6
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 14 26 April - 5 Mei 2017 WINTERSDRAG: Indien ouers skool- of sportwintersklere soos ou windjakkers, langbroeke, langmouhemde, sweetpakke ens. by die huis het wat u kinders nie meer gebruik nie, of wat te klein is, kan u dit groot asseblief aan die Klerewinkel skenk sodat ons dit vir behoeftige leerders kan gebruik. Leerders moet vanaf Dinsdag, 2 Mei korrekte wintersdrag aanhê. Leerders wat wag vir hulle klere wat bestel is, mag ander warm klere aantrek. So naby aan bottelgroen as moontlik asseblief. Ongelukkig is ons afhanklik van die verskaffers om ons bestelling klaar te maak. Ons sal u onmiddellik in kennis stel as dit gekom het. BEHEERLIGGAAM: Lede word herinner aan die Finansiële vergadering om 10:30 en die Beheerliggaamvergadering om 14:00 op Dinsdag, 2 Mei. GRAAD 3 ENTREPRENEURSDAG: Die graad 3-klas hou hulle jaarlikse Entrepreneursdag op Vrydag, 5 Mei. Ouers en leerders kan die graad 3-klas se stalletjies besigtig en ondersteun vanaf 10:00 tot 12:00 TOER CD: [AFSKEURSTROKIE] Leerders kan ‘n Toer foto-CD @ R20 per afskeurstrokie by hulle klasonderwysers bestel. Kontant met bestelling asseblief. HUISWERKBOEKE: [AFSKEURSTROKIE] Graad 4 – 6 leerders kan huiswerkboeke vir die tweede kwartaal met die afskeurstrokie by hulle klasonderwysers bestel @ R25 elk. KOSHUIS: Kennis geskied hiermee van ‘n Koshuiskomiteevergadering op Dinsdag, 2 Mei om 7:30 in die eetsaal. Koshuiskinders moet asseblief genoeg warm klere en komberse saambring, dit is al koel in die nagte en oggende. LEERDERDEELNAME: NETBAL: [AFSKEURSTROKIE] Geluk en sterkte aan die volgende spelers wat deurgaan na die Motheo/Xhariep Netbalproewe op Woensdag, 3 Mei in Bloemfontein: 0/12: Chané van Zyl, Anneline de Wet, Marlien Smith, Gudrun Speek, Cayla Da Camara, Elsje Jacobs en Sané Wilken 0/13: Chrisna Roelofse, Miandi Steenkamp, Elana le Roux, Magdelize van Zyl, Geraldine Fourie en Ninke Jacobs 0/14: Chanel Niemann Elke speler moet op Dinsdag, 2 Mei ‘n gesertifiseerde kopie van hulle geboortesertifikaat plus ‘n ID-foto by juffrou Deandri inhandig. Jy kan nie sonder dit proewe speel nie! Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om spelers se vervoer te finaliseer. Busgeld van R80 is vooraf betaalbaar. RUGBY:

JACOBSDAL PRIMêRE · Web viewlangbroeke, langmouhemde, sweetpakke ens. by die huis het wat u kinders nie meer gebruik nie, of wat te klein is, kan u dit groot asseblief aan die Klerewinkel

  • Upload
    vantruc

  • View
    244

  • Download
    14

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE · Web viewlangbroeke, langmouhemde, sweetpakke ens. by die huis het wat u kinders nie meer gebruik nie, of wat te klein is, kan u dit groot asseblief aan die Klerewinkel

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 14 26 April - 5 Mei 2017WINTERSDRAG:Indien ouers skool- of sportwintersklere soos ou windjakkers, langbroeke, langmouhemde, sweetpakke ens. by die huis het wat u kinders nie meer gebruik nie, of wat te klein is, kan u dit groot asseblief aan die Klerewinkel skenk sodat ons dit vir behoeftige leerders kan gebruik.Leerders moet vanaf Dinsdag, 2 Mei korrekte wintersdrag aanhê. Leerders wat wag vir hulle klere wat bestel is, mag ander warm klere aantrek. So naby aan bottelgroen as moontlik asseblief. Ongelukkig is ons afhanklik van die verskaffers om ons bestelling klaar te maak. Ons sal u onmiddellik in kennis stel as dit gekom het.

BEHEERLIGGAAM:Lede word herinner aan die Finansiële vergadering om 10:30 en die Beheerliggaamvergadering om 14:00 op Dinsdag, 2 Mei.

GRAAD 3 ENTREPRENEURSDAG:Die graad 3-klas hou hulle jaarlikse Entrepreneursdag op Vrydag, 5 Mei. Ouers en leerders kan die graad 3-klas se stalletjies besigtig en ondersteun vanaf 10:00 tot 12:00

TOER CD: [AFSKEURSTROKIE]Leerders kan ‘n Toer foto-CD @ R20 per afskeurstrokie by hulle klasonderwysers bestel. Kontant met bestelling asseblief.

HUISWERKBOEKE: [AFSKEURSTROKIE]Graad 4 – 6 leerders kan huiswerkboeke vir die tweede kwartaal met die afskeurstrokie by hulle klasonderwysers bestel @ R25 elk.

KOSHUIS:Kennis geskied hiermee van ‘n Koshuiskomiteevergadering op Dinsdag,2 Mei om 7:30 in die eetsaal.Koshuiskinders moet asseblief genoeg warm klere en komberse saambring, dit is al koel in die nagte en oggende.

LEERDERDEELNAME:NETBAL: [AFSKEURSTROKIE]Geluk en sterkte aan die volgende spelers wat deurgaan na die Motheo/Xhariep Netbalproewe op Woensdag, 3 Mei in Bloemfontein:0/12:Chané van Zyl, Anneline de Wet, Marlien Smith, Gudrun Speek,

Cayla Da Camara, Elsje Jacobs en Sané Wilken0/13:Chrisna Roelofse, Miandi Steenkamp, Elana le Roux, Magdelize van Zyl, Geraldine Fourie en Ninke Jacobs 0/14:Chanel NiemannElke speler moet op Dinsdag, 2 Mei ‘n gesertifiseerde kopie van hulle geboortesertifikaat plus ‘n ID-foto by juffrou Deandri inhandig. Jy kan nie sonder dit proewe speel nie!Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om spelers se vervoer te finaliseer. Busgeld van R80 is vooraf betaalbaar.

RUGBY:Baie geluk aan die volgende seuns wat vir die 0/12 en 0/13 Wildeklawer rugbyspanne gekies is en die naweek aan die Wildeklawer toernooi in Kimberley gaan deelneem:0/12: Phillip Noeth, JJ Engelbrecht, Nico Geldenhuys en Handré Jacobs 0/13: Vuyani Moore, Smittie Stadler, Herman Groenewald, Wikus Wessels en Wynand BothaBaie sterkte ook aan bogenoemde seuns wat op Dinsdag, 2 Mei aan die Griekwa streekproewe by Newton Laerskool deelneem.NB: 0/13 rugbyspelers oefen volgende week ook op Woensdag, 3 Mei om 16:00. Almal moet daar wees asseblief.

HOPETOWN SPORTDAG: (AFSKEURSTROKIE)Ons rugby- en netbalspanne speel op Saterdag, 6 Mei wedstryde by die Hopetown Sportdag. Die volgende spanne speel:Netbal: 0/7, 0/8A en B, 0/9A, 0/10A, 0/11A, 0/12A en 0/13A en BRugby: 0/7, 0/9, 0/11 en 0/13A en BOns wil baie graag met ons sterkste spanne kompeteer en vra ouers om asseblief nie spelers te onttrek nie.Die busse vertrek om 7:00 vanaf die skool. R50 busgeld is vooraf by die klasonderwysers betaalbaar. Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om hulle kinders se vervoer te bevestig. Ons vra ouers om asseblief te help met die vervoer van ons spelers aangesien daar so baie spanne speel.‘n Program sal vroeg in volgende week beskikbaar wees.Ons wil baie graag ‘n sterk Jakkie teenwoordigheid op Hopetown hê!

TWEEKAMP / LANDLOOP:Ouers moet asseblief kennis neem dat Tweekamp- en Landloopoefening vanaf Dinsdag 2 Mei na die volgende tye verander:Maandae, Dinsdae en Donderdae vanaf 16:00 tot 17:00. Oefening vind by Irene Wilkinson plaas.

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE · Web viewlangbroeke, langmouhemde, sweetpakke ens. by die huis het wat u kinders nie meer gebruik nie, of wat te klein is, kan u dit groot asseblief aan die Klerewinkel

NAUTILUS:Graad 4 – 6 leerders wat vir die Nautiluskompetisie op Saterdag,20 Mei wil inskryf kan vanaf Dinsdag, 2 Mei hulle R160 inskrywingsgeld by die klasonderwysers inbetaal. Sluitingsdatum vir inskrywings: 12 Mei.

Geniet die lekker langnaweek saam met u kinders. Ry versigtig en kom veilig tuis.

…………………. PW TaitSKOOLHOOF

Jakkieloer

Plaas gerus mooi foto’s van u kind/ers se prestasies

op ons “Facebook”-blad

GEBEDSLYS:Joline Krüger (handoperasie)

AFSKEURSTROKIE: HOPETOWN SPORTDAG (Saterdag, 6 Mei)

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE · Web viewlangbroeke, langmouhemde, sweetpakke ens. by die huis het wat u kinders nie meer gebruik nie, of wat te klein is, kan u dit groot asseblief aan die Klerewinkel

AFSKEURSTROKIE: HOPETOWN SPORTDAG (Saterdag, 6 Mei)

AFSKEURSTROKIE: XHARIEP NETBALPROEWE (Woensdag, 3 Mei)

(OUER SE NAAM EN VAN) ___________________________________

SPELER SE NAAM EN VAN __________________________________

KAN MY EIE KIND NA BLOEMFONTEIN VERVOER:

EK KAN ________ (AANTAL) ANDER SPELERS SAAMNEEM.

MY KIND BENODIG VERVOER NA KOFFIEFONTEIN:

(MERK DIE TOEPASLIKE BLOKKIE)

HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Busgeld: R80

AFSKEURSTROKIE: HUISWERKBOEK KWARTAAL 2 (R25) (Graad 4 – 6)

OUER: ___________________________________

LEERDER: _______________________________

GR.: ____

WIL GRAAG ‘N HUISWERKBOEK VIR KWARTAAL 2 BESTEL.

AFSKEURSTROKIE: FOTO CD VAN TOER

OUER: ___________________________________

LEERDER: _______________________________

GR.: ____

WIL GRAAG ‘N TOER FOTO-CD @ R20 BESTEL.

INGESLUIT: R ______

HANDTEKENING: _______________________

(Bestelling en betaling by klasonderwysers)

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE · Web viewlangbroeke, langmouhemde, sweetpakke ens. by die huis het wat u kinders nie meer gebruik nie, of wat te klein is, kan u dit groot asseblief aan die Klerewinkel

TROLLIETREK – PROJEK

Baie dankie aan die ouers wat so positief reageer het en reeds produkte begin instuur het.

Ons gaan soveel trollies volmaak as wat ons kan!

Ekstra kaartjies kan by die klasonderwysersuitgeteken word.

KOM ONS GAAN GROOT!

AFSKEURSTROKIE: HUISWERKBOEK KWARTAAL 2 (R25) (Graad 4 – 6)

OUER: ___________________________________

LEERDER: _______________________________

GR.: ____

WIL GRAAG ‘N HUISWERKBOEK VIR KWARTAAL 2 BESTEL.

Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE · Web viewlangbroeke, langmouhemde, sweetpakke ens. by die huis het wat u kinders nie meer gebruik nie, of wat te klein is, kan u dit groot asseblief aan die Klerewinkel