12
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 11 SEPTEMBER 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I EENS was hierdie gebou een van die statigste geboue op die Bethlehem-stasie - die goedereloods. Spoorweg-pensioentrekkers soos Frank Penn onthou nog die pragtige meubels in die gebou en die tyd toe dit binne gerestoureer en nuwe matte ingesit is. Vandag staan net die mure, want verlede week het die gebou afgebrand. Die brand is vermoedelik deur leeglêers gestig. Foto: Lynda Greyling Trots van stasie vernietig in brand Lynda Greyling SEDERT ’n driejarige seun twee weke gelede baie siek geword het, waak sy ouers langs sy bed. TP, seun van James en Yolandi Smit van Bethlehem, is vandag twee weke gelede in die Mediclinic Hoog- land opgeneem nadat hy gekla het van erge maagpyn en naarheid. Hy was ook koorsig. Hy is later na die hoësorgeenheid oorgeplaas nadat sy toestand ver- swak het. Daar is vasgestel dat hy ’n virus het wat sy lewer aantas. Sy le- werfunksie het bly verswak. Die oor- saak van die virus kon nie vasgestel word nie. Karien Collett, kliëntediensbestuur- der van die Mediclinic Hoogland, sê hy is verlede Maandag na die Donald Gordon- Mediese Sentrum aan die Universiteit van die Witwatersrand oorgeplaas. Die sentrum word beskou as die voorste sentrum in die land in nier-, lewer- en pankreas-oorplan- tings. TP word in die hoësorgeenheid behandel. Volgens TP se tannie, Joey van Schoor, ry sy gesondheid sedertdien wipplank. Die een oomblik gaan dit ’n bietjie beter om net daarna te ver- swak. Medici kon nog nie die oorsaak van die virus bepaal nie en hoewel sy le- wer weer begin funksioneer en klein selletjies begin vorm het, is daar nie genoeg suurstof in sy are nie en sy bloed is baie dun sodat ’n biopsie vir ’n leweroorplanting nie gedoen kan word nie. Sy pa, James, is intussen as ’n ge- skikte skenker uitgesonder. Nog ’n professor en kundige medi- kus is gevra om hom nou te ondersoek om ’n diagnose te maak. Daar moet bepaal word of TP sterk genoeg is om ’n oorplanting te ontvang. Intussen het sy grootouers beurte gemaak om die gesin by te staan. Hul- le wil daar wees om James te versorg indien die oorplanting plaasvind. TP het in ’n stadium vir sy oupa Frank Gibson ’n hi-five gegee. Joey het Saterdag vir hom gesing en Sondag vir hom ’n storie gelees, waartydens die outjie se oë geblink het. Intussen versorg Joey TP se sus- sie, Zelda (sewe maande), sodat Ja- mes en Yolandi al hul aandag aan TP kan wy. ’n Gebedsgroep is op Facebook vir TP begin. Kim Urban, kliëntediensbestuurder van die Donald Gordon- Mediese Sentrum, het bevestig TP is in die hospitaal, maar kon weens pa- si- entvertroulikheid nie enige inligting oor sy toestand verskaf nie. Ouers waak by seun (3) se bed

Maluti 20130911

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Maluti 20130911

Citation preview

Page 1: Maluti 20130911

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 11 SEPTEMBER 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

EENS was hierdie gebou een van die statigste geboue op die Bethlehem­stasie ­ die goedereloods. Spoorweg­pensioentrekkers soos Frank Penn onthou nog die pragtige meubels indie gebou en die tyd toe dit binne gerestoureer en nuwe matte ingesit is. Vandag staan net die mure, want verlede week het die gebou afgebrand. Die brand is vermoedelik deur leeglêersgestig. Foto: Lynda Greyling

Trots van stasie vernietig in brand

Lynda Greyling

SEDERT ’n driejarige seun tweewekegelede baie siek geword het, waak syouers langs sy bed.TP, seun van James en Yolandi

Smit van Bethlehem, is vandag tweeweke gelede in die Mediclinic Hoog-land opgeneem nadat hy gekla hetvan erge maagpyn en naarheid. Hywas ook koorsig.Hy is later na die hoësorgeenheid

oorgeplaas nadat sy toestand ver-swak het. Daar is vasgestel dat hy ’n

virus het wat sy lewer aantas. Sy le-werfunksie het bly verswak. Die oor-saak van die virus kon nie vasgestelword nie.Karien Collett, kliëntediensbestuur-

der vandieMediclinicHoogland, sêhyis verlede Maandag na die DonaldGordon- Mediese Sentrum aan dieUniversiteit van die Witwatersrandoorgeplaas.Die sentrumwordbeskouas die voorste sentrum in die land innier-, lewer- en pankreas-oorplan-tings. TP word in die hoësorgeenheidbehandel.

Volgens TP se tannie, Joey vanSchoor, ry sy gesondheid sedertdienwipplank. Die een oomblik gaan dit ’nbietjie beter om net daarna te ver-swak.Medici kon nog nie die oorsaak van

die virus bepaal nie en hoewel sy le-wer weer begin funksioneer en kleinselletjies begin vorm het, is daar niegenoeg suurstof in sy are nie en sybloed is baie dun sodat ’n biopsie vir’n leweroorplanting nie gedoen kanword nie.Sy pa, James, is intussen as ’n ge-

skikte skenker uitgesonder.Nog ’n professor en kundige medi-

kus is gevraomhomnou teondersoekom ’n diagnose te maak. Daar moetbepaal word of TP sterk genoeg is om’n oorplanting te ontvang.Intussen het sy grootouers beurte

gemaak omdie gesin by te staan. Hul-le wil daar wees om James te versorgindien die oorplanting plaasvind.TP het in ’n stadium vir sy oupa

Frank Gibson ’n hi-five gegee.Joey het Saterdag vir hom gesing

en Sondag vir hom ’n storie gelees,

waartydens die outjie se oë geblinkhet.Intussen versorg Joey TP se sus-

sie, Zelda (sewe maande), sodat Ja-mes en Yolandi al hul aandag aan TPkan wy.’n Gebedsgroep is op Facebook vir

TP begin.Kim Urban, kliëntediensbestuurder

van die Donald Gordon- MedieseSentrum, het bevestig TP is in diehospitaal, maar kon weens pa- si-entvertroulikheid nie enige inligtingoor sy toestand verskaf nie.

Ouers waak by seun (3) se bed

Page 2: Maluti 20130911

2 MALUTI, WOENSDAG 11 SEPTEMBER 2013

Bekende atleetonverwags doodJAN HERMAN (52), ’nbekende langafstandatleetvan Bethlehem, is oorlede.Maluti het in verlede week

se uitgawe op die sportblad’n foto gepubliseer waaropJan saam met ’n groepstappers aan ’n pretstap virBybels deelgeneem het.

Jan het gereeld aanmarathons en halfmarathonsdeelgeneem en het verskeie

Comrades-ultramarathonsvoltooi.

Volgens ’n vriend, HowardPrinsloo, het Jan griepgehad.

Hy is Dinsdagoggend uitdie NG kerk Bethlehem-Wesbegrawe.

Hy word deur sy ma,Lettie, susters, Rina, Elize enFrancis, asook ’n broer, Attie,oorleef.WYLE JAN HERMAN

14 September: Musiekdagop Kestell ten bate van dieVolksblad-Kersfonds. ’nGospel-sangkompetisiebegin om 09:00 in dieboerevereniging se saal. ’nKunsmark met gratisstaanplek word gehou. Rignavrae aan Johann Rama-ge by 058-653-1136.14 September: Christiaanvan Zyl, vanjaar se Spon-taan-wenner op die Vryfees,tree om 19:00 in dieMetodistekerk op Kestell

op.Die Bethlehem-Metodiste-kerk se klokkespelgroeptree ook op. Alles is tenbate van die Volksblad-Kersfonds. Bel JohannRamage by 058-653-1136.18 September: Munisipalewyk 10 se wyksvergaderingom 17:00 in die sysaal vandie stadsaal. Vir enigenavrae bel Gerrie Roetz by082-771-5574.3 Oktober: Project Runwaymet David Fourie spesiaalnet vir vroue in die Oos-Vrystaat.Kaartjies is R250 en sluit ’ngeskenksak en ete in. Dit isbeskikbaar by Maluti enVrystaat se kantoor, Kansa,Curves, Nuveau, Niins en

Solomons.14 September: Die Vry-staatse Jagters-en-wildbe-waringsvereniging hou ’nreünie vir lede wat inOktober 1981 op diestigtingsvergadering opMaselspoort was (of jy noglid is of nie).Bel Daan Bodenstein by083-489-9193 of Izak deVilliers by 082-570-1031. Ditword in die Soetdoring-na-tuurreservaat buite Bloem-fontein gehou.4 Oktober: Besigheidsaflosop die skouterrein opBethlehem.Voorafinskrywings sluit opDinsdag 20 September enkan na 086-567-2561gefaks word.

Meeste voertuienog in Bhm gesteelDIE meeste voertuie tot noutoe is die afgelope maand opBethlehem gesteel.

Altesaam 13 voertuie is ge-steel en 90% daarvan is Toyo-tas.

Volgens die polisie het voer-tuigdiefstal die afgelopemaan-de baie toegeneem, maar diemaandwas dit diemeeste nog.

’n Voertuig van die Dihla-beng-munisipaliteit is in Leso-tho gevind waar die diewe dielogo’s op die deure afgehaalhet.

’n Ander voertuig is in ’nspruit op pad Lesotho toe ge-vind waar diewe dit gelos het.

Tydens ’n sektorpolisiever-gadering vir Wyk 10 enWyk 11

vir die woonbuurte Panorama,Hospitaalheuwel, Jordania enLa Provence het polisielede eninwoners probeer oplossingskry om misdaad in die woon-buurte te beveg, diefstal vanvoertuie en diefstal van goede-re uit voertuie en inbrake tevoorkom.

In sommige gevalle is diemotorhekke van die spoor af-gehaal om toegang tot die erfte verkry.

’n Inwoner het voorgestel datdie hekke bykomend met ’nstewige slot gesluit word of an-dersins twee gate teen die pi-laar gemaak waar twee yster-pennewat aandie hek gesweisword, kan ingaan.

Lug mening oor veiligheidAFRIFORUMhet ’nberoepop inwonersvan Bethlehem gedoen om aan die in-stansie se veiligheidsanalise deel teneem. Die veiligheidsanalise is saam-gestel met die doel om aan gemeen-skappe die geleentheid te bied om hulmening oor hul plaaslike polisiekantooren veiligheid in die algemeen te lug.Reg Crewe, AfriForum se hoof van ge-meenskapsveiligheid, sê AfriForum wilhê burgers moet hul veiligheidsaange-leenthede objektief bekyk.

“Mense moet na hul sekuriteitsmaat-skappye, polisiediens en gemeen-skapsveiligheidstrukture kyk. Ons wilook ’n idee vorm van wie by gemeen-skapsveiligheidsprojekte betrokke is enwie nie,” het Crewe gesê.“Dit het duidelik na vore gekom die in-woners van Bethlehem ondervind ver-skeie probleme met veiligheid,” sê CWEls, AfriForum se organiseerder vir dieVrystaat.Volgens inwoners is misdaad aan die

toeneem en klagtes oor polisielede seonbevoegdheid is ook geopper.Cyrill Atkins, voorsitter vanAfriForumsetak op Bethlehem, sê die polisie wasbaie positief oor AfriForum se bereidwil-ligheid om betrokke te raak. AfriForumsal kyk waar en hoe hy saam met diepolisie kan werk om die gemeenskapveiliger vir alle inwoners te maak.AfriForum moedig alle inwoners vanBethlehem aan om die veiligheidsanali-se in te vul en so betrokke te begin raak.

Drie in hegtenis oor dwelms’n NIGERIESEMAN (33) is in hegtenisgeneem weens die beweerde handelin dwelms.

Sers.MajangSkalkie, woordvoerdervan die polisie, sê die polisie het inlig-ting bekomwat homna ’nwit Opel Cor-sa, wat 2 kmbuite die dorp op die Paul-Roux-pad geparkeer was, gelei het.Die polisie het op 27 sakkies met wit

poeier beslag gelê. Die sakkies poeieris na ’n laboratorium gestuur om vaste stel watter soort dwelm dit is.

’n Klag weens handel in dwelms salmoontlik teen die man ingedien word.) Twee Bethlehemiete, Tom Dobie jr.(36) enNicky-LeeSchwim (26), het on-langs vlugtig oor die beweerde besitvan dwelms in die hof verskyn. Dobie

is by ’n ou vakansieoord op die Lindley-pad in hegtenis geneem, terwylSchwim op die Eden-hoewes buite diedorp aangekeer is nadat die polisie ’nhuis deursoek het.

Albei is op borgtog vrygelaat en salweer op 27 September in die hof ver-skyn. ’n Klag vir die besit van dwelmsis teen hulle ingedien.

Page 3: Maluti 20130911

MALUTI, WOENSDAG 11 SEPTEMBER 2013 3

Kansa-personeelledevereer vir puik diensKANSA se personeellede op Bethle-hem het op die jaarlikse vergaderingvir die Sentrale Besigheidseenheid ’nhele paar eerbewyse gekry as bewysdat die Bethlehem-kantoor werklikdaarna streef om sy gemeenskap tebedien. Die Sentrale Besigheidseen-heid (CBU) bestaan uit die Vrystaat,Mpumalanga en KwaZulu-Natal.

Die streekkantoor het die eerbewy-se gekry vir die beste gemeenskaps-ontwikkeling en die beste gemeen-

skapsdiens in die Sentrale Besig-heidseenheid. Hy het ook dieeerbewys gekry vir die aanbied vandie beste Cuppa for Cansa (Foods ofthe World) en vir die meeste geld inge-samel met verlede jaar se SanlamCancer Challenge (gholf).

Die Relay for Life Bethlehem het dieprys ontvang vir die beste algeheleRelay for Life in die Vrystaat, Senekals’n vir die beste eerste een, bestegees, beste inkomste en meeste survi-

vors, terwyl Harrismith se Relay for Li-fe vereer is vir die meeste spanne wathulle vir die eerste relay op die dorpingeskryf het. Rina Desiderio is as dieSentrale Besigheidseenheid se werk-nemer van die jaar aangewys.

Om die kroon te span is die Bethle-hem-streekkantoor aangewys as diealgeheel beste streekkantoor in dieSentrale Besigheidseenheid (Vry-staat, Mpumalanga en KwaZulu-Na-tal).

RINA DESIDEIRO van Kansa se kantoor op Bethlehem is op Kansase vergadering vir die Sentrale Besigheidseenheid as die eenheid sewerknemer van die jaar aangewys. Van links is Elize Joubert (uitvoeren­de hoof: Kansa), Desideiro enCarienHamman (uitvoerende bestuurder:Kansa). Foto: Johan van der Merwe

FRANK JARDINE (middel) van Bethlehem Rotary het namens Rotary’n eerbewys vanKansa ontvang vir die bydraewat die instansie tot Kansalewer. Links is Sue Janse van Rensburg (uitvoerende hoof: Kan­sa) en regs is Carien Hamman (uitvoerende bestuurder: Kansa).

Foto: Johan van der Merwe

DIE Bethlehem­streekkantoor is as die algeheel beste streekkantoor indie Sentrale Besigheidseenheid (Vrystaat, Mpumalanga en KwaZulu­Natal) aangewys, terwyl die Relay for Life­projek ook talle eerbewyseontvang het. Van links is Anne­Marie Going (Relay for Life), Rina Desi­deiro (werknemer van die jaar) en Carel de Bruin (streekbestuurder).

ANNATJIE VAN JAARSVELD (links) en Han­netjie Marais het namens die Gereformeerdekerk op Bethlehem die eerbewys vir hul bydraetot Kansa se Relay for Life ontvang.

Bidvest Prestige Group has the following positionavailable in Bethlehem:

AREA MANAGERBasic + Benefits

Applicants must have a minimum of 2-4 years’ relevantexperience within the Commercial Industry, coupled with

safety skills and a valid driver’s licence.

Duties include: • Client satisfaction • Maintaining highcleaning standards • Control of direct expenses • IR &manpower development • Managing operations teams

• Safety, equipment handling • Profitability • Maintaininga high standard of performance and image of the

Company • Implementing ISO 9001 quality systems.

The Company’s approved Employment Equity planand targets will be considered as part of the

recruitment process aligned to the Group’s EmploymentEquity strategy.

Interested candidates to forward their CVsto Angelique on fax: 086 516 4749 or e-mail:

[email protected]

Human Communications 102534www.humanjobs.co.za

Page 4: Maluti 20130911

4 MALUTI, WOENSDAG 11 SEPTEMBER 2013

Goedheid oorgedraDIE belegging (Prediker 11:1–6)Werp jou brood op die water,

eendag kry jy dit terug.Eendag sien die arm seun,

wat van deur tot deur goedjiesverkoop om skoolgeld byme-kaar te maak, hy het net ’nenkele, klein muntstukkie in sysak. Geen geld nie en hy ishonger, vertel Neil Verwey,sendeling in Japan, vir ons diestorie. Hy besluit hy gaan bydie volgende deur kos vra. ’nPragtige, jong vrou maak diedeur oop en die seun se moedbegewe hom. Hy vra net ’nbietjie water om te drink. Dievrou dink die seun lyk vir haarhonger. Sy bring vir hom ’ngroot glas melk. Stadig, lekkerdrink hy die glas leeg.“Wat kos dit?” vra hy.Sy antwoord: “Dit kos niks

nie. Dit het vir my gelyk jy hetmeer as net ’n glas waternodig.”“Dan sê ek uit die diepte van

my hart dankie,” sê die seun.Toe Robert Kelly daardie huisverlaat, voel hy nie net fisiekverkwik nie, maar sy geloof indie Here en sy medemens issterker. Hy was reg om symoeilike lewenstryd prys tegee.Baie jare later word dieselfde

jong vrou ernstig siek. Dieplaaslike dokters is raadop.Hulle stuur haar na ’n grootstadshospitaal. Spesialiste wordgekry om haar seldsame kwaalte diagnoseer. Dr. Robert Kelly

word ook ingeroep. Toe hy dienaam van die dorp waarvan-daan die pasiënt kom, hoor,kom daar ’n vreemde lig in syoë. Hy staan op en gaan nahaar kamer toe. Hy herkenhaar dadelik. Hy neem homvoor om vir haar sy bes tedoen en geen koste te ontsiennie. Ná ’n lang stryd word sybeter en herstel vinnig. Dr. Kel-ly gee opdrag die rekeningmoet na hom kom voordat ditaan haar besorg word.Ná ontvangs van die reke-

ning is die vrou bang om ditoop te maak. Sy vrees, ditgaan ’n groot deel van haarreeds skrale lewensinkomsteopeis. Eindelik maak sy dit oopen kyk verslae na die grootbedrag onderaan die staat. Danlees sy die woorde wat dr.Kelly ingeskryf en ondertekenhet. Ten volle betaal met ’nglas melk, gevolg deur syhandtekening: Dr. Robert Kelly.Met betraande oë buig sydankbaar haar kop: “Dankie,Here, dat u liefde en goedheidsteeds deur menseharte enmensehande vloei.”www.kragvirvandag.co.za; ds.

Manie Colyn

Hoe gemaaksonder geld?

Lynda Greyling

DEESDAE is ’n hele paar bendesweer met hul bedrywighededoenig.Hulle spits hulle veral toe op

geweldsmisdaad en beroof diemense in hul eie woonbuurt.’n Man, ’n diabeet wat sowat

twee maande siek was en nie syvolle salaris verdien het nie en diemaand sy volle salaris ontvanghet, het Saterdag ’n OTM in diehoofstraat besoek.Daar was ’n baie lang ry en hy

het geduldig sy beurt afgewag entoe sy hele salaris getrek om al syskuld te gaan vereffen.Hy het net die geld gevat toe

iemand hom op die skouer klop.Hy het omgedraai en gevoel hoe’n vuurwapen teen sy maagvasdruk.Twee netjies geklede mans het

hom aangesê om die geld teoorhandig en sommer sy selfoonook te gee.Die twee het daarna na ’n

maroen motor toe gestap, daaringeklim en weggery.Baie van die omstanders het nie

eens agtergekom iemand is in hulmidde beroof nie. Ander mensehet gemaak of hulle dit nie siennie, want hulle was bang hulleword ook beroof.Die sekuriteitswag wat veronder-

stel was om naby te wees, was

oorkant die straat waar hy rustigop ’n bankie voor die kafee gesithet. Nie dat hy iets sou kon doenom die rooftog te keer nie.Die man wat beroof is, wou

onder meer vir sy drie kinders koskoop en skoolgeld betaal – maarnou het hy niks nie.Hy is by die bank in en het vir

die personeel gesê wat gebeurhet. Hy wou toe geld by die bank“leen”, maar hy verdien te min om’n persoonlike lening of oortrokkerekening te hê.Hy het ’n klag by die polisie

ingedien, maar hy kan nie eensonthou wat die motor se registra-sienommer is nie – hy het te grootgeskrik.Sedert die man my hiervan

vertel het, wonder ek wat ek soudoen as ek sonder my salaris oordie weg moes kom. Wat maak jy?Hoe vertel jy vir jou kinders jy kannie eens vir hulle ’n snytjie broodgee nie?Die ergste van alles is dit is van

sy eie mense wat dit aan homgedoen het.En dan het hulle nie eens vir

hom soos tsotsi’s gelyk nie.

deur

Lynda Greyling

Geesgenoot

Leandra de Coning

DIKWELS staan ons rooi in die gesigoor iets wat ons vergeet het. ’n Be-langrike vergadering, die herdenkingvan ’n troudag, ’n verjaardag. In van-dag se gejaagde lewe kan ons dit niebekostig om te vergeet nie, vandaardie dagboeke, die selfoonkalendersen baie ander tegnologiesewonders.So gaan ons deur ons daaglikse

handel en wandel en onthou alles.Ons onthou die daaglikse roetine.Ons onthou die ete-afspraak, onsonthou die skoolkonsert, ons onthoudie geldinsamelingsprojek en onsonthou om op pad huis toe brood enmelk te koop. En so gaan die gawevan vergeet elke dag by ons verby.Abraham Lincoln het op ’n joerna-

lis se vraag oor wat hy met die vyandgaan doen, geantwoord hy gaan syvyand uitwis.“Die enigste manier om jou vyand

uit te wis is om van hom jou vriend

te maak.”Lincoln het die gawe van vergeet

onthou.Ons het ’n verwelkomende woord

vir die vreemdeling, ’n glimlag vir dieonverwagse gas. Maar soms vir onseie ’n bitter woord – al is ons liefde

vir ons eie so groot.Hoeveel mense gaan in die og-

gend uit en keer nooit in die aand te-rug nie? En hoeveel harte breekweens ’n harde woord?Soveel families skeur uitmekaar

weens jare lange rusies. Soveel bureleef in onmin oor ’n verkeerde woordin ’n onbesonne oomblik geuiter.Die versoek wat ek aan my naaste

wil rig, is dat ons die gawe van ver-geet sal onthou. Vergeet op die regtemanier is ’n gawe van God.Jesus het die angs in Getsemane

vergeet – al wat Hy onthou, is dieGoddelike opdrag van Sy Vader omvan die donker beker te drink. Hy hetdie pyn en bloed aan die kruis ver-geet – al wat Hy onthou, is die won-der van ons verlossing onder Sy he-lende bloed.Hoe wonderlik sal dit nie wees as

ons vergeet om kwaad te wees nie.Hoewonderlik sal dit wees as ons diegawe van vergeet kan onthou.

Onthou gawe van vergeet

LEANDRA DE CONING

DIE foto is op Maluti se Face-book-blad geplaas en lesers isgevra om hul kommentaar telewer.At van der Walt het gesê:

“Waarmee moet ek die boudeafdraai?”Fanie Coetzee: “Selfwerksaam-

heid word al van vroeg af aange-

leer.”Eugene Marais: “Ag, is hy nie te

oulik nie?”Otto Raap: “Bly om jou weer te

sien.”Lesers kan gerus hul bydraes

lewer op Maluti se Facebook-bladof die webblad by http://maluti-news.co.za besoek.

Draai die bou(d)te vasDraai die bou(d)te vas

Twee keer so fraaiMARIZA is die tweelingdogter van Marietjie Barnardvan Paul Roux. Die tweeling is in die 6 tot 12 maande­afdeling ingeskryf. Foto’s: Magic Photography

MARZAAN BARNARD, die ander tweelingdogter vanMarietjie Barnard van Paul Roux.

DANIE, Rene en Zack Pepler seseun, is vir Magic Photography,Maluti en dieMetropolitan­sentrumse babakompetisie, ingeskryf. Hyneem in die afdeling vir 0 tot 6maande deel.

LOGAN, seun van Roald en Chris­tene Nel, is in Magic Photography,Maluti en dieMetropolitan­sentrumse babakompetisie, in die afdeling6 tot 12 maande ingeskryf.

SUNIQUE, Scheepers en Moni­que de Kock se dogter, is vir die 6tot 12 maande­afdeling van MagicPhotography, Maluti en die Metro­politan­sentrum se babakompeti­sie, ingeskryf.

Page 5: Maluti 20130911

MALUTI, WOENSDAG 11 SEPTEMBER 2013 5

show held in the Truida Kes-tell Primary School Hall.

With the theme Hot andFabulous this event is some-thing not to be missed by anywoman. With well-knownsinger David Fourie designerdresses from Christelle’sCouture and many other sur-prises as well as a three-course meal with a twist, youthink it won’t get any bet-ter . . . but come and have alook for yourself.

Each person will receive agoodie bag worth R400.

Tickets for the event areavailable at Vrystaat, Malutiand Express Eastern FreeState’s office in 36 MullerStreet, as well as Libri, Chris-telle’s Couture, Nuveau, Ni-ins, The Cut Above, Curves,Solomons, KIA (Jeanie Bolz),Alda’s Interiors, Cansa andHardware Mecca.

Jeanie Bolz, last year’s win-ner, will be crowning the win-ner.

On Saturday, 5 October, atthe annual Bethlehem Expoheld on the BethlehemShowgrounds the winner ofthe junior categories – 4 to 8years, 9 to 12 years and 13 to15 years – will be crowned.They will be assisted by thefinalist and winner of the MissBethlehem Expo.

Come on, buy your ticketin aid of Cansa and the J9Foundation of Joost van derWesthuizen.

Get your “hot” and fabu-lous outfit ready for thisglamorous event.

ENTRIES have closed for theMiss Bethlehem Expo com-petition.

Some of the categories re-ceived more entries thanothers.

A few entries had to be dis-qualified as the photographswere not of a printing qualityor the entrant did not give allthe information required.

Prizes worth R27 000 in to-tal can be won.

A reader of Vrystaat,Malutiand Express Eastern Free Statestands a chance to win aprize.

Photographs of the en-trants are published in thisweek’s edition. Readers canchoose a winning photo-graph in each category toqualify as the winner of thereader’s choice competition.Just send an SMS with thekeyword Expo, the name,surname and category to45527 and you can win a Sun-day lunch for you and yourfamily at the Protea Hotel inClarens. Another winner willreceive a weekend for two atthe Protea Hotel.

The competition will closeat 13:00 on Monday, 16 Sep-tember. SMS’s cost R1,50 andyou can enter as many as youwant. The more you enterthe bigger the chance to win.

Those entered in the 16 to24, as well as the married cat-egory, will be invited to inter-views from Thursday, 12 Sep-tember.

They will also be modellingat Project Runway, a fashion

Win by pickingyour favourite

DIE personeel van Afgri­veevoere het Loslitdag gevier. Van links is, voor:Charlene Spalding en Lulu Smal; middel (“swewend”): Duifie Swanepoel; ag­ter: Cliffie Ackerman, Minni Boshoff, Ita Hattingh, Morné Krugell, NanetteVenter en Marietjie van Wyk.

ERIC SWARZ, eienaar van die Wimpy, het die lede van Salileni genooi omVrydag, Loslitdag, roomys in die Dihlabeng Mall se Wimpy te kom eet.

TIAAN JANEKE van Lingenfeldersop Loslitdag.

DIE personeellede van die departement van landbou op Bethlehem het Vrydag ook Loslitdag gevier. Die mans hetsoos vroue aangetrek en die vroue soos mans.

Wie is wie?

DIE personeel van Lingenfelder­versekeringsadviseurs op Loslitdag. Van links is Chris Janeke, Minda Pelser, DoreenPelser, Tania Mittermeier, Lizette van Rensburg, Maritsa Finberg, Mariaan van Deventer, Annemarie Klopper enMartha Mngomezulu.

GAAN GROOT was vanjaar se Loslitdag­tema en by NU Pro het die vroue besluit om een van hul kollegas, AnitaBester, se voorbeeld te volg en “swanger” te wees. Groot lekkergoed­fopspene het die uitrustings afgerond. Vanlinks is, voor: Ina van Rensburg en Maria Ketle; agter: Anke Terblanche, Alicia van der Spuy, Anita Bester, LidaStander, Deoné Schoeman, Amanda Louw, Cené van der Walt en Irene Motsima.

13 to 15 years

Malissa de SchandeMarusska Taranova

TO vote for your favourite contes-tant, send an SMS containing thekeyword Expo, her name, surnameand category to 45527.

16 to 24years

Monica van der Walt

Page 6: Maluti 20130911

6 MALUTI, WOENSDAG 11 SEPTEMBER 2013

Latifah Maasdorp Liané de Kok Serissa Castelyn Chae­Lee van Tonder

Aney Pretorius Miné Greyling Sune Allen Kylie van der Merwe

Luane Fick

Anandi Hillman

Belri Kok Cheyenne Hillman Jacinta Botha Jolize Serfontein

Sunette Pretorius Zelda Swart Abigail Mathee Fransina van Niekerk Leonie Fick

Hayley Volschenk Iola Terblanche Elmourine Pitout Alecia Lenczek Angelique Shepherd

Riëtte Strydom

Thandeka Lepesa

Elene Rautenbach

Ilene Beukes

Suze Fick

Juanette Pretorius

Monique Austin

Mikayla Jennings

Tasmyn Afrika

Kacey Klaasen

Jozelle Fourie

Tswelopele Mogongoa Jennifer Williams

Fourto eightyears

Nineto 12yearsTO vote for your favou-rite contestant, send anSMS containing the key-word Expo, her name,surname and categoryto 45527.

TO vote for your favourite contes-tant, send an SMS containing thekeyword Expo, her name, surnameand category to 45527.

Page 7: Maluti 20130911

MALUTI, WOENSDAG 11 SEPTEMBER 2013 7

Lisa­Marie Grundlingh Micaela Cunningham Natasha Austin Anjez Scholtz Melaney du Plooy

Kaytlin Lupke Brittany Palm Sarie Brits Shani Mathews Atlehang Mogongoa

16to24years

13to15years

Lizel Viljoen Madri Bruwer Lee­Ann Grundlingh Jane Eunice Williams

Janine Pretorius Coleen Schoeman Fransus Roodt Jacomien Botha Malehloba Innocentia Mofokeng

Natasha Steyn Talita Smith Natasha Nortje Nicole Terblanche Chantel Roos

Mariska Roos Caroline Lesesa Bianca Roos Michele Battershill Maxime Nortje

Carina Brits Bernadette Griessel Annetjie Olckers Chareche Hart Janine Pretorius

Wilna Allen Grace Mogongoa Petronel Swart Nadia van Wyk Chantelle Cunningham Christelle Janse vanRensburg

Sammy­Jo Miller

Married women

TO

vote

foryour

favouritecontestant,send

anSM

Scontaining

thekeyw

ord

Exp

o,he

rna

me,

surnam

ean

dcatego

ryto

4552

7.TO

votefor

yourfavourite

contestant,sendan

SMScontaining

thekeyw

ordExpo,

hernam

e,surnam

eand

categoryto

45527.

TO vote for your favourite contestant, send an SMS containing the keywordExpo, her name, surname and category to 45527.

Naledi Mokoena

Page 8: Maluti 20130911

8 MALUTI, WOENSDAG 11 SEPTEMBER 2013

Erf 5898 Welkom Ext 6: 1 138m²Kombuis, sitk, eetk, TV-kamer, 3xslaapk, & badk. Gevestigde tuin.Omheinde erf. Afslaersnota Vir meerb e s o e k www. omn i l a n d . c o . z aVoorwaardes FICA dokumente vereis.

10% deposito met val van hamer. Bekragtiging binne 14 dae. Waarborge binne 30dae.OpdraggewerEksekuteur Best Bdl JS duPreezM/Verw446/2013

ITUTESTIN..AS

OF A UCT IONE

ERS

012 804 2978 / 082 960 1881www.omniland.co.zaOMNILAND

BESTORWE BOEDELBESTORWE BOEDEL

3-SLAAPK WONINGDON 19 SEPT 2013 om 11:00 byFITZPATRICKSTR 6

SEEMEEUPARKWELKOM

GAZANIAS are little rays of suns-hine with their vivid yellow andorange faces. Stalwarts in any Af-rican summer garden, they arethe plant that just keeps on givingwithout much in return.Gazania rigens is native to

Southern Africa, although theyhave now been naturalised inAustralia,NewZealand, the coas-tal Mediterranean countries andparts of America. Gazanias be-long to one of the most economi-cally important families, Astera-ceae, which includes import foodcrops aswell as garden favouritessuch as zinnias, dahlias andmari-golds to name a few.

Gazanias are perennial plantsand can be easily overwintered inmilder climates. In frost regionsthey are grown and used as anannual.

The leaves of the gazania arealternately arranged and are den-sely clustered along the stems.They are variable in shape andappearance. Most commonlythey are lance-shaped, but theycan also be spoon-shaped. Someleaves are smooth-edged andothers are indented. Leaf colourvaries from light to dark green alt-hough some varieties have greyleaves. The upper surface of theleaf is generally hairless, but theunderside of the leaf is denselycovered in fine white hairs. Hairystems rise above the nest of lea-ves to show off a single, daisy-likeflower.

The flowers of the gazania are

large and extravagant. Simple inshape, the petals are narrowly ovaland are arranged around a centraldisc. The central disc is usually darkin colour creating the illusion of a ringat the base of the brightly-colouredpetals. Some clear-coloured varie-ties do not have this dark central ring.The most common colours in the ga-zania palette are orange and yellow,however, through selective breedingyou will also find other bright colourssuch as red, rose, violet, bronze, whi-

te as well as bicolours.These plants are versatile and

can be used en masse in the flo-wer beds as well as containers.The creeping varieties make thisan ideal choice for groundcover orhanging baskets.

Plant gazanias in full sun. Theopening and closing of the floweris a direct result of light intensity.For best results add compost tothe soil before planting. This is awaterwise plant that does not re-quire a lot of water, however, theplant will flower more prolifically ifnot subjected to drought conditi-ons. Deadheadingwill also contri-bute to continuous flowering. Yo-ung seedlings can be pinched toencourage side branching whichwill result in a bushier, sturdierplant. Feed monthly with a water-soluble multifeed.

Gazanias have adapted them-selves well to ensure maximumproliferation. Their brightly-colou-red flowers attract a host of polli-nating insects and yet they are notthreatened by common gardenpests and diseases. The seedsare covered in long, straight hairsallowing for efficient wind disper-sal. The plants are very droughttolerant and do not require a parti-cularly organically rich soil whichmeans they can grow almostanywhere.

Gazanias are good value formoney. Coupled with their hardi-ness these plants will flower formost of the year and they repro-duce at a fast rate.

WHEN the thought of pruning comesto mind our thinking jumps to thedormant months of June and Julyand we think only of roses and fruittrees.We then tackle this task in ear-nest so that we can store away thepruners for another year.But what of those other shrubs in

the garden that have grown outthrough the past summer months,dropped all their leaves and are nowlooking decidedly skeletal and un-kept. Why not, while busy with thetask of pruning, cut back and shapethese as well?Pruning certain varieties at the

wrong time of the year may meanthat you will cut off the floweringbuds, as these are set during thepreceding autumn, waiting for thewarmth of spring to emerge. Thesevarieties bear their blooms on whatis termed “old wood”. The flowersare borne on last year’s growththrough the winter.Wait and enjoy the splendour of

these early-flowering varieties andthen only once the blooms come toan end, do you prune. Although thenew season’s leaves are emergingand the shrubs are no longer dor-mant, do not be afraid of doing someserious pruning and shaping. Remo-ve old, diseased and dead wood, cutback all long and straggly growthand shape the plant to your desired

height and form.Now the plant has a whole season

of active growth to set new bran-ches, stems and eventually the flo-wering buds for the following spring.There are other varieties that bear

their blooms later in the summermonths. These plants carry their flo-wering buds on “new wood”, mea-ning that the flowering buds are notyet set until after the new growth hasemerged in spring. These varietiescan be pruned early, removing oldand weak branches to allow lightand space for the new shoots toemerge.Another pruning task that you can

do during the growing season is“dead heading”. This often refers tothe removal of old blooms from an-nuals to stimulate new flowers. Onlarger shrubs, once the flowers haveall dropped off, the plant goes intoa seed formation phase. By pruningoff away the old flowers this seedphase is stopped and the energy ofseed production can be redirectedinto the formation of new and strongstems and leaves.The choice is yours. Spring and

summer pruning will enhance yourshrubs. A little now at the beginningof the season may save you a largerclean up at the end of summer.Perhaps give a thought to the age-

old saying: Nip it in the bud.

A FEW small changes toyour daily habits can resultin large cost and resourcesavings. Here are some

tips on how to greenyour home:Reduce, re-use

and recycleChoose products

with minimum packa-ging and take yourown re-usable shop-pingbags to thesuper-market – you’ll be sur-prised, this not only re-duces the amount ofplastic that ends up inthe bin, but it savesyou money too.

Before you throwsomething away – seeif you can find anotheruse for it or donate it toa charity. Items suchas old blankets, clo-thes and shoes willfind a good home withthose less fortunate.

Create a compostheap in your backyardby using your foodwaste (fruit and vege-tables) – after a fewweeks Mother Nature,

with the help of a fewworms and decompo-sition, will turn it intogreat compost for yourgarden. Separate yourglass, tin, plastic andpaper and find outabout collection agen-cies near your home.

Unplug your house-hold appliances whennot in use.Natural cleanersThere are natural

cleaners on the mar-ket that are plant-ba-sed and biodegrada-ble, and usually don’tcost much more thantraditional cleaners.

Alternatively, re-search natural clea-ning recipes andmakeyour own.Wasting waterDid you know the

average five-minuteshower uses 95 to 190litres of water? We al-so waste about 23 li-tres simply by runningwater when we brushour teeth (if you brushtwice a day).

There are three ea-sy fixes to cut waterwaste in thebathroom:Install a low-flow sho-wer head, install a low-flow faucet aeratorandadual-flushing toi-let to save thousandsof litres of water ayear.Harvest rainwaterLooking for a free

source of water free ofchlorine and other ad-ditives?

Try rainwater.Simply put a rain

barrel out during ashower and enjoy thefree water that is greatfor watering the lawnwith.

If you have gutters,the best place for arain barrel is at the bot-tom of a downspout.

Time for pruning

Change your habits a little and save

Gazanias an old favourite

GAZANIAS

Page 9: Maluti 20130911

MALUTI, WOENSDAG 11 SEPTEMBER 2013 9

DIE afgelope weke is sokker opFouriesburg gespeel.Die hoogtepunt van die sokker-

toernooi is op 21 September, dienaweek van die Kwêla-Maloti-Ma-kiti.Altesaam 35 spanne spook

sake uit om op die dag in diehalfeind- en later in die eindstrydte staan te kom.Met Schaiks Khumalo wat as

aankondiger optree, kan sokker-

geesdriftiges gerus die dagondersteun.Vir die skole se o.12-sokker-

spanne was Vrydag die hoogte-punt toe hulle aan ’n rondomtalie-toernooi deelgeneem het.In groep een het Magdeline en

Mafikeng teen mekaar te staangekom. Laasgenoemde het 4-3met ’n strafdoel gewen.Mashaeng en Welvanpas het in

groep twee teen mekaar te staan

gekom. Mashaeng het 1-0gewen.Die span van Maiunel het

Tokolo in die groepdrie-wed-stryd met 2-0 geklop.Die drie wenspanne moes

sake teen mekaar uitspook omdie algehele wenner te bepaal.Hulle het egter nie hiervoor

kans gesien nie en al drie isas die wenner van die toernooiaangewys.

FOURIESBURGERS skud hul verereg vir een van die grootste feestenog – die Maloti-Makiti wat saamvalmet die viering van Kwêla se Dorpvan die Jaar-eerbewys wat op 20 en21 September gehou word.

Die dorp se 120ste bestaansjaarword terselfdertyd gevier.

Vrydagaand begin die fees metplaaslike kunstenaar Neil Nachtrein,asook Slipstream en Henning Jou-bert.

Saterdag kan oud en jonk deelwees van aktiwiteite wat die geskie-denis van Fouriesburg uitbeeld.

’n Optog van pom-pon-meisies,tradisionele dansers, trompoppiesen ’n orkes gaan deur die strate tesien wees.

Daar is 75 stalletjies bespreek en

benewens kosstalletjies is daar ’nverskeidenheid goedere van goeiegehalte wat te koop aangebied gaanword.

Een van die uitstallers gaan ’n os-sewa as versiering gebruik om koffiein blikbekersmet tuisgebakte beskuitte verkoop.

Vir die jongspan is daar springkas-tele en verskeie ander aktiwiteite omhulle besig te hou op die skouterrein,asook vir die outjies in Mashaeng.

Benewens ’n potjiekos-kompetisiegaan Kombuisklets groot opwindingverskaf. Hier gaan vier plaaslike kok-ke, René Scheepers, Hester Steyn,NelisRoos enTessaPienaar,met hulhuiskokke demonstrasiesmet hul uit-haler-geregte vir die nuuskieriges opdie fees aanbied.

Om 12:00 word die Kwêla-straat-optog gehou.

’n Troeteldier-tofparade vind plaaswaarin daar ’n afdeling vir troeteldie-re is wat mooi of snaaks aangetreken opgetof is.

In nog ’n tweede afdeling kan eie-naars saammet hul troeteldiere aan-trek om ’n tema uit te beeld.

Al die diere moet aan leibandewees.

Van 16:00 af word die Kwêla-Malo-ti-konsert gehou met kunstenaarssoos Jannie Moolman, David Fourie,Nadine, Sarah Theron en Johan C.Venter. Vir die jazz-liefhebber is daardie Kaja Music Festival. Daar is ooktaverne-toere.

Fouriesburg staan deesdae as dieaktiwiteitsdorp van die Oos-Vrystaat

bekend en met rede. Besoekers pakmotorfietsroetes aan, daar is ver-skeie viertrekroetes vir die 4x4-en-

toesias, perderitte, hengel en ver-skeie geskiedkundige besienswaar-dighede wat besoek kan word.

Groot sokker op Makiti

SOKKERSPELETJIES op Fouriesburg.

Fouriesburgers skud vere reg vir fees

NOG ’n idee om jou troeteldier op tetof vir die troeteldier­tofparade.

HIER is ’n idee om jou troeteldier opte tof vir die troeteldier­tofparade.

Page 10: Maluti 20130911

10 MALUTI, WOENSDAG 11 SEPTEMBER 2013

SEBASTIAN MIECZKOWSKI van RockspubUckfield in Sussex, Engeland, kuier gereeld indie Oos-Vrystaat.

Hy en sy ma, Rezanie, kuier nou by sy groot-ouers, Henk en Susan van Wyk, op Reitz.

Ouma Susan sê ’n sewejarige kan gou ver-veeld raak en om vir hom maats te kry gaanhy deesdae na die plaasskool, die LaerskoolDaniëlsrus.

Hoewel hy nie Afrikaans praat nie, verstaanhy al baie goed wat die ander kinders en dieonderwyser vir hom sê.

Aangesien hy reeds voor die Engelse skool-vakansie Suid-Afrika toe gekom het, het sy on-derwyser vir hom “huiswerk” gegee. Hy moet’n taak oor Suid-Afrika doen.

Sebastian was een van die groep leerlingewat die skool se kwartaallikse uitstappie na NuPro toe onderneem het.

Die leerlinge van Laerskool Daniëlsrus gaaneen keer per kwartaal op ’n opvoedkundige uit-stappie waarna hulle gewoonlik gaan uiteet.

Die keer het hulle gesien hoe veevoer vir ver-skillende diere gemeng word.

Leer meer oor veevoer

DIE leerlinge van die Laerskool Daniëlsrus onderneem een keer per kwartaal ’n opvoedkundigeuitstappie. Hulle het Nu Pro verlede Vrydag besoek waar hulle alles oor die vervaardiging vanveevoer geleer het. Die uitstappie is met ’n ete in die Spur afgesluit waar Sebastian Mieczkowskise sewende verjaardag gevier is.

Neem aan kompetisie deelMARISCA STANDER (middel) en ’n paar ander leerlinge neem aan die Semas­streekkom­petisie deel. Marisca is die enigste Vrystater wat aan die einde van die jaar aan die wêreld­kampioenskapsbyeenkoms gaan deelneem.

HAYLET UNGERER met die abakus watgebruik word om kinders te leer om hul wis­kundevaardighede te verbeter.

RUAN PRETORIUS was die algehele wen­ner van die eerste Semas­streekkompetisiewat op Bethlehem gehou is. Hy is ’ngr. O­leerling. Foto: Magic Photography

ALwas dit nog effens aan die koel kant is Lente­dag Woensdagoggend in die Sonskyn­diens­sentrum gevier. Die lede het ’n verskeidenheidspeletjies, waaronder Pictionary, stomstrekeen bingo, gespeel. Hier teken Tina Collins ’nprentjie terwyl die ander mense moet raai watdit is.

HENRY BROOKS probeer hier om middagetevoor te stel op die Lentedagviering in die Son­skyn­dienssentrum.

GRANITE & MARBLE:Kitchen tops, vanities, barcounters, etc. Tel.058 303 4840/082 807 7456.

Was vansitkamerstelle,

volvloermatte enmotorsitplekke.

Uitsuig van water.Gratis kwotasies.

Skakel

Ronel 082 788 1483

VLOERLENGTETAFELDOEKEKandelareEetgerei. Peto Odendaal,Lombardstr. 7. 058 303 2392.

Spesiale naelaanbod virSeptember, die maand vanlente. BIO SCULPTUREGEL. Denise 083 378 3967.Barry de Koklaan 16, Pano-

rama.

SYTENT met raam en Rally-tent met raam te koop. Puiktoestand.Vir Sprite Sport-woonwaensvan 1981 tot 1983.Skakel 058 303 0701.

Lydia soek werk ashuishulp/kinderoppasser.Het vorige ondervinding.Skakel 072 407 1495.

Admin Assistant:General office duties. Filing,petty cash summaries,bookkeeping, creditors,wages on Payroll, bankingdriver's licence and own

transport. please fax SHORTCV to 086 675 6905 (nocertificates or IDs).

Benodig die dienste van 'nsekuriteitsbeampte metGraad C en rybewys. Pos be-hels skofte. Faks verkorteCV na 058 303 4422.

Die gebruik van die letter

, leestekens soos

of of die gebruik van

syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.

"A" "!"

"*"

SMALLS NOTICE

AANDAGALLE

ADVERTEERDERS

Page 11: Maluti 20130911

MALUTI, WOENSDAG 11 SEPTEMBER 2013 11

ILENE BEUKES van die Crystal Anvil­stalle het op die Bultfontein­saalperd­streekkampioenskapsbyeenkoms ’n tweede plek in die afdeling parkperd 18jaar en jonger, asook reserwekampioen: driegang­kinderryperd, verower.

Foto: Verskaf

Verowertweedeplek

Hou nie terug met uitrustingsDIE personeellede van die Frontier Inn & Casino het ook aan Loslitdag deelgeneem. Indien daar een was wat ’nprys sou wen, was dit beslis een van die onderhoudspersoneellede, Raymond Mahlaba (middel voor met kroon).

ANMARI ROTHMAN (regs), ’n gr. 6­leerling aandie Laerskool Jordania, het ’n blikkie versier waar­mee sy vir vriende, familielede en bure hul klein­geld gevra het. Altesaam R602,20 is ingesamel ensy het die geld aan Kansa geskenk. Hier by haaris Carel de Bruin, streekbestuurder van Kansa indie Oos­Vrystaat.

Plesierig op LoslitdagPATHWAYShet nie net vanjaar kaartjies vir Loslitdag ver­koop nie, maar self ook daaraan deelgeneem. Hier is JPvan Wyk, wat sedert die skool vir kinders met multi­ge­stremdhede geopen het, ’n leerling is.

Page 12: Maluti 20130911

12 MALUTI, WOENSDAG 11 SEPTEMBER 2013

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

JUNIOR GIMNASTE van die Maranataklub op Bethlehem wat aan die streekbyeenkoms op Brits deelgeneemhet, het sommer ’n hele klomp medaljes verower. Hulle is van links, voor: Karli Prinsloo (vlak 3, 8 jaar, goud enalgeheel 15de), Jayden Vermaak (vlak 1, 7 jaar, platinum, vierde uit 35 gimnaste) en Henro Becker (vlak 1, 10tot 12 jaar, platinum, derde uit 20 gimnaste); agter: Luciane de Mezza (vlak 2, 7 tot 8 jaar, silwer, 12de uit 44gimnaste) en Kirsten Kriel (vlak 1, 8 jaar, goud, 21ste).

Championshipa big eventTHE South African junior andyouth boxing championships willtake place in Bethlehem from 22to 28 September.According to Smiley Mofokeng,

trainer and owner of the SmilingTiger Boxing Club, it is the first ti-me that a championship of this ca-liber will take place in the EasternFree State.The event will take place in the

Tiitsetsang High School’s hall,where two boxing rings will beerected.Boxing will commence at 11:00

and entry to watch the event isfree as the organisers feel thatthey want to promote boxing as asport.Five of the Smiling Tiger Club’s

memberswill participate as part ofthe Free State team.However, Smiley says any do-

nations to host the event will bewelcome.He can be contacted on 072-

866-8107.

SMILEY MOFOKENG

Verower talle medaljes

Regiment hosts competitionTHE South African Army’s fit-test soldier competition will behosted by 2 Field EngineerRegiment.The regiment was chosenamongst themany South Afri-can Army units in South Africato host this prestigious eventfrom 15 to 20 September.Teams from the South African

Engineer Corps, the SouthAfrican Army and the SouthAfricanNational Defence For-ce as a whole will participa-te.About 320 participants areexpected to take part.Amongst them two teamsfrom 2 Field Engineer Regi-ment will participate, repre-

senting the South African En-gineer Corps.The different teams will haveto participate in various activi-ties to determine the fittest ofthe fit.Lt Col O.B. Monyatsi, thecommanding officer of 2 FieldRegiment, says they feel ho-noured to host the event.

VERSKEIE fietsryspanne het die afgelope naweek in die Oos­Vrystaatgeoefen. Een van die groepewas dieQhubeka­spanwat vanBethlehem,Fouriesburg, Clarens en terug Bethlehem toe gery het. Foto:LyndaGreyling

Hard aan die oefen