10

Click here to load reader

Hart en Hand 2011-07-31

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Nuusbrief van GK Brooklyn

Citation preview

Page 1: Hart en Hand 2011-07-31

Vanoggend word Rika, die dogtertjie van Drikus en Annelize van der Walt gedoop.Mag hierdie verbondskindjie aan haar ouers baie vreugde verskaf.

Waar: Duxbury 9:30Predikant:Fanie van der SchyffTeks: Matteus 28:16-20

Preekskema:Agter die groot opdrag staan Jesus wat ons stuur. Midde in die groot opdrag is Hy die een wat steeds krag gee.

Sang:Sk 19-3: 1,4Sk 18-1: 1,2,3Ps 134A: 4Sk 3-3: 1,4,6Sk 1-1: 1,2,7Sk 13-3

Waar: Duxbury 18:30Predikant:Griffel van Wyk SkriflesingEksodus 20 & Rom 1

Preekskema:Om God in die god-plek van jou lewe te hê, is lewe. Beter lewe as wat jy vir jouself kan reël en bou. Sien, ons oortree eers gebod 2-10 nadat ons gebod 1 oortree het... en ons doen dit omdat ons bang is God is nie so goed as wat Hy sê Hy is nie.

Sang:

Majesteit Al sou die vyeboom Ek soek U o God Heer Jesus my Redder Ps. 18a:9,13,14Ps 18b:1,5

Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereël

Besig met die groot opdrag

31 Julie 2011Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die geloof.

God in jou god-plek?

Karmel- en Troyestraat dienste

Page 2: Hart en Hand 2011-07-31

Where: New Life City Church Reitz str 09:00 – 11:00

Reverend:Prof Derrick Mashau

Text: Matthew 9:14-17

New wine in new wineskins

Page 3: Hart en Hand 2011-07-31

Naasteliefde:Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien u bewus is van enige siekte of krisisse neem die vrymoedigheid en kontak die Kerkkantoor, dat ons dit onder die gemeente se aandag kan bring. Vir meer sensitiewe persoonlike sake is u welkom om een van die predikante te kontak

LIEF EN LEED:Gelukwensing: Tertius en Delene Murray het op 20 Julie, ‘n dogtertjie – Alet - ryker geword. Baie geluk.

Dankie: ‘n Woord van hartlike dankie aan elkeen wat ondersteuning gebied het met die siekte en afsterwe van sr Rika Oosthuizen. Gerhard Oosthuizen en gesin

Meelewing: Gerrit en Rie Kroes - 012 333 3609, se kleinseun is Vrydag 22 Julie oorlede. Ons bid hulle die vertroosting van ons Hemelse Vader toe. Gerrit is die orrelis by Troyestraat.

Siekte:Oom Kobus Coetzer – 012 804 5801 se gesondheid is nie na wense en ons bid hom en sr Annatjie krag en sterkte van ons Hemelse Vader toe.

U voorbidding word gevra vir Stephanie Henning – 012 440 7569 wat probleme met haar been ondervind

Dagboek:Vandag:Jeug kleingroepeMaandag:19:00: Dissipelskapkafee in saalDinsdag:18:00 Juventus vergader in moederskamer

Woensdag:18:00 Bedieningskommissie vergader in

moederskamerDonderdag:12:00 KVA vergader in konsistorie

Instrumente!Enige iemand wat instrumente kan bespeel en belangstel om betrokke te raak by die musiekbediening word gevra om vanoggend of vanaand na die erediens agter te bly en met Phillip Loots te gesels.

Ons wil asseblief almal se epos adresse hê – stuur sommer ’n epos met jou naam en van na [email protected]

Raak herwinning jou hart?!Dinge rol! As jou vingers juk om iets te doen hieraan, help ons om ’n herwinningspunt by die kerk in te rig. Kobus van der Walt gaan leiding neem maar soek ’n span wat saam opgewonde is om

saam hieraan te werk. Op die manier kan ons help om ons afvalprodukte te verminder, herwin en weer te gebruik en ook op hierdie manier ’n verskil in ons gemeenskap te maak. Kontak gerus vir Kobus by 083 960 5249

Baie dankie vir jou finansiële bydrae!

Met meer bydraes groei ons impak!ABSA, Hatfield tak, takkode: 334 745Rekeningnommer: 540 340 110Naam: Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydraes elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie!

Bankbesonderhede - Diakonale-kas:ABSA tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rek nr: 540 280 126. (tak –Hatfield)

Page 4: Hart en Hand 2011-07-31

Gelukwense aan die verjarendes...”“Van hierdie dag af sal Ek

seën.” Haggai 2:19

31/07 Tinus van Staden 083 668 641531/07 Bernard de Winter 012 807 895931/07 Annalize v/d Walt 082 324 255231/07 Mané v/d Schijff 012 348 409401/08 An v/d Merwe 083 510 748003/08 Bingle Kruger 082 453 241703/08 Cornel Claassen04/08 Henk Koelman 012 330 005704/08 Esmarie Koelman 012 330 005704/08 Elfrieda Marais 072 179 584704/08 Lardél Swanepoel 082 423 089805/08 Elsie du Buy 082 410 954706/08 Wessel Herbst 012 332 3056

Nuwe Gemeente KommunikeerderOns is tans besig om 'n nuwe elektroniese kommunikeerder in werking te stel wat die kommunikasie na gemeentelede via epos, sms en direk na jou rekenaar sal vergemaklik. Jy kan die kommunikeerder aflaai vanaf die webblad. Indien die kerkkantoor jou epos adres het, sal die skakel aan jou aangestuur word. Hier is die skakel: http://goo.gl/n0VLm

Woonstel te huur: Daar word dringend gesoek na ‘n huurder vir Normandie woonstel wat aan die Diakonie gehoort. Die huurinkomste word vir diakonale werk gebruik. Kontak Rentia by die Kerkkantoor.

Dissipelskapkafee – Saam op pad met God Aktuele gesprekke gelei deur kenners.More aand, 1 Aug kom Prof Willem Boshoff van UNISA met ons oor “Die Bybel en die Argeologie” gesels. Kom kuier gesellig saam. Drink heerlike koffie, gesels saam en laat ons so van mekaar leer en groei!!8 Aug: Langnaweek15 Aug: Paul Grobler: Om die Evangelie te deel.

Maandagaande, 19:00 in die Duxburyweg kerksaal.

Augustus dankoffer:

Die Augustus dankoffer-maand is om die draai en ‘n spesiale beroep word op jou gedoen om ook hierdie baie belangrike bydrae tot die gemeente se finansies te ondersteun. Ons doelwit vir hierdie jaar is R280 000.00. Die bydraes reeds ontvang is R19 450.00. Baie dankie daarvoor! Bydraes kan in die kollekte-sakkies geplaas word of direk in die bankrekening gedeponeer word. Merk asseblief in beide gevalle baie duidelik Augustus dankoffer.

Bankrekening ABSA BANK, Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn, rekening nommer 540-340-110.

Klereverkoping Troyestraat:Op Woensdag 3 Augustus om 06:15 vind die klereverkoping by Troyestraat plaas.

Kerrie en Rys !!!Nog ‘n Kerrie-warmte om die laaste winter-koue weg te dryf. Dus Vrydag 12 Augustus, Kerrie en Rys te koop by Troyestraat konsistorie. Meer besonderhede in volgende week se Hart en Hand.

Nuus uit Eljadahuis se weeklikse brief:" Bid asb vir die Eljadahuis en almal wat hulle hierheen wend vir hulp.... Ons behoefte is steeds grootliks kos: blikkies, melk, suiker, toebroodjie-smere. BAIE , BAIE DANKIE ook aan al die kerke en gemeentelede wat my desperaatheid in my laaste briefie gelees het en vir bykans twee weke daagliks blikkieskos aangery

Page 5: Hart en Hand 2011-07-31

het. Moet asb nie ophou nie, want ons almal eet immers elke dag en ek kan tans net voorsien in een maaltyd per dag!"

Reformed Church Ramotseis planning to have a bazaar on 9 Aug to raise money for the church building at there new and growing church plant at Carousel-view. Is it possible for you to help us with donations of any second hand items to sell in that bazaar and some financial donations which we can use to buy food which we are going to sell on that day. Thank you for the love and help we have recieved from you previously. May the Lord bless your work as well. Prop. Oupa Nkoana 083 765 1354. - Bring items na Duxbury kerkgebou of kontak Griffel vir meer info.

GK Meyerspark Vier Sy 40 Jarige BestaanDie dankbaarheidsvieringe sal DV op die naweek van 13 en 14 Augustus 2011 by die kerkgebou plaasvind. Alle lidmate, oud-lidmate en vorige predikante van hierdie gemeente word uitgenooi om die naweek saam met ons te vier. Belangstellendes kan skakel met die Administratiewe Beampte (083 269 0305) of per e-pos kommunikeer ([email protected]).

Noordkamp Die naweek van 5-9 Augustus word ‘n kamp vir die werkende jeug van die Noorde gehou op Môreson (Klein-Tshipise). Deur net een dag verlof te neem kan ‘n 5 dag wegbreuk geniet word in die bos. Die kamp is gemik op die werkende jeug. Die tema van roeping sal hanteer word Kostes beloop R400 p.p vir 5 dae en R340 p.p vir 4 dae. Daar moet ‘n R200 deposito betaal word voor of op Sondag 24 Julie met NAAM,VAN en

NOORDKAMP as verwysing. Bernard Pretorius 082 7195779 of [email protected]. Bank: ABSA Takkode: 334248 Rekening naam: GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG-NOORD Tjekrekening no: 1150340299

Sending- en Evangelisasie Konferensie Datum: 26-28 Augustus 2011Plek: Takwasa-kampterrein.Koste: R250ALMAL is welkom!Vir navrae kontak Niel Smit 074 106 3910

Walliese MannekoorSaterdag die 27e Augustus tree die Walliese Mannekoor by die GK Rooihuiskraal op vir ‘n fondsinsamelingsprojek. Tyd 18:00 Koste R60 per kaartjie Indien u belangstel kontak Tanya Myburgh by 082 881 2036

Page 6: Hart en Hand 2011-07-31

Ons Webtuiste: Laai preke af Lewer kommentaar op preke Vra vrae en gesels saam op die blog Kry gemeente nuus en info Hart en Hand inhoud

als by www.gkbrooklyn.org.za

Kontak ons…Admin-hulp op Sondae:Marga Koelman082 923 2346

Sien inligtingtafel in die saalKantoor:Rentia de Beer en Ela Mostert(012) 362 0069 [email protected] www.gkbrooklyn.org.zaPosbus 11168, Hatfield, 0028

Predikante verbonde aan die gemeente:

Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr.):(012) 348 2467 / 083 446 6096

Neem Kennis:Hierdie Sondag : DiensbeurteOuderling: Eben Venter

Diaken: Ingrid Henning-Higgins

KollekteOnder die diens: Diakonale werk

By die deure: Uitreikfonds

Volgende Sondag: DiensbeurteOuderling: Henk Welman

Diaken: Nicolaas Erasmus

Kollekte Onder die diens: Diakonale werk

By die deure:Ekumenisiteit Geref Jeug London

Diensbeurte Troyestraat 31/07Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereëlDiensbeurte Troyestraat 7/08Gerhard Oosthuizen Skinkbeurte vir Duxburyweg31/07 Sanet Venter 07/08 Marié Heystek

Page 7: Hart en Hand 2011-07-31

[email protected]

Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr.):(012) 362 0320 / 082 354 [email protected]

Fanus Heystek (Troyestraat bedieningspunt)(012) 542 3662 / 073 777 [email protected]

Derrick Mashau (New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside – afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom)082 971 [email protected]

Brian de Vries: (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool - afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation)(013 947 2179 / 079 933 [email protected]

www.gkbrooklyn.org.za