17
14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS

14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS - RandAgri · Witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer. Geelmielies = 5 041 385t-89% van oes gelewer. Vyf-jaar gemiddeld. Witmielies: – 90%

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS - RandAgri · Witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer. Geelmielies = 5 041 385t-89% van oes gelewer. Vyf-jaar gemiddeld. Witmielies: – 90%

14 November 2019

WEEKLIKSE

PITKOS

Page 2: 14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS - RandAgri · Witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer. Geelmielies = 5 041 385t-89% van oes gelewer. Vyf-jaar gemiddeld. Witmielies: – 90%

PITKOS

INHOUD

Internasionale landbou- VSA: vordering van sojaboon- en mielieaanplantings- VSA graankondisies en opkomsverslag

Plaaslike landbou- Weeklikse progressiewe produsente-lewerings- In-en uitvoere van mielies

Weer- Plaaslike weervooruitsigte- Weervooruitsigte vir die VSA, Brasilië en Argentinië

WisselkoersOorsig oor die beweging tussen die ZAR en VSA dollar

Prys-risikobestuurLangtermyn opsie-strategie

PariteiteInvoer- en uitvoerpariteite vir geelmielies

Page 3: 14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS - RandAgri · Witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer. Geelmielies = 5 041 385t-89% van oes gelewer. Vyf-jaar gemiddeld. Witmielies: – 90%

WEERVeertien-dae voorspelling:

Goeie reënval word vir die oostelike dele van Suid-Afrika voorspel. Ditsal grondvog ondersteun en die aanplantingstempo versnel.

NASIONALE

Page 4: 14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS - RandAgri · Witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer. Geelmielies = 5 041 385t-89% van oes gelewer. Vyf-jaar gemiddeld. Witmielies: – 90%

Tien-dae weervooruitsig: Noord-Amerika

Droë toestande in die VSA oor die volgende 10 dae

sal die oestempo versnel en CBOT-pryse onder

druk plaas.

INTERNASIONALE

WEERTien-dae weervooruitsig: Suid-Amerika

Droë toestande in die suide van Brasilië sal

aanplantings tot stilstand bring weens gebrek aan

grondvog.

Daar is steeds geen sigbare vooruitsigte vir goeie

reënval oor Argentinië nie, waar die aanplantingstempo

reeds onder die gemiddelde is.

Page 5: 14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS - RandAgri · Witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer. Geelmielies = 5 041 385t-89% van oes gelewer. Vyf-jaar gemiddeld. Witmielies: – 90%

NASIONALE

WEER

Dorp 20 November2019 Totaal

20 November ‘19Seisoen Totaal

November2018/19

November2017/18

Bethlehem 40 48 27 91

Frankfort 68 86 31 106

Harrismith 46 52 9 84

Heilbron 77 96 47 103

Kroonstad 36 46 20 21

Lindley 21 24 27 16

Marquard 21 23 0 58

Senekal 53 53 25 37

Theunessen 30 31 29 4

Ventersburg 37 42 24 52

Oos-Vrystaat

Dorp 20 November2019 Totaal

20 November ’19Seisoen Totaal

November2018/19

November2017/18

Allanridge 27 28 11 4

Bloemfontein 7 10 52 11

Bothaville 27 32 17 14

Bultfontein 20 23 11 18

De Brug 5 10 8 5

Hoopstad 5 7 13 7

Losdoorns 17 19 15 16

Orkney 53 53 21 102

Viljoenskroon 47 56 19 66

Welkom 22 25 29 17

Wesselsbron 11 13 14 11

Wes-Vrystaat

Page 6: 14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS - RandAgri · Witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer. Geelmielies = 5 041 385t-89% van oes gelewer. Vyf-jaar gemiddeld. Witmielies: – 90%

NASIONALE

WEERMpumalanga

Dorp 20 November2019 Totaal

20 November ’19Seisoen Totaal

November 2018/19

November 2017/18

Amersfoort 23 68 45 102

Balfout 32 47 70 78

Bethal 45 57 65 132

Carolina 7 10 87 109

Delmas 79 123 82 89

Ermelo 76 128 79 130

Greylingstad 66 100 82 120

Hendrina 26 64 88 136

Kriel 47 65 26 244

Leandra 95 125 60 72

Middelburg 25 70 94 71

Morgenzon 55 145 99 134

Standerton 30 97 50 78

Wonderfontein 51 91 109 186

Noordwes

Dorp 20 November2019 Totaal

20 November’ 19Seisoen Totaal

November 2018/19

November 2017/18

Bloemhof 4 4 2 8

Delareyville 23 24 2 9

Derby 42 45 47 154

Klerksdorp 85 117 37 71

Lichtenburg 44 53 3 13

Ottosdal 18 118 2 35

Potchefstroom 51 71 28 96

Regina 30 32 17 26

Sannieshof 7 10 13 18

Schweizer- Reneke 33 33 6 30

Ventersdorp 72 79 24 181

Page 7: 14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS - RandAgri · Witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer. Geelmielies = 5 041 385t-89% van oes gelewer. Vyf-jaar gemiddeld. Witmielies: – 90%

INVOER EN UITVOER

PARITEITE

Des-19 Mar-20 Jul-20 Sep-20

InvoerpariteitPMB

R3 042 R3 197 R3 209 R3 268

InvoerpariteitKaap

R2 791 R2 850 R2 929 R2 939

SAFEXgeelmielies

R2 670 R2 690 R2 639 R2 659

Uitvoerpariteit R2 288 R2 412 R2 359 R2 377

Page 8: 14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS - RandAgri · Witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer. Geelmielies = 5 041 385t-89% van oes gelewer. Vyf-jaar gemiddeld. Witmielies: – 90%

INTERNASIONALEeLANDBOU

VSA graan groeifases

5j gem

= 85%

12 Nov’19

= 66%

Mielies geoes Sojabone geoes

5j gem

= 92%

12 Nov’19

= 85%

Versk

il =-7

%

Versk

il =-1

9%

Page 9: 14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS - RandAgri · Witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer. Geelmielies = 5 041 385t-89% van oes gelewer. Vyf-jaar gemiddeld. Witmielies: – 90%

Mielies

LANDBOU

Huidige jaar:Witmielies = 5 124 888t

- 93% van oes gelewer

Geelmielies = 5 041 385t

- 89% van oes gelewer

Vyf-jaar gemiddeld

Witmielies:

– 90% van oes gelewer

Geelmielies:

- 85% van oes gelewer

Huidige jaar:

= 1 122 494t- 96% van oes gelewer

Huidige jaar:

= 673 600t- 99% van oes gelewer

Vorige jaar:

= 856 248t- 99% van oes gelewer

Vorige jaar

=1 484 529t- 97% van oes gelewer

SonneblomSojabone

Page 10: 14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS - RandAgri · Witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer. Geelmielies = 5 041 385t-89% van oes gelewer. Vyf-jaar gemiddeld. Witmielies: – 90%

LANDBOU

0

100 000

200 000

300 000

400 000

500 000

600 000

700 000

800 000

900 000

Produsente lewerings: Mielies

WM YM

0

20 000

40 000

60 000

80 000

100 000

120 000

140 000

160 000

180 000

200 000

23/02 -

01/03/2019

02/03 -

08/03/2019

09/03 -

15/03/2019

16/03 -

22/03/2019

23/03 -

29/03/2019

30/03 -

05/04/2019

06/04 -

12/04/2019

13/04 -

19/04/2019

20/04 -

26/04/2019

27/04 -

03/05/2019

04/05 -

10/05/2019

11/05 -

17/05/2019

18/05 -

24/05/2019

25/05 -

31/05/2019

01/06 -

07/06/2019

08/06 -

14/06/2019

15/06 -

21/06/2019

22/06 -

28/06/2019

29/06 -

05/07/2019

06/07 -

12/07/2019

13/07 -

19/07/2019

20/07 -

26/07/2019

27/07 -

02/08/2019

03/08 -

09/08/2019

10/08 -

16/08/2019

17/08 -

23/08/2019

24/08 -

30/08/2019

31/08 -

06/09/2019

07/09 -

13/09/2019

14/09 -

20/09/2019

21/09 -

27/09/2019

28/09 -

04/10/2019

05/10 -

11/10/2019

12/10 -

18/10/2019

19/10 -

25/10/2019

26/10 -

01/11/2019

02/11 -

08/11/2019

Produsente lewerings: Oliesade

SOYA SUNS

NASIONALE

Page 11: 14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS - RandAgri · Witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer. Geelmielies = 5 041 385t-89% van oes gelewer. Vyf-jaar gemiddeld. Witmielies: – 90%

LANDBOU

• Uitvoere = 378 727t

• Invoere = 0t

Witmielies

• Uitvoere = 185 936t

• Invoere = 333 580tGeelmielies

Meeste WM uitvoere : Botswana

Meeste YM uitvoere : Swaziland

YM Invoere afkomstig

vanaf Argentinë

NASIONALE

Page 12: 14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS - RandAgri · Witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer. Geelmielies = 5 041 385t-89% van oes gelewer. Vyf-jaar gemiddeld. Witmielies: – 90%

Die Suid-Afrikaanse rand verhandel tans swakker teenoor die Amerikaanse dollar. Die verswakking

kan toegeskryf word aan die onsekerhede weens die handelsoorlog tussen China en die VSA.

Gedurende die SAFEX-handelsure het die rand

teen tussen R14.90 en R14.97 verhandel.

Die swakker rand het graanpryse vandag (13

November) egter ondersteun, in samehang met

hoër CBOT-pryse.

WISSELKOERS

R/$

Page 13: 14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS - RandAgri · Witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer. Geelmielies = 5 041 385t-89% van oes gelewer. Vyf-jaar gemiddeld. Witmielies: – 90%

NASIONALE EN INTERNASIONALE

NUUS

Die Amerikaanse president het Dinsdag in sy toespraak bekend gemaak dat 'n ooreenkoms met China binnekort kan plaasvind en het verklaar dat hulle naby aan 'n "eerste fase van ooreenkoms” is. Trump het ook in sy toespraak gesê dat Beijing desperaat is om 'n ooreenkoms met Amerika te sluit. Intussen sal die volgende rondte tariewe op goedere van $156 biljoen op 15 Desember in werking tree.

Meer inligting by:https://www.marketwatch.com/st

ory/trump-rips-fed-and-touts-us-

economy-in-new-york-speech-2019-

11-12

Die Suid-Afrikaanse weerdiens (SAWD) het die land se inwoners gewaarsku dat hulle moet voorberei vir onder-gemiddelde reënval en bo-normale temperature in die komendesomermaande. Boere met besproeiingsal water meer effektief moet gebruik om grondvog te reguleer. Meer druk sal op veeboere en veral die vee self salonder stress wees terwyl die bo-normale temperature ’n gevaardaarstel.

Meer inligting by:

https://www.timeslive.co.za/news

/south-africa/2019-11-11-plan-for-

low-rainfall-and-hot-weather-

weather-sa/

Die Amerikaanse produksieverslag het die oppervlak in mielie-aanplantings onveranderd gelaat, maar het die opbrengste afwaarts aangepas na 10.49t/ha. Die aanpassing het die mielieproduksie verlaag na 347 miljoen ton.Sojaboonproduksie is onveranderdgelaat. Die opbrengste het ook geen aanpassing ondergaan nie en staan steeds op 3.15t/ha, met produksie op96.4 miljoen ton.

Meer inligting by:http://www.soybeansandcorn.com

/news/Nov12_19-November-Crop-

Report-US-Corn-Yields-Lowered-

Soy-Unchanged

Pres. Trump positief oorooreenkoms met China.

Warm en droë toestandevoorspel vir die somer.

USDA verslag in 'nneutedop.

Page 14: 14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS - RandAgri · Witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer. Geelmielies = 5 041 385t-89% van oes gelewer. Vyf-jaar gemiddeld. Witmielies: – 90%

• Goeie reënval oor die volgende twee wekeword vir die ooste van die land voorspel, watpryse onder druk sal plaas.

• Suid-Amerika sukkel steeds om klaar te plant engeen goeie reënval word vir die volgende 10 daevoorspel nie.

• Geelmielie SAFEX-pryse is tans onder die Kaap-invoerpariteit wat geelmielies die potensiaal geeom verder opwaarts te beweeg, nader aan dieinvoerpariteit.

• Die VSA kan droë weer verwag, wat dieoesproses sal bevorder en CBOT-pryse onderdruk sal plaas.

• Die rand het gister 13 November verswakteenoor die Amerikaanse dollar, wat pryse opdie plaaslike mark ondersteun het.

OPSOMMING

Page 15: 14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS - RandAgri · Witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer. Geelmielies = 5 041 385t-89% van oes gelewer. Vyf-jaar gemiddeld. Witmielies: – 90%

PRYS

RISIKOBESTUUR

-800

-600

-400

-200

0

200

400

600

800

1000

Langtermyn opsie-strategie Wat word gedoen:

• Koop “call”-opsie teen R3,100

• Verkoop “put”-opsie teen R2,800

• Verkoop 2 x “call”-opsies op R4,000

Hoekom:

Die strategie kan gevolg word indien die kliënt sy graan wil

bemark, maar steeds aan die mark wil deelneem aangesien hy

dink daar opwaartse potensiaal is. Normaalweg sal die kliënt 'n

70/30 strategie volg waar hy ’n prys vasmaak en dan in ’n

volgende maand ’n verdere posisie aankoop. Die risiko is dat vir

elke rand waarmee die mark afwaarts beweeg, die verlies vir die

kliënt se rekening is.

Uitkoms:

Indien die mark opwaarts beweeg deel die kliënt in die winste

tussen die R3,100 vlak tot en met die R4,000/t vlak.

Indien die mark daal, verloor die kliënt geen geld tot en met die

R2,800 vlak nie. Sou die mark onder die R2,800 vlak beweeg, koop

die kliënt sy graan terug teen R2,800 en neem ’n lang 'futures‘

posisie. As die mark egter na R2,500 beweeg, verloor die kliënt

R300/t en moet hy die R300 inbetaal.

Page 16: 14 November 2019 WEEKLIKSE PITKOS - RandAgri · Witmielies = 5 124 888t-93% van oes gelewer. Geelmielies = 5 041 385t-89% van oes gelewer. Vyf-jaar gemiddeld. Witmielies: – 90%

PROMOSIE BLAD