9
Groeiende Troos Belydenis geleentheid 11 November Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die ...saam op pad met God ...in Pretoria

Hart & Hand: 11 November 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Hart & Hand: 11 November 2012

Citation preview

Page 1: Hart & Hand: 11 November 2012

Groeiende Troos Belydenis geleentheid

11 November 2012Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die geloof. ...saam op pad met God ...in Pretoria

Page 2: Hart & Hand: 11 November 2012

Waar: Duxbury 9:30Predikant:Griffel van WykSkriflesing:Rom 3,5,12HK Sondag 1

Preekskema So nou en dan wens ek dat ek net weer op my ma se skoot kon gaan klim... maar ek weet, hoe lekker ook al... daardie troos hou nie. Wat troos ’n Christen... en kan jou troos meer word in plaas van vervaag en verdof?

Sang:Ps 125c:1,2,3Sb 12-3:1,2Ps 71b:6,11Ps. 134:4Ps 33a:2,6,11Sb 5-4:1,2,6

Waar: Duxbury 18:30

Predikant:Griffel van WykSkriflesingLuk 2:8-20

PreekskemaDaar is basies vier fases waar jy kan wees op ’n spoor na 'n vredevolle verhouding met God.Die eerste fase is bang, die tweede is twyfel, derde is oortuig en vierde is aanbid. Waar trek jy... en wat vat dit om aan te beweeg?

Hierdie dienste word vandag deur die Hervormde Kerk gereël.

Van bang na aanbidding Kersprogram

Karmel- en Troyestraat eredienste

Page 3: Hart & Hand: 11 November 2012

New Life City ChurchWhere: Reitz str 09:00 and 18:00 Reverend:Prof Derick Mashau

Augustus dankofferTot op datum het ons R569 697.00 ontvang, maar u

is welkom om steeds bydraes te maak. Hartlike dank vir die wat reeds bygedra het

Stort asseblief u DANKOFFER in die koevert wat aan u gepos is, of maak ‘n oordrag na die bankrekening van die Gereformeerde Kerk Brooklyn Pretoria, Rek

nr 540 340 110 by ABSA Bank, met duidelike verwysing na u naam en dat dit bedoel is vir die

AUGUSTUS DANKOFFER.

Ter goedkeuring:As diaken: Hendrik Janse van Rensburg.

Voorbidding – MauritaniëVerskeie voormalige bedieningswerkers het ingestem om terug te keer na Mauritanië om die Kerk te gaan bemoedig. Bid dat hulle tyd saam met die plaaslike gelowiges geseënd sal wees en dat hulle ’n nuwe generasiesal toerus en sal help ten einde hul eie land met die Evangelie te bereik.

Naasteliefde:Aangesien ons almal lede van die liggaam van

Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien u bewus is van enige siekte of krisisse neem die vrymoedigheid en kontak die Kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082

374 1974 dat ons dit onder die gemeente se aandag kan bring. Vir meer sensitiewe persoonlike sake is u

welkom om een van die predikante te kontak

BedankingHartlike dank aan almal vir die meelewing en belangstelling tydens my operasie en daarna. Dit word opreg waardeer. Lucy Venter.

Siekte

Francina van Rooyen is steeds in Unitas hospitaal. Na verwagting sal sy oor die naweek ontslaan word. Dit gaan redelik, maar sy bly danksy haar geloof positief.Brooklyn BrokkiesAdverteer jou onderneming in Brooklyn Brokkies. Goeie blootstelling teen billike tariewe. Kontak Arthur Hall vir meer inligting: [email protected] of 083 387 3610

Vervoer:Indien vervoer na die Kerk benodig word kontak asseblief vir Bennie Aucamp by 072 014 8041, nie later as Saterdag 21:00.

Mense wat weg is:Indien u weet van enige persoon of persone wat nie meer in die gemeente is nie, of as daar name in die verjaardaglys verskyn en u weet die persone het uit die gemeente vertrek, gee ASSEBLIEF die inligting deur aan die Kerkkantoor

Dagboek:Vandag:09:15 Susan StrijdomBelydenisafleggingMaandag:UP eksamen begin19:00 DissipelskapkafeeWoensdag:09:30 Susan Strijdom18:00 Diakonie vergader in die konsistorie19:00 Kerkraad vergader in die saal

Troyestraat – Dagboek: Sondag 11 November: erediens om

10h00 in Fleurenville Woensdag 14 November:

Bybelstudie om 10h30 in Nebohofsaal. Tema: 1 Samuel 22 (God roep jou in die arena + Hoe kon God dit toelaat dat die priesters van Nob vermoor word?)

Page 4: Hart & Hand: 11 November 2012

Woensdag 21 November: Kleingroep in Harmoniehof

Nagmaal: Sondag 18 NovemberElke Kleingroep kan daardie dag sy eie kuier en afsluitings geleentheid vir die jaar hou en alles self reel. Daar sal dus geen gesamentlike Nagmaalete wees nie.

EljadahuisBy die Eljadahuis bly dit baie bedrywig en die nood bly groot. 'n Paar sommetjies het getoon dat daar in Augustus 'n 1000 monde gevoed is en in September 800. Die vakansie lê voor en baie mense is afhanklik van die kos wat hulle by Eljada kry. Ons vra dus bydraes in die vorm van nie-bederfbare kosse asb.

Gelukwense aan die verjarendes...”“Die Naam van die Here is ‘n sterk vesting; die

regverdige vind daar skuiling” Spr 18:10

11/11 Jolien Venter 072 102 225511/11 Alida Kruger 073 950 771612/11 Cornél Schoombie 082 906 680712/11 Magdaleen Nienaber 079 981 700112/11 Frans Kruger 082 729 906112/11 Nicolaas Erasmus 073 360 710412/11 Pieter de Beer 082 886 313513/11 Emmie Lee Karmel14/11 Rita Naude 012 755 951715/11 Sheila van Marle 082 772 645415/11 Ankia Roos 072 198 424015/11 Jerry Potgieter 082 802 909715/11 Daniél du Preez 012 346 574415/11 Magda Cunze 083 308 099516/11 Annemarie Bekker 083 527 435016/11 Jac Hoogenboezem 082 891 302116/11 Willem Marais 072 598 096517/11 Isaac Mokholoane 072 096 4395

Multimedia en klank diensgroep.As jy iets weet van rekenaars, klank, powerpoint en multimedia – kom help ons in hierdie bediening, kontak Werner Pieterson by 082 904 5885.

Dissipelskapkafee

Die Dissipelskapkafee is op Maandag-aande om 19:00 in die kerksaal van Duxbury kerk. Almal is baie welkom om dit by te woon.Die program vir die res van die jaar is as volg:Datum Tema Spreker12 Nov Die wonder van die

BybelFanus

Heystek19 Nov Die wonder van die

BybelFanus

HeystekOns is tans besig om volgende jaar se program vir die Kafee op te stel. Indien daar ‘n onderwerp is wat jy wil hê ons moet bespreek, gee dit asb vir Soekie Kruger op skrif of stuur dit aan haar per e-pos by [email protected]

Gholfdag - Baie dankie!!Dankie aan almal wat meegewerk het om die gholfdag ’n sukses te maak. Die spelers sowel as die skenkers. Dit word baie waardeer. Maak solank ’n aantekening, 8 November volgende jaar is ons groot gholfdag!!

SESTIGPLUSSERSOns gaan ons eie AFRIKAANS IS GROOT-

viering he om die jaar mee af te sluit.WANNEER? Die vierde Donderdag: 22

NovemberWAAR? By Erna en Bingle se huis:

Borderweg-oos 314, Lynnwood. HOE LAAT? om 10:00.

WAT/WIE BRING EK SAAM? Bring jou wederhelf, buurman/vrou, beste

vriend/vriendin, sodat ons 'n leerskare kan wees.

VIR NAVRAE, bel 082-453-2417Sien uit om julle almal daardie dag te sien!

Brooklyn BokmakieriesOns laaste uitstappie vir die jaar is na die ou Borakolalo "Nasionale Park" op DV Saterdag 17 November 2012.Daar is al 350 voëls aangeteken en verder is daar ‘n verskeidenheid wild te sien. Daar is ‘n lekker groot piekniek area (met braaigeriewe) waar ons middagete kan hou. Die reservaat bied verskillende roetes om te ry en daar is ‘n paar damme bo en behalwe die groot Klipvoordam.

Page 5: Hart & Hand: 11 November 2012

Dit sal 'n daguitstappie wees so pak ontbyt, asook vleis, bykosse en drankies vir die vleisbraai middagete. Onthou ook tolgeld, sonhoed, verkyker, veldgidse, kameras en toegangsgeld. Ons kry mekaar 04:45 by die kerk om nie later as 05:00 te ry nie (dis nogal 'n entjie). Andersins behoort ons 06:00 by die hek te wees indien jy verkies om self soontoe te ry.Die koste is soos volg: Kinders R20; Volwassenes R35; Pensionarisse R20; Motorvoertuig R10. Laat weet asseblief vir Arthur Hall ([email protected] of 083 387 3610) of jy kan saamgaan sodat ons weet wie wil saamry.

President Kruger kinderhuise – Sms PKK na 41092 en belê R25 in die toekoms van ons kinders!!

Eerstejaarskamp Pretoria 201319 – 25 Januarie 2012

R1150 vir 6 nagte en 3 lekker etes per dag.Facebook:

http://www.facebook.com/GKBrooklynNavrae: [email protected]

Skryf in by www.gkbrooklyn.org.za

Visie-Kamp 2013 (vir senior studente)12 – 16 Januarie 2013

R500 vir 4 nagte en 3 lekker etes per dagFacebook:

http://www.facebook.com/GKBrooklynNavrae: [email protected]

Skryf in by www.gkbrooklyn.org.za

Bybel op jou selfoon: God se Woord is by jou.Mense by die miljoene gebruik die Bible App™ om God se Woord deel van hul daaglikse lewens te maak. Laai die gratis app af om toegang tot jou boekmerke, notas en leesplanne van enige plek af te verkry. Geniet honderde weergawes, insluitende klank, alles op jou mobiele toestel. Gaan nayouversion.com/download op jou selfoon se web en laai die program gratis af. Hier is ook n skakel na 'n video: http://www.youtube.com/watch?v=uolKLDi3Ai8

Eerstejaarskamp 2013 Stellenbosch Die kamp word aangebied vanaf Saterdag 19 Jan 2013 tot en met Woensdag 23 Januarie 2013. Die kostes beloop R512. Registreer by wwwgkstellenbosch.co.za/eerstejaarskamp.htm of e-pos [email protected]. Kontakpersone

Carl-Gustaf Gericke (072 569 0052 of Ds Johan van Heyningen (082 929 1733) Sien meer inligting op die kennisgewingbord.

Kan jy ons help met ’n faksmasjien?Ons kantoor benodig dringend ’n faksmasjien. Indien iemand ’n skenking wil maak, sal dit waardeer word. Kontak die kantoor

Kantoor gesluit:Op Woensdag 21 November sal die kerkkantoor gesluit wees omdat Rentia en Ela op ’n Gevorderde Winkerk 7 kursus gaan. Die program word vir die gemeente databasis gebruik.

Aand Parkering:’n Vriendelike versoek word aan

bywoners vd aanddiens gerig om nie onder die skool se afdakke te parkeer en

dan die motor oornag daar te laat nie. Ons beset dan die personeel van die

skool se parkeerplekke - dis slegs goedgunstiglik dat ons dit na –ure mag gebruik. Parkeer eerder aan ons kant as

jy jou motor oornag wil los.

Psalms – Siloeëte van die Gesalfde deur Rineke VisserU word uitgenooi na die openingsaand van die kunsuitstalling op 23 Nov 2012 om 18:30 by GK Wapadrant. Daar is info blaadjies by die deure.

Page 6: Hart & Hand: 11 November 2012

Ons Webtuiste: Ons beleef op die oomblik groot tegniese

probleme met die webtuiste maar dit word aangespreek.

als by www.gkbrooklyn.org.za

Kontak ons…Admin-hulp op Sondae:Marga Koelman082 923 2346Sien inligtingtafel in die saalKantoor: Posbus 11168, Hatfield, 0028Rentia de Beer en Ela Mostert(012) 362 0069 Faks nr: 086 639 [email protected] www.gkbrooklyn.org.zaPosbus 11168 Hatfield 0028

Logistieke reëlings:Hierdie Sondag : 11 November 2012DiensbeurteOuderling: Gerhard Oosthuizen

Diaken: Hannes Welman

KollekteOnder die diens: Diakonale werk

By die deure: Uitreikfonds

Volgende Sondag: 18 November 2012DiensbeurteOuderling: Hannes Otto

Diaken: Nicolaas Erasmus

Kollekte Onder die diens: Diakonale werk

By die deure:Emeritaatsfonds

Diensbeurte Troyestraat 11/11Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereëlDiensbeurte Troyestraat 18/11Tjaart BosuaSkinkbeurte vir Duxburyweg11/11 Bets/Joëlna18/11 Sanet

Page 7: Hart & Hand: 11 November 2012

Predikante verbonde aan die gemeente:

Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr)(012) 348 2467 / 083 446 [email protected]

Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr.):(012) 362 0320 / 082 354 [email protected]

Fanus Heystek (Troyestraat bedieningspunt)(012) 542 3662 / 073 777 [email protected]

Derrick Mashau (New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside – afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom)082 971 [email protected]

Brian de Vries: (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool - afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation)(013 947 2179 / 079 933 [email protected]

Diaken betrokke by siekebesoekJoëlna Heslinga082 374 1974

www.gkbrooklyn.org.za