7

Click here to load reader

Hart en Hand 2011-06-19

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Hart en Hand Nuusbrief vir GK Brooklyn

Citation preview

Page 1: Hart en Hand 2011-06-19

Waar: Duxbury 9:30Predikant:Griffel van WykTeks: Efesiërs 6:5-8

Preekskema:Wil jy wees waar jy is? Wil jy doen wat jy doen? Is dit waarvoor jy elke dag

opstaan die moeite werd? Gedagtes oor die eentonigheid van opstaan, eet, werk, slaap, opstaan, eet, werk, slaap

Sang:Ps 147b:1,2,4Sb 1-1:2Sb 20-1:1,2,3 [Melodie Ps. 134]

Sb 20-1:4,5 [Melodie Ps. 134]

Waar: Duxbury 18:30Predikant:Fanie van der SchyffSkriflesingGal 1: 1-10 (7)

Preekskema:Is ons Jesus en Jesus van die Nuwe Hervormers en Jesus van die Galasiërs dieselfde Jesus as die Jesus van die Woord.

Sang:

Sb 20-1: 5,6Sb 20-2: 5,6,7Sb 15-7: 4,5Ps 33A: 5,6

Waar:Karmel 09:00Troye 10:00Predikant:Ds Fanus HeystekSkriflesing:

Romeine 8:31-39 (33) PreekskemaOns kyk na die volgende:1. Wie die uitverkorenes in Rome aangekla het. En wie ons vandag kan aankla.

Werk, werk, werk

19 Junie 2011Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die geloof.

Net een Evangelie

Ons is Jesus se getuies oor die aanklag teen ons,

Page 2: Hart en Hand 2011-06-19

2. Waarvan en waarom gelowiges aangekla word.3. Wat ons as getuies van Jesus op die aanklagte moet antwoord.

Sang:Ps 29: 1, 3 + 5 Ps 119: 1Ps 4: 1 Sk 15-5:1, 4 + 7

2

Page 3: Hart en Hand 2011-06-19

Where: New Life City Church Reitz str 09:00 – 11:00Pastor:Derrick Mashau

Scripture:John 6:60-71

Text: Jesus alone is the bread of life that gives eternal life

Naasteliefde:Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien u bewus is van enige siekte of krisisse neem die vrymoedigheid en kontak die Kerkkantoor, dat ons dit onder die gemeente se aandag kan bring. Vir meer sensitiewe persoonlike sake is u welkom om een van die predikante te kontak

Siekte:Coert van der Walt se gesondheid is nie na wense nie en ons bid hom en suster Erla die krag en sterkte van ons Hemelse Vader toe.

To all ministers and elders interested in Church RevitalizationThe next CRUMA Seminar on Church Revitalization will be held in Pretoria (Sunnyside) on the 25th and 26th of July 2011. Please reserve the date in your Calender. More information will be sent ASAP Ds Naas FerreiraGereformeerde Kerk Rietvallei Tel: (012) 345 20490828973966 [email protected]

Nuus van TroyestraatDie KLEREVERKOPING het ‘n opbrings van meer as R 1500 opgelewer en die PANNE-KOEKE het ons fonds met ‘n verdere R 2000 aangevul. Ons waardering aan almal wat hard gewerk het. Die eintlike pluspunt is dat ons nuwe vriende kon maak en mekaar beter kon leer ken. Skouer aan skouer stap ons in dienswerk die weg na die

hemelpoorte. Ons aardse tyd kry deur opofferings ‘n dieper dimensie.In Augustus word ‘n KERRIE + RYS oggend beplan.

Dagboek:Woensdag10:45 Bybelstudie in NebohofsaalVrydagSkole sluit

Instrumente!Enige iemand wat instrumente kan bespeel en belangstel om betrokke te raak by die musiekbediening word gevra om vanoggend of vanaand na die erediens agter te bly en met Phillip Loots te gesels.

Ons wil asseblief almal se epos adresse hê – stuur sommer ’n epos met jou naam en van na [email protected]

Baie dankie vir jou finansiële bydrae! Met meer bydraes groei ons

impak!ABSA, Hatfield tak, takkode: 334 745Rekeningnommer: 540 340 110Naam: Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydraes elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie!

Bankbesonderhede - Diakonale-kas:ABSA tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rek nr: 540 280 126. (tak –Hatfield)

Bread?

Page 4: Hart en Hand 2011-06-19

Gelukwense aan die verjarendes...”“Vrede laat Ek vir julle na; my

vrede gee Ek vir julle”Joh 14:27

19/06 Hestie du Plessis 072 383 951019/06 Rika Lubbe 083 454 816720/06 June Breedt 012 345 007220/06 Thinus de Wet 083 268 288920/06 Dina Naude 012 341 409221/06 Bellie van Wyk 083 602 166221/06 Riekie Buter 012 361 412622/06 Ruaan van Wyk 082 597 774822/06 Gerhard J v Vuuren 082 551 864722/06 Steinman de Bruyn (snr) 082 559 878623/06 Marilee Bouwman 084 780 570123/06 Leonore Jacobs 082 775 440123/06 Chrissie van Vuuren 012 343 0390 x 18124/06 Jeanette Oosthuizen 082 293 728525/06 Rudi Brits 073 151 510325/06 Naas Steenkamp 084 264 972425/06 Dawid Snyman 083 669 4667

EljadahuisDaar word maandeliks baie gesinne gehelp met die kosse wat regoor Pretoria deur gemeentes ingesamel word. Baie dankie Brooklyn gemeente vir jul gereelde en gulhartige bydraes! Die nie bederfbare kosse kan in die houtkis in die saal se voorportaal geplaas word. Baie dankie.

Moot-jeugkampStreeksinode Pretoria se skoolverlaterskamp vir Gr 10 - 12 leerders is om die draai! Geestelike groei, probleem hantering, berading sowel as pret, sports en baie kuier vir jongmense. 1 - 8 Julie teen R750 Alle besonderhede is by www.mootkamp.co.za en die inskrywings vind ook via die webtuiste plaas.

SestigplussersPannekoektyd by Harrie’s Pancakes, Pretoriusstraat (regoor die Amerikaansse ambassade) op 23 Junie om 10:00. Sien julle daar!! Niek

BybelstudieWoensdag 22 Junie om 10h45 in Nebo-hofsaal. Tema (op versoek): ‘n Oorsig oor die boek Openbaring.

Dissipelskapkafee Maandagaand om 19:00 hou ons Dissipelskapkafee in die kerksaal. 20 Junie : Gebed is om op God se woord te antwoord – Paul. Die Kafee sal weer na die skoolvakansie, op 18 Julie oopmaak. Paul sal dan die gesprek oor ‘Die Groei storie’ lei. Moet dit nie misloop nie!!! Almal is baie welkom!!

Drakensberg-seunskoorOp 22 Julie om 19h00 tree die wêreld-bekende Drakensberg-Seunskoor op in die St Mary's DSG saal in Duxburyweg Hillcrest; een van die min kore in Suid Afrika wie se roem ver buite die landsgrense strekHulle het sopas teruggekeer van 'n drie weke toer deur die VSA met 'n uitgebreide repertorium van klassieke, pop -en volksmusiek Kom geniet 'n wonderlike aand saam met jong talentvolle stemme Fondse gegenereer word aangewend vir die Gereformeerde Kerk Pretoria- Brooklyn se uitreik-programme. Kaartjies @ R120 is beskikbaar by: Kerkkantoor 012 362 0062 Harm Schreurs 082 376 0527Daan Guillaume 083 254 2994Bets Engelmohr 082 320 9133Esther Naude 072 212 6203Wina Cameron 082 859 5216Fanie van der Schyff 083 446 6096of Computicket.

Vertrek met attastasie:Mdonga Malwande WapadrantZulu Benjamin PromosaDe Lange Petro Wonderboom-Suid

Ons Webtuiste: Laai preke af Lewer kommentaar op preke Vra vrae en gesels saam op die blog Kry gemeente nuus en info Hart en Hand inhoud

Page 5: Hart en Hand 2011-06-19

als by www.gkbrooklyn.org.za

Kontak ons…Admin-hulp op Sondae:Marga Koelman082 923 2346Sien inligtingtafel in die saalKantoor:Rentia de Beer en Ela Mostert

(012) 362 0069 [email protected] www.gkbrooklyn.org.zaPosbus 11168, Hatfield, 0028

Predikante verbonde aan die gemeente:

Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr.):(012) 348 2467 / 083 446 [email protected]

Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr.):(012) 362 0320 / 082 354 [email protected]

Fanus Heystek (Troyestraat bedieningspunt)(012) 542 3662 / 073 777 [email protected]

Derrick Mashau (New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside – afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom)082 971 [email protected]

Brian de Vries: (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool - afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation)(013 947 2179 / 079 933 [email protected]

Neem Kennis:Hierdie Sondag : 19 Junie 2011DiensbeurteOuderling: Schalk van Vuuren

Diaken: Joêlna Heslinga

KollekteOnder die diens: Diakonale werk

By die deure: Uitreikfonds

Volgende Sondag: 26 Junie 2011DiensbeurteOuderling Hendrik Helberg

Diaken: Anita Cilliers

Kollekte Onder die diens: Diakonale werk

By die deure:GKSA Sustentasiekas

Diensbeurte Troyestraat 19/06Pieter Heslinga, Petrus Bekker

Diensbeurte Troyestraat 26/06Colin Cameron, Tjaart BusuaSkinkbeurte vir Duxburyweg19/06 Anita Cilliers, Gerda Carney26/06 Joëlna Heslinga

www.gkbrooklyn.org.za