Masker mediums

Preview:

Citation preview

Maak van die maskers

Waar om te begin?Besluit oor moontlike mediumsGipsPaper MachéKartonMould van gipsLugdroog klei

Gips verbandWat het ek nodig?Gips verbandVasselineWaterSkêrBak met water

Hoe werk dit?Sny die verband is kort strokeSmeer vasseline op jou gesig/gietvorm“Dip” die verband in water en plaas oor jou

gesig/gietvormVryf oor die verband sodat daar geen gaatjies

meer sigbaar is nieHerhaal totdat die masker gevorm is (3 lae)

Paper Maché

Wat het ek nodig?Koerantpapier in stroke geskeur/snyMuurpapiergom/koekmeelHoutlym

ENIGE GEPASTE MOULD!

SIT TEN MINSTE 5 LAE OP!!!

KartonWat benodig jy?Ou karton bokseBou jou masker in verskillende lae deur elke

gedeelte uit karton te sny.Bou die lae op so manier dat dit 3-

dimensioneel lyk

Giet van gipsWat het ek nodig?Groot plastiek bakSoutkleiGips

Hoe werk dit?Sit die klei in die bakDruk dit so dat dit plat isDruk die vorm van jou masker uit in die kleiMaak die gips volgens die aanwysings aanGiet dit in die kleiWag dat dit droog word

ONTHOU JY MOET JOU EIE MASKER MAAK!! NIE ‘n

GEKOOPDE EEN VERSIER NIE!!!