8
18 Stasie 4: Verhoudings I 1. Vergelyk die koronale snitte deur die urogenitale driehoek op die geannoteerde skets en MR beeld.

1. Vergelyk die koronale snitte deur die urogenitale ... · U assisteer in die verwydering van ‘n iskioanale abses. a) Watter struktuur superior tot hierdie spesifieke tipe abses

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 1. Vergelyk die koronale snitte deur die urogenitale ... · U assisteer in die verwydering van ‘n iskioanale abses. a) Watter struktuur superior tot hierdie spesifieke tipe abses

18

Stasie 4: Verhoudings I

1. Vergelyk die koronale snitte deur die urogenitale driehoek op die geannoteerde

skets en MR beeld.

Page 2: 1. Vergelyk die koronale snitte deur die urogenitale ... · U assisteer in die verwydering van ‘n iskioanale abses. a) Watter struktuur superior tot hierdie spesifieke tipe abses

19

Page 3: 1. Vergelyk die koronale snitte deur die urogenitale ... · U assisteer in die verwydering van ‘n iskioanale abses. a) Watter struktuur superior tot hierdie spesifieke tipe abses

20

Stasie 5: Verhoudings II

1. U assisteer in die verwydering van ‘n iskioanale abses.

a) Watter struktuur superior tot hierdie spesifieke tipe abses is in gevaar?

M levator ani

b) Noem die komplikasie indien hierdie struktuur per ongeluk beseer sou word.

Defekasie Inkontenensie

Page 4: 1. Vergelyk die koronale snitte deur die urogenitale ... · U assisteer in die verwydering van ‘n iskioanale abses. a) Watter struktuur superior tot hierdie spesifieke tipe abses

21

c) Vergelyk koronale snitte deur die anale driehoek op die geannoteerde diagram en

MR skanderings.

Koronale snit deur die anale driehoek

M obturator internus

M levator ani

Pudendale kanaal met inhoud

Anale kolumme Iskio-anale fossa

Interne veneuse plexus

Peritoneum

V iliaca externa

Page 5: 1. Vergelyk die koronale snitte deur die urogenitale ... · U assisteer in die verwydering van ‘n iskioanale abses. a) Watter struktuur superior tot hierdie spesifieke tipe abses

22

Page 6: 1. Vergelyk die koronale snitte deur die urogenitale ... · U assisteer in die verwydering van ‘n iskioanale abses. a) Watter struktuur superior tot hierdie spesifieke tipe abses

23

Stasie 6:Senuweevoorsiening 1. Bespreek kortliks die pyn van uteriene kontraksies wat gedurende die 1ste fase van

kraam ondervind word.

Sagittale aansig van die

vroulike pelvis om die sakrale senuwees te demonstreer

Rektum

Vagina

Pubiese simfise

Retropubiese spasie

Blaas

A iliaca interna

Pelviese simpatiese trunkus

S1

Pelviese splankniese senuwees

A glutea superior

Page 7: 1. Vergelyk die koronale snitte deur die urogenitale ... · U assisteer in die verwydering van ‘n iskioanale abses. a) Watter struktuur superior tot hierdie spesifieke tipe abses

24

2. Bespreek kortliks die spesifieke senuweevoorsiening van die vroulike genitalieë.

Vagina: Hoof senuweevoorsiening vanaf die uterovaginale pleksus wat simpatiese en parasimpatiese komponente bevat. Hierdie pleksus is ‘n voortsetting van die inferior hypogastriese pleksus. Afferente vesels vanaf T10 – T12 verloop op deur die pleksus. Onderste deel van die vagina: Voorsien deur diep perineale tak van n pudenda wat simpatiese en somatiese afferente vesels van S2 – S4 bevat. Hierdie deel van die vagina bevat geen parasimpatiese voorsiening nie. Slegs die gedeelte wat somaties voorsien word is sensitief vir pyn en temparatuur. Uterus: voorsien deur die uterovaginale pleksus. Siempatiese senuwee T10 –T12 verloop deur die luambale splankniese senuwees, intermesenteriese en inferior hipogastriese senuwee pleksusse. Parasimpatiese vesels neem vanaf S2 – S4 oorsprong en verloop deur die inferior hipogastriese en uterovaginqle senuwee pleksusse. Visserale afferente vesels, wat pyn vanaf die fundus waarneem, vergesel die simpatiese vesels na die onderste torakale en boonste lumbale dele van die spinaalkoord. Afferente senuweevesels van die serviks en boonste deel van die vagina vergesel die parasimpatiese vesels na die spinale ganglia. Tuba uterine: Senuwees vanaf die ovariale en uteriene senuweepleksusse voorsien die tuba uterina. Afferente vesels verloop deur die ovariale pleksus en lumbale splankniese senuwees na T11 – L1 spinale ganglia. Ovaria: Senuwees na die ovaria vergesel a & v ovarica om die ovariale pleksus, wat met die uteriene pleksus kommunikeer, te vorm. Parasimpatiese senuwees neem oorsprong vanaf die pelviese splankniese senuwees. Afferente senuweevesels vanaf die ovaria tree die spinaalkoord deur T10 & T11 spinaal senuwees binne.

Spinale en outonome

senuwees van die pelvis

Page 8: 1. Vergelyk die koronale snitte deur die urogenitale ... · U assisteer in die verwydering van ‘n iskioanale abses. a) Watter struktuur superior tot hierdie spesifieke tipe abses

25

Stasie 7: Limfdreinasie 1. Bespreek kortliks die limfdreinasie van die vroulike genitalieë.

Eksterne genitalieë: Die vulva bevat ‘n ryk netwerk van limfvate wat na die oppervlakkige inguinale limfnodes dreineer. Vagina: Superior deel: interne en eksterne iliale limfnodes; Middel deel: interne iliale limfnodes; Inferior deel: sakrale, gemeenskaplike iliale en oppervlakkige inguinale limfnodes. Uterus: Fundus: Luamale, eketerne iliale en oppervlakkige inguinale limfnodes; Korpus: Eksterne iliale limfnodes; Serviks: Interne iliale en sakrale limfnodes. Tuba uterine:: Lumbale limfnodes. Ovaria: Lumbale limfnodes