8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier Year 4 • Tuesday 19 August 2014 | Tel. 028 214 1294 A rugby tribute to Justin Wildschut On the button to such an extent, that it brings a smile to the lips when the memory of Pikkaz flashes through your mind. In rugby, as in life, some people get referred to as “an iron”. Justin Wild- schut, forged in the ovens of the heavens, with strength boiling in his veins, fearless, courageous in lead- ership. Feared by the opposition, loved by friends and respected by men. Known by all, in rugby circles and in life. Someone who could go anywhere and find a rugby brother, regardless if paths crossed as rivals or as team mates. Someone whose presence on a rugby field could be felt; the aura surrounding him was tangible. A man with vision, who al- ways took the hit in protection of the man next to him. Who took no back- ward step, forward always. Those who shared the jersey with him, simply became stronger, had more fire and guts, just because he was there. Inspirational as a player, motivational as a person. Never wanting those he stood for to feel pain or hurt, only pride for what they stood for. With his sudden departure, after doing duty for his beloved club, true to his soul, leaving grief with those that he loved would not have been in his thoughts. Only getting home, to those he held dear. The game season ends for all of us, for some it ends prematurely, as in his case. The midfield will never quite be the same again, his presence will surely be missed. As some play- ers get taken off the field by our Great Coach, the battle continues for others. Now Justin has answered the call of The Coach, as he so unself- ishly answered the call of his club. The game continues, even though he departed from it, he should know, that the mark left by him, imprinted in the rugby world. As you too now watch the rest still play the game, know that your pres- ence will be missed. The effect far worse than the biggest hit ever made in the game. May you continue to in- spire and protect from above. Not- withstanding the knowledge that even though you answered your call, your spirit and your legacy will re- main alive amongst all. Rest in peace midfield defender... Rugby Sense Condolences, Coach Alex and Coach André Caledon rou oor een Caledon rou oor een van sy ‘grotes’ van sy ‘grotes’ ANNETTE THERON ’n Somber atmosfeer heers in Ca- ledon nadat inwoners die skokty- ding van Justin Wildschut se dood gekry het. As senter vir die Caledon-rugby- voetbalklub se eerste span, as werk- nemer by die Theewaterskloof-mu- nisipaliteit, en die seun van twee ja- relange onderwysers by Swartberg Sekondêr, Stephen en Brenda, was hy welbekend en sal hy wyd gemis word. Justin is Saterdag 16 Augustus kort voor 20:00 noodlottig beseer toe ’n bakkie vanuit Ian Toerienweg in Bredasdorpweg ingery en na bewe- ring reg voor sy motorfiets ingery het. Hy was ’n wedstryd in Worcester op pad huis toe. Kapt. Gerrit Botes, woordvoerder van die Caledon-polisie, sê die saak word tans nog ondersoek, maar daar word vermoed dat die bakkie nie by die stopstraat stilgehou het nie. “’n Saak van strafbare manslag word tans ondersoek.” Renco Theunissen, Justin se beste vriend, medespeler by die rugby- klub en ook kollega by die munisipa- liteit, sê dit voel steeds onwerklik dat Justin nie meer hier is nie. “Hy was seker een van die lojaalste men- se wat ek ken. Ek wag nou nog vir sy boodskappe op Whats-App. Hy was een van die sterkste mense wat ek geken het, fisiek en geestelik. Ek kan vyftien boeke oor hom skryf. Justin was baie ondeund, maar diep gelowig. Daar was drie Bybels langs sy bed. Hy het ook elke aand vir sy kinders uit die Bybel gelees. Ek gaan hom verskriklik mis – by die werk, by die huis en op die rugbyveld.” Alex Klein- smith, ’n afrigter by die klub en ’n goeie vriend van Justin, sê dit was inderdaad ’n voorreg en eer om Justin af te rig. “Hy was enig in sy soort met ’n vi- sie en passie vir die spel van rugby.” Kleinsmith sê hy was daardie ekstra spesiale speler wat nie net lewens op die speelveld geraak het nie, maar ook van die veld af. “Ek sal jou mis – die geselsies, die raad, leiding en spangees wat jy na die kleedkamer en die veld gebring het, maar meeste van alles gaan ek jou mis in die nom- mer 12-trui van Caledon-rugbyklub. Sterkte aan Jamie-Lee Brikkels, jou drie kinders, jou ouers en die res van die gesin. Die legende van Pikkaz by Callies Rugby sal lewe vir ewig.” Op Caledon RVK se Facebook- blad is die volgende boodskap Son- dag gepos: “Caledon-rugbyklub is in rou ná ons gisteraand ons eerste- span-senter, Justin Wildschut, tra- gies in ’n motorfiets-ongeluk ver- loor het. Geen woorde kan beskryf hoe ons voel nie, maar God, wat die wond ge- slaan het, sal dit ook kom genees op Sy eie tyd. “Van die spe- lers en afrigters het gisteraand laat vergader by die voorsitter se woning om han- de te neem en ’n klein gebeds- kring te vorm. Vandag vra ons u as ondersteu- ners en die breër rugby-gemeenskap om saam met ons vir sy ouers en familie, asook vir Jamie-Lee en hul drie kinders in ge- bede op te dra.” Stiffie Cronjé het namens die TWK-munisipaliteit gesê die burge- meester, speaker en raadslede, mu- nisipale bestuurder en personeel het met hartseer kennis geneem van Justin se dood en betreur sy heen- gaan. “Hy was ’n gerespekteerde en geliefde kollega en in alle gevalle ’n aanwins vir die owerheid en sy kol- legas. Ons weet dat sy geliefdes deur intense hartseer gaan en ons gedag- tes en gebede is by hulle. Ons wens hulle die Here se genade toe en ver- trou dat Hy hulle in Sy arms sal toe- vou en die pyn sal verlig. Ons dank aan die Hemelse Vader vir die ge- leentheid wat hy ons gebied het om Justin as mens en kollega te kon ken.” ’n Medewerker by TWK sê hulle kan nie glo wat gebeur het nie. “Dit wys mens die Vader het ’n plan. Jus- tin het altyd gelag – waar hy was en waarheen hy op pad was.” Nog ’n medewerker sê hulle sal hom altyd onthou vir al sy grappies en sy vriendelike glimlag. “Hy was altyd dieselfde; jy kon nooit sê Jus- tin was vandag in ’n slegte bui nie.” Eugene Sonn, skoolhoof van Swartberg Sekondêr, sê ook húlle treur. “Dit was met groot skok en diepe hartseer dat ek verneem het van die afgryslike ongeluk waarin Justin Saterdagaand betrokke was. Hy was in die fleur van sy lewe en het nog so baie gehad om te bied. As vader en geliefde seun van Brenda en Stephen gaan ons harte uit na die familie en vriende. Ons vertrou dat hulle vertroosting sal vind in die we- te dat Justin hom nou in ’n beter plek bevind. Die Swartberg Sekondêr-fa- milie wens julle alle sterkte en God’s rykste seën toe.” Huldeblyke stroom steeds in van die Boland-rugbyunie, St. Helena, Ashton, Black Leaves in Gansbaai vir wie Justin ook gespeel het, Klein- mond, Young Hamiltons in Worces- ter, Safcol in Grabouw en Genaden- dal. Daar is vanaand (Dinsdagaand) om 19:00 ’n gedenkdiens by Swart- berg Sekondêr se skoolsaal. Die be- grafnisreëlings was nog nie bekend teen druktyd nie. Verdere besonderhede oor die be- grafnis sal op Caledon RVK se Face- book-blad bekend gemaak word. Inwoners van Caledon het blomme neergesit teen dié lamppaal in Caledon waar die ongeluk Saterdagaand plaas- gevind het. FOTO: ANNETTE THERON Justin Wildschut (met die bal) in aksie op die rugbyveld. FOTO: BEN CLAASSENS

Theewaterskloof gazette 19 aug 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Theewaterskloof gazette 19 aug 2014

Citation preview

Page 1: Theewaterskloof gazette 19 aug 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier

Year 4 • Tuesday 19 August 2014 | Tel. 028 214 1294

A rugby tribute toJustin WildschutOn the button to such an extent, thatit brings a smile to the lips when thememory of Pikkaz flashes throughyour mind.Inrugby,as in life, somepeopleget

referred toas “an iron”. JustinWild-schut, forged in the ovens of theheavens,withstrengthboiling inhisveins, fearless, courageous in lead-ership. Feared by the opposition,loved by friends and respected bymen. Known by all, in rugby circlesand in life. Someone who could goanywhere and find a rugby brother,regardless if paths crossed as rivalsor as team mates. Someone whosepresence on a rugby field could befelt; the aura surrounding him wastangible. Amanwith vision, who al-ways took thehit in protectionof theman next to him. Who took no back-ward step, forward always.Those who shared the jersey with

him, simply became stronger, hadmore fire and guts, just because hewas there. Inspirational as a player,motivational as a person.Never wanting those he stood for

to feel pain or hurt, only pride forwhat they stood for.With his sudden departure, after

doing duty for his beloved club, trueto his soul, leaving grief with thosethat he loved would not have beenin his thoughts. Only getting home,to those he held dear.The game season ends for all of us,

for some it ends prematurely, as inhis case. The midfield will neverquitebethesameagain,hispresencewill surely bemissed. As some play-ers get taken off the field by ourGreatCoach, thebattlecontinues forothers. Now Justin has answeredthe call of TheCoach, ashe sounself-ishly answered the call of his club.The game continues, even though

hedeparted from it, he shouldknow,that themark left by him, imprintedin the rugby world.As you too nowwatch the rest still

play the game, know that your pres-ence will be missed. The effect farworse than thebiggesthit evermadein the game.May you continue to in-spire and protect from above. Not-withstanding the knowledge thateventhoughyouansweredyourcall,your spirit and your legacy will re-main alive amongst all.Rest in peace midfield defender...Rugby Sense Condolences,Coach Alex and Coach André

Caledon rou oor eenCaledon rou oor eenvan sy ‘grotes’van sy ‘grotes’

ANNETTE THERON

’n Somber atmosfeer heers inCa-ledonnadat inwonersdieskokty-ding van Justin Wildschut sedood gekry het.

As senter vir die Caledon-rugby-voetbalklub se eerste span, aswerk-nemer by die Theewaterskloof-mu-nisipaliteit, en die seun van twee ja-relange onderwysers by SwartbergSekondêr, Stephen en Brenda, washy welbekend en sal hy wyd gemisword.Justin is Saterdag 16 Augustus

kort voor 20:00 noodlottig beseer toe’n bakkie vanuit Ian Toerienweg inBredasdorpweg ingery en na bewe-ring reg voor sy motorfiets ingeryhet. Hy was ná ’n wedstryd inWorcester op pad huis toe.Kapt. Gerrit Botes, woordvoerder

van die Caledon-polisie, sê die saakwordtansnogondersoek,maardaarword vermoed dat die bakkie nie bydie stopstraat stilgehou het nie.“’n Saak van strafbare manslag

word tans ondersoek.”RencoTheunissen,Justinsebeste

vriend, medespeler by die rugby-klubenookkollegabydiemunisipa-liteit, sê dit voel steeds onwerklikdat Justin nie meer hier is nie. “Hywas seker eenvandie lojaalstemen-se wat ek ken. Ek wag nou nog virsy boodskappe op Whats-App. Hywas een van die sterkste mense watek geken het, fisiek en geestelik. Ekkan vyftien boeke oor hom skryf.Justinwasbaie ondeund,maardiep

gelowig. Daarwas drie Bybelslangs sy bed. Hyhetookelkeaandvirsykindersuitdie Bybel gelees.Ek gaan homverskriklikmis–by die werk, bydiehuisenopdierugbyveld.”Alex Klein-

smith, ’n afrigterby die klub en ’ngoeie vriend vanJustin, sêditwasinderdaad ’nvoorreg en eerom Justin af te rig.“Hywas enig in sy soortmet ’n vi-

sie enpassievirdie spelvanrugby.”Kleinsmithsêhywasdaardieekstraspesialespelerwatnienet lewensopdie speelveld geraak het nie, maarook van die veld af. “Ek sal jou mis– die geselsies, die raad, leiding enspangees wat jy na die kleedkamerendieveldgebringhet,maarmeestevanallesgaanek joumis indienom-mer 12-trui vanCaledon-rugbyklub.Sterkte aan Jamie-LeeBrikkels, joudriekinders, jououersendieresvandie gesin.Die legendevanPikkazbyCallies Rugby sal lewe vir ewig.”Op Caledon RVK se Facebook-

blad is die volgende boodskap Son-daggepos: “Caledon-rugbyklub is inrou ná ons gisteraand ons eerste-span-senter, Justin Wildschut, tra-gies in ’n motorfiets-ongeluk ver-loor het. Geen woorde kan beskryf

hoe ons voel nie,maar God, watdie wond ge-slaan het, sal ditook kom geneesop Sy eie tyd.“Van die spe-

lers en afrigtershet gisteraandlaat vergader bydie voorsitter sewoning om han-de te neem en ’nklein gebeds-kring te vorm.Vandag vra onsu as ondersteu-ners en die breër

rugby-gemeenskap om saam metonsvirsyouersenfamilie,asookvirJamie-Lee en hul drie kinders in ge-bede op te dra.”Stiffie Cronjé het namens die

TWK-munisipaliteit gesê die burge-meester, speaker en raadslede, mu-nisipale bestuurder en personeelhetmethartseerkennisgeneemvanJustin se dood en betreur sy heen-gaan. “Hy was ’n gerespekteerde engeliefde kollega en in alle gevalle ’naanwins vir die owerheid en sy kol-legas.Onsweet dat sygeliefdesdeurintense hartseer gaan en ons gedag-tes en gebede is by hulle. Ons wenshulle die Here se genade toe en ver-trou dat Hy hulle in Sy arms sal toe-vou en die pyn sal verlig. Ons dankaan die Hemelse Vader vir die ge-leentheid wat hy ons gebied het omJustin as mens en kollega te konken.”

’n Medewerker by TWK sê hullekan nie glo wat gebeur het nie. “DitwysmensdieVaderhet ’n plan. Jus-tin het altyd gelag – waar hy was enwaarheen hy op pad was.”Nog ’n medewerker sê hulle sal

hom altyd onthou vir al sy grappiesen sy vriendelike glimlag. “Hy wasaltyd dieselfde; jy kon nooit sê Jus-tin was vandag in ’n slegte bui nie.”Eugene Sonn, skoolhoof van

Swartberg Sekondêr, sê ook húlletreur. “Dit was met groot skok endiepe hartseer dat ek verneem hetvan die afgryslike ongeluk waarinJustin Saterdagaand betrokke was.Hy was in die fleur van sy lewe enhet nog so baie gehad om te bied. Asvader en geliefde seun van BrendaenStephengaanonsharteuit nadiefamilie en vriende. Ons vertrou dathullevertroostingsalvindindiewe-tedatJustinhomnouin’nbeterplekbevind. Die Swartberg Sekondêr-fa-miliewens julleallesterkteenGod’srykste seën toe.”Huldeblyke stroom steeds in van

die Boland-rugbyunie, St. Helena,Ashton, Black Leaves in GansbaaivirwieJustinookgespeelhet,Klein-mond, Young Hamiltons inWorces-ter, Safcol in Grabouw en Genaden-dal.Daar is vanaand (Dinsdagaand)

om 19:00 ’n gedenkdiens by Swart-berg Sekondêr se skoolsaal. Die be-grafnisreëlings was nog nie bekendteen druktyd nie.Verdere besonderhede oor die be-

grafnis sal op CaledonRVK se Face-book-blad bekend gemaak word.

Inwoners van Caledon het blommeneergesit teen dié lamppaal in Caledonwaar die ongeluk Saterdagaand plaas-gevind het. FOTO: ANNETTE THERON

Justin Wildschut (met die bal) in aksieop die rugbyveld. FOTO: BEN CLAASSENS

Page 2: Theewaterskloof gazette 19 aug 2014

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 19 August 20142

23 Augustus)Caledon Rugby speel tuis-wedstryd teen Hamlets.

27 Augustus)Algemene Jaarvergaderingvan die Vriende van die Mu-seum in Konstitusie- straat,Messelaarslosie om18:00.Na-vrae: 028 212 1511.

28 – 31 Augustus)Cape Floral Kingdom Expo:

Mega Park, Bredasdorp.Grootste binnenshuise fyn-bos-ekspo in die wêreld. Be-spreek nou buite-dagveldtoe-re. Navrae: [email protected] / 021 863 0397.

30 Augustus)Heidehof-gholfdag. Navrae:Rika by 028 214 1755.

Die amptelike opening van die Voorstekraal-vrouegroep is op 29 Julie gevier. Die groep is as ’norganisasie sonder winsbejag geregistreer en sien daarna uit om vroue in die gemeenskap te bemag-tig. Die voorsitter is Emelia Ungwynmet Johanna Stuart-Malappa as ondervoorsitter en Claire Barthusas projekbestuurder. Vir enige navrae, kontak Stuart-Malappa by 072 442 3970.

Page 3: Theewaterskloof gazette 19 aug 2014

Theewaterskloof GazetteNews - NuusTuesday 19 August 2014 3

5MONTHSUBSCRIPTION*to with your purchase of

Help Bredasdorp-polisieORA LAUBSCHER

Die Bredasdorpse polisie doen ’n dringendeberoep op inwoners om na vore te kom metinligting wat die polisie sal help om twee on-dersoeke wat tans onderweg is af te handel.In die eerste saak word ’n tref en trap on-

dersoek. Op Sondag 27 Julie, in die vroeë og-gendure, was ’n noodvoertuig onderweg naBuffeljachts op die Bredasdorp-Elim-teer-pad.Hulle het ’n ryloper of stapper met ’n don-

ker broek en veelkleurige baadjie aan opge-merk langs die pad.Hullehetom03:15dieoggendweer terugge-

rynaBredasdorpmaarhierdiekeerhethulleiemand in die pad sien lê.Hulle het stilgehou en dieselfde ryloper

wat hulle vroeër opgemerk het, het leweloosin die pad gelê.Die polisie is ontbied en by nadere onder-

soek is die man se skoene gevind by die ver-moedelike plek van impakwaar die voertuighom moes getref het.Agthonderd meter verder het hulle sy lig-

gaam – wat na wat verneem word onder dievoertuig saamgesleep moes gewees het – ge-vind.Ergebeseringsaandie rugvandie oorlede-

ne het bevestig dat hy die volle agthonderdmeter onder die voertuig gesleep moes ge-wees het.Volgens die speurder in beheer het dit

voorgekom asof die bestuurder van die be-trokke voertuig die toneel probeer “skoon-maak” het.Die man is ’n plaaswerker van Haasvlakte

wat gekuier het by familie of vriende in Bre-dasdorp.Hy is nie as vermis aangemeld nie aange-

sien beide die plaas se mense en die dorps-mense waar hy gekuier het gedink het hy isóf op die dorp, óf op die plaas. Die oorledeneis die dertigjarige Julian Maranton.Enigiemandwatinligtingwatverbandhou

met hierdie voorval aan die ondersoekspankan deurgeemoet skakelmet sersantMartinOlivervandiespeurafdelingbydiebystands-nommer 079 894 0031 of die stasie by 028425 5400.In die tweede saak waarmee die polisie

hulp nodig het, word gesteelde onderdele by’n skrootwerf ondersoek.Die onderdele is vir ’n swaar voertuig of

vragmotor, waarvan die waarde na skattingmeer as R10 000 beloop.Dit behels ’n koppelaarstel (clutch kit), druk-

plaat (pressure plate) en koeëllaers (bearings)wat by ’n plaaslike skrootwerf ingehandig is enwaarvoor R45 betaal is. Die polisie is deur dieeienaarvandieskrootwerfontbiedendieskuldi-ges is in hegtenis geneem.Die ondersoekspanonder leidingvanao.Tony

Kruger wil graag kontakmaakmet die moontli-ke eienaar van die onderdele, wat nog splinter-nuut is en vermoedelik nog verpak was toe ditgesteel is.Skakel met ao. Kruger by die stasie by

028 425 5400.In onverwante misdaadnuus blyk huisbrake

steeds vir die polisie ’n groot kopseer te weesin die Bredasdorp-bedieningsgebied.Gesteelde goedere wat gewoonlik heel bo aan

die lys staan is soos in die verlede digitale kame-ras, skootrekenaars, geheuestokkies en anderelektroniese ware.Die publiek word versoek om paraat te wees

en voorsorgmaatreëls te tref.Daar is glo ook tans ’n groot hoeveelheid vals

R100-note in omloop.Die publiek word versoek om op die uitkyk

te wees vir vals note – die watermerk is die lei-draad en indien mense onseker is, kan hulle bydie stasie of plaaslike handelsbanke aanklop ommeer inligting oor watermerke te bekom.

Man kry ’n kunsbeenANNETTE THERON

Paul Steyn stap lang af-stande om geld in te sa-mel vir mense met ge-amputeerde ledemateenhet sóreeds5 000 kmafgelê.

Paul, wat self ’n lede-maat verloor het, glimlagsteeds breed en sê dis syroeping om ander sonderledemate tehelpomkuns-ledemate te bekom.Verlede week het Paul

kom besoek aflê in Cale-don om Shannon Philipsse droom te bewaarheid.Shannon woon in Uitsigen sy been is jare geledegeamputeerasgevolgvan’n spinnekopbyt.Ao. LinstonManuels van die Caledon-po-

lisie het Paul om hulp genader nadat hullegehoor het van sy pogings om geld in te sa-mel vir diegene sonder ledemate.

Shannon het twee jaargelede saam met Paul ge-stap tydens een van sygeldinsamelingsprojektevanaf Port Elizabeth naKaapstad. Die passtuk isop Maandag 11 Augustusaan Shannon oorhandigen hy moet dit vir ’n weeklankdravoordat die finaleprostese aan hom oorhan-dig gaan word.Mense wat belangstel

om Paul se stigting te on-dersteun, kan paulsteyn-foundation.org.za besoeken sy wedervaringe opFacebook volg by PaulSteyn Foundation. Paulbedank die gemeenskapvir hul ondersteuningmethierdie grootse poging.

Paul se volgende projek gaan verfilmword en gaan as ’n 13 episode-dokumentêrereeks aangebied word Hy beplan om2 400 km te stap van Durban tot Kaapstadvanaf Februarie tot Junie volgende jaar.

Paul Steyn by Shannon Philips van Uit-sig in Caledon.

Die algemene jaarvergaderingvanKindersorg SA vind op 9 Sep-tember inGenadendalom17:00 indie Karl Schieffer-saal plaas.Alle komiteelede, organisa-

sies, individue en belangstellen-des is welkom. Navrae:028 251 8111.) ’n Verhoudingsnaweek met

Riekert Botha word vanaf 19 tot21 September in Laerskool Over-

berg se saal aangebied. Kaartjiesis te koopbydieNGkerkMoeder-gemeente,NGkerkCaledon-Wes,Kelkiewyn en by Ackermans.Kaartjies kos R80 vir volwasse-nes en R40 vir leerders.Vir verdere navrae kontak

past. Rudolph Kock by082 321 8470.) A car boot sale is held every

Saturday from 09:00 until lunchtime at Salandra farm stall. Thecost of a stall is R30. Come andbrowse for a bargain or sell yourunwanted goods.For further information,

please contactHesterHawkins at028 284 9008 or 060 838 2608.

Iets vir rock-liefhebbers op Radio OverbergWat ’n heerlike, opwindendeweek weereens hier by RadioOverberg.Ons het besluit om almal in

die Overberg te bederf en onsgaan vir julle ongelooflike spe-sialeprysegeeviradvertensies.Onshetpakketteuitgewerkwatalmal se sak sal pas. Maak niesaak hoe groot of hoe klein joubesigheid is nie, ons het iets virjou. Bel asseblief vandag nog vir Madelyn by028 424 2877.Dan is daar natuurlik nog hope lekker luis-

terprogramme, musiek, inligting en samesynop ons eie gemeenskapsradiostasie.Radio Overberg het met ’n swaar hart tot

siens gesê vir Hennie Stander, wat so getrouelke Donderdagoggend die ontbytprogram

aangebied het. DankieHennie viral jou harde werk, en ure se luis-tergenot. Jou luisteraars gaan joubeslis mis. En ons gaan jou glim-lag hier by die kantoor ook mis.As jydinkjyisdieregtepersoon

vir daai program, of as jy lus isvir ’n uitdaging, skakel ons van-dag nog. Onthou, julle kan dit uitCaledon ook doen.Vir al die jongmense, en som-

mer vir almal wat van goeie rock-musiek hou,Radio Overberg is die plek vir jou, en jy moetbeslis nie Donderdagaande om 20:00 Geraasmis nie. Etienne Kriel se program is besig omgroot golwe te maak. Hy begin met ’n uur vanmusiek uit films uit, en dan skakel hy oor naGeraas. Maak gerus ’n nota van dié een.RadioOverbergfm–ons isop jou frekwensie.

Page 4: Theewaterskloof gazette 19 aug 2014

Theewaterskloof Gazette Leader - Hoofartikel Tuesday 19 August 20144

Gazette betuigsy simpatieDie tragiese dood van JustinWildschut het Ca-ledon in rou gedompel. Uit die kommentaarwat mense oor hom lewer, is dit duidelik dathy ’n gerespekteerde man was.TallevansykollegasbydieTheewaterskloof-

munisipaliteit was gister in trane oor sy dooden talle van sy vriende het verlof gevra omdathulle nie op hul werk kon fokus nie.Die onderskraging wat aan mekaar gegee

word in so ’n tragiese tyd is altyd ’n herinne-ring dat dit belangrik is dat ons vir mekaarmoet omgee.Want in swaar tyeword die vriendskapsban-

de wat ons in goeie tye smee, werklik ’n kruken noodsaaklikheid.EnCaledonhetweereens hierdie naweek ge-

wys dat hulle vir mekaar omgee.OnsbydieGazettebetuigonsinnigesimpatie

aan almal wat hom liefgehad en geken het.

Insigthful talk onInsigthful talk oneffects of drugseffects of drugsA few days ago, a man named Robertvan der Feyst of Narconon held a pres-entation about drugs at our school.To be honest, this was quite insight-

ful.Heexplainedhowcertaindrugswork

and the effect they have on your body.He told us that many people hide be-

hind drugs and use them as a copingmechanism.They use them to escape reality, fill

a void or just to have some fun.People usually get so caught up in

drugs that they lose a sense of reality.When they eventually come to the re-

alisation that theywere better off with-out them, it is often too late.Peoplewhouse drugs risk losing eve-

rything dear to them.I knowmany people who use or used

drugs and some of them are quite dearto me.Over the years, I have learned that

you can’t change people or tell themwhat to do.You can tell them to stop, but in the

end, it’s their lives.You can only support themwherever

possible, motivate them and pray forthem.Only the Holy Spirit can convict a

person and truly change them.In the meantime, you should just

show the person that you love themun-conditionally – with or without drugs.

ADRI HARTZENBERG,Kingsway Christian School

Ons stryd is nieOns stryd is nieteen mekaar nieteen mekaar nieEfes. 6:12 sê ons stryd isnie teenvlees enbloednie, maar teen bose geeste in die lug, met an-der woorde my stryd is nie teen my werkge-wer of my medemens wat my sleg behandelnie. Dikwels beveg mense mekaar met diemond terwyl hulle nie bewus is dat daar agter’n slegte of swak gesindheid een of ander wer-king of betrokkenheid van bose geeste is nie.Hierdie bose werking vind altyd in die gedag-tes plaas.Elke keer wanneer mense met mekaar in

onaangename omstandighede betrokke raak,is daar onmiddellik ’n geveg wat in die gedag-tewêreld plaasvind. Albei persone word ge-konfronteer met gedagtes van demoniese af-koms sowel as sy eie gedagtes. Satan kan nieiemand se gedagtes lees nie, maar hy kan welgedagtes plant. Wedergebore Christene salook gedagtes vanaf die Heilige Gees ontvang.Die geheim is om te besef dat dit ’n geestes-

geveg is en nie ’n vleeslike geveg nie. As onsgedagtes gevul is met die Woord van God, salons duidelik weet dat ons stryd nie teen dieander persoon is nie, en kan ons konfliksitua-sies op God se manier hanteer.Ons moet leer om te onderskei watse gees

agter die swak gesindheid van iemand skuil,enwanneer ons vir daardie persoon bid,moetons daardie gees aanspreek wat ’n invloed ophomhet. (Omdit reg tedoenvereis opleiding.)Mense in konfliksituasies voer dikwels onbe-wustelik die opdragte van demone uit, op-dragtewat indiegedagtewêreldgeplaasword.As ons ons gedagtes beter kan beheer sal

hierdie wêreld ’n baie beter plek wees, wantons stryd is nie teen mekaar nie, maar teendie bose geeste in die lug.Seënwense.

PASTOOR GERT VISSER, Caledon Christen-sentrum

Resep vir ’n lang lewe: matigheid, lekker lag en rooiwynLuister flussies na Dowwe Dolla oor die ra-dio, waar sy spot met Pallo se PhD en Timse weghol-dieet. Wonder nou ook of Dr Timgeborgword deur die Rooivleisraad (ek hoopookvir syonthalwesyPhDisnievandieUni-versiteitMafeking nie!). Ek het so ’n vermoe-desyeersteboekendieonvermydelikeopvol-ger se wegholsukses steun swaar op die feitdat vleiseters nou carte blanche van omhoogontvanghet ommeer enmeervanhulle voor-keurvoedsel te eet en steeds gewig te verloor.Ek is nie veel van ’n voedselkundige nie,

maarwel ’n deeglikewaarnemer vanmyme-demense enhul eetgewoontes. Hier is ’n paarvanmyeie voorbehoude, gestaaf deur deegli-ke wetenskaplike navorsing:•As jyelkedag tweeofdriekeersoveelkalo-

rieë inneem as wat jy benodig sonder straw-we fisiese inspanning, is jy in die moeilik-heid;•As jy net vleis eet, is dit net die regte soort

genewat joukanredvan ’nvroeëenonaange-name einde, niks anders nie;•Ons is geneties ontwerp om veral vleis en

vet te eet,maar funksioneerdannetoptimaalasonsdit opdie randvanverhongeringdoen.’n Paar voorbeelde: My ouma het as jong

vrou indieBoereoorlog virmeer as twee jaargevlug en met haar oudste twee kinders in’n holkrans bokant Bethlehem geskuil, waarhulle van dassies en stampmielies oorleefhet. Sy het later nooit meer as ’n kwart bordvol kos geëet nie, agt kinders gehad en is op93 oorlede toe sy 35 kg geweeg het.Mandela het vir 25 jaar bestaan op pap en

suurmelk en een sny bruinbrood op Sondaeen ook 93 gehaal; Eli Wiesel – wat later virAdolf Eichmann inArgentinië gaanvanghetom hom aan ’n Israelse hof uit te lewer – isop 18 uit Buchenwald deur Amerikaners be-vry met sy gewig ook 35 kg; hy het 103 jaaroud geword.Myraadaanu, liewe lesers, isdievolgende:

matigheid in alles (ook matigheid), lag elkedagminstens eenkeer uit joumaaguit, drinkdaagliks ’n glasie goeie rooiwyn (olraait,twee) en doen iets wat jou asem bietjie laatjaag. Dan sal jy waarskynlik ook nooit ’n pil

hoef te drink of ’n dokterte raadpleeg nie.Ja, ja, ek weet, makli-

ker gesê as gedaan, maarons is ontwerp om sonderpille en dokters en metmin kos, moeitevol be-kom, te leef en oud teword.Dit is opvallend hoe-

veel kookboeke daar ver-skyn en hoeveel tyd enplek in al die media aaneetbedrywighede besteeword.Ekdinkdis ’n simp-toom van daardie neuro-tiese, patologiese toe-stand,watDrTimnouwilprobeer besweer sonderom dit te veel in te perken in die proses ook ’n hele paar pennies temaak.Tuis sit my uilhuis nou hoog in die takke

voor die huis en wag op sy eerste intrekkers.

Ek beskou my muisgespuis nou met ’n matevan beredeneerde afgetrokkenheid. Wagmaar, my uil gaan julle nog Noakes!– [email protected]

RubriekRubriek

Elvis Blue gaan by Klein Ovies optreeLaerskool Overberg se senior koortree op Vrydag 24 Oktober saam metElvis Blue in die skoolsaal op. Elvisbring sy orkes saam en die aand be-loof om uitstekende vermaak vir diehele gesin te verskaf. Na Elvis se op-trede saam met sy orkes, sal die seni-or koor twee liedjies saam met homsing.

Kaartjies vir rye 1 tot 3 verkoop virR150 per kaartjie en rye 4 tot 10 vir R120per kaartjie. Plekbesprekings kan virrye 1 tot 10 gemaak word. Die res vandie kaartjies is onbespreekte plekke enword vir R100 per kaartjie verkoop.Kaartjiesvirkindersdertien jaaren jon-ger word vir R60 per kaartjie verkoop.Kaartjies kan by die skool se sekretares-se, Mariane Harris, by 028 214 1590/1 ge-koop word. Vir u gerief word die kaart-jies vanaf 08:00 tot 14:30 vanaf MaandagtotVrydagverkoop.Verversings sal ookte koop aangebied word. Bespreek nou jul kaartjies vir Elvis Blue se optrede by Klein Ovies op Vrydag 24 Oktober.

Kapt. Gerrit Botes en maj. Norman Evertsonhet op8Augustus op uitnodiging van die Cale-don-biblioteek ’n praatjie gelewer oor veilig-heid in en om die huis. Die oggend is goedondersteun deur plaaslike inwoners wat ver-skeie praktiese wenke ontvang het oor hoeomhulself te beveilig en daar is ook ’n geleent-heid gebied om vrae te vra. Baie mense watdie praatjie bygewoon het was dit eens dathulle nog altyd puik diens ontvang het wan-neer die polisie op hul klagtes reageer het.Van links is kapt. Botes, Yolanda Julies enmaj. Evertson.

Page 5: Theewaterskloof gazette 19 aug 2014

Theewaterskloof GazetteNews - NuusTuesday 19 August 2014 5

Vroue-aand by Rûens Kollege uit die boonste rakkeJUANITA SHEPHERD

Woensdag 13 Augustus was dit weerdie jaarlikse vroue-aand by RûensKollege – ’n aand van vroue, lag, wynen musiek.

Hierdie instelling gaan jaar na jaartot nuwe hoogtes, en vanjaar was daar250 gaste wat almal in ’n feestelike Ne-lius Smith Ouditorium by Rûens Kol-lege die aand kom geniet het.

Die gasspreker was Lizz Meiringwat die vroue laat skater het met haarkwinkslae, en dan weer ’n traan laatpik het oor die dieper dinge van dielewe. Dit was vir almal ’n voorreg omhierdie aktrise, regisseur, teaterver-vaardiger, TV-aanbieder, spreker,kreatiewe konsultant en skrywer in

lewende lywe te sien optree.Tussendeur het ’n plaaslike sanger,

Chris Else, sy sangstem aan die gastebekend gestel. So tussen die note deurkon jy Theuns Jordaan, Dozi, SteveHofmeyr en Neil Diamond vind, maar

dit was Chris se nuut ontdekte sangta-lent wat imponerend was.

Verder het Lynette Bester vir dievroue gewys hoe om tuis ’n tassie-mussie (ruiker) te maak. Dit is diekuns om die bossie blomme of kruiesaamtevatenin’nkunswerkteveran-der.

Verder is daar deur Kranskop sewynmaker, Newaldt Marais, aan dievroue vertel hoeveel gesondheid indie drink van wyn skuil. ’n Glasie ’ndag kan selfs ’n stok in die wiel vanveroudering steek. Desire Kingwellvan Concordia Cheeses het kase uitge-stal en niemand kon die aptytwekken-de uitstalling miskyk nie. Dié was ’naand wat Oubaas van 7deLaan sou be-skryf as “van die boonste gestoeltes”.

Heila le Roux, Lizz Meiring en Nico Burger,Rûens-hoof. FOTO: JUANITA SHEPHERD

Page 6: Theewaterskloof gazette 19 aug 2014

Theewaterskloof Gazette Classifieds Tuesday 19 August 20146

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

BEGRAFNIS-

DIENSTE

1025

DOVES-Begrafnisdien-ste/Funeral Services.Giving comfort. Takingcare. Caledon: 18 Pleinstr;028 212 3054. 09 Argonst,Hermanus Business Park,028 313 1741. Kleinmond:27 Main Rd, 028 271 4971.Gansbaai: 61 Main Rd, 028384 3344. Bredasdorp:Overberg Sentrum shop12, 087 630 2011.

PERSOONLIKE

DIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

SPRINGKASTELE tehuur. Skakel Virginia 082321 4395.

FUNKSIES &

KONFERENSIES

1425

PADSTAL/RESTAU-RANT,DASSIESFON-TEIN: Vir etes, funksiesen vele meer! Skakel 028214 1475.

GESONDHEID &

SKOONHEID

1430

PEDIKUUR VIR R75. Kry'n voetroom gratis. Vir R5ekstra, kom ek na u huis.Skakel Celia by 028 2849612 of 083 457 9008.

KRUIEKENNER

1435

REGSDIENSTE

1440

FINCK PROKUREURSCALEDON. Skakel gerusRonnie Finck by 073 4950998/028 212 1030 om 'nkonsultasie te reël. Onsbeskerm u belange.

OPLEIDING &

OPVOEDING

1480

TE KOOP

ALLERLEI

1655

BRIDGESTONE DUELERat 265/65R17. 2 Splinter-nuwe bande R2000 / band.Skakel 082 821 2871.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

TUIN &

BESPROEIING

1825

CALEDON TUINDIEN-STE - Professionele toe-sighouding. Sny van gras.Instandhouding van tuine.GRATIS KWOTASIE!Skakel Stoffel Niemand072 899 7631. E-pos: [email protected]

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

NEEDED CRÈCHESUPERVISOR

In Botriver area salarynegotiable, junior positionwith potential for growth.Call 079 697 9983 ore-mail CV to [email protected]

ONLINE JOBPart time/ Full-time/Own Hours. Earnup to 1500 per day withTissa all members getaccepted. Secure your jobtoday. SMS name + postaladdress / email addressfor a full info brochure.073 282 1018.

Page 7: Theewaterskloof gazette 19 aug 2014

Theewaterskloof GazetteSchools - SkoleDinsdag 19 Augustus 2014 7

Botrivierse trotsERIEKA ROUX

Botrivier Primêr en in besonder GollieDavids, afrigter,enLouginKlaassen, ’nonderwyser en hulpafrigter, is baietrots op Rymenia Granfield (gr. 9).

Syhet ’nbronsmedalje in landloopbyBoland Atletiek seOutreach and Excel-lence-programverower.Syhetderdege-kombydiébyeenkoms,watopSaterdag2AugustusinJamestown,Stellenboschplaasgevind het. Rymenia het teen atle-tevangrootskolewataandie4 km-itemdeelgeneem het gehardloop.

Van links: Gollie Davids, Rymenia Grandfielden Lougin Klaassen. FOTO: ERIEKA ROUX

Page 8: Theewaterskloof gazette 19 aug 2014

Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier

Year 4 • Dinsdag 19 Augustus 2014 | Tel. 028 214 1294

Goeie sokker by Elim-sportdagORA LAUBSCHER

Verskeie plaaslike sokkerspannehet opSaterdag9Augustus opuit-nodiging deelgeneem aan ’n sok-kertoernooiwatasdeelvan’nspe-siale sportdag op Elim se sport-gronde aangebied is.

Die sokkerspelers vanBredasdorpse Cape Agulhas Academy (CAA) enNapier se Super Puma Strikers hetdeurgedring tot die eindstryd.

Die manne het volgens die tweespanne se bestuurders en mentors,Ernest White en Jeremy Davids, ge-sorg vir ’n besonderse aanskoulikefinaal.Spelhetomklokslag14:00afgeskop

met die eerste wedstryd tussen tweebesoekende spanne, Golden Unitedvan Bredasdorp en die Strikers.Die spannewaskop aankop tot die

eindfluitjie geblaas het, met albeispanne wat nie ’n doel kon aantekennie.In die strafdoelstryd het Strikers

uiteindelik met vier doele teenoordrie gewen.Indie tweedewedstrydhet eenvan

die tuisspanne, Mispah, teen nog ’nBredasdorpse span, CAA gespeel.CAA se doelskieter, Rameez

Schroeder, sorg vir die enigste doelvan die wedstryd.In die derde wedstryd tussen die

tuisspan en Golden United van Bre-dasdorp, het die manne vasgeval in’ndoellosewedstrydwat soosdieeer-ste wedstryd van die dag met doel-skoppe beslis moes word.Golden United wen uiteindelik

met drie doele teenoor sy teenstan-ders se twee.

Volgens Ernest White, CAA se af-rigter en mentor, het Super PumaStrikers in die finale kragmetingbaiesterknavoregekom,veral indieeerste helfte.Die wedstryd word uiteindelik in

die tweede helfte beklink met CAAseWallace en Emile (Messi) wat metsuksesvolle doelskoppe die knoopkon deurhaakmet ’n eindtelling van2-0 in CAA se guns.

Die span van Cape Agulhas Academy wat by die afgelope Elim-sportdag as oorwinnaarsuit die stryd getree het. FOTO: ORA LAUBSCHER

Mandi’s Drankwinkel hetdrie pryse aan die Cale-don-rolbalklub geskenkomuit te deel by hul baiesuksesvolle kerrie-en-rysaand op Vrydag 8 Au-gustus. Die wennersis (van links) Jessica Lu-cas, Edwill Adonis enRoeline van Schoor.FOTO: YVONNE PRETORIUS

Duiwe-uitslaeCaledon Posduif-nuus:

Wedvlug vanafHanover:

JO 09:1. T. de Bruyn2. F.F.LouisenSeuns3. D. King4. J en B Hokke5. J en B Hokke

Wedvlug vanafHanover:

OPE1. C. Benjamin2. T. de Bruyn3. A. van Niekerk4. F.F.LouisenSeuns5. J. Marias

Oorgeruste Proteas verlep onverwags teen GenaalCHARLTON SMITH

Op Nasionale Vrouedag het diespan van Protea kragte kom meetteenGenadendal.Nahul oortuigen-de oorwinning oor die Genalers optuisbodem in De Doorns, het hullestert in die lug Genadendal besoek.Protea is bekend as ’n span wat

sprankelende hardlooprugby speelen dit is in die eerste paar minutebewys toe hulle ná net drie minuteagter die pale gaan kuier het om ’nverdoeldedrieaanteteken,wathul-le voor laat loop het met 7-0.Kort hierna het Enslin Klase van

die tuisspan die telbord laat praat

met ’n strafskop. Die tuisspan hettoe begin oorheers met sy groot enswaar pak voorspelers en is ook be-loon met ’n drie gedruk deur Joh-Lee Smith wat verdoel is deur Ens-lin Klase. Die besoekers het egterdie telling gelykop gemaak nadathul heelagter ’n sierlike skepskopvan 45 m deur die pale gejaag het.Voor die rustydfluitjie het Protea

nog ’nverdoeldedrieen ’nstrafskopaangeteken om gemaklik met 20-10voor te loop.Onmiddellik ná die begin van die

tweede helfte het die besoekersweer agter die pale gaan kuier omvoor te loop met 27-10. Die voor-

sprong van 17 punte het vir menigetuisondersteuner onrustig gemaakenheelwatvanhullehet toealmoedopgegee.Die tuisspansemotto iseg-ternievernietNeverQuitnie, endiespan van Creswell Adonis het toebegin met ’n terugvegpoging soosmin.Eers het Björn Africa oor gebars

vir ’n drie wat deur Enslin Klaseverdoel is om die teling 27-17 temaak. Daarna het ElroyKlaase ookmet ’n stormlopie agter die doellyngedruk enweerwasEnslinKlase seradar reg ingestel. Met tien minutespeeltyd oor het Enslin Klase ’nstrafskop deur die pale gejaag om

wonderbaarlik die telling gelyk tebring op 27-27.Aangevuur deur die groot tuis-

skare het die tuisspan vriend en vy-and verras toe Johnwin Witbooi ’nvinnige tikkiegevathetenmet tweeman op sy rug die finale spyker indie doodkis van Protea geslaan het.Om nog verdere sout in hul wondete vryf het Enslin Klase die doel-skop ook deur die pale gejaag omaanGenaal ’n voorsprong van sewepunte te gee met die telling 34-27.Met ’n minuut speeltyd oor het

die besoekers weer aangeval, maarkon nie deur die Genalers se verde-diging kom nie. Die tuisspan moet

geprys word vir sy terugvegpogingen vir die karakter wat hule gewyshet om so goed terug te veg. In hier-die wedstryd het Enslin Klase virdie vyfde agtereenvolgende seisoendie individuele 100-punt merk oor-gesteek.Dit was ’n goeie dag vir die tuis-

klub deurdat al drie spane hul wed-stryde gewen het.Genadendal C 20-0 Protea CGenadendal B 52-0 Protea BGenadendal A 34-27 Protea AGenadendal se volgende wed-

stryd is op 23 Augustus as die spanreis na Grabouw om teen Safcolkragte te meet.

Sentraal-Suid Koöperasie-muurballigaDie afgelope week het Caledon /Villiersdorp se eerste liga-muurbal-span tuis kragte gemeet teen diespan van Hermanus.Ditwas omtrent ’n taai strydmaar

die tuisspan slaag daarin om tweevan hul vier wedstryde teen Herma-nus te wen.Hermanusse span treeaswenners

uit die stryd aangesien hulle meerpotte gewenhet asCaledon/Villiers-dorp.Jaco Smith klop Wayne

Cooke (3-0)Anro du Toit verloor teen Jaco

Sadie (0-3)Andrè Swart klop Bernard Heyns

(3-2)Wian Smith verloor teen Elize

Mostert (1-3)Heidelberg klop Rola Toyota

Bredasdorp 2 met 12 potte teenoor 2Christoff du Toit klop Leon

Binneman (3-0)TheodoreGildenhuys klopRowan

Rabe (3-0)Ben Coetzee klop Gert van

Niekerk (3-2)Martin Gildenhuys klop Sam

Rossouw (3-0)