11
1 Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op Verskil Kontak ons by tel 012-440 6525; e-pos: [email protected] of kom besoek ons by Sinodehuis, Steve Bikostraat 125 (B), Sunnyside. Noordelike Sinode se facebook (http://www.facebook.com/noordsin) en twitter (http://www.twitter.com/noordsin) Kampterreine: o Badseloop: Vir besprekings, kontak Francois Genis, 071 777 9302 of 014 743 0152, epos [email protected] o Emmarentia Geldenhuys (AcaDeo): nuwe webwerf: www.egst.co.za o Magaliesberg: Willem Rautenbach - 0717916039 of [email protected] of Facebook by https://www.facebook.com/magaliesbergjeugkamp/ 29 September 2017 Nr 35/2017 Neem asseblief kennis dat die volgende uitgawe weer op 13 Oktober 2017 sal verskyn. Warm nuus! Reformasie 500 - Feesdiens Die hoogtepunt van die sentrale Reformasie 500 Feesvieringe deur die Tussen Kerklike Raad (NG, NH en GKSA), vind op Sondag, 29 Oktober 2017 in die kerkgebou van die NG Kerk Universiteitsoord plaas. Twee eenderse fees- eredienste vind in die middag om 15:30 en in die aand om 18:30 plaas. o As predikers tree prof Gert Breed en dr Stephan Joubert op, terwyl ds Hannes van der Merwe as liturg optree. o Dit word voorafgegaan deur ‘n historiese visuele program, ‘n 30-instrument simfonieorkes onder leiding van Braam van Tonder en ‘n massakoor onder leiding van Renette Bouwer. ‘n Beperkte aantal kaartjies is teen R30 per kaartjie beskikbaar. Persone of gemeentes wat belangstel moet asseblief vir Sandra Grobler kontak tussen 08:00-13:00, by [email protected] of 012-440 6525. * Meld asseblief jou naam en van, hoeveel kaartjies en volle kontakbesonderhede. Sluit asseblief jou epos adres in, aangesien die kaartjies elektronies deurgestuur word. Leraarsontwikkeling: 30 Oktober -1 November 2017 [15 VBO-punte] Dit is min dat predikante die geleentheid kry om binne ‘n veilige ruimte hulle bedieningsvaardighede te evalueer en daarna aksieplanne op te stel om areas waar daar nog groei nodig is, aan te spreek. Die Noordelike Sinode se taakspan vir leraarsontwikkeling skep nou sulke geleenthede om predikante te ondersteun sodat hulle in die gemeente of bedieninge waar hulle tans is, lewensgeluk en bedieningsvreugde kan ervaar. [Lees asseblief die volle uitnodig- ing hier...] Uitnodiging: Refo 500 UP Fakulteit Teologie Ekumeniese Diens Die Dekaan, Prof Johan Buitendag, nooi u vriendelik uit na die REFO 500 Ekumeniese Diens as deel van die Fakulteit se eeufeesvieringe. Alle kerklike vennote vier dit saam: ‘Laat Ons Een Wees’. Datum: Dinsdag, 31 Oktober 2017, om 17:00 Plek: Musaion, Hatfieldkampus Drag: Formeel, tradisioneel of nasionale kleure

Neem asseblief kennis dat die volgende uitgawe weer op 13 ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-35-2… · 2017-09-29  · o As predikers tree prof Gert

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Neem asseblief kennis dat die volgende uitgawe weer op 13 ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-35-2… · 2017-09-29  · o As predikers tree prof Gert

1

Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op Verskil

Kontak ons by tel 012-440 6525; e-pos: [email protected] of kom besoek ons by Sinodehuis, Steve Bikostraat 125 (B), Sunnyside.

Noordelike Sinode se facebook (http://www.facebook.com/noordsin) en twitter (http://www.twitter.com/noordsin)

Kampterreine: o Badseloop: Vir besprekings, kontak Francois Genis, 071 777 9302 of 014 743 0152, epos [email protected] o Emmarentia Geldenhuys (AcaDeo): nuwe webwerf: www.egst.co.za

o Magaliesberg: Willem Rautenbach - 0717916039 of [email protected] of Facebook by

https://www.facebook.com/magaliesbergjeugkamp/

29 September 2017

Nr 35/2017

Neem asseblief kennis dat die volgende uitgawe weer op

13 Oktober 2017 sal verskyn.

Warm nuus!

Reformasie 500 - Feesdiens Die hoogtepunt van die sentrale Reformasie 500 Feesvieringe deur die Tussen Kerklike Raad (NG, NH en GKSA),

vind op Sondag, 29 Oktober 2017 in die kerkgebou van die NG Kerk Universiteitsoord plaas. Twee eenderse fees-eredienste vind in die middag om 15:30 en in die aand om 18:30 plaas.

o As predikers tree prof Gert Breed en dr Stephan Joubert op, terwyl ds Hannes van der Merwe as liturg optree. o Dit word voorafgegaan deur ‘n historiese visuele program, ‘n 30-instrument simfonieorkes onder leiding van Braam

van Tonder en ‘n massakoor onder leiding van Renette Bouwer.

‘n Beperkte aantal kaartjies is teen R30 per kaartjie beskikbaar. Persone of gemeentes wat belangstel

moet asseblief vir Sandra Grobler kontak tussen 08:00-13:00, by [email protected] of 012-440 6525.

* Meld asseblief jou naam en van, hoeveel kaartjies en volle kontakbesonderhede. Sluit asseblief jou epos adres in, aangesien die kaartjies elektronies deurgestuur word.

Leraarsontwikkeling: 30 Oktober -1 November 2017 [15 VBO-punte]

Dit is min dat predikante die geleentheid kry om binne ‘n veilige ruimte hulle bedieningsvaardighede te evalueer en daarna aksieplanne op te stel om areas waar daar nog groei nodig is, aan te spreek. Die Noordelike Sinode se taakspan vir leraarsontwikkeling skep nou sulke geleenthede om predikante te ondersteun sodat hulle in die gemeente

of bedieninge waar hulle tans is, lewensgeluk en bedieningsvreugde kan ervaar. [Lees asseblief die volle uitnodig-

ing hier...]

Uitnodiging: Refo 500 – UP Fakulteit Teologie Ekumeniese Diens Die Dekaan, Prof Johan Buitendag, nooi u vriendelik uit na die REFO 500 Ekumeniese Diens as deel van die Fakulteit

se eeufeesvieringe. Alle kerklike vennote vier dit saam: ‘Laat Ons Een Wees’. Datum: Dinsdag, 31 Oktober 2017, om 17:00 Plek: Musaion, Hatfieldkampus Drag: Formeel, tradisioneel of nasionale kleure

Page 2: Neem asseblief kennis dat die volgende uitgawe weer op 13 ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-35-2… · 2017-09-29  · o As predikers tree prof Gert

2

RSVP: 25 Oktober 2017, Nina Grundlingh, 012 420 3155, [email protected]. Antwoord asseblief per epos en

verskaf u ID- en selfoonnommers om sekuriteitsredes.

Vir toegang tot die Universiteit moet die ID-dokument en selfoon byderhand wees.

GPS S25 45’ 21” E 28 13’ 51”

Parkering: Ingenieurswese 3 Parkade, ingang Universiteitsweg.

Konferensie oor Missionale gemeentes

Hoe help ons gemeentes op die pad na missonale kerkwees?

Hoe bemagtig ons lidmate om deel van die missionale reis te wees?

Hoe verstig ons nuwe geloofsgemeenskappe? Kom neem deel aan die gesprek op 9 November 2017 vanaf 09:00-13:00 by Stellastraat-gemeente Sprekers: Dr Gert Cordier: Vyf-voudige bediening an gemeentes; Missionale vraelys vir gemeentes

Ds Jana de Lange: Voorbeelde van Nuwe Geloofsgemeenskappe en Fresh Expressions VBO punte sal toegeken word. Koste: R50.00 pp

►►► Inskrywingsvorm: Voltooi asseblief die aangehegte inskrywingsvorm en stuur dit en dié bewys van

betaling vóór 27 Oktober 2017 terug na Sandra Grobler by [email protected]. Navrae: Dr Chris Harris, 082 335 1155

Predikante Wegbreek

Ons nooi graag al ons kollegas in die sinode hartlik uit na ons predikante wegbreek vir 2017! Datum: 28-30 November 2017 Leraars ontvang ook VBO-erkenning

Kliek hier vir die volledige inligting! Skryf vandag nog in!

Sinodale nuus

Bybel-lees met ‘n verskil

Die volgende byeenkoms vind op 3 Oktober 2017 om 11:00 by Blue Crane Restaurant plaas.

** Skriflesing: Eksodus 20

** Navrae: Fanie Cronje (083 415 1452) en Kobus Myburgh (083 227 7185)

Skoolverwisselingskamp vir graad 7 leerlinge:

Die Noordelike Sinode - Ring van Pietpotgietersrus bied ‘n Skoolverwisselingskamp aan vir alle Graad 7’s, te BADSELOOP (± 13 km suid van Naboomspruit (Mookgopong).

Die kamp vind hierdie jaar plaas vanaf Maandag, 2–6 Oktober 2017 Die koste vir die kamp beloop R700 per persoon PLUS busgeld van R120-00 vir die Pietersburg- en Potties bus. Navrae: Skakel gerus die kampleier ds Jacques Erasmus [sel 072 653 9845, epos: [email protected]] Inskrywingsvorms beskikbaar by: Me Anita Hurn [tel 015 491 3537, faks, 015 491 3537 / 086 547 2382 of e-pos: [email protected]

Herwinning Afvalwater: bate of las in die Moreletaspruitopvanggebied? U word vriendelik uitgenooi uit na die jaarlikse ‘Gratis Lesings’ aangebied deur die Moreletaspruit Forum en die Ekologie-bediening van die NG Gemeente Lynnwood

Datum: Donderdag 12 Oktober 2017 om 18:00 – 19:30 Waar: In die Koinonia-lokaal van die Lynnwood NG Kerk, Sussexlaan 439, Lynnwood, Pretoria Sprekers:

o Dr. Michael Silberbauer: Afvalwater: waarvandaan en waarheen? - kwantiteit en kwaliteit. o Mnr. Kerneels Esterhuyse: Wat word van afvalwater? - behandeling en hergebruik. o Dr. Carin van Ginkel: Impak van afvalwater op die omgewing en stroomaf gebruikers. Om te bespreek of vir meer inligting skakel:

Anneli Kühn by [email protected] - Sel: 083 750 2873 of

Page 3: Neem asseblief kennis dat die volgende uitgawe weer op 13 ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-35-2… · 2017-09-29  · o As predikers tree prof Gert

3

Peet Crous by [email protected] – Sel: 079 893 5572.

Kerspakkies vir Weskoppies Vriende van Weskoppies voorsien elke jaar aan die pasiënte (ongeveer 650) wat op Kersdag in die hospitaal is 'n Kerspakkie. Ons verneem graag of daar dalk gemeentes is wat ons kan help met een of meer van die items in die pakkie. Die inhoud van die pakkie hierdie jaar is die volgende: 1 x 300ml botteltjie Oros; 1 x 42g Pringles; 1 x 125g Toppers

koekies. Dit is belangrik dat al die pasiënte dieselfde pakkie ontvang wat inhoud en grootte van items aanbetref.

Met die oog op die verpakking van die geskenke, sal ons dit waardeer indien ons items voor of op die 8ste November kan ontvang.

Gemeentes wat ons wil ondersteun, is welkom om ons te kontak by 082 4757 944 of e-pos: [email protected]

Kollega nuus

Siekte/hospitaal Fanie Cronjé [Riviera-Jakaranda] se skoonma is ernstig siek.

Braam le Roux [Pretoria] ondergaan tans kankerbehandeling.

Johan van den Heever [Eldoraigne] het ‘n knie operasie ondergaan.

Verjaarsdagwense Hartlik geluk aan die volgende persone met die herdenking van hul geboortedag: 09/10 Derick du Toit [Villieria, 082 958 0473, [email protected]] Riaan Steyn [Rustenburg-Suid, 082 851 7310, [email protected]] 10/10 Ferdie Clasen [SA Gemeente, 0044 788 109 2750, [email protected]] 11/10 Corne Burger [Louis Trichardt, 073 759 0451, [email protected]] 12/10 Gerard Booy [Emeritus, 082 378 5017, [email protected]] Herklaas Viljoen [Emeritus, 082 889 0947, [email protected]] ****************************************************************************************** 12/10 Marlene Schutte [Krokodilrivier, 012-252 5817, [email protected]] Engela Cronjé [Riviera-Jakaranda, 012-329 1452, [email protected]]

Gemeente nuus

Verjaarsdae: Baie geluk! Riviera-Jakaranda [Gestig 07/10/1942] Thabazimbi [Gestig 09/10/1943] Chipinge [Gestig 12/10/1895] Albertyn [Gestig 14/10/1944]

Monumentpark: Vier 50ste verjaardag Datum: 30 September 2017 Lang-tafel-ete Kuier reeds vanaf 16:00 saam.

Fees-erediens: Sondag, 1 Oktober 2017, in die Kerkgebou [Elandstraat 79, Monumentpark].

Navrae: Kerkkantoor, tel 012-460 5109

Pretoria-Oos: Klassieke Konsert Toccata : Klassieke konsert met Charl du Plessis op klavier en Ockie Vermeulen op orrel saam met Ensemble

Saterdag,14 Oktober om 19:00 in die Kerkgebou [Clydesdale, Pretoria]

Bespreek by www.ooskerk.com/bespreek.

Wonderboom hou Kersmark!

Page 4: Neem asseblief kennis dat die volgende uitgawe weer op 13 ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-35-2… · 2017-09-29  · o As predikers tree prof Gert

4

Kom doen al jou kersinkopies onder een dak teen sakpaspryse.

Vanaf 20 Oktober - 1 November 2017 Ure: Maandae - Vrydae 09:00 - 19:00; Saterdae: 09:00 - 16:00; Sondae 10:15 - 12:00 Daar is gratis koffie beskikbaar asook 'n teetuin met ligte etes en 'n soetverversing. Navrae: Estie Wepener 084 554 4435 Adres: H/v Parsley en Rosemary laan Annlin.

Wonderboom: Bokse-vol-vreugde damesoggend

Saterdag, 11 November 2017 om 09:30 vir 10:00

R100 per persoon (sluit verversings in) Gelukkige trekkings, dansopvoerings en 'n solo kunstenaar vorm deel van die program. Navrae: Ninette 082 829 2062 Adres: H/v Parsley en Rosemary laan Annlin.

Ander nuus

Abraham Kriel Kinderhuis (Modimole) – ‘Touch of Country’ Fees

Gaskunstenaars wat gaan optree is: Manie Jackson, Tommy Dell, Lance James, Barbara Ray, Will Jordan, Rodeo Girls, Christo Louw, Charlene Olivier en Henco du Toit. Daar is ook ‘n baba-kompetisie, kosstalletjies en nog vele meer!

Datum: Saterdag, 4 November 2017 vanaf 10:00 Toegang: Volwassenes – R30; Skoliere – R20 Navrae: Cecile le Roux, 076 118 2111

Opleiding van Begeleiers van ‘n Bedienings Diagnose in Gemeentes: Eendag werkswinkel Aangebied deur: Excelsus, Pretoria VBO – 10 punte Datum: 10 November 2017 (09:00 – 17:00) Plek: Gemeente Sentrum, NG Gemeente Stellastraat. Koste: R260:00 pp. Dit sluit in:

1 Werkboek: Bediening in en van Missionale Gemeentes.

Gemeente Diagnose. R70:00 (word by die werkswinkel beskikbaar gestel).

2 Verversings en ete.

Aanbieder: Malan Nel - Lees hier verder...

►►► Inskrywingsvorm: Voltooi asseblief die aangehegte inskrywingsvorm en stuur dit so gou as moontlik terug

na [email protected] om jou plek te verseker.

Nuusbriewe

Bybel-Media nuus [Besoek www.bybelmedia.org.za]

CLF-nuus: Erfenismaand en Ouerpersone week (30 Sept – 6 Okt)

Ps 71:9 - Moet my tog nie verwerp nou dat ek oud geword het nie, moet my tog nie alleen laat nou dat my kragte ingegee het nie.

Erfenismaand en Ouerpersone-week loop hand aan hand in Oktober. In die Woord van God vind ons verskeie verwysings na eerbied en versorging van ouer persone, maar in ons gejaagde en selfsugtige samelewing word ouer persone baie maal eenkant toe geskuif.

CLF uitdaging vir Oktober! Reik uit as gemeente uit na ouer persone:

Speletjies geleenthede waar vaardighede met speletjies soos slangetjies en leertjies, Monopoly, domino’s,

kaartspel tussen jongspan en ouer garde getoets word

Besoek ʼn aftree-oord en deel lenteblomme en bemoedigende CLF pamflette met inwoners.

Page 5: Neem asseblief kennis dat die volgende uitgawe weer op 13 ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-35-2… · 2017-09-29  · o As predikers tree prof Gert

5

Neem een van CLF se pragtige Kinderbybels en lees weekliks daaruit voor vir verswakte bejaardes in die

siekeboeg.

Reël ʼn fondsinsamelingsbraaigeleentheid ten bate van ʼn aftree-oord en nooi van die inwoners om saam te kuier.

Seën ʼn eensame bejaarde met ʼn kuier en ʼn pragtige grootdruk “Vind troos by die Trooster” CLF dagstukkieboek

@ R75 (posgeld uitgesluit)

En onthou die volgende... Jou geestelike erfenis word gekenmerk deur die manier waarop jy in God se voetspore gevolg het en jou spore wat jy nalaat vir ander om te volg tot voor Sy troon.

Vir verder navrae en bestellings, stuur e-pos na [email protected] of skakel 021 873 6964.

Gebedslys

Hiermee ‘n vriendelike uitnodiging aan ons lesers om enige sake vir voorbidding aan ons te stuur by [email protected].

Biddag vir Bejaardes [1 Oktober 2017] Kritieke droogte en gevolglike waternood in die Kaap. Persone op ons landspaaie tydens die skoolvakansie.

Vakatures, aflosposte en aflos-aanbiedinge

HospiVisie (Steve Biko Akademises Hospitaal) – Vakature: Pastorale Berader HospiVisie het ‘n posisie vir ‘n pastorale berader beskikbaar by SBAH. Ons wil graag die posisie vul met ‘n afgetrede of deeltydse NG lerlaar. * Die vergoeding is R3500 per maand vir 40 ure (dus 10 ure per week). Die posisie is dadelik beskikbaar en die befondsing is beskikbaar tot Feb 2018. Die donateur sal waaskynlik voort gaan en dan word die aanstelling verleng. * Bewese pastorale berading ervaring is noodsaaklik. * Belangstellendes moes asseblief ‘n CV plus motivering vir die aansoek stuur aan Andre de la Porte ([email protected])

Sluitingsdatum vir aansoeke: Dinsdag 3 Oktober 2017

HospiVisie behou die reg voor om nie ‘n aanstelling te maak nie.

Môregloed: Vakature – Leraar (Vaste termynpos van drie jaar) Diensaanvaarding: Teen 1 Januarie 2018 of so spoedig moontlik daarna.

Navrae: Ds Willem Kritzinger (012 331-0889 / 082 417 1989). Epos: [email protected] of die administratiewe beampte (Ilse van Hemert) (082 434 6499). Epos: [email protected]

Wonderboom-Suid: Vakature – Leraar [3 jaar vaste termyn]

Sluitingsdatum vir aansoeke : 31 Oktober 2017 Navrae:

Me Susan van As (Skriba) - 012 331 0494 - Kantoor ure: Di 09:00 – 13:00, Wo & Do 14:00 – 18:00, Vr 09:00 – 12:00 Ds Johan van As (Voorsitter van die Kerkraad) – 012 331 5728 / 083 707 2952 (Na 18:00 weeksdae)

2016 Proponente Kontakbesonderhede van die proponente wat in 2016 gelegitimeer is:

o Eddie Brown [082 305 3972; [email protected]] o Antje du Plessis [Kontak haar by 073 587 4923; [email protected]] o Berenice Esterhuyzen [072 794 5928; [email protected]] o Jaco Heymans [084 264 4895; [email protected]] o Danielle Laubscher [082 496 9024; [email protected]] o Bernice Serfontein [083 417 5133; [email protected]]

Page 6: Neem asseblief kennis dat die volgende uitgawe weer op 13 ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-35-2… · 2017-09-29  · o As predikers tree prof Gert

6

o Dirk Steyn [079 023 8539; [email protected]] o Marileen Steyn [082 701 3258; [email protected]] o Stanwin Street [079 525 5695; [email protected]]

Vakatures in Kerkbode geadverteer Besoek: http://kerkbode.christians.co.za/category/vakatures/

Lys van leraars en emeriti wat aangedui het dat hulle beskikbaar is om deeltyds of op ‘n

kort termyn uit te help – Kliek hier

Ten slotte

Page 7: Neem asseblief kennis dat die volgende uitgawe weer op 13 ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-35-2… · 2017-09-29  · o As predikers tree prof Gert

7

BYLAES

Leraarsontwikkeling

Predikantebegeleiding

Leraarsontwikkeling: 30 Oktober - 1 November 2017

Dit is min dat predikante die geleentheid kry om binne ‘n veilige ruimte hulle bedieningsvaardighede te evalueer en daarna aksieplanne op te stel om areas waar daar nog groei nodig is, aan te spreek. Die Noordelike Sinode se taakspan vir leraarsontwikkeling skep nou sulke geleenthede om predikante te ondersteun sodat hulle in die gemeente of bedieninge waar hulle tans is, lewensgeluk en bedieningsvreugde kan ervaar. Ons wil predikante uitnooi om deel te word van die eerste amptelike geleentheid waar ons nege predikante in ons sinode

die geleentheid wil gee om die proses te deurloop. Dit vind hierdie jaar plaas van 30 Oktober tot 1 November by NG Kerk

Kameeldrif.

Dit gaan soos volg werk: 1. Die predikant word ‘n deelnemer óf op grond daarvan dat hy/sy deur die taakspan uitgenooi word, of omdat hy/sy

self versoek het om deel van die proses te word. ‘n Predikant kan ook deel van die proses word omdat sy/haar ring met ‘n proses in die gemeente besig is en dit daarom wenslik ag, óf omdat die gemeente/kerkraad dit versoek het.

2. Die predikant word gevra om ‘n vraelys op gelykkansige wyse deur vyf persone oor hom/haarself te laat invul en aan te stuur. Die taakspan verskaf die vraelys.

3. Die predikant (deelnemer) meld vir ‘n periode van drie dae by die gesprekke aan. 4. Daar word een begeleier vir die drie dae aan elke predikant toegewys wat die hele proses meemaak. Die

predikant bring ook sy/haar mentor saam. Die drie persone vorm saam ‘n span en werk vir die drie dae as ‘n eenheid saam. Indien die predikant nie ‘n mentor het nie, kan ons help om ‘n geskikte mentor te kry.

5. Aan die einde van die proses is daar ‘n omvattende terugvoer-sessie waarin al die terugvoere en evaluerings geïntegreer word. Dit vind nooit in die groot groep plaas nie, maar slegs in ‘n gesprek tussen die predikant, die begeleier en die predikant se eie mentor.

6. Aan die einde van die drie dae word ‘n aksieplan saam met die predikant en sy/haar mentor opgestel.

Reiskoste na Kameeldrif en etes word voorsien. Indien die predikant of sy/haar mentor nie self slaapplek in Pretoria het nie, is julle welkom om te skakel dat ons vir julle slaapplek reel. Dit is noodsaaklik dat almal die volle tyd teenwoordig moet wees.

Predikante wat belangstel om die proses te deurloop, moet hulle name vóór 15 September 2017 aan Hermien stuur –

[email protected] Skakel gerus ons taakspanleier vir leraarsontwikkeling, Roelf Opperman op sy selfoon 0823351156 as jy meer inligting benodig. Predikante wat bywoon ontvang 15 VBO-punte.

Terug

Predikante Wegbreek

DATUM: 28-30 November 2017 PLEK: Rock Lodge naby Vaalwater KOSTE: VIR DIE SINODE SE REKENING!

Ons nooi graag al ons kollegas in die sinode hartlik uit na ons predikante wegbreek vir 2017!

Page 8: Neem asseblief kennis dat die volgende uitgawe weer op 13 ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-35-2… · 2017-09-29  · o As predikers tree prof Gert

8

Gedurende dié geleentheid gaan daar ruim tyd vir gesamentlike afpaksessies en Bybelgesprekke en rus wees. Verder wil ons sommer oor ons bediening in die algemeen gesels. Dié geleenthede gaan gestruktureerd, maar informeel van aard wees. Daar gaan tyd wees om sommer net saam te kuier en ook te rus. Die wegbreek is vir die rekening van die sinode. Dit gaan jou gemeente slegs jou reiskoste na een van die sentrale vertrekpunte kos (indien so iets nodig sou wees om te reël). Ons wil kollegas aanmoedig om waar moontlik reëlings te tref om saam te ry. Vervoerreëlings en presies vanwaar daar uit verskillende rigtings vertrek word, sal met diegene wat inskryf gereël word. Daar word gewoonlik gepoog om kollegas uit dieselfde omgewing te laat saamry. Die sinode kan ongelukkig nie vir die wat met eie vervoer wil gaan wanneer daar saamry geleentheid bestaan, se reiskoste instaan nie. Ons program begin Dinsdag 28 November 2017 stiptelik om 11:00 by Rock Lodge waar ons sal tuis gaan. Ons poog om die laaste dag (30 November 2017) nie later nie as 16:00 reeds terug te wees by die plek vanwaar onderskeidelik vertrek is. Bywoning van die volle tydsduur is belangrik en daarom kan ons ongelukkig nie toestemming verleen dat kollegas laat kom of vroeg vertrek nie. Omrede die bywoning van die wegbreek-geleentheid vir elke leraar van ons sinode so belangrik is en die program deeglik beplan is om kollegas werklik te ondersteun en te laat ontspan, ontvang elkeen wat dit bywoon ook VBO-erkenning.

SKRYF VANDAG NOG IN!

Inskrywings geskied per e-pos en wel http://www.predikantewegbreek.yolasite.com of per e-pos by Hermien Swart [email protected].

Paul Grobler kan ook in verband met enige navrae gekontak word by.

Terug

Opleiding van Begeleiers van ‘n Bedienings Diagnose in

Gemeentes: Eendag werkswinkel

Aangebied deur: Excelsus, Pretoria [10 VBO punte]

Malan Nel skryf: “Sedert 1991 was dit my voorreg om by ongeveer 150 gemeentes in verskillende denominasies, maar

hoofsaaklik in die NG Kerk, prosesse in die ontwikkeling of opbou van missionale gemeentes te fasiliteer. Deel van hierdie fasilitering was groep dinamiese diagnoses van bedieninge en funksionering in hierdie gemeentes. Ek is op ‘n stadium in my lewe en bediening dat ek graag plaaslike pastors wil oplei om sodanige diagnoses te begelei. My oortuiging is dat gemeentes wat trots is op hulle geskenkte identiteit in Christus byna logies begin vra: hoe gaan dit met ons? Die bedienings analise en diagnose waarmee ek werk, help gemeentes om te soek na die sterkpunte in hulle bedieninge. Die nuwe werkboek (Nel en Callahan 2016) is gebou op ‘n teologies gemotiveerde nadenke oor wie ons is en wat ons doen. Daar is by my ‘n besliste keuse teen ‘n bestuur-wetenskaplike, leier gedomineerde, verskraling van die gemeente tot ‘n organisasie wat met beplanning ‘reg gemaak’ kan word. Dit gesê: hoe beter ons ons God gegewe identiteit besef, hoe meer noukeurig onderskei ons waar ons is, hoe dit gaan en soek ons saam waarheen ons op pad is. Die verskil is dat dit nie ‘n leier-gedomineerde evaluering van gemeentes is nie, maar ‘n diagnose deur die gemeente self, ‘n gemeente wat weet dat die bediening hulle s’n is. Die verwagting is dat minstens 20% van die gemiddelde erediensbywoning aan die diagnose deelneem. Jy word hiermee uitgenooi na die eerste opleidings werkswinkel om as fasiliteerder self sodanige diagnoses te begelei.”

INSKRYWINGSVORM : VBO-KURSUS 10/11/2017

Page 9: Neem asseblief kennis dat die volgende uitgawe weer op 13 ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-35-2… · 2017-09-29  · o As predikers tree prof Gert

9

Stuur hierdie vorm saam met bewys van betaling aan Rika van Rensburg, e-pos: [email protected]

INSKRYWINGSVORM Persoonlike

inligting

Van

Naam

Instelling of gemeente

E-pos

Selnommer

Registrasie

Fooi R260-00 p/p

Kursus

/Werkswinkel Opleiding van Begeleiers van ʼn Bedieningsdiagnose in

Gemeentes – Malan Nel

Kursusdatum 10 November 2017 (09:00 – 17:00)

Plek van

aanbieding Gemeente Sentrum, NG Gemeente Sellastraat

Konsistorie

Sluitingsdatum 6 November 2017

Instruksies Vorm Stuur bewys van betaling aan [email protected]

Verwysing VBO gevolg deur u voorletters en van

Bevestiging Ontvangs van inskrywings geskied per e-pos. Kontak

Rika van Rensburg vir navrae by 012 420 6738 (08:00 –

13:00)

Bankbesonderhede vir elektroniese betalings: Bank: ABSA

Naam van rekening:TSO

Rekeningnommer: 142 0830 463

Takkode: 632005

Tak: PRETORIA

Terug

KONFERENSIE : MISSIONALE GEMEENTES

Stuur hierdie vorm saam met bewys van betaling aan Sandra Grobler, e-pos: [email protected]

Page 10: Neem asseblief kennis dat die volgende uitgawe weer op 13 ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-35-2… · 2017-09-29  · o As predikers tree prof Gert

10

INSKRYWINGSVORM Persoonlike

inligting

Van

Naam

Instelling of gemeente

E-pos

Selnommer

Registrasie

Fooi R50,00 p/p

Kursus

/Werkswinkel Konferensie oor Missionale Gemeentes

Kursusdatum 9 November 2017 (09:00 – 13:00)

Plek van

aanbieding Gemeente Sentrum, NG Gemeente Sellastraat

Sluitingsdatum 27 Oktober 2017

Instruksies Vorm Stuur bewys van betaling aan [email protected]

Verwysing MISGEM gevolg deur u voorletters en van

Bevestiging Bewys van betaling dien as bevestiging.

Bankbesonderhede vir elektroniese betalings:

Bank: Nedbank

Naam van rekening: NG Kerk Noordelike Sinode

Rekeningnommer: 1497016339

Takkode: 149745

Verwysing: MISGEM gevolg deur u voorletters en van

Terug

Vakatures, aflosposte en aflos-aanbiedinge

Die volgende predikante is beskikbaar vir preekbeurte en/of afloswerk: Anton Binneman [083 236 3590, [email protected]]

Gerhard Bothma [082 412 3479, [email protected]]

Willie Crous [072 536 6775, [email protected]]

Zachie le Roux [083 799 5911, [email protected]]

Ernst Muller [012-527-0015 of 082-656-1107, [email protected]]

Fanie Steyn [012-997 5003, 082 441 1500, [email protected]]

Stanley Strydom [083 299 1090, [email protected]]

Wynand van Beek [083 265 1118, [email protected]]

Page 11: Neem asseblief kennis dat die volgende uitgawe weer op 13 ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Verskil-35-2… · 2017-09-29  · o As predikers tree prof Gert

11

Danie van Niekerk [082 045 6881, [email protected]]

Die volgende emeriti het aangedui dat hulle beskikbaar is vir preekbeurte en/of afloswerk: Jannie Botha [083 303 9767 of 012-344 3768, [email protected]]

Henk Gous [083 267 0108, e-pos: [email protected]]

Hennie Horn [082 743 9238 of 012-548 5796, [email protected]]

Anton Jordaan [083 380 0346, [email protected]]

Casper Krüger [082 387 1099 of 012-348 3205: [email protected]]

Martin Lazenby [079 493 4957, [email protected]]

Louis Louw [012-9931574 of 072 461 663, [email protected]]

Barend Piek [072 185 4297, [email protected] of [email protected]] Bertus van der Westhuyzen [082 788 4466, [email protected]]

Louis van Deventer [012-567 6566 of 082 567 0945, [email protected]] Terug