26
Week 2 Graad 3 Afr Slimboekie My naam: ____________________________________ 1 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

Week 2

Graad 3 Afr

Slimboekie

My naam: ____________________________________ 1

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 2: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

Liewe Ouer

• Hierdie boekie is so saamgestel dat jou kind slegs ‘n paar minute per dag besig gaan wees.

• Daar is vir elke dag skriftelike- en grootmotoriese aktiwiteite

ingesluit. Die werk kan deur die loop van die dag gedoen

word.

• Van hierdie aktiwiteite vereis dat u as ouer die opdrag sal gee

en toesig sal hou terwyl hy/sy dit doen.

• U kind moet soveel as moontlik buite speel en slegs ‘n kort tydjie

‘n skriftelike aktiwiteit doen. Dit sal help dat u kind geen

onderrigtyd sal verloor tydens die drie weke van ekstra

skoolvakansie.

• Moet asseblief nie op een dag al die aktiwiteite doen nie. Ons wil u kind help en nie ontmoedig nie.

• Elke week het sigwoorde en leeskaarte. Volg die program vir

elke dag.

• Leer die 6x tafel hierdie week. Begin deur in sesse te tel tot 72.

• Die Afrikaanse spelwoorde verander en is op

bladsy 3 van hierdie boekie.

• Week 2 se engelse spelwoorde: heat, beat,

meat, seat, read, wheat, clean, seam, dream,

great.

2

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 3: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

Week 2 se Afrikaanse spelwoorde

Skrifkaart 1

/e /e /e /e

Els/a Eben Es/tie

Erna /lees boeke /saam /met Elna

3

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 4: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

Skrifkaart 2

/f /f /f /f

F /f F /f

Fanie Francois Fiona

Frans /ry /fiets /in /die /s/traat.

Skrifkaart 3

/g /g /g /g

G /g G /g

Gift Gawie Gerda

Gaan /ons /die /naweek Gras/kop /toe?

4

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 5: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

Skrifkaart 4

/h /h /h /h

H /h H /h

Hentie Hillary Hantie

Hennie /en Hendrik /hou /hulle /hande /hoog.

Maandag 20 April

1. Onderstreep die selfstandige naamwoorde

Op die plaas is daar beeste, skape, hoenders en varke. 5

Die voëltjie, met sy bruin vlerk, bou ‘n nessie in die ou boom. 4

Pappa pluk vir mamma blomme in ons eie tuin. 4

Die groot leeu bekruip die bok wat by die dam staan. 3

Die seun, wat die bal skop, se naam is Koos. 3

5

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 6: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

2. Lees die stuk hardop

Bernie is ‘n haan met die mooiste grys en blou stertvere. Hy het op die plaas Groot Geluk gewoon en dit was sy werk om al die diere op die plaas wakker te maak. Bernie het net een probleem gehad. Hy het daarvan gehou om met sy mooi stertvere te pronk. Ongelukkig het die diere nie daarvan gehou as hy so vreeslik spog oor sy stertvere nie. Die klein varkies het toe ‘n plan bedink en gooi hom toe in die modderpoel. Die volgende oggend het die hele plaas verslaap want Bernie het nie gekraai nie. Almal het toe verslaap en so gebeur dit dat almal na hierdie haan soek. Skielik hoor Koei iets in haar stal, en sy roep al die diere om te kom kyk. Hulle kry toe vir Bernie in die hoekie waar hy wegkruip. Toe almal nader kom om te kom kyk jaag hy almal weg en sê hy wil alleen wees. Ou Wagter die hond sien toe dat arme Bernie baie sleg lyk en vra toe wat gebeur het. Hy vertel toe aan hulle dat die klein varkies hom gegryp het en in die modder gegooi het. Nou is sy stertvere so vuil, hy kan nooit so op die plaas loop nie. Koei kry toe vir arme Bernie jammer en help hom om sy stert vere skoon te kry. Bernie het ‘n goeie les geleer en het nooit weer oor sy stertvere gespog nie.

3. Oefen -m spelwoorde (bl. 3) en engelse spelwoorde (bl 2)

4. Doen Skrifkaart 1 (bl. 3) 5. Fynmotories

• Oefen vingers met ’n rekkie en klei. (kleiresep, bl. 19)

6

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 7: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

6. Grootmotories

• Beweging – galop, vorentoe, agtertoe, sywaarts • Kruiwastoot • Driebeenresies

7. Kunsaktiwiteit

• Frommel koerantpapier of bruinpapier dat dit soos ’n stam lyk.

• Plak blare by. 8. Telaktiwiteite

• Tel in veelvoude van 2 van 400 – 500 en terug. 9. Getalname en Getalsimbole

Omkring die regte getalsimbole

a) sewe en sewentig 17 77 27 7

b) tweehonderd vier en vyftig 254 245 244 154

c) eenhonderd en negentien 109 99 199 119

d) tweehonderd en vier 104 240 402 204

e) eenhonderd drie en vyftig 135 155 153 53

7

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 8: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

10. Gee die getalwaarde van:

a) Die 3 in die getal 13 : ____________________

b) Die 5 in die getal 150 : ____________________

c) Die 2 in die getal 206 : ____________________

d) Die 9 in die getal 398 : ____________________

e) Die 0 in die getal 490 : ____________________

11. Voltooi die volgende tabel deur die getalle op te breek in plekwaarde:

a) 82 = 8T+2E

b) 194 =

c) 206 =

d) 348 =

e) 500 =

12. Vul die antwoord in:

2 x en ÷ Tafeltoets

1 2 x 2 = 7 5 x 2 =

2 18÷2= 8 14÷2=

3 3 x 2 = 9 1 x 2 =

4 16÷2= 10 10÷2=

5 8 x 2 = 11 7 x 2 =

6 22÷2 = 12 20÷2=

8 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 9: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

English First Additional Language

13. Underline the correct present tense action words in the story.

Today Thandi and Rose go / goes shopping with Thandi’s mother. They are / is very excited.

They go / goes for breakfast first. Thandi and Rose eat / eats toast and eggs. Thandi’s mother

eat / eats a bun with jam. She drinks / drink coffee, while Thandi and Rose drink / drinks

orange juice.

Then they walks / walk to the shoe store. Thandi needs / need new school shoes. Rose see /

sees the prettiest pare of red shoes. She really want / wants them.

Next they take / takes a taxi to the grocery store. They buys / buy bread, butter, milk and sugar.

They looks / look for fresh vegetables. They finds / find lovely potatoes and pumpkin.

At last they finish their shopping and take / takes the taxi home.

******************************************************************************************************************

Dinsdag 21 April

1. Skryf die -rm woord by die prent in lopende skrif

______________ _______________ ________________

______________ ________________ ________________

9

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 10: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

2. Skryf ’n sin om die woord te verduidelik:

swerm:_____________________________________________________

kerm:______________________________________________________

derm:______________________________________________________

beskerm:___________________________________________________

3.Lees weer gister leesstuk. Gee ’n gepaste naam vir

die storie en vertel aan Mamma of Pappa hoe sou jy

vir haan ’n les wou leer.

(Luister en korrigeer u kind se woordeskat en help waar morele waardes nie sterk oorkom nie.)

4. Oefen -rm spelwoorde (bl. 3) 5. Doen Skrifkaart 2 (bl. 4)

a. Oefen vingers met ’n rekkie en klei. (kleiresep, bl. 19)

10

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 11: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

6. Grootmotories

• Beweging – galop, vorentoe, agtertoe, sywaarts • Kruiwastoot • Driebeenresies

7. Kunsaktiwiteit

• Knip vorms uit ou papboks. Gebruik as sjabloon en trek dit af.

• Kleur/verf die vorms verskillende kleure. 8. Telaktiwiteite

• Tel in veelvoude van 5 vanaf 250 tot 500 en terug.

9. Voltooi die getalpatrone en skryf die reël:

(byvoorbeeld “tel elke keer 2 by”)

a) 103; 106; 109; ______; ______; ______; ______; ______;

_____________________________________________________

b) 205; 215; 225; ______; ______; ______; ______; ______;

_____________________________________________________

c) 100; 150; 200; ______; ______; ______; ______; ______;

_____________________________________________________

d) 58; 158; 258; ______; ______; ______; ______; ______;

_____________________________________________________

11

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 12: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

10. Skryf getalsimbole

• Mamma skryf enige getal van 0 – 500 in woorde en jy skryf dit in simbole bv.

Mamma skryf driehonderd vier en tagtig en jy skryf op papier: 384

11. Plekwaarde

Breek die volgende getalle op bv. 719 = 7H + 1T + 9E

192 = 567 =

856 = 448 =

901 =

Bou die volgende getalle op

bv. 1H + 7T + 2E = 172

5H+1T+9E= 9H+7T+0E=

3H+1T+2E= 4H+4T+6E=

6H+7T+3E=

12. Getalwaarde

Breek die volgende getalle op

Bv. 135 = 100 + 30 + 5

621 = 172 =

793 = 238 =

920 =

Bou die volgende getalle op

Bv. 100 + 30 + 5 = 135

200+50+8= 500+80+1=

700+40+3= 400+50+9=

900+20=

12

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 13: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

English First Additional Language

13. Choose the correct word for the sentence:

A) The girls (drinks / drink) water every day.

B) The man (walks / walk) to stay fit.

C) Susan (eat / eats) her vegetables every day.

D) I (runs / run) 5 km every week for exercise.

E) All the children (reads / read) about healthy food

******************************************************************************************************************

Woensdag 22 April

1. Hoofletters en /lees/tekens

(Skryf in elke 2de straatjie. Skryf die hoofletters in die boonste straatjie en

vul die leestekens op die regte plekke in.)

E H L

1. ek haal meel, eiers, olie, melk en sout uit want ons gaan koek bak 1 5

2. san en sarie wil gaan swem maar hulle moet eers hulle kamer opruim 2 2

3. eina my toon 1 2

4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1

5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery. 2 2

6. hoekom is daar saterdag nie skool nie 2 1

13 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 14: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

2.‘n Byvoeglike naamwoord beskryf die selfstandige

naamwoord. Bv. Die soet seun speel met die groot hond.

• Vul jou eie byvoeglike naamwoorde in om die sinne te voltooi.

My ____________ sussie skryf ‘n ____________storie in haar boek.

Die ____________ juffrou help die ____________ kind.

Mamma dra haar ____________ rok kerk toe.

Ek het my ____________ mus en my _____________ trui aan.

Die _____________ kat sit op die ____________ mat.

• Onderstreep die byvoeglike naamwoord in die volgende sinne.

My vriendelike pa sny die lang gras.

Die ou oom ry in sy rooi kar.

Die bruin hond jaag die swart kat.

Die lang seun spring hoog om die rooi krieketbal te vang.

3. Lees bladsy 20 van jou leesboek.

4. Oefen spelwoorde -lm woorde (bl. 3) 5. Doen Skrifkaart 3 (bl. 4)

14

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 15: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

6. Fynmotories

• Oefen vingers met ’n rekkie en klei. (kleiresep, bl. 19)

7. Grootmotories • Beweging – galop, vorentoe, agtertoe, sywaarts • Kruiwastoot • Driebeenresies

8. Kunsaktiwiteit

• Maak ’n kleifiguur van ’n dier. 9. Telaktiwiteite

• Tel in veelvoude van 2 en 5 van 100 tot 500 en terug

10. Skryf in uitgebreide notasie: bv. 76 = 70 + 6

a) 29 = ________________________________________________

b) 105 = ________________________________________________

c) 367 = ________________________________________________

d) 414 = ________________________________________________

e) 401 = ________________________________________________

15

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 16: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

10. Skryf die volgende getalle, kyk eers na die voorbeeld:

a) 1 honderd + 3 tiene + 0 Ene = 130

b) 2 Honderde + 5 Tiene + 6 Ene = __________________

c) 3 Honderde + 0 Tiene + 8 Ene = __________________

d) 14 Tiene + 8 Ene = __________________

11. Vul die volgende plekwaardes in

H T E 234

361

409

12. Kleur die regte hoeveelheid in om die getal voor te stel

185 320 432 101

16

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 17: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

13. Lees die volgende raaisels oor plekwaarde en

omkring die regte antwoord in die blok.

Ek is ‘n 3 syfer getal. Ek is kleiner as 300. My honderd is ‘n ewegetal. En my tiene is in die 3 maal tafel. Ek is ‘n onewe getal. Wie is ek? ______________

413 291 312 91

337 236

English First Additional Language

14. Fill in the correct verb

1. Peter __________________ in the school choir. (sing)

2. The boys____________________ the ball. (kick)

3. I like to ____________________ with my sister. (play)

4. The cat ____________________ the strange man. (scratch)

5. Teachers _____________________ us at school. (help)

6. The girl _______________________ her work at home. (do)

7. The choir ______________________beautiful. (sing)

8. Mother ________________________delicious food. (make)

9. The dog _______________________at the baby. (bark)

10. The netball team ________________ the match. (win)

17

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 18: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

Donderdag 23 April. Lees bl 21 van leesboek.

1. Skryf jou eie storie. Hier is twee voorblaaie van storieboeke. Daar is een vir dogters en een vir seuns. Kyk na die prent en skryf jou eie storie wat pas by die prent. Lees ook agterna jou storie vir jou familie.

2. Doen skrifkaart 4 (bl. 5) 3. Woordsoorte

Gebruik jou eie storie en skryf 5 van elke woordsoort in die blokke.

Selfstandige naamwoorde Byvoeglike naamwoorde Werkwoorde

18

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 19: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

4. Fynmotories

• Oefen vingers met ’n rekkie en klei. (kleiresep, bl. 19)

5. Grootmotories

a. Beweging – galop, vorentoe, agtertoe, sywaarts b. Kruiwastoot c. Driebeenresies

6. Telaktiwiteite

• Tel in 10e van 200 – 500. • Voltooi:

6 x en ÷

1 2 x 6 = 7 5 x 6 =

2 18÷6= 8 12÷ 6=

3 3 x 6 = 9 12 x 6 =

4 36÷6= 10 60 ÷ 6=

5 8 x 6 = 11 7 x 6 =

6 66÷6 = 12 54 ÷ 6 =

19 Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 20: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

7. Kyk na die versameling en voltooi die vrae.

Hoeveel skoenlappers skat jy is daar? _______ Maak groepe van 4. Hoeveel skoenlappers tel jy? ______ Hoeveel skoenlappers sal ek hê as ek hulle verdubbel? ______ Hoeveel skoenlappers sal ek hê as hulle halveer? ______

10. Groepeer en tel die volgende voorwerpe volgens instruksies.

Groepeer in groepe van 2.

Daar is _____ sterre altesaam.

Daar is 4 seile aan elke meule. Hoeveel

seile is daar altesaam? _____

Groepeer in groepe van 3

Daar is _____ harte altesaam.

Groepeer die blomme in groepe van 2.

Hoeveel blomblare is daar altesaam? ___

20

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 21: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

English First Additional Language

11. Underline the correct verb in each sentence

1. Susan climb/climbs the stairs every day.

2. On Saturday we visit/visits our grandparents.

3. The teacher write/writes with chalk.

4. The child runs/run on the field.

5. I read/reads a book every day.

6. My dad work/works in his office.

7. Mother cleans/clean the house.

8. All the children eats/eat their lunch.

9. Peter jump/jumps up and down.

10. Why do/does Mary play outside?

Write 4 sentences in the present tense. Start with the given words.

1. He (kick) ______________________________________________________________________

2.They (play) _____________________________________________________________________

3. I (go) _________________________________________________________________________

21

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 22: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

Vrydag 24 April

1. Woordsoorte

Omkring die woordsoorte met die kleure soos aangedui.

Werkwoorde - blou

Selfstandige naamwoorde - groen

Byvoeglike naamwoorde - oranje

1. Daar sit ‘n klein, bruin voëltjie in die groot, groen boom. 1 2 4

2. Pieter maak die hout hekkie oop en stap na die blou kar toe. 2 3 2

3. ‘n Wit swaan met ‘n lang bek swem in die dam. 1 3 2

4. Die man wat uit die vliegtuig spring, se valskerm is rooi en sy 1 4 2

helm is blou.

5. Die ou koning staan by die hoë heining en kyk na die groen 2 3 3

wurm.

6. Die skelm met die swart mus op sy kop, steel al die pruime, 1 5 1

piesangs en druiwe.

7. Die springbok met die kort horings skuil onder die digte bos, 2 4 4

sodat die groot, kwaai leeu hom nie kan vang nie.

2. Mamma of Pappa moet asb. hierdie woorde en

sinne vra. U kind moet dit op ’n papier skryf.

Spelling (-lm & -rm)

1. derm 3. talm 5. salm

2. valskerm 4. grashalm Diktee

1. As dit warm is, sit die swerm voëls op in die palmboom. 2. Die polisie beskerm ons teen skelms.

3. Na die storm is die see weer kalm.

4 Die alarm maak darem ‘n harde geluid.

5. Ek lees Psalm 23 in die Bybel.

22

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 23: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

3. Lees ’n boekie uit jou eie leesboekrak. 4. Fynmotories

• Oefen vingers met klei. (kleiresep, bl. 19) • Maak dinosourus voetspore.

5. Grootmotories

• Beweging – galop, vorentoe, agtertoe, sywaarts • Kruiwastoot • Driebeenresies

6. Kunsaktiwiteit

• Gebruik leë toiletrolle en maak diere daarvan.. 7. Telaktiwiteite

• Tel in veelvoude van 2, 5 en 10 van 0 tot 500 en terug

23

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 24: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

8. Teken simmetrielyne (stippellyne) vir die volgende vorms.

a) b) c) d)

10. Vul in of die simmetrielyne vertikaal, horisontaal of diagonaal is.

11. Voltooi die simmetriese diagram van die volgende figure:

12. Kleur die vorms in wat simmetries verdeel kan word:

a) b) c) d)

24

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Vorm Horisontaal Vertikaal Diagonaal

a

b

c

d

Page 25: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

English First Additional Language

13. Read the story. You can draw a picture about the story.

Thandi and Thomas were lost!

Thandi and Thomas were lost in a forest. They did not know which way to go. They were afraid. Thandi heard an owl screeching. She grabbed Thomas and they ran away.

Suddenly they came to a house made of delicious sweets.

Even the flowers in the garden were made of sweets. The roof was made of smarties in many different bright colours. The chimney was made of liquorice. The wall was made of chocolate. The door was made of toffee.

“Let’s stay and eat the wall,” said Thandi. It was delicious. “Let’s stay and eat the door,” said Thomas. It was delicious, too!

Suddenly an old man came out. “Stop eating my house,” he shouted. “Go away! You can’t play here.” He chased after them. The children did not wait. They ran away as fast as they could.

The children ran quickly down the forest path. Luckily, it was the right path this time. Soon they saw Thandi’s parents. They were looking for them! Thandi and Thomas were safe and happy.

25

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 26: Graad 3 Afr - laerskoolbosveld.co.za · 1 2 4. as lesedi verjaar gaan ons almal by die spur in pretoria eet 4 1 5. kobus is baie moeg want hy het heeldag saam met tebatso fiets gery

Kleiresep

500 ml koekmeel

200 ml sout

30 ml kremetart

Plaas alles in ’n kastrol en voeg by:

500 ml water

30 ml olie

Bietjie kleursel en geursel

Metode

• Roer oor hitte tot klonte begin vorm.

• Voer rolbewegings met houtlepel uit tot alle klammigheid geabsorbeer is.

• Dit lyk soos ’n groot gemors, maar hou net aan totdat ’n bol gevorm word.

• Haal uit pot. Pasop dit is baie warm!

• Knie dit soos brooddeeg totdat dit afgekoel en elasties is.

• Laat dit heeltemal afkoel totdat dit in ’n sakkie en in ’n plastiekbak

gebêre kan word. • Moet nie in yskas plaas nie.

• Dit hou lank in plastiekbak, indien dit lugdig geseël word.

26

Graad 3 Week 2 ©Skoleondersteuningsentrum