Huis&H a a rdHearth & Home
JAARGANG 68 / VOLUME 2JUNIE / JUNE 2020
HUIS EN HAARD
Amptelike blad van die Vroue-Landbouvereniging van Kaapland
HEARTH AND HOME
Official magazine of the Cape Women’s Agricultural Association
In a ball of yarn Is the
potentIal to make a dream that you have
Come true— Melanie Falick —
VLVK-TEMA / CWAA THEMEBELê IN VROUE / INVEST IN WOMEN
VLVK-PROJEK / CWAA PROJECTPLASTIEK, ONS VYAND / PLASTiC, OUR ENEMY
Hoofkantoor/ Head office
JubileumHuis/Jublilee House
Dorpstraat/street 126Posbus/P.O.Box 273Stellenbosch 7599
Tel: 021 886 5064Faks/Fax: 086 666 5064
E-pos/E-mail: [email protected]
kantoorure / office HoursMa. – Vr./Mon - Fri
08:00 – 13:00
sekretaris/secretaryMariana Jordan
VLVK-presidentKarien van Schalkwyk
Posbus/P.O.Box 22Calvinia 8190
Tel: 027 341 2150Faks: 086 540 0542Sel: 082 967 7311
E-pos: [email protected]
WebWerf/Websitewww.vlv.co.za
Webmeester/WebmasterMarlene Erasmus
E-pos: [email protected]
argivaris/arcHivistErika Lubbe
Posbus/P.O.Box 491Prieska 8940
Tel: 053 353 1018Sel: 082 338 7862
E-pos: [email protected]
H&H-Koördineerder/ coordinator
Sandra NoltePosbus/P.O.Box 560
Hartenbos 6520Sel: 082 926 4329
E-pos: [email protected]
uitleg/layoutGertJGagiano
ter InlIgtIng
volgende HUIS EN HA ARD -uItgawes
• DaarsalGEENVLVK-kongresgedurende2020weesnie.
• AldieSirkelssekongresregistrasiegeldesalaandieSirkelsterugbetaalword.
• Allekongreskompetisieartikelsgaan nie verder beoordeel word nie.DitwordasafgehandelbydieSirkelkonferensiesvan2020beskou.
• DiehuidigeVLVK-portefeuljessetermyne(pres.,visepres.,finanslid,kurator,argivaris,beoordelaarspaneel)skuifaannaVLVK-kongresinAugustus2021.
• DievolgendeVLVK-kongressalop19en20Augustus2021teKimberleyplaasvind.
• Die2021-kongresgasvroueissirkelsGriekwaland-Wes,KalaharienKimberley&Distrik.
• DieVLVK-tematot31Julie2021:Belê in Vroue / Invest in Women endieVLVK-projektot31Julie2021,Plastiek,onsvyand/Plastic, our enemy.
• VLVK-presidentnominasievormenVLVK-verslae,ens. - September/Oktober 2020
• VLVK-presidentnominasiesbekendgemaak(sluitingsdatum12h00,11Desember2020) - Februarie 2021
• DieVLVK-presidentstembriefie - Mei 2021
• Kongres2021-uitgawe - Junie/Julie 2021
Huis en Haard • Junie 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
3
Soos almal weet het dieCovid 19-virus oor die helewêreld groot ontwrigting veroorsaakenisdaarbesluit
om die Huis en Haard digitaal te versprei. Baie dankie aan dietakke vir die instuur van berigteen foto’s. Sonder inligting kandaarnie ’nHuis en Haard uitgegee wordnie.Houmysteedsophoogtevan alle interessante gebeure enaktiwiteiteinjullesirkelsentakke.
SokanonsdiebeeldvandieVLVuitdraas’ndinamieseenmodernevereniging, omdat ons die lewensvanvroueverryk.
LieweVLV-ledegenietdieeerstedigitale weergawe van Huis en Haard.Eksienuitnajulterugvoer.
Winter-groete
Sandra Nolte
Uit die Koordineerder se Pen..Soos almal weet het die Covid
19-virus oor die hele wêreld
groot ontwrigting veroorsaak.
Onder andere in die drukkers
en poswese en daarom het die
dagbestuur besluit om Huis
en Haard digitaal te versprei.
H & H k o ö r d i n e e r d e rs a n d r a n o lt e
UITDAGINGS AAN DIE VLV-VROU
Met die VLVK-tema in gedagte het VLV-lede
opgewonde aan 2020 se Sirkelkonferensies beplan. Dit was pas afgehandel, toe kom die hele wêreld tot stilstand
deur ‘n vreemde indringer, die Covid 19-virus. In hierdie tyd is die uitdaging hoe om VLV-lede te verryk en bemagtig.
Gelukkig bied ons vereniging soveel geleenthede om kennis
en vaardighede te bekom.
Dus het die grendeltydperk onsnieverhoeddatVLVKtotstilstandkom nie. Met hope talente enentoesiasme is daar projekteaangepak. VLV-vroue het beginmaskersmaak,helpinsopkombuiseen deel kospakkies uit. VLV-ledehet hul rekenaargeletterdheidingespanengou-gouisdietegniekhoeomzoom-vergaderingstehou,bemeester. Whatsapp en skype,noualbekend inonswoordeskat,help ons om VLV te geniet. Elkestudierigting kan VLV opnuutopwindend maak, bv. kosteeffektiewe resepte en maklikepatrone kan gedeel word, hoebly ons fiks en gesond, inligtingvir elke vlak van inperking,
innoverende tuin idees, pragtigeen lekker kunsprojekte entuisonderrigwenke vir mammaswat nou juffrou moet speel. Onsmoenie dat die hope wysheid,verbeeldingryke en oulike ideesverloregaannie.Metvollevertroueinons Skepper is ons in staatomallestruikelblokketeoorkom.
Annalise Wiid sing: Vroue watglo, dink nuut oor die lewe. Komonsdinknuutenbelênoumeerasooit in elkeVLV-lid. Laat hierdiewaarheid jou inspireer:She turned her cant’s into cans and her dreams into plans!
VriendelikeWeskus-groete
Estelle du Plessis
V LV K- V i s e p r e s i d e n te s t e L L e d u p L e s s i s
Hearth & Home • June 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
4
Die Vlvk-President Besoek Konferensies
Liewe VLVK-vriendin
Hoeveelkeerhetudieafgelopewekegewonderwanneerugaanwakkerwordendatdiehuidige
gesondheidsomstandighedeinonslandnet‘naakligenagmerriewas?KanunogonthouwattermooiwenseuufamilieenvriendemetNuwejaarsdag2020toegewenshet?EnwiesoukondinkdattoeonsrustigvanjaarinMaart
Konferensiesaangebiedhet,onsbinnedaeingeperktotonshuisegaanwees?Maskersmoetdra?
Niemand,maarniemand,hetvoorsiendat2020soveeluitdagingsgaanbiednie.
Maarnouterugnadie“goeieoutyd”voorSuid-Afrikabewusgewordhet van woorde soos koronavirus en Covid-19! Ek het vanjaar mykonferensiebesoeke die afgelope ses jaar aan al agtien sirkels afgesluitdeurdielaastedriekonferensiesbytewoon.
OpDinsdag3MaartvalonsindiepadLangebaantoe.Diesirkelbestuurvan Sirkel Weskus trakteer ons op ‘n heerlike aandete op ‘n plaaslikegholflandgoed. Tydens dié ontspanne en gesellige aand se kuier endie weersiens van ou VLV-vriendinne, kon mens die afwagting enopgewondenheidoordievolgendedagsekonferensieaanvoel.
Die 88ste VLV-konferensie van Sirkel Weskus is deur Langebaan opWoensdag4Maart 2020 gehoumet 165konferensiegangerswatdiegeleentheidbygewoonhet.
Louwna Hoving (oud-sirkelpresident Weskus), Estelle du Plessis (VLVK-visepresident en Sirkelpresident Weskus), Rosa Lategan (oud-sirkelpresident Weskus) en Karien van Schalkwyk (VLVK-president)
Huis en Haard • Junie 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
5
Die konferensie is geopen deurpastoorRynovanderBerghwaarnamnre.MariusKoen,burgemeestervan die Saldanhabaai-munisipa-liteit, en Boffie Strydom, dieonderburgemeester van die Wes-kus-munisipaliteit, hul groete-boodskappeoorgedrahet.
Diegassprekerwasdr.PietervanJaarsveld,watoordiebelangrikheidominvrouetebelêgepraathet.Hyhet dié boodskap op ‘n energiekeenhumoristiesemanieroorgedra.Dankbaarheid, goeie verhoudings,vergewensgesindheid, liggaamlikegesondheid, goedhartigheid enhumor was net sommige van diepunte wat hy aangeraak het. Syboek Dink jouself gelukkigistekoopaangebied.
Brenda van Straten, nasionaledirekteur van Mercy Ships, hetdie konferensiegangers oor diegoeie werk van die Mercy Ships- bediening ingelig. Sy het aan-grypende verhale gedeel vandie gratis behandeling wat aanpasiënte van Wes-Afrika gelewerword en hoe dit die armste vandiearmstes,watgeentoegangtotmediesedienstehetnie,selewenspositiefbeïnvloed.‘nSkenkingvirMercyShipsisoorhandig.
AnnalieStrydomenledevandieLangebaantak het ‘n modeparademet bykomstighede uit Anni se markieaangebied.
Maggie Enever, wat deel is vandie Pelican Watch-projek, hetvertel van die rol wat sy, asookvrywilligers, in die bewaring vanmalgas-, swartrugmeeu- sowel astrek-, bank- en kuifkopkuikensspeel.Syhethaarervaringtydensdie 2019-’20-broeiseisoen op diebekendeMalgaseilandgedeel.
Musici het pragtige musiek, ‘nklavier-envioolduet,enkontrabas& kitaar en viool verskaf. Porter-villetak is aangewys as diealgehelewennerindiekompetisie-afdeling. Die Langebaantak, diegasvroue vir die geleentheid, hetdie 10/10-trofee vir volgehoue engoeie takorganisasie gewen. Diekonferensie is afgesluit met dieafgevaardigdeswat ‘ngrootkringvorm en “Sal ons ou kennisse”saam te sing. Tam na ‘n dagvol VLV-vreugde, -inligting endie weersiens van vriendinne,keer almal gelukkig en tevrede huiswaarts.
die volgende dag
Die 68ste VLV-konferensie vanSirkel KaapstadisopDonderdag5Maart2020deurdieHottentots-Hollandtakaangebied.Ditwasvirmy ‘n besondere voorreg ombaievan die lede van Sirkel Kaapstadvirdieeerstekeerteontmoet en‘ngesigbydienaamtekonsit.
Die konferensie is geopen deurds. Sulette Brummer waarnadie Vredeskers en kers van her-innering aangesteek en Song of Peace saamgesingis.
Suster Ronel Senekal, Eenheids-bestuurder Kardiologie van die Medi Clinic Vergelegen, lig die konferensiegangersinoorkardio- pulmonêre rehabilitasie. Hartchirurgie word gedoen om pro-bleme van die hart te korrigeer.Die algemeenste tipe chirurgieis hartomleidings. Hartchirurgiewordookgedoenomhartkleppeteherstel/vervangenomabnormaleof beskadigde strukture vandie hart te herstel. Die suksesvan hartchirurgie is gewoonlikuitstekend en kan die kwaliteitvan lewe verbeter, MAAR dieeerste seswekena chirurgie is ‘nbaiebelangriketydperkaangesien
Musici het pragtige musiek, ‘n klavier-
en vioolduet, en kontrabas & kitaar
en viool verskaf.
Annalie Strydom (voorsitter van gasvroutak, Langebaan), Estelle du Plessis (Sirkelpresident), Hillary Nepgen (oudvoorsitter van gasvroutak, Langebaan) en Karien van Schalkwyk (VLVK-president)
Hearth & Home • June 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
6
die pasiënt terugkeer huis toe endie herstelproses daar voortduur.Suster Senekal verduidelik dieverskeie voorsorgmaatreëls, diemoets en moenies, asook dieversorging van die wond. Sybeklemtoon ook dat emosioneleondersteuning in die fase vanherstel net so belangrik soos diefisieseondersteuningis.
Leta du Preez, saamroepervan Openbare Sake doen ‘n A totZ-demonstrasie. Sy gee nuttigewenkeooronderanderebesparing,herwinning van gebruiksartikels,rommelstrooiing,plastiekverbruiken die optrede van diemens watdeesdaedierooi ligte laatflikker!Symoedigdiekonferensiegangersaanom‘n“groenlewe”aanteleer.
Alida du Preez deel haarblommekunservarings met dietema“Speel met loof “.
Marlize Joubert stel die gehoorbekendaanheuningbostee(ookindievolksnaambekendasbossiesteeof blommetjiestee / blomtee) Ditis ‘n inheemse peulplant en komin streke in die koeler, suidelike
bergevandieNoord-enWes-Kaapvoor.70%vandieplanteisnogindie veld beskikbaar en slegs 30%in aanplantings. Elkeen van dieprosesse het sy eie uitdagings. Indie veld is die brandgevaar grooten dis ook onvoorspelbaar omdatbuitestanders ook kan oes. Byaanplanting is daar meer beheerenditkanookuitgebreiword.Diefyner detail van die verbouing ismetbehulpvanfoto’sopdieskermtoegelig. Die tee het ‘n uniekesmaak, is ryk aan anti-oksidante,het ‘n lae tanieninhoud en bevatgeen kafeïne nie. Dit word metgoeiegevolgvirverslankingenookdeur diabete gebruik. Nagenoeg80% van die navorsers is vroue,maar dat hulle ook maar sooselderseersdievooroordeelvandiemannemoesoorkom.
Jeanette Snyman vergas dieafgevaardigdes met ‘n voorlesingwat betrekking het oor die vroudeurKoosKombuis.
Ses dae later ry ek die oggendvroegvanafCalvinianaCarnarvon.
Sy moedig die
konferensiegangers
aan om ‘n “groen
lewe” aan te leer.
Charlotte Kriek (Sirkelpresident Kaapstad), Karien van Schalkwyk (VLVK-president), Joy Visagie (Visevoorsitter Hottentots-Holland)
Jossie van Schoor se “Speel met loof” wen-rangskikking
Huis en Haard • Junie 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
7
FlorineLombard,eienaarvan ‘nryskoolvirkindersenvolwassenesmetspesialebehoeftes,traumaengebreke, fassineer die lede toe syhaar ondervinding deel oor hoeParkinson se siekte en oefeningewatsyvirspierbeseringsaanwend,tothulvoordeelwas.
PieterHoffman, ‘nboorlingvanCarnarvonendeesdaedieeienaarvantallegastehuiseopCarnarvon,vertel hoe hy die huise tot huleertydseglorierestoureer.Hygeegoeie wenke en inspireer menigedame om tuis opknappingswerkaan hul tuistes te gaan doen.Hy sluit sy aanbieding af metErnst van Heerden se, “Aan dieverhuisingsmanne”.
Voor verdaging, tree die dans-bedieningsgroeponderleidingvanAbigaleDiponeop. Na ‘nheerlikedineeineenvanPieterHoffmansegerestoureerde “hoteleetkamers”,‘ntoespraakdeur‘nonafhanklike
makelaar,WillieBurgerenheerlikesaam-kuier en gesels, is ons netbetydsteruginonsoornagkamersvoordat beurtkrag die Karoodorp indonkertehul.
Toe die konferensie vroeg dievolgende oggend hervat, begroetdiemooistemooihoendersonsmet‘n gekekkel, gekloek en gekraai.Gys van Wyk, merinoboer, sestokperdjie is hoenders.Hy vertelhoe hoenders skougereedgemaakword, hoe hulle daagliks versorgmoet word, wat hulle moet eeten waarmee hulle gedokter wordwanneerhullesiekis.
Esther Matthew, ‘n natuur-bewaringsbeampte werksaam indie Loxtonomgewing, fassineerdie damesmet haar inligting oorhoe sy haar skaaphond, Jessica,geleer het om brulpaddas uit tesnuffel, soms tot ‘n meter onderdiegrondwaarhullewegkruip.Sygee ook kosbare inligting oor die
Oewerkonynen verteldat Jessicadeesdaediékonynookuitsnuffel.
‘nKunstenaareneienaresvandieLoxtongallery, Annelise Vorster-Meyer, vertel waar sy op haarwêreldreiseoralhaarkunsbeoefenenverfynhet.Tanslêsyhaartoeop portret- en landskapskilderyeen gee ook kunsklasse. Sy deel ‘nwysheidmetdiedames:“what you think, you become; what you feel, you attract and what you imagine, you create.”
Diebekendeenbegaafde,ChanteHinds-Möller,doen‘nbaiegepasteenkomiesevoorlesinguiteenvanhaareiebundels.
Die84steVLV-konferensievan
Sirkel Suid-Karooisop11en
12Maart2020deurCarnarvon
aangebied.Dienuutgestigtetak,
Nuweveld,wordmetopearms
verwelkom.‘nPragtigversierde
voorportaalensaalmethelder
pienktafeldoeke,kunstige
vetplantjietafelrangskikkingsendie
mooistejakopregoprangskikkingsop
dierandvandieverhoog,begroetdie
afgevaardigdes.
Hearth & Home • June 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
8
Naomi Vermeulen (nuwe visesirkelpresident Suid-Karoo en voorsitter van die gasvroutak, Carnarvon), Karien van Schalkwyk (VLVK-president) en Cecilia Louw (Sirkelpresident)
Baie, baie dankie vir die vriendelikheid,
gasvryheid, baie bederf en lojaliteit waarmee ek oorlaai is by elke
konferensie.
Weereens ‘n voorreg om veiligen voorspoedig terug by die huistekomna‘nhelepaarkilometers.Dit was so lekker om by die driesirkelstekonkuierenekhetsoveelgeleer deur die baie interessanteonderwerpe wat deur kundigesaangebied is.Baie,baiedankievirdie vriendelikheid, gasvryheid,baie bederf en lojaliteit waarmeeekoorlaaiisbyelkekonferensie.
Dames, baie dankie dat julledie erns van die pandemie besef
en baie dankie aan elkeen wat bemoedigende en inspirerendeoproepe en boodskappies gestuurhet omvirmydie “2020 kongres-besluit“maklikertemaak.
Dankie vir die opofferingswat u tydens die inperkingmaak ten opsigte van tak-/sirkelvergaderings.EkgloVLV-ledeis so innoverend dat wonderlikeplanne beraam salword om altydal die lede ingelig en in kontak metmekaartehou.Weesasseblief
netwetsgetrou–onswilnieindiemedia lees vanVLV-dameswat inhegtenisgeneemisomdathulledieinperkingsreëlsoortreehetnie.
Sterkte en pas julle en julgeliefdesmooiop!
Vriendelike VLVK-groete uit die Hantam
Karien van SchalkwykVLVK-president
Anyone who thinks fallen leaves are dead has never watched them
dancing on a windy day
Huis en Haard • Junie 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
9
Emma Roux is 60 jaar lid vanHofmeyr, Sirkel Cradock en is’n aktiewe lid van Hugs of Hope waarbydieVLVbetrokke is.Daarword verskillende vaardighedeaangeleer vir die dames vanTwinsville. Hugs of Hope het dieinwonersvanTwinsvilleuitgedaagomhultuineteverfraai,hulhuisiesmooitemaakenTwinsvillepapier-enplastiekvryteverklaar.Tydens’n deftige tee is ’n sertifikaat aanBettie Brown oorhandig vir haarkleurvolle huis, mooiste tuintjieen netjiese omgewing. Elisma deJager, ’n lid, van Simply Sprout het’n nuwewebwerf virHugs of Hope geskep.
Beriggewer: Teresa Opperman
Sirkel Cradock se bestuur: Agter: Rika Pienaar (uitgetrede vise-president), Teresa Opperman (Openbare Sake), Dalena Smit (Kunsteen Handvlyt), Julita Puren (Gesondheid), Liza Troskie (Opvoeding enKultuur),AltaTriegaardt (Leefstyl),NadiaBosch (LandbouenTuinbou).Voor:AnnarinevanderMerwe(nuutverkosevisepresident),IsabelWilken(Sirkelpresident)enMargueriteHattingh(sekretaris).
LizzyCloetewys aanDaniëlskuil,Sirkel Griekwaland-Wes hoe om ‘n rangskikkingmetlooftemaak.Sygeedievolgendewenke:• Beplanjourangskikkingvooraf.• Kyk om jou rond vir kreatiewe alter-natieweomtegebruik.
• Die basiese beginsels van blomme-rangskikkingsgeld.Letopnaietswatdieaandagtrekofietswatdiespasieopvul.
• Gebruik ongelyke getalle. Herhaal bv.driefokuspunteopverskillendehoogtes.
• Gebruik eerder vlesige, wasagtige blareassagteblare,omdatditlangerhou.
• Vlasisbaieveelsydig.Knipdielelikedeleaf.
• Gekleurde blare helder ‘n eentonigerangskikkingop.
Beriggewer: Hettie Krüger
SIRKEL NUUS
S IR K E L N U US
CRADOCKCRADOCKSIR
KEL NUUS
S IR K E L N U U
S
GRIEKWALAND-WESGRIEKWALAND-WES
IN MEMORIAMMARIEFOuRIE18.04.1950-06.02.2020Postmasburg,Sirkel Griekwaland-Wes
Laat my nie bid om van gevare beskerm te word
nie, maar om dit vreesloos te weerstaan.
— RabindRanath tagoRe —
Hearth & Home • June 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
10
Frieda Greyling verduidelik dieWet op BasieseDiensvoorwaardesaan Alexandria, Sirkel Middelland. Hierdie wet is vantoepassing op huisbediendes,tuinhulpe en versorgers watomsien na ouer persone, kindersen gestremdes. Die minimumloon beloop R20 per uur enindien ‘n werker meer as 24 uurper maand werk, word hulle aspermanentewerknemersgeag.Die
belangrikheidvanwerkskontrakteen registrasie en betaling vanWVF-bydraes word beklemtoon.Werksuremagnie45ureperweekof nege ure per dag oorskry nie.WVF-bydraes beloop 1% vir diewerkgewer asook die werknemer.Kraamverlof van vier maandemoettoegestaanword.
Beriggewer: Margaretha Smit
Foto Regs: Me. Jack en die graad-1 leerders.
Graaff-Reinet, Sirkel Middelland besoek Adendorp Primêr. Maxie vanAswegen het skryfbehoeftesakkiesgemaak wat aan me. Jack se klassegegeeis.Herbruikbaresanitêredoekiesis aan die graad 6- en 7-leerdersgegee.Vrywilligers leesopWoensdaestoriesvirdiegraad2-leerders.Anderskenkingsis:bottelproppiesvirtellers,tydskriftevirtakeenBybels.
Beriggewer: Hanfi Neuhoff
Oud-sirkelpresidentewoonSirkel Kalahari se konferensie teReivilo by.TersiaGrobler,MartieEloff,AnnelizeMarx,CarienvandenBergenCorlievanZyl(Sirkelpresident)
Vryburg,Sirkel Kalahariontvangjaarkentekens:MarthieGrobler(50),NellieViljoen (40),EstaTwigge (30),MemoryScholtz (20)enCarienvanNiekerk(10)
SIRKEL NUUS
S IR K E L N U US
miDDellAnDmiDDellAnD
SIRKEL NUUS
S IR K E L N U U
S
KAlAHARiKAlAHARi
Vry
burg
,Sir
kel K
alah
aris
enu
weva
ande
l
Huis en Haard • Junie 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
11
Elizma Steenkamp spreek dieonderwerp Be Brave – Body, Mind and Soul aan. Sy neem ons op ’ngeestelike reis na ’n plek waarjou liggaam, siel en gees mekaarontmoet en jy in totaleharmonielewe.’nPlekwaarjydappergenoegis om die “stories” van skuld,angs, vrees, skande, woede enonvergenoegdheid uit jou kop tehaal.Ombuitejoukoptestaanenintekyk,aldienegatiwiteituittewerpen jouself tevulmetGodsewaarheidvanliefdeenlig.
Dieplekvanliefdeenligwaarjyelkedagopstaanenbesluitdatdiedagwonderlikgaanwees!
• Dieplekvan liefde en ligwaarjyvreesloosdieeindekansienwaarjywilwees.
• Dieplekwaarjygoeddoenaananderomdatjykan.
• Dié plek waar jy van jouslimpraatjies ontslae raak inruil vir God se waarheid vanliefde,ligengoedheid
Beriggewer: Theresa Troskie, Murraysburg, Sirkel Noord-Karoo
MariePretoriusdeelhaarblom-merangskikwenkemetDordrecht,Sirkel Noordoos-Kaap:
• Hou die rangskikkinggereed-skapbymekaarin‘nkassie.
• Werkop‘nskoonoppervlakwatmetplastiekbedekis.
• Oase en die houer(s) mag nieuitsteeknie.
• Gekleurde water kan gebruikword, indien 'n deurskynendeglashouergebruikword,omdieblomkleurtekomplementeer.
• Plak bordjies/pierings bo-opglasemetkleeflintvas.Gebruik‘n ligtekleurhouervirdonkerblommeofdonkerkleurhouervirligtekleurblomme.
• Omrosevarstehou,spuitmetSpritekoeldrank.Branddahliasseonderstepuntemet ‘nvlamomvogbinnetehou.
• Begin met jou lynmateriaal.Bepaalwatterisjoudominanteblom en komplementeer dit dan met fyn blomme en loof.Die blommemoet verskillende
lengtes wees. Donker blommemoet korter en dieper wees.Beskou jou rangskikking kort-kortop‘nafstand.Roseenleliesis blomme wat lank hou in 'nrangskikking.
Beriggewer: Antoinette van Pletzen
SIRKEL NUUS
S IR K E L N U US
NOORD-KAROONOORD-KAROOSIR
KEL NUUS
S IR K E L N U U
S
NOORDOOS-KAAP
Elisma Steenkamp en Maretta Theron
NOORDOOS-KAAP
Foto: Antoinette van Pletzen (sirkelsekretaris), Daniël de Kock, gasspreker by Sirkel Noordoos-Kaap se konferensie, en Irma Davel (Sirkelpresident)
Hearth & Home • June 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
12
Kleinmond, Sirkel Overberg maakkennismetAfrikanernasateuitPatagonië.
Carolina en Ana Luz vanSarmiento in Patagonië, ‘nprovinsieinArgentinië,isdeelvan‘nkultureleuitruilprogram.Hulleisnasatevandie+650Afrikanerswat ná die Anglo-Boereoorlog daarheen uitgewyk het omdathulleniedieknievoordieEngelsewoubuignie.Daarissowat400vandieouermensewatnogAfrikaanspraat,maardiejongespraatSpaans.Daar was nie eens water nie, entoehullevirwatergeboorhet,hethulle olie gekry! Sarmiento, het‘n groot oliebedryf, beesboerderyen ‘n uitvoerwynbedryf.M.b.v. 'n
skyfieaanbiedingenkaartekondielede saamreis na Sarmientowaarhierdiemeisies seoumasenhullebroers en susters nog Afrikaanspraat, braai as hulle bymekaarkom en die jongmeisies leermelktertenkoeksistersbak!Daaris sowat 400 van die ouer mensewat nog Afrikaans praat, maardie jonges praat Spaans. Op hullebeurt kon hul sien hoe hou dieVLV vergadering en hulle verkykaanmooi fynbosrangskikkingsenluisterna lekker saamsingliedjies,wat hul selfs herken het. Elkeenhet ‘n VLV-gedenkblikkie metbeskuitgekry.
Beriggewer: Hermien van Zyl
Elsa Winckler, gasspreker bySirkel Overberg se konferensieop Villiersdorp,hetnaaanleidingvan haar 45-jaar se getroudelewe met haar jeugliefde, haarverskeidenheid romantiese boekeenhaar lewenservaring ‘n geloof-waardige boodskap met erns enhumor oorgedra. Die eerste vanvierGrieksewoorde vir die liefdewatsyuitlig,is:• Storgi–empatie• Philia–vriendskapsliefde• Eros–romanties• Agapé – die Goddelike liefdewaarnaRomeine13verwys.
Wanneer ons storgi met agape kombineer, belê ons in ‘n veiligegemeenskap.Omtebelêindievrousalditgoedweesomtefokusopdievrouseregomgeborge,gekoesteren bemin te word. Hierdiebasiesemenseregteomhelsalvierliefdestaalwoorde.
Beriggewer: Letty-Ann Moller
SIRKEL NUUS
S IR K E L N U US
OVERBERGOVERBERG
Carolina, Alice van Rooyen en Ana Luz
Elsa Winckler en Rienie Lűdick (Sirkelpresident Overberg)
Bredasdorp, Sirkel Overberg bied 'n wolspinwerkswinkel
aan o.l.v. Annette van Eeden (voorsitter) en Sarie Momsen.
Christiaan Abrahams by die spinwiel.
Bredasdorp, Sirkel Overberg skenk ’n trofee aan BKB, ‘n wol- en
bokhaarmakelaar.
Huis en Haard • Junie 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
13
SIRKEL NUUS
S IR K E L N U US
OVERBERGOVERBERG
Kleinmond, Sirkel Overberg se bestuur: Agter: Marianne de Wet(OpenbareSake),HermienvanZyl (sekretarisenLeefstyl),Annie Jooste(Kunste & Handvlyt), Alice van Rooyen (media), Lisbé Badenhorst(Gesondheid), Ria Coetzee (tesourier en Landbou & Tuinbou), CecileJonkheid(voorsitter)Voor:LouiseBruwer(Opvoeding&Kultuur),MariaWhitehead(beoordelaar)enBrendaNeethling(hulp-sekretaris)
Kleinmond, Sirkel Overberg ontvang jaarkentekens van Cecile Jonkheid (voorsitter), Alice van Rooyen (20), Annie Jooste (50) (foto bo) en Isobel du Plessis (60) (foto onder)
IN MEMORIAMGERETHABRAND
18.11.1957-01.06.2019
Paarl Aand,Sirkel Paarl
PAuLABuRGER
11.11.1938–22.01.2020
Wellington,Sirkel Paarl
MONICAGELDENHuyS
22.04.1946–16.03.2020
Wellington,Sirkel Paarl
SIRKEL NUUS
S IR K E L N U U
S
PAARLPAARL
'n In
tere
ssan
te ra
ngsk
ikki
ng b
y Si
rkel
Paa
rl se
ko
nfer
ensie
.
If you are planning for a year, sow rice; if you are planning for a decade, plant trees; if you are planning for
a lifetime, educate people.— anonymous —
Hearth & Home • June 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
14
SIRKEL NUUS
S IR K E L N U US
SUID-OOSKUSSUID-OOSKUS
Humansdorp,Sirkel Suid-Ooskussepresteerders:Elsabe
Ferreira(wisselafdeling,masjien-enhekelwerk),BabsieHanekom
(breiwerkenwoordkuns),CharmaineKoch(meestepuntebykonferensie),ToniMeyer(ballade)AmeliaduPlessis(bestehantering
vanfinansies)Afwesig:NanetteStanley(batik).
BartLogie,addressedHumansdorp,Southeast-Coast Circlemembersaboutthe1820
BritishSettlers.
MrLogiehasstrongconnectionswith the Settlers, ashe is a directdescendant. In 1806 there weretroublesonthefrontandCol JohnGraham and Gen John Cradocktried to move the black peoplesacross the Fish River. On 22 April1819,6000XhosawarriorsattackedGrahamstown in three divisions.The defendants held off theattackerswithmusketandartilleryfire. They were reinforced duringthebattlebythearrivalofagroupofKhoi-KhoimenunderthecontrolofJanBoezak.Themainbattlelastedforaboutanhour.TheXhosalostatleast1000menforthelossofthreeBritish soldiers and retreated totheKeiRiver.Oneofthelegendarystoriesoftheconflictwasthatofasoldier’s wife, Elizabeth Salt, whowalked through the Xhosa ranksunharmedtosmuggleakegofmuchneeded gunpowder. It is believedthat she disguised ammunition as
a child she was carrying and theXhosa warriors did not want toattackawomanandchild.
In the meantime in Europe,after the Napoleonic Wars, Britain experienced a serious unem-ployment problem. Many of the1820 Settlers were poor and theCapeGovernmentencouragedthemto settle in the Eastern Frontier
against the neighbouring Xhosapeoples, and to provide a boost tothe English speaking populationofSouthAfrica.In1819,theBritishgovernment decided to send emi-grants to the Cape. Attractiveconditions such as free land wereoffered.
Topage16
Caryl and Bart Logie with Nanette Stanley
If you don’t go after what you want, you’ll never have it. If you don’t ask, the answer is always no. If you don’t
step forward, you’re always in the same place.— noRa RobeRts —
Huis en Haard • Junie 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
15
Frompage15
Of the 90 000 applicants, about4 000 were approved. They weresent toAlgoaBay, todayknownasPort Elizabeth. Sir Rufane Donkinwas given the task of organizingthe Settlers in Port Elizabeth.Theyweregrantedfarmsnearthevillage of Bathurst, and suppliedwith equipment and food againsttheir deposits. A combinationof factors caused many of the
Settlers to leave farms for thesurrounding towns. The life onthe border was harsh and theysufferedproblemssuchasdrought,rust and conditions that affectedcrops and a lack of transport.Manyof thesettlerswereartisanswith no interest in rural life, andlackedagriculturalexperience.Thesettlers who remained as farmersmade a significant contributionto agriculture by planting maize,rye and barley. They also began
wool farming which later becamea lucrative trade. Some,whoweretraders of profession, made acontribution to business and theeconomy.TownslikeGrahamstownand Port Elizabeth therefore grewrapidly. The 1820 settlers arecommemorated in Grahamstownby the 1820 Settlers NationalMonument, which was opened in1974.
Reporter: Ora Schroeder
SIRKEL NUUS
S IR K E L N U U
S
SUIDWESTELIKE DISTRIKTE
Johlene Muller, SWD Circle President, unveiled Eden’s, thenew branch beautiful bannerwhich was embroidered byChristine Coetzee. Their visionis to empower women andserve the community. The logomeans:woman–feminine,pillar,homemaker, regional flower –George Lily (Cyrtanthus elatus),three legged pot – history ofCWAA and established 2020 – aconstant reminder never to losesightofourvision.
Reporter: Angelika Nortje
Klein Brakrivier, Sirkel SWD kyk na die geskiedenis en beplanvirdietoekoms.
1929waswêreldwyd'nonstabieleen uitdagende jaar. Die nasleepvandieEersteWêreldoorlog (1914-1918) het ekonomiese problemeveroorsaakenEuropahetgesukkelomoorlogskuld en -herstelwerk tehanteer.DitalleshetbygedrahettotdiekrisiswattotdieGrootDepressiegeleihet.InAmerika,hetdieGrootDepressiebeginmetdiedramatieseinploffingvandieaandelemarkopBlack Thursday, 24 Oktober 1929.Hier in Suid-Afrika het pryse vanprimêre landbouprodukte in die tweede gedeelte van 1928 reedsbeginafneem,maardiegevolgeheteersin1929'nwerklikheidgeworden gelei tot ernstige ekonomieseagteruitgang. In daardie dae washoër onderwys vir vroue dieuitsondering, landelike gebiedewas in groot mate geïsoleer, endaarwas 'nwerklikebehoefteaansosiale diskoers. Vir die jonger
geslagwasdaarminredeomopdieplase te bly envolwasseonderwysen verbeterde fasiliteite vir diejeug was 'n dringende behoefte.Vroue, en in dié stadium meestalboervroue, was verplig om by tedra tot die gesinsinkomste en omhuishoudelike produkte ten volletebenut.Dieprimêredoel,wasdieontwikkeling en vooruitgang vir hierdie vroue en dit het gelei totdiestigtingvandieVroue-LandbouVereniging van Kaap Provinsie(VLVKP), op 15 Oktober 1929 teFranschhoek.
In Suid-Afrika is daar vandagnie 'n tekort aan dinge omoor depressief te voel nie: diepolitieke landskap van korrupsieen faksiegevegte, staatskaping,bykans geen ekonomiese groeinie, werkloosheid, die uittogvan denkers en kenners, dieagteruitgang van onderwys,die stand van Eskom en andereens sterk bydraende nasionaleorganisasies, die voortslepende
Hoe meer ons deel, hoe meer hét ons – daarin lê die wonderwerk opgesluit.
— LeonaRd nimoy —
Hearth & Home • June 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
16
droogtes in verskeie areas en dandie onsekerheid wat gepaardgaanmetdiewolkvangrondonteiening.Dielysiseindeloos…
Die Vroue-Landbouverenigingvan Kaapland wat ons as vrouegeleenthede bied om bydraes en bystand te kan lewer vir dieopheffing van die gemeenskapin die breë staan egter na 90 jaarsteeds sterk. Om dié prestasie tenvolletesalueerentevier,isKlein-Brakrivierlede vasberade, vrien-delike en vlytige vroue in 2020primêrgefokusopdiegemeenskapse behoeftes deur betrokkenheid,bystandendienstetelewer.Verskeieprojekte waarby individuele ledereedsbetrokkeis,wordgeoormerk.
Die ondersteuningsprojekte sluitonder meer die versameling vanbroodknippies en plastiekproppiesvir die Sweetheart Foundation serolstoelprojek,maandelikseliefdes-mandjie vir behoeftiges en diere-kinders, herwinde plastiekbakkeom diere te voer, asook dieinsameling van broodsakkies virouetehuise in. Wat kompetisiesaanbetref, word daar in 2020gefokus op voorbereiding en in-skrywings vir ons konferensie enkongres.Fondsinsamelingsprojekteis ook geloods om takaankope,uitstappies en projekte gedeelteliktekanbefonds.
As deel van die nuwe jaar seuitdagings is die ses portefeulje-
spanne heringedeel op grondvan ervaring en vaardighede,sodat almal op gelyke vlak aantakuitdagings kan deelneem. Tak-uitdagings omvat verskeie as-pekte oor die hele spektrum vandie portefeuljes. Benewens dieportefeulje koördineerders is daarbyvoorbeeld 'nmentor (jare-langelid), entoesiastiese lid, bakkers enbrouers, tee-skinkers, kunstige en dies meer ingesluit. Nuwe ledeword ingedeel op grond van hullebelangstellings en vaardighede.Spanne kry punte vir deelnameen jaareindekrydiebeste span 'nlekkerprys.
Beriggewer: Lydie Terblanche
Huis en Haard • Junie 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
17
SIRKEL NUUS
S IR K E L N U US
SUIDWESTELIKE DISTRIKTE
Stilbaai, SWD Circle’s themewas Be aware of your Hands.The members wore gloves to themeeting. The CWAA ladies usetheir hands and talents to serveour community. We donate babyclothesandbeaniesforchildrenintheRiversdaleHospital.Ourhandscan also be used to guide us inprayer.Thefivefingerprayer:
• Thumb-thisfingeristheclosestto you, start praying for thosewhoareclose toyouandthosethatyouremembereasily.
• Index finger -prayforthosewhoteach, instruct, encourage and
heal us. These people in yourlifeneedsupportandwisdomtoshowdirection.
• Third finger - pray for yourleaders,thoseinthegovernmentand those in authority. TheyneedGod’sguidance.
• Ring finger -pray for thosewhoare weak, sick and plagued byproblems.
• Pinkie - remind you to pray foryourself.
WewilluseourfullhandtothanktheLordforallourblessings.
Reporter: Carol Scott
Klein-Brakrivier, Sirkel SWD het 'n kleurvolleen 'n kreatiewe samesyn gehad. Val Thomson hetdie basiese beginsels van paper maché aangebied.LaylaBelleDavieshetwenkevir selfoonfoto’s gegee.Rolina Lerm verduidelik hoe om tuinloopklippe temaak. Comien Kok leer hoe om ‘n verskeidenheidverftegnieke te gebruik. Petro Botha bied ‘n DutchPouring-werkwinkel aan. Gerda Siebrits (links) isbesigmethaarDutchPouring-poging.
Beriggewer: Lydie Terblanche
Klein-Brakrivier,woonSirkel SWDseInligtingsdagteSedgefieldby.
Kleinbrak,Sirkel SWDbesoekdiekwekery,Ornamental GardensseAdopt-a-Plant geleentheid.
Hearth & Home • June 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
18
SAPREC besoek Voëlvlei,Sirkel SWD. Carol Nalton, stigtervan die Seevoël- en PikkewynRehabilitasiesentrum, SimonéKleinhans en René Hodges vertelvan hulle werk. In die streek watstrek van Stilbaai tot Wildernisis hulle verantwoordelik vir dierehabilitasievansiek,oliebesmetteen -beseerde seevoëls, veralbedreigde spesies soos die malgasendiepikkewyn.Metdiehulpvan‘n
veeartsenvrywilligehelpers,wordvoëlsgevoed,medikasietoegedien,skoongemaak, geopereer, vanmikroskyfies voorsien en weer inhullenatuurlikehabitatvrygelaat.Besoedeling is 'n groot probleem,bv. plastiek, vishoeke, vislynen weggooikos wat deur meeueopgetel word. Seevoëls kry ooksiektes soos malaria, bosluiskoorsenvoedselvergiftiging.Bloedtoetseword gedoen om die oorsake
vas te stel. Pikkewyne word byFransmanshoek,meeuebyNautilusenmalgassebyDanabaaivrygelaat.Die jong pikkewyneword vergeseldeur‘nvolwassevoëlenwordaltydin‘ngroepvrygestel.Dieorganisasieis van donasies afhanklik virdie aankoop van sardyne, ouhanddoekeenskottelgoedseep.Dieopbrengs vandiemarktafel is aanSAPRECgeskenk.
Beriggewer: Elize Locke
Voëlvlei,Sirkel SWDontvangjaarkentekens:ElizePienaar(55),RenaGibbons(15),CathyKlaassen(15),ChristineBeytell(15),ArietaSwart(70),JemienSmalberger(20),yvonneMeyer(55),JohannaMarais(60).
Wanneer jy anders na dinge kyk, sal die dinge waarna jy kyk, ook verander.
— Wayne dyeR —
Victor Hugo het gesê: “Die toekoms het verskeie name. Vir die swakkeling is dit die onmoontlike. Vir die
wankelmoedige is dit die onbekende. Vir die denker en dappere is dit die ideaal”.
Huis en Haard • Junie 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
19
SIRKEL NUUS
S IR K E L N U US
WESKUS
Vredenburg,Sirkel Weskusontvangjaarkentekens:MarinaNel(20),AnnMeyer(30),RonelLaubscher(30),AnnelieHoogendijk(35),ElizeSteyn(40)enCorlenevanderMerwe(15)
Porterville, Sirkel Weskus setweeere-lede,EstherSmutsenTinkievanZylontvanghul70-jaarkentekens.
A clay pot sitting in the sun will always be a clay pot. It has to go though the white heat of the furnace to become porcelain.
— anonymous —
Die wonderlike is juis dìt – hoe meer ons met mekaar deel, hoe ryker is ons.
— LeonaRd nimoy —
Hearth & Home • June 2020 • Jaargang 68 / Volume 2
20