1
Varkrantsoene Proteïen (g/kg) Samestelling Vet (g/kg) Vog (g/kg) Kalsium (g/kg) Vesel (g/kg) Fosfor (g/kg) Sog & Beer Varkspeen Varkgroei Varkkruip Lakteer Varkgroei HPK Sog & Beer HPK 230 140 120 120 80 25 25 85 6 8/12 20/28 12 180 120 25 50 8/10 6 160 120 25 80 8/10 5 190 120 25 40 8/10 6.5 150 120 25 80 8/12 6 300 120 25 85 16/24 9 (min) (maks) (min) (maks) (min/maks) (min) Telwiedrè Rantsoensamestellings Ná Speen Tot Dek: Lakteermeel ad lib. Daarna: Sôe 2,2 kg tot 4 weke vòòr jong dan 3 kg totdat hulle na kraamhuis ver- skuif word. Meng: 60% mielies plus 40% HPK Voer soos Sog-en-beermeel instruksies. Inname: Vandat sôe in kraamhuis kom, kry hul 2 kg per dag. (1 kg in die oggend en 1 kg in die aand.) Vir die eerste dag nádat sy gejong het, kry sy nog dieselfde hoeveelheid. Tweede dag ná jong, kry sy ‘n ½ kg tot 1 kg per dag mèèr (of indien sy mèèr sou eet, ad lib, 1 kg per uur ). Voer ad lib vanaf 2 weke tot 5 dae ná speen Voer ad lib tot 10 weke Gebruik mieliemeel met ‘n minimum proteïene van 80 g/kg. Voer ad lib 2 - 2,5 kg per sog vir onderhoud en 500 gram per kleintjie wat soog Sog-en-beermeel: (V14521) Sog-en-beerkonsentraat: (V22956) Voorjong met lakteermeel: Varkspeenmeel: (V25471) Voer ad lib 10 weke tot 16 weke Varkgroeimeel: (V14522) Meng: 60% mielies plus 40% HPK Voer soos Varkgroeimeel instruksies. Groeikonsentraat: (V22956) Lakteermeel: (V25472) Kruipkrummels: (V25470) www.telwiedre.co.za 058 852 2742 KONTAK Riglyne Die varkvleisproduksie in Suid-Afrika se sukses hang af van ‘n aantal funda- mentele aspekte om so ekonomies moontlik ‘n varkeenheid te bestuur om vleis in geld om te sit. Om met Telwiedrè se top-geformuleerde-hoë-spesifikasie voere ekonomiese produksieresultate te behaal (kg voer = kg vleis). 1. Tipe vark (geneties) 2. Tipe behuising 3. Geslag 4. Ouderdom en doel van vark (reproduksie of groei) 5. Omgewingsfaktore 6. Byvoeging by rantsoene 7. Voerkwaliteit/voermetode 8. Plaasgesondheid Tipe Vark: Hou genetika in gedagte want die verhouding van groei teenoor voerinname (voeromset) bepaal jou winste. Dit verskil dus van tipe ras tot ras! Die vermoë om proteïenneerlegging tot maksimum vleis om te sit, hang direk af van die ras se vermoë om die voer ekonomies te verbruik. Geslag: Belangrik om die voeding van verskillende geslagte te doen volgens aanbev- eling, want die doel verskil van onderhoud en reproduksie, asook groei, waar die behoefte verskil tussen proteïene, energie en dan verskillende aminosure. Ouderdom en doelgerigte voedings: Hou ingedagte dat voer vir onderhoud, asook voer vir groei, verskil. Ad lib beteken altyd beskikbaar met onderhoud teen kg per dag met verskillende tydtoedienings (2 maal per dag). Roumateriale: By Telwiedrè verseker ons kwaliteit strukture en stelsels, sodat alle roumateriaal nie die perseel inkom as dit nie deur ons eie laboratorium getoets en geskik verklaar is dat die standaard aanvaarbaar is vir varkvoermengsels (en alle ander voermengsels). Klaarvermengde produk: Van elke twee ton klaarvermengde produk word monsters geneem en die standaard laboratoriumtoets om te verseker dat dit aan gestelde kwaliteitspesifikasies voldoen, vòòrdat dit die fabrieksperseel verlaat. Voerbyvoegings: Byvoegings kan gedoen word, maar is gewoonlik ‘n verhoging van kostes. Voordeel is die verbetering in die opneembaarheid van nutriënte en die beheer van toksines. Weeg die ekonomie op teenoor beter voeromset teenoor voerkostes. Plaasgesondheid: Die gesondheid van die kudde, asook die teenwoordigheid van siektes, beïnv- loed die groei en werk teen die verteringstelsel, asook die immuunstelsel, wat die innames beperk op siek en swak diere. Werpselgroottes, asook varkies se speengewig, word direk geraak deur die bio-sekuriteit wat op die plaas toege- pas word. Die kwaliteit van die voer word bepaal deur die volgende faktore: Omgewingsfaktore: Voerkwaliteit: Belangrike aspekte: Doel: PRYS DIENS KWALITEIT Vir varke word ‘n volledige reeks voere in pil-of meelvorm vervaardig.

Varkrantsoene Riglyne - Telwiedrè Voere Vark: Hou genetika in gedagte want die verhouding van groei teenoor voerinname (voeromset) bepaal jou winste. Dit verskil dus van tipe ras

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Varkrantsoene Riglyne - Telwiedrè Voere Vark: Hou genetika in gedagte want die verhouding van groei teenoor voerinname (voeromset) bepaal jou winste. Dit verskil dus van tipe ras

Varkrantsoene

Prot

eïen

(g

/kg)

Sam

este

lling

Vet

(g

/kg)

Vog

(g

/kg)

Kals

ium

(g

/kg)

Vese

l

(g

/kg)

Fosf

or

(g/k

g)

Sog

& Be

erVa

rksp

een

Vark

groe

iVa

rkkr

uip

Lakt

eer

Vark

groe

iH

PKSo

g &

Beer

HPK 230

140

120

120

802525 85

6

8/12

20/2

8

12

180

120

25 50 8/10 6

160

120

25 80 8/10 5

190

120

25 40 8/10 6.5

150

120

25 80 8/12 6

300

120

25 85

16/2

4

9

(min

)

(mak

s)

(min

)

(mak

s)

(min

/mak

s)

(min

)

Telw

iedr

è Ra

ntso

ensa

mes

telli

ngs

Ná Speen Tot Dek: Lakteermeel ad lib.Daarna: Sôe 2,2 kg tot 4 weke vòòr jong dan 3 kg totdat hulle na kraamhuis ver-skuif word.

Meng: 60% mielies plus 40% HPKVoer soos Sog-en-beermeel instruksies.

Inname: Vandat sôe in kraamhuis kom, kry hul 2 kg per dag. (1 kg in die oggend en 1 kg in die aand.) Vir die eerste dag nádat sy gejong het, kry sy nog dieselfde hoeveelheid. Tweede dag ná jong, kry sy ‘n ½ kg tot 1 kg per dag mèèr (of indien sy mèèr sou eet, ad lib, 1 kg per uur ).

Voer ad lib vanaf 2 weke tot 5 dae ná speen

Voer ad lib tot 10 weke

Gebruik mieliemeel met ‘n minimum proteïene van 80 g/kg.

Voer ad lib 2 - 2,5 kg per sog vir onderhoud en 500 gram per kleintjie wat soog

Sog-en-beermeel: (V14521)

Sog-en-beerkonsentraat: (V22956)

Voorjong met lakteermeel:

Varkspeenmeel: (V25471)

Voer ad lib 10 weke tot 16 weke

Varkgroeimeel: (V14522)

Meng: 60% mielies plus 40% HPKVoer soos Varkgroeimeel instruksies.

Groeikonsentraat: (V22956)Lakteermeel: (V25472)

Kruipkrummels: (V25470)

www.telwiedre.co.za058 852 2742

KONTAK

Riglyne

Die varkvleisproduksie in Suid-Afrika se sukses hang af van ‘n aantal funda-mentele aspekte om so ekonomies moontlik ‘n varkeenheid te bestuur om vleis in geld om te sit.

Om met Telwiedrè se top-geformuleerde-hoë-spesi�kasie voere ekonomiese produksieresultate te behaal (kg voer = kg vleis).

1. Tipe vark (geneties)2. Tipe behuising3. Geslag4. Ouderdom en doel van vark (reproduksie of groei)5. Omgewingsfaktore6. Byvoeging by rantsoene7. Voerkwaliteit/voermetode8. Plaasgesondheid

Tipe Vark:

Hou genetika in gedagte want die verhouding van groei teenoor voerinname (voeromset) bepaal jou winste. Dit verskil dus van tipe ras tot ras! Die vermoë om proteïenneerlegging tot maksimum vleis om te sit, hang direk af van die ras se vermoë om die voer ekonomies te verbruik.

Geslag:

Belangrik om die voeding van verskillende geslagte te doen volgens aanbev-eling, want die doel verskil van onderhoud en reproduksie, asook groei, waar die behoefte verskil tussen proteïene, energie en dan verskillende aminosure.

Ouderdom en doelgerigte voedings:

Hou ingedagte dat voer vir onderhoud, asook voer vir groei, verskil. Ad lib beteken altyd beskikbaar met onderhoud teen kg per dag met verskillende tydtoedienings (2 maal per dag).

Roumateriale:By Telwiedrè verseker ons kwaliteit strukture en stelsels, sodat alle roumateriaal nie die perseel inkom as dit nie deur ons eie laboratorium getoets en geskik verklaar is dat die standaard aanvaarbaar is vir varkvoermengsels (en alle ander voermengsels).

Klaarvermengde produk:Van elke twee ton klaarvermengde produk word monsters geneem en die standaard laboratoriumtoets om te verseker dat dit aan gestelde kwaliteitspesi�kasies voldoen, vòòrdat dit die fabrieksperseel verlaat.

Voerbyvoegings:Byvoegings kan gedoen word, maar is gewoonlik ‘n verhoging van kostes. Voordeel is die verbetering in die opneembaarheid van nutriënte en die beheer van toksines. Weeg die ekonomie op teenoor beter voeromset teenoor voerkostes.

Plaasgesondheid:Die gesondheid van die kudde, asook die teenwoordigheid van siektes, beïnv-loed die groei en werk teen die verteringstelsel, asook die immuunstelsel, wat die innames beperk op siek en swak diere. Werpselgroottes, asook varkies se speengewig, word direk geraak deur die bio-sekuriteit wat op die plaas toege-pas word.

Die kwaliteit van die voer word bepaal deur die volgende faktore:

Omgewingsfaktore:

Voerkwaliteit:Belangrike aspekte:

Doel:

Hierdie dierevoedsel bevat geregistreerde medikamente. Voer strengvolgens neergelegde gebruiksaanwysings.

PRYS • DIENS • KWALITEIT

Vir varke word ‘n volledige reeks voere inpil-of meelvorm vervaardig.

PRYS • DIENS • KWALITEIT

Vir varke word ‘n volledige reeks voere inpil-of meelvorm vervaardig.