13
1 GKSA NUUSBROKKIES Sondag 18 Augustus 2019 LIEF EN LEED Beterskapwense Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie in die komende week moet gaan Gods seën op ‘n spoedige herstel toe. Hartlike gelukwense aan die volgende predikante/professore en eggenotes met hul verjaarsdae 16 Augustus Mev EM Fleischmann (Elsa), eggenote van ds JP Fleischmann (Johan) GK Kaapstad 17 Augustus Ds DJA Booyens (Danie) GK Koster 17 Augustus Mev A van Rensburg (Alicia), eggenote van ds FJ van Rensburg (Frikkie) GK Rustenburg-Noordoos 18 Augustus Mev J van der Walt (Janette), eggenote van ds JP van der Walt (Jan) GK Grootfontein 20 Augustus Ds FR Pretorius (Franscois) GK Phalaborwa 21 Augustus Ds MP Modise (Paul) GK Kagiso Hartlike gelukwense aan die volgende emeriti met hul verjaarsdae 16 Augustus Mev MM Serobatse (Margaret), eggenote van ds TO Serobatse (Thobatsi) GK Ikageng 16 Augustus Mev EC Schutte (Elsa), eggenote van ds JA Schutte GK Sasolburg 17 Augustus Mev H Enslin (Hester), weduwee van wyle dr PJJS Enslin (Pieter) GK Centurion 17 Augustus Mev AM Bogaards (Marianne), eggenote van dr AH Bogaards (Attie) GK Pretoria-Rooiwal 21 Augustus Mev SMM Jordaan (Santie), eggenote van ds JH Jordaan (Johan) GK Vereeniging 22 Augustus Mev CC Venter (Corrie), weduwee van wyle ds HJ Venter (Herman) GK Pongola 22 Augustus Dr RM Britz (Dolf) GK Bloemburg

LIEF EN LEED - gksa.org.za › pdf2019 › GKSA NUUSBROKKIES 18... · Sondag 18 Augustus 2019 LIEF EN LEED ... aand om – en het hy baie geleer van God se goeie en lekker eetplan!

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: LIEF EN LEED - gksa.org.za › pdf2019 › GKSA NUUSBROKKIES 18... · Sondag 18 Augustus 2019 LIEF EN LEED ... aand om – en het hy baie geleer van God se goeie en lekker eetplan!

1

GKSA NUUSBROKKIES

Sondag 18 Augustus 2019

LIEF EN LEED

Beterskapwense Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie in die komende week moet gaan Gods seën op ‘n spoedige herstel toe. Hartlike gelukwense aan die volgende predikante/professore en eggenotes met hul verjaarsdae 16 Augustus Mev EM Fleischmann (Elsa), eggenote van ds JP Fleischmann

(Johan) – GK Kaapstad 17 Augustus Ds DJA Booyens (Danie) – GK Koster 17 Augustus Mev A van Rensburg (Alicia), eggenote van ds FJ van Rensburg

(Frikkie) – GK Rustenburg-Noordoos 18 Augustus Mev J van der Walt (Janette), eggenote van ds JP van der Walt

(Jan) – GK Grootfontein 20 Augustus Ds FR Pretorius (Franscois) – GK Phalaborwa 21 Augustus Ds MP Modise (Paul) – GK Kagiso Hartlike gelukwense aan die volgende emeriti met hul verjaarsdae 16 Augustus Mev MM Serobatse (Margaret), eggenote van ds

TO Serobatse (Thobatsi) – GK Ikageng 16 Augustus Mev EC Schutte (Elsa), eggenote van ds JA

Schutte – GK Sasolburg 17 Augustus Mev H Enslin (Hester), weduwee van wyle dr

PJJS Enslin (Pieter) – GK Centurion 17 Augustus Mev AM Bogaards (Marianne), eggenote van dr AH Bogaards (Attie)

– GK Pretoria-Rooiwal 21 Augustus Mev SMM Jordaan (Santie), eggenote van ds JH Jordaan (Johan) –

GK Vereeniging 22 Augustus Mev CC Venter (Corrie), weduwee van wyle ds HJ Venter (Herman)

– GK Pongola 22 Augustus Dr RM Britz (Dolf) – GK Bloemburg

Page 2: LIEF EN LEED - gksa.org.za › pdf2019 › GKSA NUUSBROKKIES 18... · Sondag 18 Augustus 2019 LIEF EN LEED ... aand om – en het hy baie geleer van God se goeie en lekker eetplan!

2

Hartlike gelukwense aan die volgende teologiese studente met hul verjaarsdae 17 Augustus Willem Petzer 20 Augustus Janco Oosthuizen

Gods ryke seën word u toegewens vir die nuwe lewensjaar (Ps 16:5, 6)

Gelukwense aan Ds Pieter en Karyna le Roux van GK Wonderboompoort met die geboorte van hul seuntjie

KERKLIKE ADMINISTRASIE

Verandering van eredienstye

GK Ermelo [vanaf 1 September 2019] – 09:00

GK Volksrust [vanaf 1 September 2019] – 11:00

PROPONENTE BEROEPBAAR GESTEL

Proponent JC Potgieter (JC) Sel: 079 525 2507 E-pos: [email protected]

Proponent R Steyn (Ruan)

Sel: 00264 81 595 0113 E-pos: [email protected]

Page 3: LIEF EN LEED - gksa.org.za › pdf2019 › GKSA NUUSBROKKIES 18... · Sondag 18 Augustus 2019 LIEF EN LEED ... aand om – en het hy baie geleer van God se goeie en lekker eetplan!

3

Proponent G Mushayabasa (Godwin) Sel: 072 844 6754

E-pos: [email protected]

Proponent W Chipenyu (Wilbert) Sel: 078 731 1225

E-pos: [email protected]

Proponent P Mkupa (Phumlani) Sel: 078 335 8753 E-pos: [email protected]

Page 4: LIEF EN LEED - gksa.org.za › pdf2019 › GKSA NUUSBROKKIES 18... · Sondag 18 Augustus 2019 LIEF EN LEED ... aand om – en het hy baie geleer van God se goeie en lekker eetplan!

4

NUUT OP DIE GKSA SE BOEKRAK

Generasiebagasie – Coetzer, W.C. (Wentzel) Die boek is ‘n waardevolle toevoeging tot die pastorale berading van persone wat trauma beleef het. Die toepassing van die boek is spesifiek gerig op persone wat worstel met onverwerkte emosionele pyn wat van geslag tot geslag oorgedra word. Die boek vul ‘n groot gaping en is daarom belangrik vir pastorale beraders, maar die skryfstyl dra ook daartoe by dat persone wat hierdie trauma ervaar ook insig tot genesing sou kon ontvang. Bestellings: Besoek gerus ons webblad: www.ptpboeke.co.za of Facebookblad (Potchefstroom Teologiese Publikasies) vir meer inligting oor ons publikasies.

Bestel by: Petro Kroeze, Administratiewe Buro Tel: 018 297 3986; faks 018 293 1042; e-pos: [email protected]

“O, AARDE!” – FLITS 16 DIE VLEISLOSE BRAAI! Toe dr Henk Strooiprater, mondstuk van die GKSA se Deputate: Omgewing, na jare weer met sy ou vriend, Jakob Swanepoel, kontak maak waar hy in ‘n aftreeoord in die bosveld sy tyd verwyl, word hy dadelik genooi vir ‘n kuier – by voorkeur ‘n namiddag en aand sodat hulle darem iets “op die kole” kan gooi en ‘n wyntjie daarmee saam geniet. Toe die kole reg is en Jakob die rooster begin volpak, sien Henk daarop ‘n verskeidenheid sosaties (gemaak van pynappel, sampioene, blomkool, uie en groente), gestopte eiervrugte, kaaskonkoksies, snaakse soorte wors – maar niks in die lyn van vleis nie! Dr S: Jakob, moes ons wors of iets gebring het …. ek het dit nie besef nie! Jakob: Dis niks , Henk: onthou ek het jou genooi vir ‘n “braai” – nie vleisbraai nie. Dr S: Maar wat is ‘n braai sonder vleis? Jakob: Lekker - jy sal sien. Buitendien: so is ons besig om besoedeling te bestry; ons beskerm die natuur en ons bestry klimaatverandering. Dr S: Jy’s nie ernstig nie! Jakob: Doodernstig. Weet jy: om 1 kilogram vleis te produseer het jy net soveel landbougrond nodig as vir 6 kilogram vrugte, groente of graan. As ons die wêreldbevolking wil voed, kano ns nie goeie lanbougrond vir vleisproduksiefgebruik nie. Boonop: byna 10 % van skadelike aardgasse bestaan uit metaan – en dit word deur alle vleisdiere geproduseer - en as ons wil hê mense moet skoon lug inasem

Page 5: LIEF EN LEED - gksa.org.za › pdf2019 › GKSA NUUSBROKKIES 18... · Sondag 18 Augustus 2019 LIEF EN LEED ... aand om – en het hy baie geleer van God se goeie en lekker eetplan!

5

kan ons nie die atmosfeer met metaangas laat besmet nie. Nog erger: as ons die produksie van metaangas aanhelp, help ons ook klimaatverandering aan. Dr S: Ag nee, Jakob, jy oordryf dinge nou. Na alles het die Skeppergod vir ons as mense die hele “wêreld” gegee om te gebruik en te geniet en min goed is so genietbaar soos ‘n lekker gebraaide tjoppie of ‘n worsie of ‘n ribbetjie. Buitendien: prof Noakes het bewys dat die bantingdieet van hoofsaaklik vleis die beste eetplan vir mense is. Jakob: Is jy seker dis die beste? In Gen 1:29 staan: “Let op! Ek gee aan julle al die plante wat saad gee…, al die bome wat vrugte dra en saad gee. Dit sal julle kos wees …”. In Gen 2 lees ons: “Die Here God het toe ‘n tuin in Eden … aangelê en die mens daar laat woon … en (Hy) het verder allerlei bome … mooi om na te kyk en lekker om van te eet uit die grond laat uitspruit …”. Dit lyk my God het gemeen dat die mens op sy baie goeie skepping baie goed sal leef op ‘n vrugte- en groentedieet! Dr S: Maar lees ook Gen 9:3: “Alles wat roer en lewe sal kos wees vir julle. Naas die groen plante gee ek dit alles vir julle”. Jakob: Dis waar, maar ek dink dit het iets te doen met die gevolge van die sondeval. In die begin was dit nie so nie – soos met egskeiding! Dr S: Maar wat van besoedeling wat kom van bemestingstowwe en plaagdoders wat gebruik word om graan, groente en vrugte te produseer? Wat van die skade soos erosie, vernietiging van grondstruktuur en duur kos? Jakob: Jy’s reg, maar daar’s raad voor: organiese verbouïngsmetodes! Daarmee word geweldige vordering gemaak – en as ons organiesverboude produkte ondersteun doen ons nie net onsself en die produsente ‘n guns nie: ons bevorder natuurbewaring, ‘n gesonde omgewing en ons bestry klimaatsverandering. Dr S: Jakob, jy het nou skoon my eetlus bederf. Jakob: Daars raad voor: proe hier…! Toe dr S na die rooster kyk, merk hy vir die eerste keer op dat dit baie na braaivleis lyk: alles mooi bruin, maar met ‘n verskeidenheid teksture en geure wat enige braaivleisrooster moeilik kan ewenaar. Hy waag dit met die sosatie wat sy vriend as openingsgereg aanbeveel – en daarna draf hy met gemak die spyskaart deur. Tussendeur teug hy aan die verskeidenheid wyntjies wat Jakob met elke gereg aanbeveel – en sluit af met ‘n nagereg van vars vrugte wat ongemerk eenkant in ‘n potjie gaargeprut het. Toe hy sy oë uitvee is die aand om – en het hy baie geleer van God se goeie en lekker eetplan! (Flits deur DC Coetsee)

Page 6: LIEF EN LEED - gksa.org.za › pdf2019 › GKSA NUUSBROKKIES 18... · Sondag 18 Augustus 2019 LIEF EN LEED ... aand om – en het hy baie geleer van God se goeie en lekker eetplan!

6

Page 7: LIEF EN LEED - gksa.org.za › pdf2019 › GKSA NUUSBROKKIES 18... · Sondag 18 Augustus 2019 LIEF EN LEED ... aand om – en het hy baie geleer van God se goeie en lekker eetplan!

7

Page 8: LIEF EN LEED - gksa.org.za › pdf2019 › GKSA NUUSBROKKIES 18... · Sondag 18 Augustus 2019 LIEF EN LEED ... aand om – en het hy baie geleer van God se goeie en lekker eetplan!

8

FONDSINSAMELINGS / FUNKSIES / FEESVIERINGE

23 AUGUSTUS 2019 GK MEYERSPARK

Rooi4 Orrel Duo optrede

Die Rooi4 Orrel Duo tree Vrydagaand 23 Augustus 2019 by GK Meyerspark op. Die twee orreliste het ‘n mooi gebalanseerde repertoir en tree by kunstefeeste soos Aardklop en die Vrystaat Kunstefees op, waar hulle in Julie hierdie jaar ‘n nominasie vir die beste Klassieke produksie ontvang het. Kaartjies beloop R100 en kan by die deure gekoop word, of by www.tixsa.co.za bespreek word.

30 AUGUSTUS 2019 GK KEMPTONPARK – BILTONGFEES 2019

Biltongfees: GK Kempton Park se gewilde biltongfees word op Vrydag 30

Augustus 2019 om 6:30 nm gehou. Hierdie is ‘n gulde geleentheid vir maatskappye om hul kliënte teen ‘n skamele R150-00 pp te onthaal. Ingesluit, biltong so veel as wat jy kan eet, tuisgebakte brood, tuisgemaakte konfyte, rooiwyn, witwyn, vrugtesappe, koffie en tee saam met ‘n soetigheid om die aand mee af te sluit. Jy kan selfs jou eie koelboks saambring. Boek ‘n tafel vir jou en jou gaste, of kom geniet die aand sommer net saam met ons. Kontak my vir persoonlike reëlings, of volg die skakel om ‘n bespreking te maak. https://qkt.io/xIDydA

Vir persoonlike bespreking, kontak Johan Smith, 083 282-2140. Of stuur net ‘n teksboodskap en ek kom terug na jou.

Page 9: LIEF EN LEED - gksa.org.za › pdf2019 › GKSA NUUSBROKKIES 18... · Sondag 18 Augustus 2019 LIEF EN LEED ... aand om – en het hy baie geleer van God se goeie en lekker eetplan!

9

30/31 AUGUSTUS 2019 GK LYTTELTON

30 AUGUSTUS 2019

GK VREDENBURG/SALDANHA

31 AUGUSTUS 2019 GK AMANZIMTOTI

Page 10: LIEF EN LEED - gksa.org.za › pdf2019 › GKSA NUUSBROKKIES 18... · Sondag 18 Augustus 2019 LIEF EN LEED ... aand om – en het hy baie geleer van God se goeie en lekker eetplan!

10

21 SEPTEMBER 2019 GK GRAAFF REINET

Page 11: LIEF EN LEED - gksa.org.za › pdf2019 › GKSA NUUSBROKKIES 18... · Sondag 18 Augustus 2019 LIEF EN LEED ... aand om – en het hy baie geleer van God se goeie en lekker eetplan!

11

26 OKTOBER 2019 GK MEYERTON

Page 12: LIEF EN LEED - gksa.org.za › pdf2019 › GKSA NUUSBROKKIES 18... · Sondag 18 Augustus 2019 LIEF EN LEED ... aand om – en het hy baie geleer van God se goeie en lekker eetplan!

12

Page 13: LIEF EN LEED - gksa.org.za › pdf2019 › GKSA NUUSBROKKIES 18... · Sondag 18 Augustus 2019 LIEF EN LEED ... aand om – en het hy baie geleer van God se goeie en lekker eetplan!

13

GEDAGTE VIR DIE WEEK

Moet jou nie deur die kwaad

laat oorwin nie,

maar oorwin die kwaad

deur die goeie.

Romeine 12:21