6
Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn Baie welkom by ons Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Oggenddiens Where are you going? Prof Derrick Mashau Eredienste Duxbury: 09:30 Prof Derrick Mashau Skriflesing: Sagaria 2:1-13 Sang: Ps 138b:1, 2 Sb 9-3:1, 2 Ps 50a:1, 2, 11 (tweede melodie) Ps 147b:1, 2, 4 (tweede melodie) Duxbury: 18:30 Prof Derrick Mashau Skriflesing: 2 Samuel 7:18-29 Sang: Sk 10-2 Ps 89a:2, 6, 11 Sk 13-3 Troye: 10:00 Ds Fanus Heystek Skriflesing: Matteus 6:5-13 (teks: vers 10b) Sang: Ps 103:1, 9 Ps 19:6 Lb 169:1, 2, 3 Sk 10-1:1, 2, 4 New Life City Church Reitz Street: 09:00 Fanie vd Schyff 01 September 2013 Saam op pad met God Aanddiens When God has spoken... Prof Derrick Mashau Hart & Hand Hart & Hand Maandag 2 September 19:00 aangebied deur Fanie Troyestraat Waarom die byvoegsel by die derde bede: “... op aarde soos in die hemel”? Ds Fanus Heystek Die aarde en die hemel het elk hul eie geskiedenis in die doen van die wil van God. Daar was selfs ’n tyd waarin die mens op aarde gehoorsamer was as die engele in die hemel. Vier tydperke kan onderskei word. Tekens van die tye

Hart en hand 1 september 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Brooklyn

Citation preview

Page 1: Hart en hand 1 september 2013

Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn

Baie welkom by ons Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof

Oggenddiens

Where are you going? Prof Derrick Mashau

Eredienste Duxbury: 09:30 Prof Derrick Mashau Skriflesing: Sagaria 2:1-13 Sang: Ps 138b:1, 2 Sb 9-3:1, 2 Ps 50a:1, 2, 11 (tweede melodie) Ps 147b:1, 2, 4 (tweede melodie)

Duxbury: 18:30 Prof Derrick Mashau Skriflesing: 2 Samuel 7:18-29 Sang: Sk 10-2 Ps 89a:2, 6, 11 Sk 13-3

Troye: 10:00

Ds Fanus Heystek

Skriflesing: Matteus 6:5-13 (teks: vers 10b) Sang: Ps 103:1, 9 Ps 19:6 Lb 169:1, 2, 3 Sk 10-1:1, 2, 4 New Life City Church Reitz Street: 09:00 Fanie vd Schyff

01 September 2013

Saam op pad met God

Aanddiens

When God has spoken... Prof Derrick Mashau

Hart & Hand Hart & Hand

Maandag 2 September

19:00

aangebied deur Fanie

Troyestraat

Waarom die byvoegsel by die derde bede: “... op aarde soos in die hemel”? Ds Fanus Heystek Die aarde en die hemel het elk hul eie geskiedenis in die doen van die wil van God. Daar was selfs ’n tyd waarin die mens op aarde gehoorsamer was as die engele in die hemel. Vier tydperke kan onderskei word.

Tekens van die tye

Page 2: Hart en hand 1 september 2013

Gelukwense Vlieg ek met die daeraad na die ooste, of gaan woon ek in die verre weste, selfs daar sal u hand my lei, en u krag my ondersteun. (Psalm 139:9-10)

1/9 Chané Bloemhof 082 259 1815

1/9 Niklaas Venter 082 554 9560

2/9 Janneke Claassen 083 457 5960

2/9 Annatjie Coetzer 012 804 5801

2/9 Debbie Lemmer 082 331 9326

2/9 Magda Richards 082 551 3625

3/9 Johande Ehlers 072 304 7509

3/9 Caru Viljoen 074 152 2725

4/9 Carine Bekker 084 583 2906

4/9 Helena Breytenbach 083 660 7851

4/9 Erna Potgieter 012 460 2823

4/9 Marina Smit (Ob) 079 984 5166

5/9 Thinus Bekker 083 444 2329

5/9 Linél de Beer 072 054 6459

5/9 Anna-Marié Helberg 083 239 1866

5/9 Lynette Helberg 073 681 1371

5/9 Kobus Sonnekus 012 348 9990

6/9 Cobus van Marle 083 375 5760

7/9 Gert Erasmus 072 434 6869

7/9 Santa Taljaard 072 191 2858

Ter approbasie As ouderling: Jan Breed As diaken: Carlé Erasmus

Vandag: Jeug-kleingroepe

Maandag: 19:00 Dissipelskapkafee

Dinsdag: 18:30 Juventus

Woensdag: 18:00 Bedieningskommissie

Vrydag: Lentekamp

Dagboek

Troyestraat-dagboek Woensdag 4 September:

Bybelstudie by Kronendal om 09:30.

Maandag 9 September om 10:00: Raadsvergadering van Residentia Stigting se Sunnyside-afdeling. (Brooklyn is meewerkende kerkraad met vier verteenwoordigers.)

Woensdag 11 September: Bybelstudie by Troyestraat om 10:30. Tema: 1 Petrus 4

KVA-vergadering

Let asseblief daarop dat die KVA-vergadering wat vir Donderdag geskeduleer was, skuif na Dinsdag 10 September om 12:00 in die konsistorie.

Eljadahuis Danksy gereelde voedselskenkings van gemeentes regoor Pretoria kan daar daagliks by Eljadahuis aan baie behoeftige gesinne en Koningskinders ’n maaltyd voorsien word. As jy ’n bydrae wil maak, kan nie-bederfbare kos in die houtkis in die saal se voorportaal geplaas word. In die vorige uitgawe van Hart en Hand het die takkode per abuis uitgeval by die bankbesonderhede. Hier volg Eljadahuis se korrekte bankbesonderhede: Rekeninghouer: Eljada Huis Rekeningnommer: 044396058 Bank: Standard Bank. Taknommer: 051001.

Gereformeerde Kerk Andeon/Bergsig se

Dopperfees Dit vind plaas op 14 September 2013 by die NG Kerk in Denyssenlaan, Mountain View. Om 09:00 kan u ontbyt nuttig vir slegs R25. Om 09:35 is dit rugby, Suid-Afrika versus die All Blacks. Daar is verskeie stalletjies en om 12:00 tree Pieter Koen op teen R50 p.p. Sien u daar!

Page 3: Hart en hand 1 september 2013

Voorbidding – Noord-Korea Bid vir al die Noord-Koreaanse vlugtelinge in China. Mag hulle die Here ontmoet in skuilhuise en terugkeer na hul vaderland, toegerus met die Evangelie. Bid ook vir dié wat tans in vrye lande is. Hulle moet die verlede en die feit dat Noord-Korea agtergelaat is, verwerk, asook aanpas by ’n nuwe kultuur.

Naasteliefde Aangesien ons almal lede van die liggaam van

Christus is, wil ons graag mekaar se lief en

leed deel, meeleef en daaroor saambid.

Indien jy bewus is van enige siekte of krisis,

neem die vrymoedigheid en kontak die

kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374

1974 sodat ons dit onder die aandag van die

gemeente kan bring. Kontak gerus een van

die predikante vir meer sensitiewe

persoonlike sake.

Meelewing Erna Potgieter en Linda Petrick se moeder en die grootmoeder van Elke en Ulrike Petrick is gedurende die week oorlede. Ons bid hulle die troos van die Here toe.

Siekte Baie sterkte aan Rie Kroes met die behandeling wat eersdaags begin. Ons bid haar krag en seën toe.

Voorbidding Voorbidding word gevra vir Griffel se Lentekamp wat Vrydag begin en Fanie se Belydeniskamp van 13 tot 15 September. Ons bid dat dit geseënd sal wees en veel vrug sal dra!

Sodwana-uitstappie vir

die gemeente Van 13 tot 16 Desember. Duik-, visvang- en kuiernaweek. Indien u belang stel, kontak Fanie so spoedig moontlik

Diensgroepe Voorbidding Kontak Leonora Schreurs by 082 940 8938

Agapé Kontak Soekie Kruger by 083 305 0323

Projekte

Wina Cameron 082 859 5216

Nuwe lidmate

Kontak Elfrieda Marais by 072 179 5847

Siekes Kontak Joëlna Heslinga by 082 374 1974

Verjaarsdae

Kontak Rika Lubbe by 083 454 8167

Begrafnis Kontak Petra de Klerk by 082 553 8602 - Duxburyweg, Annetjie Jurrius by 012 440 469 – Troyestraat

Juventus –

Diensgroep vir Studente

Kontak Willem Daling 082 929 3971

Kampe Kontak Griffel van Wyk 012 362 0320

TAB (Tiener Aksie Brooklyn) Kontak Danie Eloff 083 952 4764

60 Plussers Kontak Niek Wiechers, 012 361 5067

Susan Strijdom diensgroep Kontak Wina Cameron 082 859 5216

Karmel diensgroep Kontak Stephanie Henning 012 440 7569

Troyestraat diensgroep

Kontak Hanneke Joubert 012 341 3020

Page 4: Hart en hand 1 september 2013

Kantoor

Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 012 362 0069 086 639 1789 (Faks)

E-pos

WEBtuiste

Sondae Administrasiehulp

[email protected]

www.gereformeerdbrooklyn.co.za

Marga Koelman 082 923 2346 Sondae in die kerkkantoor Musiekdirekteur – Duxburyweg:

Philip Loots 082 614 9415

Predikante verbonde aan die gemeente:

Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr)

012 348 2467 083 446 6096 [email protected]

Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr) 012 362 0320 082 354 3726 [email protected]

Fanus Heystek (Troyestraat-bedieningspunt) 012 542 3662 073 777 1254 [email protected]

Derrick Mashau (New Life City Church - kerkplant in Sunnyside)

082 971 2725 [email protected]

Reëlings

Datum Plek Diensbeurt Kollekte Skinkbeurt

1 Sep Duxbury Ouderling Danie Eloff

Diaken

Anita Cilliers

Onder die diens Diakonale werk

By die deure Trans-Oranje Instituut vir

Buitengewone Onderwys

Ina

25 Aug Troyestr

8 Sep Duxbury Ouderling Kobie

Venter Diaken Bennie

Aucamp

Onder die diens Diakonale werk

By die deure Uitreikfonds

Soekie

8 Sep Troyestr Dienste deur

Hervormde Kerk

Baie dankie vir jou

finansiële bydrae! Met meer bydraes groei ons impak! ABSA, Hatfield-tak, takkode: 334 745, Rekeningnommer: 540 340 110 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydrae elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie!

Bankbesonderhede Diakonale kas: ABSA-tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rekeningnommer: 540 280 126 (Tak – Hatfield).

Page 5: Hart en hand 1 september 2013

Multimedia- en klankdiensgroep As jy iets van rekenaars, klank, PowerPoint en

multimedia weet, kom help ons in hierdie bediening.

Kontak Werner Pieterson by 082 904 588.

Versoek van klerebank Ons het dringend no. 7-manskoene of manstekkies nodig. As u kan help, gee dit asb. by die kerkkantoor af.

Tweedehandse boeke Aanvullend tot Hermann Pretorius se boeketafel, wil ons graag tweedehandse geestelike boeke verkoop. Die fondse sal vir Bybelverspreiding gaan. Maak plek vir nuwe boeke op jou reeds oorvol boekrak. Bring vir ons daardie boeke wat jy nooit weer sal lees nie. Boeke kan vir Johanna Hellberg, Linda van Vuuren of Erna Kruger gegee word.

LENTETEE VRYDAG 13 SEPTEMBER

Alle senior lidmate, 70 jaar en ouer,

word uitgenooi na hierdie geleentheid

Tyd: 09:00 vir 09:30

Al hierdie lidmate sal telefonies gekontak word deur die Agapé-diensgroep.

Teken asb. hierdie datum in u dagboek aan. HIERDIE SPESIALE KUIERGELEENTHEID

MOET U NIE MISLOOP NIE!

Laai MP3 Preke af

1.Klim op die GKBrooklyn Wi-Fi hotspot

2.Gaan na http://192.168.2.1 OF skandeer die QR-kode met jou foon.

3.Kies die preek waarin jy belangstel.

4.Click die Download knoppie

Biltongfees 2013

Page 6: Hart en hand 1 september 2013

ADVERTENSIES

1. PERSOONLIKE STILIS Verveeld en gefrustreerd met die klere in jou kas? Bestee jy te veel geld aan klere wat jy nooit dra nie? Kontak my gerus vir persoonlike stilering en ’n klerekaskonsultasie. Ek help jou om daagliks stylvol te lyk sonder al die frustrasie! Kontak Corlia by 082 960 8771. 2. MEENTHUIS: BELA-BELA (WARMBAD) Eenslaapkamer-meenthuis te koop in aftree-oord (Caritas) in Bela-Bela. Toesluitmotorhuis, verskeie verbeterings aangebring. Veilige en boomryke omgewing. Mediese sorg beskik-baar. Skakel Emmie by 012 341 8264 vir meer inligting. .

3. FOTOGRAFIE VIR PASGEBORE BABA (binne die eerste 10 dae) Hoe geseënd is ek om met een van die wêreld se wonderwerke te kan werk! Dit is my nuwe passie en ek wil dit baie graag met julle deel. Kontak my gerus indien jy belang stel om jou baba te laat afneem en/of navrae het oor koste: Suné Taljaard by 078 460 1932 of [email protected] 4. WERK GESOEK ’n Damestudent soek ’n nauurse werk (administratief of in die gasvryheidsbedryf) vir ’n ekstra inkomste. Vir meer inligting, kontak 079 516 0959

ADVERTENSIEBLAD Koste? Geen! • Hoekom? So kan ons mekaar ondersteun deur kennis te neem van produkte of dienste van medegelowiges. • Wat? Enige iets wat vir ’n medegelowige van waarde kan wees. • Formaat? Slegs teks, geen grafika nie, anders raak die e-pos te groot en stadig vir gewone telefoonlyne. • Waarheen? Stuur u advertensie na die kerkkantoor by: [email protected]

Wanneer? Sommer nou. • Advertensies sal slegs drie weke geplaas word. Indien u dit weer geplaas wil hê, moet u die bewoording verander en weer instuur.

Stokperdjie-ontbyt vir manne Wanneer: Saterdag 7 September Tyd: 08:00 Waar: GK Pretoria-Brooklyn Wat: Stokperdjie-ontbyt vir manne en seuns Hoe werk dit: Manne wat stokperdjies het, bring en wys vir almal wat hulle doen. Die doel is om as manne net lekker saam te kuier. Skottelbraaigeriewe en koffie sal voorsien word. Bring saam: Eie ontbyt soos twee eiers, spek en wors. Ons braai dit saam en almal geniet alles saam. Bring ook eie eetgerei en ’n beker vir koffie saam. Dis nie nodig vir frilletjies en valletjies nie – dis die manne wat saamkuier . Bring jou stokperdjie as jy een het. Stokperdjie: Kom wys die ander manne wat jy in jou vrye tyd (as jy so iets het) doen. Dink radarkarre, modelvliegtuie, seëlversameling, houtwerk, ens. Hulp: Enigiemand wat graag kan en wil help met die reëlings kontak asb. vir Ian Mitchell by 082 782 5463.