17
Die Hart en Gawes Werner Joubert

Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

Die Hart en Gawes

Werner Joubert

Page 2: Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

Geestelike Gawes is van God en goed

(2Ti 1:6) Om hierdie rede herinner ek jou

daaraan om die genadegawe van God aan

te wakker wat in jou is deur die oplegging

van my hande.

Page 3: Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

Geestelike Gawes is van God en goed

(1Co 14:1) Jaag die liefde na, en beywer

julle met die oog op die geestelike gawes,

maar veral om te profeteer.

Page 4: Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

Geestelike Gawes is van God en goed

(1Co 12:4) Daar is wel verskeidenheid van

genadegawes, maar dit is dieselfde Gees;

(1Co 12:5) en daar is verskeidenheid van

bedieninge, en tog is dit dieselfde Here;

Page 5: Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

Geestelike Gawes is van God en goed

(Eph 4:8) Daarom sê Hy: Toe Hy opgevaar

het in die hoogte, het Hy die gevangenes

gevange geneem en gawes aan die mense

gegee.

Page 6: Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

Waarskuwing oor Gawes

(Mat 7:22) Baie sal in daardie dag vir My

sê: Here, Here, het ons nie in u Naam

geprofeteer en in u Naam duiwels

uitgedrywe en in u Naam baie kragte

gedoen nie?

(Mat 7:23) En dan sal Ek aan hulle sê: Ek

het julle nooit geken nie. Gaan weg van My,

julle wat die ongeregtigheid werk!

Page 7: Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

Waarskuwing oor Gawes

(1Co 13:1) Al sou ek die tale van mense en engele

spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek ‘n

klinkende metaal of ‘n luidende simbaal geword.

(1Co 13:2) En al sou ek die gawe van profesie hê

en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al

sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit,

en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees

nie.

Page 8: Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

Waarskuwing oor Gawes

(Num 22:28) Maar die HERE het die bek

van die esel geopen, en sy sê vir Bíleam:

Wat het ek jou gedoen, dat jy my nou al

drie maal geslaan het?

Page 9: Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

Waarskuwing oor Gawes

(Exo 7:22) Maar die Egiptiese towenaars

het dieselfde gedoen met hulle

towerkunste, sodat Farao se hart verhard

is; en hy het na hulle nie geluister nie, soos

die HERE gespreek het.

Page 10: Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

Wat is die Evangelie van Christus?

Die Evangelie is die goeie nuus dat Jesus

gesterf het vir die sonde van sondaars en

gelewe het vir hulle geregetigheid, sodat

elkeen wat hom aanroep, vergifnis en guns

ontvang deur Jesus.

Page 11: Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

DIe Hart en Gawes

(Efes 2:7) sodat Hy in die eeue wat kom,

kan betoon die uitnemende rykdom van sy

genade in goedertierenheid oor ons in

Christus Jesus.

(Efes 2:8) Want uit genade is julle gered,

deur die geloof, en dit nie uit julleself nie:

dit is die gawe van God;

Page 12: Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

Die Hart en Gawes

1) ‘n “Kindness” in die hart, beskerm die

een wat bedien word

Page 13: Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

Die Hart en Gawes

(Joh 13:14) As Ek dan, die Here en die

Meester, julle voete gewas het, is julle ook

verplig om mekaar se voete te was.

(Joh 13:15) Want Ek het julle ‘n voorbeeld

gegee om, net soos Ek aan julle gedoen

het, ook so te doen.

Page 14: Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

Die Hart en Gawes

(Rom 12:3) Want deur die genade wat aan

my gegee is, sê ek vir elkeen wat onder

julle is, dat hy nie van homself meer moet

dink as wat ‘n mens behoort te dink nie;

maar dat hy daaraan moet dink om besadig

te wees na die maat van geloof soos God

dit aan elkeen toebedeel het.

Page 15: Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

Die Hart en Gawes

1) ‘n “Kindness” in die hart, beskerm die

een wat bedien word

2) Nederigheid maak ons oop vir korreksie

en groei

Page 16: Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

Die Hart en Gawes

(Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik

om God te behaag; want hy wat tot God gaan,

moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat

Hom soek.

(2Ti 1:6) Om hierdie rede herinner ek jou

daaraan om die genadegawe van God aan te

wakker wat in jou is deur die oplegging van my

hande.

Page 17: Die Hart en Gawes - shofarsermons.org - AM - Werner... · Die Hart en Gawes (Heb 11:6) En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat

Die Hart en Gawes

1) ‘n “Kindness” in die hart, beskerm die

een wat bedien word

2) Nederigheid maak ons oop vir korreksie

en groei

3) Gryp jou roeping en gawes aan met

geloof