
Meer foto's van het Kerstgebeuren staan op de FaceBook-
pagina van Oulap.
Geniet van deze Kudu,
Roger & Greta Vande Wiele
4
The arrival of our Christmas tree
(the humble Agave Sisalana)
never must we forget that many of our childrenlive humble… and for them a single balloonmeans more than all today’s boxes of glitter.
The TV program evolves around one of ourgirls and her parents, Frederick Marais & Bettie Japies, real Karoo nobility, having tolive in a shack without light, water, …a job …afuture …every tomorrow a battle to survive.
Christmasis a Red Balloon...
The home of little Frederika and her familly
every mother and father came
many walked kilometers by foot
the sweat of the day left behind
and the magic descended upon us…
the children re-told the age old storyof shepherds and angelsof a star and wise menof a child born in a stable
our very ownaward winning choirsang the joyous songsof praise and lovetill the night becamesilent…holy…
Thelong-awaited day
5
Ons kon in drie dae by ‘n klein plaasskooltjie in die Klein Karoo die ware
boodskap van Kersfees deur die oë van ongelooflike mense en dierbare
kindertjies te ervaar.
‘n Rooi ballon wat die simbool geword het van wat Kersfees veronderstel is
om te beteken. Die eenvoud wat ‘n God wou hê ons moet deur die oë van
‘n kind sien. ‘n Karretjie op ‘n stofpad - oppad na
êrens en nêrens. ‘n Garingboom wat deur die
aarde geskenk is. Die besef dat ‘n tuiste nie altyd
‘n huis is nie - dat die ware woning in ‘n een-
voudige klein sinkhuisie kan lê, waar daar mod-
derkoekies gebak word en roosterkoek. Omvou in
liefde en warmte.
In ons harte sal dit vir ewig vasgebrand lê - die
spore wat ons daar by julle kon trap. Die voorreg
om te kon lewe - en ‘n klein bietjie te verstaan deur die oë van Frederika -
en Ashwin en Kiewiet. En ‘n honderd en tien ander kinders wat ons geleer
het wat geen boek of wyse woorde van groot digters en filosowe ooit sal
kan nie.
Vir ons sal die soeke na vreugde en aardse geluk, altyd deur die ster van
Vlakteplaas begelei word, sodat ons - miskien eendag - ook in nederigheid
sal kan neerkniel voor ‘n krip.
Dankie vir ons grootste les - aan daardie kindertjies behoort die kon-
ingkryk van God.
Ons sal julle nooit vergeet nie...
Met liefde en dankbaarheid sonder woorde,
Franci Marius Piet 12 November 2012
Lieve Lieve Oom Jans sof van nêrens
het jou boodskap
my dag ingestap
en om my
het dit stil geword
doodstil
met elke woord
gestroop
skoon
broos
eerlik
heilig…
net die ballon
het bly hang
met die rooi
van liefde
om ‘n kleed
van menswarm
oor Vlakteplaas
te strooi
oor sy mense
sy kinders…
en nou weet ek
die wonder
dat die bene gegooi
jou gekies het
om die storie
te vertel
wat doer binne
in onse harte lê
dat juis jy
die feestafel gaan dek
met die eenvoud
die helder
die jubel
van ‘n geliefde
moedertaal
wat ‘n vreugde
dat ons jou
franci
in ons hart
kan dra…
Jans Oulap, 13 Nov 2012
a
6
Fiesta sê Dankie… Jansantwoord
Vlakteplaasse Eerstespan Ons loof julle
vir die toegewyde, sielvolle passiewaarmee julle ons kindersdie toekoms inlei…
Colan Sylvester prinsipaal
Izak Hendrikse opvoeder
Lenie Arendzopvoeder
Helen Wicomb opvoeder
Berenice Philander sekretaresse
Andries Snell opsigter en bus chauffeur
Glendine Vorsterkuns juffrou
Neels Coetzee musiek en sang afrigter
Esmerelda Snellbaba versorger
Sina Lloyd Ellna Snell Marinda September kombuis en kokke
7
con
tact
s
THE NETHERLANDS
Stichting KarooCare te DiemenJohn Willemse/[email protected]
BRITAIN
Karoocare Charitable [email protected] St James's Street, London, SW1A 1JT
SOUTH-AFRICA
Roger & Greta Vande [email protected]
THE KUDU NEWSLETTER
Editor & contact: Jans RautenbachDesign: Roger & Greta Vande Wiele
nr. 9 • December 2012
BELGIUM
Karen [email protected]
we wish all our donors a joyful festive season
2013and a very special