4
Tel: 013-764 1328 Fax: 013-764 3510 email: [email protected] Newsletter 6 14 September 2012 Laerskool Sabie Primary School re-opens 8 October Skool sluit 28 September om 11:00. Rus nou lekker hoor!! Don’t forget to come back on Monday, 8 October!!! Thought for the week : “When you are inspired by s ome grea t purpose, some extraordinary project, all your thoughts break their bonds, your mind transcends limitations, faculties and talents become alive, and you discover yourself to b e a greater person by far than you ever dreamt yourself to be Website :www.laerskoolsabie.co .za Die onnies lyk vir my maar moeg! Hoop hulle rus ook lekker uit! Die kantoortanni es lyk ook maar uitgeput!! 16 Okt is baasdag!!!! Prysuitdeli ng / Prize giving 17 & 18 Okt Pushcart Day/Kask ardag 28 Sept Maan 24 September is Erfenisdag Prayer Group: Monday 2 nd break Teacher Petra’s class. Almal is welkom om elke Maandag 2de pouse die gebedsgroep by te woon in Juf Petra se klas. Internasionale Opvoeder sdag 12 Okt

Tel : 013-764 1328 Fax : 013-764 3510 email: [email protected]

  • Upload
    neci

  • View
    88

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

The Tattle ale. Laerskool Sabie Primary. Tel : 013-764 1328 Fax : 013-764 3510 email: [email protected]. Newsletter 6 14 September 2012. Die likbekkie. Website : www.laerskoolsabie.co.za. Pushcart Day/Kaskardag 28 Sept. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Tel :  013-764 1328    Fax :  013-764 3510      email:  kantoor@laerskoolsabie.co.za

Tel: 013-764 1328 Fax: 013-764 3510 email: [email protected] 6

14 September 2012

Laerskool Sabie Primary

School re-opens 8 OctoberSchool re-opens 8 October

Skool sluit 28

September om

11:00. Rus nou

lekker hoor!! Don’t

forget to come back

on Monday, 8

October!!!

Thought for the week:“When you are inspired by

some great purpose, some

extraordinary project, all

your thoughts break their

bonds, your mind transcends

limitations, faculties and

talents become alive, and

you discover yourself to be a

greater person by far than

you ever dreamt yourself to

be”

Website:www.laerskoolsabie.co.za

Die onnies lyk vir my

maar moeg! Hoop hulle

rus ook lekker uit!

Die kantoortannies lyk ook

maar uitgeput!!

16 Okt is baasdag!!!!

Prysuitdeling / Prize giving 17 & 18 Okt

Pushcart

Day/Kaskardag

28 Sept

Maan 24 September

is Erfenisdag

Maan 24 September

is Erfenisdag

Prayer Group: Monday 2nd

break Teacher Petra’s class.

Almal is welkom om elke

Maandag 2de pouse die

gebedsgroep by te woon in Juf

Petra se klas.

Internasionale

Opvoedersdag 12

Okt

Page 2: Tel :  013-764 1328    Fax :  013-764 3510      email:  kantoor@laerskoolsabie.co.za

GR 1 OPEN DAYOn Friday 9 Sept we held our Gr 1 Open day. Thank you to everyone that made the day possible. Daar is aktiwiteite in die klasse gedoen met die opgewonde kleintjies. We look forward to welcoming the grade 1’s next year!

Wêreld Dieredag Kuns/foto/Inkleur kompetisieSluitingsdatum: 8 Okt: R10Daar is nog 3 weke oor om in te skryf!! Kom julle – die geld gaan vir ‘n baie goeie doel. Daar is baie mooi pryse om te wen vir jou en jou hondjie/katjie!! Ek soek nog baie inskrywings vir die foto afdeling!!Please enter for the World Animal Day Competition R10 – you don’t have to own a pet to enter! Closing date: 8 Oct. Navrae: Annelize

NB!!

Die rooibokprojek was weer-eens ‘n reuse

sukses. Die mooi bedrag van R16 066,30 is

ingesamel. Baie dankie aan die ouers wat positief

saamgewerk het. Wenners: Mduduzi Nkosi : 1ste, Jacqueline Boshoff: 2de, Janine Barnhoorn: 3de, Jeff Viljoen: 4de, A Baker: 5de, P Coetzee:

6deKrieket o/13: Ons het teen H/S Sybrand se 0/16 span gespeel en gewen. Ons wil dankie sê vir mnr Henry v Niekerk wat ons gehelp het, asook Mnr Willie. Maar veral wil ons dankie sê aan mnr Rossouw vir al sy hulp en ondersteuning.

Sonja Herholdt het die skool op 31 Aug

besoek en die leerlinge het haar

en haar “vrywilligers” baie

geniet!

Page 3: Tel :  013-764 1328    Fax :  013-764 3510      email:  kantoor@laerskoolsabie.co.za

Ons gaan 21 Sept weer bosbou museum toe om te gaan leer!

Ons lentedag, hoededagen fietsiedag was baielekker gewees!

CHESS

.

Algemene Kennis

(flinkdink) aand 1

Nov: Die top 10 sal

hul uitnodigings na

die 3de toets

ontvang.

Birthdays:Shanique SamDelano BrownOlwethu NyoniMark Murphy

Skaakseisoen is nou op ‘n einde. We would like to thank all the parents for their support. Op 1 Sept het 21 van ons spelers aan die De Goede Top 10 toernooi deelgeneem. Congratulations to the following learners for receiving invitations: Theo Mogale, Andre de Kock, Braham v d Walt, Herman Lewies, Alexander Georghiades, Joshua Mitchell, Xavier Dennison, Ali Ubisi, Simiso Mthombothi, Alexander Maartens, Ndabenhle Masina, Jacques Schoombie, Thapelo Mashile, Demetris Georghiades, Albe de Nysschen, Michael Lombaard, Janneke Pieterse, Kamogelo Maba, Clive Dennison, Jessica Chetty, Julie Visser. Die volgende leerlinge het die groot eer om Mpumalanga by die SA kamioenskappe te verteenwoordig: Andre de Kock, Xavier Dennison, Herman Lewies, Julie Visser, Alexander Maartens, Thapelo Mashile, Ndabenhle Masina, Alexander Georghiades, Braham v d Walt, Jacques Schoombie. Baie geluk!!

Hokkie: Die hokkie is ongelukkig op ‘n einde! Ek wil vir elke meisie baie dankie sê vir hulle uithouvermoë en positiwiteit. Dit was ons eerste jaar wat ons aan die liga deelgeneem het en ek dink dit het goed gegaan. Hou aan oefen – volgende jaar

gaan ons hulle wys wat Laerskool Sabie se “girls” kan doen. Ek is trots op elkeen van julle! Dankie vir Juf Robyn en Juf Lizelle se

harde werk tydens die seisoen!

Dankie aan die ouers wat reeds hul

benodigdhede vir die kwartaal gestuur het. Ons vra dat die ouers

asb die wat nog uitstaande is, sal

stuur.

Baie geluk en dankie aan al die maats en ouers met die mini krieket, dit het baie goed gegaan en almal het dit baie geniet. Baie dankie juf Leentjie en juf Lizelle wat die krieket behartig het.

Mini-KrieketLydenburg 1 SeptGr 1: wen 2,

verloor 1Gr 2: wen 1, verloor 2

Tennis

oefeninge

begin weer na

die vakansie.

Tennis

practises starts

after the

holiday again.

Page 4: Tel :  013-764 1328    Fax :  013-764 3510      email:  kantoor@laerskoolsabie.co.za

Die Eisteddfod is verby! Die kinders het baie goed gedoen met die beeldende kuns, sang en Eng Poetry. Hier is ‘n paar uitsonderlike prestasies:Eng Poetry:Onica Kgwedi A++ Robbie Crawford-Brunt A++Leandi Viljoen A++ Alexander Georghiades A+Craig Tapfira A+ Dudu Mkhonto ADerik Bam A+ Siyanda Kgaugelo ACaelyn Rossouw A++ Sonet Vermaak A+Engela v d Walt A++ Taegan Rossouw A+Nosipho Mampho A++ Braham v d Walt A+Bronwen Crawford-Brunt A Croyden Maider A++Lucinda Joubert A++Beeldende Kuns:Mauritz Bam A+ Michael Lombaard ABennie Wessels A++ Lucinda Joubert AJanneke Pieterse A Anja Cronje ABianca Vermaak AFotografie: Janneke Pieterse A+Baie geluk aan al die koorlede en juf Marietjie met hul mooi A++!! Dankie aan al die onderwysers en juf Karla wat gehelp het met die afrigting.

Birthday Friends

Rivaldo Willis

Tatianah Takawira

Kamogelo Setale

Vaness Phairah

Cassandra Murphy

Khaya Mpofu

Joshua Mitchell

Siyabulela Masina

Natasha Marais

Mmabore Maponya

Ian Malope

Brian Maile

Dineo Maboi

Juanita Erasmus

Kimberly Chetty

Katlego Bonoko

o/11 Krieket: Alhoewel die ego’s van die o/11 krieketspan gekrenk voorkom, hou ons ons hoofde omhoog. Wedstryd teen Skukuza: Dankie aan al die ouers vir hulle ondersteuning. Vir die reserwes: Daar is ‘n vriendskaplike wedstryd in die pyplyn vir die ouens wat nog nie ‘n speelbeurt gekry het nie.

10 Nov: Quadbike

Venue. Kyk gerus op die L/S Sabie

webwerf.

Ons sê baie dankie aan Tannie Christine van Wyk van “Gooi

Mielies” wat ons pragtige hempies

geborg het!!

Mini-krieket (Gr 1)