JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.comjakkies.com/NB3216.docx  · Web viewFondse wat met die gholfdag ingesamel word, word net so teruggeploeg in herstelwerk en opgradering van die

Embed Size (px)

Citation preview

JACOBSDAL PRIMRE SKOOL

JACOBSDAL PRIMRE SKOOLNUUSBRIEF: 32 14 - 21 Oktober 2016

KWARTAALPROGRAM EN BUITEMUURSE ROOSTER:

Die finale kwartaalprogram en buitemuurse rooster word by

die nuusbrief ingesluit. Ouers en leerders moet elke week hulle kwartaalprogram en buitemuurse rooster goed deurgaan. Indien u dit nie doen nie, gaan u nie voorbereid wees op die aktiwiteite wat gaan plaasvind nie. Indien u kind op n Vrydag nie by die skool is nie, kan u n nuusbrief by die boekstoor afhaal.

OUERKLASBESOEKE:

Slegs ouers waarmee afsprake gemaak is, doen hierdie kwartaal ouerklasbesoek by die onderwysers. Enige ander ouer wat onderwysers wil spreek, kan persoonlik met hulle n afspraak maak.

BEGROTING 2017:

Die finansile begroting vir die skool en koshuis is in die voorportaal ter insae van ouers beskikbaar. n Baie belangrike Ouerbegrotingsvergadering vind op Vrydag, 21 Oktober om 12:00 plaas, waartydens hierdie begrotings deur u as ouers goedgekeur moet word. Ouers wat hierdie vergadering bywoon, mag hulle kinders net daarna huis toe neem.

KONTROLE VAN HANDBOEKE:

Leerders se handboeke is deur leerkragte gekontroleer.

Let wel: Indien leerders hulle handboeke verniel of beskadig het, sal ouers n rekening ontvang om daardie boek/boeke te vervang.

PRYSUITDELING 2016:

Ouers wat nog nie trofees en bekers laat graveer het nie, moet dit asseblief by Zanes Trophy Centre in George straat, Kimberley laat doen. Bekers en trofees moet asseblief so gou as moontlik ingehandig word.

KLEURATLETIEK: [BEAMPTELYS]

n Voorlopige beamptelys word by die nuusbrief ingesluit. Ouers kan net hulle name kontroleer en enige veranderinge met Alfred Hodgson bespreek.

Die leiers van die GEEL en die BLOU atletiekspanne vra dat alle leerders R5 moet bring om te help met die versiering van die paviljoene en ander onkostes. Julle kan die geld by die klasonderwysers inbetaal.

Die Kleuratletiek gaan hierdie jaar n bietjie vroer begin, nl. om 8:00 op Donderdag, 27 Oktober. Optog: 7:30

SPIESGOOI VIR BEGINNERS:

Mnr Hardenberg gaan die beginner spiesgooiers elke Maandagmiddag vanaf 14:30 15:30 afrig.

NAUTILUS:

Leerders wat vir die finale nautiluskompetisie op Saterdag, 5 November wil

inskryf kan hulle inskrywingsgeld van R150 inbetaal. Sluitingsdatum vir inskrywings: Vrydag, 21 Oktober.

KOSHUIS:

Kareehof Koshuis hou op Saterdag, 5 November n lekker gholfdag by Jacobsdal se gholfbaan. Fondse wat met die gholfdag ingesamel word, word net so teruggeploeg in herstelwerk en opgradering van die koshuis. Hoop om u daar te sien! Kom geniet die dag saam met ons.

LEERDERDEELNAME:

KRIEKET:

UITSLAG TEEN HARTSWATER:

Ons 0/13 krieketspan het met 5 paaltjies teen Hartswater verloor.

Die 0/13 span speel op Dinsdag, 18 Oktober n Pro 20 krieketwedstryd teen Newton. Die bus vertrek om 15:30 vanaf die skool. R30 busgeld is vooraf betaalbaar.

TENNIS: [AFSKEURSTROKIE]

Baie sterkte aan ons tennisspelers wat die naweek aan die Suid-Vrystaat tennisproewe deelneem. Riko Swart, Hanru Krause, JC Lbbe, Abr Strauss, Dirk le Roux, Wynand Botha, Anneline de Wet en Chrisna Roelofse. Sterkte ook aan Jannes Krause wat De Aar toe gaan vir die Novals toernooi.

Die 0/13, 0/11 en 0/9 dogters tennisspanne speel op Woensdag,

19 Oktober teen Hopetown op hulle bane. Vul asseblief die afskeurstrokie in om julle vervoer te bevestig. Spelers kan om 12:45 verdaag en die bus vertrek om 13:00. Busgeld van R50 is betaalbaar.

TWEEKAMP:

Baie geluk aan die volgende atlete wat gedurende die vakansie met die Interprovinsiale tweekampbyeenkoms presteer het:

Ewan Burger: 3de plek S 0/9

Jannes Krause: 5de plek S 0/9

Wynand Botha: 6de plek S 0/13

JIM FOUCHE ATLETIEKBYEENKOMS:

Atlete wat nog vir die atletiekbyeenkoms wil inskryf moet op Maandag,

17 Oktober by mnr Alfred inskryf. Laaste kans! Inskrywingsgeld beloop R20 en ouers is self verantwoordelik om atlete na die byeenkoms te vervoer.

SWEMKLUB:

Ouers van klubswemmers moet asseblief kennis neem dat swemmers nie in die swembad toegelaat gaan word, as u skool- en koshuisgeld nie op datum betaal is nie, nie eers met n reling nie. Sorg asseblief dat dit nie n verleentheid vir die swemmer sal wees om weggewys te word nie. Moet hom/haar dan nie eers swem toe stuur nie.

Op las: Die Beheerliggaam.

SKAAK:

Sterkte aan Johandre vd Berg, Phillip Noeth en Rian Steenkamp wat die naweek aan n Kwalifiserende Skaaktoernooi in Bloemfontein deelneem

UNISA MUSIEK:

Baie geluk aan die volgende musiekleerders met hulle mooi UNISA musiekuitslae (prakties):

Jomari Lbbe: Graad 3 73% Eervolle vermelding

Marlien Smith: Graad I 83% Met lof

Anica Ueckermann: Graad I 90% Unisa Ererol

Ons is baie trots op julle!

JAG EN KLEINGEWEER:

Baie geluk aan CJ Oertel wat as veelsydigste skut aangewys is. Hy het ook n diploma verwerf vir:

Penkop kleingeweer: 1ste plek

Penkop geweerjag: 2de plek

.

PW Tait

SKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Ds Elize Stander (dogtertjie in hospitaal)

Gerhard Maritz (operasie)

Henco Gericke (operasie)

Willandie Swartz (operasie)

Ansorie Prinsloo (operasie)

Karli Korb (broer ongeluk)

Stephan Dignon (arm gebreek)

Monica vd Merwe (suster oorlede)

AFSKEURSTROKIE: TENNIS TEEN HOPETOWN

(Woensdag, 19 Oktober)

(OUER SE NAAM EN VAN) __________________________________

(SPELER SE NAAM EN VAN) ______________________________

GAAN MY EIE KIND/ERS NA HOPETOWN VERVOER:

EK KAN ________ (AANTAL) ANDER SPELERS SAAMNEEM.

BENODIG VERVOER NA HOPETOWN:

(MERK DIE TOEPASLIKE BLOKKIE)

HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Bus/vervoergeld vir elke speler: R50

HUIS IN JACOBSDAL TE HUUR:

Dubbel garage, boorgat, watertenk

Koopkrag. Veiligheidsheining

Beskikbaar: 1 November 2016

R3300 per maand

Kontak: Annelie du Preez

0849090043

BEAMPTELYS - KLEURSPORT:

Aankondiger: Tjoppie Botha

Skeidsregters: Pieter Tait

Lanie Steenkamp

Afsetter: Schalk Meintjes

Afsittershulp: Delene Da Camara

Maryka van Straaten

Suzaan Wessels

Wenpaalbeampte: Marisan Jacobs

Madeleine Koorzen

Rekenaar: Tersia Mostert

Rehetta Schoeman

Medaljes: Naomi v Eck

Joland Noeth

Verversings: Rina van Zyl

Stella Meades

Aksiefotos: Cliv Burger

Aantekenaars: Karin Page / Elza van Wyk

Rekords: Maryna Scholtz

Spanbestuurders: Deandri v Vuuren (Blou)

Elizna Neethling (Geel)

BAAN:

Uitvangers:

Lizette Krause (Hoof)

Lida Botha (Ipad)

Maritza de Wet

Karin Strauss

Cheryl Lavarack

Lizette Jacobs

Mariska v Zyl

Tharina Starke

Elderei Steenkamp

Tydhouers:

Louwtjie Steenkamp (Hoof)

Pieter Groenewald

Eric Starke

Abr Strauss

Coetzee Lambrechts

Piet Ludwick

Matthew Hardenberg

Riaan Jacobs

Tjaart v Zyl

John Roelofse

Nico Jacobs

VELDITEMS:

Verspring A-Put:

Lodi Wessels(Hoof)

Danie Noeth

Anita Wessels

Leana Shepherd

Verspring B-Put:

Peet Steenkamp (Hoof)

Michael Zondagh

Cliv Burger

Hoogspring A-Put:

Adle Lbbe (Hoof)

Janine Ludwick

Jeanette Lambrechts

Hoogspring B-Put

Jannie du Plooy (Hoof)

Maritza du Plooy

Vera Steenkamp

Gewigstoot A- Put

Piet Krger (Hoof)

Johnny Swanepoel

Santjie Kotze

Gewigstoot B-Put

Strauss Jacobs (Hoof)

Juandi Jacobs

Maritha van der Merwe

Spiesgooi:

Jaco Herbst (Hoof)

Joline Krger

Cor-marie Herbst

Sanet Swanepoel

Hekkies: Matthew Hardenberg

Slingerbal:Irene Wilkinson

Noodhulp: Lizette Krause