God nooi ons uit en ons kom tot rus

Preview:

DESCRIPTION

God nooi ons uit en ons kom tot rus. Die Here gaan ons inlei in geheimenisse uit die verre verlede. Wat ons gehoor het en wat ons weet, wat ons vaders ons vertel het, sal ons vir ons kinders nie verswyg nie. Seëngroet Christus is ons vrede . Hy het ons met God versoen. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

God nooi ons uit en ons

kom tot rus

Die Here gaan ons inlei in geheimenisse

uit die verre verlede. Wat ons gehoor het en wat ons weet,wat ons vaders ons vertel het,sal ons vir ons kinders nie verswyg nie.

SeëngroetChristus is ons vrede.Hy het ons met God versoen. Deur die kruis is ons een liggaam.Ons vergader in sy naam, en deel in sy vrede.

God praat met ons en ons luister

“As ons beweer dat ons

nie sonde het nie,

bedrieg ons onsself en is

die waarheid nie in ons

nie. Maar as ons ons

sondes bely – Hy is

getrou en regverdig, Hy

vergewe ons ons sondes

en reinig ons van alle

ongeregtigheid.”

Familie-oomblik

‘n Begin en ’n einde

Tessalonisense se idee oor die dood

Hoe treur

mense wat

hoop het?

Jesus kom weer!

Here, God van lewe!Dankie dat U uit die troosteloosste plek van almal, die graf,die gróótste troos van almal, die lewe,kom skep het.Here Jesus,U is my lewe,U is my troos,U alleen!

God stuur ons om te

leef

Recommended