Upload
others
View
1
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
OPEDAG
22 FEBRUARIE 2020
Kom kuier by ons!Kom besoek Negester Klein-Kariba op Saterdag 22 Februarie 2020, vanaf 07:00 tot 15:00, wanneer ons ons hekke vir die publiek oopmaak. Geniet ware Bosveld-gasvryheid en kuier saam met inwoners en bekendes soos Bakkies Botha en Johhny Nel van Waterberg Stereo. Verskeie aktiwiteite word aangebied:
· Opening in kuiertent (07:00)· Jukskeitoernooi (08:00)· Kunsmark en kosstalletjies (08:00 tot 14:00)· Boswandeling: Boom- en voëluitkenningstoere (09:00 en 11:00)· Wateroefeningdemonstrasie (12:00)· Kaas en wyn (14:30)· Besigtiging van landgoed (09:00 tot 15:00)
’n Kontantkroeg én biertent sal naby die klubhuis se kuierarea beskikbaar wees.
Negester Klein-Kariba is op die R101, 12km buite Bela-Bela geleë, op pad na Modimolle – ’n uur se ry van Pretoria. Met sy prentjiemooi Bosveld-landskap en plaasargitektuur, bied hierdie leefstyl-landgoed vir vyftigplussers aan sy inwoners ’n fees van fasiliteite en voordele. Daar is byvoorbeeld tennisbane, jukskeibane, ’n minighol�aan, ’n swembad, ’n boma en wandelpaaie om in die buitelug asem te skep en die litte los te maak. Die klubhuis is so pas voltooi en bied ’n eersteklas kuierruimte aan inwoners en gaste. ’n Verskei- denheid voltiteleiendomme word ook te koop aangebied vir die kieskeurige koper of belegger.
Kom loer gerus hierdie opedag by ons in om die leefstyl-landgoed eerstehands te beleef. Kontak vir Carin en Hansie Boshoff vir meer inligting.
Koördinate: S 24˚49’36.4” E 028˚20’38.5”
Google Maps: Negester Klein-Kariba
Adres: R101, Bela-Bela, 0480
Bepalings en voorwaardes geld (2020)Geen eie drank word toegelaat nie
014 736 2388
www.negester.co.za/klein-kariba
Vir verdere inligting
7:00 Aankoms
7:45 Opening in kuiertent
8:00 Jukskeitoernooi Kunsmark & kosstalletjies (tot 14:00)
9:00 Boswandeling: Bome en voëls
11:00 Boswandeling: Bome en voëls
12:00 Wateroefeningdemonstrasie
14:00 Prysuitdeling vir jukskei
14:30 Kaas en wyn
~ PROGRAM ~22 FEBRUARIE 2020
Waterberg Stereo en Fame Productions speel agtergrondmusiek vanaf 8:00 tot 14:00
NEGESTER KLEIN-KARIBA
Program geborg deur Boshoff EiendommeCarin & Hansie Boshoff, [email protected], 014 736 2388
Program geborg deur Boshoff EiendommeCarin & Hansie Boshoff, [email protected], 014 736 2388
OPEDAG(Publiek)