10
2020 Saam sing ons in harmonie Kom spog met jou koor by die oudste skoolkoorkompetisie in die land, ATKV-Applous, en gee vir leerders die geleentheid om hul liefde vir koorsang uit te leef. AFDELINGS Laerskole Prestige Meriete: Afrikaans en nie-Afrikaans Junior kore: Afrikaans en nie-Afrikaans Ope afdeling Nie-mededingend Hoërskole Prestige • Gemeng • Meisies • Seuns Meriete: Afrikaans en nie-Afrikaans • Gemeng • Meisies • Seuns Ope afdeling Nie-mededingend Vir ’n uiteensetting van die koorprogram lees asseblief die brosjure by https://www.atkv.org.za/neem-deel/skoleprojekte/applous/dokumente/. BELANGRIKE DATUMS Sluitingsdatum: Dinsdag 25 Februarie 2020 Die finaal vind van 29 Julie tot 1 Augustus 2020 in Kaapstad plaas. KONTAKBESONDERHEDE René Zietsman Projekorganiseerder Telefoonnommer: 011 919 9094 E-posadres: [email protected] Bessie Keun Projekorganiseerder Telefoonnommer: 082 454 6060 E-posadres: [email protected] VOORGESKREWE WERKE Die voorgeskrewe werke is op die ATKV se webwerf beskikbaar: https://www.atkv.org.za/neem-deel/skoleprojekte/applous/dokumente/. 12 Mei Middelburg 13 Mei Nelspruit 13 Mei Randburg 14-16 Mei Pretoria 18 Mei Kimberley 19 Mei Bloemfontein 20 Mei Rustenburg 20 Mei Upington 23 Mei Windhoek 4 Mei Empangeni 4 Mei Oos-Londen 5 Mei Pietermaritzburg 5 Mei Port Elizabeth 6 Mei Newcastle 6 Mei Despatch 7-9 Mei Wes-Kaap 11 Mei Polokwane 11 Mei Potchefstroom STREEKSFEESTE 2020

Projekte one pager 2020 (Conflicted copy from …...Hoërskool: Graad 10 - 12 Eerste Addisionele Taal Ons nooi graag jou skool om weer of vir die eerste keer in 2020 deel te neem

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Projekte one pager 2020 (Conflicted copy from …...Hoërskool: Graad 10 - 12 Eerste Addisionele Taal Ons nooi graag jou skool om weer of vir die eerste keer in 2020 deel te neem

2020Saam sing ons in harmonieKom spog met jou koor by die oudste skoolkoorkompetisie in die land, ATKV-Applous, en gee vir leerders die geleentheid om hul liefde vir koorsang uit te leef.

AFDELINGSLaerskole Prestige Meriete: Afrikaans en nie-Afrikaans Junior kore: Afrikaans en nie-Afrikaans Ope afdeling Nie-mededingend

Hoërskole Prestige • Gemeng • Meisies • Seuns Meriete: Afrikaans en nie-Afrikaans • Gemeng • Meisies • Seuns Ope afdeling Nie-mededingend

Vir ’n uiteensetting van die koorprogram lees asseblief die brosjure by https://www.atkv.org.za/neem-deel/skoleprojekte/applous/dokumente/.

BELANGRIKE DATUMS Sluitingsdatum: Dinsdag 25 Februarie 2020 Die fi naal vind van 29 Julie tot 1 Augustus 2020 in Kaapstad plaas.

KONTAKBESONDERHEDERené ZietsmanProjekorganiseerderTelefoonnommer: 011 919 9094E-posadres: [email protected]

Bessie KeunProjekorganiseerderTelefoonnommer: 082 454 6060E-posadres: [email protected]

VOORGESKREWE WERKEDie voorgeskrewe werke is op die ATKV se webwerf beskikbaar: https://www.atkv.org.za/neem-deel/skoleprojekte/applous/dokumente/.

12 Mei Middelburg13 Mei Nelspruit13 Mei Randburg14-16 Mei Pretoria18 Mei Kimberley19 Mei Bloemfontein20 Mei Rustenburg20 Mei Upington23 Mei Windhoek

4 Mei Empangeni4 Mei Oos-Londen5 Mei Pietermaritzburg5 Mei Port Elizabeth6 Mei Newcastle6 Mei Despatch7-9 Mei Wes-Kaap11 Mei Polokwane11 Mei Potchefstroom

STREEKSFEESTE 2020

E-posadres: [email protected]

Page 2: Projekte one pager 2020 (Conflicted copy from …...Hoërskool: Graad 10 - 12 Eerste Addisionele Taal Ons nooi graag jou skool om weer of vir die eerste keer in 2020 deel te neem

2020Die ATKV-Debatskompetisie bied ’n platform vir raakpraters om nie net nuwe vaardighede aan te leer nie, maar ook die toekoms met selfvertroue aan te pak. Leerders sal nie net die geleentheid kry om hul sê te sê nie, maar ook leer omnavorsing te doen en oopkop oor ’n onderwerp te dink.

INSKRYWINGSGELD (SLUITINGSDATUM: 7 FEBRUARIE 2020)Junior span: R500 Senior span: R400INSKRYWINGSGELD (NÁ SLUITINGSDATUM VAN 7 FEBRUARIE 2020)Junior span: R600 Senior span: R500Géén inskrywings sal ná 14 Februarie 2020 aanvaar word nie.

BELANGRIKE PLEKKE EN DATUMSEerste uitdunrondes: 28 Februarie tot 18 April 2020 Semifi nale rondes: 17 April tot 23 Mei 2020Nasionale fi naal: 6 Augustus 2020 by ATKV-Buffelspoort

ONDERWERPE VIR ATKV-DEBAT 2020SENIORSINLEIDEND: Die onttrekking van multi-nasionale maatskappye aan Suid-Afrika behoort die land tot voordeel te strek.

OPPONEREND: Die onttrekking van multi-nasionale maatskappye aan Suid-Afrika behoort die land nie tot voordeel te strek nie.

JUNIORS INLEIDEND: Geskiedenis behoort ’n verpligte vak in alle Suid-Afrikaanse hoërskole te wees.

OPPONEREND: Geskiedenis behoort nie ’n verpligte vak in alle Suid-Afrikaanse hoërskole te wees nie.

Die debatsbrosjure is op die ATKV se webwerf by www.atkv.org.za beskikbaar. Lees asseblief die brosjure noukeurig deur en kontak ons indien u enige navrae het.

KURSUSSEBeoordelaarskursusse en werkswinkels word van tyd tot tyd aangebied. Hou die ATKV se webwerf (www.atkv.org.za) dop vir die datums en plekke.Dié kursusse is deur die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (SARO) geëndosseer enhet ’n waarde van 10 CPD-punte. Bring asseblief jou SARO-registrasienommer saam na die kursus om die register te voltooi.

KONTAKBESONDERHEDERozeldi TrollipProjekorganiseerderTelefoonnommer: 011 919 9006E-posadres: [email protected]

Jacqueline GöttertHulporganiseerderTelefoonnommer: 011 919 9038E-posadres: [email protected]

Page 3: Projekte one pager 2020 (Conflicted copy from …...Hoërskool: Graad 10 - 12 Eerste Addisionele Taal Ons nooi graag jou skool om weer of vir die eerste keer in 2020 deel te neem

Wil jy vir oopkopdenkers in graad 10 en graad 11 die kans gee om saam te kom gesels oor politiek, ekonomie, onderwys, tegnologie en die samelewing? Dan bied die ATKV-Jeugberaad vir jou die ideale geleentheid. Die beraad beloof om nie net leerders se denke uit te daag nie, maar is ook vet pret.

BELANGRIKE DATUMSATKV-Klein-Kariba (Bela-Bela): 15 – 18 Junie 2020 ATKV-Buffelspoort (Mooinooi): 22 – 25 Junie 2020ATKV-Goudini Spa (Worcester): 29 Junie – 2 Julie 2020

Die sluitingsdatum vir inskrywings is 22 Mei 2020.

2020

KONTAKBESONDERHEDE: Annemarie AlbertsProjekorganiseerder Telefoonnommer: 011 919 9066E-posadres: [email protected]

Skole is self verantwoordelik vir alle reisreëlings. Skole word aangemoedig om so gou as moontlik hul plekke telefonies by 011 919 9066 te bespreek.

Page 4: Projekte one pager 2020 (Conflicted copy from …...Hoërskool: Graad 10 - 12 Eerste Addisionele Taal Ons nooi graag jou skool om weer of vir die eerste keer in 2020 deel te neem

2020

KONTAKBESONDERHEDE: Annemarie AlbertsProjekorganiseerder Telefoonnommer: 011 919 9066E-posadres: [email protected]

Die ATKV-Jeugleiersimposium maak nuutverkose graad 6- en graad 11-leiers se hande sterk om hul nuwe rol in die skool met selfvertroue aan te pak. Kom luister na topsprekers en ontwikkel leierskapvaardighede wat jou ’n leeftyd gaan hou.

BELANGRIKE DATUMSLaerskole ATKV-Buffelspoort (Mooinooi): 25 – 27 November 2020Hoërskole ATKV-Goudini Spa (Worcester): 30 November – 3 Desember 2020ATKV-Buffelspoort (Mooinooi): 30 November – 3 Desember 2020ATKV-Natalia (Illovo Beach): 30 November – 3 Desember 2020

Die sluitingsdatum vir inskrywings vir laerskole en hoërskole is 6 November 2020.

Skole is self verantwoordelik vir alle reisreëlings. Skole word aangemoedig om so gou as moontlik hul plekke telefonies by 011 919 9066 te bespreek.

Page 5: Projekte one pager 2020 (Conflicted copy from …...Hoërskool: Graad 10 - 12 Eerste Addisionele Taal Ons nooi graag jou skool om weer of vir die eerste keer in 2020 deel te neem

Is die leerders in jou klas boffi ns as dit by Afrikaans kom? Dan is die ATKV se Afrikaanse Olimpiade die ideale geleentheid om hulle uit te daag. Skryf Afrikaanse slimkoppe sommer nou in vir die Afrikaanse Olimpiade om hul tegniese taalvaardighede in Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal te toets.

KATEGORIEËJunior afdeling: Graad 7 – 9 Senior afdeling: Graad 10 – 12

VRAESTELLEBy elke kategorie is daar twee vraestelle. Leerders moet een van die twee vraestelle skryf. Afrikaans Huistaal: Leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Leerders wat Afrikaans as

Eerste Addisionele Taal neem (ongeag die leerders se huistaal).

EKSAMENINLIGTINGJunior afdeling: Dinsdag 8 September 2020Senior afdeling: Dinsdag 12 Mei 2020

SLUITINGSDATUMJunior afdeling: Woensdag 20 Mei 2020Senior afdeling: Woensdag 12 Februarie 2020

INSKRYWINGSGELDJunior afdeling: R45 per leerder Senior afdeling: R50 per leerder

Vir die inskrywingsvorm besoek die ATKV se webwerf by www.atkv.org.za.

KONTAKBESONDERHEDEJeanné NaudéProjekorganiseerderTelefoonnommer: 011 919 9088Faksnommer: 086 646 0641E-posadres: [email protected]

www.atkv.org.zawww.atkv.org.za.

Page 6: Projekte one pager 2020 (Conflicted copy from …...Hoërskool: Graad 10 - 12 Eerste Addisionele Taal Ons nooi graag jou skool om weer of vir die eerste keer in 2020 deel te neem

2020ATKV-Redenaars gee leerders die platform om hul sê met selfvertroue in Afrikaans te sê. ’n Vaardigheid wat hulle in die toekoms aan die voorpunt in hul veld sal plaas.

BELANGRIKE DATUMSEerste uitdunrondes: 10 Maart tot 11 Mei 2020 Semifi nale rondes: 12 Mei tot 13 Junie 2020Die fi naal vind plaas by ATKV-Goudini Spa: Graad 1 tot 7: 4 Augustus 2020 Graad 8 tot 12: 5 Augustus 2020

TEMASHuistaal Huistaal en Addisionele TaalGRAAD 1 - 3 GRAAD 4 - 5 GRAAD 6 - 7 GRAAD 8 - 9 GRAAD 10 - 12kaalvoet letters toekoms lees murg wonder voetspore liefhê instinktief alternatieffees voel afronding seine erodeer

KONTAKBESONDERHEDE Melanie MaraisProjekorganiseerderTelefoonnommer: 011 919 9015E-posadres: [email protected]

Jacqueline GöttertHulporganiseerderTelefoonnommer: 011 919 9038E-posadres: [email protected]

INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMSInskrywingsgeld: R195 per leerder.

Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm A: 17 Februarie 2020 (Suid-Afrika en Namibië) Net die getal leerders wat gaan deelneem. Inskrywingsgeld beloop R290. As jou skool voor of op 17 Februarie 2020 inskryf en betaal, betaal jou skool die verminderde bedrag van R195. GEEN inskrywings word ná 28 Februarie 2020 aanvaar nie.

Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm B: Drie weke vóór die uitdunronde begin Die name van die deelnemers en hulle onderwerpe moet drie weke vóór die uitdunronde van die streek begin, aan die betrokke streeksorganiseerder én aan Jacqueline Göttert ge-e-pos of gefaks word. Die kontakinligting vir die streeksorganiseerders is op bladsy 4-6 van die brosjure beskikbaar. Skole wat inskryf, moet by die betrokke streeksorganiseerder opvolg of die inligting wel ontvang is.

KURSUSSEBeoordelaarskursusse en werkswinkels word van tyd tot tyd aangebied om leerders te leer hoe om die onvoorbereide toespraak te benader en te lewer. Hou die ATKV se webwerf (www.atkv.org.za) dop vir die datums en plekke.Dié kursusse is deur die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (SARO) geëndosseer en het ’n waarde van 10 CPD-punte. Bring asseblief jou SARO-registrasienommer saam na die kursus om die register te voltooi.

2020

met selfvertroue in Afrikaans te sê. ’n Vaardigheid wat hulle

Page 7: Projekte one pager 2020 (Conflicted copy from …...Hoërskool: Graad 10 - 12 Eerste Addisionele Taal Ons nooi graag jou skool om weer of vir die eerste keer in 2020 deel te neem

2020

S-P-E-L-A-T-H-O-N. Om te kan spel is ’n vaardigheid wat leerders ver in die lewe kan bring. Met ATKV-Spelathon word leerders aangespoor om baie meer aandag aan die gebruik van Afrikaans te gee en nie net SMS-taal te gebruik nie.

KATEGORIEË Laerskool: Graad 6 - 7 Huistaal Laerskool: Graad 6 - 7 Eerste Addisionele Taal Hoërskool: Graad 8 - 9 Huistaal Hoërskool: Graad 8 - 9 Eerste Addisionele Taal Hoërskool: Graad 10 - 12 Huistaal Hoërskool: Graad 10 - 12 Eerste Addisionele Taal

Ons nooi graag jou skool om weer of vir die eerste keer in 2020 deel te neem. Moedig gerus leerders aan om aan hierdie kompetisie deel te neem en word so deel van die groeiende getal jongmense wat opnuut die vreugdes van taal ontdek.

Meer inligting en die inskrywingsvorm is beskikbaar by https://www.atkv.org.za/neem-deel/skoleprojekte/spelathon/dokumente/.

BELANGRIKE DATU MS VIR 2020Sluitingsdatum vir inskrywings: 9 Maart 2020Die fi naal vind op 2 en 3 Oktober 2020 by ATKV-Goudini Spa plaas.

STREEKSUITDUNNE 20209-10 Julie Witbank13-17 Julie Gauteng13 Julie George 14 Julie Bellville15 Julie Port Elizabeth17 Julie Oos-Londen

11-12 Augustus KwaZulu-Natal11-12 Augustus Bloemfontein14 Augustus Polokwane14 Augustus Upington18-19 Augustus Rustenburg18-19 Augustus Potchefstroom

KONTAKBESONDERHEDERené ZietsmanProjekorganiseerderTelefoonnommer: 011 919 9094E-posadres: [email protected]

Margi de BeerHulporganiseerderTelefoonnommer: 011 919 9130E-posadres: [email protected]

Page 8: Projekte one pager 2020 (Conflicted copy from …...Hoërskool: Graad 10 - 12 Eerste Addisionele Taal Ons nooi graag jou skool om weer of vir die eerste keer in 2020 deel te neem

20202020Die ATKV-Tienertoneelkompetisie kweek ’n liefde vir toneelskepping in Afrikaans, toneelspel en teater-kyk by hoërskoolleerders aan. Die oudste projek van die ATKV bied ’n platform vir talentontwikkeling en is ’n smeltkroes van kreatiwiteit.

WIE KAN DEELNEEM?ATKV-Tienertoneel is ’n nasionale kompetisie vir hoërskoolleerders, dus mag slegs sekondêre skole deelneem. Skole wat inskryf, mag slegs van hul eie leerders gebruik maak.

PROSEDURE OM IN TE SKRYF Baie belangrik: Inskrywings word slegs aanvaar indien jy

vooraf telefonies by Charlton Lee (011 919 9077) bespreek het! ’n Inskrywingsvorm en deelnemersgids sal aan die skool

gestuur word nadat jy telefonies bespreek Die inskrywingsvorms moet die ATKV voor of op

11 Mei 2020 bereik wanneer die inskrywings sluit. Die inskrywingsgeld beloop R850 per produksie. Die streeksfeeste het beperkte plek beskikbaar – bespreek dus

vroegtydig! Vir meer inligting besoek die ATKV se webwerf

by www.atkv.org.za.

STREEKSFEESTE 2020Durban Teater sal binnekort bevestig word 15 tot 18 JulieWindhoek Teater sal binnekort bevestig word 16 tot 18 JuliePort Elizabeth PE Opera House 21 tot 25 Julie Johannesburg UJ Theatre 20 tot 25 Julie Ermelo Hoërskool Ermelo-ouditorium 28 Julie tot 1 AugustusSasolburg Etienne Rousseau-teater 27 Julie tot 1 Augustus Bloemfontein Wynand Mouton-teater 3 tot 8 AugustusRoodepoort Roodepoort-teater 3 tot 8 AugustusPotchefstroom Sanlam-ouditorium 10 tot 15 AugustusKaapstad Artscape Theatre 12 tot 15 AugustusPretoria Unisa Little Theatre 17 tot 22 AugustusDurbanville Hoërskool Durbanville-ouditorium 17 tot 22 Augustus

Die streeksfeesfi naal vind op die laaste dag van die streeksfees plaas. *** Neem kennis dat die datums en plekke van alle streeksfeeste onderhewig is aan onvoorsiene omstandighede.

FINAALDie fi naal word aangebied in Gauteng van 24 tot 26 September 2020.

KONTAKBESONDERHEDEJJ van NiekerkProjekorganiseerderTelefoonnommer: 076 391 3414E-posadres: [email protected]

PRODUKSIES DEUR SLEGS LEERDERSProduksies waarvan die hele geselskap [die regisseur(s), skrywer(s), spelers en tegniese personeel] almal hoërskoolleerders is, kan ingeskryf word vir hierdie afdeling. Die ATKV wil ’n skeppende gees onder die leerders aanmoedig en beloon. Die beste produksie deur slegs leerders sal tydens die ATKV-Tienertoneelfi naal aangewys word.

Charlton LeeHulporganiseerder Telefoonnommer: 011 919 9077 E-posadres: [email protected]

20202020

Page 9: Projekte one pager 2020 (Conflicted copy from …...Hoërskool: Graad 10 - 12 Eerste Addisionele Taal Ons nooi graag jou skool om weer of vir die eerste keer in 2020 deel te neem

2020Die doel van die ATKV-Tjokkertoneel is die skep van ’n nasionale platform vir talentontwikkeling ter viering en opbou van laerskoolkinders deur toneelontwikkeling, gehoorontwikkeling en blootstelling aan goeie literatuur aan te moedig.

WIE KAN DEELNEEMMini-toneleVoorskrifte vir Mini-tonele Graad 1 tot 7 Formaat van aanbieding is ’n mini-weergawe van ’n eenbedryf tussen 15 en 20 minute lank met ’n volledige rolverdeling. Reedsbestaande, verwerkte óf nuutgeskrewe tekste word verwelkom.

Junior spreekkore’n Spreekkoor is ’n groep kinders wat ’n gedig of dramatiese teks voordra. Die doel van hierdie kategorie binne die kompetisie is om ’n smeltkroes vir mini-tonele te ontwikkel.Dit is dus ’n koor wat nie saam sing nie, maar eerder saam praat. Soos in ’n gewone koor, sal daar gedeeltes wees waar die hele koor saam praat, maar daar kan ook solo-gedeeltes wees of dele waar slegs ’n aantal stemme optree.

VOORSKRIFTE VIR SPREEKKOREJunior spreekkoor Graad 1 - 3 15 of meer spreekkoorlede 2 tot 4 minute

FINAALDie aantal inskrywings wat op 1 Junie ontvang is, sal bepaal of daar ’n nasionale fi naal aangebied word. Indien ’n fi naal aangebied word, sal dit so spoedig moontlik ná 1 Junie aan al die deelnemers gekommunikeer word. Tentatiewe datums vir die fi naal is 29 tot 31 Oktober.

INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMInskrywingsgeld: R500 Sluitingsdatum: 1 Junie 2020Inskrywings word slegs aanvaar indien u vooraf telefonies by Charlton Lee (011 919 9077) bespreek het! ’n Inskrywingsvorm en deelnemersgids sal aan die skool gestuur word nadat jy telefonies bespreek het.

STREEKSFEESTE Pretoria, 9 tot 11 September, Krugersdorp, 15 tot 18 September, Bloemfontein, 29 tot 30 September, Port Elizabeth, 5 tot 7 Oktober, Kaapstad, 8 tot 10 OktoberVenues vir die streeksfeeste sal saam met die inskrywingsvorms bekendgemaak word. Bespreek vroegtydig. Streeksfeeste het beperkte plek beskikbaar.

KONTAKBESONDERHEDEJJ van NiekerkProjekorganiseerderTelefoonnommer: 076 391 3414E-posadres: [email protected]

Charlton LeeHulporganiseerder Telefoonnommer: 011 919 9077 E-posadres: [email protected]

Page 10: Projekte one pager 2020 (Conflicted copy from …...Hoërskool: Graad 10 - 12 Eerste Addisionele Taal Ons nooi graag jou skool om weer of vir die eerste keer in 2020 deel te neem

KONTAKBESONDERHEDEAnnemarie AlbertsProjekorganiseerder Telefoonnommer: 011 919 9066E-posadres: [email protected]

Is die volgende Steve Jobs, Richard Branson of Pam Golding in jou klas? Dan moet jy hom of haar vir die ATKV-Entrepreneurskompetisie inskryf. Leerders kry die geleentheid om hul entrepreneuriese vaardighede ten toon te stel en “oefen” solank vir wanneer hulle eendag die besigheidswêreld betree.

WIE KAN DEELNEEMGraad 1- tot graad 7*-leerders.

* Indien daar laerskoolleerders in graad R is wat graag wil inskryf, kan hulle die projekorganiseerder kontak.

Die kompetisie is vir die deurlopende entrepreneur wat heel jaar ’n besigheid bedryf, of vir die leerder wat eenmalig ’n stalletjie tydens die skool se entrepreneursdag bedryf. Daar is afsonderlike inskrywingsvorms wat vir hierdie twee afdelings ingevul moet word.

Die kompetisie geld vir besighede of stalletjies wat van 15 Januarie tot 18 September 2020 bedryf is.

INSKRYWINGSGELDDie inskrywingsgeld is R130 per inskrywing.

SLUITINGSDATUMDie kompetisie sluit op 18 September 2020.

Besoek www.atkv.org.za vir die toepaslike inskrywingsvorm vir jou besigheid of stalletjie. Stuur die vorm terug saam met die bewys van betaling.

Telefoonnommer: 011 919 [email protected]