23
MEMORANDUM VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2016 AFDELING A: BRON-GEBASEERDE VRAE VRAAG 1: WAAROM HET DIE SOWJET-UNIE DIE MARSHALL-PLAN, WAT IN 1947 DEUR DIE VSA AAN EUROPESE LANDE AANGEBIED IS, VERWERP? 1.1 1.1.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – L1] Amerikaanse ekonomiese hulp aan Europa $15 000 miljoen beskikbaar gemaak vir na-oorlogse Europa (enige 1 x 1) (1) 1.1.2 [Definisie van ‘n historiese konsep in Bron 1A – L1] Die doel van die Truman-leer was om ekonomiese stabiliteit te skep waarmee gehoop is om die verspreiding van kommunisme te voorkom Die doel van die Truman-leer was ook om die Amerikaanse ekonomie te help deur Europeërs in staat te stel om Amerikaanse goedere te koop Enige ander relevante respons (1 x 2) (2) 1.1.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – L1] Die doelwit was die herkonstruksie van die na-oorlogse Europese lande Om ekonomiese stabiliteit in Europa te skep Om die verspreiding van kommunisme in Europa te verhoed Om die Amerikaanse ekonomie te help deur Europeërs in staat te stel om Amerikaanse goedere te koop (enige 2 x 1) (2) 1.1.4 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – L1] Baie Amerikaners was diep bekommerd oor die lot van na- oorlogse Europa Baie Amerikaners was bewus van hul eie ontsnapping aan die vernietiging

Web viewAmerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen. ... diktator (verban alle opposisiepartye)

  • Upload
    hahanh

  • View
    224

  • Download
    2

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Web viewAmerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen. ... diktator (verban alle opposisiepartye)

MEMORANDUM VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2016

AFDELING A: BRON-GEBASEERDE VRAE

VRAAG 1: WAAROM HET DIE SOWJET-UNIE DIE MARSHALL-PLAN, WAT IN 1947 DEUR DIE VSA AAN EUROPESE LANDE AANGEBIED IS, VERWERP?

1.11.1.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – L1]

Amerikaanse ekonomiese hulp aan Europa $15 000 miljoen beskikbaar gemaak vir na-oorlogse Europa (enige 1 x 1) (1)

1.1.2 [Definisie van ‘n historiese konsep in Bron 1A – L1] Die doel van die Truman-leer was om ekonomiese stabiliteit te skep waarmee

gehoop is om die verspreiding van kommunisme te voorkom Die doel van die Truman-leer was ook om die Amerikaanse ekonomie te help

deur Europeërs in staat te stel om Amerikaanse goedere te koop Enige ander relevante respons (1 x 2) (2)

1.1.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – L1]

Die doelwit was die herkonstruksie van die na-oorlogse Europese lande Om ekonomiese stabiliteit in Europa te skep Om die verspreiding van kommunisme in Europa te verhoed Om die Amerikaanse ekonomie te help deur Europeërs in staat te stel om

Amerikaanse goedere te koop (enige 2 x 1) (2)

1.1.4 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – L1]

Baie Amerikaners was diep bekommerd oor die lot van na-oorlogse Europa Baie Amerikaners was bewus van hul eie ontsnapping aan die vernietiging

wat ander moes verduur (2 x 1) (2)

1.1.5 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – L1]

Marshall-hulp was beskikbaar vir alle Europese lande Marshall-hulp was beskikbaar vir die Sowjet-Unie (2 x 1) (2)

1.21.2.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1B – L1]

Molotov het besef dat die Sowjet-Unie hulp benodig Molotov het verstaan dat almal se doelwit herkonstruksie was (enige 1 x 1) (1)

1.2.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1B – L2]

Page 2: Web viewAmerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen. ... diktator (verban alle opposisiepartye)

Stalin het die Marshall-plan as die teenoorgestelde van die Lend-Lease beleid beskou wat die VSA beskikbaar gemaak het vir lande tydens die Tweede Wêreldoorlog

Die Marshall-plan moes politieke/ekonomiese beheer oor Europa verkry Die Marshall-plan het voorwaardes gehad (oopstel van grense om vrye handel

toe te laat/Amerikaanse monopolieë in Europa te vestig) Stalin was nie bereid om sy ideologie (kommunisme) te laat vaar deur die

Marshall-plan te aanvaar nie Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

1.2.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1B – L1]

(a) Nege (1 x 1) (1) (b) Sestien (1 x 1) (1)

1.2.4 [Evalueer die bruikbaarheid van Bron 1B – L3] Die bron is bruikbaar, want ‘n Russiese diplomaat verskaf inligting oor die redes

waarom sosialisties-georiënteerde lande nie die Marshall-plan wou aanvaar nie Die bron is bruikbaar, want die Russiese diplomaat gee inligting oor hoe die

Sowjet-leiers oor die Marshall-plan gevoel het Die bron is bruikbaar, want dit toon hoe die Marshall-plan verdeling tussen Oos

en Wes veroorsaak het Die bron is bruikbaar, want dit toon hoe die Marshall-plan die Koue Oorlog

tussen Oos en Wes vererger het Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

1.31.3.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1C – L2]

Die spotprent bevraagteken of Stalin in staat sou wees om te verhoed dat die Europese lande die Marshall-plan steun

Die spotprent bevraagteken of Stalin dit sou regkry om die verspreiding van kapitalisme (Marshall-plan) in Europa te stop

Die spotprent vra die vraag of Stalin die Marshall-plan sal aanvaar (die bal vang)

Die spotprent beeld Stalin uit as lomp, oorgewig, kan nie die bal vang nie – hy het nie die hulpbronne om die Marshall-plan te keer nie

Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

1.3.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1C – L2] Dit is die embleem (hamer en sekel) van die Kommunistiese Party wat alle

vorms van kapitalisme teengestaan het Stalin as kommunis kon nie toelaat dat kapitalisme (Marshall-plan) sy

invloedsfeer infiltreer nie Stalin as kommunis kon nie sy ideologie (kommunisme) prysgee deur die

Marshall-plan te aanvaar nie Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

1.41.4.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1D – L1]

Page 3: Web viewAmerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen. ... diktator (verban alle opposisiepartye)

Molotov het uit die vergadering gestap (1 x 1) (1)1.4.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1D – L1]

Molotov het beswaar gemaak, want ekonomiese hulp is aan Duitsland toegestaan, wat Rusland tydens die Tweede Wêreldoorlog verslaan het

Molotov het beswaar gemaak, want hy wou hê dat die Sowjet-Unie beheer en vryheid het oor die Marshall-hulp fondse wat Duitsland ontvang – dit is geweier

Molotov wou die presiese bedrag geld weet wat elke land sou ontvang – dit is geweier (enige 2 x 1) (2)

1.4.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1D – L2] Stem saam – Die Marshall-plan het die Amerikaanse ekonomie gehelp deur

Europeërs in staat te stel om Amerikaanse goedere te koop (ekonomiese imperialisme)

Amerika het daarop aangedring dat Europese lande hul grense moet oopstel om vrye handel aan te moedig (Amerikaanse inmenging in binnelandse sake van Europa)

Amerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen

Amerika se Marshall-plan het kapitalisme bevorder, wat beteken het Amerika is minder verdraagsaam teenoor opponerende ideologieë (kommunisme)

Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

1.4.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1D – L2] Die Verenigde State het aangevoer dat die Sowjet-Unie se weiering om aan die

Marshall-plan deel te neem ‘n set was om Oos-Europa van die Weste te isoleer Die Verenigde State het aangevoer dat die Sowjet-Unie se weiering om aan die

Marshall-plan deel te neem ‘n set was om sy eie leerstellings (kommunisme) op Oos-Europa af te dwing

Die Verenigde State het aangevoer dat die Sowjet-Unie se weiering om aan die Marshall-plan deel te neem ‘n set was om sy totalitêre leerstellings (eenpartystate) op Oos-Europa af te dwing

Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

1.5 [Vergelyking van bewyse in Bronne 1D en 1B – L3] In albei bronne verwerp die Sowjet-Unie die Marshall-plan In albei bronne verbied die Sowjet-Unie sy satellietstate om aan die Marshall-

plan deel te neem In albei bronne is daar bewyse van ‘n intensifisering van die Koue Oorlog

tussen Oos en Wes Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

1.6 [Interpretasie, sintese en evaluering van bewyse – L3] In 1947 is die Marshall-plan aan beide Europa en die Sowjet-Unie

beskikbaar gestel (Bron 1A) Die Marshall-plan (Truman-Leer) moes verspreiding van kommunisme keer

(Bron 1A) Molotov was positief jeens die Marshall-plan, want hy het besef dat die

Sowjet-Unie en Oos-Europa herkonstruksie benodig (Bron 1B)

Page 4: Web viewAmerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen. ... diktator (verban alle opposisiepartye)

Stalin was gekant teen die Marshall-plan, want hy het dit as ‘n poging van die VSA beskou om ekonomiese beheer te verkry oor al die lande wat die hulp aanvaar het (Bron 1B)

Stalin het alle Oos-Europese lande verbied om Marshall-plan hulp te aanvaar (Bron 1B)

Molotov was ongelukkig met die voorwaardes van die Marshall-plan en het uit die Parys-konferensie gestap (Bron 1C)

Die Verenigde State het gevoel dat die nie-deelneming van die Sowjet-Unie en ander Oos-Europese lande was as gevolg van Stalin se planne om die Ooste van die Weste te isoleer (Bron 1C)

Stalin was ook bang dat hy beheer oor die Oos-Europese lande sou verloor as hulle Marshall-plan hulp aanvaar (eie kennis)

Die Marshall-plan het die Koue Oorlog tussen Oos en Wes vererger (eie kennis)

Enige ander relevante respons

Gebruik die volgende matriks om ‘n punt toe te ken:

VLAK 1

Gebruik bewyse op ‘n elementêre manier, bv. toon geen of min begrip van hoe die Verenigde State en die Sowjet-Unie na 1947 op die Europese ekonomiese krisis gereageer het nie.

Gebruik bewyse gedeeltelik om oor onderwerp verslag te doen of kan nie ‘n paragraaf skryf nie.

PUNTE 0-2

VLAK 2

Bewyse is meestal relevant en is tot ‘n groot mate relevant tot die onderwerp, bv. toon begrip van hoe die Verenigde State en die Sowjet-Unie na 1947 op die Europese ekonomiese krisis gereageer het.

Gebruik bewyse op ‘n baie basiese manier om ‘n paragraaf te skryf.

PUNTE 3-5

VLAK 3

Gebruik relevante bewyse, bv. toon ‘n deeglike begrip van hoe die Verenigde State en die Sowjet-Unie na 1947 op die Europese ekonomiese krisis gereageer het.

Gebruik bewyse baie effektief in ‘n georganiseerde paragraaf wat begrip van die onderwerp toon.

PUNTE 6-8

(8)

[50]

VRAAG 2: WAT WAS DIE POLITIEKE IMPAK VAN DIE SLAG VAN CUITO CUANAVALE OP SUIDELIKE AFRIKA?

2.12.1.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2A – L1]

Page 5: Web viewAmerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen. ... diktator (verban alle opposisiepartye)

Magnus Malan (1 x 1) (1)

2.1.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – L2] Nelson Mandela het verskil, want volgens hom was die Slag van Cuito

Cuanavale ‘n keerpunt in die bevryding van die kontinent Die Slag sou lei tot Namibië se onafhanklikheid Die Slag sou lei tot onderhandelings tussen die Suid-Afrikaanse regering en die

ANC Die Slag sou lei tot die val van Apartheid Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

2.1.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2A – L1]

Die Suid-Afrikaanse Weermag het die laer streke van Suidwes-Angola beheer Die SAW het die Angolese elite eenhede in ‘n hoek gehad Die SAW was gereed om die Angolese elite eenhede te vernietig Die Suid-Afrikaanse militêre bronne en Westerse diplomate was vol vertroue

dat die val van Cuito Cuanavale onvermydelik was (enige 2 x 1) (2)

2.1.4 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2A – L1]

Fidel Castro het besluit om meer soldate en wapens na Angola te stuur Fidel Castro het besluit om sy beste vegvliegtuie en vlieëniers na Angola te

stuur Fidel Castro het besluit om sy mees gesofistikeerde vliegtuie, wapentuig en

tenks na Angola te stuur (enige 2 x 1) (2)

2.1.5 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – L2] Suid-Afrikaanse militêre avonture in vreemde lande moet stop Suid-Afrika se militêre aggressie wat ongestraf gebly het, moet stop Suid-Afrika se militêre aggressie – slagting van vlugtelinge moet stop Enige ander relevante respons (1 x 2) (2)

2.1.6 [Evalueer die bruikbaarheid van Bron 2A - L3] Die bron is bruikbaar, want dit toon die verskillende sienings oor die uitkoms

van die Slag van Cuito Cuanavale Die bron is bruikbaar, want dit toon die Suid-Afrikaanse Weermag oorgehaal

om die Slag van Cuito Cuanavale te wen Die bron is bruikbaar, want dit toon hoe die ingryping van Fidel Castro die val

van Cuito Cuanavale verhoed het Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

2.22.2.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2B – L2]

Die Slag het die mite van Suid-Afrika se militêre onoorwinlikheid vernietig Die Slag het die Suid-Afrikaanse regering oortuig dat hulle die streek nie op

militêre wyse kan beheer nie Die Slag het aan die Suid-Afrikaanse regering geen ander opsie gelaat as om

uit Angola te onttrek nie

Page 6: Web viewAmerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen. ... diktator (verban alle opposisiepartye)

Die Slag het aan die Suid-Afrikaanse regering geen ander opsie gelaat as om uit Namibië te onttrek nie

Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

2.2.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2B – L1]

Namibië sou onafhanklikheid verkry (1 x 2) (2)

2.2.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2B – L1]

(a) 50 000 Kubaanse troepe moes uit Angola onttrek (1 x 1) (1)

(b) Suid-Afrika moes die Verenigde Nasies se Resolusie 435 implementeer wat tot

Namibië se onafhanklikheidswording sou lei Suid-Afrika moes alle magte uit Angola onttrek (2 x 1) (2)

(c) Die ANC moes sy 10 000 soldate uit Angola onttrek

(1 x1) (1)

2.32.3.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2C – L2]

Sam Nujoma en FW De Klerk skud hande oor die onafhanklikheid van Namibië Die twee leiers lyk vriendelik en opgewonde oor die onafhanklikheid van

Namibië Die foto toon dat die feesvierings oor Namibië se onafhanklikheid formeel was

(die manier waarop die twee leiers en gaste aangetrek is) Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

2.4 [Vergelyking van bewyse in Bronne 2B en 2C – L3] Bron 2B – VSA dring aan op binding, wat die weg baan vir Namibië se

onafhanklikheidBron 2C – Bewyse van Namibië se onafhanklikheid van Suid-Afrika op 21 Maart 1988

Bron 2B – Die vredesooreenkoms onderteken in New York het van Suid-Afrika vereis om die Verenigde Nasies se Resolusie 435 te implementer sodat dit kon lei tot Namibië se onafhanklikheidBron 2C – Bewyse dat Suid-Afrika aan Namibië onafhanklikheid gegee het op 21 Maart 1988

Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)2.52.5.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2D – L2]

Dat die koste van sterfgevalle polities ononvolhoubaar vir die Suid-Afrikaanse regering geword het

Dat die Suid-Afrikaanse regering uit Angola moet onttrek Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

2.5.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2D – L2]

Page 7: Web viewAmerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen. ... diktator (verban alle opposisiepartye)

Die ANC het die Kubane geluk gewens met hul oorwinning oor die apartheidsweermag by die Slag van Cuito Cuanavale

Die oorwinning oor die apartheidsweermag het die hand van die ANC gesterk in onderhandelings vir ‘n skietstaking in Suid-Afrika

Die Kubaanse weermag het hule lewens opgeoffer uit solidariteit met die vryheidstryd

Enige ander relevante respons (3 x 1) (3)

2.5.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2D – L1]

Die name van Kubane wat in Angola gesterf het, is op die Muur van Name by Vryheidspark aangebring

In 2008 het die Parlement ‘n projek geborg wat die 20ste herdenking van Cuito Cuanavale gevier het (2 x 1) (2)

2.6 [Interpretasie, sintese en evaluering van bewyse – L3]

In 1987 het die Slag van Cuito Cuanavale tussen Kuba, MPLA, UNITA en Suid-Afrikaanse troepe begin (Bron 2A)

Suid-Afrika het hul lugoorheersing verloor en kon nie meer die streek op militêre manier beheer nie (Bron 2A)

Die ooreenkoms in New York het die weg gebaan vir Namibiese onafhanklikheid (Bron 2A)

Kubaanse troepe moes uit Angola onttrek word (Bron 2A) Suid-Afrika moes die VN se Resolusie 435 implementeer (Bron 2A) Nelson Mandela het die Slag van Cuito Cuanavale as ‘n keerpunt in die

bevryding van die kontinent beskou (Bron 2B) Kuba se afvaardiging het geëis dat die SAW sy oorgrens-aanvalle moet stop

(Bron 1C) Die Kubaanse afvaardiging het geëis dat Suid-Afrika hom soos ‘n verslane

aggressor moet gedra (Bron 2B) In 1988 het Namibië sy onafhanklikheid van Suid-Afrika ontvang (Bron 2C) Die Suid-Afrikaanse regering het die rol van die Kubaanse soldate in die

Slag van Cuito Cuanavale erken (Bron 2D) Die Slag van Cuito Cuanavale het die weg gebaan vir onderhandelings

tussen die ANC en die Suid-Afrikaanse regering (Bron 2D) Enige ander relevante respons

Gebruik die volgende matriks om ‘n punt toe te ken:

VLAK 1 Gebruik bewyse op ‘n elementêre manier, bv.

toon geen of min begrip van die politieke impak van die Slag van Cuito Cuanavale op Suidelike Afrika.

Gebruik bewyse gedeeltelik om oor onderwerp verslag te doen of kan nie ‘n paragraaf skryf

PUNTE 0-2

Page 8: Web viewAmerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen. ... diktator (verban alle opposisiepartye)

nie.

VLAK 2

Bewyse is meestal relevant en is tot ‘n groot mate relevant tot die onderwerp, bv. toon begrip van die politieke impak van die Slag van Cuito Cuanavale op Suidelike Afrika.

Gebruik bewyse op ‘n baie basiese manier om ‘n paragraaf te skryf.

PUNTE 3-5

VLAK 3

Gebruik relevante bewyse, bv. toon ‘n deeglike begrip van die politieke impak van die Slag van Cuito Cuanavale op Suidelike Afrika.

Gebruik bewyse baie effektief in ‘n georganiseerde paragraaf wat begrip van die onderwerp toon.

PUNTE 6-8

(8)

[50]

Page 9: Web viewAmerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen. ... diktator (verban alle opposisiepartye)

VRAAG 3: HOE HET DIE INGRYPING VAN PRESIDENT EISENHOWER IN LITTLE ROCK, ARKANSAS IN 1957 DIE BURGERREGTE VAN AFRIKA- AMERIKANERS HERSTEL?

3.13.1.1 [Definisie van ‘n historiese konsep in Bron 3A – L1]

Dit is die proses van beëindiging van die skeiding van twee groepe en verwys gewoonlik na rasgroep

Enige ander relevante respons (1 x 2) (2)

3.1.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3A – L1]

Sentrale Hoërskool (1 x 1) (1)

3.1.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3A – L1]

Om te verhoed dat Afrika- Amerikaanse studente Sentrale Hoërskool binnekom Om burgers en eiendom te beskerm teen moontlike geweld deur betogers

(2 x 1) (2)

3.1.4 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3A – L1]

Eisenhower het gedink dat Faubus instem om die Afrika-Amerikaanse studente toe te laat (1 x 1) (1)

3.23.2.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3B – L1]

Sentrale Hoërskool het slegs wit studente geneem Dunbar Hoërskool het slegs Afrika-Amerikaanse studente geneem (2 x 1) (2)

3.2.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3B – L1]

Sy het verwag om iets meer te kry by Sentrale Hoërskool as wat beskikbaar was by Dunbar Hoërskool

Sy het gedink dat daar meer kursusse sou wees om te volg Sy het gedink dat sy meer keuses sou hê by Sentrale Hoërskool

(enige 2 x 1) (2)

3.2.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3B – L1]

Die soldate het in gelid getree sodat Eckford nie kon verbykom om klasse by te woon nie

Die soldate het hul gewere gekruis Die soldate het gewys sy moet die straat kruis (enige 2 x 1) (2)

3.2.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3B – L2]

Page 10: Web viewAmerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen. ... diktator (verban alle opposisiepartye)

Wit Amerikaners wou nie hê dat Afrika-Amerikaners by Sentrale Hoërskool moet inskryf nie, want hulle wou nie hul fasiliteite deel nie

Wit Amerikaners het gedink hulle is beter as Afrika-Amerikaners Wit Amerikaners was rassisties teenoor Afrika-Amerikaners Wit Amerikaners het diskriminerend teenoor Afrika-Amerikaners opgetree Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

3.3 [Vergelyking van bewyse in Bronne 3A en 3B – L3] In Bron 3A ontplooi Goewerneur Faubus die Nasionale Wag rondom Sentrale

Hoërskool, terwyl in Bron 3A verhinder die soldate vir Eckford om die skool binne te gaan

In Bron 3A ontplooi Goewerneur Faubus die Nasionale Wag om die skool te beskerm, terwyl in Bron 3B dreig die Nasionale Wag vir Eckford en verhoed met wapens dat sy die skool binnegaan

In Bron 3A gee President Eisenhower opdrag aan Goewerneur Faubus dat die Nasionale Wag by Sentraal Hoër moet bly, terwyl in Bron 3B wys die Nasionale Wag vir Elizabeth weg van die skool

Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

3.43.4.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3C – L2]

Dit was nodig, want wit oproeriges het verhoed dat Afrika-Amerikaners skool bywoon by Sentraal Hoër, Little Rock

Dit was nodig, want wit oproeriges het die desegregasie van Sentrale Hoërskool probeer verhoed

Dit was nodig, want die wit oproeriges wou nie hê die federale hof se bevel,wat sê dat alle skole gedesegregeer moet word, geïmplementeer moet word nie

Dit was nodig, want die wit oproeriges het eiendom verniel en Afrika-Amerikaners fisies aangerand

Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

3.4.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3C – L2] President Eisenhower moes die burgerregte van Afrika-Amerikaners beskerm Hy moes die integriteit van die VSA se grondwet beskerm Hy moes eiendom beskerm en verhoed dat Afrika-Amerikaners fisies

aangerand word Hy moes die bevel van die federale hof van die VSA beskerm wat bepaal het

dat alle skole in die land geïntegreer moet word Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

3.4.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3C – L1]

Die VSA is uitgebeeld as oortreder van die menseregte wat in die Manifes van die Verenigde Nasies geproklameer is

Die VSA is uitgebeeld as ‘n oortreder van die waardigheid en waarde van mense soos geproklameer in die Manifes van die Verenigde Nasies

Page 11: Web viewAmerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen. ... diktator (verban alle opposisiepartye)

Die VSA is uitgebeeld as oortreder van menseregte soos geproklameer in die Manifes van die Verenigde Nasies, want alle Amerikaners behoort gelyk behandel te word ongeag ras, geslag, taal of geloof (2 x 1) (2)

3.4.4 [Evalueer die bruikbaarheid van Bron 3C - L3] Die Bron is betroubaar want dit is ‘n radio-uitsending deur die President van die

VSA oor die krisis by Sentraal Hoër, Little Rock Die Bron is betroubaar want dit toon die datum, 24 September 1957, toe die

President die volk toegespreek het Die Bron is betroubaar want die bewyse toon aan hoe die President rassisme

by Sentrale Hoërskool hanteer het Die Bron is betroubaar want dit toon aan dat die President troepe ontplooi het

om desegregasie van skole in Little Rock te verseker Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

3.5 3.5.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3D – L2]

Goewerneur Faubus wys hoe integrasie by Sentrale Hoërskool verkry is (Wapens dwing integrasie af)

Goewerneur Faubus het in die openbaar gewys (koerantberig) hoe integrasie by Sentrale Hoërskool verkry is

Goewerneur Faubus is nie gelukkig oor die manier waarop integrasie by Sentrale Hoërskool verkry is nie

Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

3.5.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3D – L2] Die storie is gepubliseer want die insident by Little Rock Sentrale Hoërskool

was van nasionale belang Die storie is gepubliseer want die insident by Little Rock Sentrale Hoërskool

was van internasionale belang Die storie is gepubliseer want die insident by Little Rock Sentrale Hoërskool

was nuuswaardig – mense wou lees oor die krisis Die storie is gepubliseer want die insident by Little Rock Sentrale Hoërskool het

gehandel oor menseregte kwessies Enige ander relevante respons (2 x 2) (4)

3.6 [Interpretasie, sintese en evaluering van bewyse – L3]

In 1957 het Little Rock besluit om alle openbare skole te desegregeer (Bron 3A) Goewerneur Faubus het nasionale soldate ontplooi om te verhoed dat Afrika-

Amerikaanse studente Sentrale Hoërskool binnekom (Bron 3A) Toe Elizabeth Eckford by Sentrale Hoërskool opdaag, het die nasionale soldate

verhoed dat sy die skool binnegaan (Bron 3B) Die staatstroepe het haar weg van die skool begelei (Bron 3B) Die wit oproeriges het Elizabeth Eckford geïntimideer en skooleiendom

vernietig (Bron 3B) President Eisenhower het besluit om die volk toe te spreek oor die krisis by

Sentrale Hoërskool (Bron 3C)

Page 12: Web viewAmerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen. ... diktator (verban alle opposisiepartye)

Hy het besluit om federale soldate te ontplooi om te verseker dat Afrika-Amerikaners wel Sentrale Hoërskool in Little Rock kan bywoon (Bron 3C)

Federale troepe is gebruik om Afrika-Amerikaanse studente na hul klasse te vergesel by Little Rock Hoërskool (eie kennis) Enige ander relevante respons

Gebruik die volgende matriks om ‘n punt toe te ken:

VLAK 1

Gebruik bewyse op ‘n elementêre manier, bv. toon geen of min begrip van hoe die ingryping deur President Eisenhower in Little Rock, Arkansas in 1957 die burgerregte van Afrika-Amerikaners herstel het nie.

Gebruik bewyse gedeeltelik om oor onderwerp verslag te doen of kan nie ‘n paragraaf skryf nie.

PUNTE 0-2

VLAK 2

Bewyse is meestal relevant en is tot ‘n groot mate relevant tot die onderwerp, bv. toon begrip van hoe die ingryping deur President Eisenhower in Little Rock, Arkansas in 1957 die burgerregte van Afrika-Amerikaners herstel het.

Gebruik bewyse op ‘n baie basiese manier om ‘n paragraaf te skryf.

PUNTE 3-5

VLAK 3

Gebruik relevante bewyse, bv. toon ‘n deeglike begrip van hoe die ingryping deur President Eisenhower in Little Rock, Arkansas in 1957 die burgerregte van Afrika- Amerikaners herstel het.

Gebruik bewyse baie effektief in ‘n georganiseerde paragraaf wat begrip van die onderwerp toon.

PUNTE 6-8

(8)

[50]

Page 13: Web viewAmerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen. ... diktator (verban alle opposisiepartye)

AFDELING B: OPSTELVRAE

VRAAG 4: UITBREIDING VAN DIE KOUE OORLOG: GEVALLESTUDIE – VIëTNAM

[Beplan en konstrueer ‘n argument gebaseer op bewyse en met gebruik van analitiese en interpretasie vaardighede]

OPSOMMINGKandidate moet aandui of hulle van die stelling verskil of daarmee saamstem. Hulle moet aandui hoe die militêre taktiek van die Verenigde State nie opgewasse was vir ‘n guerrilla-oorlog nie en dus die oorsaak van die nederlaag was. Hierdie tekortkoming van Amerika was egter nie die enigste rede waarom hulle in 1973 uit Viëtnam moes onttrek nie. Hulle moet ‘n spesifieke argumentlyn kies en hul argument ondersteun met redes.

HOOFASPEKTEKandidate moet die volgende aspekte in hul respons insluit:

Inleiding: Kandidate moet ‘n argumentlyn kies deur aan te dui of die militêre taktiek van die VSA die enigste rede vir hul nederlaag in Viëtnam was.

UITBREIDING Die redes vir Amerikaanse betrokkenheid in Viëtnam: stop die verspreiding van

kommunisme Die Golf van Tonkin-insident wat gelei het tot militêre betrokkenheid van die VSA

in Viëtnam Die VSA was swak toegerus en nie opgelei vir ‘n guerrilla-oorlog in Viëtnam nie Hulle het verloor teen ‘n meer ervare Viëtkong wat die oerwoude geken het en

die steun van die plaaslike kleinboere gehad het Die VSA het besluit op “soek en vernietig” taktiek, waardeur hulle totale dorpies

met hul inwoners vernietig het Die VSA het die massa lugbombardering “Operasie Rolling Thunder” geloods,

wat oneffektief was “Operasie Ranch Hand” waarin chemiese wapens (Agent Orange) gebruik is, is

aangewend om die oerwoud te ontbos, en Napalm is gebruik om die Viëtnamese mense bang te maak en te dood

Hierdie taktiek het gelei tot ‘n skerp daling in steun van die Viëtnamese volk (noord en suid) en het die anti-oorlog beweging in die VSA versterk

Die VSA se soek en vernietig operasies het gelei tot die Mai Lai Slagting wat op die dood van burgerlikes uitgeloop het

Die rol van die media, studente by Kent Universiteit is deur polisie geskiet, draai oorlogsentiment teen Amerikaanse betrokkenheid in Viëtnam

Die Tet Offensief deur Viëtkong het die VSA laat besef dat hulle nie die oorlog kan wen nie

Nixon se Viëtnamiseringsbeleid het misluk en hy het onderneem dat die VSA uit Viëtnam sal onttrek

Anti-oorlog protes het veld gewen regoor die VSA (Washing DC protes) Amerikaanse onttrekking het in 1973 begin en in 1975 is Saigon deur die

Viëtkong ingeneem Enige ander relevante respons Slotsom: Kandidate moet hul argument saamvat met ‘n relevante slotsom. [50]

Page 14: Web viewAmerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen. ... diktator (verban alle opposisiepartye)

VRAAG 5: ONAFHANKLIKE AFRIKA: VERGELYKENDE GEVALLESTUDIE –DIE KONGO EN TANZANIë

[Beplan en konstrueer ‘n argument gebaseer op bewyse en met gebruik van analitiese en interpretasie vaardighede]

OPSOMMINGKandidate moet ‘n vergelykende bespreking oor die politieke en ekonomiese uitdagings van die Kongo en Tanzanië skryf.

HOOFASPEKTEKandidate moet die volgende aspekte in hul respons insluit:

Inleiding: Kandidate moet fokus op die aard van die post-koloniale leiers in beide die Kongo en Tanzanië vanaf die 1960’s tot die 1980’s.

UITBREIDINGOoreenkomste – Ekonomie

Kongo en Tanzanië erf eenproduk industrieë van die kolonialiste Met onafhanklikheidswording was daar geen vervaardigingsindustrieë nie Albei lande het min gekwalifiseerde tegnici en ingenieurs gehad Nie een van die lande het oliereserwes gehad nie, so albei lande het ‘n

ekonomiese krisis beleef toe oliepryse gestyg het Mobutu en Nyerere het sektors van die ekonomie geprivatiseer weens

ekonomiese krisisse Albei lande het lenings by die IMF en Wêreldbank uitgeneem Kongo ontvang finansiële hulp van kapitalistiese lande (Weste) Tanzanië kry lenings by Internasionale Finansiële instellings en was onderhewig

aan Strukturele Aanpassingsplanne Dit het verdere ekonomiese probleme vir Tanzanië gebring Geen van hierdie lande kon daarin slaag om ‘n betekenisvolle

vervaardigingsindustrie tot stand te bring nie Albei lande moes bly vertrou op die uitvoer van landbouprodukte en minerale

Verskille – Ekonomie Die Kongo het ‘n kapitalistiese ekonomiese stelsel gebruik. Tanzanië het eerder

‘n sosiaistiese ekonomiese model gebruik. Die Kongo het staatgemaak op buitelandse hulp en ervaring: Tanzanië het

probeer om self-onderhoudend te wees en het neo-kolonialisme verwerp. Die Kongo het probeer industrialiseer en het die vervaardigingsektor probeer

ontwikkel: Tanzanië het ‘n landbou-basis ontwikkel, villagisation beleid van Ujamaa (verhuising na dorpies).

Die Kongo se ekonomie was gekenmerk deur elitisme: Tanzanië het korrupsie van regeringsamptenare verminder deur die leierskapkode.

Die Kongo se ekonomie het verskille in rykdom tussen ryk en arm veroorsaak: Tanzanië het gepoog om ongelykheid te verminder.

Polities Julius Nyerere (President 1961-1985) Een van die min Afrikaleiers wat vrywillig aftree, bekend vir sy persoonlike

integriteit Hy was gekant teen elitisme en uitspattighede, ‘n sosialis, diktator (verban alle

Page 15: Web viewAmerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen. ... diktator (verban alle opposisiepartye)

opposisiepartye) Hy gebruik die 1962 Voorkomende Detensie-wet om al sy opposisie in die tronk

te stop Toegewy aan ekonomiese en politieke onafhanklikheid (alhoewel Tanzanië swaar

op buitelandse hulp gesteun het weens die mislukking van sy beleide) Nyerere beklemtoon die belangrikheid van unifikasie van die nasie en ontwikkel

‘n Tanzaniese identiteit – hy maak Kiswahili die amptelike taal Hy was ‘n Afrika-sosialis (alle grond en industrieë was genasionaliseer) Eenpartystaat (alhoewel lidmaatskap van TANU vrywillig was en oop vir mense

van alle tale, etnisiteit en streek) Het probeer om nie kant te kies in die Koue Oorlog nie

Kongo: Mobutu Sese Seko word dictator van Kongo in 1965 tot 1997 Redelik stabiel nadat Mobutu aan bewind kom in ‘n militêre staatsgreep, maar

hoofsaaklik omdat alle opposisie verban is, stilgemaak is en politieke opponente tereggestel is

Militêre diktatorskap, kleptokrasie, kapitalisties (privaat eienaarskap van rykdom skep groot gapings tusen ryk en arm)

Eenpartystaat; Mobutu het alle mag binne die party gehad en lidmaatskap was verpligtend vir alle landsburgers

Slotsom: Kandidate moet hul argument saamvat met ‘n relevante slotsom. [50]

VRAAG 6: BURGERLIKE PROTES VANAF 1950’S TOT 1970’S:SWART MAG-BEWEGING

[Beplan en konstrueer ‘n argument gebaseer op bewyse en met gebruik van analitiese en interpretasie vaardighede]

Page 16: Web viewAmerikaanse monopolieë is toegelaat om gevestig te word wat beheer oor Europese lande se ekonomieë kon uitoefen. ... diktator (verban alle opposisiepartye)

OPSOMMINGKandidate moet aandui of hulle met die stelling saamstem en hul argument ondersteun met redes. Hulle moet die rolle van die Swartmagbeweging aandui rakende die versnelling van verandering. Hulle moet fokus op die taktiek van die Swartmagbeweging wat die regering gedwing het om die lewensomstandighede van swart Amerikaners te verbeter.

HOOFASPEKTEKandidate moet die volgende aspekte in hul respons insluit:

Inleiding: Kandidate moet aandui of hulle met die stelling saamstem en hul argument ondersteun met relevante bewyse.

UITBREIDING Die opkoms van die Swartmagbeweging weens hul ontnugtering met die

Burgerregte beweging Die Burgerregte beweging het segregasie in die Suide beëindig, maar

ongelykheid het steeds in die Noorde geheers 50% van Swartmense het in ghettoes gewoon, swak huise, skole en hoë

werkloosheidsyfer Swartmagbeweging verwerp die nie-gewelddadige metodes van die

Burgerregte beweging Malcolm X se Nasie van Islam het gesê dat geweld nodig is om rassisme te

konfronteer Oproer breek uit in Amerikaanse stede, bv. Watts, Los Angeles in 1965, 34

mense sterf In 1967 breek oproer uit in Newark en Detroit, winkels word beroof en verbrand Die presidensiële ondersoek toon aan dat wit rassisme die oorsaak was Malcolm X bevorder swart trots, moedig Swartmense aan om trots te wees op

hul herkoms Stokely Carmichael se Black Panthers was ten gunste van Afrika-kleredrag en

hairstyle as simbool van Swart Trots (Swart is Pragtig) Bobby Searle en Huey Newton was betrokke by die inisiëring en ondersteuning

van gemeenskapsgebaseerde programme Hulle het ook voedingskemas en anti-armoede sentrums begin Hul fokus was op sosio-ekonomiese toestande van swart Amerikaners en hulle

het ook oorlewingsprogramme in gemeenskappe aangebied Tien (10) puntplan dien as die Black Panthers se handves en bevat sy

maatskaplike, politieke en ekonomiese doelwitte Die Black Panther Party het betrokke geraak in straatpatrollies; het polisie-

aktiwiteite gemonitor om polisie-brutaliteit en teistering van jong stedelike Swartmans te stop

Enige ander relevante respons Slotsom: Kandidate moet hul argument saamvat met ‘n relevante slotsom.

[50]

GROOTTOTAAL: [150]